# Agricultural Sciences Grade 11 P1 2017 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr11-memo-nov2011-afrikaans/795be76f-72b3-4f16-8634-4b24b49b6d83
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P1 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr11-memo-nov2011-afrikaans/795be76f-72b3-4f16-8634-4b24b49b6d83)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGR SCIENCES P1 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-qp-nov2017-afrikaans/669f7e40-688f-4bb5-9752-1bce43ef724f) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                     NOVEMBER 2017

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LANDBOUWETENSKAPPE V1           (EC/NOVEMBER 2017)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1     A √√
       1.1.2     C √√
       1.1.3     C √√
       1.1.4     D √√
       1.1.5     B √√
       1.1.6     C √√
       1.1.7     B √√
       1.1.8     A √√
       1.1.9     D √√
       1.1.10    B √√                                              (10 x 2)     (20)

1.2    1.2.1     Slegs B √√
       1.2.2     Slegs A √√
       1.2.3     Geeneen √√
       1.2.4     Slegs B √√
       1.2.5     Beide A en B √√                                     (5 x 2)    (10)

1.3    1.3.1     Sukrose √√
       1.3.2     Ketonasie/ketoonvorming √√
       1.3.3     Kapillêre / Kapillariteit √√
       1.3.4     Matriksdigtheid √√
       1.3.5     Gevlekte/nie-homogene √√                            (5 x 2)    (10)

1.4    1.4.1     Etanol √
       1.4.2     Struktuur √
       1.4.3     Koolstofdioksied √
       1.4.4     Higroskopiese / Adhesie √
       1.4.5     Immobilisasie √                                     (5 x 1)       (5)

                                                      TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     3

AFDELING B

VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE

2.1    Organiese verbindings

       2.1.1    Identifisering van verbinding en mengsel
                A – verbinding √                                                                 (1)
                B – mengsel √                                                                    (1)

       2.1.2    Verskil tussen A (verbinding) en B (mengsel)
                 Inhoud van ŉ mengsel kan fisies geskei word √ en die inhoud van ŉ
                  verbinding kan nie √
                 Samestelling van ŉ mengsel kan varieer √ en samestelling van ŉ
                  verbinding is vasgestel √                              (Enige 1 x 2)           (2)

       2.1.3    Diagram wat die chemiese binding van water toon

                Kriteria / Nasienriglyne:

                1 punt – waterstofatoom √
                1 punt – suurstofatoom √
                1 punt – korrekte binding met valenselektrone √                  (3 x 1)         (3)

2.2    Lipiede / Vette

       2.2.1    Klassifikasie van kos A en B
                A – Versadigde vet √                                                             (1)
                B – Onversadigde vet √                                                           (1)

       2.2.2    Identifisering van vet wat by diete ingesluit moet word
                Onversadigde vet / vet in kos B / Sonneblomolie √                                (1)

       2.2.3    Rede vir vet ingesluit in dieët
                Dit is van plantaardige oorsprong √ en kan cholesterolvlakke laat daal
                in die bloed/ verminder kans op ŉ hartaanval √ / Verminder kans om
                sekere tipes kanker op te doen. √                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                 (EC/NOVEMBER 2017)

       2.2.4   Onderskei tussen kos A en kos B
               (a) Smeltpunt – Kos A – het ŉ hoë smeltpunt √
                               Kos B – het ŉ lae smeltpunt √                                 (2)

               (b)       Binding tussen koolstofatome
                         Kos A – enkelbinding tussen koolstofatome √
                         Kos B – dubbelbinding tussen koolstofatome √                        (2)

2.3    Proteïen

       2.3.1   Bousteen van proteïen
               Aminosuur √                                                                   (1)

       2.3.2   Verskil tussen eenvoudige en komplekse proteïen
                Eenvoudige proteïene word afgebreek tot slegs aminosure √
                Komplekse proteïene is eenvoudige proteïene wat met nie-proteïen
                  materiaal verbind is √                                                       (2)

       2.3.3   Rede om diere in elk van die volgende gevalle proteïen te gee:
               (a)  Resiesperde – Dit bou kollageenstrukture wat krag aan diere
                                   gee √                                                       (1)
               (b)  Beseerde diere – Dit herstel ou en beskadigde selle √                      (1)
               (c)  Pasgebore diere – Benodig vir nuwe selgroei √                              (1)

2.4    Organiese verbinding

       2.4.1   Gee byskrifte
               A - Propaan √
               B – C3H8 √
               C – Hidroksiel/ OH √
               D        H       H

                     H      C       C       OH √√

                        H        H
               E – Etanoësuur √
               F – Karboksiel / COOH √
               G – CH3 √ COOH √                                                                (9)

       2.4.2   Belangrikheid van Etanoësuur
                Word gebruik om voedsel te preserveer √                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)               LANDBOUWETENSKAPPE V1                                        5

2.5     Koolhidrate

       2.5.1    Klassifikasie van kos in koolhidraattipes
                Aartappels – Polisakkaried √
                Suiker – Monosakkaried √                                                           (2)

       2.5.2    Chemiese formule van die monosakkaried
                C6H12O6 √                                                                      (1)
                                                                                              [35]

VRAAG 3: GRONDKUNDE

3.1    Grondtekstuur

       3.1.1    Bepaling van die persentasie sand en klei
                (a)   Kleileem: Sand tussen 31% – 45% √
                                Klei tussen 21% – 39% √                                            (2)
                (b)   Slikleem: Sand tussen 12% – 45% √
                                Klei tussen 5% – 18%     √                                         (2)

       3.1.2    Invloed van klei op die volgende:
                (a)   Bewerkbaarheid van grond – Kleigrond is moeilik om te bewerk √
                      as gevolg van die kohesiekragte. √                                           (2)

                (b)    Dreinering van grond – Dreinering van grond met hoë klei-inhoud
                       is laag √ as gevolg van die mikro-porieë √                                  (2)

       3.1.3    Aanwysing van tekstuur ideaal vir verbouing
                Leem √                                                                             (1)

3.2    Hanteringsfasiliteit

       3.2.1    Formulering van hipotese
                Water beweeg stadig in kleigrond √ om die grootste hoogte te bereik √
                                               OF
                Sanderige grond het ŉ laer kapillariteit √ as kleigrond /en andersom √
                                                                            (Enige 1 x 2)          (2)

       3.2.2    Tipe waterbeweging gedemonstreer
                Kapillêre beweging / Kapillariteit√                                                (1)

       3.2.3    Noem grondsoorte
                Grond A – Klei √
                Grond B – Sand √
                Grond C – Leem/slik √                                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                      LANDBOUWETENSKAPPE V1                             (EC/NOVEMBER 2017)

       3.2.4   Aanwysing van grond waar die volgende plaasvind
               (a)  Water styg die vinnigste – Sand √                                                                     (1)
               (b)  Water styg die stadigste – Klei √                                                                     (1)

       3.2.5   Rede vir die antwoord
               Die vinnige styging van water in sanderige grond is die gevolg van
               groot hoeveelhede makro-porieë wat vinnige waterbeweging toelaat
               √ en die mikro-porieë in klei vertraag die beweging van water √                                            (2)

3.3    Grondtemperatuur

       3.3.1   Staafgrafiek

                                             Temperatuur by verskeie dieptes en verskillende
                                                            tye van die dag
                                        30
                                        25

                     Temperatuur (°C)
                                        20                                                              Oppervlak
                                        15                                                              20cm diep
                                        10
                                         5
                                         0
                                               06:00   08:00   10:00   12:00   14:00   16:00   18:00
                                                               Tyd van die dag

               Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                   Korrekte opskrif √
                   X-as: Korrek gekalibreer met opskrif (Tyd van die dag) √
                   Y-as: Korrek gekalibreer met opskrif (Temperatuur) √
                   Korrekte eenheid (°C) √
                   Korrekte tipe grafiek √
                   Korrek voorgestel (‘plotting’) √                                                                      (6)

       3.3.2   Identifisering van die probleem van temperature op die
               oppervlak
               Temperatuurvariasie is hoog √                                                                              (1)

       3.3.3   TWEE maniere om die situasie te verminder
                 Deklaagbewerking √
                 Koelte √
                 Helder plastiekbedekking √
                 Besproeiing √                                                                        (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                      7

3.4    Aanduiding van die oorsaak van grondkleur

       3.4.1    Swart – Teenwoordigheid van organiese materiaal √                          (1)

       3.4.2    Rooi – Geoksideerde yster √                                                (1)

       3.4.3    Grys – Versuipte grondtoestande √                                          (1)

3.5    Porieruimte

       3.5.1    Invloed van gronddiepte op porieruimte
                Totale porieruimte neem af √ met ŉ toename in gronddiepte √                (2)

       3.5.2    Invloed van krummelstruktuur op porieruimte
                Grond met ŉ los, krummelstruktuur het groter √ porieruimtes √             (2)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                    (EC/NOVEMBER 2017)

VRAAG 4: GRONDKUNDE

4.1    Grondmorfologie

       4.1.1   Uitkenning van grondprofiele
               A – Jong grond √
               B – Volwasse grond √
               C – Nat grond √
               D – Ge-erodeerde grond √                                       (4 x 1)         (4)

       4.1.2   Benaming van horisonne
               (a)  B-horison √
               (b)  A-horison √
               (c)  C-horison √                                                               (3)

4.2    Grondklassifikasie

       4.2.1   Herrangskikking van stappe in grondklassifikasie
                    Merk meesterhorisonne af √
                    Identifiseer diagnostiese horisonne √
                    Bevestig grondvorm √
                    Series-eienskappe word geïdentifiseer √
                    Bepaal grondseries √                                     (5 x 1)         (5)

       4.2.2   Verduideliking van ŉ binomiese grondklassifikasie
               Grondklassifikasie het twee kategorieë, ŉ breë en meer algemene vlak
               vir grondvorm √ en ŉ laer en meer spesifieke vlak vir grondseries √            (2)

4.3    Grondorganismes

       4.3.1   Klassifikasie van organismes in prent A en B
               Prent A – mikro-organismes √
               Prent B – makro-organismes √                                                   (2)

       4.3.2   DRIE toestande nodig vir die oorlewing van hierdie organismes
                    Grondvrugbaarheid √
                    Grondvog √
                    Gunstige grondtemperatuur √
                    Gronddeurlugting √
                    Lig √
                    Grond pH √                                      (Enige 3 x 1)            (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)               LANDBOUWETENSKAPPE V1                                       9

       4.3.3    Verduideliking van hoe organismes die volgende verbeter:
                (a)   Grondstruktuur – Afskeidings deur hierdie organismes √
                                         help met die aggregasie van grondpartikels √             (2)
                (b)   Grondvrugbaarheid – Hulle stel koolstofdioksied vry wat met
                                             water reageer om koolsuur te vorm √
                               wat help met die vrystelling van plantvoedingstowwe √
                                                   OF
                                    – Hulle breek plant en dierereste af √
                                    Om voedingstowwe vry te stel √                                (2)

4.4    Grondalkaliniteit en grond southeid

       4.4.1    Voorspelling van die pH van die grond
                Plaas A – bo 8,5 √
                Plaas B – tussen 7,5 en 8,5 √                                                     (2)

       4.4.2    Aanduiding van die algemene terme wat pH-vlakke beskryf
                Plaas A – alkaliniteit √
                Plaas B – southeid √                                                              (2)

       4.4.3    Soute wat oorheers in Plaas A se grond
                Natriumkarbonate en bikarbonate √                                                 (1)

       4.4.4    TWEE maatreëls om die toestand van grond by plaas A reg te stel
                 Voeg gips by √
                 Skraping √
                 Spoeling √
                 Loging √                                         (Enige 2 x 1)                  (2)

4.5    Grondkolloïede

       4.5.1    Voorbeeld van organiese kolloïed
                Humus √                                                                           (1)

       4.5.2    Onderskeiding tussen organiese en anorganiese kolloïede volgens
                hul vorm
                 Anorganiese kolloïede het ŉ gelaagde struktuur met plat plaatjies √
                 Organiese kolloïede is struktuurloos/ amorf √                                   (2)

       4.5.3    Verduideliking van hoe organiese en anorganiese kolloïede
                grondvrugbaarheid verbeter
                Hulle is negatief gelaai √ en trek positiefgelaaide ione/voedingstowwe
                aan √                                                                          (2)
                                                                                             [35]

                                                                TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                    GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/bdd8ac33-295d-4be9-b283-81c87daf67de) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/7d67640a-a476-4b70-b224-2729bdb5e9b3) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SC P1 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-gr11-qp-nov2018-afrikaans/27fdc685-d8fc-42a3-a4f1-ff4853368997) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SC P2 MEMO GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov-2020-afrikaans/a2f3f5eb-8fc5-4ca9-8223-483d88405b34) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/79d52bf8-a885-4e19-a1ce-123ca2ca92aa) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
