# Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo

> Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the NSC June Exam 2022, 10 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-gauteng/b4b919ad-a89a-4758-843f-e349dcc8d71b
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC June 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-gauteng/b4b919ad-a89a-4758-843f-e349dcc8d71b)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC June Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-eastern-cape/b81aba2f-0782-4e35-a8d2-3b7e1451e26b) — QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-limpopo/83380508-b84e-4588-8011-518581e07768) — QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-northern-cape/dad08442-c6ff-4187-af11-5dc80642f15e) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             1                            DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

                  SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
             NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2

                                              2022

                                          GAUTENG

                                      NASIENRIGLYNE

                                                                            PUNTE: 40

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             2                              DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE

1.        Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
          begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
          van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.

2.        Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
          geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
          antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
          gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
          word dit aanvaar.

3.        Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
          EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.

4.        Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING/LUG JOU MENING-vrae word geen
          punte toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling word bepunt.

5.        Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
          korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
          word.

6.        Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
          reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

7.        Aanvaar dialektiese variasies.

8.        Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
          meervoudigekeuse-vraag.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             3                                         DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

AFDELING A: KORTVERHALE

VRAAG 1: KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer

VERHAAL A: "ROOIKOOS WILLEMSE IS SOEK" – Abraham H de Vries

VRAAG                                     ANTWOORD                                        PUNT
1.1.1      Rooikoos Willemse                                                                1
1.1.2         Die leser leer hom die beste ken.                                              1
              Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.
              Die verhaal gaan oor Rooikoos/wat Rooikoos doen.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.1.2 te
               verdien)

1.2        Barrydale                                                                          1
1.3           Sy gesig was skoon./Sy baard was afgeskeer./Hy het nie meer                    1
               'n baard gehad nie.
              Sy kop was swart/sy kop was nie meer rooi nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.4           Die kelner het Rooikoos se koffie gebring.                                     1
              Rooikoos het besef hy is nie in sy eie hotelkamer nie.                         1
              Rooikoos het sy klere aangetrek.                                               1
              Rooikoos het met Jan gepraat.                                                  1

1.5.1      Rooikoos en die Barrydalers                                                        1
           (albei karakters moet genoem word om die punt te verdien)

1.5.2         Rugby(spanne)                                                                  1
              Rooikoos wat gevloek het/met die Barrydalers baklei
               het/veroorsaak het dat Barrydale nie gewen het nie.
               (Of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.5.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.5.2 te
               verdien)

1.6.1      outydse                                                                            1
1.6.2         "staan 'n telefoonhokkie"/daar word                                            1
              "draai die slingertjie"
              "die sentrale sê vir hom"
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie)
               (Kandidate kan ook omskryf/verduidelik)
               (Antwoord op Vraag 1.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.6.2 te
               verdien)

1.7.1      aggressief geraak                                                                  1

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             4                                        DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

1.7.2         Hy en die Barrydalers het in die kroeg rusie gemaak.                          2
              Hy het die Barrydalers geskel/gevloek.
              Hy en die Barrydalers het amper vuisgeslaan.
              Tydens die rugbywedstryd het hy op die losskakel geskreeu.
              Hy het vir ander mense "julle ditse-datse"/"ditsemsedatsemse"
               gesê.
              Daar was konflik tussen Rooikoos en die Barrydalers.
              Wanneer hy nugter was, was Rooikoos 'n goeie man.
               (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.7.2 te
               verdien)

1.8.1      verkeerd                                                                          1
1.8.2         Hulle het geweet Rooikoos het 'n drankprobleem.                               1
              Jy gee nie drank vir iemand wat 'n drankprobleem het nie.
              Jy moet eerder iemand met 'n drankprobleem help om nie te
               drink nie.
              Hulle het geweet hy raak aggressief as hy te veel drink.
              Hulle moes nie sy probleem vererger het nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.8.2 te
               verdien)

1.9.1         Hy moet iemand vra om hom in Barrydale te kom haal.                           1
              Hy moet die Barrydalers om verskoning gaan vra/askies sê.
              Hy moet ophou drink. (Aanvaar verbuiging van drink, bv.
               drank/dronk.)
              Hy moet sy lewe regruk.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.9.2         Hy sou kon terug gaan na sy blyplek.                                          1
              Hy sou vrede maak met die Barrydalers./Die Barrydalers sou
               hom vergewe het.
              Hy sou 'n beter lewe kon hê as hy nie so baie gedrink het nie.
              Hy sou nie weer in sulke situasies beland het nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.9.2 te
               verdien)

1.10       B/goeie keuses                                                                    1

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             5                                           DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

VERHAAL B: "DIE WEDLOOP" – Pirow Bekker

VRAAG                                       ANTWOORD                                         PUNT
1.11.1     Ek-verteller                                                                        1
1.11.2          Salmon/Die hoofkarakter vertel self die storie.                               1
                Salmon vertel wat hy self dink en doen en wat al die ander
                 karakters doen.
                Die verteller gebruik die woorde ek/ons/my.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                 (Antwoord op Vraag 1.11.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.11.2 te
                 verdien)

1.12       hoogspring                                                                          1
1.13       by Vis se huis                                                                      1
1.14.1     E/het besluit om nie alleen te gaan hardloop nie.                                   1
1.14.2     D/is maklik omgepraat om die reëls te oortree.                                      1

1.14.3     B/het geld op die atlete verwed.                                                    1

1.14.4     A/het seker gemaak die atlete rus genoeg.                                           1
1.15       Letterlik:                                                                          1
            Die verhaal gaan oor 'n wedloop.
            Die verhaal gaan oor 'n atletiekbyeenkoms.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

           Figuurlik:
            Die twee seuns is altyd in kompetisie met mekaar.                                 1
            Die wedloop wat hulle aan die einde voltooi het, was nie die
              wedloop waarvoor hulle geoefen het nie.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.16.1     Noordburg                                                                           1
1.16.2          Kompeterend/Vis en Salmon kompeteer teen mekaar.                              1
                Gespanne/die grootmense oefen druk op die kinders uit.
                 (Kandidate kan ook na enige gepaste voorval verwys)
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
1.17.1     Vis                                                                                 1

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             6                                        DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

1.17.2     Aan die begin ...                                                                 1
            was Vis arrogant/vol selfvertroue.
            was Vis lelik met Salmon.
            wou Vis ten alle koste wen.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

           Aan die einde ...                                                                 1
            het Vis teenoor Salmon erken dat hy nie meer die atletiek geniet
             nie.
            het Vis vir Salmon gehelp toe sy voet seergekry het.
            het Vis besluit om nie alleen die wedloop te hardloop nie/om
             Salmon terug te dra na die atletiekveld toe.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.17.2
                te verdien)

1.18.1        Salmon het sy voet gesny.                                                     1
              Hy kon nie die wedloop hardloop (waarvoor hy die hele jaar
               voorberei het) nie.
              Hy het in die moeilikheid beland omdat hy ongehoorsaam was.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.18.2     Ek sou ...                                                                        1
            Salmon 'n regverdige kans gegee het om teen Vis te hardloop.
            die seuns laat hardloop het en hulle gelykop laat eindig het.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.19.1        Salmon moes na die onderwyser geluister het en onder die                      1
               bome gerus het.
              Salmon het saam met Vis roomys geëet wat teen die reëls was.
              Salmon het die atletiekveld verlaat.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.19.2     Ek sou eerder ...                                                                 1
            gerus het voor ek weer deelneem.
            nie die atletiekveld verlaat het nie.
            vir Vis geïgnoreer het.
            na die onderwyser geluister het.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 1.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 1.19.2
                te verdien)

1.20       D/dit is belangriker om 'n goeie mens te wees as om altyd te wil                  1
              wen.

                                                                                TOTAAL:          40

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             7                                           DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

AFDELING B: DRAMA

VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit

VRAAG                                      ANTWOORD                                         PUNT
2.1.1      toneelaanwysings                                                                   1
2.1.2           Dit sê wat die akteurs moet doen.                                              1
                Dit sê vir die leser wat op die verhoog gebeur/hoe die verhoog
                 moet lyk.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                 (Antwoord op Vraag 2.1.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.1.2 te
                 verdien)

2.2             Hy moes die stalle uithark/ou strooi/gras uit die stalle haal/die              1
                 stalle skoonmaak.
                Hy moes vars strooi in die stalle sit.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.3        (Aan die) saals                                                                      1
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)

2.4             Lucky het iemand se katjies doodgemaak.                                        1
                Die magistraat het gesê Lucky moes gemeenskapsdiens doen.                      1
                Lucky kom by Wilma se perdeplaas aan.                                          1
                Lucky ontmoet vir Binki.                                                       1

2.5.1           Silwerkloof(stalle)                                                            1
                Wilma se perdeplaas
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.5.2      "skoorvoetend"                                                                       1
           (Penaliseer nie indien die woord nie tussen aanhalingstekens is nie.)

2.6.1      modern                                                                               1
2.6.2           " 'n paar SMS'e stuur "/Lucky stuur SMS'e.                                     1
                " selfoon "/Hulle gebruik selfone.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                 (Penaliseer nie indien dit nie tussen aanhalingstekens is nie)
                 (Antwoord op Vraag 2.6.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.6.2 te
                  verdien)

2.7.1      omgee vir ander mense                                                                1
2.7.2           Sy het ingestem dat Lucky sy gemeenskapsdiens op die                           2
                 perdeplaas kan doen.
                Sy het haar oor Binki ontferm/vir Binki blyplek gegee/vir Binki
                 gehelp.
                Sy het gestremde kinders gehelp.
               (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 2.7.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.7.2 te
               verdien)

2.8.1      reg                                                                                  1

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             8                                         DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

2.8.2         Lucky het diere mishandel./Hy het (ses) katjies verdrink.                      1
              Lucky moes leer om diere te respekteer.
              Lucky moes leer om verantwoordelikheid vir sy dade te aanvaar.
              Lucky moes uit sy foute leer/leer wat is reg en verkeerd.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 2.8.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.8.2 te
               verdien)

2.9.1         Hy moet na Wilma luister/doen wat Wilma vra/gehoorsaam                         1
               wees.
              Hy moet ordentlik met Wilma praat/Wilma respekteer/met
               respek met Wilma praat.
              Hy moet sy houding verander.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.9.2         Daar sou vrede tussen hom en Wilma wees.                                       1
              Wilma sou nie gedreig het om hom weg te stuur nie.
              Dit sou Lucky se lewe makliker maak/hom help om uit die
               moeilikheid uit te bly.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 2.9.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.9.2 te
               verdien)

2.10       D/genesing.                                                                        1
2.11.1     Lucky                                                                              1
2.11.2        Die leser leer hom die beste ken./Hy is die meeste van die tyd                 1
               teenwoordig.
              Dit is die karakter wat die meeste verandering ondergaan.
              Die drama gaan oor Lucky.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op vraag 2.11.1 moet korrek wees om die punt by vraag 2.11.2 te
               verdien)

2.12       water                                                                              1
2.13          Lady Jane                                                                      1
              Tinkerbelle
               (Enige EEN)

2.14.1     D/het nie van ryk mense gehou nie.                                                 1
2.14.2     A/het nie maklik met ander mense gepraat nie.                                      1

2.14.3     E/het baie keer oorsee gereis.                                                     1

2.14.4     B/het geweet hoe om met perde te werk.                                             1

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             9                                        DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

2.15       Letterlik:                                                                        1
           Die drama gaan oor die fisieke krag van perde.
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)

           Figuurlik:
           Die drama gaan oor die genesende krag van perde.                                  1
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)

2.16.1        Lucky wou vir Kaizer slaan./Lucky het die karwats by Kaizer                   1
               gelig.
              Lucky het lelik met Kaizer gepraat.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Aanvaar ook aanhalings uit die teks)

2.16.2     Kaizer het ...                                                                    1
            Lucky gestamp.
            Lucky teen die staldeur vasgedruk.
            bo-oor Lucky getrippel.
            kwaai gerunnik.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Aanvaar ook aanhalings uit die teks)

2.17.1     Binki                                                                             1
2.17.2     Aan die begin ...                                                                 1
            was Binki skaam vir haar letsels.
            was Binki bang vir die perde.
            was Binki teruggetrokke.
            was Binki nie gemaklik om oor haar lewe te praat nie.
            het Binki haar ma op haar naam/Sabrina genoem.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

           Aan die einde het Binki ...                                                       1
            kaalarms rondgehardloop.
            saam met die perde gehardloop.
            maats geword met Lucky.
            vir Lucky alles vertel wat met haar gebeur het.
            Sabrina ''Ma'' genoem (en nie meer op haar naam nie)
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
               (Antwoord op Vraag 2.17.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.17.2
               te verdien)

2.18.1        Lucky het verstaan dat ander mense ook swaarkry.                              1
              Hy het vrede gemaak met sy omstandighede.
              Hy het vriende gemaak met Binki.
              Hy het respek aangeleer vir diere/mense.
              Hy het 'n beter verhouding met die perde gehad.
              Hy het besef dat nie alle ryk mense varke/rotte is nie.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             10                                       DBE/2022
                                   SS/NSS – Nasienriglyne (Gauteng)

2.18.2      Ek sou ...                                                                        1
             dat Lucky se ma 'n werk kry waar sy meer geld sou kry.
             dat Lucky se ma op die perdeplaas kom werk het/dat die
               mense van Shangri La Villas weer vir Lucky se ma werk gee.
             dat Lucky naweke teen betaling by die stalle werk.
             dat Lucky vakansies op die plaas werk.
             Lucky toelaat om ook perd te ry.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.19.1      Ek sou ...                                                                        1
             nie my letsels weggesteek het nie.
             daaroor gepraat het indien iemand gevra het.
             nie skaam gewees het nie.
             die letsels aanvaar, want ek kon niks daaraan verander nie.
             'n dokter vir raad gevra het.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.19.2         Mense sou my so aanvaar het.                                                  1
               Ek sou vriende gehad het/nie so alleen gewees het nie.
               Ek sou dalk weer na 'n gewone skool toe gegaan het.
               Ek sou nie bang/skaam vir ander mense gewees het nie.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                (Antwoord op Vraag 2.19.1 moet korrek wees om die punt by Vraag 2.19.2
                 te verdien)

2.20        C/die beste van jou omstandighede moet maak.                                      1

                                                                            TOTAAL:            40
                                                                       GROOTTOTAAL:            40

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 MG Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-mpumalanga/e909bf25-86c2-4905-8e2b-99d0e09da26d) — Afrikaans SAL · Memo · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 MG Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-limpopo/83485010-6770-43f5-98bf-e0730f87c14a) — Afrikaans SAL · Memo · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 MG Western Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mg-western-cape/63f04db9-3ea3-41f1-8ba8-9a55b626d7f5) — Afrikaans SAL · Memo · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-north-west/970ffd34-9c43-4dd7-aa44-bfdba2a63c4d) — Afrikaans SAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-kwazulu-natal/64e225a5-c72c-4072-aed9-b25aeab22b7a) — Afrikaans SAL · QP · 2022 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2022 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2022-mpumalanga/6266a947-f3b6-4cf7-9add-cd7c08b5db98) — Afrikaans SAL · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans SAL

- [Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-sal-atp-2023-24/62a5661c-7dee-400e-8d08-3944f9c721f0) — ATP · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2024/aee8aad3-b29f-4223-89f5-1a1283e698a1) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-eastern-cape/6e87169e-a8f9-4e13-9e08-6316b28e8888) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-northern-cape/f43a1af8-8f51-4190-8085-1bc65cd7b58e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-north-west/8f77d9e8-f746-489b-ab83-fe9a87ccb01e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-kwazulu-natal/adef1d4c-b9bb-498b-878e-e136363c451d) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
