# Agricultural Sciences Grade 11 P2 2018 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/e73c4d4c-bec0-433e-ad34-4b6cccb06cd5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P2 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr11-memo-nov2018-afrikaans/e73c4d4c-bec0-433e-ad34-4b6cccb06cd5)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGR SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/4312e17a-9e01-4eff-b53a-3b655c2440fe) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                      NOVEMBER 2018

                LANDBOUWETENSKAPPE V2
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                LANDBOUWETENSKAPPE V2           (EC/NOVEMBER 2018)

    AFDELING A

    VRAAG 1

    1.1   1.1.1   D √√

          1.1.2   A √√

          1.1.3   D √√

          1.1.4   C √√

          1.1.5   A √√

          1.1.6   C √√

          1.1.7   C √√

          1.1.8   D √√

          1.1.9   A √√

          1.1.10 B √√                                                  (10 x 2) (20)

    1.2   1.2.1   D √√

          1.2.2   H √√

          1.2.3   A √√

          1.2.4   G √√

          1.2.5   F √√                                                  (5 x 2)   (10)

    1.3   1.3.1   Stempel √√

          1.3.2   Snoeiing √√

          1.3.3   Humus √√

          1.3.4   Bandplasing √√

          1.3.5   Grondopname √√                                        (5 x 2) (10)

    1.4   1.4.1   Xileem √

          1.4.2   Verdampingspan √

          1.4.3   Grondwater √

          1.4.4   Primêre bewerking √

          1.4.5   Kweekhuise √                                          (5 x 1)        (5)

                                                         TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    LANDBOUWETENSKAPPE V2                                      3

  AFDELING B

  VRAAG 2: PLANTVOEDING

  2.1    Prosesse in plantproduksie

         2.1.1       Identifikasie van die prosesse
                     A – Respirasie √
                     B – Fotosintese √                                                               (2)

         2.1.2       Tabulering van die verskille tussen die TWEE prosesse

                                              Fotosintese              Respirasie
                     (a)   Koolhidrate   Dit word gevorm en     Dit word afgebreek en
                                         energie word gestoor   energie word vrygestel √
                                         in koolhidrate √                                            (2)
                     (b)   Suurstof      Suurstof word          Suurstof word opgeneem
                                         vrygestel na die       vanuit die atmosfeer √
                                         atmosfeer. √                                                (2)

         2.1.3       TWEE pigmente betrokke in die proses
                      Chlorofil √
                      Karotene √
                      Karotenoïede √
                      Xantofiele √                                         (Enige 2 x 1)            (2)

         2.1.4       Eindprodukte van fotosintese
                      Koolhidrate √
                      Suurstof √                                                                    (2)

         2.1.5       Fases van fotosintese
                      Hill-reaksie / ligfase √
                      Calvin-siklus / donkerfase √                                                  (2)

  2.2    Bergingsorgane

         2.2.1       Pas die voorbeelde van voedsel by hul bergingsorgane
                     (a) Sonneblom √

                     (b)   Soetpatat √

                     (c)   Gemmer √                                                                  (3)

         2.2.2       TWEE aanpassingseienskappe van plante om transpirasie te
                     verlaag
                      Dik kutikula √
                      Harige blare √
                      Pinnas/klein blaaroppervlakte √
                      Klein ingesinkte stomata √                   (Enige 2 x 1)                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LANDBOUWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2018)

    2.3   Plantvoedingstowwe

          2.3.1   Klassifikasie
                  A – Mikro-element √                                                           (1)

                  Benoeming van elemente
                   Mangaan √                                                                   (1)
                   Magnesium √                                                                 (1)

          2.3.2   TWEE primêre voedingstowwe
                   Kalium √
                   Nitrate √
                   Fosfate √                                            (Enige 2 x 1)          (2)

                  TWEE sekondêre voedingstowwe
                   Kalsium √
                   Magnesium √                                                                 (2)

          2.3.3   TWEE nie-minerale elemente
                   Waterstof √
                   Suurstof √                                                                  (2)

    2.4   Organiese bemestingstowwe

          2.4.1   Die effek van verskillende organiese bemestingstowwe op plante
                  se hoogte.

                   Organiese bemestingstowwe              Hoogte van plante (cm)
                  Kompos                                          6 100
                  Hoendermis                                      4 500
                  Turfmos                                         4 300
                  Visafval                                        4 200
                  Beesmis                                         4 200

                  1 punt vir die tabel √
                  1 punt vir die titel / opskrif √
                  1 punt vir aanduiding van al die bemestingstowwe √
                  1 punt vir die korrekte hoogte √                                              (4)

          2.4.2   Identifikasie van organiese bemestingstowwe
                  Kompos                                                                        (1)
                  Regverdiging
                  Dit het die meeste lengte/groei in vergeleke met ander bemesting-
                  stowwe. √                                                                     (1)

          2.4.3   EEN faktor wat in gedagte gehou moet word wanneer plaasmis
                  gebruik word
                   Ouderdom van die dier √
                   Tipe rantsoen wat die dier gevoed is √
                   Ouderdom van die mis √
                   Individualiteit van die diere √                 (Enige 1 x 1)               (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                         5

         2.4.4       TWEE metodes vir toediening van bemesting
                      Bandplasing √
                      Blaarbespuiting √
                      Lugtoediening √
                      Breedwerping √
                      Toediening van gas of vloeistof √
                      Toediening deur besproeiingswater √                     (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                                 [35]

  VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE
  3.1    Tweesaadlobbige plant

         3.1.1       Identifisering van die nommer wat die deel voorstel
                     Nommer 3 √                                                                      (1)
         3.1.2       Identifisering of die blom eenslagtig of tweeslagtig is
                     Tweeslagtige blom √                                                             (1)

                     Motiveer jou antwoord
                     Die blom het beide manlike en vroulike geslagsorgane. √                         (1)

         3.1.3       Nommer van die struktuur verantwoordelik om insekte te lok
                     Nommer 5 √                                                                      (1)
         3.1.4       (a) Twee manlike kerne
                         Vegetatiewe kern √
                         Geslagskern/Generatiewe kern √                                              (2)

                     (b) EEN funksie verrig deur elke kerne
                         Vegetatiewe kern – Bepaal die groeirigting van die
                         stuifmeelbuis √                                                             (1)
                         Generatiewe kern/geslagskern – bevrug die eiersel √                         (1)

  3.2    Ongeslagtelike voortplanting

         3.2.1       Pas die diagramme by die geslagtelike reproduksie-metodes
                     (a) Risome √
                     (b) Enting √
                     (c) Kormus/Gerokte knol √
                     (d) Bol √                                                                       (4)

         3.2.2       TWEE nadele van vegetatiewe voortplanting
                      Geen genetiese variasie in die nageslag √
                      Vatbaar vir peste en siektes √
                      Oorbevolking kan lei tot kompetisie vir hulpbronne √
                      Kundige kennis en vaardighede word benodig √
                      Plante met swak ontwikkelde wortelstelsels √         (Enige 2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               LANDBOUWETENSKAPPE V2                    (EC/NOVEMBER 2018)

          3.2.3   Aanduiding van dele geheg met metode genommer B
                  Entloot √
                  Onderstok √                                                                  (2)

          3.2.4   TWEE voordele van geenmutasies
                   Dra by tot die bewaring en gebruik van plantgenetika √
                   Voorsien addisionele inkomste vir boere √
                   Wenslike eienskappe soos weerstand teen siektes kan
                    geïnduseer word √
                   Dra by tot voedselsekerheid √                        (Enige 2 x 1)         (2)

    3.3   Genetiese Modifisering

          3.3.1   Impak van GM gewasse
                   Hoër opbrengs √                                                            (1)

          3.3.2   Berekening van totale opbrengs van geelmielies in kg
                    60 x 5 = 300 ton √
                           = 300 x 1 000 √
                           = 300 000 kg √                                                      (2)

          3.3.3   TWEE bekommernisse van die publike oor die gebruik van GM
                  gewasse
                   Gesondheidsrisiko/allergieë √
                   Omgewingsrisiko / nuttige insekte kan doodgemaak word √
                   Sosio-ekonomiese kommer / Monopolie √
                   Etiese kwessies                                   (Enige 2 x 1)            (2)

    3.4   Onkruide

          3.4.1   DRIE aanpassings van onkruid
                   Groei maklik in versteurde omgewings √
                   Produseer groot aantal sade wat maklik versprei √
                   Die sade oorleef lank in die saadbank van die grond √
                   Kan in uiterste omgewingstoestande soos droogtes oorleef √
                                                                        (Enige 3 x 1)          (3)

          3.4.2   Verduideliking van geïntegreerde plaagbeheer
                  Dit is ŉ omvattende beheer program waar verskillende metodes √
                  soos meganiese beheer, chemiese beheer en biologiese agente
                  geïntegreer word om onkruidpeste te beveg √                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                                          7

         3.4.3       TWEE redes waarom GPB as die metode vir onkruidbeheer
                     verkies word
                      Bevorder gesonde plante √
                      Voorkom die besoedeling van waterstelsels deur verskeie
                        chemikalieë √
                      Beskerm ekosisteme en biodiversiteit √
                      Omgewingsvriendelik √
                      Arbeid en chemiese toedieningskostes is laer √
                      Natuurlike vyande van peste word beskerm, wat die verspreiding
                        van peste en siektes beperk √                     (Enige 2 x 1)                (2)

  3.5    Plantsiektes

         3.5.1       Aartappels / tamaties / eiervrug / tabak / katoen / gemmer √
                                                                               (Enige 1 x 1)           (1)

         3.5.2       Plantluise / myte / reën / water / insekte / diere √     (Enige 1 x 1)            (1)

         3.5.3       Muf √                                                                             (1)

         3.5.4       Druiwe / bossies / palms √                               (Enige 1 x 1)         (1)
                                                                                                   [35]

  VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING

  4.1    Grondopname

         4.1.1       TWEE eienskappe om in ag te neem met ŉ grondopname
                      Graad van erosie op die plaas √
                      Tekstuur van die grond √
                      Diepte van die grond √
                      Aantal rotse in die grond √                  (Enige 2 x 1)                      (2)

         4.1.2       TWEE doelwitte van presisie-boerdery
                      Stel die boer in staat om meer presiese beheer oor plant en
                       onderhoudspraktyke te hê √
                      Om op elke sub-veld as ŉ aparte eenheid te boer wat die boer in
                       staat stel om die produksiefaktore waaroor hy beheer het, te
                       maksimeer √                                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               LANDBOUWETENSKAPPE V2                    (EC/NOVEMBER 2018)

    4.2   Besproeiing
          4.2.1   TWEE hoofbronne van water wat vir besproeiing gebruik word
                   Grondwater √
                   Oppervlakwater √
                   Ondergrondse riviervloei √                     (Enige 2 x 1)               (2)
          4.2.2   DRIE faktore wat waterkwaliteit beïnvloed
                   Soutinhoud / Totale opgeloste soute √
                   Water-infiltrasie √
                   Spesifieke ioon-toksisiteit √
                   Oormatige voedingstowwe √
                   Skalie-neerlae √
                   Mineraal-inhoud √                                    (Enige 3 x 1)         (3)
          4.2.3   TWEE nadele van die sprinkelbesproeiingstelsel
                   Wanneer die wind waai is die verspreiding van water
                    oneweredig √
                   Op warm dae is die verdampingsverliese hoog √
                   Grondkompaksie vind plaas in onstabiele grond √
                   Energieverbruik is hoog √                         (Enige 2 x 1)            (2)
    4.3   Dreineringstelsel
          4.3.1   Verduideliking van dreinering
                  Kunsmatige verwydering van oortollige water √ vanaf die grond-
                  oppervlakte en die wortelstelsels van gewasse. √                             (2)
          4.3.2   Identifikasie van uitleg
                  A – Natuurlike stelsel √
                  B – Visgraatstelsel √
                  C – Rooster √                                                                (3)
          4.3.3   Topografie/ terrein van elke uitleg
                  A – Golwende landskap met verspreide nat kolle √
                  B – Land met ŉ duidelik induiking in die middel √
                  C – Gelyk grond √                                                            (3)
    4.4   Strukture in ŉ intensiewe produksiestelsel
          4.4.1   Identifikasie van die struktuur
                  Kweekhuis √                                                                  (1)
          4.4.2   TWEE voordele van kweekhuise
                    Gewasse wat normaalweg nie sou groei in ŉ spesifieke area nie
                     kan gekweek word √
                    Gewasse kan vir spesifieke markdatums geproduseer word √
                    Kwaliteit produkte kan vervaardig word √
                    Meer gewasse kan deur die jaar verkry word √
                    Produktiwiteit per gewas word verhoog √
                    Die persentasie ontkieming is hoër in kweekhuise √
                    Plaag- en siektebeheer is meer doeltreffend √
                    Skade weens ryp, wind en reën word uitgeskakel √ (Enige 2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                                         9

         4.3.3       TWEE groeimediums in hidroponika
                       Perliet √
                       Vermikuliet √
                       Kokosneutveen √
                       Klipwol √
                       Kleiklippies √                                     (Enige 2 x 1)            (2)

  4.5    Bewaringsbewerking

         4.5.1       TWEE tipes bewaringspraktyke
                      Deklaag √
                      Strookbewerking √
                      Geen bewerking √                                    (Enige 2 x 1)            (2)

         4.5.2       Tabulering tussen monokultuur en wisselbou

                                               Monokultuur               Wisselbou
                     (a)   Gronderosie   Kan lei tot gronderosie    Sal groot volume
                                         aangesien grondstruktuur   organiese materie
                                         vernietig kan word √       vervaardig wat die
                                                                    grond teen erosie
                                                                    sal beskerm √                   (2)
                     (b)   Implemente    Die boer kan jaarliks      Om verskillende
                           gebruik       dieselfde implemente       gewasse te verbou
                                         gebruik omdat dieselfde    benodig verskillende
                                         gewas geplant word √       implemente √                    (2)

         4.5.3       Benaming van implemente
                     A – Rysterploeg √
                     B – Skottelploeg √
                     C – Beitelploeg √                                                              (3)

         4.5.4       Identifikasie van implement gebruik vir primêre bewerking
                     A / Rysterploeg √                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                    (EC/NOVEMBER 2018)

  4.6    Akwakultuur

         4.6.1   Rede om met uitheemse spesies te boer
                  Hulle groei beter en vinniger √
                  Sommige mense verkies om uitheemse visse te eet √
                  Hulle is gehard √
                  Hulle is meer vrugbaar, broei maklik en produseer meer
                  nakomelinge √
                  Hulle is meer in aanvraag en voorsien ŉ groter mark √
                  Hulle is winsgewend om te verbou √                  (Enige 2 x 1)         (2)

         4.6.2   TWEE vereistes vir akwakultuur
                  Goeie waterkwaliteit √
                  Opgeloste suurstof √
                  Voerbestuur √
                  pH √
                  Onderhoud √
                  Stikstofverbindings √
                  Siektebeheer √                                      (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                         [35]

                                                            TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                      TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SC P1 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-gr11-qp-nov2018-afrikaans/27fdc685-d8fc-42a3-a4f1-ff4853368997) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/b8dd97ec-b03d-49ef-8451-e8b468ef4353) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr11-qp-nov2018-afr-d/9ca8a261-3516-47f6-8615-205af0810750) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr11-qp-nov2018-eng-d/6fabd7cd-5571-447c-8f88-087ca07b6e28) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/bdd8ac33-295d-4be9-b283-81c87daf67de) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
