# Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Memo

> Grade 12 Afrikaans SAL Paper 1 memorandum from the NSC June Exam 2023, 11 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-may-june-2023-mg/58176438-fff7-44da-b82b-b0a48123145e
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC June 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-may-june-2023-mg/58176438-fff7-44da-b82b-b0a48123145e)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC June Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans SAL P1 May-June 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-may-june-2023/823ad3bb-938b-47a5-a512-c081e7c25841) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

l

EXAMINATI

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1

                                          2023

                                  NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 80

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            2                               DBE/2023
                                       SS/NSS– Nasienriglyne

AFDELING A: LEESBEGRIP

NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP

1.        Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
          begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
          van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.

2.        Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
          geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
          antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
          gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
          word dit aanvaar.

3.        Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
          EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.

4.        Vir JA/NEE-, WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir
          JA/NEE, WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die
          rede/motivering/aanhaling word bepunt.

5.        Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
          korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
          word.

6.        Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
          reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

7.        Aanvaar dialektiese variasies.

8.        Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
          meervoudigekeuse-vraag.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1              3                                         DBE/2023
                                         SS/NSS– Nasienriglyne

VRAAG 1: LEESBEGRIP

TEKS A: ARTIKEL
[Verwerk uit Kuier, 31 Maart 2022]

VRAAG                                        ANTWOORD                                         PUNT
1.1.1       stede/(klein) dorpies                                                               1
1.1.2       (klein) dorpies/stede (geniet word)                                                  1
1.1.3       blik/blikkie                                                                         1
1.2         "ég Suid-Afrikaanse"/"ég Suid-Afrika(aanse)"                                         1
            (Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie)

1.3         D/dit glad nie sal eet nie                                                           1
1.4         (Dit het bewys dat) pote en nekkies vol voedingstowwe is./Pote en                    1
            nekkies is vol voedingstowwe./Dit is voedsaam/gesonde kos.
            (Of soortgelyk aan bogenoemde)

1.5         Shoprite                                                                             1
1.6            Oorspronklike (geur)                                                             1
               Kerrie (geur)                                                                    1

1.7            Dit is 'n maaltyd wat (maklik) gerek kan word (sodat dit genoeg is               1
                vir 'n paar mense.)
               Dit is genoeg vir 'n paar mense.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.8.1       voordele                                                                             1
1.8.2       Geblikte pote en nekkies/Dit ...                                                     3
             is goedkoop.
             is in grootmaat beskikbaar.
             hou langer.
             is gerieflik./Jy kan dit vinnig voorberei./Na 'n lang werksdag kan jy
              net die blikkie oopmaak en die kos is gereed.
                (Enige DRIE of soortgelyk aan bogenoemde)
                (Die antwoord op Vraag 1.8.1 moet korrek wees om die punte by Vraag 1.8.2
                 te verdien.)

1.9            Hulle ken die hele storie agter die geblikte pote en nekkies.                    1
               Hulle het die pad saam met Eiren en sy oupa geloop.
               Hulle weet dit het harde werk gekos./Hulle het saam hard gewerk.
               Hulle wou seker maak dat die besigheid 'n sukses is.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.10.1      F/Eiren het geleer om pote en nekkies te eet.                                        1
1.10.2      D/Die Drakes het met navorsing oor geblikte pote en nekkies begin.                   1
1.10.3      A/Die Drakes het begin om pote en nekkies by hulle fabriek in te lê.                 1

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1               4                                       DBE/2023
                                          SS/NSS– Nasienriglyne

VRAAG                                ANTWOORD                                                 PUNT
1.10.5      C/Mense kon geblikte hoenderpote en -nekkies in winkels koop.                       1

1.11           Erin bestuur nou die fabriek                                                     1
               Hulle probeer nou om ...
                   o hoenderlewer te blik.
                   o hoenderkerrie te blik.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.12           Eiren en sy oupa het nie moed opgegee om die navorsing oor                       2
                pote en nekkies te doen nie/aanhou probeer totdat hulle
                goedkeuring gekry het.
               Tydens die Covid19-pandemie het hulle nuwe produkte begin
                vervaardig/aangehou werk.
               Alhoewel oupa Spencer se dood 'n groot terugslag/hartseer vir
                Eiren was, het hy die fabriek oorgeneem/aangehou planne
                maak.
                (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)

1.13        Ek kan sien ...                                                                      1
             hoe lyk die persoon/Eiren oor wie die teks gaan.
             hoe lyk die produk/Tin Stuf waaroor die teks gaan.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

TEKS B: VISUELE TEKS
[Verwerk uit TV Plus, Junie 2022]

VRAAG                                        ANTWOORD                                          PUNT
1.14        aksie                                                                                1
1.15        (Die) nuus                                                                            1
1.16        later                                                                                 1
1.17        Afrika                                                                                1
1.18        "Komedie"                                                                             1
            (Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)
            (Aanvaar oorskryffout. Aanvaar nie Engels 'comedy' nie)

1.19           Dit sê vir jou watter programme word uitgesaai.                                   1
               Dit sê vir jou hoe laat/wanneer die programme uitgesaai word.
               Dit gee vir jou meer inligting oor die programme/sê vir jou waaroor
                die program handel.
               Dit dui die ouderdomsgroep by flieks aan.
               Dit sê waar/op watter kanaal die program gesien kan word.
               'n Mens kan maklik al die inligting sien./Die prente help jou.
               Jy kan makliker beplan vir die programme waarna jy graag wil
                kyk.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

                                                                   TOTAAL AFDELING A:           30

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            5                                     DBE/2023
                                       SS/NSS– Nasienriglyne

AFDELING B: OPSOMMING

NASIEN VAN DIE OPSOMMING

Nasien van die opsomming word gebaseer op die insluiting van die relevante feite soos deur die
teks voorgeskryf.
Die opsomming word soos volg nagesien:
     Puntetoekenning:
      o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
      o 3 punte vir taal
      o Puntetotaal: 10

     Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:
      (Indien die kandidaat nie woordeliks aanhaal nie, moet die feit nog sin maak om die punt
      te verdien.)
      o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
      o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
      o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe
         Verduideliking: Indien die kandidaat 6/7 korrekte feite het, maar een daarvan
         is 'n direkte aanhaling, kry die kandidaat 6/7 punte vir die 6/7 feite en 3 punte vir taal.
         Die kandidaat kry in hierdie geval dus 9/10 of 10/10 vir die opsomming.
         Indien 2 of meer direkte aanhalings gegee is, ignoreer hierdie kategorie en
         beoordeel volgens die volgende kategorie.
     Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat woordeliks aangehaal het:
      (Direkte aanhaling: 'n sin/deel van 'n sin woord-vir-woord volgens vraestel.)
      o 6-7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
      o 4-5 direkte aanhalings: ken maksimum 1 punt vir taal toe
      o 2-3 direkte aanhalings: ken maksimum 2 punte vir taal toe
         Verduideliking: Indien 'n kandidaat in die hele opsomming net 1 direkte aanhaling
         gee en niks anders reg het nie, word net 1 punt vir die aanhaling
         gegee en geen punte vir taal nie.

     Tel van woorde:
      o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel.
      o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of as
        die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
      o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde (60) oorskry, lees nog VYF woorde
        verder en ignoreer die res van die opsomming.
      o Korter opsommings wat die vereiste feite bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            6                                          DBE/2023
                                       SS/NSS– Nasienriglyne

VRAAG 2: OPSOMMING

TEKS C: WAAROM DIT GOED IS OM JOU EIE GROENTETUIN TE MAAK
[Verwerk uit growagoodlife.com]

                         TEKS                                         VERWAGTE ANTWOORDE
 1. Ons leef in 'n gejaagde wêreld. Dit veroorsaak         1.   Dit sal jou rustig maak.
    dat mense gestres is. Dit is goed om iets te                (Gaan oor hoe dit jou laat voel)
    doen wat vir jou lekker is. Om jou eie                      Dit is goed om iets te doen wat vir jou
    groentetuin te maak sal jou rustig maak.                    lekker is.

 2. Die meeste groente in die winkels word gepluk          2. Jy sal altyd vars groente hê.
    en in pakhuise gestoor totdat mense dit koop.               (Gaan oor vars)
    Dan is hierdie groente nie meer vars nie.
    Groente uit jou tuin is altyd vars.

 3. Groente in supermarkte word in klein            3. Groente in supermarkte is duur./Dit sal
    pakkies verpak en is duur. Groente uit jou         jou minder kos./Dit is goedkoper./Dit
    eie tuin sal jou minder kos. Die geld wat jy só    sal jou geld spaar.
    spaar, kan vir ander belangrike dinge gebruik      (Gaan oor die prys)
    word.

 4. Party van die groente wat in winkels verkoop           4. Jy kan natuurlike middels teen insekte
    word, is met gevaarlike gifstowwe teen insekte            gebruik./Die middels wat jy teen
    gespuit. Hierdie middels is sleg vir jou. In jou          insekte gebruik, sal jou nie siek maak
    eie tuin kan jy natuurlike middels teen                   nie.
    insekte gebruik.                                            (Gaan oor middels wat sleg is vir jou)

 5. Daar kom soms siektes soos salmonella                  5. Jy kan siektes klry van groente wat jy
    voor in die groente wat ons by winkels                    in 'n winkel koop./As jy groente uit jou
    koop. Groente uit jou eie tuin verminder die              tuin eet, sal jy nie maklik siek raak nie.
    kans dat jy siektes kry.                                    (Gaan oor siektes)

 6. Oefening is belangrik vir jou gesondheid. Dit          6. Om in die tuin te werk is goeie
    laat jou goed voel. Dit is goeie oefening om              oefening./Tuinmaak is goeie oefening.
    in die tuin te werk.                                        (Gaan oor tuinmaak is oefening)

 7. Ons is lang tye binne in die huis. Wanneer jy          7. Jy kry kans om in die buitelug te wees.
    tuinmaak, is jy in die buitelug. Dit is goed vir            (Gaan oor buitelug)
    jou.

     GETAL WOORDE = 200                                         GETAL WOORDE = 49
     ( ± 200 woorde – Disjunktief)                              (50 – 60/65 maksimum)

                                                                    TOTAAL AFDELING B: 10

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1               7                                       DBE/2023
                                          SS/NSS– Nasienriglyne

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

1.        Spelling:
           Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word.
           By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout
              in die taalstruktuur is wat getoets word.
           Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.

2.        Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word
          volgens die instruksies.

3.        Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is, by
          'n meervoudigekeuse-vraag.

VRAAG 3: ADVERTENSIE

TEKS D
[Verwerk uit Kuier, 31 Maart 2022]

VRAAG                                   ANTWOORD                                              PUNT
3.1         (Jy sal) egte goedheid geniet.                                                      1
3.2            Dit is die adverteerder se opinie.                                               1
               Nie almal stem saam met die adverteerder nie.
               Daar is nie bewyse dat ander lemoensap nie lekkerder/
                beter/gesonder is nie.
               Daar kan dalk ander lemoensappe wees wat lekkerder/
                beter/gesonder is.
               Daar is geen navorsing gedoen om te bewys watter lemoensap
                die beste is nie.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.3         Alle kinders sal nie hiervan hou nie.                                                1
3.4         "Fantastiese"/"Fantasties"                                                           1
            (Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)
            (Aanvaar indien 'n oorskryffout gemaak is)

3.5         gesonde                                                                              1
3.6         beklemtoon (dat)                                                                     1
3.7         "Met liefde gemaak"/"sal hiervan hou"                                                1
            (Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)

3.8         B/te manipuleer om hierdie lemoensap te koop.                                        1

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            8                                DBE/2023
                                       SS/NSS– Nasienriglyne

3.9        Mense wat ...                                                             1
            van vars/suiwer (lemoen)sap hou.
            van lemoensap/lemoene hou.
            gesond wil leef.
            van Clover se produkte hou.
            van vrugtesap hou
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

3.10          Die advertensie handel oor lemoene.                                   1
              Dit versterk die idee dat die advertensie oor lemoene/lemoensap
               gaan.
              Dit vestig die leser se aandag op dit waaroor die advertensie
               gaan.
              Dit rond die advertensie beter/op 'n interessante/kreatiewe
               manier af.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

                                                                                    [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1                  9                                      DBE/2023
                                             SS/NSS– Nasienriglyne

VRAAG 4: STROKIESPRENT

TEKS E
[Verwerk uit Zitts]

VRAAG                                           ANTWOORD                                        PUNT
4.1           verbaas                                                                             1
4.2.1                Hy hou sy kop vas.                                                           1
                     Sy oë is toe.
                     Hy kyk weg.
                     Sy mond is rond/oop. (Aanvaar nie "groot" hier nie)
                      (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

4.2.2         Jeremy gewoonlik nie in die tuin wil help nie                                        1
4.3           Daar is 'n ellips/kolletjies/.../stippels/beletselteken.                             1
4.4           B/sy wil haar boodskap beklemtoon.                                                   1
4.5.1         "wéér"/"weer"                                                                        1
              (Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)

4.5.2         jou                                                                                  1
4.6.1         (Pa skree dat Jeremy) gehok is.                                                      1
4.6.2                Sy mond is groot oop.                                                        1
                     Sy woorde is in hoofletters.
                     Daar is uitroeptekens/!
                     Die woorde is vetgedruk/donker gedruk.
                      (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

4.7                  Jeremy/Hy sug.                                                               1
                     Hy leun op sy arms.
                     Sy skouers hang/is gesak.
                     Hy maak nie sy sin klaar nie/sit op 'n hopie.
                     Hy dink/sê hy is vir altyd gehok.
                    (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1              10                                  DBE/2023
                                          SS/NSS– Nasienriglyne

VRAAG 5.1

TEKS F
[Verwerk uit Kuier, 20 Januarie 2022]

VRAAG                                         ANTWOORD                                   PUNT
5.1.1        haarsalon                                                                     1
5.1.2        dor + pie/dor – pie                                                            1
5.1.3        salonne (sp)                                                                   1
5.1.4        (Sy het later besluit) om haar eie besigheid te begin.                         1
5.1.5        skoonsuster (sp)                                                               1
5.1.6        Sondag                                                                         1
5.1.7        'n                                                                             1
5.1.8        weekliks (sp)                                                                  1
5.1.9        Sy het eers 'n klein bedraggie gevra, maar (sy) het gesien die                 1
             oumense het nie geld nie.
             (Kandidaat word nie gepenaliseer indien die komma ontbreek nie)

5.1.10       gratis/kosteloos/mahala                                                        1
5.1.11       Haar droom was nog altyd om 'n salon te open.                                  1
5.1.12       adres                                                                          1
5.1.13       plekkie (sp)                                                                   1
5.1.14           Die deur is toe. (struktuur wat 'n opening toemaak)                       1
                 Hy is deur. (geslaag)
                 Ek ken hom deur en deur. (baie goed/heeltemal)
                 Die koop van die huis is deur. (afgehandel)
                  (Enige sin waar deur nie as voorsetsel gebruik word nie)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1             11                                            DBE/2023
                                         SS/NSS– Nasienriglyne

VRAAG 5.2

TEKS G
[Verwerk uit Shuttertock.com]

VRAAG                                       ANTWOORD                                            PUNT
5.2.1 Televisie/televisie (sp)                                                                    1
5.2.2       vriendelikste (sp)                                                                     1
5.2.3       op                                                                                     1
5.2.4       kort (sp)                                                                              1
5.2.5       kwas                                                                                   1
5.2.6       stoel                                                                                  1
            (Spelling tel nie, maar antwoord moet naastenby foneties soos "stoel" klink. Die
            woord mag ook nie die betekenis verander nie.)

                                                                                                 [20]
                                                                      TOTAAL AFDELING C: 40
                                                                          GROOTTOTAAL: 80

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans SAL P2 May-June 2023 MG](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2023-mg/10b40ec7-ee9c-4023-a914-e298e45ce298) — Afrikaans SAL · Memo · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2023 MG](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2023-mg/c2f8f142-3b33-4fde-8b72-bf2a315fd3ed) — Afrikaans SAL · Memo · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 May-June 2022 MG](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-may-june-2022-mg/7283ce88-6bb8-4e8d-ada7-53f88bb2391e) — Afrikaans SAL · Memo · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2023/0649fe6b-de17-4472-b0c1-64fdcdd16bc1) — Afrikaans SAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P3 May-June 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p3-may-june-2023/f71f0bcc-c47f-4168-96f9-343fb0f5cc96) — Afrikaans SAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2023/41f7980c-7ef9-47c1-ab4b-214ad29b71eb) — Afrikaans SAL · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans SAL

- [Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-sal-atp-2023-24/62a5661c-7dee-400e-8d08-3944f9c721f0) — ATP · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2024/aee8aad3-b29f-4223-89f5-1a1283e698a1) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-eastern-cape/6e87169e-a8f9-4e13-9e08-6316b28e8888) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-northern-cape/f43a1af8-8f51-4190-8085-1bc65cd7b58e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-north-west/8f77d9e8-f746-489b-ab83-fe9a87ccb01e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-kwazulu-natal/adef1d4c-b9bb-498b-878e-e136363c451d) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
