# Agricultural Sciences Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/94edc054-2638-42f9-bf57-ceef7744699c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P2 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/94edc054-2638-42f9-bf57-ceef7744699c)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 10

                       NOVEMBER 2019

                LANDBOUWETENSKAPPE V2
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           LANDBOUWETENSKAPPE V2             (EC/NOVEMBER 2019)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        D √√

        1.1.2        B √√

        1.1.3        D √√

        1.1.4        B √√

        1.1.5        C √√

        1.1.6        B √√

        1.1.7        A √√

        1.1.8        A √√

        1.1.9        A √√

        1.1.10       B √√                                      (10 x 2)      (20)

 1.2    1.2.1        E √√
        1.2.2        F √√
        1.2.3        D √√
        1.2.4        H √√
        1.2.5        A √√                                        (5 x 2)     (10)

 1.3    1.3.1        Humifikasie √√
        1.3.2        Kultivar √√
        1.3.3        Besoedeling √√
        1.3.4        Metafase √√
        1.3.5        Meersellig √√                               (5 x 2)     (10)

 1.4    1.4.1        Litosfeer √
        1.4.2        Bladwisselend √
        1.4.3        Korsvorming √
        1.4.4        Chloroplaste √
        1.4.5        Mitose √                                   (5 x 1)       (5)

                                                    TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   3

 AFDELING B

 VRAAG 2: GRONDKUNDE

 2.1    Beskrywing van grondkomponente

        2.1.1    (a)         5% √                                                               (1)

                 (b)         45% √                                                              (1)

        2.1.2    Funksies van suurstof in die grond vir plantegroei

                  Respirasie by plantwortels √
                  Ontkieming van plantsade √                                                   (2)

        2.1.3    Berekening van die mineraalkomponent in ŉ 1 kg grondmonster

                     45 X 1 kg                             45 X 1 000 g
                                 √      = 0,45 kg √   OF                  √√    = 450 g √
                       100                                     100

                     0,45 x 1 000    = 450 g √                                                  (3)

        2.1.4    Verskil tussen gravitasiewater en higroskopiese water
                  Gravitasiewater is oortollige water, wat onder die invloed van
                   gravitasie deur die grond syfer. √
                  Higroskopiese water is baie nou verbind aan die grondpartikels
                   verbind √                                                                    (2)

        2.1.5    Menslike aktiwiteite wat die grondorganismebevolking verminder
                  Oormatige bemesting √
                  Aanwending van plaagdoders √
                  Swak afvalbestuur √
                  Oorverbouing √                                   (Enige 2 x 1)               (2)

 2.2    2.2.1    Eienskappe van minerale
                 (a) Splyting √                                                                 (1)
                 (b) Hardheid √                                                                 (1)
                 (c) Spesifieke gravitasie √                                                    (1)
                 (d) Deursigtigheid √                                                           (1)
                 (e) Taaiheid √                                                                 (1)

        2.2.2    Formasie van sekondêre minerale en primêre minerale
                  Primêre minerale is minerale wat gevorm is tydens die
                    oorspronklike solidifikasie van die rots onder hoë druk en
                    temperatuur. √
                       Sekondêre minerale vorm wanneer primêre minerale chemiese
                        veranderinge ondergaan. √                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                            (EC/NOVEMBER 2019)

        2.2.3   Voorbeelde van sekondêre minerale
                 Kaoliniet √
                 Vermikuliet √
                 Illiet √
                 Hematiet √
                 Goetiet √                                            (Enige 2 x 1)        (2)

 2.3    2.3.1   Tipe rotse
                A – Sedimentêre gesteente/afsettingsgesteente √
                B – Stollingsgesteente √
                C – Metamorfiese gesteente √                                                (3)

        2.3.2   Formasie van Rots A en B
                A – Sedimentêre gesteentes vorm wanneer sediment deur wind,
                     water en organismes afgeset word wat daartoe lei dat dit oor
                     duisende jare ophoop √
                B – Stollingsgesteentes vorm wanneer vulkane uitbars en magma
                     uitkom en op die aarde se oppervlak stol √                             (2)

        2.3.3   Geskiktheid van rots C vir die verbouing van diepwortelgewasse
                   Metamorfiese gesteentegrond is nie geskik vir diepwortel-
                    gewasse nie √                                                           (1)

        2.3.4   Motivering
                 Die grond wat gevorm is, is nie diep nie. √
                 Die grond word maklik gekompakteer √
                 Die grond is swak gedreineer √ wat nie goed is vir
                    diepgewortelde gewasse nie                          (Enige 2 x 1)       (2)

 2.4    2.4.1   Tipe verwering
                 Biologies √                                                               (1)

        2.4.2   Motivering
                 Plantwortels penetreer krake in rotse en veroorsaak dat dit
                  kraak. √                                                                  (1)

        2.4.3   Ander tipe verwering.
                 Chemies √
                 Fisies √                                              (Enige1 x 1)        (1)

        2.4.4   Rol van suurstof in chemiese verwering
                 Suurstof verhoog die chemiese verwering op rotse wat oksidasie
                  genoem word √
                 Waar suurstof verbind met saamgestelde elemente in rotse wat
                  oksiede en roes veroorsaak √ wat die rotsstruktuur verswak.               (2)

 2.5    Grondvormingsfaktore
        A – Klimaat √                                                                      (1)
        B – Topografie √                                                                   (1)
                                                                                          [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  5

 VRAAG 3: PLANTSTUDIES

 3.1   3.1.1    Belangrikheid van die verbouing van mielies en koring in
                Suid-Afrika
                 Vir die maak van suikers, alkoholiese drankies, suiker en stroop √
                 Mielie-olie van mieliesade word gebruik om margarien en slaai-olie
                  te maak √
                 Bron van voedsel vir mense en vee √
                 Koring word gebruik om meel vir brood te maak √
                 As bio-brandstof gebruik √                            (Enige 2 x 1)       (2)

       3.1.2    Klimaatstoestande vir winterkoring
                 Benodig koel omgewings met optimale temperature van
                   20 °C–25 °C (grade Celsius) √
                 Gemiddelde reënval van 600–850 mm in die winterseisoen √                  (2)

       3.1.3    Verduidelik hoekom goed gedreineerde grond goed is vir mielies
                 Diep grond bevorder wortelontwikkeling van mieliegewasse √
                 Goed gedreineerde grond is goed vir deurlugting √
                 Harde lae of gekompakteerde grond bevorder nie
                  wortelontwikkeling nie √                            (Enige 2 x 1)         (2)

       3.1.4    Klas van veldgewasse
                (a)   Industriële gewasse √                                                 (1)
                (b)   Graangewasse √                                                        (1)

       3.1.5    Funksie van vesel
                 Om papier te maak √
                 Insolasie √
                 Houtrame √                                            (Enige 1 x 1)       (1)

 3.2   3.2.1    Tuinbou
                 Dit is die wetenskap en kuns van verbouing van vrugte, groente en
                  blomme                                                                    (1)

       3.2.2    Voordele van genetiese ingenieurswese in tuinbou
                 Ontwikkel siekte-weerstandige kultivars √
                 Verhoog voedingstofinhoud √                                               (2)

       3.2.3    Faktore wat in gedagte gehou moet word wanneer groente-
                kultivar gekies word
                 Aangepas vir omgewingskondisies/klimaat √
                 Plaag- en siektebestand √
                 Dae wat dit neem om volwasse te raak √
                 Opbrengspotensiaal √
                 Markaanbod √                                   (Enige 3 x 1)              (3)

       3.2.4    Ekonomiese en omgewingsvoordele van die gebruik van siekte-
                weerstandige gewasse
                 Die boere sal geld spaar deur die vermindering van
                  plaagdoders √
                 Vermindering van plaagtoediening verminder besoedeling van die
                  omgewing √                                                                (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (EC/NOVEMBER 2019)

        3.2.5   Klassifikasie van groentegewasse
                 Wortels √
                 Stam √
                 Blare √
                 Vrugte √
                 Blomplante √                                                                      (Enige 2 x 1)        (2)

 3.3    3.3.1   Staafgrafiek toon hoeveelheid vrugtegewasse uitgevoer deur ŉ
                groep boere in 2015 en 2016
                                                   700

                                                   600

                     Hoeveelheid uitgevoer (ton)
                                                   500

                                                   400

                                                                                                  Uitgevoer in 2015
                                                   300
                                                                                                  Uitgevoer in 2016

                                                   200

                                                   100

                                                    0
                                                          Piesangs   Appels    Druiwe   Lemoene
                                                                          Vrugte

                Nasienriglyne vir die staafgrafiek
                 Korrekte opskrif √
                 Veranderlike op 𝑦-as korrek aangedui (byskrif) en gekalibreer
                  (Hoeveelheid uitgevoer) √
                 Veranderlike op 𝑥-as korrek aangedui (byskrif) en gekalibreer
                  (Vrugte) √
                 Eenhede aangedui op 𝑦-as (ton) √
                 Staafgrafiek √                                                                                         (5)

        3.3.2   Vrugtegewasse wat grootste toename in uitvoere toon
                Appels √√                                                                                                (2)

        3.3.3   Uitdagings met die uitvoer van piesangs
                 Piesangs is bederfbaar en word vinnig vrot √
                 Piesangs is grootmaat √
                 Duur om te vervoer √                                                               (Enige 2 x 1)       (2)

        3.3.4   Belangrikheid van die uitvoer van vrugtegewasse vir die
                ekonomie van Suid-Afrika
                 Uitvoer bring buitelandse valuta in wat die ekonomie bevorder √                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                              7

        3.3.5 Persentasie toename in lemoene geproduseer

                920 t – 700 t = 220 t √

                220 t x 100
                              √
                     700 t

                = 31,4% √                                                               (3)

 3.4    3.4.1 Redes waarom Lantana camara as ŉ indringer verklaar is
               Dit veroorsaak drastiese verliese van inheemse plante √
               Dit veroorsaak afname van ondergrondse water √      (Enige 1 x 1)       (1)

        3.4.2 Uitheems/Eksoties √                                                       (1)

        3.4.3 Redes waarom Lantana camara se getalle meer toeneem as die
              van inheemse plante
               Lantana camara het minder natuurlike peste en siektes as
                inheemse plante wat hul groei kan inhibeer                             (1)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                             (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 4:       VOLHOUBARE NATUURLIKE HULPBRONBENUTTING EN
                BIOLOGIESE KONSEPTE
 4.1 4.1.1      Bewerkingsstelsel
                 Boer A/Geen bewerking √                                                  (1)
      4.1.2     Motivering
                 Geenbewerking gebruik nie duur masjinerie nie √
                 Dit is volhoubaar want dit verminder gronderosie √
                 Dit bevorder die opbou van organiese afval √
                 Geen grondbewerking                                (Enige 2 x 1)         (2)
      4.1.3     Ongunstige gevolge van maksimum bewerking
                 Veroorsaak lugbesoedeling √
                 Veroorsaak grondkompaksie
                 Versteur aktiwiteite van mikro- en makro-organismes
                                                                         (Enige 2 x 1)     (2)
      4.1.4     Metodes om waterverlies te verminder
                 Deklaagbewerking √
                 Plant dekgewasse √
                 Verwyder onkruid √                                     (Enige 1 x 1)     (1)
      4.1.5     Metodes om gronderosie in die lande te verminder
                 Laat plantmateriaal in weiveld toe om te herstel √
                 Plant dekgewasse √
                 Praktiseer geenbewerking/geen ploeg √
                 Kontoerploeg saam met helling √
                 Ploeg minder voordat dit reën √                    (Enige 1 x 1)         (1)
      4.1.6     Gevolge van gronddegredasie vir verbruikers
                 Voedseltekorte as gevolg van afname in produksie √
                 Hoër kospryse as gevolg van tekorte √
                 Grondbesoedeling bedreig voedselveiligheid √       (Enige 2 x 1)         (2)
 4.2 4.2.1      Belangrike aspekte van organismes wat in die grond woon
                 Mikro-organismes soos fungi en bakterieë breek organiese
                  materiaal af tot voedingstowwe in die grond/Dit herwin
                  grondvoedingstowwe. √
                 Makro-organismes meng en belug die grond deur te grawe en die
                  grond om te dolwe √
                 Lewende grondorganismes verbeter grondstruktuur √
                                                                       (Enige 2 x 1)       (2)
      4.2.2     Assessering van die stelling
                 Die stelling is nie waar nie √                                           (1)
                Ondersteunende redes
                 Want boerdery verminder biodiversiteit en bevolking van
                  grondorganismes √
                 Gebruik van bemesting, plaagdoder en roking verminder
                  grondorganismes √
                 Boerdery sit organiese materiaal in grond uit wat lei tot afname in
                  grondorganismes √                                      (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                                9

     4.2.3   Afvalbestuurstegnieke
              Maak kompos met plantreste √
              Gebruik van biogas-verteerders √
              Gebruik sommige gewasse om biobrandstof en alkoholiese drankies
                te maak √                                           (Enige 2 x 1)              (2)

     4.2.4   Nasionale Water Wet
              Doeltreffendheid – Boere moet water gebruik sonder om dit te mors √
              Billikheid – Boere moet water regverdig verdeel √                               (2)

4.3 4.3.1    Plantsel
              Plantsel √                                                                      (1)

     4.3.2   Regverdiging
              Die sel het ŉ selwand √
              Groot vakuool √                                           (Enige 1 x 1)         (1)

     4.3.3   Byskrifte
             A – Nukleus/selkern √
             B – Chloroplaste √
             C – Vakuool √                                                                     (3)

     4.3.4   Funksie van chloroplaste
              Plek van fotosintese √
              Bevat chlorofil wat energie van sonlig absorbeer √
              Wat gebruik word om koolstofdioksied en water te verwerk na glukose
               en suurstof √                                         (Enige 2 x 1)             (2)

     4.3.5   Plantweefsels en plantorgane
              Plantweefsels is ŉ groep soortgelyke selle wat dieselfde funksie
                verrig √
              Voorbeelde – epidermale weefsel/kollenchiem weefsel/vaatweefsel √
              Plantorgane is ŉ deel van die liggaam wat ŉ spesifieke funksie verrig √
              Voorbeelde – wortel/stingel en blare √                                          (4)

4.4 4.4.1    Seldeling
              Mitose √                                                                        (1)

     4.4.2   Regverdiging
              Want twee dogterselle is geproduseer √                                          (1)

     4.4.3   Belangrikheid van mitose
              Fasiliteer groei √
              Vervang verslete selle en weefsel √
              Vorm die basis van ongeslagtelike voortplanting in plante √
                                                                        (Enige 2 x 1)          (2)
     4.4.4   Fases van mitose
             A – Anafase √
             B – Telofase √                                                                 (2)
                                                                                           [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:            105
                                                                 GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/f781edfd-29fc-411e-aec4-880948617232) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/92765419-6241-4801-a6b0-96e6862991ba) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-qp-nov2018-afrikaans/ce5c1034-4dce-4caa-b868-3d33b7d0028d) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-grade-10-2017-afrikaans/5e537047-6b1d-46d1-aace-cecc78e7302e) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-qp-nov2019-afr-d/9b8ce850-3c9b-4acf-98eb-cd43a5a6e0a5) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — QP · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/b5bbcdfe-ceae-4359-bd57-d13b76148e6a) — QP · 2019 · Eng
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/c0ca572e-0c3f-46ff-9af4-8e299bb1e9a7) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
