# Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo

> Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2023, 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-mg-limpopo/0b6c2be8-ce42-4dbe-bf8e-23a980ba4ab3
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 NSC November 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-mg-limpopo/0b6c2be8-ce42-4dbe-bf8e-23a980ba4ab3)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 12 · NSC November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-north-west/4eb4a4e9-13c6-4fe1-8ebf-593d3fd8654b) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-limpopo/4e01cc49-1206-471f-a569-e110e8d22a68) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 Western Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-western-cape/5e20a395-dd0b-4ddc-b7d0-1157d567d3c0) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             1                    DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne (Limpopo)
                                         . AMINATI

                                    NASIONALE
                                SENIOR SERTIFIKAAT

                                         GRAAD 12

                  AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2

                                      NOVEMBER 2023

                                      NASIENRIGLYNE

                                           LIMPOPO

PUNTE: 40

                       Hierdie nasienriglyne bestaan uit 9 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             2                   DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne (Limpopo)

NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE

1.       Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
         begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
         van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.

2.       Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
         geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
         antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
         gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
         word dit aanvaar.

3.       Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
         EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.

4.       Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir WAAR/
         ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling
         word bepunt.

5.       Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
         korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
         word.

6.       Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
         reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

7.       Aanvaar dialektiese variasies.

8.       Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
         meervoudigekeuse-vraag.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             3                                     DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne (Limpopo)

AFDELING A: KORTVERHALE
VRAAG 1: BLADSAK – Lucas Malan
VERHAAL A: "OUPA JOB KOM TERUG" – Cecilia Kruger
 VRAAG                                ANTWOORD                                                      PUNT
1.1          (Van) Mafikeng/Mahikeng (af)                                                             1
1.2          pa                                                                                        1
1.3          C/baie nuwe dinge gesien en gehoor het.                                                   1
1.4.1        (koerant)uitknipsels                                                                      1
1.4.2        Sy pa het gesê hy moet by die museum uitvind of hulle oupa Job se                         1
             medaljes wil hê/in die museum sal bewaar.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)

1.5.1        B/... het die besoeke aan die museums so geniet dat hy weer wou                           1
             teruggaan.
1.5.2        E/... het jare lank seker gemaak dat oupa Job se medaljes veilig                          1
             weggebêre is.
1.5.3        D/... het vir die klas verduidelik waarom daar museums is.                                1
1.5.4        A/... het dit geniet om vir besoekers van alles in die museum te                          1
             vertel.
1.6.1        onseker of                                                                                1
1.6.2        positief                                                                                  1
1.7              Adam Dube het die museum se kurator gebel om Simon te                                1
                  ontmoet.
                 Simon het oupa Job se medaljes vir die kurator gewys.                                1
                 Die kurator het vir Simon die storie van sy oupa en die Duitse
                  skip vertel.                                                                         1
                 Die museum het oupa Job se medaljes in 'n nuwe kas uitgestal.                        1
                  (Die kandidaat verdien ŉ punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)

1.8          Simon ...                                                                                 1
              was baie trots op sy oupa.
              was verbaas oor die dinge wat sy oupa in die oorlog gedoen het.
              was bly/gelukkig oor wat sy oupa gedoen het.
                  (Enige EEN of soortgelyke positiewe emosie)

1.9          Simon se pa het ...                                                                       1
              oupa Job se medaljes en ander goed jare lank veilig gehou.
              vir Simon vertel van sy eie goeie ervaringe van museums.
              nie geld gevra vir die medaljes nie.
              besluit om oupa Job se goed met ander mense van Suid-Afrika
                te deel/nie selfsugtig opgetree nie.
              vir Simon geleer dat museums nodig en van waarde is.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             4                        DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne (Limpopo)

VRAAG                                      ANTWOORD                                   PUNT
1.10             Simon het gesien sy pa was baie opgewonde om oupa Job se              1
                  medaljes vir die museum te gee.
                 Simon wou nie sy pa teleurstel nie.
                 Simon wou eers hoor wat die museum sê.
                 Sy juffrou het gesê Afrika se kultuurgoed word nie bewaar nie.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.11         Ek kan respek hê vir hom, want hy het ...                                   1
              sy werk geken/dadelik die waarde van die medaljes besef.
              die land se geskiedenis geken.
              op 'n mooi manier gesê dat die museum graag die medaljes wou
                hê.
              aangebied om vir Simon se pa 'n bedankingsbrief te skryf.
              die medaljes so gou as moontlik in 'n (spesiale) kas in die
                museum uitgestal.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.12         Die titel pas, want oupa Job het na baie jare teruggekom na die plek        1
             waar hy hoort/ander mense van hom kan leer/ander mense kan sien
             en hoor wat hy gedoen het/die respek kan kry wat hy verdien.
             (Of soortgelyk aan bogenoemde)

VERHAAL B: "DIE STEM VAN 'N KIND" – Pieter Pieterse

VRAAG                                       ANTWOORD                                 PUNT
1.13.1      Kubu                                                                       1
1.13.2      ver                                                                          1
1.13.3      hout                                                                         1
1.13.4      Mokgadi                                                                      1
1.14             Teen skemer/wanneer die son sak                                        1
                 Aan die einde van die dag
                 Wanneer dit begin stil/donker word het
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.15             Hulle het boodskappe/briewe/geld gekry.                                1
                 Daar was 'n spoorwegbus wat van die groot stad af gekom het.
                 Party van die mense het ver/op ander plekke gaan werk.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.16        Morobula kon ...                                                             2
             lees (wat in die briewe staan).
             (briewe) skryf.
                  (Of soortgelyk aan bogenoemde)

1.17.1      begin verander het                                                           1
1.17.2      bang                                                                         1
1.18        klanknabootsing                                                              1

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             5                      DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne (Limpopo)

VRAAG                                  ANTWOORD                                    PUNT
1.19        C/Molaeledi baie vinnig gehardloop het.                                  1
1.20.1      E/Molaeledi sal nie meer boodskappe kan roep nie.                          1
1.20.2      B/Die mense het geweet dat daar nie nog 'n boodskap was nie.               1
1.20.3      A/Molaeledi het in die sekelbosse weggekruip om naby Mokgadi te            1
            wees.
1.20.4      C/Molaeledi het besluit om saam met Morobula weg te gaan.                  1
1.21        Morobula ...                                                               1
             het gewys dat hy hom nie aan ander mense steur nie.
             het aangehou om aan sy droom te werk/geglo in wat hy doen.
             het hard gewerk.
             het nie moed opgegee nie.
             was geletterd.
             het nie kwaad geword vir die kinders nie.
             wou die wêreld/verder as Kubu sien.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.22           Morobula was al oud.                                                   1
               Morobula het die kinders nie 'n rede gegee om hom te terg nie.
               Kinders moet respek vir ouer mense wys/besef dat ouer mense
                beter as hulle weet.
               Kinders moet weet dat almal nie dieselfde oor dinge voel nie.
               'n Mens behoort nie 'n grap te maak van dinge wat vir iemand
                anders belangrik is nie.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.23        Die skrywer ...                                                            1
             noem dat daar 'n hoë suisgeluid in sy kop was/dat sy hart hard
               geklop het.
             sê duidelik dat Molaeledi 'n stok gegryp het.
             noem dat Molaeledi vinnig agter die kinders aan gehardloop het.
             verduidelik dat Molaeledi links en regs geslaan het/niemand
               gespaar het nie.
             sê dat Molaeledi niks gepraat het nie; net geslaan het.
             gebruik herhaling/klanknabootsing/sê die stok maak ''Woe! Woe!
               Woe!''
             sê dat die houe weerklink het.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.24        Ek leer dat ...                                                            1
             grootword deel van die lewe is/dat jy dit nie kan keer nie.
             jy moet aanvaar dat dinge gaan verander/dinge nie dieselfde bly
               nie.
             jy moet aanpas by veranderinge.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

                                                             TOTAAL AFDELING A:       40

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             6                                DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne (Limpopo)

AFDELING B: DRAMA
VRAAG 2: PERDEKRAG – Cecilia du Toit
VRAAG                                      ANTWOORD                                              PUNT
2.1.1       Silwerkloof/Silwerklof                                                                 1
2.1.2       3/drie                                                                                  1
2.1.3       Sabrina                                                                                 1
2.1.4       strooi/gras/hooi/(ou)strooi                                                             1
2.2         Haar pa woon in Australië/oorsee/ver/in 'n ander land/Australië/nie                     1
            in Suid-Afrika nie
            (Enige EEN of soortgelyk)

2.3         B/hy nie glo wat Wilma van perde vertel nie.                                            1
2.4         'n metafoor                                                                             1
2.5            saal(s)                                                                             2
               leiband(e)
               tooms
               stiebeuels
               perde se toerusting (Sluit kolpunt 1 – 4 in, indien kandidaat hierdie
                antwoord gee – slegs 1 punt)
                (Enige TWEE of soortgelyk)

2.6         graad 12/matriek                                                                        1
2.7.1       skrikkerig is vir                                                                       1
2.7.2       arrogant is                                                                             1
2.8.1       D/... se straf vir Lucky het vir hom gewys dat ander mense ook                          1
            seerkry en swaarkry.
2.8.2       A/... het gedink Lucky sou goeie lesse oor diere op die perdeplaas                      1
            leer.
2.8.3       E/... het vir Lucky verduidelik dat 'n mens uit jou foute moet leer.                    1
2.8.4       B/... het vir Lucky laat besef dat hy gelukkig is om 'n ma te hê wat                    1
            vir hom sorg.
2.9         Lucky ...                                                                               1
             was nie 'n gelukkige mens nie/het slegte dinge in sy lewe
               ervaar/was ongelukkig.
             het oor baie dinge gekla/was altyd ontevrede/negatief.
             het lelik/kru gepraat/ander gespot.
             het gedink hy is die enigste een wat seerkry/swaarkry.
             was ongelukkig omdat hulle arm was/sy ma baie hard moes
               werk.
             is gestraf vir iets wat hy verkeerd gedoen het/moes
               gemeenskapsdiens uitdien.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             7                     DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne (Limpopo)

VRAAG                                  ANTWOORD                                    PUNT
2.10           Hy stereotipeer ryk mense./Nie alle ryk/wit mense is sleg nie.      1
               Dis lelik om mense rotte te noem.
               Dis verkeerd om so te verwys na mense wat jy nie eens ken
                nie.
               Hy moet ander mense respekteer.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.11        Die dramaturg/skrywer wil vir ons wys/beklemtoon dat Wilma ...            1
             baie lief is vir haar perde/die perde mooi behandel.
             weet hoe om met haar perde te werk/gewoond is daaraan om
               met perde te werk.
             weet wat om te doen om die perde rustig te hou.
             regtig glo diere verstaan wat mense sê.
             diere respekteer.
             met 'n merrie/vroulike perd praat.
             die perde soos/as haar kinders sien.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.12        Mense soos Wilma ...                                                      1
             help ander mense/het 'n goeie hart/is goeie mense.
             gebruik haar perde om gestremde/hartseer/ongelukkige mense
              te help, bv. Binki/Lucky/Ansie/die De Beers/twee
              Downsindroom-kinders/'n seun wat breinskade het.
             gee vir kinders soos Lucky 'n kans om meer van perde te leer.
             leer mense om diere te respekteer/verstaan/hanteer.
             leer ons dat 'n mens uit jou foute kan leer.
             wys dat daar tweede kanse is en dat jy dit moet benut.
             veroordeel nie.
             wys vir ons dat daar nog goeie mense op aarde is.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.13        (Op) Saterdag/Saterdae                                                    1
2.14.1      (Met) Grace                                                               1
2.14.2         Die perd se been/poot was gebreek/het seergekry.                      1
               Die perd het baie pyn verduur/het gely.
               Die veearts kon sien dat die perd nie sou regkom nie/kon die
                perd nie help nie.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.15        B/verbaas                                                                 1
2.16        Lucky se ma ...                                                           1
             het hom geleer om ouer mense met respek aan te spreek.
             het hom geleer om hulle nie op hulle name te noem nie.
             het vir hom goeie maniere geleer/hom reg geleer.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.17.1      verstaan                                                                  1
2.17.2      negatief                                                                  1

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             8                                   DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne (Limpopo)

VRAAG                                        ANTWOORD                                                PUNT
2.18           Wilma was geskok.                                                                      1
               Sy het dit nie verwag nie.
               Sy was woordeloos/het nie geweet wat om te sê nie.
               Sy was hartseer/ongelukkig/het sleg gevoel.
               Sy was kwaad vir Lucky/het nie daarvan gehou nie.
               Sy was teleurgesteld/ontsteld.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde wat op 'n negatiewe emosie dui.)

2.19           Lucky was jammer dat hy Wilma 'n ou dronkie genoem het.                                 1
               Lucky het die hele storie van die katjies vir Binki vertel.                             1
               Lucky het probeer om Kaizer te slaan.                                                   1
               Lucky het vir Kaizer gesê hy is jammer dat hy die katjies
                doodgemaak het.                                                                         1
                (Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)

2.20.1      D/Binki was skaam oor die letsels wat sy opgedoen het.                                      1
2.20.2      E/Wilma het die perde se krag gebruik om ander mense te help.                               1
2.20.3      C/Lucky is gestraf omdat hy wreed teenoor diere opgetree het.                               1
2.20.4      A/Lucky het respek vir diere gekry.                                                         1
2.21        Lucky ...                                                                                   1
             het self sy naam op Binki se foon na Extra Lucky verander.
             het baie goeie lesse oor die lewe geleer/geleer dat ander
               mense ook swaarkry.
             het geleer dat daar ook goeie dinge in sy lewe is/dat hy meer
               het as party ander kinders/het besef hy het 'n goeie ma.
             en Binki het maats geword/het vriende geword met Wilma/die
               perde.
             het geleer om diere en ander mense met respek te behandel.
             het nie meer oor alles gekla nie.
             het vergifnis by Kaizer gekry.
             se lewe/houding het positief verander/was nou gelukkig.
             was bly, want sy ma het by mense gewerk wat goed was vir
               haar.
             het geleer dat ryk mense ook probleme het.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2             9                                    DBE/November 2023
                                   NSS – Nasienriglyne (Limpopo)

VRAAG                                          ANTWOORD                                         PUNT
2.22        Binki ...                                                                             1
             was nie meer bang vir die perde nie.
             het saam met die perde/Lucky en Wilma in die rondte
               gehardloop.
             het nie meer omgegee/was nie meer skaam dat ander haar
               letsels sien nie.
             het sonder moue rondgehardloop.
             het vrede met haar omstandighede gemaak/was nie meer
               hartseer omdat haar ma haar so sleg behandel het nie/haar nie
               kom haal het nie.
             het haarself/die dinge wat met haar gebeur het, aanvaar.
             het haar ma ''Ma'' genoem.
             was tevrede om op die plaas te bly.
             het nuwe maats gemaak.
             het besef sy is nie alleen nie.
             was nie meer skaam nie.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.23           TITEL:                                                                            2
                o Die perde is fisies sterk.
                o Die perde het baie krag.
                o Die perde kan swaar werk doen.
                o Die perde kan gevaarlik wees.
                o Die perde het die vermoë om siek mense te help/genees/
                   beter te maak.
                o Die perde verstaan mense.            
                     (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

               KAIZER SE OPTREDE:
                o Kaizer was nie bang vir Lucky nie.
                o Kaizer se krag het Lucky bang gemaak.
                o Kaizer sou Lucky baie seer kon maak.
                o Kaizer het Lucky vergewe en so gehelp om die skuld oor die
                   katjies te verwerk.
                o Kaizer het sy kop op en af geskud.
                o Kaizer het sy poot vir Lucky gelig.
                o Kaizer het sy neus teen Lucky se skouer gedruk.
                o Kaizer het Lucky 'n beter persoon gemaak.
                o Lucky het respek vir Kaizer.         
                     (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)
                     (Let wel: Titel en optrede kan na die letterlike of figuurlike
                               betekenis verwys.)

                                                                    TOTAAL AFDELING B:           40
                                                                        GROOTTOTAAL:             40

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 MG North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-mg-north-west/2ad67a2a-ecfa-46ef-98a0-9bf48860eb33) — Afrikaans SAL · Memo · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-eastern-cape/6a7a3463-9116-4bfc-b48d-572f4aca1c40) — Afrikaans SAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-northern-cape/8bb1edf1-3741-4036-8b71-6a4980cbd089) — Afrikaans SAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 Free State](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-free-state/3d807848-b564-4294-9e41-f1b669715e54) — Afrikaans SAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-mpumalanga/a2a04c6a-2fe4-4235-8dff-c6b0194b609d) — Afrikaans SAL · QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2023 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2023-kwazulu-natal/5141e6e3-df9d-4e99-abd2-caec0c6bf1e1) — Afrikaans SAL · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans SAL

- [Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-sal-atp-2023-24/62a5661c-7dee-400e-8d08-3944f9c721f0) — ATP · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2024/aee8aad3-b29f-4223-89f5-1a1283e698a1) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-eastern-cape/6e87169e-a8f9-4e13-9e08-6316b28e8888) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-northern-cape/f43a1af8-8f51-4190-8085-1bc65cd7b58e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-north-west/8f77d9e8-f746-489b-ab83-fe9a87ccb01e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-kwazulu-natal/adef1d4c-b9bb-498b-878e-e136363c451d) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
