# Agricultural Sciences Grade 12 P2 2014 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2014-memo-afr/27d776c5-71e3-4587-9dac-df7f86727c2e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2014-memo-afr/27d776c5-71e3-4587-9dac-df7f86727c2e)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2014

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                  Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LANDBOUWETENSKAPPE V2                     (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING A

 VRAAG 1.1                                    VRAAG 1.2

 1.1.1    D √√                                1.2.1   D √√

 1.1.2    C √√                                1.2.2   E √√

 1.1.3    B √√                                1.2.3   A √√

 1.1.4    A √√                                1.2.4   F √√

 1.1.5    A √√                                1.2.5   C √√
                                                                          (5 x 2) (10)
 1.1.6    B √√

 1.1.7    B √√

 1.1.8    C √√

 1.1.9    C √√

 1.1.10   A √√
                             (10 x 2) (20)

 VRAAG 1.3                                    VRAAG 1.4

 1.3.1    Gradering/klassifikasie √√          1.4.1   verwerking/waardetoevoeging √

 1.3.2    Bestuur √√                          1.4.2   kloning √

 1.3.3    Entrepreneur √√                     1.4.3   grond √

 1.3.4    Atavisme √√                         1.4.4   homosigoties √

 1.3.5    Kapitaal √√                         1.4.5   ko-dominansie √
                               (5 x 2) (10)                                (5 x 1) (5)

                                                                TOTAAL AFDELING A:           45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                                     3

 AFDELING B
 VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING
 2.1    2.1.1      Bemarkingstelsel
                   Koöperatiewe bemarking/poelstelsel √                                       (1)

        2.1.2      Beginsels vir die vorming van ŉ bemarkingstelsel
                    Vrywillige en oop lidmaatskap √
                    Demokratiese lid beheer √
                    Lede se ekonomiese deelname √
                    Outonomie en onafhanklikheid √
                    Onderwys, opleiding en inligting √
                    Besorgdheid vir die gemeenskap √                        (Enige 3)        (3)

        2.1.3      Redes vir die aanbeveling van bemarkingstelsels
                    Dit voldoen aan vereistes van die mark vir volume en bestendige
                     voorsiening √
                    Potensiaal vir groei √
                    Verbeter ekonomieë van skaal deur die samevoeging van
                     hulpbronne √
                    Bedingingsmag/maak ŉ beter onderhandeling vir ŉ goeie prys
                     moontlik √
                    Toegang tot professionele kundigheid √
                    Uitskakeling van die middelman √
                    Grootmaat aankope van insette word moontlik gemaak. √
                    Handelsmerk/lede kan ŉ merk ontwikkel vir die produkte om dit
                     meer sigbaar vir potensiële kopers te maak. √
                    Toegang tot befondsing. √                               (Enige 3)        (3)

 2.2    2.2.1      Koste wat verband met die vervoer hou
                    Produksiekoste √
                    Produkvoorbereiding √
                    Verpakkingskoste √
                    Vervoerkoste √
                    Produkverlies-koste √
                    Opbergingskoste √
                    Prosesseringskoste √
                    Fooie, belasting en kommissies √                        (Enige 3)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              LANDBOUWETENSKAPPE V2                         (SEPTEMBER 2014)

       2.2.2    Maatreëls om landboubesigheid meer vaartbelyn te maak en te
                verbeter
                 Verbeter paaie-infrastruktuur in landelike gebiede om bemarking te
                   fasiliteer √
                 Verbetering van toegang tot markinligting (die internet, selfone) √
                 Die verbetering van die opbergingsfasiliteite vir landbouprodukte
                   om ooraanbod te voorkom. √
                 Die verskaffing van toegang tot finansiering om werkswinkel
                   kapitaal en infrastruktuur te dek. √
                 Gebruik van die verkoelde berging en verkoelde vervoer om bederf
                   te voorkom, om buitensporige pryse te verhoed √
                 Gesamentlik bemarking deur die kombinering van vragte met
                   ander produsente, om aan markvereistes te voldoen vir die volume
                   en die vermindering van vervoerkoste. √
                 Verwerking van produkte naby die plek waar hulle geproduseer
                   word om die vervoerkoste te verminder wat verband hou met ŉ
                   relatief lae-waarde items. √                              (Enige 3)      (3)

 2.3   2.3.1    Metodes om produkte te bemark
                 Advertensie √ bv. koerante/televisie/radio/tydskrifte/busadverting-
                  borde/advertensieborde √
                 In-winkel promosies bv. gratis smaaktoetse/gratis monsters van
                  produkte/weggee √
                 Direkte poslys √ bv. e-pos/posdienste/selfone/mobiele
                  boodskappe √
                 Handelskoue en uitstallings √ bv. landbouskou/gemonteerde
                  stalletjie skoue √
                 Persoonlike verkope √√ bv. interpersoonlike invloed/promosie
                  aanbieding op ŉ persoon-tot-persoon basis √                (Enige 2)      (4)
       2.3.2    Faktore om te oorweeg in die bepaling van die prys van produkte
                   Koste – Wanneer jy weet hoeveel dit kos om iets te produseer
                    kan jy besluit oor die minimum prys waarteen jy dit kan verkoop
                    om geld te maak √
                   Die vraag – Daar moet ŉ vraag na wat jy verkoop word, of dit sal
                    nie verkoop nie, maak nie saak van die prys nie. √
                   Kompetisie – As daar is baie goedere soos joune op die mark is,
                    moet jy besluit om jou koste te sny of ŉ spesifieke sektor te
                    teiken. √                                                               (3)

 2.4   2.4.1    Interpretasie van de wet van aanbod
                As die prys van ŉ produk styg, √ sal die hoeveelheid aangebied van
                die produk styg. √ / As die prys van ŉ produk val, √ sal die
                hoeveelheid aangebied van ŉ produk val. √                                   (2)

       2.4.2    Prys waarteen vraag gelyk is aan aanbod
                R5,00 √                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                                    5

        2.4.3      Hoeveelheid mango's aangevra teen R10 en voorsien teen R10
                   A   =2√                                                                   (1)
                   B   = 12 √                                                                (1)

        2.4.4      Faktore wat die vraag na mango's beïnvloed
                    Verbruikers-inkomste besteding √
                    Wysigings in voorkeure √
                    Navorsing √
                    Advertensie √
                    Aantal verbruikers √
                    Sosiologiese faktore √
                    Wetgewing √                                            (Enige 3)        (3)

 2.5    Bemarkingstelsels
        2.5.1 Voorraadverkope √                                                              (1)

        2.5.2      Internet bemarking √                                                      (1)

        2.5.3      Kontrakte-mark √                                                          (1)

        2.5.4      Plaashekbemarking √                                                       (1)

        2.5.5      Varsproduktemarkte √                                                      (1)

 2.6    Redes vir die opstel van ŉ sakeplan
         Om die haalbaarheid en ekonomiese lewensvatbaarheid van jou
          besigheidsidee te toets √
         Om jou finansiële behoeftes te bepaal √
         Om finansiering te bekom word vir jou besigheid, of beleggers te lok √
         Om daaglikse bedrywighede te lei √
         Om effektiewe besigheidsbestuur te verseker √
         Om jou toe te laat om probleme te voorsien wat risiko's verminder √
         Om kennis oor bemarkingsgeleenthede en mededingers te verkry √
         Om jou besigheid te herposisioneer om veranderinge in die mark te
          hanteer √                                                     (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LANDBOUWETENSKAPPE V2                         (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE EN BESTUUR

 3.1    Grond
        3.1.1 Grond is onderhewig aan die wet van afnemende opbrengs
              As jy opeenvolgende eenhede van een produksiefaktor √ byvoeg, sal
              jy nie ŉ proporsionele toename in opbrengs kry nie. √                          (2)

        3.1.2   Ekonomiese kenmerke van grond
                 Grond is beperk √
                 Die produksiekapasiteit van grond wissel wyd √
                 Die waarde van grond wissel √
                 Die lewensverwagting van grond is onbeperk √
                 Grond is gewoonlik onvernietigbaar √
                 Dit is ŉ primêre faktor van produksie √
                 Dit is ŉ passiewe faktor van produksie √
                 Dit is vasgestel op ŉ bepaalde posisie √
                 Dit kan gekoop en verkoop word √
                 Die waarde neem toe/appresieer √                         (Enige 2)         (2)

        3.1.3   Tegnieke om produktiwiteit te verhoog
                 Wetenskaplike metodes soos grondanalise, meet van
                   grondwater, √ verantwoordelike gebruik van plaagdoders √
                 Inheemse kennismetodes soos grond deel en organiese
                   kunsmis √
                 Die verbetering van grondvrugbaarheid √
                 Die verbetering van waterbestuur √
                 Die verandering van die teelpraktyke en boerderystelsels √
                 Die herstel van grondpotensiaal √
                 Konsolidering van onekonomiese plaaseenhede √            (Enige 3)         (3)

 3.2    Kapitaal en bestuur
        3.2.1 Vaste kapitaal √ – reservoir/windpomp √
               Roerende kapitaal √ – beeste √                                                (4)

        3.2.2   Vaste kapitaal – die windpomp/pyplyn/waterput √ is ŉ permanente
                struktuur/relatief duursaam/kan herhaaldelik in produksie gebruik
                word. √                                                                      (1)

                Roerende – dier/koei/bok √ Dit is vervoerbaar/beweegbaar. √                  (1)

 3.3    3.3.1   Inkomste- en uitgawesplan
                Geskatte inkomste                Geskatte uitgawes
                Verkoop van skape                Werkers se lone     R13 400,00 √
                R27 500,00 √
                Rente van krediteure R1 800,00 √ Betaling van oortrokke rekening
                                                 R3 700,00 √                                 (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)               LANDBOUWETENSKAPPE V2                                        7

        3.3.2      Verwagte inkomste = R27 500,00 + R1 800,00 = R29 300,00 √
                   Verwagte uitgawes = R13 400,00 + R3 700,00 = R17 100 √
                   Verwagte wins = R29 300 – R17 100 = R12 200 √                                (3)

        3.3.3      Oortrokke rekening: Dit is ŉ negatiewe balans in ŉ bankrekening √
                   wat veroorsaak deur meer geld te trek as wat in die rekening is. √           (2)

 3.4    3.4.1      Strategiese bestuurskomponente
                    Ontwikkel ŉ visie √
                    Ontwikkel ŉ missie √
                    Stel doelwitte en doelstellings √                                          (3)

        3.4.2      Risikobestuur praktyke
                    Praktiseer diversifikasie √
                    Doen eiendom- en aanspreeklikheidsversekering op die plaas √
                    Prosesseer surplus opbrengste
                    Verminder veiligheidsrisiko's deur dinge behoorlik te doen
                                                                              (Enige 2)         (2)

        3.4.3      Eksterne kragte wat bestuur beïnvloed
                    Natuurkragte soos droogte, hael en vloede √
                    Kompetisie van ander boere
                    Die vraag/mark vir die produk
                    Geskoolde werkers/arbeidsmag                              (Enige 3)        (3)

 3.5    3.5.1      Voorwaardes vir die beëindiging van diens
                   ŉ Boer stop ŉ plaaswerker om te werk √ na ŉ vier weke skriftelike
                   kennisgewing aan die plaaswerker uitgereik is. √                             (2)

                                                    OF

                   ŉ Plaaswerker hou op werk vir ŉ boer √ na ŉ vier weke skriftelike
                   kennisgewing aan die boer uitgereik is. √                                    (2)

        3.5.2      Arbeidswetgewing van toepassing op die beëindiging van diens
                   Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet Nr. 66 van 1995) √
                   Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet Nr. 75 van 1997) √                      (2)

 3.6    Rol van unies en KVBA
         Die KVBA en die vakbonde staan werknemers wat slagoffers is van
            onbillike afleggings by √
         Onregverdige ontslag √
         Onbillike arbeidspraktyke √
         Dispute besluite/resolusies √
         Help in die vorming van werkplekbesluite/resolusies √
         Publiseer riglyne vir dispuutresolusies √                   (Enige 1)                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                       (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 4: GENETIKA

 4.1    Variasie
        4.1.1    Mutasie
                 It is ŉ toevallige en permanente verandering √ in die DNA-volgorde
                 van ŉ geen √ of ŉ skielike verandering √ in die genetiese materiaal
                 van ŉ sel. √                                                                    (2)

        4.1.2        Oorsake van mutasie
                      Klimaat √
                      Topografie √
                      Ligintensiteit √
                      Siektes √
                      Voeding √
                      Beweegruimte en oefening √
                      Herkombinasie van gene √
                      Oorkruising van chromosome √
                      Skraping √
                      Hervestiging √
                      Inversie √
                      Herhaling √                                              (Enige 3)        (3)

        4.1.3        Voordele van variasie
                      Dit is die fondament van seleksie- en telingsprogramme √
                      Vir die teel van toekomstige geslagte √
                      Om kultivars en vee-rasse met verloop van tyd te verbeter √
                      Om die koste-effektiwiteit van hul boerderypraktyke te verbeter √
                                                                                (Enige 2)        (2)

 4.2    Genetiese modifikasie
        4.2.1   Eienskappe wat gewild is met boere in die Verenigde State van
                Amerika
                Gewasse wat weerstand teen die onkruiddoder glifosaat bied. √
                Gewasse wat hul eie interne insekdoders genereer. √                              (2)

        4.2.2        Potensiële omgewingsgevare van genetiese verandering
                      Gene kan GM-gewasse in wilde plante versprei √
                      Nuttige insekte en peste kan gedood word √
                      Boere kan oormatige hoeveelhede onkruiddoders gebruik in velde
                        waar hulle onkruiddoder-gewasse kweek, wat lei tot skade aan
                        grond en waterhulpbronne. √
                      Besoedeling van die omgewing as gevolg van die gebruik van
                        oormatige onkruiddoder. √                             (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                      9

        4.2.3        Hoekom diere geneties gemodifiseer word
                      Die verbetering van produksie-eienskappe, soos groeikoerse,
                        melkproduksie, weerstand teen siektes en voeromset. √
                      Die verbetering van kos gehalte, soos melk wat makliker verteer
                        sal word. √
                      Vervaardiging van produkte vir menslike terapeutiese gebruik,
                        soos medisyne of weefsel vir inplanting. √
                      Die vervaardiging van industriële- of verbruikersprodukte, soos
                        vesels. √                                               (Enige 2)       (2)

 4.3
                         Die meet van die melkproduksie van
                                   32 Jersey rasse
                   12

                   10

                     8

                     6

                     4                                                       Series 1
                     2

                     0

                                        Melkproduksie in liters

         4.3.1       Korrekte opskrif/titel √
                     Korrekte byskrifte van X-as en Y-as √
                     Korrekte skaal, met behulp van die liniaal √
                     Lyngrafiek √
                     Korrekte plot op die lyngrafiek √                                          (5)

         4.3.2       Aantal koeie wat maksimum melk lewer
                     2                                                                          (1)

         4.3.3       Redes waarom koeie kan aanbeveel word vir teling
                      Vir ŉ hoë inkomste uit die verkope van meer melk √√
                      Meer produksie van melk verseker voldoende voorsiening van
                        proteïene en minerale vir verbruik √
                      Meer melkproduksie kan die produksie van suiwelprodukte soos
                        kaas verhoog √
                      Die nageslag van die melkkoeie rasse kan verkoop word en
                        gebruik word vir teeldoeleindes aan opkomende boere √
                                                                              (Enige 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               LANDBOUWETENSKAPPE V2                       (SEPTEMBER 2014)

 4.4    4.4.1        Monohibride
                     Punnett-vierkant wat kruisies vertoon

                                B           b√
                      B√        BB         Bb√
                       b        Bb         bb√
                                                                                            (4)

        4.4.2        Fenotipe-verhouding in persentasies
                     Bruin 75% √ : Wit 25%√                                                 (2)

 4.5    Teelwaardes

        4.5.1        EBV = Speengewig gemiddelde speengewig x 60/100 √
                     EBV = (350 – 310) x 60/100 √
                         = 40 x 0,6 = 24 √
                         = 310 + 24 = 334 kg √                                                  (4)

 4.6    Nadeel van spesieskruising
        Die nageslag van spesies kruising kan nie gebruik word vir teeldoeleindes nie/
        nageslag is steriel/ nageslag kan nie reproduseer nie. √                                (1)

 4.7    Twee voordele van opgradering
           Nuwe ras word geleidelik in ŉ nuwe omgewing ingevoer. √
           Ekonomiese manier om die vee se gehalte tot stamboomvlak te
            verhoog. √
           Misvorming en ongewenste eienskappe kom minder gereeld voor as met
            inteling. √
           Vinniger proses as ander stelsels, met ŉ vinnige resultate in die eerste en
            tweede generasies. √
           Heterosigoties karakter van die nageslag is in die proses vermeerder. √
                                                                               (Enige 2)     (2)
                                                                                            [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                   GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [Agricultural Sciences P2 Nov 2014 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2014-memo-eng/1805b476-b35a-438e-90f1-10f4afb8466a) — Agricultural Sciences · Memo · 2014 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2021-afrikaans/c033da40-5f94-44e7-b4ed-d3ea6f5972f4) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO GR12 SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-gr12-sept2021-english/efbcac71-7410-41d9-82ed-c809d06ada90) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO GR12 SEPT2021 IsiXhosa](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-gr12-sept2021-isixhosa/858d5e83-a0d6-4b22-85f6-5162f01a8fc9) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · isiXhosa
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO SEPT2020 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2020-english/566f243d-f5ad-4a15-93d0-79c97a2b8897) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-sciences-2017-eastern-cape-mock-exam-memorandum-paper-2-english/0289d080-c398-4f73-8180-d4b906e22165) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
