# Agricultural Sciences Grade 10 P2 2017 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/92765419-6241-4801-a6b0-96e6862991ba
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P2 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/92765419-6241-4801-a6b0-96e6862991ba)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-grade-10-2017-afrikaans/5e537047-6b1d-46d1-aace-cecc78e7302e) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 10

                      NOVEMBER 2017

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                   NASIENRIGLYNE

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                    (EC/ NOVEMBER 2017)

AFDELING A

1.1 1.1.1      C √√
    1.1.2      A √√
    1.1.3      C √√
    1.1.4      A √√
    1.1.5      A √√
    1.1.6      D √√
    1.1.7      B √√
    1.1.8      D √√
    1.1.9      A √√
    1.1.10     D √√                                                              (20)

1.2 1.2.1      E √√
    1.2.2      G √√
    1.2.3      D √√
    1.2.4      B √√
    1.2.5      F √√                                                              (10)

1.3 1.3.1      Kernmembraan √√
    1.3.2      Mineralisasie √√
    1.3.3      Uitheems/eksoties √√
    1.3.4      Besoedeling √√
    1.3.5      Meso-fauna √√                                                     (10)

1.4 1.4.1      Verwering √
    1.4.2      Geslagselle/ Gamete √
    1.4.3      Aspek/ Hellingsrigting √
    1.4.4      Tuinbou √
    1.4.5      Struike √                                                          (5)

                                                  TOTAAL AFDELING A:              45

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                           3

AFDELING B

VRAAG 2: GRONDKUNDE

2.1    2.1.1    Identifisering van grondwater
                A. Higroskopies / Adhesiewater √                                    (1)

       2.1.2    Motivering van antwoord op VRAAG 2.1.1
                In ŉ luggedroogte grondmonster is slegs higroskopiese water
                teenwoordig √ en dit kan slegs met sterk verhitting verwyder
                word √                                                              (2)

       2.1.3    Lei af of die water toeganklik is vir plante en verduideliking
                Nee √
                Want higroskopiese water is te sterk aan die grondpartikels
                verbind √                                                           (2)

       2.1.4    Veiligheidsmaatreël geneem in die eksperiment
                Gebruik tang om die proefbuis vas te hou √                          (1)

       2.1.5    Tipe water wat nie in diagram getoon word nie
                 Kapillêre water/ kohesiewater √
                 Gravitasie/ vrywater / geperkoleerde water √                      (2)

2.2    2.2.1    Eienskappe van mineraalidentifisering
                A. Splyting √                                                       (1)
                B. Glans √                                                          (1)
                C. Suiwerheid √                                                     (1)
                D. Taaiheid √                                                       (1)
                E. Digtheid √                                                       (1)

       2.2.2    DRIE eienskappe van primêre minerale
                 Primêre minerale is steeds in hul oorspronklike vorm/ het nie
                   chemies verander nie √
                 Kristalliseer vanaf afgekoelde magma √
                 Is grof en hard √                                                 (3)

2.3    2.3.1    Grondvormingsfaktor genoem in die leesstuk

                Moedergesteente √                                                   (1)

       2.3.2    Klassifikasie van gesteentes
                A. Sedimentêre gesteentes √                                         (1)
                B. Metamorfiese gesteentes √                                        (1)
                C. Stollingsgesteentes √                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                             (EC/ NOVEMBER 2017)

       2.3.3   DRIE bewerkingseienskappe van grond gevorm uit sedimentêre
               gesteentes
                Loging is hoog/ voedingstowwe word uitgewas √
                Lae vrugbaarheid √
                Maklik om te bewerk √
                Goed gedreineer en deurlug √
                Gereeld suur as gevolg van loging √
                Geskik om plante met ondergrondse/wortelgewasse te groei √
                Hoë soutinhoud/brak √                              (Enige 3)             (3)

2.4    2.4.1   Onderskei tussen intrusiewe en ekstrusiewe gesteentes

                  Instrusiewe gesteentes           Ekstrusiewe gesteentes
               Magma koel af onder die        Magma koel af op die
               grondoppervlak                 aardoppervlak
               Bevat growwe kristalkorrels    Bevat fyn kristalkorrels                    (2)

2.5    2.5.1   Identifisering van grondvormingsfaktor
               Topografie/ Geografie √                                                    (1)

       2.5.2   Punt waar grond dieper is
               D√                                                                         (1)

       2.5.3   Redes vir verskillende gronddieptes
               By punt C loop die water vinnig af en erodeer die beskikbare grond √
               Wat dan by punt D neergelê word √                                          (2)

       2.5.4   Kenmerke van topografie
                 A. Hoogte bo seevlak √                                                   (1)
                 B. Aspek √                                                               (1)
                 C. Helling √                                                             (1)

       2.5.5   Menslike aktiwiteit wat impak op grondvorming het
                  Verwyder plantbedekking
                  Oorbeweiding
                  Brand van veld
                  Ploeg van land
                  Gebruik van swaar masjinerie                            (Enige 3)      (3)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                         5

VRAAG 3: PLANTWETENSKAPPE

3.1    3.1.1    Pas gewasklasse
                A. Industriële gewasse √                                                                    (1)
                B. Voergewasse √                                                                            (1)
                C. Oliesaadgewasse √                                                                        (1)
                D. Woudgewasse √                                                                            (1)

       3.1.2    Ekonomiese belangrikheid van gewasse in Suid-Afrika
                 Genereer buitelandse inkomste √
                 Werkskepping √
                 Dra by tot die land se Bruto Buitelandse Produk √
                 Ondersteun die finansiële sektor √                (Enige 3)                               (3)

3.2    3.2.1    ŉ Staafgrafiek wat die volumes koringproduksie vanaf 2005
                tot 2010 toon

                                              4000
                                              3500

                     Volume geproduseer (t)
                                              3000
                                              2500
                                              2000
                                              1500
                                              1000
                                               500
                                                0
                                                     2005/6     2006/7   2007/8    2008/9     2009/10
                                                                         Seisoen

                Nasienriglyn vir die grafiek
                 Korrekte opskrif √
                 Y-as korrek gemerk (Volume geproduseer) √
                 X-as korrek gemerk (Seisoen) √
                 Korrekte tipe grafiek (staafgrafiek) √
                 Eenhede aangedui (t) √
                 Korrekte skaal √                                                                          (6)

       3.2.2    Neiging van koringproduksie vanaf 2005 tot 2010
                 Die produksie van koring het oor die jare toegeneem √√                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          LANDBOUWETENSKAPPE V2                            (EC/ NOVEMBER 2017)

       3.2.3   Die volume van al die graangewasproduksie in 2005
               Mielies + koring +sorghum = totale graangewasproduksie √
               6000 t + 500 t + 900 t = 7400 t √                                           (2)

       3.2.4   Voergewas ryk aan proteïene
               Lusern √                                                                    (1)

       3.2.5   Waarom peulgewasse ryk is aan proteïne
               Hulle vorm ŉ simbiotiese verhouding met stikstofbindende
               bakterieë √ wat die plant met stikstof voorsien wat gebruik word
               om proteïene te maak √                                                      (2)

3.3    3.3.1   Die vitamiene wat lemoene bevat
               Vitamiene C √                                                               (1)

       3.3.2   Medisinale waarde van lemoene
                Beveg griepinfeksies √                                                    (1)
                Behandel naarheid √                                                       (1)

       3.3.3   DRIE voordele om lemoene na vrugtesap te verwerk
                Voeg waarde by lemoene / Verhoog wins √
                Verleng rakleeftyd/ Voorkom verrotting √
       .        Handhaaf konstante voorraad regdeur die jaar √
                Skep werksgeleenthede √                        (Enige 3 x 1)              (3)

3.4    3.4.1   Identifisering van indringer-plantspesies
                A. Kategorie 3 √                                                           (1)
                B. Kategorie 2 √                                                           (1)
                C. Kategorie 1 √                                                           (1)

       3.4.2   Redes vir die uitwis van indringerspesies
                Veroorsaak verlies aan inheemse plante √
                Sommige spesies is giftig vir vee/lewende hawe en mense √
                Gebruik baie water / Veroorsaak watertekorte √       (2 x 1)              (2)

       3.4.3   Onderskei tussen sagtehout en hardehout bome
                Sagtehoutplantasies: bestaan uit bome wat ligte, sagte hout
                  met ŉ growwe grein produseer √                                           (1)
               Voorbeeld: denneboom √                                                      (1)

                     Hardehout plantasies: bestaan uit bome wat swaar, harde
                      hout met ŉ fyn grein produseer √                                     (1)
                     Voorbeeld: bloekom bome/ wattelbome/ akasiabome
                                                                       (Enige 1)           (1)
                                                                                          [35]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                           7

VRAAG 4: VOLHOUBARE GEBRUIK VAN NATUURLIKE HULPBRONNE EN
         BIOLOGIESE KONSEPTE

4.1     4.1.1    Voorbeeld van ŉ nie-hernubare hulpbron
                 Land / Grond √                                                     (1)

        4.1.2    Rede
                 Grond kan nie binne ŉ kort tyd vervang word nie √√                 (2)

        4.1.3    Omgewingsvolhoubare metode
                 A√                                                                 (1)

        4.1.4    Regverdiging van 4.1.3
                  Gebruik van dieraangedrewe ploeg veroorsaak nie dat die
                   grond kompakteer nie √
                  Daar is minimale lugbesoedeling √
                  Mis van die beeste voeg organiese materiaal by die grond √       (3)

4.2     4.2.1    Fisiese eienskap van water
                 Troebelheid √                                                      (1)

        4.2.2    Definisie van troebelheid
                 Die melkerigheid van water as gevolg van die suspensie van
                 soliede partikels √                                                (1)

        4.2.3    DRIE kwessies wat die voorsiening en kwaliteit van water in
                 Suid-Afrika beïnvloed
                  Toenemende aanvraag/ Bevolkingsaanwas/ -groei √
                  Uitheemse indringerplante √
                  Besoedeling √
                  Toename in verstedeliking √
                  Droogte/Klimaatsverandering/ aardverwarming √
                  Gebruik van grondwater wat nie weer vervang kan word nie √
                  Bebossing √                                       (Enige 3)      (3)

        4.2.4    Wet wat water reguleer
                 Nasionale Water Wet van 1998 √                                     (1)

        4.2.5    DRIE gevolge van grondbesoedeling op natuurlike
                 hulpbronne
                  Balans tussen fauna en flora word versteur √
                  Soutkonsentrasie neem toe √
                  Grondorganismes word doodgemaak deur grondbesoedeling √
                  Gewasse wat groei in besoedelde grond kan giftige chemiese
                   stowwe bevat √                                      (Enige 3)    (3)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          LANDBOUWETENSKAPPE V2                              (EC/ NOVEMBER 2017)

       4.2.6     TWEE metodes om van nie-bioafbreekbare afval ontslae te
                 raak
                  Hergebruik van materiaal op die plaas √
                  Stuur houers terug na verskaffers √
                  Versameling van afval vir herwinning √         (Enige 2)                 (2)

4.3    4.3.1     Dele van ŉ plantsel
                 A. Selmembraan √
                 B. Selwand √
                 D. Vakuool √
                 E. Nukleus √                                                               (4)

       4.3.2     TWEE funksies van deel E
                  Beheer selaktiwiteite / Bepaal hoe ’n sel lyk en funksioneer √
                  Speel ŉ belangrike rol by seldeling √                                    (2)

4.4             Verskille tussen plant en dierselle

                                               Plantsel           Diersel
        4.4.1     Buitenste beskermende        Selwand            Het ŉ                     (2)
                  laag                         aanwesig √         selmembraan √
        4.4.2     Vakuool                      Een groot          Baie klein
                                               vakuool √          vakuole √                 (2)

4.5    4.5.1     Fases van mitose
                 A. Profase √                                                               (1)
                 B. Interfase √                                                             (1)
                 C. Anafase √                                                               (1)
                 D. Metafase √                                                              (1)

       4.5.2     DRIE funksies van mitose
                  Vir groei √
                  Vir die herstel van beskadigde weefsel √
                  Vir vegetatiewe voortplanting √                            (3 x 1)      (3)
                                                                                          [35]

                                                           TOTAAL AFDELING B:             105
                                                               GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-afrikaans/9f8a6dac-d002-4d46-b17f-56176718e3ca) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-agricultural-sciences-2017-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/e9c200ed-85aa-4a78-b7cf-e6350814af1d) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/f781edfd-29fc-411e-aec4-880948617232) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 MEMO Engl](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-grade-10-2017-memo-engl/be90ab8f-b86b-4180-9d74-b088f4d38ad0) — Agricultural Sciences · Memo · 2017
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-qp-nov2017-afrikaans/b3b13864-5357-4a16-852d-8dd81b0e6ddf) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-agricultural-sciences-2017-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/953d3a3d-66ca-4fef-86e5-4b0048ba4f9b) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — QP · 2020 · Afr
- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — QP · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/b5bbcdfe-ceae-4359-bd57-d13b76148e6a) — QP · 2019 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
