# Agricultural Sciences Grade 11 P1 2018 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-memo-gr11-nov-2018-afr/aafae581-4d1b-40c9-a939-5c2d1b8035b5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P1 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-memo-gr11-nov-2018-afr/aafae581-4d1b-40c9-a939-5c2d1b8035b5)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                      NOVEMBER 2018

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 LANDBOUWETENSKAPPE V1            (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        B √√
        1.1.2        D √√
        1.1.3        A √√
        1.1.4        D √√
        1.1.5        C √√
        1.1.6        C √√
        1.1.7        B √√
        1.1.8        A √√
        1.1.9        C √√
        1.1.10       B √√                                             (10 x 2)    (20)

 1.2    1.2.1        Slegs B √√
        1.2.2        Slegs A √√
        1.2.3        Geeneen √√
        1.2.4        Beide A en B √√
        1.2.5        Slegs A √√                                         (5 x 2)   (10)

 1.3    1.3.1        Molekule √√
        1.3.2        Hidrogenering √√
        1.3.3        Poreusheid √√
        1.3.4        Grondprofiel √√
        1.3.5        Gevlekte √√                                        (5 x 2)   (10)

 1.4    1.4.1        Mengsel √
        1.4.2        Kapillêre √
        1.4.3        Grondvorm√
        1.4.4        Kolloïed √
        1.4.5        Mineralisasie √                                    (5 x 1)    (5)

                                                          TOTAAL AFDELING A:       45

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                    3

 AFDELING B

 VRAAG 2: BASIESE LANDBOU-CHEMIE

 2.1   Periodieke tabel

       2.1.1    Voltooiing van tabel

                (a)    3√

                (b)    63,5 √

                (c)    12 √

                (d)    24 √

                (e)    2√

                (f)    20 √                                                                        (6)

       2.1.2    Algemene eienskap van elemente in

                (a)    Periode   Hulle het dieselfde aantal atoom orbitale/skille √                (1)
                (b)    Groep     Het dieselfde aantal elektrone in hul buitenste orbitaal √        (1)

       2.1.3    Verskil tussen halogene en edelgasse rakende chemiese
                reaktiwiteit

                Halogene/groep 17           Hulle is chemies baie reaktief √
                Edelgasse/groep 18          Hulle is chemies onaktiewe gasse √                     (2)

        2.1.4 Rede vir die verskil tussen halogene en edelgasse

                Halogene         Hulle benodig een elektron om hul buitenste orbitaal te
                                 vul √
                Edelgasse        Hulle het ŉ vol buitenste orbitaal √                              (2)

 2.2    Strukturele formule van verbindings

        2.2.1 Aanduiding van die funksionele groep

                (a)    A: Hidroksiel/OH √                                                          (1)
                (b)    C: Karboksiel/COOH √                                                        (1)

        2.2.2 Chemiese formule van metanoësuur
              H √. COOH √                                                                          (2)

        2.2.3 DRIE beskermende rolle van etaan in plante
               Gevind in kutikula en beskerm plant dus teen waterverlies √
               Beskerm teen bakterieë, fungi en skadelike insekte √
               Voorkom die loging van minerale deur reën √                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                   (EC/NOVEMBER 2018)

       2.2.4 Lewis struktuur van ammoniak

               Kriteria vir die merk van Lewis struktuur

                   Korrekte elemente (H) √
                   Korrekte element (N) √
                   Korrekte aantal valenselektrone √
                   Korrekte binding √                                                    (4)

       2.2.5 Vergelyk verbinding A en B gebaseer op strukturele formule

               Verbinding A/etanol        een waterstof atoom word vervang met ŉ
                                          hidroksied/OH √
               Verbinding B/etaan         twee koolstowwe en ses waterstofatome
                                          gekombineer √                                   (2)

 2.3   Piramiede van organiese verbindings

       2.3.1       Benaming van die organiese verbinding

                   A    Koolhidraat √
                   C    Proteïen √                                                        (2)

       2.3.2       Aanduiding van die bousteen van die verbinding

                   C    Aminosuur √
                   D    Vetsuur en gliserol √                                             (2)

       2.3.3       Onderskeid tussen eenvoudige en komplekse proteïen
                    Eenvoudige proteïene stel slegs aminosure vry wanneer dit
                     afgebreek word √
                    Komplekse proteïene is eenvoudige proteïene gekombineer met
                     nie-proteïen materiaal √                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 5

       2.3.4    TWEE redes waarom verbinding B belangrik is
                 Bron van energie √
                 Vorm strukturele materiaal in plante √
                 Voorsien vesel vir die funksionering van die verteringstelsel √
                                                                             (Enige 2)    (2)

       2.3.5    Aanduiding van die verbinding in D as versadig of onversadig
                Onversadig √                                                              (1)

       2.3.6    Rede
                Dit het ŉ dubbele binding tussen koolstofatome √                          (1)
                                                                                         [35]

 VRAAG 3: GRONDKUNDE

 3.1   3.1.1    Identifisering van die struktuur genommer A
                Prisma-agtige strukture                                                   (1)

       3.1.2    DRIE wanpraktyke wat lei tot vernietiging van struktuur
                 Oormatige bewerking/ploeg versnel die ontbinding van organiese
                  materiaal √
                 Bewerking van nat grond verhoog kompaksie √
                 Verwydering van plantreste verhoed die opbou van organiese
                  materiaal √
                 Oorbeweiding verminder organiese inhoud van grond √
                 Gebruik van swaar toerusting lei tot grondkompaksie
                 Gebruik van vloedbesproeiïng √                         (Enige 3)        (3)

       3.1.3    TWEE maniere om kompaksie in struktuur C te voorkom
                 Toediening van organiese inhoud op grond √
                 Verminder ploeg/minimum ploeg √
                 Deklaag/grondbedekking √
                 Vermy om te ploeg wanneer grond nat is √         (Enige 2)              (2)

       3.1.4    Vergelyk met ŉ rede die struktuur B en D rakende die
                geskiktheid vir bewerking
                Struktuur B Geskik vir bewerking √ want die peds is sagter en
                              meer poreus √                                               (2)
                Struktuur D Nie geskik vir bewerking √ dit het ŉ beperkte
                              deurlaatbaarheid √                                          (2)

 3.2   Aanduiding van die metode om grondtekstuur te bepaal
       3.2.1    Tekstuurdiagram √                                                         (1)

       3.2.2    Laser-diffraksie √                                                        (1)

       3.2.3    Afsakkingskolomme √                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2018)

 3.3   Invloed van klei en sand op grondeienskappe

       3.3.1   Chemiese reaktiwiteit    Klei het ŉ groter oppervlakarea vir
                                        chemiese reaktiwiteit want die partikels is
                                        kleiner √ Sand het ŉ klein oppervlakarea
                                        vir chemiese reaksie as gevolg van groter
                                        partikels √                                      (2)
       3.3.2   Vrugbaarheid             Klei is meer vrugbaar, want dit het ŉ hoër
                                        katioon adsorpsie kapasiteit √
                                        Sandgrond is minder vrugbaar as gevolg
                                        van lae organiese inhoud en lae katioon
                                        adsorpsie kapasiteit √                           (2)
       3.3.3   Erodeerbaarheid           In klei is die deeltjies saamgebind en
                                        verweer moeiliker √
                                         Sandgrond is lig en los daarom verweer
                                        dit makliker √                                   (2)

 3.4   Grondtemperatuur

       3.4.1   Verduideliking van neiging in grondtemperatuur
               Stelselmatige toename van temperatuur vanaf 10 uur tot die piek van
               28 uur √ en daarna afgeneem √ en stabiliseer vanaf 45–60 uur √            (2)

       3.4.2   Tabel:
               Die tabel toon grondtemperatuur-reeks oor 60 uur

                              UUR                     GRONDTEMPERATUUR °C
                               10                             23
                               20                             41
                               30                             46
                               40                             44
                               50                             35
                               60                             35

               Kriteria/rubriek/merkriglyne:
                Korrekte opskrif √
                Tabel √
                Uur en grondtemperatuur
                Korrekte eenheid (°C) √
                Akkuraatheid vir uur-kolom
                Akkuraatheid vir temperatuur-kolom √                                    (6)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                                    7

        3.4.3    TWEE maniere om temperatuur te reguleer anders as
                 deklaagbewerking
                  Bestuur grondvog inhoud/Besproeiing en dreinering van grond √
                  Helder plastiekbedekking √
                  Skadu √
                  Beheerde omgewing/kweekhuise √
                  Bewerkingsmetodes soos vlak of diep ploeg om meer
                   lugsirkulasie toe te laat                             (Enige 2)          (2)

 3.5    Grondlug

        3.5.1    Afleiding van TWEE faktore wat die beweging en berging van
                 grondlug in die scenario beïnvloed
                  Grondtoestand √
                  Gronddiepte √
                  Porie grootte en verspreiding/Poreusheid √         (Enige 2)             (2)

        3.5.2    Vergelyking tussen suurstof en koolstofdioksied in grond met
                 die in die atmosfeer
                 Grondlug bevat ŉ baie groter deel CO2 as atmosferiese lug √
                 Suurstof vlakke in grondlug is minder as in atmosferiese lug √             (2)

        3.5.3    Verhouding tussen poreusheid en matriksdigtheid
                 Hoe hoër die matriksdigtheid √ hoe laer die poreusheid √

                                                 OF

                 Hoe laer die matriksdigtheid √ hoe hoër die poreusheid √                   (2)
                                                                                           [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              LANDBOUWETENSKAPPE V1                    (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 4: GRONDKUNDE

 4.1   Horisontale grondlae

       4.1.1   Identifisering van die letter wat horison voorstel

               (a)     D√
               (b)     E√
               (c)     C√
               (d)     B√                                                               (4)

       4.1.2   Grondprofiele

               (a)    Nat grond
                      A
                      G OF O
                      C        G √√                                                     (2)

               (b)    Geërodeerde grond
                       B √√
                       C                                                                (2)

 4.2   Grondklassifikasie

       4.2.1   DRIE redes vir grondklassifikasie
                Bepaal die gewas produksie potensiaal van grond √
                Verbeterde grondkunde kommunikasie √
                Optimale gebruik van die land se hulpbronne √
                Evaluering van grond √
                Wetenskaplike beplanning van ŉ plaas √
                Ontwikkeling van nuwe streke √                          (Enige 3)      (3)

       4.2.2   Kategorieë van ŉ binomiese klassifikasiestelsel
                Grondvorm √
                Grondfamilie/Grondseries √                                             (2)

       4.2.3   TWEE sigbare eienskappe wat Vertiese A horison toon
                Sterk ontwikkelde struktuur/blokkig √
                Taai wanneer nat √
                Groot krake √
                Hoë plastisiteit indeks √
                Donker kleur of rooi √                            (Enige 2)            (2)

 4.3   Katioon-adsorpsie

       4.3.1   Tipe suurheid in kolloïed A
               Reserwe suurheid √                                                       (1)

       4.3.2   Rede vir die reserwe suurheid
               Waterstof katioon √ is geadsorbeer teen oppervlak van kolloïed √         (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   9

        4.3.3   TWEE faktore wat suurheid veroorsaak
                 Koolstofdioksied los in water op √
                 Toediening van stikstofbemesting wat ammonium bevat √
                 Misstowwe wat swael bevat, wat 'n waterstof byvoeg
                 Suurreën √
                 Hoë reënval loog basiese katione uit √                (Enige 2)           (2)
        4.3.4   Regverdiging van die brakheid
                Natrium katioon √ is geadsorbeer op die kolloïede √                         (2)
        4.3.5   Chemiese stowwe gebruik om brakheid te herstel
                Gips √                                                                      (1)
 4.4    Voedingstofsiklus
        4.4.1   Identifisering van die voedingstofsiklus
                Koolstofsiklus √                                                            (1)
        4.4.2   Prosesse in A en C
                A – Fotosintese √                                                           (2)
                C – Voeding √
        4.4.3   Aanduiding van die prosesse in D
                Verbranding √                                                               (1)
        4.4.4   Rol van grondorganismes in die siklus
                Hulle breek plant- en dierereste af √ om koolstofdioksied aan die
                atmosfeer vry te stel en die siklus voort te sit √                          (2)
 4.5    Scenario oor organiese materiaal inhoud
        4.5.1   Identifisering van boere met
                (a)    Hoë organiese materiaal inhoud – Boer B √
                (b)    Lae organiese materiaal inhoud – Boer A √                            (2)
        4.5.2   Verduideliking van hoe grondbewerking die vlakke van organiese
                materiaal inhoud kan beïnvloed
                Bewerking stimuleer grondmikrobes √ wat op organiese materiaal voed
                en daarom die organiese materiaal inhoud van die grond
                verlaag √                                                                   (2)
        4.5.3   TWEE fisiese effekte van hoë organiese materiaal-inhoud op
                grond
                 Kompaksie word verhoed √
                 Grond is goed gedreineer/belug √
                 Grond is minder vatbaar vir erosie √
                 Verbeterde water absorpsie √
                 Verhoogde waterhou kapasiteit √
                 Grond raak warmer soos dit meer hitte absorbeer √
                 Grond is minder geneig om te swel as dit nat raak √
                 Grond is makliker om te bewerk                        (Enige 2)           (2)
                                                                                           [35]
                                                               TOTAAL AFDELING B: 105
                                                                   GROOTTOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SC P1 MEMO GR11 NOV2018 ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-memo-gr11-nov2018-eng/ce6c4e07-c8d7-4124-b690-b31545d1f2ee) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [AGRIC SC P1 GR11 QP NOV2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-gr11-qp-nov2018-afr-d/a613e6f3-0210-4464-932d-206dda9d70ff) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGRIC SC P1 QP GR11 NOV 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-qp-gr11-nov-2018-eng-d/6e9de8fd-82d4-4022-bc59-929800152b7d) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Eng
- [AGRIC SC P1 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-gr11-qp-nov2018-afrikaans/27fdc685-d8fc-42a3-a4f1-ff4853368997) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGRIC SC P1 QP GR11 NOV 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-qp-gr11-nov-2018-english/b3647a2d-3de3-492b-a4b1-197c7e771644) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Eng
- [AGR SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2018 English](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr11-memo-nov2018-english/62695e10-03e2-4d07-a7c6-c0f351a54fd1) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRICULTURAL SCIENCES P1 GR11 QP NOV2025 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-qp-nov2025-english-watermark/a0d7791e-a982-4fac-bbc7-e165ae1824d4) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P1 ENG QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p1-eng-qp-nov-2024/d22ddfcd-c05f-4498-9502-5499160abf3a) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p2-qp-eng-nov-2024/d52e073b-9f61-47c0-884b-07d65f183daa) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
