# Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo

> Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-eastern-cape/5f6adbbe-1439-4b42-b35a-95d9ca3569e2
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-eastern-cape/5f6adbbe-1439-4b42-b35a-95d9ca3569e2)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC June Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-eastern-cape/b81aba2f-0782-4e35-a8d2-3b7e1451e26b) — QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-limpopo/83380508-b84e-4588-8011-518581e07768) — QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-northern-cape/dad08442-c6ff-4187-af11-5dc80642f15e) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
.

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2

                                         2022

                                     OOS-KAAP

                                 NASIENRIGLYNE

                                                                          PUNTE: 40

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             2                             DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE

1.       Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
         begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
         van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.

2.       Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
         geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
         antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
         gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
         word dit aanvaar.

3.       Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
         EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.

4.       Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen
         punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt.

5.       Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
         korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
         word.

6.       Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
         reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

7.       Aanvaar dialektiese variasies.

8.       Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
         meervoudigekeuse-vraag.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             3                                         DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

AFDELING A: KORTVERHALE

VRAAG 1: KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer

VERHAAL A: "ROOIKOOS WILLEMSE IS SOEK" – Abraham H de Vries

VRAAG                                     ANTWOORD                                        PUNT
1.1.1      Rooikoos Willemse                                                                1
1.1.2         Die leser leer hom die beste ken.                                              1
              Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.
              Die verhaal gaan oor Rooikoos/wat Rooikoos doen.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.1.2 te
               verdien)

1.2        Barrydale                                                                          1
1.3           Sy gesig was skoon./Sy baard was afgeskeer./Hy het nie meer                    1
               'n baard gehad nie.
              Sy kop was swart/sy kop was nie meer rooi nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.4           Die kelner het Rooikoos se koffie gebring.                                     1
              Rooikoos het besef hy is nie in sy eie hotelkamer nie.                         1
              Rooikoos het sy klere aangetrek.                                               1
              Rooikoos het met Jan gepraat.                                                  1

1.5.1      Rooikoos en die Barrydalers                                                        1
           (albei karakters moet genoem word om die punt te verdien)

1.5.2         Rugby(spanne)                                                                  1
              Rooikoos wat gevloek het/met die Barrydalers baklei
               het/veroorsaak het dat Barrydale nie gewen het nie.
               (Of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.5.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.5.2 te
               verdien)

1.6.1      outydse                                                                            1
1.6.2         "staan 'n telefoonhokkie"/daar word                                            1
              "draai die slingertjie"
              "die sentrale sê vir hom"
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie)
               (Kandidate kan ook omskryf/verduidelik)
               (Antwoord op Vraag 1.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.6.2 te
               verdien)

1.7.1      aggressief geraak                                                                  1

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             4                                        DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

1.7.2         Hy en die Barrydalers het in die kroeg rusie gemaak.                          2
              Hy het die Barrydalers geskel/gevloek.
              Hy en die Barrydalers het amper vuisgeslaan.
              Tydens die rugbywedstryd het hy op die losskakel geskreeu.
              Hy het vir ander mense "julle ditse-datse"/"ditsemsedatsemse"
               gesê.
              Daar was konflik tussen Rooikoos en die Barrydalers.
              Wanneer hy nugter was, was Rooikoos 'n goeie man.
               (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.7.2 te
               verdien)

1.8.1      verkeerd                                                                          1
1.8.2         Hulle het geweet Rooikoos het 'n drankprobleem.                               1
              Jy gee nie drank vir iemand wat 'n drankprobleem het nie.
              Jy moet eerder iemand met 'n drankprobleem help om nie te
               drink nie.
              Hulle het geweet hy raak aggressief as hy te veel drink.
              Hulle moes nie sy probleem vererger het nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.8.2 te
               verdien)

1.9.1         Hy moet iemand vra om hom in Barrydale te kom haal.                           1
              Hy moet die Barrydalers om verskoning gaan vra/askies sê.
              Hy moet ophou drink. (Aanvaar verbuiging van drink, bv.
               drank/dronk.)
              Hy moet sy lewe regruk.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.9.2         Hy sou kon terug gaan na sy blyplek.                                          1
              Hy sou vrede maak met die Barrydalers./Die Barrydalers sou
               hom vergewe het.
              Hy sou 'n beter lewe kon hê as hy nie so baie gedrink het nie.
              Hy sou nie weer in sulke situasies beland het nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.9.2 te
               verdien)

1.10       B/goeie keuses                                                                    1

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             5                                         DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

VERHAAL B: "DIE RAMP" – TT R.B.
                           Cloete                     S.B

VRAAG                                    ANTWOORD                                          PUNT
1.11.1     ek-verteller                                                                      1
1.11.2        Die hoofkarakter vertel self die storie.                                       1
              Die verteller vertel wat hy self dink en doen en wat al die ander
               karakters doen.
              Die verteller gebruik die woorde ek/ons/my.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.11.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.11.2 te
               verdien)

1.12          Dit was donker.                                                                1
              Die wind het gewaai.
              Die pad was vol draaie en passe.
              Die jongste kind het 'n hoë koors gehad.
              Die verteller was bekommerd/gespanne.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.13       Die verteller het 'n (steen)bokkie gestamp/raakgery.                               1
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)

1.14.1     E/moes alles alleen reël dat almal terug by die huis kon kom.                      1
1.14.2     C/kon nie help om na die kinders te kyk nie.                                       1
1.14.3     A/was die weldoener.                                                               1
1.14.4     D/het roekeloos en vinnig gery.                                                    1
1.15       Letterlik:                                                                         1
            Die bestuurder van die motor het 'n ongeluk gemaak/'n
              steenbokkie raakgery.
            Die bestuurder se motor het gebreek.
            Die jongste kind het koors gehad/die verteller het nie meer
              aspirine gehad nie.
            Die weldoener se bril het gebreek.
            Die weldoener het verongeluk/is dood.
            Verskeie rampe het die verteller in die verhaal getref.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Kandidaat mag voorbeeld van rampe noem of 'n samevattende antwoord
               gee wat daarop dui dat baie rampe gebeur het)

           Figuurlik:
                                                                                              1
            Iemand wat probeer help het, het gesterf.
            Daar is baie uitdagings/hindernisse op 'n mens se lewenspad.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.16.1     Port Elizabeth                                                                     1

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             6                                         DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

1.16.2        Tragies.                                                                       1
              Hartseer.
              Rampspoedig.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.17.1     verteller                                                                          1
1.17.2     Aan die begin vertel die verteller van die een ramp na die ander                   1
           asof dit die einde van die wêreld is./Die verteller was gelukkig met
           vakansie saam met sy gesin.
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)

           Aan die einde van die verhaal besef die verteller hy het die grootste              1
           ramp SELF veroorsaak./Die verteller het skuldig gevoel oor die
           weldoener se dood.
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)
           (Antwoord op Vraag 1.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.17.2 te
           verdien)

1.18.1        Hy het besef dat hy eintlik die weldoener se dood veroorsaak                   1
               het.
              Hy het besef dat hy op geen manier kon vergoed vir wat die
               weldoener vir hom gedoen het nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.18.2     Ek sou ...                                                                         1
            nie die weldoener laat sterf het nie.
            dat die verteller iets doen om die weldoener se kinders te help.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.19.1     Hy het sonder sy bril bestuur.                                                     1
1.19.2        Ek sou gesê het dat ek nie sonder my bril kan bestuur nie.                     1
              Ek sou (gevra het om) saam met die verteller/die man in die
               insleepmotor (te) ry.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.19.2 te
               verdien)

1.20       C/'n mens ander mense moet help hoe en wanneer jy kan.                             1

                                                                             TOTAAL:        40

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             7                                       DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

AFDELING B: DRAMA

VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit

VRAAG                                        ANTWOORD                                   PUNT
2.1.1      toneelaanwysings                                                               1
2.1.2           Dit sê wat die akteurs moet doen.                                          1
                Dit sê vir die leser wat op die verhoog gebeur.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.2             Hy moes die stalle uithark.                                                1
                Hy moes vars strooi in die stalle sit.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.3        (Aan die) saals                                                                  1
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)

2.4         Lucky het iemand se katjies doodgemaak.                                        1
            Die magistraat het gesê Lucky moes gemeenskapsdiens doen.                      1
            Lucky kom by Wilma se perdeplaas aan.                                          1
            Lucky ontmoet vir Binki.                                                       1
2.5.1      Silwerkloofstalle                                                                1
2.5.2      skoorvoetend                                                                     1
2.6.1      modern                                                                           1
2.6.2           " 'n paar SMS'e stuur "                                                    1
                " selfoon "
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                 (Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie)

2.7.1      omgee vir ander mense                                                            1
2.7.2           Sy het ingestem dat Lucky sy gemeenskapsdiens op die                       2
                 perdeplaas kan doen.
                Sy het haar oor Binki ontferm.
                Sy help gestremde kinders.
               (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)

2.8.1      reg                                                                              1
2.8.2           Lucky het diere mishandel.                                                 1
                Lucky moes leer om diere te respekteer.
                Lucky moes leer om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.9.1           Hy moet na Wilma luister/doen wat Wilma vra.                               1
                Hy moet ordentlik met Wilma praat.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             8                                DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

2.9.2         Daar sou vrede tussen hom en Wilma wees.                              1
              Wilma sou nie gedreig het om hom weg te stuur nie.
              Dit sou Lucky se lewe makliker maak/hom help om uit die
               moeilikheid uit te bly.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.10       D/genesing                                                                1
2.11.1     Lucky                                                                     1
2.11.2        Die leser leer hom die beste ken.                                     1
              Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.12       water                                                                     1
2.13          Lady Jane                                                             1
              Tinkerbelle
               (Enige EEN)

2.14.1     D/het nie van ryk mense gehou nie.                                        1
2.14.2     A/het nie maklik met ander mense gepraat nie.                             1

2.14.3     E/het baie keer oorsee gereis.                                            1

2.14.4     B/het geweet hoe om met perde te werk.                                    1
2.15       Letterlik:                                                                1
           Die drama gaan oor die fisieke krag van perde.
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)

           Figuurlik:
           Die drama gaan oor die genesende krag van perde.                          1
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)

2.16.1     Lucky wou vir Kaizer slaan.                                               1
           (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.16.2     Kaizer het Lucky gestamp/teen die staldeur vasgedruk/bo-oor hom           1
           getrippel.
           (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.17.1     Binki                                                                     1

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             9                              DBE/2022
                                  SS/NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

2.17.2     Aan die begin was Binki ...                                            1
            skaam vir haar letsels.
            bang vir die perde.
            teruggetrokke.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

           Aan die einde het Binki ...
            kaalarms rondgehardloop.                                             1
            saam met die perde gehardloop.
            maats geword met Lucky.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.18.1        Lucky het verstaan dat ander mense ook swaarkry.                   1
              Hy het vrede gemaak met sy omstandighede.
              Hy het vriende gemaak met Binki.
              Hy het respek aangeleer vir diere/mense.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.18.2     Ek sou ...                                                             1
            dat Lucky se ma 'n werk kry waar sy meer geld sou kry.
            dat Lucky se ma op die perdeplaas kom werk het.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.19.1        Ek sou nie my letsels weggesteek het nie.                          1
              Ek sou daaroor gepraat het indien iemand gevra het.
              Ek sou nie skaam gewees het nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.19.2        Mense sou Binki so aanvaar het.                                    1
              Binki sou vriende gehad het/nie so alleen gewees het nie.
              Binki sou dalk weer na 'n gewone skool toe gegaan het.
              Binki sou nie bang vir ander mense gewees het nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.20       C/die beste van jou omstandighede moet maak.                           1

                                                                      TOTAAL:    40
                                                                 GROOTTOTAAL:    40

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 MG Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-mpumalanga/e909bf25-86c2-4905-8e2b-99d0e09da26d) — Afrikaans SAL · Memo · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 MG Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-limpopo/83485010-6770-43f5-98bf-e0730f87c14a) — Afrikaans SAL · Memo · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 MG Western Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-western-cape/63f04db9-3ea3-41f1-8ba8-9a55b626d7f5) — Afrikaans SAL · Memo · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-north-west/970ffd34-9c43-4dd7-aa44-bfdba2a63c4d) — Afrikaans SAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-kwazulu-natal/64e225a5-c72c-4072-aed9-b25aeab22b7a) — Afrikaans SAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mpumalanga/6266a947-f3b6-4cf7-9add-cd7c08b5db98) — Afrikaans SAL · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans SAL

- [Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-sal-atp-2023-24/62a5661c-7dee-400e-8d08-3944f9c721f0) — ATP · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2024/aee8aad3-b29f-4223-89f5-1a1283e698a1) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-eastern-cape/6e87169e-a8f9-4e13-9e08-6316b28e8888) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-northern-cape/f43a1af8-8f51-4190-8085-1bc65cd7b58e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-north-west/8f77d9e8-f746-489b-ab83-fe9a87ccb01e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-kwazulu-natal/adef1d4c-b9bb-498b-878e-e136363c451d) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
