# Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/66f1e4d8-a249-4e80-9dfc-7d66ad4a5890
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P1 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/66f1e4d8-a249-4e80-9dfc-7d66ad4a5890)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 10

                       NOVEMBER 2019

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LANDBOUWETENSKAPPE V1               (EC/NOVEMBER 2019)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1    D √√

       1.1.2    B √√

       1.1.3    B √√

       1.1.4    C √√

       1.1.5    A √√

       1.1.6    C √√

       1.1.7    D √√

       1.1.8    B √√

       1.1.9    B √√

       1.1.10   D √√                                         (10 x 2)     (20)

1.2    1.2.1    Slegs B √√
       1.2.2    Slegs B √√
       1.2.3    Geeneen √√
       1.2.4    Beide A en B √√
       1.2.5    Slegs A √√                                   (5 x 2)      (10)

1.3    1.3.1    Agro-ekologie √√
       1.3.2    Verdamping/waterdamp √√
       1.3.3    Voedselsekuriteit √√
       1.3.4    Wysiging √√
       1.3.5    Byproduk/neweproduk √√                         (5 x 2)    (10)

1.4    1.4.1    Kunsmatige weiding √
       1.4.2    Wet op Vleisveiligheid √
       1.4.3    Dubbeldoelras √
       1.4.4    Kouebloedperde √
       1.4.5    Herbivore √                                    (5 x 1)      (5)

                                                  TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  LANDBOUWETENSKAPPE V1                                3

AFDELING B

VRAAG 2: AGRO-EKOLOGIE

2.1    Tabel wat die verskillende organismes in ŉ ekosisteem toon

       2.1.1    Die primêre verbruiker                                                   (1)
                Springbok 

       2.1.2    ŉ Rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.1
                Springbok kan net op die gras/plante voed                               (1)

       2.1.3    Die tipe kompetisie wat tussen die leeu en die hiëna tydens ŉ jag
                plaasvind
                Interspesifieke kompetisie 

                Verduideliking van die antwoord
                Organismes van verskillende spesies kompeteer vir voedsel              (2)

       2.1.4    Die rede hoekom leeus ŉ groter kans het op oorlewing in ŉ
                ekosisteem
                 Leeu is ŉ tersiêre verbruiker 
                 Baie klein kans dat leeus deur ander organismes doodgemaak gaan
                   word 
                 Leeu is ŉ sterk predator/roofdier                   (Enige 2 x 1)     (2)

       2.1.5    Gebruik die lys van organismes op die tabel om ŉ voedselketting
                te teken om vier trofiese vlakke van energievloei in ŉ ekosisteem
                te toon

                Kriteria vir die merk van die voedselketting
                 Voedselketting 
                 Organismes uit die tabel 
                 Korrekte volgorde van voedselketting 
                 Korrekte hoeveelheid trofiese vlakke                                  (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2019)

2.2    Die onderstaande diagram wys ŉ baie belangrike voedingstofsiklus wat
       in ŉ ekosisteem plaasvind

       2.2.1   Die voedingstofsiklus wat deur die diagram voorgestel word.
               Watersiklus                                                                (1)

       2.2.2   Proses A, B en C in die diagram
               A – Verdamping                                                             (1)
               B – Kondensasie                                                            (1)
               C – Transpirasie                                                           (1)

       2.2.3   Die komponent van die ekosisteem waartoe water behoort
               Abioties                                                                   (1)

2.3    Foto’s van weiding van verskillende plase wat deur graad 10-leerders
       geneem is

       2.3.1   Die weidingkondisie van plaas A en B
               A – Goeie kondisie 
               B – Sleg/swak kondisie                                                     (2)

       2.3.2   Plaasaktiwiteite wat tot die weidingkondisie van PLAAS B lei
                Oorbevolking/oorbeweiding 
                Selektiewe weiding 
                Aanhoudende beweiding in dieselfde seisoen 
                Deurlopende weiding 
                Brand veld herhaaldelik                           (Enige 2 x 1)          (2)

       2.3.3   Die veldbestuurspraktyke toegedien deur PLAAS A in die
               volgende situasies
               (a)   WeidingsisteemWisselweiding                                          (1)
               (b)   Voorraadkoers                                                        (1)
               (c)   Dierelading                                                          (1)

       2.3.4   TWEE voordele van gemeenskapsboerdery
                Verskillende diere wei saam en dit veroorsaak kruisteling 
                Daar is ŉ gesamentlike suippunt vir vee 
                Dit is goedkoper as gevolg van die getal kampe wat gebruik
                 word 
                Minder veldbestuurtyd word benodig                     (Enige 2 x 1)     (2)

       2.3.5   Redes waarom weidingbestuur belangrik is
                Goedkoop, voedsame kos vir vee op deurlopende basis 
                Verhoogde vee-gesondheid en produktiwiteit 
                Verminderde behoefte aan aanvullende voeding 
                Verminder die risiko van peste en siektes by vee 
                Verminder gronderosie 
                Verhoog inkomste vir die boere en die ekonomie van die land 
                                                                      (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                               5

2.4    2.4.1    EEN voorbeeld van fauna wat in Suid-Afrika se biome gevind
                word.
                 Olifant 
                 Wildsbokke                                       (Enige 1 x 1)      (1)

       2.4.2    Suid-Afrikaanse bioomeienskappe uitgelig deur onderstreepte
                frases
                 Woudbiome (hoë bome) 
                 Grasveld biome (verskillende tipes gras)                            (2)

       2.4.3    TWEE Suid-Afrikaanse biome wat nie in die scenario genoem
                word nie
                 Fynbosbioom 
                 Ruigtebioom 
                 Nama-karoo bioom 
                 Sukkulente karoobioom 
                 Savanna-bioom                                    (Enige 2 x 1)      (2)

        2.4.4 Funksie van Savanna-bioom vir landbou
               Produksie van sitrusvrugte en subtropiese vrugte 
               Weiding van vleisbees, wildediere en bokke          (Enige 1 x 1)    (1)

2.5     2.5.1 EEN oorsaak van klimaatsverandering
               Veranderinge in die hoeveelheid energie wat deur die
                son vrygestel word 
               Vulkaniese uitbarstings 
               Veranderinge in seestrome 
               Veranderinge in die vlak van kweekhuisgasse in die
                landbou                                             (Enige 1 x 1)    (1)

        2.5.2 Impak van klimaatsverandering op die landbou
                Verminder gewasopbrengs 
                Verminder veeproduksie 
                Verminder die gebiede wat is vir landbou geskik 
                Verminder grondvrugbaarheid 
                Peste word meer gelok 
                Verminder arbeidskrag                              (Enige 1 x 1)    (1)

        2.5.3 EEN manier hoe boere by klimaatsverandering kan aanpas
               Gebruik water spaarsamig 
               Pas die grond mooi op 
               Kies geskikte boerderypraktyk                  (Enige 1 x 1)          (1)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                         LANDBOUWETENSKAPPE V1                             (EC/NOVEMBER 2019)

VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE

3.1    3.1.1   Die voedsel wat die meeste gebruik word in landelike gebiede
                Mielies                                                                  (1)

       3.1.2   Die rede vir die antwoord in VRAAG 3.1.1
                Mielies is ŉ stapelvoedsel 
                Maklik bekombaar/goedkoop 
                Mielies is 82%                                       (Enige 1 x 1)       (1)

       3.1.3   Die klas waartoe ingemaakte soutvleis (‘Bully-Beef’) en vrugte
               behoort
                Ingemaakte soutvleis (‘Bully-Beef’) – verwerkte voedsel 
                Vrugte – vars voedsel                                                    (2)

       3.1.4   Bereken die verskil in die gebruik van mielies tussen landelike
               en stedelike gebiede
               Mielies wat in landelike areas gebruik word – mielies wat in stedelike
               gebiede gebruik word 
                      = 82 – 24 
                      = 58% (verskil)                                                     (3)

       3.1.5   Die tabel wat die informasie oor voedselgebruikpatrone toon

               Voedsel gebruik en hoe gereeld          Landelik (%)     Stedelik(%)
                             Mielies                       82               24
                            Hoender                        16               83
                Ingemaakte soutvleis (“Bully-Beef”)         2               52
                             Vrugte                         6               80

               Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                Korrekte opskrif 
                Korrekte etikettering van voedselgebruik 
                Korrekte eenheid (%) 
                Korrekte landelike gebruik 
                Korrekte stedelike gebruik                                               (5)

3.2    3.2.1   Die kennis van die foto is inheems of wetenskaplik
                Inheemse kennis                                                          (1)

       3.2.2   Die rede om jou antwoord in VRAAG 3.2.1 te regverdig
                Want dit is tradisionele vaardighede 
                Die metode wat gebruik word, is tradisioneel 
                Mense gebruik beeste om die grond te bewerk    (Enige 1 x 1)             (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                LANDBOUWETENSKAPPE V1                                7

       3.2.3 Hoe inheemse kennis in landbou gebruik word in die volgende
             situasies
             (a) Tussenverbouing                                                    (1)
             (b) Wisselbou                                                          (1)

       3.2.4 TWEE beperkings van die gebruik van inheemse kennis in die
             landbou
              Baie nuwe siektes en peste het onlangs na vore gekom waarvoor
               inheemse kennis geen behandeling kan voorskryf nie 
              Daar is geen plaasrekords nie 
              Dit word geassosieer met onkunde, ongeletterdheid en armoede
              Lae insette is gelyk aan lae uitset 
              Arbeidsintensief 
              Die metodes is tydrowend                           (Enige 2 x 1)     (2)

3.3    3.3.1 Die hulpbron van die foto (A–D) wat deur die volgende wette
             beskerm word
             (a) Beeste                                                             (1)
             (b) Veld/Rivier                                                        (1)
             (c) Rivier                                                             (1)
             (d) Woud/Veld                                                          (1)

       3.3.2 TWEE doelwitte van landbouwetgewing
              Bewaar landbouhulpbronne 
              Beskerm die omgewing 
              Verseker verbruikersveiligheid 
              Beskerm die regte van plaaswerkers                 (Enige 2 x 1)     (2)

3.4    3.4.1 Definisie van die term verstedeliking
             Verstedeliking is die beweging van mense vanaf landelike gebiede 
             na stedelike gebiede                                                   (2)

       3.4.2 DRIE negatiewe gevolge van bevolkinggroei vir die
             landbousektor
              Vraag na voedsel verhoog 
              Meganisasie verhoog en minder arbeid benodig 
              Verstedeliking neem toe 
              Landbougrond word gebruik 
              Verhoogde ontbossing                           (Enige 2 x 1)         (2)

3.5    3.5.1 Verbind die tipe grond eienaarskap of tipe grondbesit met die
             volgende stellings:
             (a) Huur                                                               (1)
             (b) Buitelandse grond                                                  (1)
             (c) Staatsgrond                                                        (1)
             (d) Arbeidsgebruikgrond                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        LANDBOUWETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2019)

       3.5.2 Die verskil tussen grondherverdeling en grondverblyfs-
             hervorming
              Grondherverdeling is bedoel om arm en benadeelde mense
               toegang tot grond te gee 
              Grondverblyfshervorming is bedoel om plaasarbeiders se
               verblyfreg op land te verseker                                    (2)

       3.5.3 EEN rol van landbou-organisasies
              Doen navorsing 
              Dien as mondstuk vir boere 
              Verskaf ondersteuning aan boere                 (Enige 1 x 1)     (1)
                                                                                 [35]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 9

VRAAG 4: DIERESTUDIES

4.1    4.1.1         TWEE uitheemse beesvleisrasse in die diagram
                      Hereford 
                      Brahmaan                                                           (2)

       4.1.2         Die ras met die volgende kenmerke
                     (a) Jersey ras                                                       (1)
                     (b) Friesland/Holstein-ras                                           (1)
                     (c) Simmentaler-ras                                                  (1)

       4.1.3         Tipe beesvleisrasse wat nie in die diagram getoon word nie
                      Sussex 
                      Charolais 
                      Aberdeen angus 
                      Drakensberger 
                      Bonsmara 
                      Afrikaner                                     (Enige 3 x 1)         (3)

       4.1.4         Onderskei tussen uitheemse rasse en inheemse rasse
                      Uitheemse ras is afkomstig van ŉ ander land 
                      Inheemse ras is natuurlik afkomstig van ŉ spesifieke plek           (2)

4.2    4.2.1         Die naam vir manlike en vroulike skape
                      Manlik skaap – ram 
                      Vroulike skaap – ooi                                                (2)

       4.2.2         Tabuleer die sigbare verskille tussen skaap A en B onder die
                     volgende opskrifte

                            Skaap A / Ram                       Skaap B / Ooi
                         groot                          klein                           (2)
                         breed met horings              nou sonder horings              (2)

       4.2.3         DRIE hoofskaaprasse gebaseer op hul benutting en produkte
                     afkomstig van elkeen
                      Wolras 
                      Vleisras 
                      Dubbeldoelras 
                      Pelsras                                     (Enige 3 x 1)           (3)

4.3    4.3.1         ŉ Rede hoekom Oos-Kaapse boere moet voortgaan om met
                     Angorabokke te boer
                      Angorabok-boere kan bymekaar kom 
                      Hulle netwerk gedurende keuringsdae en veilings 
                                                                       (Enige 1 x 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                        LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2019)

       4.3.2     Die naam van die hoofproduk wat deur Angorabokke
                 geproduseer word
                  Sybokhaar                                                           (1)

       4.3.3     TWEE bokrasse wat ŉ boer kan gebruik om suiwelprodukte te
                 produseer
                  Saanen 
                  Toggenburg                                                          (2)

       4.3.4     Die rede hoekom Angorabokke in areas met gematigde
                 klimaat aangehou moet word
                  Angorabokke is baie sensitief vir koue 
                  Koue weer is skadelik vir hulle as hul geskeer is 
                  Angorabokke kan doodgaan van die koue              (Enige 2 x 1)    (2)

       4.3.5     Die naam van die vleisbokras met ŉ rooi kleur en wat in Suid-
                 Afrika ontwikkel is
                  Kalahari-rooibok                                                    (1)

4.4    4.4.1     TWEE hoofprodukte van varke
                  Vleis 
                  Spek                                                                (2)

       4.4.2     Die doel van die slag van varke met massa 45 kg en 90 kg
                 (a) Varkvleis                                                         (1)
                 (b) Spek/Wors                                                         (1)

       4.4.3     DRIE eienskappe van verbeterde varkrasse wat hul geskik vir
                 kommersiële boerdery maak
                  Lang liggame vir meer vleis 
                  Swaar agterkwarte 
                  Produseer vleis van hoë gehalte 
                  Het ŉ hoë voeromskakeling verhouding 
                  Geteel vir hoër vrugbaarheid en groter werpselgrootte 
                                                                     (Enige 3 x 1)      (3)

4.5    TWEE fasiliteite wat ŉ boer kan gebruik om die temperatuur van ŉ
       hoenderhok te reguleer
        Ventileerders 
        Beddegoed 
        Isolators 
        Verwarming 
        Lugversorging 
        Waaiers                                               (Enige 2 x 1)            (2)
                                                                                        [35]

                                                           TOTAAL AFDELING B:           105
                                                               GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/81632768-b2d0-4bcd-a1ed-2d06bcc3e125) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-afrikaans/9f8a6dac-d002-4d46-b17f-56176718e3ca) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/3b99ba39-6f8f-4fe0-9719-9833285bb118) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-qp-nov2017-afrikaans/b3b13864-5357-4a16-852d-8dd81b0e6ddf) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/b5bbcdfe-ceae-4359-bd57-d13b76148e6a) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Eng

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — QP · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/c0ca572e-0c3f-46ff-9af4-8e299bb1e9a7) — QP · 2019 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-qp-nov2019-afr-d/9b8ce850-3c9b-4acf-98eb-cd43a5a6e0a5) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
