# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr12-memo-sept2020-afrikaans/87738a5d-7089-4dd9-a420-a2b9a5b62859
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr12-memo-sept2020-afrikaans/87738a5d-7089-4dd9-a420-a2b9a5b62859)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2020

                LANDBOUWETENSKAPPE V1
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        LANDBOUWETENSKAPPE V1               (EC/SEPTEMBER 2020)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1     B √√

      1.1.2     D √√

      1.1.3     A √√

      1.1.4     C √√

      1.1.5     C √√

      1.1.6     B √√

      1.1.7     A √√

      1.1.8     D √√

      1.1.9     A √√

      1.1.10    B √√                                         (10 x 2)     (20)

1.2   1.2.1     Geeneen √√
      1.2.2     Beide A en B √√
      1.2.3     Slegs B √√
      1.2.4     Slegs A √√
      1.2.5     Slegs A √√                                    (5 x 2)     (10)

1.3   1.3.1     Onderhoudsrantsoen √√
      1.3.2     Inenting/immunisering √√
      1.3.3     Corpus luteum/geelliggaam √√
      1.3.4     Ejakulasie √√
      1.3.5     Prolaktien √√                                 (5 x 2)     (10)

1.4   1.4.1     Essensiële aminosure √
      1.4.2     Aansteeklik √
      1.4.3     Di-estrus √
      1.4.4     Vas deferens √
      1.4.5     Prolaps √                                     (5 x 1)      (5)

                                                 TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  3

  AFDELING B

  VRAAG 2: DIEREVOEDING

  2.1    Spysverteringskanaal van ŉ plaasdier

         2.1.1    Aanduiding van die ouderdom van diere
                  Diagram A – Jong dier/kalf √
                  Diagram B – Volwasse dier √                                               (2)

         2.1.2    Rede sigbaar uit diagram A en diagram B om die antwoord te
                  regverdig
                  Diagram A
                   Aanwesigheid van esofagus groef √
                   Onderontwikkelde rumen/retikulum/omasum √
                   Volle ontwikkelde abomasum √                      (Enige 1)             (1)
                  Diagram B
                   Herkou-proses √
                   Ontwikkelde rumen/retikulum/omasum √               (Enige 1)            (1)

         2.1.3    Identifikasie van die proses
                  Pyl A – Sluk √
                  Pyl B – Opbring/retro-peristalse √                                        (2)

         2.1.4    Verduideliking van die belangrikheid van herkou
                   Herkou breek die voedsel op in kleiner deeltjies √ om die
                    oppervlak vir vertering te vergroot √                                   (2)

         2.1.5    Verskil in deel F/sekum met die van ŉ vark
                   ŉ Vark het een sekum √                                                  (1)

         2.1.6    Identifisering van die letter
                   D√                                                                      (1)

  2.2    Mineraalgebrek simptome/aanvulling en tipe dier
         Skryf die ontbrekende inligting
         A – Kalsium √
         B – Yster √
         C – Grondkluite/inspuiting √
         D – Minerale-lek √                                                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2020)

2.3   Voedingstof-samestelling van voere
      2.3.1  Klassifikasie van voere
             Konsentrate √                                                              (1)

      2.3.2   TWEE belangrik redes om diere met konsentrate te voer
               Voorsien dier van energie en proteïene √
               Noodsaaklik vir afronding en vetmaak van diere √
               Vir die produksie van proteïenryke produkte √
               Om ruvoer te balanseer √
               Noodsaaklik vir groei √                          (Enige 2 x 1)          (2)

      2.3.3   Identifisering van voer
              (a) Wye-voedingsverhouding: Hawermeel √
              (b) Nou-voedingsverhouding: Grondboontjie-oliekoekmeel √                  (2)

      2.3.4    Berekening van die verhouding van elke voer om die 16% DP te
               kry

               Verhouding van hawermeel tot grondboontjie-oliekoekmeel is 20 : 8 √      (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                                                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                              5

2.4   2.4.1                                    Lyngrafiek

                                               Metaboliese energie-vereistes van koeie by
                                                     verskillende lewende gewig

         Metaboliese energie vereiste
                                               70
                                               60
                                               50
                                               40

                                        (mJ)
                                               30
                                               20
                                               10
                                                0
                                                      350     400      450    500     550      600
                                                            Lewende gewig van koeie (g)

      Kriteria/rubriek/merkersriglyn
       Korrekte opskrif √
       X-as: Korrek gekalibreer en genommer (Lewende gewig) √
       Y-as: Korrek gekalibreer en genommer (Metaboliese energie) √
       Lyngrafiek √
       Akkuraatheid √
       Korrekte eenhede (mJ/g) √                                                                        (6 x 1)       (6)

      2.4.2                                    Afleiding van die neiging van die metaboliese vereistes per
                                               lewende gewig van ŉ koei
                                                Metaboliese energie vereiste neem toe √ met die toename in
                                                  lewende gewig √                                                      (2)

      2.4.3                                    Berekening van die metaboliese energie behoefte van ŉ koei
                                               met lewende gewig van 400 kg vir 5 dae
                                               Metaboliese energie vereiste x aantal dae
                                               = 23 mJ/dag x 5 dag √
                                               = 115 mJ √                                                              (2)

      2.4.4                                    TWEE belangrike redes om energiewaarde van ŉ voer te
                                               bereken
                                                  Om dier se dieet te bepaal √
                                                  Om voerstandaarde te bepaal √
                                                  Om rantsoen-samestelling te bepaal          (Enige 2 x 1)          (2)
                                                                                                                     [35]

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                          (EC/SEPTEMBER 2020)

    VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

    3.1   Diere-hantering
          3.1.1   Identifisering van die prent
                  (a) Prent C √
                  (b) Prent D √
                  (c) Prent B/C √
                  (d) Prent A √                                                             (4)

          3.1.2    Aanduiding van hoe die tegnieke gebruik word
                   (a) Beenbinding – Bind die dier se bene met ŉ tou aan
                                     mekaar sodat dit nie kan loop nie √
                  (b) Immobilisering – Stuur ŉ elektriese stroom deur hul
                                       liggaam om beweging te strem √                       (2)

    3.2   Faktore wat produksie laat toeneem
          3.2.1   Aanduiding van die produksiestelsel
                   Intensiewe produksiestelsel √                                           (1)

          3.2.2      Identifisering van die faktore wat produksie laat toeneem
                     A – Algemene besigheidsbestuur √
                     B – Teling/reproduksie √
                     C – Voeding √                                                          (3)

          3.2.3      EEN faktor om produksie te verhoog wat nie geïllustreer is nie
                      Omgewing √                                                           (1)

          3.2.4      Aanduiding van manier hoe boere die omgewing kan behartig
                      Voorsiening van behuising/skuilings √                                (1)

    3.3   Diere-gedrag
          3.3.1   Tipe dier wat die gedrag toon
                  A – Varke √
                  B – Beeste √
                  C – Pluimvee √
                  D – Skape √                                                               (4)

          3.3.2   DRIE tekens van varke onder stres
                   Byt sterte √
                   Byt ore √
                   Kannibalisme √
                   Kou aan maag √
                   Skuur snoet √                                       (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                               7

3.4   Lewensiklus van ŉ parasiet
      3.4.1 Klassifikasie van ŉ parasiet – Eksterne parasiet √
            Naam – Brommer √                                                         (2)

      3.4.2   Tipe dier wat vatbaar vir die parasiet is
              Wolskape √                                                             (1)

      3.4.3   DRIE fases van die lewensiklus van ŉ parasiet sigbaar in die
              prent
               Larwe √
               Papie √
                 Volwasse √                                          (3 x 1)        (3)

      3.4.4   EEN voorsorgmaatreël om besmetting deur hierdie parasiet te
              voorkom.
               Tydsberekening van skeer √
               Skoonmaak en skeer van die wol rondom geaffekteerde area √
               Stert sny √                                   (Enige 1 x 1)          (1)

3.5   Diere-siektes
      3.5.1 Siektes wat deur elk van die volgende metodes oorgedra kan
             word
             (a) Oorgedra deur ŉ bontbosluis – Hartswater √
             (b) Oorgedra deur besmette skeer toerusting – Klontwol √
             (c) Ingestie van eiers met besmette voer – Koksidiose √
             (d) Oorgedra deur inaseming – Beestering √                              (4)

      3.5.2   Aanduiding van ŉ nie-aansteeklike siekte
              Anemie √                                                               (1)

3.6   Aanduiding of die rol van siekte beheer die staat of die boer sin is
      3.6.1 Toediening van voorgeskrewe medikasie
            Boer √                                                                   (1)

      3.6.2   Belangrikheid van entstowwe
              Staat √                                                                (1)

      3.6.3   Verseker goeie sanitasie in ŉ melkstoor
              Boer √                                                                 (1)

      3.6.4   Invoer- en uitvoerverbod
              Staat √                                                                (1)
                                                                                    [35]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                         LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE
4.1 Voortplantingstelsel
    4.1.1 Identifikasie van ŉ dier met die volgende voortplantingstelsel
           Koei √                                                                                 (1)
     4.1.2   TWEE sigbare redes om antwoord te staaf
              Teenwoordigheid van ovarium √
              Teenwoordigheid van buise van Fallopius √
              Teenwoordigheid van serviks √
              Teenwoordigheid van vagina √                                  (Enige 2 x 1)        (2)
     4.1.3   Identifikasie van die letter
             (a) D √
             (b) C √
             (c) B √                                                                              (3)
     4.1.4   TWEE hormone deur deel D/ovarium geproduseer
              Estrogeen √
              Progesteroon √                                                                     (2)
4.2 Onvrugbaarheid en steriliteit by bulle
    4.2.1 Onderskeiding tussen onvrugbaarheid en steriliteit
          Steriliteit is die verlies van vrugbaarheid √ en onvrugbaarheid is die tydelike
          verlies van vrugbaarheid √                                                              (2)
     4.2.2   TWEE geslagsdefekte wat tot steriliteit by bulle lei
              Hipoplasie √
              Kriptorkidisme √
              Hermafroditisme √
              Spermdefekte √                                                (Enige 2 x 1)        (2)
     4.2.3   TWEE kondisies wat tot die onvermoë van ŉ bul om te kopuleer kan lei
              Beserings aan die penis √
              Foutiewe penis/kurktrekker/te kort √
              Swak ontwikkelde agterbene √
              Siektes wat inflammasie van die gewrigte veroorsaak √ (Enige 2 x 1)                (2)

4.3 Semen versameling, verdunning en berging
    4.3.1 TWEE vereistes vir semenversameling
           Toerusting moet steriel en gereed vir gebruik wees √
           Bul moet skoon wees tydens semenversameling √
           Versamelbuis moet verhit word om skade aan die sperm weens koue
            skok te voorkom √
           Area waar semen versamel word moet naby aan ŉ laboratorium wees √
           Teenwoordigheid van ŉ koggelbul √                       (Enige 2 x 1)                 (2)
     4.3.2   Aanduiding van die hoofdoel om semen te verdun
              Om die volume van die semen te verhoog √                                           (1)
     4.3.3   TWEE voordele vir die boer om semen te stoor
              Verleng die voortplantingslewe van beter bulle √
              Nie nodig om duur bulle aan te hou en te onderhou nie √                            (2)

 Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   9

4.4    Embrio oorplanting/oordrag
       4.4.1 Herrangskikking van stappe om suksesvolle embrio-oordrag te
             verseker.
              Behandel koei met gonadotropien hormoon √
              Semen word in die voortplantingstelsel van die koei geplaas √
              Foley-kateter word gebruik om die embrio te oes √
              Isolasie en klassifikasie van embrio √
              Oordrag van embrio na die uterus van ŉ koei √                (5 x 1)                (5)

       4.4.2    TWEE tipes koeie betrokke by embrio-oordrag
                 Skenker √
                 Surrogaat/ontvanger √                                                            (2)

       4.4.3    TWEE nadele van embrio-oordrag
                 Dit is duur √
                 Benodig vaardigheid en ondervinding √
                 Sinkronisasie tussen die ontvanger en skenker is moeilik √
                 Skenker kan dalk nie dragtig raak nie √
                 Ontvanger-koei kan aborteer √
                 Arbeidsintensief √
                 Tydrowend √
                 Verlaag genetiese variëteit √
                 Groter bestuursvereistes √                              (Enige 2 x 1)            (2)

4.5    Normale laktasie
       4.5.1 Identifisering van die week wanneer die koei die maksimum
             produksie bereik het
             Week 8 √                                                                              (1)

       4.5.2    TWEE voordele van die melk wat in eerste 3 dae na geboorte vir die
                kalf geproduseer word
                 Voorsien teenliggaampies wat kalf se weerstand teen siektes
                   verhoog √
                 Voorsien voedingstowwe aan die kalf √
                 Noodsaaklik vir die normale groei, funksionering en volwassewording
                   van die spysverteringskanaal √                         (Enige 2 x 1)            (2)
       4.5.3    Verduideliking van die verhouding tussen die bottervet inhoud en
                die kwaliteit van die melk geproduseer
                Wanneer melkproduksie sy maksimum tydens week 8 bereik en afneem
                tot week 42 √ bottervet inhoud neem af tydens week 8 en neem toe tot
                week 42. √                                                                         (2)
       4.5.4    Tydperk by lakterende koei na 42 weke
                Droë tydperk √                                                                     (1)
       4.5.5    Belangrikheid van droë tydperk
                Dit gee die klierweefsel van die uier tyd om te herstel. √                         (1)
                                                                                                  [35]
                                                                  TOTAAL AFDELING B:              105
                                                                      GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P2 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-sept2020-afrikaans/16170aa6-b6e1-42ff-9242-12237b624dfc) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRSC P1 GR12 MEMO ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-eng-sept2015/cf2bcc8a-0be4-4422-8d8f-228e6501489e) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRS P1 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-memo-afr/bc3eb23c-e523-448d-bcc0-275b3ab4c02e) — Agricultural Sciences · Memo · 2013 · Afr
- [LANDBOUWETENSKAPPE P1 SEPT 2012MEMO](https://www.hlayiso.com/library/landbouwetenskappe-p1-sept-2012memo/7c988eb6-1b79-426f-8006-22e5934e1610) — Agricultural Sciences · Memo · 2012
- [AGRIC SCIENCES P1 SEPT 2012MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-sept-2012memo-eng/4c1b7a43-0d48-45bd-b5b1-7ea21918a7ce) — Agricultural Sciences · Memo · 2012 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
