# Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2011 Question Paper

> Grade 4 Afrikaans FAL question paper from the ANA 2011, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-4/3c0cdf22-acb7-4181-a927-6ba4ba865f75
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans FAL
- Grade: Grade 4
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Afrikaans FAL](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/afrikaans-fal) › [Afrikaans FAL Grade 4 ANA 2011 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-4/3c0cdf22-acb7-4181-a927-6ba4ba865f75)

## About this document

Afrikaans Fal · Grade 4 · ANA · 2011 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                     LEERDER NOMMER

                                       JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
                                               GRAAD 4 TAALLEER: AFRIKAANS

VAN                                         GESLAG (MERK )      SEUN       DOGTER

NAAM
                                              PROVINSIE

GEBOORTEDATUM

SKOOL SE NAAM
EMIS NR.                                    DISTRIK / STREEK

Instruksies aan leerders:
   1.   Lees al die instruksies deeglik.
   2.   Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is.
   3.   Hierdie toets duur 45 minute.
   4.   Jou onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeld oefeninge te beantwoord
        voordat jy die toets begin.
___________________________________________________________

Voorbeeldoefeninge

Voorbeeld 1

Omkring die letter met die regte antwoord.

   Koeie voorsien ons van ...

        a. kaas.
        b. botter.
        c. melk.

        d. roomys.

Jy het die vraag reg geantwoord as jy c omkring het.

                                        1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

             2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Voorbeeld 2

Nommer die sinne van 1 tot 4, in die blokkies, om die volgorde aan te dui
wat Marie soggens voor skool doen.

a)
       Marie ontmoet haar maats oppad skool toe.                         4

b)
       Marie word wakker en staan op.                                    1

c)
       Sy is gereed om skool toe te gaan.                                3

d)
       Sy was haarself en trek klere aan.                                2

Jy het die vraag reg geantwoord as jy die blokkies soos bo genommer het.

Let wel:
   • In jou toets sal jy nog vrae soos beantwoord soos die wat jy nou voltooi
      het.
   • Doen jou bes om die vrae te beantwoord, al is jy nie seker van die
      antwoord nie.
   • Sryf die antwoord wat jy die beste is, neer en gaan aan met die
      volgende vraag.
   • Blaai om na die volgende bladsy wanneer jy ‘n bladsy voltooi het.
   • Kyk slegs na jou eie werk.

Die toets begin op die volgende bladsy.

                                      3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

Lees die storie en beantwoord die vrae wat volg.

 Mnr Blom, ‘n graad 4 onderwyser, het ‘n werkswinkel oor ‘n groentetuin by die skool
 bygewoon. Terug by die skool, het hy sy klas gevra of hulle ‘n groentetuin by die skool
 wil begin. Die groentetuin behoort op die volgende beginsels te werk: ‘n gedeelte van
 die groente kan die leerders huis toe neem en die res word vir skoolfonds verkoop. Die
 leerdes wou net dadelik begin. Meneer het hul eers gehelp om die tuin te omhein, sodat
 die diere nie die groente sal eet nie.

 Voordat die leerders die groente geplant het, het Mnr Blom ‘n boek aan hulle gewys oor
 hoe om die grond voor te berei,      Die leerders het hulleself in groepe verdeel en elke
 groep het ‘n stukkie grond voorberei vir hul eie groentes.

 Me Meyer van die naaste kwekery het aan die leerders kool, uie, beet en spinasie
 saailinge gegee. Die leerders het die plantjies in rye geplant. Hulle het daagliks beurte
 gemaak om die saailinge nat te lei, asook gedurende die vakansie. Na ses weke kon
 hul reeds van die spinasie oes. Die leerders was baie opgewonde. Die ander groente
 het ook na verloop van tyd goed gegroei.

 Die leerders was baie trots op hul tuin en wou alles wat hulle geleer het met hul gesinne
 deel. ‘n Gesinsdag is gereël en hulle ouers is uitgenooi om na hulle groentetuin te kom
 kyk.

         1.    Wie is die graad 4 onderwyser?                                           (1)

               ______________________________________________________________

        2.    Omkring die letter met die regte antwoord.                                (1)

              Kies die beste naam vir die storie.
               A.    ‘n Werkswinkel oor ‘n groentetuin.
               B.    Reëlings vir ‘n gesinsdag .
               C.    Ons skool se groentetuin.
               D.    Voorbereiding van tuingrond.

                                              4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

3.   Omkring die letter met die regte antwoord.                           (1)

     Waarom is die groentetuin omhein deur die leerders?

      A.    Sodat die tuin nie vuil moet word nie.
      B.    Die diere nie die groente kan eet nie.
      C.    Die diewe nie die groente kan steel nie.
      D.       Sodat motorkarre nie deur die tuin kan ry nie.

4.    Waarom was die leerders trots op hul groentetuin?                   (1)

       _________________________________________________________

       _________________________________________________________

       _________________________________________________________

5.   Kies die regte woord uit die lys om die sin te voltooi.

      laaste          einde          nou             vinnig     dadelik

     5.1 ‘n Ander woord vir onmiddellik is ________________.              (1)

     5.2 Die teenoorgestelde van eerste is _____________________.         (1)

6.   Skryf die volgende sin in die huidige tyd oor.                       (1)

     Mnr Blom het aan hulle ‘n boek gewys.

     __________________________________________________________

7.   Skryf die volgende sin in die toekomstige tyd oor.                   (1)

     Leerders het saailinge geplant.

     __________________________________________________________

                                       5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

           Omkring die letter met die regte antwoord. Kies die regte werkwoord wat
8.         die verlede tyd van die woord in hakies aandui.                      (1)

           Die leerders (neem) beurte om die saailinge nat te lei.

            A.    ... was beurte neem ...
            B.    ... geneem beurte ...
            C.    ... het beurte geneem ...
            D.    ... het geneem beurte ...

 9.       Noem die twee planne wat die leerders met die groente gehad het.

 9.1      ______________________________________________________ (1)

 9.2 ______________________________________________________ (1)

     10. Die volgende sinne handel oor die verbou van groente in ‘n tuin.              (2)
          Nommer die sinne van 1 tot 4, in die blokkies, om die volgorde aan te dui.

     a)    Leerders neem beurte om die tuin nat te lei.

     b)    Leerders plant saailinge in rye.

     c)    Van die spinasie kan geoes word.

     d)    Leerders berei die grond voor.

                                              6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

11.    Twee woorde in die paragraaf is verkeerd gespel.                      (2)
       Vind die woorde en skryf dit reg oor.

       Me Meyer het die leerders kool, eie en beet gegee om te plant. Die
       leerders was opgewonde omdat groente so vinig groei.

      ________________________             ,   __________________________

12.    Vul die regte voorsetsel vir die volgende sinne in.

      12.1 Die leerders het groente saailinge _________ Me Meyer gekry. (1)

      12.2 Hulle het beurte geneem om die saailinge daagliks nat te lei
           _____________ die oggend.                                        (1)

13. Skryf 5 sinne neer oor wat jy die meeste geniet het van die 2010 FIFA
    Wêreld Sokkerwedstryd.                                         (5)

      Gebruik korrekte spelreëls en taal.

      ____________________________________________________________

      ____________________________________________________________

      ____________________________________________________________

      ____________________________________________________________

      ____________________________________________________________

      ____________________________________________________________

      ____________________________________________________________

                                       7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

       Onderstaande is ‘n rooster vir busse wat daagliks vanaf Johannesburg
       stasie vertrek. Gebruik die busrooster om vrae 14 – 17 te beantwoord.

                            Busrooster: Maandag - Sondag

        Vertrek-    Bestemming     Aankoms-   Vertrek-   Bestemming   Aankoms-
          tyd                         tyd       tyd                      tyd

                                                             Port
         06:00       Durban         14:00      05:30      Elizabeth    15:30

                                                                       15:00
         07:00      Kaapstad        19:00      07:00      Durban
                                                                       20:00
         09:00       Durban         17:00      08:00      Kaapstad
                   Bloemfontei                                         17:30
         10:00                      14:00      09:30      Durban
                       n
                                                                       22:00
         11:30      Kaapstad        23:30      10:00      Kaapstad

   14. Die bus arriveer 20:00 in   __________________________.                  (1)

   15. Omkring die letter met die regte antwoord.                               (1)

        Hoeveel busse vertrek daagliks na Durban?

        A. Een
        B. Twee
        C. Drie
        D. Vier

   16. Voltooi die tabel deur die aankomstye in te vul:                        (3)

                   Bestemming                       Aankomstyd

16.1     Tweede bus na Bloemfontein

16.2     Derde bus na Durban

16.3     Vierde bus na Kaapstad

                                      8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

17.     Skryf slegs die meervoud van die onderstreepte woord neer.

      17.1     Die kind het die bus verpas.                          (1)

               ___________________________

      17.2     Hy sit sy voet op die bus se sitplek.                 (1)

               ____________________________

      17.3     Die span vertrek na Durban om voetbal te speel.       (1)

               ____________________________

                                         9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

18. Ontwerp ‘n uitnodigingskaartjie vir jou verjaarsdag.                 (5)

    Stel jou maats in kennis oor die datum, tyd en plek van die verjaarsdag-
    partytjie.

                            Einde van hierdie toets.
                                      Dankie!

                                     10

## Related documents

- [Afrikaans Taal Graad 4 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-4-memo/464bda55-35f4-40ad-bb9c-226581245001) — Afrikaans FAL · Memo · 2011 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Test](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-test/baa59c49-a5d1-4a66-857c-0fc3d3aa5413) — Afrikaans FAL · QP · 2014 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL 2013 Test](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2013-test/0a4d0615-8145-4d72-be57-a3f565aa81ea) — Afrikaans FAL · QP · 2013 · Afr
- [Afrikaans FAL Graad 4 2012](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-fal-graad-4-2012/ec739fcc-1d55-4279-b7e1-1fb322a0b400) — Afrikaans FAL · QP · 2012 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans FAL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-fal-memo/1321aa4e-3200-484d-98c7-1fb882d924c6) — Afrikaans FAL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+4+Afrikaans+FAL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-afrikaans-fal-2013-memo/ff457be2-af6a-4fa4-92a1-82975b79b336) — Afrikaans FAL · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 4 Afrikaans FAL

- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-june-exam-memorandum-afrikaans/9aced481-bb65-4618-96c0-d209ab544fbd) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2022-november-exam-memorandum-afrikaans/354e4194-aba3-4cc9-9926-d0a722f93f37) — Memo · 2022 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/05dfc48c-7a12-41b3-a368-0828ccc63e57) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Mid Year Examination 2021 Marking Guideline](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-june-exam-memorandum-afrikaans/4b11ea3a-b7b9-43d8-92c3-c311c4ace03a) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans FAL Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/ce2c9398-7385-4f1a-8e05-a8dbbd936239) — Memo · 2021 · Afr
- [Grade 4 Afrikaans Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-afrikaans-fal-2021-november-exam-memorandum-afrikaans/0ad09926-3c49-4d67-83e9-f41536f9cd2e) — Memo · 2021 · Afr

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
