# Afrikaans HL Grade 6 ANA 2011 Memo

> Grade 6 Afrikaans HL memorandum from the ANA 2011, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-6-memo/3f849993-84f2-4917-a552-6baf95934e13
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Afrikaans HL
- Grade: Grade 6
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2011
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 3

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 6](https://www.hlayiso.com/library/grade-6) › [Afrikaans HL](https://www.hlayiso.com/library/grade-6/afrikaans-hl) › [Afrikaans HL Grade 6 ANA 2011 Memo](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-6-memo/3f849993-84f2-4917-a552-6baf95934e13)

## About this document

Afrikaans Hl · Grade 6 · ANA · 2011 · Afrikaans. Memorandum, 3 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                   2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS
                                                              GRAAD 6 TAAL: AFRIKAANS
                                                                      MEMORANDUM

VRAAG                                                         PUNTE       TOTAAL    VRAAG                                                        PUNTE    TOTAAL
               VERWAGTE ANTWOORDE                                                                 VERWAGTE ANTWOORDE

1.      C – Hy het die stert gesoek.                      1               /1       2.       A – ... skrikkerig is.                           1           /1

3.      C – ...Michael het verlig gevoel.                 1               /1       4.       4.1 Michael het begin wonder hoe dit           1 elk         /2
                                                                                               moontlik is dat ‘n marmot se oë kan
                                                                                               uitval.
                                                                                            4.2 Hy het besef dat dit alles ‘n grap was
                                                                                               en dat daar niks met sy marmot fout
                                                                                               is nie.
5       Die marmot kan seerkry as ‘n mens dit             1               /1       6.       Die marmot was bruin van kleur.                  1           /1
        aan die stert optel.
7.      Michael het gedink dat sy marmot se stert         1               /1       8.       B – ...soms.                                     1           /1
        weg is.
9.      Michael vra sy pa mooi om ‘n marmot               1               /1       10.      Michael sal/gaan/wil ‘n hokkie vir sy            1           /1
        aan te hou.                                                                         troeteldier bou.

11      Die marmot het nie ‘n stert gehad nie.            1               /1       12.      12.1 potte                                     1 elk         /3
                                                                                            12.2 helde
                                                                                            12.3 beeste
                                                                          /6                                                              1 punt         /5
13      Formeel                                                                    14.
                                                                                            Die plakkaat moet die volgende bevat:        vir elke
                                                                                                                                         geskikte
        Goeie middag.                     0 punte vir
                                          niks of een,
                                                                                            Plek, adres, datum, tyd en doel                item.
        Verskoon my asseblief             een punte vir   3
        Dankie, meneer.                   enige 2 en 2
                                          punte vvir
        Gaan dit goed met jou?            enige 3 en 3
        Sal jy asseblief na my luister!   punte vir al
                                          5.
        Alledaags                         0 punte vir     3
                                          niks of een,
                                          een punte vir
                                          enige 2 en 2
                                          punte vvir
                                          enige 3 en 3
                                          punte vir al
                                          5.
15                                                                                 16.
        15.1 gesond                                                                         16.1 leeuwyfie
        15.2 jong (nie jonk)                              1 elk           /3                16.2 koningin                                1 elk           /2

        15.3 eerste

                                                                      1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

                                                2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS
                                                          GRAAD 6 TAAL: AFRIKAANS
                                                                  MEMORANDUM

VRAAG                                                     PUNTE       TOTAAL    VRAAG                                                        PUNTE    TOTAAL
               VERWAGTE ANTWOORDE                                                            VERWAGTE ANTWOORDE

                                                                               18.
17      17.1 werkwoord                                                                  18.1 Die leeu het gebrul, want hy
        17.2 byvoeglike naamwoord                                                            was kwaad.
                                                       1 elk          /2                                                             1 elk           /2
                                                                                        18.2 Die jakkals het ingekom, terwyl
                                                                                             die wolf gepraat het.

19      19.1 vir (teen)                                                        20.                Gebruik die rubriek hieronder.                     /4
                                                       1 elk          /2
        19.2 na
        Gebruik die rubriek hieronder                                                                                                1 punt vir
21                                                                    /6       22.      Mooi, rooi/ blink, flink / hoes, roes ens.   enige           /1
                                                                                                                                     paar
23      A – ...alliterasie                                  1         /1       24.      B – ...sy wiele draai vinnig                     1           /1

                                                         Totaal:                          / 50
 20. Rubriek: Brief (6 punte)
KRITERIA                                 0 punt                                         1 punt                               2 punte
Die adres                    •   Geen adres; of                       •        Adres is op regte plek, maar        •   Adres is korrek en op
(2 punte)                    •   Adres nie ordentlik                           1 item ontbreek vb. datum ,             die regte plek.
                                 gerangskik                                    poskode ens.

Die aanhef                   •   Nie van toepassing/geskik;           •        Van toepassing/geskik; en
(1 punt)
                             •   Met foute; of                        •        Geen foute; en
                             •   In die verkeerde plek                •        In die regte plek
Die paragraaf                •   Nie relevant tot                     •        Relevant tot onderwerp; met         •   Relevant tot
(2 punte)                        onderwerp; of                        •        1 taalfout of spelfout                  onderwerp; met
                             •   Het taalfoute en spelfoute                                                        •   Geen taal of spelfoute
Die einde                    •   Nie geskik; of                       •        Geskik; en
(1 punt)
                             •   Met foute; of                        •        Geen taal en spelfoute; en
                             •   In die verkeerde plek                •        Is in die regte plek

                                                                  2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

                                         2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS
                                                   GRAAD 6 TAAL: AFRIKAANS
                                                           MEMORANDUM

21. Rubriek: Inleidingsparagraaf ( 4 punte)
          0 punt                1 punt                    2 punte                 3 punte                  4 punte
  • Instruksies slegs
                        • ‘n Paragraaf met         • ‘n Paragraaf met       • ‘n Paragraaf met       • ‘n Paragraaf met
  oorgeskryf; of
                        een geskikte sin wat       twee of meer             drie of meer             vier of meer
  • Slegs een
                        tot die paragraaf in       verskillende,            verskillende,            verskillende,
  woord/frase           die vraestel sal lei;met   logiese sinne wat        logiese sinne wat        logiese sinne wat
  neergeskryf.          ten minste ‘n              tot die paragraaf in     tot die paragraaf in     tot die paragraaf in
  • Geen antwoord       onderwerp en ‘n            die vraestel sal lei –   die vraestel sal lei –   die vraestel sal lei –
                        gesegde.
                                                   elk met ten minste       elk met ten minste       elk met ten minste
                        • Ignoreer die spel-,      ‘n onderwerp en ‘n       ‘n onderwerp en ‘n       ‘n onderwerp en ‘n
                        taal- en                   gesegde.                 gesegde.                 gesegde.
                        leestekenfoute.
                                                   • Geen spel-, taal-      • Geen spel-, taal-       • Geen spel-, taal-
                                                   of leestekenfoute in     of leestekenfoute in     of leestekenfoute in
                                                   ten minste een sin       ten minste twee          al die sinne nie.
                                                   nie.                     sinne nie.

                                                      3

## Related documents

- [Afrikaans Taal Graad 6](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-taal-graad-6/afe3c756-805d-4066-97de-38e92b3b936f) — Afrikaans HL · QP · 2011 · Afr
- [2014 ANA Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-6-afrikaans-hl-memo/5b0a3d35-8a87-436e-848d-f4d5e8aca86e) — Afrikaans HL · Memo · 2014 · Afr
- [ANATest+Grade+6+Afrikaans+HL+2013+Memo](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-6-afrikaans-hl-2013-memo/ef6dc713-ae75-48b6-aded-2039f3f7fc83) — Afrikaans HL · Memo · 2013 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo/7eb75c72-9ba0-46aa-9da7-6b2e9e2eb9f2) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo Deaf](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-deaf/f40c4419-7af5-4371-95d3-22e9b530a50b) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr
- [Grade 6 Afrikaans HL Memo-Braille](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-memo-braille/ac309543-e04e-4099-8f9d-ea993bf013db) — Afrikaans HL · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 6 Afrikaans HL

- [Afrikaans HL QP June 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-june-exam-question-paper-afrikaans/7d8c7c3a-e5d3-4a73-9c5e-9d7f8513b69d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HL QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/0881348c-9560-46ca-b4fe-d7fd4555a2c9) — QP · 2024 · Afr
- [NW 6 AFR HT NR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-6-afrikaans-hl-2024-north-west-november-exam-question-paper-afrikaans/a1117f1c-8816-40ff-abc6-e0d797d6ed91) — QP · 2024 · Afr
- [AFR HL P2 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p2-gr6-qp-nov2018/9e336919-255d-49ff-bf96-c1663eee6de3) — QP · 2018 · Afr
- [AFR HL P3 GR6 QP NOV2018](https://www.hlayiso.com/library/afr-hl-p3-gr6-qp-nov2018/199c5e7f-ccdc-4059-99e4-18d3536024d3) — QP · 2018 · Afr
- [AFRIKAANS HL P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/afrikaans-hl-p2-qp/5b2d9c76-28b9-4ebd-b4e7-da6f75334555) — QP · 2017 · Afr

## Collection

- [Grade 6 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-6/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
