# Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November Exams 2014 Memo

> Grade 12 Afrikaans SAL Paper 1 memorandum from the NSC November Exams 2014, 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2014-memo-eastern-cape/dbd7d86b-3aa9-4eb2-a994-0f8506f04c5f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exams
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 12 Paper 1 NSC November Exams 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2014-memo-eastern-cape/dbd7d86b-3aa9-4eb2-a994-0f8506f04c5f)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC November Exams · 2014 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans SAL P1 Nov 2014 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2014-eastern-cape/3f221d15-fe47-4eb9-b4a5-aa0907167e6a) — QP · 2014 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 GRAAD 12

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V1

                                 NOVEMBER 2014

                                  MEMORANDUM

                                     OOS-KAAP

PUNTE: 120

                      Hierdie memorandum bestaan uit 16 bladsye.

EXAMINATION

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            2                           DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

AFDELING A: LEESBEGRIP

NASIEN VAN DIE LEESBEGRIP:

1. Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip
   is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis van die
   woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.

2. Indien die kandidaat woorde uit ŉ ander taal gebruik as die taal wat geassesseer
   word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die antwoord sonder die vreemde
   woorde sinvol is, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord
   in die antwoord vereis word, word dit aanvaar.

3. Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/ EK STEM SAAM/EK STEM NIE
   SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.

4. Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word net die
   rede/motivering/aanhaling bepunt.

5. Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat ŉ volsin gee, is dit korrek
   mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.

6. Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee ŉ hele reeks, word
   slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

7. Aanvaar dialektiese variasies.

8. Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is, by ŉ
   meervoudigekeuse-vraag.

VRAAG 1

TEKS A: TYDSKRIFARTIKEL

VRAAG                          ASSESSERINGSRIGLYNE                                  PUNT       VLAK
1.1   betaal                                                                          1          3
1.2       •   Om (die beeste) te ruil.
          •   Om te slag/vir kos/om te eet.
          •   (Hulle gebruik die beeste) om swaar vragte te trek.                     3           1

1.3       (Goud) verkleur/roes nie.                                                    1           1
1.4       •   C
          •   papier, parfuum en speserye.
          •   C papier, parfuum en speserye.
              (Enige EEN)                                                              1           3

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            3                                                    DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

1.5       (Die mense het dit) in hulle kos/vir medisyne gebruik.                                                  1           1

1.6       (Van) silwer                                                                                            1           1
1.7       “oor baie jare heen ontwikkel”
          (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)                                                1           2
1.8       •  D
          •  euro
          •  D euro
             (Enige EEN)                                                                                          1           3
1.9.1     (Die) Rand/rand                                                                                         1           1

1.9.2     (In) 1961                                                                                               1           1

1.9.3     •   (Suid-Afrika het toe) ŉ republiek geword.
          •   (Suid-Afrika) het in daardie jaar ŉ republiek geword.
          •   (Suid-Afrika) het in 1961 ŉ republiek geword.
              (Enige EEN)                                                                                         1           2
1.10      •    Kaapstad,want Tafelberg/die Parlementsgebou is daar.
          •    Johannesburg,want daar is goud/dit is die rykste provinsie.
          •    Durban,want die toeriste gaan daarheen/dit is bekend vir mooi
               strande.
          •    Pretoria,want die Uniegebou/Oudpresident Mandela se groot
               standbeeld is daar.
               (Of soortgelyk)
               (Een punt vir die voorstel en die tweede punt vir die motivering.)                                 2           4
1.11      Onwaar (verdien nie ŉ punt nie)
          Die kandidaat kan geen punt vir die motivering verdien indien WAAR as antwoord gegee is nie.

          •    “In Februarie 2013 het ons ŉ nuwe stel banknote begin gebruik,
               maar die ou note mag ook nog gebruik word”.
               (Penaliseer nie as aanhalingstekens nie gebruik is nie.)
               (Kandidaat hoef nie die hele sin aan te haal nie.)                                                 1           3
1.12      Randelas is afgelei van:
          • Die rand, wat Suid-Afrika se geldeenheid is.
            EN
          • Mandela wie se gesig op die note gedruk is.

               OF

          •    Woordspeling met randEN Mandela.
               (Of soortgelyk)                                                                                    2           3

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            4                                DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

1.13      JA:
          • Dit gee erkenning aan Nelson Mandela.
          • Dit verewig Mandela se lewe en werk.
          • Mandela is ŉ ikoon.
          • Mandela word beskou as die “vader” van ons nasie.
              (Of soortgelyk)

          NEE:
          • Sekere mense mag hierdie note gebruik om vir slegte dinge te
            betaal, bv. vir dwelms.
          • As mense hierdie note vir slegte dinge gebruik, sal dit Mandela
            se naam oneer aandoen.
          • Ek het nie saamgestem met alles wat hy gedoen het nie.
            (Of soortgelyk)                                                                 1           4

1.14      •    B
          •    namaak
          •    B namaak
               (Enige EEN)                                                                  1           3

1.15      Daar is ŉ - watermerk,
                    - spesifieke nommers
                    - (ŉ stel) klein kolletjies op die note.
          (Enige TWEE)
          (Kandidate kan enige TWEE dinge noem of dit in ŉ sin weergee.)                    2           1
1.16      na                                                                                1           3
1.17      •    C
          •    kan dinge wat hulle wil hê van die huis af bestel en betaal.
          •    C kan dinge wat hulle wil hê van die huis af bestel en betaal.

               OF

          •    D
          •    het nie meer kontant of ŉ kredietkaart nodig vir hulle inkopies
               nie.
          •    D het nie meer kontant of ŉ kredietkaart nodig vir hulle
               inkopies nie.
               (Enige EEN)
                                                                                            1           3
                                                                           SUBTOTAAL:       24

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            5                        DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

TEKS B: VISUELE TEKS

 VRAAG                            ASSESSERINGSRIGLYNE                            PUNT       VLAK
1.18        Volgraan                                                               1          3

1.19        •   Broccoli/Patats                                                       1          3

1.20        •   Dit is kos met ŉ hoё vetinhoud.
            •   Hoender is baie vetterig.
            •   Hoender bevat baie vet.
                (Enige EEN of soortgelyk)                                             1          4

1.21        •   Die teken wys dat daar stoom uit die beker trek.
            •   (Daar trek) stoom uit die beker.
            •   Daar is merkies/strepies/ŉ teken bo die beker.
                (Enige EEN of soortgelyk)                                             1          3

1.22        •   Dit val in die GOED-kategorie kossoorte/dis goeie
                kos/gesonde kos.
            •   Die toebroodjie met sardyne en ŉ glas lemoensap gee vir my
                energie en verbeter my konsentrasie.
            •   Dit help my om te konsentreer.
            •   Dit gee vir my energie.
            •   ŉ Burger en ŉ koppie koffie gee vir my minder energie.
            •   ŉ Burger en ŉ koppie koffie verbeter nie my konsentrasie nie.
                (Enige EEN of soortgelyk)                                             1          4

1.23        JA:
            • Dit is maklik om prentjies te lees.
            • Dit vat nie lank om prentjies te lees nie.
            • ŉ Mens sukkel nie met die betekenis van woorde nie.
            • Prentjies trek dadelik die leser se aandag.
            • Mense wat nie kan lees nie, kan ook visuele tekste verstaan.

            NEE:
            • Die prentjies is nie altyd duidelik nie.
            • ŉ Mens leer dan nooit om te lees nie.
            • ŉ Mens se woordeskat ontwikkel nie.
            • ŉ Teks gee meer inligting as prentjies.
              (Enige EEN of soortgelyk)                                               1          4
                                                                     SUBTOTAAL: 6
                                                             TOTAAL AFDELING A: 30

Barrett se Taksonomie                  Punte             %
Vlak 5        Waardering
                                          6            20%                      20%
Vlak 4        Evaluering
Vlak 3        Afleiding                  12            40%                      40%
Vlak 2        Herorganisasie
                                         12            40%                      40%
Vlak 1        Letterlik

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            6                         DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

AFDELING B: OPSOMMING

NASIEN VAN DIE OPSOMMING

Die opsomming word soos volg nagesien:

    •   Puntetoekenning:
        o 7 punte vir 7 feite (1 punt vir elke feit)
        o 3 punte vir taal
        o Puntetotaal: 10
•       Verspreiding van taalpunte wanneer die kandidaat nie woordeliks aangehaal het nie:
        o 1–3 feite korrek: ken 1 punt toe
        o 4–5 feite korrek: ken 2 punte toe
        o 6–7 feite korrek: ken 3 punte toe

    •    Verspreiding van taalpunte wanneer kandidaat woordeliks aangehaal het.
        o 6-7 direkte aanhalings: ken geen taalpunte toe nie
        o 1-5 direkte aanhalings: ken 1 punt vir taal toe

LET WEL:
•       Tel van woorde:
        o Nasieners moet die getal woorde wat gebruik is, tel.
        o Geen punte word afgetrek as die kandidaat nie die getal woorde aangedui het nie of
          as die getal woorde wat gebruik is, verkeerd aangedui is.
        o Indien die kandidaat die vereiste getal woorde oorskry, lees tot by 65 woorde en
          ignoreer die res van die opsomming.
        o Korter opsommings wat die vereiste wenke bevat, mag nie gepenaliseer word nie.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            7                             DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

VRAAG 2: KENMERKE VAN DIE AFRIKA-OLIFANT
[Verwerk uit: Sien Suid-Afrika Visuele feite]

         TEKS                                            VERWAGTE ANTWOORDE
1.       Die Afrika-olifant is die grootste              Die Afrika-olifant is die grootste soogdier
         landsoogdier. Dit is een van Suid-Afrika se     op land.
         “Groot Vyf”. Baie mense besoek ons land
         juis om die olifante te sien.
2.       ŉ Mens se brein weeg ongeveer 1,5 kg.           Die Afrika-olifant se brein kan van 4,3 tot
         Die Afrika-olifant se brein kan tussen          5,4 kg weeg./Die Afrika-olifant se brein
         4,3 en 5,4 kg weeg.                             weeg meer as ŉ mens s’n.
3.       Leeus en renosters is ook groot, sterk diere,   Die Afrika-olifant se ore is baie groot./
         maar hulle ore is nie baie groot nie. Dis       Die Afrika-olifant se ore is 1,83m lank.
         beslis nie so groot soos die Afrika-olifant
         se ore wat 1,83 m lank is nie.
4.       Twee van die Afrika-olifant se 26 tande         Die Afrika-olifant het 26 tande./
         groei uit as lang, buitenste tande. Baie        Die Afrika-olifant het twee lang tande (wat
         olifante word deur stropers doodgemaak          na buite groei.)
         omdat hulle hierdie tande wil verkoop.
5.       Alle olifante se slurpe is eintlik verlengde    Die Afrika-olifant se slurp kan tot 1,5m
         neuse. Hierdie slurpe kan iets so klein soos    lank wees.
         ŉ grondboontjie of so groot soos ŉ 100 kg-
         stomp optel. Olifante gebruik hulle slurpe
         om water te drink en om bome uit te trek.
         Die Afrika-olifant spog met ŉ slurp van
         tot 1,5 m lank.
6.       Olifante het baie groot pote. Die Afrika-       Die Afrika-olifant se agterpoot is ovaal/
         olifant het ŉ ovaal agterpoot en ŉ ronde        die voorpoot is rond.
         voorpoot. ŉ Mens kan nie olifante se tone
         duidelik sien nie.
7.       Net soos baie ander diere, het olifante ook ŉ   Die Afrika-olifant se stert kan tot 11 kg
         klossie hare aan die punt van hulle sterte.     weeg.
         Wie sou kon raai dat die Afrika-olifant se
         stert tot 11 kg kan weeg?
         GETAL WOORDE = 206 woorde                       GETAL WOORDE: 63 woorde
         (Disjunktief: ±200 woorde)                      (50-60/65 maksimum)

Barrett se Taksonomie                           Punte     %
Vlak 5        Waardering
                                                 2       20%                      20%
Vlak 4        Evaluering
Vlak 3        Afleiding                          4       40%                      40%
Vlak 2        Herorganisasie
                                                 4       40%                      40%
Vlak 1        Letterlik

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            8                        DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

AFDELING C: TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

NASIEN VAN TAALSTRUKTURE EN -KONVENSIES

1. Spelling:

  •     Een-woord-antwoorde moet korrek gespel word.

  •     By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die
        taalstruktuur is wat getoets word.

  •     Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees.

2. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die
   instruksies.

3. Aanvaar die letter EN/OF die korrekte antwoord wat volledig uitgeskryf is by ŉ
   meervoudigekeuse-vraag.

VRAAG 3: ADVERTENSIE

VRAAG                       ASSESSERINGSRIGLYNE                          PUNT         VLAK
3.1         •     vinnige
            •     maklike                                                  2             3

3.2         • Punt: Volg net twee eenvoudige stappe.
            • Uitroepteken: Volg net twee eenvoudige stappe!
            • Beletselteken: Volg net twee eenvoudige stappe ...
            • Dubbelpunt: Volg net twee eenvoudige stappe:                 1             2
              (Enige EEN)
3.3         • C
            • Koppelteken
            • C Koppelteken
              (Enige EEN)                                                  1             1

3.4         re – gis – treer                                               1             3
3.5         bel                                                            1             2
3.6.1       jou/Jou                                                        1             3
            (Enige EEN)

3.6.2       elektroniese                                                   1             2

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1            9                            DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

3.7        Dit is ŉ mening, ...
           • want dis die adverteerder wat so dink.
           • almal stem nie noodwendig saam met die
               adverteerder nie.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                      1             4

3.8        •   Die advertensie is gerig op ALLE mense (wat
               Gauteng se paaie gebruik).
           •   Die advertensie is vir almal bedoel.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                      1             5
                                                               SUBTOTAAL: 10

VRAAG 4: SPOTPRENT

VRAAG                         ASSESSERINGSRIGLYNE                              PUNT       VLAK
4.1        probleempie (die spelling moet korrek wees)                            1          1
4.2        veertien (die spelling moet korrek wees)                               1          2
4.3        regterskouer                                                           1          1
4.4        •   Wie gaan volgende jaar skool toe?
               (Vraagteken moet daar wees om die punt te verdien.)                1          3

4.5        Ek sal hard leer omdat ek wil slaag.                                   1          3
4.6        •   Jan se rapport is deur die skoolhoof geteken.
           •   Jan se rapport is geteken deur die skoolhoof.
               (Enige EEN)                                                        1          4

4.7        •   Jan se ma se oë is groot gerek.
           •   Jan se ma swaai/waai met haar hand.
           •   Jan se ma se hand bewe.
           •   Jan se ma se mond is afgetrek.
           •   Jan se ma se kop ruk agteroor.
           •   Daar is merke/sweet rondom haar kop.
           •   Die uitdrukking op haar gesig.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                          1          4

4.8        figuurlike                                                             1          3
4.9        Ma sê vir Jan dat hy  harder moet werk.                              2          3

                                                                     SUBTOTAAL: 10

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1           10                                      DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

VRAAG 5

5.1: LEESTEKS

VRAAG                          ASSESSERINGSRIGLYNE                                      PUNT        VLAK
5.1.1      moeilike/harde                                                                 1           2
5.1.2      kinderjare                                                                      1           2
5.1.3      Die deur is toe.
           Nee man, moenie toe wees nie.
           Ek gaan skool toe.
           Toe, toe maak gou!
           (Enige sin waar die ander betekenis van die woord duidelik is, m.a.w. nie
           “oop” nie.)                                                                     1           4
5.1.4      km
           (Geen punt na afkorting nie en nie hoofletter nie.)                             1           2
5.1.5      daarmee                                                                         1           2
5.1.6      As ons ŉ eier wou bak, moes ons toestemming vra.                                1           3
5.1.7      Ma het die eiers verkoop.
           (Die het en verkoop moet korrek en ook in die korrekte posisie wees vir
           die punt.)                                                                      1           3
5.1.8      lig                                                                             1           2
5.1.9      •     Kruideniersware
           •     kruideniersware
           (Die spelling moet korrek wees.)                                                1           3
5.1.10     koue                                                                            1           2
5.1.11     Water om in te bad, is in ŉ groot kastrol gekook.
           (Aanvaar ook “Water om in te bad”)                                              1           2
5.1.12     televisie                                                                       1           1
5.1.13     peperduur
           (Die spelling moet korrek wees.)                                                1           2
5.1.14     •     Mense het nie tyd vir mekaar nie.
           •     Mense het nie vir mekaar tyd nie.
                 (Enige EEN)
           (Neem nie spelling in ag nie, dubbel “nie” vir die punt.)                       1           3
                                                                       SUBTOTAAL: 14

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1           11                         DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

5.2: PRENT

VRAAG                       ASSESSERINGSRIGLYNE                           PUNT         VLAK
5.2.1      koerant                                                          1            3
5.2.2      •    B
           •    Nandi het hard gewerk; daarom het sy matriek geslaag.
           •    B    Nandi het hard gewerk; daarom het sy matriek
                geslaag.
                (Enige EEN)                                                  1           3

5.2.3      Jy                                                                1           2

5.2.4      Hoera                                                             1           3
5.2.5      agter                                                             1           3
5.2.6      •    B
           •    stereotipering.
           •    B stereotipering.
                (Enige EEN)                                                  1           4

                                                           SUBTOTAAL:        6
                                                     TOTAAL AFDELING C:     40

Bloom se Taksonomie                           Punte              %
Vlak 6          Sintese
                                                 6               14%             20%
Vlak 5          Evaluering
Vlak 4          Analise
                                                17               43%             40%
Vlak 3          Toepassing
Vlak 2          Begrip
                                                17               43%             40%
                Kennis
Vlak 1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1           12                                   DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

AFDELING D: LETTERKUNDE

KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer

VRAAG 6

VERHAAL A: DIE RAMP – TT Cloete

VRAAG                            ASSESSERINGSRIGLYNE                                         PUNT       VLAK
6.1   •        Die verteller se kinders
      •        (Sy) kinders
                (Enige EEN)
           (Moenie penaliseer indien die kandidaat die verkeerde getal kinders noem nie.)       1           1
6.2       •    Sy was siek.
          •    Die verteller se vrou was siek.
          •    Sy het ŉ bloeiende maagseer gehad.
          •    Sy was te siek/te swak om per motor te reis.
          •    Die reis per motor sou haar moeg maak/te vermoeiend wees.
               (Enige EEN of soortgelyk)                                                        1           1

6.3       •    Na hulle vakansie in Houtbaai, het die verteller na Port                         1           2
               Elizabeth vertrek.
          •    By Swellendam het die verteller se kleinste kind ŉ hoë koors                     1           2
               ontwikkel.
          •    Op Humansdorp kon die verteller nie nog aspirine vir die siek                    1           2
               kind kry nie.
          •    Naby Jeffreysbaai het die motor ŉ steenbokkie gestamp.                           1           2
6.4       verkoeler                                                                             1           3
6.5       •     D
          •     bewegings gemaak het wat wys hy soek hulp
          •     D bewegings gemaak het wat wys hy soek hulp
              (Enige EEN)                                                                       1           3
6.6       •    Die verteller/Hy het sy (oudste) seuntjie/kind langs hom (in die
               reën) laat staan.                                                                1           1

6.7       •    B
          •    ŉ man in ŉ geel motortjie
          •    B ŉ man in ŉ geel motortjie
              (Enige EEN)                                                                       1           3
6.8.1     •  B
          •  … het die bestuurder van die Mini-stasiewaentjie se bril
             afgestamp.
          • B … het die bestuurder van die Mini-stasiewaentjie se bril
             afgestamp.
            (Enige EEN)                                                                         1           3

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1           13                        DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

6.8.2     •   E
          •   … het gehuil omdat hulle ma nie saam met hulle was nie.
          •   E … het gehuil omdat hulle ma nie saam met hulle was nie.
              (Enige EEN)                                                            1           3

6.8.3     •   D
          •   … het ŉ insleepmotor op Humansdorp gaan haal.
          •   D … het ŉ insleepmotor op Humansdorp gaan haal.
              (Enige EEN)                                                            1           3
6.8.4     • C
          • … het in die agterste ruimte van die Mini-stasiewaentjie
            geslaap.
          • C… het in die agterste ruimte van die Mini-stasiewaentjie
            geslaap.
            (Enige EEN)                                                              1           3
6.9       • Die weldoener wou nie geld/vergoeding/betaling vir sy hulp
            aanvaar nie.
          • Die weldoener het geld geweier.
            (Enige EEN of soortgelyk)                                                1           3
6.10      (In die) Van Stadens(pas)                                                  1           1
6.11       Ek sou ...
          • die nooddienste/my ouers/vriend gebel het.
          • ook probeer het om verbygaande motors te stop.
          • presies soos die verteller opgetree het.
             (Enige EEN of soortgelyk                                                1           4
6.12.1    Ek voel ...
          • trots op hom.
                 OF
          • hartseer oor hom/jammer vir hom.
                 OF
          • kwaad vir hom.
             (Enige EEN of soortgelyk)                                               1           5

6.12.2    •   Hy het iemand anders gehelp.
                  OF
          •   Nadat hy ŉ weldaad/goeie daad verrig het, het hy self gesterf./ ŉ
              Slegte ding het hom oorgekom.
                  OF
          •   ŉ Mens moenie sommer net langs die pad stop om vreemdes te
              help nie.
              (Enige EEN of soortgelyk)                                              1           5

              LET WEL: Die antwoord in 6.12.1 en 6.12.2 moet by mekaar
              aansluit.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1           14                         DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

6.13      •   Die verhaal handel oor die groot ramp wat die verteller op pad
              huis toe ervaar het.
          •   Die verhaal handel oor ŉ man wat iemand anders gehelp het en
              toe self doodgegaan het.                                               1           4
              (Enige EEN of soortgelyk)

                                                                                   [20]

VERHAAL B: ŉ MAN KOM TUIS – Chris Barnard
6.14      Gouws                                                                      1           1
6.15      •   Die man (die pad)/Hy het met sy hand/vinger gewys (dat hy wou
              saamry).
          •   Hy het duimgegooi.                                                     1           3
              (Enige EEN of soortgelyk)
6.16      •   (ŉ Klein) koffertjie/tas/klere
          •   (ŉ Paar) los pakkies
          •   (ŉ Halwe sakkie) lemoene
          •   Dameskoene/skoendoos
          •   Brood                                                                  1           1
              (Enige EEN)
6.17      maand                                                                      1           3
6.18      •   D
          •   personifikasie.
          •   D personifikasie.                                                      1           3
              (Enige EEN)
6.19      •   Jy dien jou naaste soos die Bybel sê./Jy doen iets vir ander
              mense.
          •   Jy maak dit vir ander makliker om bymekaar uit te kom.
          •   Jy sien/leer ken die wêreld.
          •   Hy kan self van sy handewerk gebruik maak./Hy gebruik die
              pad wat hy gemaak het.
          •   Hy kan agterna sy handewerk bewonder./Die pad wat hy maak
              is netjies, lieflik en pragtig.                                        1           1
              (Enige EEN)
6.20      •   Die padmaker het vir die verteller van sy lewe en sy werk vertel.      1           2
          •   Die verteller het die padmaker in die hoofstraat afgelaai.             1           2
          •   Die padmaker het met al sy goedjies huis toe gestap.                   1           2
          •   Die padmaker se gesin het hom gesien en na hom toe
              gehardloop.                                                            1           2

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1           15                        DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

6.21      •   Hy was altyd positief/vriendelik/vol grappies.
          •   Al was sy werk moeilik, het hy dit nogtans geniet.
          •   Hy het nie oor moeilike omstandighede gekla nie.
          •   Hy het die beste van sy omstandighede gemaak.
          •   Hy was lief vir sy gesin/het hulle nie vergeet nie.
          •   Hy het vir sy gesin geskenkies gebring.
          •   Hy het moeite gedoen om by sy gesin uit te kom.
              (Enige EEN of soortgelyk)                                              1           4
6.22.1    •   B
          •   … is waar die padmaker bly terwyl hy aan die paaie werk.
          •   B … is waar die padmaker bly terwyl hy aan die paaie werk.
              (Enige EEN)                                                            1           3

6.22.2    •   C
          •   … is waar die padmaker en sy gesin woon.
          •   C … is waar die padmaker en sy gesin woon.
              (Enige EEN)                                                            1           3

6.22.3    • A
          • … is waar die man se kinders saam met die hond staan en wag.
          • A … is waar die man se kinders saam met die hond staan en
            wag.
            (Enige EEN)                                                              1           3
6.22.4    • E
          • … is waar die padmaker se vrou vir hom wag.
          • E… is waar die padmaker se vrou vir hom wag.
            (Enige EEN)                                                              1           3
6.23      (Die) hond                                                                 1           1

6.24      Ek sou ...
          • die padmaker agtervolg het om te sien wat gebeur.
          • verder gery het.
          • dalk net soos die verteller opgetree het.
             (Enige EEN of soortgelyk)                                               1           4
6.25      • B
          • … gesinne bly lief vir mekaar, al sien hulle mekaar min.
          • B … gesinne bly lief vir mekaar, al sien hulle mekaar min.
            (Enige EEN)                                                              1           3
6.26      •   Ek hou daarvan om my familie elke dag te sien.
          •   Ek sal bekommerd wees oor my familie.
          •   As ek in die moeilikheid is, sal daar niemand wees om my te
              help nie.
              (Enige TWEE of soortgelyk)                                            2            5
                                                                                   [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V1           16                           DBE/November 2014
                                   NSS – Memorandum (Oos-Kaap)

Barrett se Taksonomie                     Punte                  %                %
Vlak 5               Waardering
                                             4                                   20%
Vlak 4               Evaluering
Vlak 3               Afleiding               8                                   40%
Vlak 2               Herorganisasie
Vlak 1                                       8                                   40%
                     Letterlik

                                                                     TOTAAL AFDELING D:         40
                                                                         GROOTTOTAAL:           120

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans SAL P2 Nov 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2014-memo/4d9d4c97-e392-4dc3-9450-bf7549121b95) — Afrikaans SAL · Memo · 2014 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2017 Memo Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2017-memo-mpumalanga/4e7c64a5-055c-4501-942a-c34781318bd9) — Afrikaans SAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2017 Memo North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2017-memo-north-west/15b8380c-6b1e-4173-bb65-b7002097e8e4) — Afrikaans SAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2017 Memo Vrystaat](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2017-memo-vrystaat/8fdda016-9151-413d-900b-9a21d9af894a) — Afrikaans SAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2017 Memo KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2017-memo-kwazulu-natal/2408baf5-41e7-45a6-be56-6259253fd151) — Afrikaans SAL · Memo · 2017 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2017 Memo Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2017-memo-limpopo/ae93e4bf-bc4c-4192-a449-554be328f746) — Afrikaans SAL · Memo · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans SAL

- [Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-sal-atp-2023-24/62a5661c-7dee-400e-8d08-3944f9c721f0) — ATP · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2024/aee8aad3-b29f-4223-89f5-1a1283e698a1) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-eastern-cape/6e87169e-a8f9-4e13-9e08-6316b28e8888) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-northern-cape/f43a1af8-8f51-4190-8085-1bc65cd7b58e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-north-west/8f77d9e8-f746-489b-ab83-fe9a87ccb01e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-kwazulu-natal/adef1d4c-b9bb-498b-878e-e136363c451d) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
