# Agricultural Sciences Grade 10 P1 2020 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/8a907289-485b-454c-9cc0-2afc0a4f1d23
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P1 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/8a907289-485b-454c-9cc0-2afc0a4f1d23)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 10

                     NOVEMBER 2020

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN
                    (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                        LANDBOUWETENSKAPPE V1              (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1     C ✓✓
     1.1.2     A ✓✓
     1.1.3     A ✓✓
     1.1.4     D ✓✓
     1.1.5     C ✓✓
     1.1.6     B ✓✓
     1.1.7     C ✓✓
     1.1.8     C ✓✓
     1.1.9     D ✓✓
     1.1.10    C ✓✓                                          (10 x 2)     (20)

 1.2 1.2.1     Slegs B ✓✓
     1.2.2     Beide A en B ✓✓
     1.2.3     Geeneen ✓✓
     1.2.4     Beide A en B ✓✓
     1.2.5     Slegs A ✓✓                                     (5 x 2)     (10)

 1.3 1.3.1     Gemeenskap ✓✓
     1.3.2     Voedselweb ✓✓
     1.3.3     Huurarbeid ✓✓
     1.3.4     Herkouers ✓✓
     1.3.5     Batteryhoenders/Lê-henne ✓✓                    (5 x 2)     (10)

 1.4 1.4.1     Xerofiete ✓
     1.4.2     Kommersiële ✓
     1.4.3     Ko-operasie/Poel ✓
     1.4.4     Bos-Taurus ✓
     1.4.5     Saanen-bok ✓                                   (5 x 1)       (5)

                                                 TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                  3

AFDELING B

VRAAG 2: AGRI-EKOLOGIE

2.1    2.1.1    Die tipe energievloei soos in die diagram geïllustreer.
                • Ekologiese piramiede ✓                                                   (1)

       2.1.2    Die aantal trofiese vlakke op hierdie diagram.
                • 4 trofiese vlakke ✓                                                      (1)

       2.1.3    Die letter vanaf die diagram waar die volgende plaasvind:
                (a) D ✓                                                                    (1)
                (b) C ✓                                                                    (1)
                (c) A ✓                                                                    (1)

       2.1.4    Die energie word van letter C na letter B verplaas.
                • Die diere by letter B is roofdiere/jagters. Hulle maak die diere by
                    letter C ✓ dood en vreet dit. ✓                                        (2)

       2.1.5    DRIE abiotiese komponente wat deur plante benodig word.
                • Water ✓
                • Lug/Koolstofdioksied ✓
                • Grond ✓
                • Sonlig ✓                                      (Enige 3 x 1)              (3)

2.2    Weivelde en veldbestuur

       2.2.1    Definisie van ŉ weiveld
                • ŉ Weiveld is ŉ area stuk grond wat met plante bedek is ✓ en
                    wat deur diere vir weiding gebruik word. ✓                             (2)

       2.2.2    Die weiveld wat swak bestuur word.
                • Weiveld A ✓                                                              (1)

       2.2.3    Die rede vir jou antwoord op VRAAG 2.2.2.
                • Die weiveld is oorbewei ✓
                • Produksie is laag ✓
                • Produksie is 350 kg ✓                                (Enige 2 x 1)       (2)

       2.2.4    Die rede waarom weiveld B goed bestuur is.
                • Die weiveld het gerus ✓
                • Hoë produksie per maand – 1 200 kg ✓
                • Weiveld is nie oorbewei nie ✓                        (Enige 2 x 1)       (2)

       2.2.5    DRIE boerderypraktyke wat tot goeie weiveldtoestande lei.
                • Veelading ✓
                • Diereverhouding ✓
                • Weidingstelsels ✓                                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                        LANDBOUWETENSKAPPE V1                          (EC/NOVEMBER 2020)

      2.2.6    Bewerking van persentasie van weiveld C
               • 350 kg + 1 200 kg + 600 kg + 900 kg = 3 050 kg ✓
               • 600 kg / 3 050 kg x 100 ✓
               • 19,7% ✓                                                                (3)

      2.2.7    Voer per jaar deur weiveld D geproduseer.
               • 900 kg x 12 maande ✓ = 10 800 kg per jaar ✓                            (2)

2.3   2.3.1    Die bioom voorgestel deur letter A en B.
               A – Fynbos ✓
               B – Grasveld ✓                                                           (2)

      2.3.2    Die bioom wat vir die volgende aktiwiteite geskik is:

               (a)   Grasveld-bioom/B ✓                                                 (1)
               (b)   Fynbos/A ✓                                                         (1)
               (c)   Woud-bioom/C ✓                                                     (1)
               (d)   Savannah/D ✓                                                       (1)

      2.3.3    DRIE Suid-Afrikaanse biome nie genoem in die tabel nie.
               • Nama-Karoo ✓
               • Ruigte-bioom ✓
               • Sukkulente Karoo ✓                             (Enige 2 x 1)           (2)

2.4   TWEE negatiewe effekte van klimaatsverandering in Suid-Afrika.

      •    Laer gewasopbrengs ✓
      •    Laer vee-produksie ✓
      •    Minder areas geskik vir landbou ✓
      •    Laer grondvrugbaarheid ✓
      •    Hoër plaaggetalle ✓
      •    Laer arbeidsmag                                          (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                  LANDBOUWETENSKAPPE V1                              5

VRAAG 3: AGRO-INDUSTIE

3.1   3.1.1     (a) Die provinsie wat baie ryk is.
                    • Wes-Kaap ✓                                                      (1)
                (b) Die provinsie wat baie arm is.
                    • Limpopo ✓                                                       (1)

      3.1.2     Die rede vir jou antwoorde op VRAAG 3.1.1.
                • Die Wes-Kaap het hoër inkomste per persoon ✓
                • Limpopo het die laagste inkomste per persoon ✓                      (2)

      3.1.3     Die tipe voedsel voorgestel deur die tabel.
                • Stapelvoedsel ✓                                                     (1)

      3.1.4     Die rede waarom die kos die meeste deur mense geëet word.
                • Omdat dit ŉ stapelvoedsel is ✓
                • Dit is goedkoper ✓                            (Enige 1 x 1)         (1)

      3.1.5     DRIE ander tipes kos nie in VRAAG 3.1.3 genoem nie.
                • Vars voedsel ✓
                • Verwerkte voedsel ✓
                • Gepreserveerde voedsel ✓                                            (3)

      3.1.6     Die staafgrafiek wat die provinsies en die inkomste per persoon
                toon.

                Kriteria vir die merk van die grafiek
                • Korrekte opskrif ✓
                • Staafgrafiek ✓
                • X-as korrek gekalibreer/genommer (Provinsies) ✓
                • Y-as korrek gekalibreer/genommer (Inkomste per persoon) ✓
                • Akkuraatheid ✓
                • Korrekte eenhede (R) ✓                                              (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

6                        LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2020)

3.2   3.2.1    Die aantal mense in Suid-Afrika gedurende die jaar 2000.
               • 43/44 miljoen ✓                                                       (1)

      3.2.2    Die neiging op die grafiek getoon.
               • Van 1968 tot 2000, ✓ het die bevolking toegeneem. ✓ /
               • Die bevolking neem toe, ✓ met die aantal jare. ✓ (Enige 1 x 2)        (2)

      3.2.3    DRIE negatiewe effekte van ŉ groeiende bevolking in die
               landbousektor.
               • Die vraag na voedsel neem toe ✓
               • Plase raak meer gemeganiseerd en minder arbeiders word
                   benodig ✓
               • Meer mense trek na stedelike gebiede ✓
               • Stedelike gebiede raak groter ✓
               • Die hoeveelheid landbougrond vir voedselproduksie neem af ✓
               • Natuurlike hulpbronne is uitgeput ✓
               • Ontbossingskoers neem toe soos meer mense hout vir
                   brandstof benodig ✓
               • Weivelde gaan agteruit ✓
               • Gronderosie a.g.v. swak boerderypraktyke ✓      (Enige 3 x 1)         (3)

      3.3.1    Die modelle van grondeienaarskap getoon in PRENT A, B en C.
               A – Gemeenskaplike grond ✓
               B – Privaatgrond ✓
               C – Staatsgrond ✓                                                       (3)

      3.3.2    Die prent vanuit die diagram wat by die volgende wette pas.
               (a) A/C ✓                                                               (1)
               (b) B ✓                                                                 (1)

3.4   3.4.1    Die tipe inheemse kennis deur die boer in die prent gebruik.
               • Tussenverbouing ✓                                                     (1)

      3.4.2    Die rede om jou antwoord op VRAAG 3.4.1 te ondersteun
               • Die boer verbou twee verskillende gewasse langs mekaar. ✓             (1)

      3.4.3    Die rede vir die gebruik van tussenverbouing
               • Die boer wou plantplae en siektes beheer/voorkom. ✓                   (1)

      3.4.4    TWEE produkte deur die boer geproduseer.
               • Mielies ✓
               • Groenbone ✓                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                      LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 7

       3.4.5    Die verskille tussen inheemse kennis en wetenskaplike kennis.

                                          Inheemse kennis           Wetenskaplike
                                                                        kennis
                (a)   Ouderdom van       Kennis van die         Kennis van die
                      die kennis         verlede. ✓             huidige. ✓
                                         Ou kennis ✓            Nuwe kennis ✓
                (b)   Metode van leer    Geleer uit             Geleer deur te studie
                                         ondervinding ✓         en onderrig ✓

                                         Oorgedra deur          Oorgedra deur formele
                                         tradisionele rituele   onderrig en studie ✓
                                         en stories ✓                                        (4)
                                                                                            [35]

VRAAG 4: DIERESTUDIES

4.1    4.1.1    Byproduk vir beesrasse
                • B ✓– kraalmis ✓                                                            (2)

       4.1.2    Identifisering van diereprodukte
                (a) D ✓                                                                      (1)
                (b) C ✓                                                                      (1)
                (c) A ✓                                                                      (1)

       4.1.3    Voorbeelde van inheemse vleisrasse.
                • Afrikaner ✓
                • Bonsmara ✓
                • Drakensberger ✓
                • Nguni ✓                                                (Enige 3 x 1)       (3)

       4.1.4    Voorbeelde van melkbeeste nie in VRAAG 4.1.2 genoem nie.
                • Guernsey ✓
                • Ayrshire ✓                                                                 (2)

4.2    4.2.1    Grasvreters in die diagram
                • A/skaap ✓
                • C/donkie ✓                                                                 (2)

       4.2.2    Sê of dier B ŉ herkouer of ŉ nie-herkouer is.
                • Herkouer ✓                                                                 (1)

       4.2.3    Rede vir die antwoord op VRAAG 4.2.2.
                • Die dier het ŉ saamgestelde maag. ✓
                • Die dier is ŉ bok. ✓
                • Die diere het ŉ vier-kamermaag. ✓                       (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

8                         LANDBOUWETENSKAPPE V1                          (EC/NOVEMBER 2020)

      4.2.4    Rede vir die mak maak van skape.
               • Wolproduksie ✓
               • Vleisproduksie ✓                                                       (2)

      4.2.5    Die plaasdier vanuit die diagram met die volgende eienskappe:

               (a)   Aangepas vir woestynareas en harde vokalisering.
                     • C / Donkie ✓                                                     (1)

               (b)   Weerstandig tot wolvrot en brommer-aanvalle.
                     • A / Skaap ✓                                                      (1)

               (c)   Inheemse dier aangehou vir vleisproduksie.
                     • B / Bok ✓                                                        (1)

      4.2.6    TWEE verskille tussen sybokhaar- en wolvesels.

                       Sybokhaar-vesels                     Wolvesels
               Glad met glans ✓                 Sag en witterig in kleur ✓
               Krullerig ✓                      Golwend ✓
               Hol in die middel ✓              Solied in die middel ✓
               Natuurlike kreukel               Elasties ✓
               weerstandigheid ✓
               Geen skubbe op die buite-        Het skubbe op die buite-
               oppervlakte nie ✓                oppervlakte ✓
                                                                   (Enige 2 x 2)        (4)

4.3   4.3.1    Die siekte wat deur baie lande ondervind word.
               • Afrika-varkgriep ✓

      4.3.2    Die dier geaffekteer deur die Afrika-varkgriep.
               • Varke ✓                                                                (1)

      4.3.3    Verduidelik hoe boere kan voorkom dat Afrika-varkgriep
               versprei.
               Die boere moet die reëls respekteer, ✓ sodat die siekte nie ŉ
               epidemie raak nie. ✓                                                     (2)

      4.3.4    Varkrasse
              ••   •
                  Minnesota ✓
               • Duroc ✓
               • Grootwit ✓
               • SA Landras ✓                                       (Enige 2 x 1)       (2)

4.4   4.4.1    TWEE vereistes van gesonde nesbokse vir lêhenne.
               • Warm ✓
               • Droog ✓
               • Beskermend ✓
               • Waterbeskikbaarheid ✓
               • Voedselbeskikbaarheid ✓                        (Enige 2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                            9

       4.4.2    Basiese vereistes vir suksesvolle produksie.
                • Behuising ✓
                • Bestuur ✓
                • Teling ✓
                • Voeding ✓                                     (Enige 3 x 1)     (3)

       4.4.3    Die naam van vleisproduserende hoenders.
                • Braaikuikens ✓                                                  (1)
                                                                                 [35]

                                                        TOTAAL AFDELING B:       105
                                                            GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/81632768-b2d0-4bcd-a1ed-2d06bcc3e125) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-afrikaans/9f8a6dac-d002-4d46-b17f-56176718e3ca) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/3b99ba39-6f8f-4fe0-9719-9833285bb118) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-qp-nov2017-afrikaans/b3b13864-5357-4a16-852d-8dd81b0e6ddf) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/f781edfd-29fc-411e-aec4-880948617232) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/b5bbcdfe-ceae-4359-bd57-d13b76148e6a) — QP · 2019 · Eng
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/c0ca572e-0c3f-46ff-9af4-8e299bb1e9a7) — QP · 2019 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-qp-nov2019-afr-d/9b8ce850-3c9b-4acf-98eb-cd43a5a6e0a5) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
