# Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo

> Grade 12 Afrikaans SAL Paper 2 memorandum from the November 2024 NSC, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-mg-eastern-cape-doc/e2d571ef-166c-4cc0-bd54-afefc2b92940
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Afrikaans SAL
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Afrikaans SAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/afrikaans-sal) › [Afrikaans SAL Grade 12 Paper 2 November 2024 NSC Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-mg-eastern-cape-doc/e2d571ef-166c-4cc0-bd54-afefc2b92940)

## About this document

Afrikaans Sal · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024 · Afrikaans. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Eastern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-eastern-cape/6e87169e-a8f9-4e13-9e08-6316b28e8888) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-northern-cape/f43a1af8-8f51-4190-8085-1bc65cd7b58e) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 North West](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-north-west/8f77d9e8-f746-489b-ab83-fe9a87ccb01e) — QP · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2

                                 NOVEMBER 2024

                                 NASIENRIGLYNE

                                    OOS-KAAP

PUNTE: 40

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 8 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 2

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2              2                   DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

NASIEN VAN DIE LETTERKUNDE

1.       Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op
         begrip is. (Foute moet steeds aangedui word.) Waar die foute die betekenis
         van die woord(e) verander, word dit wel gepenaliseer.

2.       Indien die kandidaat woorde uit 'n ander taal gebruik as die taal wat
         geassesseer word, word die vreemde woorde geïgnoreer. Indien die
         antwoord sonder die vreemde woorde sinvol is, word die kandidaat nie
         gepenaliseer nie. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word,
         word dit aanvaar.

3.       Vir oop vrae word geen punte toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/
         EK STEM NIE SAAM NIE. Die rede/motivering/bewys moet oorweeg word.

4.       Vir WAAR/ONWAAR- of FEIT/MENING-vrae word geen punte vir WAAR/
         ONWAAR of FEIT/MENING toegeken nie. Net die rede/motivering/aanhaling
         word bepunt.

5.       Waar een-woord-antwoorde gevra word en die kandidaat 'n volsin gee, is dit
         korrek, mits die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig
         word.

6.       Wanneer twee of drie feite/punte vereis word en die kandidaat gee 'n hele
         reeks, word slegs die eerste twee of drie feite/punte nagesien.

7.       Aanvaar dialektiese variasies.

8.       Aanvaar die letter en/of die korrekte antwoord wat uitgeskryf is by 'n
         meervoudigekeuse-vraag.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2              3                                   DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

AFDELING A: DRAMA

VRAAG 1: PERDEKRAG – Cecilia du Toit

VRAAG                                         ANTWOORD                                                  PUNT
1.1.1       Lucky                                                                                         1
1.1.2       (By) Silwerkloof (Stalle)                                                                      1
            (Aanvaar ook Silwerklof)

1.1.3       •   (Hy moes sy) gemeenskapsdiens (daar doen).                                                 1
            •   Wilma het gesê hy kan sy gemeenskapsdiens daar kom doen.
            •   Dit was sy straf vir die verkeerde ding wat hy gedoen het/die
                katjies wat hy doodgemaak/verdrink/mishandel het.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.1.4       •   Sy het die selfoon gevat/gegryp/gekonfiskeer.                                              1
            •   Sy het die selfoon by haar gehou.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.2         B/kwaad                                                                                        1
1.3         hooi/strooi/gras                                                                               1
1.4.1       help                                                                                           1
1.4.2       stout                                                                                          1
1.5.1       B/Lucky hou daarvan om Binki te terg (tease).                                                  1
1.5.2       E/Lucky is moeilik met Wilma.                                                                  1
1.5.3       A/Lucky is negatief teenoor ryk mense.                                                         1
1.5.4       C/Lucky kan nie glo Binki se ma het so min tyd vir haar nie.                                   1
1.6         •   Wilma het dadelik vir Lucky verduidelik watter werkies hy moes
                doen.                                                                                      1
            •   Lucky het Tinkerbelle laat weghardloop.                                                    1
            •   Binki het vir Lucky van Dukie vertel.                                                      1
            •   Lucky het sy nommer op Binki se foon gesit.                                                1
                (Kandidaat verdien 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)

1.7        •    Lucky het nog nooit die kans gekry om diere te leer ken nie.                               1
           •    Lucky het nie diere geken nie/nie geweet hoe om met diere te
                werk nie.
           •    Lucky was nog baie jonk/minderjarig.
           •    Lucky kon uit sy foute leer./Die magistraat wou sien of Lucky uit sy
                foute gaan leer.
           •    Dit was die eerste keer wat Lucky 'n fout gemaak het.
           •    Die magistraat wou vir Lucky help.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2              4                    DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

VRAAG                                    ANTWOORD                                     PUNT
1.8        •   Hy was ongehoorsaam/het nie geluister nie.                               1
           •   Hy het nie sy werk gedoen nie. SB RB
           •   Hy het meer aandag aan sy foon as aan sy werk gegee.
           •   Die gelui van die selfoon het die perde laat skrik.
           •   Lucky het nie respek teenoor Wilma getoon nie.
           •   Wilma gee Lucky 'n kans om sy gemeenskapsdiens op die
               perdeplaas te doen.
           •   Lucky is besig om sy tweede kans te bederf.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.9        •   Wilma wil ...                                                             1
               o probeer om vir Lucky goeie maniere/respek te leer.
               o vir Lucky die kans gegee om met diere te werk.
               o vir Lucky meer van diere leer/liefde vir diere leer.
               o hê Lucky moet verstaan dat hy nie altyd reg is in wat hy dink
                   en doen nie.
               o hê Lucky moet verstaan dat hy nie net kan doen wat hy wil
                  nie/vir Lucky die regte pad wys.
           •   Lucky ...
               o moet voel hy word gestraf/sy houding verander/'n beter mens
                  word.
               o wou nie luister nie/het nie met respek opgetree nie/was
                  aggressief/opstandig.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.10       Die skrywer ...                                                               1
           • beskryf Lucky se gevoelens.
           • gebruik woorde soos ''skoorvoetend'' en ''uitdagend'' om Lucky se
              houding te beklemtoon.
           • laat Lucky self dinge sê/doen wat dit duidelik maak dat hy nie daar
              wil wees nie/sê dat die stalle stink/maak asof hy wil opgooi.
           • laat Lucky vloek/kru taal/lelike woorde gebruik/lelik praat van die
              perde.
           • laat Lucky sonder respek vir ander optree.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.11       •   Binki se ma ...                                                           2
               o was dikwels weg vir werk/oorsee/te besig.
               o het haar geskaam vir Binki se letsels.
               o het liewer saam met haar baie vriende gekuier.
           •   Binki se pa het in Australië/'n ander land gewoon.
           •   Binki-hulle se huis het afgebrand.
               (Enige TWEE of soortgelyk aan bogenoemde)

1.12.1     Grace                                                                         1
1.12.2     dronkie (Aanvaar ook dronk)                                                   1
1.12.3     3/drie                                                                        1
1.12.4     korrespondensie/die pos/aanlyn                                                1

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2              5                      DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

VRAAG                                      ANTWOORD                                     PUNT
1.13       'n metafoor                                                                    1
1.14       B/Lucky en die mense in sy lewe baie probleme het.                              1
1.15.1     onvriendelik                                                                    1
1.15.2     besef dit was onregverdig om so met Binki te praat.                             1
1.16       •   Haar arms was vol letsels/littekens/merke/scars.                            1
           •   Sy het brandwonde opgedoen/gebrand.
           •   Sy was skaam vir haar letsels/het haar letsels weggesteek.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.17       •   Dit was 'n ongeluk./Hulle was vriende.                                      1
           •   Hulle het gespeel/gestoei/Lucky wou Binki se selfoon gryp.
           •   Lucky het dit nie bedoel nie/wou nie hê dit moes gebeur nie/ Binki
               wou weghardloop (sodat Lucky nie weer haar foon kon gryp nie).
           •   Lucky het om verskoning gevra/gesê hy is jammer.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.18.1     D/Kaizer aanvaar Lucky se verskoning.                                           1
1.18.2     E/Lucky verander sy kontaknaam na ''Extra Lucky''.                              1
1.18.3     A/Binki aanvaar (accept) die situasie met haar ma.                              1
1.18.4     C/Lady Jane en Kaizer doen wat Lucky vir hulle vra.                             1
1.19       Lucky het ...                                                                   1
           • geleer dat ander mense ook swaarkry/probleme het./hy nie die
              enigste mens is vir wie die lewe soms moeilik is nie.
           • besef dat nie alle witmense ryk is nie.
           • iets leer ken van mense se liefde vir diere.
           • besef dat hy gelukkig is om 'n ma te hê wat vir hom omgee/tyd vir
              hom het.
           • besef waarom Binki op die plaas is.
           • Binki se situasie verstaan.
           • geleer om sy verkeerde houding teenoor witmense te verander.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.20       Wilma ...                                                                       1
           • kon sien dat Lucky ten goede/positief verander het/'n beter
              persoon geword het.
           • kon goed voel oor die feit dat die kans wat sy vir Lucky gegee het,
              tot sy voordeel was.
           • het die kans gehad om oor haar eie fout/Grace te praat.
           • kon sien dat haar idee om ander mense te help, suksesvol was.
           • kon verstaan hoekom Lucky so negatief was.
           • het gehelp dat Lucky verander/respek teenoor mense en diere
              wys.
               (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2              6                       DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

VRAAG                                   ANTWOORD                                         PUNT
1.21       Dit is vir my lekker om te weet dat ...                                         1
           • 'n ander mens se lewe beter geword het.
           • Binki se lewe beter geword het.
           • Binki nou gelukkiger was/lekker op die plaas sou bly.
           • Binki nie meer so skaam/bang was nie.
           • Binki selfvertroue gekry het.
           • Binki haarself/haar situasie aanvaar het.
           • Binki nuwe vriende gemaak het.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

1.22       (In die slot lees ons duidelik dat) die krag van die perde almal se                1
           lewens beter gemaak het.
           (Of soortgelyk aan bogenoemde)

AFDELING B: KORTVERHALE

VRAAG 2: KINDERS VAN DIE AARDE – Charles Fryer

VERHAAL A: "DIE RAMP" – TT Cloete

VRAAG                                      ANTWOORD                                    PUNT
2.1.1        •    Die weldoener/man wat hom gehelp het/gestop het om hom te               1
                  help
             •    Die man in die (klein, geel) Mini-stasiewaentjie
2.1.2        (By) Jeffreysbaai                                                                1
2.1.3        •    Die rooi liggie het aangegaan                                               1
             •    Die enjin was gloeiend/baie warm.
             •    Die verkoeler het losgeruk.
             •    Die verkoeler het teen die waaier gestamp.
             •    Die waaier het die verkoeler gesny.
             •    Die water het uitgelek.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.1.4        •    Sy huis was daar.                                                           1
             •    Hulle het daar gebly.
             •    Hy moes sy vrou op die lughawe daar kry.
                  (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.2.1        die motors net verby gery                                                        1
2.2.2        suksesvol                                                                        1
2.3          ma/vrou                                                                      1
2.4          C/dit besig was om lig te word.                                                  1
2.5.1        C/Die verteller wou nie hê sy kinders moes bang wees nie.                        1
2.5.2        A/Die verteller kon die weldoener vertrou.                                       1

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2              7                                    DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

VRAAG                                     ANTWOORD                                                     PUNT
2.5.3        E/Die verteller was bly oor die weldoener se hulp.                                           1
2.5.4        B/Die weldoener het graag ander gehelp sonder om geld te verwag.                               1
2.6          •   Die gesin het in Houtbaai vakansie gehou.                                                  1
             •   Die verteller en sy kinders het alleen teruggery huis toe.                                 1
             •   Die kleinste het siek geword.                                                              1
             •   Die verteller kon nie aspirien vir die kind kry nie.                                       1
                 (Die kandidaat kry 'n punt vir elke gebeure wat op die korrekte plek is.)

2.7          •   Hy het iemand gehelp wat in die nood was.                                                  1
             •   Mense moet mekaar altyd probeer help as hulle kan.
             •   In die tyd van die verhaal was dit nie so onveilig om langs die pad
                 stil te hou om ander mense te help nie.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.8          •   Die omstandighede was anders as gewoonlik.                                                 1
             •   Die vrou was nie daar om na die kinders te kyk nie.
             •   Hy was bekommerd oor sy vrou.
             •   Die kinders het oor hulle ma gehuil/gedink hulle ma gaan dood.
             •   Die weer was sleg.
             •   Hy moes deur die nag ry.
             •   Daar het baie dinge verkeerd geloop.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.9          Ek het geleer dat ek …                                                                         1
             • nie net aan myself moet dink nie.
             • mense moet help as ek kan.
             • nie iets moet terug verwag nie.
             • mense nie in die steek moet laat nie/moet doen wat ek gesê het
                ek gaan doen.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.10         •   Die weldoener se dood is die eintlike/grootste ramp.                                       1
             •   Die titel verwys eintlik na die weldoener se dood.
             •   Die weldoener se dood was die laaste van baie rampe wat
                 tydens die verteller se reis gebeur het.
                 (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

VERHAAL B: "DIE OOREENKOMS" – Dalene Matthee

 VRAAG                                         ANTWOORD                                                  PUNT
2.11        'n vergelyking                                                                                 1
2.12        B/mekaar leer ken het toe hulle al oud was.                                                     1
2.13        •    Hulle het altyd met Jakob se motor gery.                                                   2
            •    Willem het vir Jakob geld vir brandstof gegee.
                 (Of soortgelyk aan bogenoemde)

2.14.1      treindrywer                                                                                     1

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2              8                       DBE/November 2024
                                   NSS – Nasienriglyne (Oos-Kaap)

VRAAG                                      ANTWOORD                                 PUNT

2.14.2      (landbou)koöperasie                                                         1
2.14.3      Sarah                                                                       1
2.14.4      Vyf/5                                                                       1
2.15.1      E/Die een wat eerste sterf, moes vir die ander een 'n teken kom gee.        1
2.15.2      A/Jakob het vir Willem gevra om van die ooreenkoms te vergeet.              1
2.15.3      B/Jakob het begin dink daar is nie lewe ná die dood nie.                    1
2.15.4      C/Die whiskybottel se prop het presies om halfses losgedraai.               1
2.16.1      hartseer                                                                    1
2.16.2      het sy vriend gemis                                                         1
2.17        Jakob was bang hulle …                                                      1
            • lag vir/spot/terg hom
            • skinder.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.18        Jakob het die sleutel in sy sak gebêre.                                     1
2.19        •   Jakob het gedink hulle is laf/lastig.                                   1
            •   Jakob het reeds twee vrouens gehad.
            •   Jakob wou nie weer trou nie/wou alleen op sy kooi lê.
            •   Jakob en Willem het saam besluit om vrouens uit te los.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.20        •   Jakob was nie meer bang nie/het dadelik met Willem gepraat.             1
            •   Jakob het nou geweet daar is lewe na die dood.
            •   Willem het die ooreenkoms nagekom/gedoen wat hulle besluit het
                hulle sou doen.
            •   Jakob kon nou oor Willem treur soos dit hoort.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.21        •   Hulle het gewys dat hulle omgee.                                        1
            •   Hulle het geweet hy is baie hartseer oor sy vriend se dood.
            •   Hulle het vir hom gesorg omdat hy te hartseer was om dit self te
                doen.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

2.22        Die skrywer ...                                                             1
            • vertel reg van die begin af dat Jakob en Willem soos broers was.
            • beklemtoon dat jy nooit te oud is om 'n goeie vriendskap/
               vriendskap van broederliefde te ontwikkel nie.
            • vertel dat Jakob en Willem alles gedeel het.
            • vertel dat Jakob en Willem oor alles kon praat.
                (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde)

                                                              TOTAAL AFDELING B: 40
                                                                  GROOTTOTAAL: 40

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 KwaZulu-Natal](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-kwazulu-natal/adef1d4c-b9bb-498b-878e-e136363c451d) — Afrikaans SAL · QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Free State](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-free-state/ce6ed409-7647-4dbd-b80a-a2c4962e09b0) — Afrikaans SAL · QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-limpopo/26aacf8c-00c0-4205-878c-877b15cac8e7) — Afrikaans SAL · QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-mpumalanga/26c425f4-fab1-4fd6-ba8c-3a9b802b4140) — Afrikaans SAL · QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Western Cape](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-western-cape/afd1be9c-6083-4b52-a9dd-4a08576d84f8) — Afrikaans SAL · QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 Nov 2024 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-nov-2024-gauteng/a704e4e0-97b6-4d55-b45a-d72fa5efc84a) — Afrikaans SAL · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Afrikaans SAL

- [Gr 12 Afrikaans SAL ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-afrikaans-sal-atp-2023-24/62a5661c-7dee-400e-8d08-3944f9c721f0) — ATP · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2024](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2024/aee8aad3-b29f-4223-89f5-1a1283e698a1) — QP · 2024 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 May-June 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-may-june-2023/823ad3bb-938b-47a5-a512-c081e7c25841) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P2 May-June 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p2-may-june-2023/0649fe6b-de17-4472-b0c1-64fdcdd16bc1) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P3 May-June 2023](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p3-may-june-2023/f71f0bcc-c47f-4168-96f9-343fb0f5cc96) — QP · 2023 · Afr
- [Afrikaans SAL P1 Nov 2023 MG](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-sal-p1-nov-2023-mg/c2f8f142-3b33-4fde-8b72-bf2a315fd3ed) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
