# Agricultural Sciences Grade 11 P2 2014 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-memo-nov2014-afr/68737b02-20c1-4fbd-a584-e216d3bad179
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P2 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-memo-nov2014-afr/68737b02-20c1-4fbd-a584-e216d3bad179)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                       NOVEMBER 2014

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LANDBOUWETENSKAPPE V2                       (NOVEMBER 2014)

 AFDELING A

 VRAAG 1.1                                    VRAAG 1.2

 1.1.1    C √√                                1.2.1   D √√

 1.1.2    A √√                                1.2.2   E √√

 1.1.3    B √√                                1.2.3   G √√

 1.1.4    A √√                                1.2.4   B √√

 1.1.5    D √√                                1.2.5   A √√
                                                                            (5 x 2) (10)
 1.1.6    C √√

 1.1.7    B √√

 1.1.8    C √√

 1.1.9    B √√

 1.1.10   A √√
                             (10 x 2) (20)

 VRAAG 1.3                                    VRAAG 1.4

 1.3.1    Outotrofe √√                        1.4.1   Energie / groei √

 1.3.2    Parentokopie √√                     1.4.2   Dormansie √

 1.3.3    Entloot √√                          1.4.3   Transpirasie √

 1.3.4    Evaporasiepan √√                    1.4.4   akwakultuur √

 1.3.5    Vloedbesproeiing / Voor-            1.4.5   xileem √
          besproeiing √√
                               (5 x 2) (10)                                  (5 x 1) (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:               45

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   3

 AFDELING B
 VRAAG 2: PLANTVOEDING
 2.1    2.1.1     Redes vir konstante water voorsiening

                      Water vervoer nutriënte van die grond na die wortels en dan
                       na die blare./Water is die medium van nutriënt vervoer in
                       plante. √
                      Water vervoer die produkte van fotosintese vanaf die blare na
                       die plantorgane waar dit gestoor word. √
                      Water verskaf die strukturele ondersteuning en maak plante
                       turgied. √
                      Water reguleer die planttemperatuur en koel plante af.
                      Water verskaf die medium vir al die metaboliese prosesse/vir
                       al die biochemiese prosesse. √                    (Enige 3 x 1)   (3)

        2.1.2     Aanpassings van plante om waterverlies te beperk

                      Sommige plante het dik kiemlae. √
                      Sommige plante het klein, versonke stomata. √
                      Sommige plante het fyn haartjies (trichomes) √
                      Sommige plante het klein blaartjies (pinnas). √   (Enige 2 x 1)   (2)

        2.1.3     Deel van plant vir water en nutriëntopname

                  Wortelhare √                                                           (1)

        2.1.4     Transpirasie Trekkrag
                  Die opwaartse krag op die waterkolom in plante √ wanneer water
                  verloor word deur transpirasie.                                        (2)

                  Osmotiese vloei
                  Beweging van water as gevolg van osmose √ veroorsaak deur ŉ
                  osmotiese gradient. √                                                  (2)

        2.2.1     Prosesse van die donkerfase van fotosintese
                   Chemiese energie word gebruik om CO2 te reduseer na glukose
                     in die Calvin siklus. √
                   Die reaksies van die donkerfase gebeur in die stroma van die
                     chloroplas. √
                   Die donkerfase word deur ensieme beheer en word daarvoor
                     geaffekteer deur temperatuur. √
                   NADPH2 wat gevorm word tydens die ligfase stel
                     waterstofatome vry en ATP gee die ekstra energie vry. √
                   Die vrygestelde waterstofatome reageer met CO2 opgeneem
                     tydens fotosintese om koolhidrate te vorm
                   Koolhidrate word gesintetiseer deur die onttrekking van
                     watermolekules van die glukosemolekule. √
                   Glukosemolekules kombineer met nitrate en sulfaatione en word
                     deur ensieme na plantproteïene gevorm. √           (Enige 3 x 1)    (3)

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (NOVEMBER 2014)

       2.2.2    Belangrikheid van fotosintese vir mense

                     Verander ligenergie van die son na chemiese energie. √
                     Gestoorde suikers soos koolhidrate word deur organismes soos
                      mense gebruik. √
                     Produseer suurstof wat nodig is vir selrespirasie deur alle
                      lewende organismes. √
                     Verwydering van CO2 van die atmosfeer hou die atmosfeer in
                      balans / gesond en verseker ŉ gesonde omgewing. √
                     Dit is die oorsprong van fossielbrandstowwe soos steenkool en
                      petrol. √
                     Dit vang energie vas vir biobrandstowwe wat van plante
                      gemaak word en beperk dus aardverwarming. √         (Enige 3 x 1)     (3)

       2.2.3    Maniere om die tempo van fotosintese te verhoog

                     Oplei (latwerk) om te verseker dat die vrugdraende lote die
                      maksimum blootstelling aan sonlig vir fotosintese kan hê. √
                     Snoei, om te verhoed dat lote en blare mekaar oorskadu, vrug-
                      draende lote maksimum sonlig vir fotosintese kan kry. √
                     Spasiëring van gewasse om maksimum sonlig te kry. √
                     Kweekhuise verleen aan plante maksimum sonlig deur
                      deurskynende dakke. √                               (Enige 2 x 1)     (2)

       2.3.1             Mikro-nutriënte                     Makro-nutriënte
                             Boor √                             Kalium √
                             Zink √                             Stikstof √                  (4)

       2.3.2    Funksies van Boor

                     Verhoog die opname van water en kalsium. √
                     Essensieel vir meristeem aktiwiteit en groei van die
                      stuifmeelbuis √
                     Betrokke in die translokasie van koolhidrate. √        (Enige 1)      (1)

       2.3.3    Maniere van minerale opname in plante

                     Passiewe ioon-opname deur diffusie. √
                     Aktiewe opname met behulp van draermolekules. √                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                       5

 2.4    2.4.1     Redes vir die gebruik van organiese bemestingstowwe
                      Organiese materiaal help dat grond meer water hou, veral by
                       sanderige grond √
                      Organiese materiaal help dat water dreineer, veral kleigrond. √
                      Organiese materiaal help dat grond koeler is in somer en
                       warmer in die winter is. √
                      Organiese materiaal verhoed kompaktering. √
                      Organiese materiaal verhoog die deurlugtiging van grond. √
                      Organiese materiaal bind die grond en voorkom wind- en
                       watererosie. √
                      Nutriënt vanaf organiese materiaal bly langer in grond. √
                      Organiese materiaal verhoog die katioon absorpsiekapasiteit
                       van die grond √                                     (Enige 3 x 1)    (3)

        2.4.2     Eienskappe van gewasse vir groenbemesting
                      Sade moet maklik verkrygbaar wees. √
                      Gewas moet vinnig groei. √
                      Moet ŉ diep wortelsisteem het om nutriënte diep onder die
                       grond te bind √
                      Dit moet ŉ sterk voeder wees sodat dit die stadig beskikbare
                       nutriënte ook bind √
                      Peulgewasse word gewoonlik gebruik omdat dit stikstofgas
                       bind. √
                      Moet ŉ hoe veselinhoud hê. √                       (Enige 3 x 1)     (3)

 2.5    2.5.1     Berekening van hoeveelheid fosfor in sak
                  Stikstof: 3
                  Fosfor: 2
                  Kalium: 5
                  Totaal % van al 3 Nutriënte 45
                  3 + 2 + 5 = 10 √
                  P = 2/10 x 45 √ = 9% √                                                    (3)

 2.6    Gebruike van gympsum deur graanboere

            Verminder die massadigtheid van grond wat dit makliker laat ploeg. √
            Voorkom korsvorming dus vergemaklik dit ontkieming. √
            Gypsum voorkom waterdeurdrenking. √
            Dit verminder die verlies van stikstof misstowwe aan die atmosfeer. √
            Help die plant om nutriënte te absorbeer. √
            Dit stop water afloop en erosie. √
            Verbeter die grondstruktuur. √
            Gypsum korrigeer die grond ph. √
            Gypsum verlaag die swaarmetaal toksisiteit. √
            Dit voorkom dat kleideeltjies aan wortels, stingels en knolle en bolle
             vassit. √
            Dit help dat erdwurms floreer en die grond beter deurlug. √ (Enige 1 x 1)      (1)
                                                                                           [35]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               LANDBOUWETENSKAPPE V2                         (NOVEMBER 2014)

 VRAAG 3: PLANTVOORTPLANTING.

 3.1    3.1.1   Bestuiwing √                                                                (1)

        3.1.2   Water √

                Wind √                                                                      (2)

        3.1.3   Kruisbestuiwing
                Wanneer stuifmeel oorgedra word van die meeldraad van een blom √
                na die stempel van ŉ blom op ŉ ander plant √ van dieselfde spesie √

                                                  OF

                Oordra van stuifmeel van die meeldraad van ŉ blom √ na die
                ontvanklike stempel van ŉ blom √ van dieselfde spesie √                     (3)

 3.2    3.2.1   Insekpes in 3.2.1                                                           (4)

                Kleingraanboorder √                                                         (1)

        3.2.2   Insek bestuurmetodes om infestasie te voorkom
                 Sanitasie – opruim en skoonmaak van ou graan en graanafval. √
                 Leë stoor/houers – insekdoder spuit √
                 Leë-houer fumigasie (‘Empty-bin fumigation’) – ondervloerse
                    peste te beheer √
                 Stoor slegs skoon, droë graan. √
                 Behandel graan met beskermende pesdoder √
                 Belugtiging van store om insekvoeding en reproduksie te
                 voorkom. √
                 Gereelde toetse vir temperatuur en insek teenwoordigheid. √
                                                                    (Enige 3 x 1)           (3)

        3.2.3   Ideale temperatuur vir lewenssiklus in 3.2

                25 °C – 32 °C √                                                             (1)

        3.2.4   Implikasie van erge infestasie van peste

                     Erge infestasie sal lei na voedseltekorte. √
                     Prys van graangewasse sal verhoog in plaaslike markte. √
                     Buitelandse uitruilkoerse sal daal. √
                     Beheer van insekte is duur. √
                     Dit sal voedselsekuriteit in die land beïnvloed. √
                     Dit sal potensiële graanboere ontmoedig. √         (Enige 3 x 1)      (3)

 3.3    3.3.1   Natuurlike metodes                   Kunsmatige metodes
                Corms / gerokte knolle √             Layering / Lae √
                Stolons / uitlopers √                Budding / ent √                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                                     7

        3.3.2     Voordele van vegetatiewe voortplanting

                     Noodsaaklik vir plante wat nie met sade kan voortplant nie bv.
                      suikerriet en piesang. √
                     Plante wat vegetatief voortplant bly identies aan moederplant √
                     Baie vinnige manier van voortplanting √
                     Plante wat vegetatief voortplant produseer blomme en vrugte
                      baie vroeër/vinniger as plante wat met sade voortplant. √
                                                                         (Enige 2 x 1)       (2)

 3.4    3.4.1     Belangrike eienskappe van GMO gewasse

                     Bied weerstand en toleransie teen siekte. √
                     Bied weerstand teen onkruiddoders √
                     Verhoogde toleransie teenoor droogte en lae temperature √
                     Gebruik water meer effektief, produseer meer met minder
                      water √
                     Gebruik misstowwe meer effektief √
                     Verhoogde opbrengste √
                     Het meer voedingswaarde √
                     Het beter kwaliteit en raklewe √                (Enige 3 x 1)          (3)

 3.5    3.5.1     Een naam vir die groep organismes

                  Bakteria √                                                                 (1)

        3.5.2     Metodes om die verspreiding van bakterieë te voorkom

                     Gebruik slegs siektevrye plantmateriaal soos sade en
                      saailinge √
                     Koop gesertifiseerde sade by gerespekteerde handelaars √
                     Steriliseer die waterbronne en maak seker water is siektevry √
                     Vernietig onkruid en patogene in die bo-grond met hitte
                      behandeling √
                     Gebruik chemikalieë soos swamdoders. √
                     Gebruik steriele toerusting √
                     Maak gebruik van wisselbou / gebruik siektebestande
                      variëteite √                                     (Enige 3 x 1)         (3)

        3.6.1     Maniere waarop onkruid kompeteer met gewasse

                     Vir spasie √
                     Vir sonlig √
                     Vir grondnutriënte √                                                   (3)

        3.6.2     Ander maniere waarop onkruid kompeteer

                     Grond vog / water √
                     Lug √                                                 (Enige 1)        (1)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (NOVEMBER 2014)

        3.6.3    Chemiese onkruidbeheer

                 Dit is die gebruik en aanwending van chemikalieë/onkruiddoders √
                 om die plante te dood deur hul groei of metaboliese prosesse te
                 inhibeer. √                                                                 (2)

                 Meganiese onkruidbeheer
                 Dit behels die fisiese verwydering van die onkruid, √ met die hand
                 of die gebruik van masjinerie. √                                            (2)
                                                                                            [35]

 VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBESTUUR

 4.1    4.1.1   Definisie van ŉ grondopname

                Dit is die proses van die klassifikasie van grond tipes en hul
                kenmerkende eienskappe/onderskeid grond tipes van mekaar in ŉ
                gegewe gebied, √ en geo-kodering sulke inligting/interpretasie en
                implementering van die inligting                                             (2)

        4.1.2   Doelwitte van ŉ grondopname

                     Vir die volhoubaarheid van ŉ sekere gewas √
                     geskiktheid vir besproeiing √
                     Geskiktheid vir weiding √
                     Voorkoming van ŉ erosie risiko √
                     identifisering vir landbou gebruik bv. gruis of moerasagtige
                      gebiede. √                                           (Enige 2 x 1)     (2)

        4.1.3   Stappe om te volg vir ŉ grondanalise

                     Grou van die profiel gate √
                     Bepaal die grond profiel √
                     Bepaal die fisiese en chemies eienskappe √                             (3)

 4.2    4.2.1   Tipe boerdery in FIGUUR 4.2

                Presisieboerdery √                                                           (1)

        4.2.2   Doelwitte van die tipe boerdery in VRAAG 4.2.1

                     Om insette te verminder √
                     Opbrengste te verhoog √
                     Om volhoubare praktyke te gebruik soos pes, water en nutriënt
                      bestuur √
                     Verminder omgewingsrisiko’s deur die akkurate aanwending
                      van insette bv. verminderde logging √
                     Vir effektiewe bestuur √                         (Enige 3 x 1)         (3)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                        9

 4.3    4.3.1     Besproeiing

                  Dit is die aanwending van water op die grond of groeimedium √
                  tot voordeel van die plant.                                        (2)
                  Dreinering

                  Die verwydering van staande of oortollige water √ van die bo-grond
                  of ondergrond of enige ander swak gedreineerde grond. √          (2)      (4)

        4.3.2     Kriteria vir die bepaling van waterkwaliteit vir besproeiing

                   Toets die pH van die water en die pH van die grond √
                   Bepaal die spesifieke elektriese konduktiwiteit van die water √
                   Bepaal die natrium absorpsie verhouding / Die alkaliniteit van die
                    water moet bepaal word.                                                 (3)

        4.3.3     Faktore om in ag te neem wanneer besproeiing beplan en
                  aangewend word.

                      Hoeveelheid water beskikbaar √
                      Topografie van die area wat besproei moet word. √
                      Infiltrasietempo van die grond / grondstruktuur en tekstuur. √
                      Tipe gewas wat aangeplant gaan word √
                      Metode van bewerking wat gevolg gaan word. √
                      Installeerkoste √                                  (Enige 2 x 1)     (2)

 4.4    4.4.1     Gewassesisteem 4.4
                  Wisselbou √                                                               (1)

        4.4.2     Regverdiging van 4.4

                     Vier verskillende gewasse roteer oor vier verskillende
                      groeiseisoene √
                     Diepwortel-gewasse word geroteer met gewasse met vlakker
                      wortelsisteme √
                     Peulgewasse word ingesluit om stikstofbinding te verseker. √
                     Die land word in vier gelyke areas ingedeel en elke area het
                      dieselfde gewas. √                                  (Enige 1 x 1)     (1)

        4.4.3     Faktore wat ŉ rol speel in die beplanning van die wisselbou
                  sisteem in 4.4

                     Oorweeg die klimaatsomstandighede in terme van reënval en
                      temperatuur √
                     Die gewas moet gepas wees vir die spesifieke tipe grond. √
                     Genoegsame arbeid moet beskikbaar wees. √
                     Bepaal die aanvraag vir die gewas. √
                     Verseker die beskikbaarheid van masjinerie. √
                     Verseker bevoegde bestuursvaardighede √
                     Ken die variëteite vir wisselbou seleksie, sluit peulgewasse in √
                                                                            (Enige 2 x 1)   (2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (NOVEMBER 2014)

     4.4.4    Voordele van wisselbou in VRAAG 4.4

                    Help om siektes, onkruid en peste te beheer deur die rotasie van
                     die gasheerplante. √
                    Verminder die gebruik van sintetiese chemikalieë en is dus meer
                     koste effektief. √
                    Verminder grondnutriënt uitputting, want verskillende gewasse
                     gebruik verskillende nutriënte by verskillende dieptes. √
                    Handhaaf die grondvrugbaarheid, bv. peulgewasse voeg stikstof
                     by grond deur stikstofbinding. √
                    Verminder gronderosie deurdat gewasse grond bind en grond
                     bedek. √
                    Versprei die risiko van ŉ misoes. √
                    Hou die boer en assistente bevoeg in produksie en
                     bestuursvaardighede in verskeie gewasse √             (Enige 2 x 1)     (2)

4.5 4.5.1     Voordele van kweekhuise vir die produksie van hoë waarde
              gewasse

                    Optimale effektiwiteit in die verbruik van natuurlike hulpbronne √
                    Optimale produksie uitsette is moontlik √
                    Beter kwaliteit produkte aangesien, beskadiging deur wind,
                     onkruid en insekte uitgeskakel word. √
                    Meer ekonomies want gewas kan heel jaar geproduseer word √
                    Meer effektiewe gebruik van ongeskikte landbougrond √
                    Risiko van oesverlies is minimaal aangesien plante teen gevare
                     beskerm is. √
                    Beter werksomstandighede as buite in oop velde √ (Enige 2 x 1)          (2)

     4.5.2    Hidroponika

              Die proses waar plante in vloeistof gegroei word met bygevoegde
              nutriënte sonder grond. √                                                      (2)

     4.5.3    Groeimediums in hidroponika-sisteem

                    Puimsteen en Perliet √
                    Vermikuliet √
                    Uitgebreide klei √
                    Kokos en turf √
                    Houtvesel √
                    ‘Peat’ mos/ veenmos √
                    Saagsels √
                    Strooi bale √
                    Sand/gruis √
                    Water √                                               (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)              LANDBOUWETENSKAPPE V2                                11

     4.5.4    Faktore wat boere sal beperk in keuse van visspesies

                 Geografiese ligging √
                 Watertoevoer √
                 Beskikbaarheid van kapitaal √
                 Kundigheid en opleiding √
                 Beskikbaarheid van dienste √
                 Ligging van mark √                             (Enige 2 x 1)    (2)
                                                                                 [35]
                                                       TOTAAL AFDELING B:        105
                                                           GROOTTOTAAL:          150

## Related documents

- [AGRIC SC P2 GR11 NOV 2014 QP ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-nov-2014-qp-eng/76a31e7a-2e13-46ed-bc23-d52850eca5b1) — Agricultural Sciences · QP · 2014 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR11 NOV2014 QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-nov2014-qp-afr/9c265925-bf20-4e59-b2cf-9d52a7a1a25d) — Agricultural Sciences · QP · 2014 · Afr
- [AGRS P1 GR11 MEMO NOV2014 AFR 1](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-gr11-memo-nov2014-afr-1/e7bbd8dd-ac96-4a7b-bcc3-479e159e0452) — Agricultural Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [AGRS P1 GR11 MEMO NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-gr11-memo-nov2014-eng/904642c8-be8f-44b6-970f-d09626020f53) — Agricultural Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [AGRS P1 GR11 MEMO NOV2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-gr11-memo-nov2014-afr/6b33a912-3046-492c-99f8-48e020c7d883) — Agricultural Sciences · Memo · 2014 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRICULTURAL SCIENCES P1 GR11 QP NOV2025 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-qp-nov2025-english-watermark/a0d7791e-a982-4fac-bbc7-e165ae1824d4) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P1 ENG QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p1-eng-qp-nov-2024/d22ddfcd-c05f-4498-9502-5499160abf3a) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p2-qp-eng-nov-2024/d52e073b-9f61-47c0-884b-07d65f183daa) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
