# Agricultural Sciences Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-memo-sept2023-afrikaans/a9eb624f-6253-499a-a3af-878d30586216
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-memo-sept2023-afrikaans/a9eb624f-6253-499a-a3af-878d30586216)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2023

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                        LANDBOUWETENSKAPPE V2              (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1     B ✓✓

       1.1.2     C ✓✓

       1.1.3     C ✓✓

       1.1.4     A ✓✓

       1.1.5     B ✓✓

       1.1.6     D ✓✓

       1.1.7     C ✓✓

       1.1.8     D ✓✓

       1.1.9     B ✓✓

       1.1.10    A ✓✓                                        (10 x 2)     (20)

1.2    1.2.1     G ✓✓
       1.2.2     D ✓✓
       1.2.3     E ✓✓
       1.2.4     C ✓✓
       1.2.5     F ✓✓                                         (5 x 2)     (10)

1.3    1.3.1     Bemarkingsketting ✓✓
       1.3.2     Elastisiteit ✓✓
       1.3.3     Arbeid ✓✓
       1.3.4     Bestuur ✓✓
       1.3.5     Oorerflikheid ✓✓                             (5 x 2)     (10)

1.4    1.4.1     Entrepreneur ✓
       1.4.2     SWOT ✓
       1.4.3     Biometrie ✓
       1.4.4     Aneuploïdie ✓
       1.4.5     Geskatte teelwaarde ✓                        (5 x 1)      (5)

                                                 TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                                    3

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1    2.1.1   Identifikasie van bemarkingsfunksie
               Verpakking ✓                                                               (1)

       2.1.2   Riglyn wat die bemarkingsfunksie in VRAAG 2.1.1 beheer.
               • Verpakking moet nie die produk besoedel nie ✓
               • Verpakking moet produkte teen fisiese skade beskerm ✓
               • Verpakking moet herwinbaar wees ✓
               • Verpakking moet nuttige inligting oor die produk verskaf ✓
                                                                        (Enige 2 x 1)     (2)

       2.1.3   Definisie van bemarking.
               Bemarking is die aktiwiteit of besigheid ✓ van die bevordering en
               verkoop van produkte of dienste, insluitend marknavorsing en
               advertensies. ✓                                                            (2)

2.2    2.2.1   Hoeveelhede van ŉ produk teen verskillende pryse verskaf en
               gevra

               Kontrolelys
               • Korrekte opskrif ✓
               • x-as korrek gekalibreer met etiket (Hoeveelheid) ✓
               • y-as korrek gekalibreer met etiket (Prys) ✓
               • Grafiektipe (Lyngrafiek) ✓
               • Korrekte eenhede (R) ✓
               • Akkuraatheid (80 % + korrekte plot) ✓                                    (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

4                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                          (EC/SEPTEMBER 2023)

      2.2.2   Aftrekking van ewewigsprys
              R45 ✓                                                                     (1)

      2.2.3   Die wet van aanbod
              Hoe hoër die prys ✓ hoe hoër die aanbod. ✓

                                              OF

              Hoe laer die prys ✓ hoe laer die aanbod. ✓                                (2)

      2.2.4   Faktore wat die aanbod van ŉ produk beïnvloed
              • Tegnologie ✓
              • Produksiekoste ✓
              • Staatsubsidies ✓
              • Omgewingstoestande ✓
              • Mededingende produkte ✓
              • Politieke onstabiliteit ✓                             (Enige 2 x 1)     (2)

2.3   2.3.1   Identifisering van bemarkingsbenaderings
              A – Massabemarking ✓
              B – Nisbemarking ✓
              C – Multigesegmenteerde ✓                                                 (3)

      2.3.2   Identifisering van ŉ bemarkingsbenadering wat by klein besighede
              sal pas
              Bemarkingsbenadering B ✓                                                  (1)

      2.3.3   Motivering van antwoord op VRAAG 2.3.2
              • Dit het goedkoper bemarkingskoste ✓
              • Minder mededinging van groot besighede ✓
              • Produsente geniet ŉ monopolie ✓                       (Enige 2 x 1)     (2)

2.4   2.4.1   Benoem die proses
              Eko-etikettering ✓                                                        (1)

      2.4.2   Definisie van volhoubare bemarking
              Dit is die aanneming van plaasaktiwiteite wat ekologies vriendelik en
              sosiaal gesond is ✓                                                       (1)

      2.4.3   Vereister vir groen produkpak
              • Herwinbaar ✓
              • Bioafbreekbaar ✓                                             (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)               LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   5

2.5    2.5.1   Identifikasie van hoofprobleem wat boere in die gesig staar
               Boere het geen beheer oor pryse nie ✓                                    (1)

       2.5.2   Identifikasie van oplossing
               Boere werk saam ✓                                                        (1)

       2.5.3   Identifikasie van bemarkingstelsel
               Koöperatiewe bemarking ✓                                                 (1)

       2.5.4   Voordele van bemarkingstelsel geïdentifiseer in VRAAG 2.5.3
               • Vermoë om aan markvereistes vir volume en
                 konsekwente/aanhoudende aanbod te voldoen ✓
               • Skaalvoordele/Skaalbesparings ✓
               • Bedingingsmag ✓
               • Toegang tot beter infrastruktuur ✓
               • Toegang tot professionele kundigheid ✓
               • Toegang tot befondsing ✓                         (Enige 2 x 1)         (2)

2.6    2.6.1   Regverdiging vir die gebruik van sakeplanne
               • Hulle word gebruik om befondsing te verseker ✓
               • Gee rigting vir daaglikse bedrywighede ✓
               • Bepaal finansiële behoeftes ✓
               • Kry kennis oor bemarkingsgeleenthede ✓
               • Om probleme vooraf te sien, wat risiko verminder ✓   (Enige 2 x 1)     (2)

       2.6.2   Hoe elektroniese hulpbronne gebruik word in die opstel van
               sakeplanne
               • Sakeplan-templaat kan aanlyn verkry word ✓
               • Aanlyn sakebeplanning kundiges wat raad en leiding gee ✓
               • Finansiële formules wat outomaties berekeninge doen om
                 akkurate getalle en syfers te kry ✓
               • Ontwerp gereedskap vir ŉ professionele sakeplan ✓
               • Meetinstrumente om die impak van jou sakeplan te meet ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                       [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

6                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1   3.1.1   Verduideliking van ekonomiese eienskappe van grond
              Grond is onderworpe aan die wet van dalende opbrengs ✓                     (1)

      3.1.2   Metodes wat gebruik kan word om die produktiwiteit van grond te
              verbeter
              • Waterbestuur/besproeiing/reënwateropvang ✓
              • Die herstel van die grond se potensiaal ✓
              • Konsolidasie van onekonomiese grondeenhede ✓
              • Gebruik van wetenskaplike boerderymetodes ✓
              • Verbetering van grondvrugbaarheid ✓               (Enige 2 x 1)          (2)

      3.1.3   Ekonomiese funksies van grond
              • Maak die produksie van voedsel moontlik ✓
              • Bied fisiese ruimte vir menslike nedersettings ✓
              • Bied fisiese ruimte vir landbou-aktiwiteite ✓
              • Dit is ŉ bate wat as kollateraal gebruik kan word ✓
              • Dit is ŉ bron van minerale ✓                           (Enige 2 x 1)     (2)

3.2   3.2.1   Stuk wetgewing wat werkers bemagtig om stakings uit te voer
              Wet op Arbeidsverhoudinge / Wet 66 van 1995 ✓                              (1)

      3.2.2   Ander kwessies wat deur Wet in VRAAG 3.2.1 aangespreek word
              • Betrokkenheid van werknemers by besluitneming ✓
              • Voorkom onbillike arbeidspraktyke ✓
              • Gee werknemers/ werkgewers die reg om vakbonde/ verenigings te
                stig ✓
              • Verskaf prosedures vir die oplossing van arbeidsgeskille ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)     (2)

      3.2.3   Moontlike oorsake van stakingsaksie
              • Swak vergoeding / Lae lone ✓
              • Swak werksomstandighede ✓
              • Onbillike arbeidspraktyke ✓                            (Enige 2 x 1)     (2)

      3.2.4   TWEE strategieë om arbeidsproduktiwiteit te verhoog
              • Om die regte tipe en aantal werkers te hê ✓
              • Gee duidelike instruksies aan werkers ✓
              • Die verskaffing van die regte tipe en aantal gereedskap of
                toerusting ✓
              • Motiveer werkers ✓                                     (Enige 2 x 1)     (2)

3.3   3.3.1   Identifikasie van finansiële rekord
              Inkomste staat ✓                                                           (1)

      3.3.2   Berekening van netto inkomste
              Netto inkomste = Inkomste – Uitgawes ✓
                             = R740 000 ✓– R138 500 ✓
                             = R601 500 ✓                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   7

       3.3.3   Lewer kommentaar oor die boerdery se winsgewendheid
               Die plaas is winsgewend ✓ omdat die netto inkomste positief is ✓            (2)

       3.3.4   Identifikasie van vaste koste
               • Waardevermindering ✓
               • Versekering ✓                                                             (2)

       3.3.5   Gebruike van finansiële rekords op plaas
               • Bestuur die kapitaal van die plaas ✓
               • Ontleed vorige en huidige prestasie van die plaasbesigheid ✓
               • Beplan die toekoms van die besigheid ✓
               • Doen aansoek om lenings ✓
               • Verskaf inligting vir belastingdoeleindes ✓           (Enige 2 x 1)       (2)

3.4    3.4.1   Definisie van ŉ bate
               ŉ Item van eiendom ✓ deur ŉ persoon of maatskappy besit, wat as
               waarde beskou word. ✓                                                       (2)

       3.4.2   Identifikasie van tipe kapitaal
               Beweeglike/Vlottende kapitaal ✓                                             (1)

       3.4.3   Tipe krediet wat gebruik word om kapitaal hierbo getoon te
               finansier
               Mediumtermyn-krediet ✓                                                      (1)

       3.4.4   Bronne van finansiering wat gebruik kan word om die kapitaalitem
               te koop
               • Kommersiële banke ✓
               • Die landbank ✓
               • Trust maatskappye ✓
               • Potensiële beleggers ✓                            (Enige 2 x 1)           (2)

       3.4.5   Identifikasie van plaasrekord
               Voorraad ✓                                                                  (1)

3.5    3.5.1   Interne kragte wat besighede raak
               • Kontantvloei ✓
               • Arbeidsmagbevoegdheid ✓                                                   (2)

       3.5.2   ŉ Mag wat deur indiensopleiding verbeter kan word
               Arbeidsmagbevoegdheid ✓                                                     (1)

3.6    Identifisering van toepaslike bestuursvaardigheid

       3.6.1   Interpersoonlike en kommunikasievaardighede ✓                               (1)

       3.6.2   Finansiële bestuursvaardighede ✓                                           (1)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

8                           LANDBOUWETENSKAPPE V2                         (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

4.1   4.1.1   Identifikasie van kruis
              Dihibriede kruising ✓                                                       (1)

      4.1.2   Identifikasie van dominante eienskappe
              • Swart ✓
              • Solied ✓                                                                  (2)

      4.1.3   Genotipe A
              AaBb ✓                                                                      (1)

      4.1.4   Mendeliaanse wet wat uniek is aan ŉ dihibriede kruising
              Wet van onafhanklike sortering ✓                                            (1)

      4.1.5   Punnett-vierkant om Fs-generasie genotipe te bepaal

                                    aB                 ab ✓

                     aB             aaBB               aaBb
                     ab ✓           aaBb               aabb ✓
                                                                            ✓
              Rubriek
              Punnett-vierkant met gamete en nageslag genotipes ✓
              Korrekte manlike gamete ✓
              Korrekte vroulike gamete ✓
              Korrekte nageslag genotipe ✓                                                (4)

      4.1.6   F2-fenotipiese verhouding
              9 Swart en solied : 3 Swart en bruin : 3 Gevlek en bruin : 1 Gevlek en
              bruin ✓✓                                                                    (2)

4.2   4.2.1   Bydrae van elke byvoegende alleel
              60 cm ÷ 6 ✓= 10 cm ✓                                                        (2)

      4.2.2   Genotipe van F1-generasie
              AaBbCc ✓                                                                    (1)

      4.2.3   Berekening van die plant se hoogte
              AaBBCc = 40 cm + (10 cm x 4) ✓
                      = 40 cm + 40 cm ✓
                      = 80 cm ✓                                                           (3)

      4.2.4   Eienskappe wat verband hou met poligeniese oorerwing
              Kwantitatiewe eienskappe ✓                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                              9

 4.3 Identifikasie van meganisme van oorerwing

       4.3.1   Epistase ✓                                                              (1)

       4.3.2   Kodominansie ✓                                                          (1)

       4.3.3   Onvolledige dominansie ✓                                                (1)

       4.3.4   Veelvuldige allele ✓                                                    (1)

 4.4 4.4.1     Seleksiemetode beskryf in die leesstuk
               Massa seleksie ✓                                                        (1)

       4.4.2   Moontlike oorsake van die verskille in prestasie
               • Rekombinasie van gene / Oorkruising van chromosome
                 (Meiose) ✓
               • Mutasies ✓
               • Bevrugting ✓                                    (Enige 2 x 1)         (2)

       4.4.3   TWEE gebruike van seleksie in diereverbetering
               • Skep nuwe rasse ✓
               • Verbeter bestaande rasse ✓
               • Grondslag vir seleksie ✓                          (Enige 2 x 1)       (2)

 4.5 Identifikasie van teelmetode

       4.5.1   Uitkruising ✓                                                           (1)

       4.5.2   Inteling ✓                                                              (1)

       4.5.3   Kruisteling ✓                                                           (1)

       4.5.4   Lynteling ✓                                                             (1)

 4.6 Verduideliking van hoe die gebruik van GMO’s die gespesifiseerde
     risiko’s tot gevolg sal hê

       4.6.1   Onkruiddoderweerstandige gene in GMO’s ✓ kan na wilde plante
               oorgedra word en sodoende hulle onkruiddoderbestand maak ✓              (2)

       4.6.2   Boere mag oormatige hoeveelhede onkruiddoders in landerye gebruik
               waar hulle onkruiddoderbestande gewasse verbou ✓ wat tot water-
               en grondbesoedeling lei. ✓                                              (2)
                                                                                      [35]

                                                         TOTAAL AFDELING B:           105
                                                             GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-sept2020-afrikaans/16170aa6-b6e1-42ff-9242-12237b624dfc) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2016 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2016-memo-eng/dc6c7551-bdff-472d-ab8b-8fa5f0c9fb92) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT2016 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept2016-memo-afr/89f7eb5a-76a1-4b9b-b50b-732de81fc231) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-eng/405a318d-66c5-49e3-a5a7-116f64c66145) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2015 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2015-memo-afr/3ef93746-90a9-4f7e-83f2-96b383c8e37d) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
