# Agricultural Sciences Grade 10 P2 2018 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/f781edfd-29fc-411e-aec4-880948617232
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P2 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/f781edfd-29fc-411e-aec4-880948617232)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-qp-nov2018-afrikaans/ce5c1034-4dce-4caa-b868-3d33b7d0028d) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 10

                      NOVEMBER 2018

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        LANDBOUWETENSKAPPE V2             (EC/ NOVEMBER 2018)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1      B √√

      1.1.2    C √√

      1.1.3    A √√

      1.1.4    C √√

      1.1.5    C √√

      1.1.6    D √√

      1.1.7    A √√

      1.1.8    C √√

      1.1.9    C √√

      1.1.10 A √√                                             (10 x 2)    (20)

1.2 1.2.1      E √√
    1.2.2      I √√
    1.2.3      F √√
    1.2.4      A √√
    1.2.5      B √√                                            (5 x 2)    (10)

1.3 1.3.1      Humiditeit √√
    1.3.2      Monokultuur √√
    1.3.3      Weidingsgewasse √√
    1.3.4      Belugting √√
    1.3.5      Peule √√                                        (5 x 2)    (10)

1.4 1.4.1      Eksoties/Uitheems √
    1.4.2      Inversie √
    1.4.3      Korsvorming √
    1.4.4      Orgaan √
    1.4.5      Southeid √                                      (5 x 1)     (5)

                                                 TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    LANDBOUWETENSKAPPE V2                                3

AFDELING B

VRAAG 2: GRONDKUNDE

2.1    Beskrywing van grondkomponente

       2.1.1     (a)   Lewende organismes √                                                (1)

                 (b)   Organiese materie √                                                 (1)

                 (c)   Grondlug √                                                          (1)

                 (d)   Grondwater √                                                        (1)

       2.1.2     Bakterieë wat proteïene in wortels sintetiseer
                 Stikstofbindende / aërobiese bakterieë √                                  (1)

       2.1.3     Invloed van fyn tekstuur op die beweging van grondlug
                 Teenwoordigheid van mikro-porieë √ tussen grondpartikels lei tot
                 stadige beweging van lug. √                                               (2)

       2.1.4     DRIE funksies van grond in ŉ ekosisteem
                   Grond anker plante √
                   Medium waarin plante groei √
                   Voorsien water, voedingstowwe en lug aan plante/sirkuleer
                    voedingstowwe benodig vir plante/ Hou die grond vrugbaar
                    deur organiese materiaal te ontbind √
                   Onderhou grondstruktuur
                   Behou water in opvangsgebiede
                   Reguleer grond- en planttemperatuur
                   Ontgiftig die grond deur te help met die onderdrukking van
                    peste, parasiete en siektes                       (Enige 3 x 1)        (3)

2.2    2.2.1     Sekondêre mineraal √                                                      (1)

       2.2.2     Voorbeeld van sekondêre minerale
                  Montmorilloniet √
                  Kaoliniet √
                  Hematiet
                  Goetiet
                  Gips                                               (Enige 2 x 1)        (2)

       2.2.3     Fisiese struktuur van primêre minerale
                  Hard √ / grof √                                    (Enige 1 x 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                        (EC/ NOVEMBER 2018)

       2.2.4    Verskil tussen edelgesteentes en grondvoedingstowwe

                        Edelgesteentes                Grondvoedingstowwe
                Minerale van ekonomiese en        Minerale benodig vir die
                ornamentele waarde √              gesonde groei van plante √
                                                                                           (2)

2.3    Mineraal identifiserings-eienskappe
       2.3.1  Hardheid √                                                                   (1)

       2.3.2    Splyting √                                                                 (1)

2.4    2.4.1    Tipe chemiese reaksies
                A – Hidrolise √
                B – Karbonasie √                                                           (2)

       2.4.2    Verduideliking
                A – Minder oplosbare minerale reageer met water √ om ŉ nuwe
                mineraal te vorm wat sagter is en makliker verweer √                       (2)

       2.4.3    Produk van respirasie deur grondmikrobes
                 Water √
                 Koolstofdioksied √                                  (Enige 1 x 1)        (1)

       2.4.4    Klasse van stollingsgesteentes
                 Ekstrusiewe rots √
                 Indringende rots √
                 Plutoniese rots √                                                        (3)

2.5    2.5.1    Identifisering van die diagram
                Grondprofiel √                                                             (1)

       2.5.2    Motivering
                Suksessie van grondhorisonte √ in ŉ vertikale seksie √ deur die
                grond.                                                                     (2)

       2.5.3    Illuviasie sone
                B-horison √                                                                (1)

       2.5.4    Regverdiging van VRAAG 2.5.3
                Stowwe wat dreineer vanaf bo versamel in B-horison √                       (1)

       2.5.5    Ione wat in podzol grond versamel
                 Plantwortels √
                 Mikrobes √
                 Grawende diere                                      (Enige 2 x 1)        (2)

2.6    2.6.1    Interpretasie van die formule van grondvormingsfaktore
                A–O√                                                                      (1)
                B–P√                                                                      (1)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      LANDBOUWETENSKAPPE V2                                 5

VRAAG 3: PLANTSTUDIES

3.1    3.1.1         Klassifikasie van veldgewasse
                     A – Graangewasse √
                     B – Oliesaadgewasse √
                     C – Industriële gewasse √                                                (3)

       3.1.2         Definisie van veldgewasse
                     Gewasse word op groot velde gekweek √√                                   (2)

       3.1.3         Ekonomiese belangrikheid van mielies
                      Om suikers, alkoholiese drankies en strope te maak √
                      Mielie-olie van mieliepitte word gebruik om margarien en slaai-
                       olie te maak √
                      Bron van voedsel vir mense en vee √                                    (3)

       3.1.4         Faktore wat suksesvolle gewasproduksie beïnvloed
                      Kies gewasse wat gepas is vir die klimaat en grondtoestande
                       van die area √
                      Plant gewasse tydens die regte tyd van die jaar √
                      Handhaaf korrekte saaiwydte / berei saadbeddens voor √
                      Plant goeie kwaliteit saad/plant sade wat vry van siektes is
                      Voorsien spesifieke voedingstowwe benodig deur gewasse om
                       te groei
                      Verseker voldoende watervoorraad
                      Beoefen geïntegreerde pesbestuur om onkruide, insekte en
                       siektes te beheer
                      Rig windbreuke op wat gewasse teen wind beskerm en
                       sodoende evapotranspirasie verminder
                       Oes gewasse op die regte tyd / gebruik korrekte oesmetode
                      Berg geoeste gewasse korrek
                      Vervoer van gewasse moet dit nie beskadig nie (Enige 3 x 1)            (3)

3.2    3.2.1         Identifisering van vrugte
                     A – Druiwe √
                     B – Avokadopere √
                     C – Sitrusvrugte √
                     D – Dennebome √                                                          (4)

       3.2.2         Klimaatsvereistes van piesangs
                     Warm klimaat / kan nie koel of koue winters hanteer nie / groei
                     goed tussen optimum temperature 22 ºC en 31 ºC √ (Enige 1 x 1)           (1)

       3.2.3         Vitamienes wat in piesangs voorkom
                     Vitamiene B √
                     Vitamiene C √                                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                          LANDBOUWETENSKAPPE V2                            (EC/ NOVEMBER 2018)

3.3    3.3.1   Voedingstof voorsien
               Proteïene √                                                                   (1)

       3.3.2   Hoeveelheid hooi vervaardig vanaf lusern wat op 35 hektaar
               deur ŉ melkboer vanaf 2005 tot 2010 verbou was.

                       Jare van produksie               Bale lusern geproduseer (kg)
                              2005/6                                 500
                              2006/7                                1 000
                              2007/8                                1 200
                              2008/9                                2 950
                             2009/10                                3 600

               Merkriglyne vir die tabel
                Korrekte opskrif √
                Waardes vir 𝑦-as korrek genommer (Lusern geproduseer) √
                Waardes vir 𝑥-as korrek genommer (Jare in produksie) √
                Eenhede aangedui in tabel (kg) √
                Tabel geteken √                                                             (5)

       3.3.3   Neiging
               Lusern-produksie neem toe √ met tyd √                                         (2)

       3.3.4   Hoeveelheid bale geproduseer op 105 ha
                 1 000 kg x 105 ha
                                     √ = 3 000 √ kg √                                        (3)
                       35 ha

3.4    3.4.1   Wetgewing wat indringerplante beheer
               Wet op die Bewaring van Landbouhulpbronne, 1983 / CARA
               Regulasies 15 en 16 √                                                         (1)

       3.4.2   Redes om beskermde bome te plant
                 Bome raak skaars of bedreig a.g.v. swaar gebruik √
                 Speel ‘n rol in die funksionering van die omgewing √
                 Bome is kultureel of geestelik belangrik √                                 (3)

       3.4.3   Voorbeelde van beskermde woudbome
                 Egte geelhoutboom/Podocarpus Latifolius √
                 Rooistinkhoutboom/Prunus Africana √                                       (2)
                                                                                           [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      LANDBOUWETENSKAPPE V2                                 7

VRAAG 4:         VOLHOUBARE NATUURLIKE HULPBRONBENUTTING EN
                 BIOLOGIESE KONSEPTE

4.1    4.1.1         Verskynsel in die foto
                     Gronderosie √                                                           (1)

       4.1.2         Impak van gronderosie op die omgewing
                       Afname in bewerkbare grond √
                       Verlies aan grondkwaliteit √
                       Verslikking van damme                            (Enige 2 x 1)       (2)

       4.1.3         Voorkomingsmaatreëls vir gronderosie
                      Laat plantegroei in weivelde toe om te herstel √
                      Saai grondbedekking √
                      Beoefen geen bewerking/geen ploeg √
                      Kontoerploeg teen hellings
                      Verminder ploeg voor dit reën                    (Enige 3 x 1)        (3)

       4.1.4         Oorsake van gronderosie
                      Oorbeweiding √
                      Monokultuur √
                      Swak bewerkingspraktyke √
                      Verlies/skade aan vleilande
                      Ploeg van marginale grond                         (Enige 3 x 1)       (3)

       4.1.5         Effekte van die verkeerde verwydering van landbouafval op
                     die grond
                      Verrottende gewas oorblyfsels loog voedingstowwe in die
                         grond in √
                      Begraafde giftige afval loog in die grond in √
                      Metaal en glas is nie-bioafbreekbaar √                                (3)

4.2    4.2.1         Bron van water
                     Akwifer √                                                               (1)

       4.2.2         Klassifikasie van ŉ hulpbron
                     Hernubaar √                                                             (1)

       4.2.3         Bestuurstrategieë van die Nasionale Waterwet
                      Stel ŉ nasionale moniteringspan saam √
                      Verdeel die land in 19 waterbestuur-areas √
                      Registreer en lisensieer die gebruik van water by die
                       Departement van Waterwese √                                           (3)

4.3    4.3.1         Tipes seldeling in voorstellings A en B
                     A – Mitose √
                     B – Meiose √                                                            (2)

       4.3.2         Regverdiging
                     A – Twee dogterselle gevorm. √                                          (1)
                     B – Vier dogterselle gevorm. √                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                          (EC/ NOVEMBER 2018)

       4.3.3     Selle in diagram B gevorm
                 Geslagselle / gamete √                                                 (1)

       4.3.4     Selverdeling wat diploïede selle vorm
                 Diagram A / Mitose √                                                   (1)

       4.3.5     Gevolge vir lewe sonder meiose
                  Geslagselle/gamete sal nie vorm nie √
                  Geen genetiese variasie van die spesie √
                  Konstante aantal chromosome van geslag tot geslag sal nie
                   verseker wees nie √
                  Onvrugbaarheid                                 (Enige 3 x 1)         (3)

4.4    4.4.1     Pas van die selfunksies
                 A – Nukleus √
                 B – Ribosome √
                 C – Selmembraan √
                 D – Sitoplasma √
                 E – Mitochondria √                                                     (5)

       4.4.2     Definisie van meersellige en eensellige organismes
                 Meersellige organismes – organismes wat uit baie selle bestaan √
                 Voorbeeld – Plante/ diere / fungi √                                    (2)
                 Eensellige organismes – organismes wat uit een sel bestaan √
                 Voorbeeld – amoeba / bakterieë / archaea / protosoë √                 (2)
                                                                                      [35]

                                                         TOTAAL AFDELING B:            105
                                                             GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/81632768-b2d0-4bcd-a1ed-2d06bcc3e125) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-agricultural-sciences-2018-national-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/8a7a3eff-8380-45ea-9649-605901ec0893) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/92765419-6241-4801-a6b0-96e6862991ba) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/3b99ba39-6f8f-4fe0-9719-9833285bb118) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-agricultural-sciences-2018-national-november-exam-question-paper-paper-2-afrikaans/4087c7d9-6276-4ee2-91c3-084fc475d8e4) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — QP · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/b5bbcdfe-ceae-4359-bd57-d13b76148e6a) — QP · 2019 · Eng
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/c0ca572e-0c3f-46ff-9af4-8e299bb1e9a7) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
