# Agricultural Sciences Grade 11 P2 2016 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-n16-memo-afr/4d2f5ab5-be81-4355-a786-3e9e2272141d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P2 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-n16-memo-afr/4d2f5ab5-be81-4355-a786-3e9e2272141d)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                        NOVEMBER 2016

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

TYD:     2½ uur

                  Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LANDBOUWETENSKAPPE V2                        (EC/NOVEMBER 2016)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1     D √√
      1.1.2     B √√
      1.1.3     D √√
      1.1.4     A √√
      1.1.5     A √√
      1.1.6     C √√
      1.1.7     B √√
      1.1.8     D √√
      1.1.9     B √√
      1.1.10    C √√                                                            (10 x 2)    (20)

1.2            KOLOM A                               KOLOM B
       1.2.1                   E √√
       1.2.2                   D √√
       1.2.3                   G √√
       1.2.4                   A √√
       1.2.5                   H √√
                                                                                  (5 x 2)   (10)

1.3    1.3.1    Immobilisasie √√
       1.3.2    Plaagdoders √√
       1.3.3    Mutasie √√
       1.3.4    Mikrobesproeiing √√
       1.3.5    Skoonbewerking √√                                                 (5 x 2)   (10)

1.4    1.4.1    Grondopnames √
       1.4.2    Vegetatiewe voortplanting/ongeslagtelike voortplanting √
       1.4.3    Diffusie √
       1.4.4    Fosfor √
       1.4.5    Groenbemesting √                                                  (5 x 1)   (5)

                                                             TOTAAL AFDELING A:             45

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)              LANDBOUWETENSKAPPE V2                                      3

 AFDELING B

 VRAAG 2: PLANTVOEDING (VOEDING)

 2.1    2.1.1    Omskryf kortliks DRIE impakte wat die situasie in die skets in
                 VRAAG 2.1 op plantnutriënt-opname het.
                   Minder oppervlakruimtes vir nutriëntopname √
                   Plantnutriënte kan nie maklik oplos in droë grond nie √
                   Chemiese reaksies soos oksidasie kan afneem √
                   Bevryding van plantnutriënte vir gewasse word onmoontlik √
                                                                         (Enige 3 x 1)     (3)

        2.1.2    Dui EEN tradisionele metode aan wat die krake bo op die grond
                 kan minimaliseer of verhoed.
                    Deklaag √
                    Bedekkingsgewasse √
                    Byvoeging van kompos/organiese materiaal tot die grond√
                                                                       (Enige 1 x 1)       (1)

        2.1.3    Voorspel TWEE effekte wat die toestand in VRAAG 2.1 op grond
                 makro-organismes het.
                    Tempo van ontbinding van organiese materiaal deur mikro-
                     organismes sal laer wees √
                    Verhoging in die teenwoordigheid van saprofitiese organismes
                     wat lei tot verhoging van parasitiese organismes √
                    Mineralisasie, mobilisasie en stikstofbinding sal deur die afname
                     in mikro-organismes geaffekteer word aangesien die aktiwiteite
                     van die mikrobes sal afneem √                         (Enige 2 x 1)   (2)

 2.2    2.2.1    Identifiseer die prosesse (a) en (b) in VRAAG 2.2.
                    Proses (a):     Fotosintese √
                    Proses (b):     Respirasie √                                          (2)

        2.2.2    Lewer kommentaar oor die verskille tussen die twee prosesse op
                 grond van die volgende:

                                 Fotosintese                   Respirasie
                 (a)     Energie Stoor energie √               Stel energie vry √
                 (b)     Voedsel Produseer voedsel √           Gebruik voedsel √           (4)

        2.2.3    Lys TWEE bergingsorgane waarin oortollige stysels, suikers,
                 vette of proteïen in plante gestoor word.
                   Wortels √
                   Stamme √
                   Blare √
                   Sade √
                   Vrugte √                                        (Enige 2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              LANDBOUWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2016)

2.3    2.3.1   Identifiseer TWEE drukkragte in plante, uit die scenario hierbo,
               wat water toelaat om van die wortels na stamme en blare te
               beweeg.
                 Osmotiese vloei √
                 Worteldruk √
                 Transpirasietrekkrag/Suigkrag van transpirasie √   (Enige 2 x 1)        (2)

       2.3.2   Differensieer tussen osmotiese vloei en suigkrag van
               transpirasie in plante.
               Osmotiese        is die vloei van water √ deur ŉ selektiefdeurlaatbare
               vloei:           membraan √
                                                          OF

                                beweging van water deur selle met behulp van
                                osmose √ veroorsaak deur ŉ osmotiese gradiënt. √
               Transpirasie-    opwaartse trekkrag uitgeoefen op die waterkolom in
               trekkrag:        plante √ wanneer water tydens transpirasie verloor
                                word √
                                                        OF

                                verlies van water vanaf die oppervlak van die plant √
                                hoofsaaklik die blare en verdamping √                     (4)

       2.3.3   Noem die deel van die plant wat vir diffusie van water na die
               atmosfeer gemodifiseer is.
               Stomata/Blaar √                                                            (1)

2.4    2.4.1   Noem die bakterieë wat vir die vorming van die nodules in
               VRAAG 2.4 verantwoordelik is.
               Rhizobium bakterieë √                                                      (1)

       2.4.2   Noem die element wat die bakterieë in die wortels bind.
               Stikstof √                                                                 (1)

       2.4.3   Noem die belangrikheid van grondmikro-organismes vir die
               vorming van plantvoedingstowwe (nutriënte). Meld TWEE feite.
                Plant en dierereste word afgebreek om nutriënte vry te stel √
                Sekere mikrobes kan stikstof uit atmosfeer bind in die vorm van
                  ammoniumsoute √
                Terwyl mikro-organismes materiaal afbreek word koolstofdioksied
                  in die atmosfeer vrygestel √
                Die hifes verken die grond vir nutriënte en water en vervoer dit
                  terug na plant √
                Mycorrhizae vervoer genoeg fosfor na plant in die afwesigheid van
                  fosfor (tekort) in die grond √                        (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                             LANDBOUWETENSKAPPE V2                              5

 2.5    Teken die bevindinge van die proewe met behulp van ŉ lyngrafiek en
        gee ŉ toepaslike opskrif vir jou grafiek.

                                        Verskillende toetse gedoen met
                                        hoendermis op die opbrengs van
                                                   tamaties

            Mandjies tamaties
                                35
                                30
                                25
                                20
                                15
                                10
                                 5
                                 0
                                       BED A     BED B    BED C        BED D   BED E

        Lyngrafiek √
        Korrekte opskrif √
        Korrekte afsteek/proporsionele afsteek √
        Korrekte opskrif op Y-as √
        Korrekte opskrif op X-as √                                                                 (5)

 2.6    Verduidelik die belangrikheid van nutriëntanalise in gewasproduksie.
        Meld TWEE faktore.
         Gebruik om oorsaak van swak plant groei te bepaal √
         Om grond toetse of plantsimptome te bevestig (diagnoseer) √
         Om plantnutriënttekorte en toksisiteit te bevestig √
         Om die effektiwiteit van misstowwe/kunsmisprogram te
           bepaal/aanwendingsprogram √
         Om nutriënteffektiwiteit en vereistes van ŉ gewas te identifiseer en
           verstaan √
         Om lae nutriëntvlakke in plante te ontdek √                    (Enige 2 x 1)             (2)

 2.7    Gee DRIE negatiewe impakte van anorganiese misstowwe (kunsmis) op
        die omgewing.
         Ophoop van skadelike plantnutriënte in water/eutrofikasie √
         Eutrofikasie veroorsaak dat waterplante te vinnig groei wat alle suurstof
            in water opgebruik √
         Kweekhuisgasse, bv. stikstofoksied, metaan, ens. word vrygestel in die
            atmosfeer √
         Ammoniumgebaseerde misstowwe veroorsaak versuring van grond √
         Fosfaatmisstowwe kan uraan bevat, wat opgeneem kan word deur plante
            en dan gesondheidsrisiko’s vir mens en dier inhou √         (Enige 3 x 1)              (3)
                                                                                                  [35]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LANDBOUWETENSKAPPE V2                       (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE

3.1    3.1.1   Manlike orgaan van blom
               C/Meeldraad √                                                               (1)

       3.1.2   Gemodifiseerde blare wat die stamper vorm
               A/Stamper √                                                                 (1)

       3.1.3   Deel van die stamper wat die eierselle produseer
               B/Saadknop √                                                                (1)

       3.1.4   Die buis wat die stamper met die vrugbeginsel verbind
               D/Styl √                                                                    (1)

       3.1.5   Definieer die onderstreepte beskrywing in VRAAG 3.1.
               Tweesaadlobbige blomme
               Blomme wat sade produseer (embrio) √ met twee lobbe
               (saad lobbe) √                                                              (2)

3.2    3.2.1   Differensieer tussen bevrugting en dubbele bevrugting.
               Bevrugting:
               Saamsmelt van manlike en vroulike gamete √ om ŉ sigoot te vorm √
               Dubbele bevrugting
               Een manlike gameet smelt saam met ovum om sigoot te vorm √
               ander manlike gamete smelt saam met poolkerne om endosperm te
               vorm √                                                                      (4)

       3.2.2   Lei af, uit die scenario, EEN funksie van vrugte.
                                    Die vrug beskerm die sade √                            (1)

       3.2.3   Noem TWEE basiese vereistes vir saadontkieming.
                Genoeg water/vog benodig dat sade kan swel √
                Suurstof benodig vir die groei van die embrio √
                Korrekte temperatuur vir die saadtipe √                 (Enige 2 x 1)     (2)

3.3    3.3.1   Identifiseer die tipe ongeslagtelike voortplanting in FIGURE A, B,
               C en D hierbo.
               FIGUUR A – knol √
               FIGUUR B – risome √
               FIGUUR C – uitlopers √
               FIGUUR D – stolons √                                                        (4)

       3.3.2   Lys TWEE nadele van die gebruik van die metode in FIGUUR A
               vir voortplanting.
                Daar is geen genetiese variasie nie, slegs identiese klone van die
                  moederplante gebruik √
                Siektes en ongewenste eienskappe sal oorgedra word deur die
                  nasate √
                As dit natuurlik gebeur kan dit lei tot oorbevolking en kompetisie vir
                  water en nutriënte √
                Dit kan duur wees soos in die geval van weefselkultuur √
                                                                          (Enige 2 x 1)    (2)
Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)             LANDBOUWETENSKAPPE V2                                     7

        3.3.3    Beskryf kortliks die verskil tussen geslagtelike en
                 vegetatiewe voortplanting in plante.

                 Geslagtelike reproduksie
                 Dit is die produksie van ŉ nuwe organisme √ deur die samesmelting
                 van manlike stuifmeelkorrels en vroulike gamete/stempel. √ (2)

                 Vegetatiewe voortplanting/aseksuele reporduksie
                 Dit is die produksie van ŉ nuwe organisme √ deur dele van ŉ plant te
                 gebruik maar nie saad nie. √
                                                  OF
                 Manier waar plante reproduseer √ sonder die samesmelting van
                 manlike en vroulike gamete. √ (2)                                        (4)

 3.4    Gee ŉ kort beskrywing van die volgende terme:

        3.4.1    Onkruiddoders
                 Chemikalieë √ gebruik om onkruid dood te maak √                          (2)

        3.4.2    Biotegnologie
                 Applikasie van wetenskaplike metodes om organismes te
                 modifiseer √ met die doel om hulle te verbeter. √                        (2)

 3.5    3.5.1    Gee TWEE eienskappe van geneties-gemodifiseerde gewasse.
                  Plante wat weerstand bied teen siektes, peste en stres √
                  Vrugte en groente wat vir langer periodes vars bly √
                  Plante wat gesonde vette en olies produseer met verhoogde
                    voedingswaarde √
                  Sojaboontjies met ŉ hoër konsentrasie antikankerproteïen wat
                    natuurlik in sojabone voorkom √
                  Lignienmodifikasies in bome gaan die papier- en pulpindustrie
                    help met hoër veselekstraksies √
                  Produksie van nuwe stowwe in plante, insluitend
                    biodegradeerbare plastiek en terapeutiese entstowwe √
                                                                        (Enige 2 x 1)     (2)

        3.5.2    Formuleer TWEE redes hoekom geneties-gemodifiseerde
                 gewasse ongewild is in sekere gemeenskappe.
                  Gesondheidsrisiko en langtermyneffekte onbekend √
                  Ekonomiese risiko/duur boerdery metode √
                  Omgewingsrisiko/toksiese effek op plante en insekte √
                  Geloof/konserwatisme/menslike inmenging van natuurlike
                    proses √                                           (Enige 2 x 1)      (2)

 3.6    Voorspel TWEE toestande wat kan lei tot insekskade in gestoorde sade
        bv. graangewasse.
            Stoorsisteem nie ontsmet nie √
            Oes van grane met ŉ hoë voginhoud √
            Klam en vuil stoorarea √
            Langtermyn stoor van grane sonder beskerming teen insekte √
                                                                     (Enige 2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                     (EC/NOVEMBER 2016)

3.7    Gee TWEE skadelike effekte van onkruid op gewasse.
        onkruid kompeteer vir vog/spasie/voedingstowwe/lig √
        onkruid meng in met die oes van gewas √
        onkruid dien as gasheer vir insekte en plae/peste √
        onkruid met dorings het gesondheidsrisiko’s vir plante √      (Enige 2 x 1)   (2)
                                                                                       [35]

VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONNE

4.1    4.1.1   Identifiseer EEN rede, uit die scenario, hoekom grondopnames
               gedoen word.
                 Vir geskiktheid van ŉ grond vir landboudoeleindes √
                 Vir geskiktheid vir nie-landboudoeleindes √         (Enige 1 x 1)     (1)

       4.1.2   Beveel TWEE faktore uit die scenario aan, wat ŉ
               grondwetenskaplike moet oorweeg wanneer ŉ grondopname
               gedoen word.
                Fisiese grondfaktore √
                Chemiese grondfaktore √
                Biologiese grondfaktore √                     (Enige 2 x 1)            (2)

       4.1.3   Gee TWEE voordele van ŉ grondopname vir ŉ potensiële boer.
                Boer kan eienskappe van grond in verskillende areas beskryf √
                Boer kan grond klassifiseer volgens die standaardklassifikasie
                  sisteem √
                  Boer kan voorspellings oor die gedrag van grond maak √
                Boer kan grond effektief gebruik √
                Boer kan areas vir gewasproduksie en diereproduksie
                  identifiseer √                                     (Enige 2 x 1)      (2)

4.2    4.2.1   Bepaal die tipe boerdery-praktyk genoem in die scenario in
               VRAAG 4.2.
               Presisie-boerdery √                                                      (1)

       4.2.2   Regverdig jou antwoord in VRAAG 4.2.1 met EEN rede.
               Presisie-boerdery maak gebruik van moderne tegnologie √ om
               gedetailleerde inligting oor gewasproduksie te bekom/rekenaars,
               satelliete en posisioneringsisteme word in gewasproduksie gebruik. √     (2)

       4.2.3   Stel TWEE voordele voor vir die gebruik van die praktyk in
               VRAAG 4.2.
                Verseker optimale produksie/beste produksie met minimale
                   inset √
                Verseker minder omgewingsbeskadiging √
                Volhou gewasproduksie √
                Verseker gesonder voedsel vir almal deur die verminderde
                   gebruik van misstowwe en insekdoders √           (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)             LANDBOUWETENSKAPPE V2                                      9

 4.3    4.3.1    Identifiseer die besproeiingstelsels gemerk A en B in VRAAG 4.3.
                 FIGUUR A: Slootbesproeiing √
                 FIGUUR B: Kombesproeiing √                                               (2)

        4.3.2    Tabuleer TWEE nadele van die sisteme in FIGUUR A en
                 FIGUUR B.
                 Slootbesproeiing                   Kombesproeiing
                  Vereis baie water √               Vereis baie water √
                  Waterbeheer is moeilik √          Verg baie beplanning √
                  Oneweredige water √               Moeilik om watervolume na
                    verspreiding √                    elke plant te bepaal √
                  Nie geskik vir steil hellings √
                                      (Enige 2 x 1)                   (Enige 2 x 1)(4)
                                                                     Korrekte tabel (1)   (5)
 4.4    4.4.1    Lys TWEE voordele van konvensionele bewerking.
                  Ondeurdringbare lae word gebreek vir beter wortelpenetrasie en
                    waterabsorpsie √
                  Saadbeddings word vir produksie voorberei √                            (2)

        4.4.2    Stel DRIE doelwitte van primêre en sekondêre grondbewerking
                 uit die scenario voor.
                  Water- en lugbeweging in grond te bewerkstellig √
                  Onkruidbeheer √
                  Help nutriëntopname deur plante √
                  Vernietig skadelike insekte en nematodes √        (Enige 3 x 1)        (3)

        4.4.3    Noem EEN tradisionele manier gebruik om grond te bewerk.
                 Ploeg met ŉ os/skoffel √                                                 (1)

 4.5    4.5.1    Identifiseer die struktuur in VRAAG 4.5.
                 Aguakultuur/visplaas/marinevisplaas √                                    (1)

        4.5.2    Gee EEN voordeel van die sisteem hierbo vir toekomstige
                 visboere.
                  Voedselproduksie √
                  Uitvoer van vis vir buitelandse valuta √
                  Plaaslike verkope en industrieë √
                  Visolie vir medisinale gebruik √
                  Gebruik as supplement in voedsel √
                  Werkverskaffing √
                  Vir estetiese redes √                           (Enige 1 x 1)          (1)

        4.5.3    Lys TWEE basiese vereistes vir hoë opbrengste van vis in
                 marinevisboerdery.
                  Goeie waterbronne √
                  Goeie kwaliteit voer √
                  Goeie ligging √
                  Betroubare kragbron/elektrisiteit √
                  Goeie beplanning en ondersteuning √
                  Relevante kennis en vaardighede √
                  Goeie spesies √                                  (Enige 2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                        (EC/NOVEMBER 2016)

       4.5.4   Dui TWEE redes aan hoekom ŉ goeie ligging voordelig vir ŉ
               visboer is.
                Goeie ligging gaan help met goeie verkope √
                Goeie omgewing sal opbrengs verhoog √
                ŉ Goeie ligging Sal goeie watertoevoer verseker sonder gebruik
                   van pompe √                                      (Enige 2 x 1)           (2)

4.6    Differensieer tussen ŉ hidroponika sisteem en ŉ oopveldsisteem vir
       groenteproduksie in Suid-Afrika.
       Hidroponika
       Die proses vir die groei van plante in ŉ vloeistofbasis gevul met nutriënte,
       maar geen grond nie. √

       Oopveldsisteem
       Verg kennis vir die gebruik van grond en ander insette om gewasse te
       produseer √                                                                          (4)

4.7    Lys TWEE faktore (behalwe omgewingsfaktore) wat ŉ boer in ag moet
       neem as ŉ area identifiseer vir die bou van ŉ kweekhuis word.
        Afstand na ŉ mark √
        Nabyheid van ŉ kragbron/elektrisiteit vir sisteme en rekenaars √
        Beskikbaarheid van nabygeleë arbeid √
        Genoeg spasie vir stoorkamers en geriewe vir werkers √       (Enige 2 x 1)         (2)

                                                              TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                  GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SC P2 GR11 N16-MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-n16-memo-eng/99f9c398-9950-4481-a3ed-e55f5d587909) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR11 N16-QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-n16-qp-afr/a7346ab3-fe31-4d2c-9656-86c63b9b7880) — Agricultural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR11 N16-QP ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr11-n16-qp-eng/f35fa63a-3577-404d-85c7-7932e975db8e) — Agricultural Sciences · QP · 2016 · Eng
- [AGRICULTURAL SC P1 GR11 MEMO NOV2016 AFR](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sc-p1-gr11-memo-nov2016-afr/87ec77b7-dfd8-424e-99c3-507de0b729bd) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-english/94869f28-a123-4b24-80d4-38cca1989ca4) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRICULTURAL SCIENCES P1 GR11 QP NOV2025 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-qp-nov2025-english-watermark/a0d7791e-a982-4fac-bbc7-e165ae1824d4) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P1 ENG QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p1-eng-qp-nov-2024/d22ddfcd-c05f-4498-9502-5499160abf3a) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p2-qp-eng-nov-2024/d52e073b-9f61-47c0-884b-07d65f183daa) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
