# Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept2016-memo-afr/89f7eb5a-76a1-4b9b-b50b-732de81fc231
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept2016-memo-afr/89f7eb5a-76a1-4b9b-b50b-732de81fc231)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2016

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    MEMORANDUM

PUNTE:   150

                 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                LANDBOUWETENSKAPPE V2                   (EC/SEPTEMBER 2016)

    AFDELING A

    VRAAG 1.1                                   VRAAG 1.2

    1.1.1    C √√                               1.2.1   D √√

    1.1.2    A √√                               1.2.2   H √√

    1.1.3    B √√                               1.2.3   A √√

    1.1.4    D √√                               1.2.4   J √√

    1.1.5    B √√                               1.2.5   G √√                      (5 x 2)   (10)

    1.1.6    A √√

    1.1.7    C √√

    1.1.8    A √√

    1.1.9    D √√

    1.1.10   B √√            (10 x 2) (20)

    VRAAG 1.3                                   VRAAG 1.4

    1.3.1    Geengeweer (Biolistics) √√         1.4.1   Gene √

    1.3.2    Toelaag √√                         1.4.2   tekort/onderproduksie √

    1.3.3    Laste √√                           1.4.3   Grond/natuurlike hulpbronne √

    1.3.4    Seisoenale werker √√               1.4.4   bemarkingsresep (mengsel) √

    1.3.5    Spesiekruising √√                  1.4.5   Bedreigings √
                                 (5 x 2) (10)                                     (5 x 1)       (5)

                                                               TOTAAL AFDELING A:               45

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)           LANDBOUWETENSKAPPE V2                                         3

  AFDELING B

  VRAAG 2: LANDBOUBEMARKING EN BESTUUR

  2.1    2.1.1    Beskrywing XX

                   Oorskot √                                                             (1)

         2.1.2    Verduideliking vir VRAAG 2.1.1.

                   Hoeveelheid aangebied oorskry/is meer as √ die hoeveelheid
                    gevra. √
                   Die hoeveelheid gevra is minder as √ die hoeveelheid aangebied.
                   Daar is ŉ ooraanbod. √√                            (Enige 1 x 2)      (2)

         2.1.3    Identifikasie van letter K en lyne MM en BB

                  K = ekwilibriumprys √
                  MM = Aanbodkurwe √
                  BB = Vraagkurwe √                                                       (3)

  2.2    2.2.1    Verskil tussen bemarking en verkope.

                            Bemarking                           Verkope
                  Klem lê op verbruikers se         Klem op landbouproduk geplaas. √
                  behoeftes. √
                  Besigheid bepaal verbruikers     Besigheid produseer ŉ produk en
                  se behoeftes en produseer dan    besluit dan hoe om dit te
                  om die behoeftes te bevredig. √  verkoop. √
                  Bestuur is winsgeoriënteerd √    Bestuur is volume verkope
                                                   georiënteerd. √
                  Beplanning is langtermyn om      Beplanning is kort-termyn, en op
                  nuwe produkte vir toekomstige    huidige produkte en mark
                  markte te skep en vir groei √    gefokus. √
                  Fokus op kopers se               Fokus op die behoeftes van die
                  behoeftes √                      verkopers. √
                                     (Enige 2 x 1)                       (Enige 2 x 1)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LANDBOUWETENSKAPPE V2                         (EC/SEPTEMBER 2016)

          2.2.2   Funksies van landboubemarking

                     Vervoer √
                     Berging √
                     Verpakking √
                     Prosessering √
                     Standaardisering √
                     Gradering √
                     Finansiering √
                     Risiko dra √
                     Mark-intelligensie √
                     Produk-ontwerp en promosie √
                     Klientediens √

                                                      OF

                     Uitruilfunksies √
                     Fisiese funksies √
                     Fasiliteringsfunksies √                            (Enige 2 x 1)        (2)

          2.2.3   Hoe eko-etikettering bemarking beïnvloed?

                     Eko-etikette verseker verbruiker dat produk volhoubaar
                      geproduseer is. √
                     Stel verbruiker in staat om “groen winkels” te vergelyk. √
                     Wys verbruiker hoe hulpbronne gebruik en bestuur is tydens die
                      produksie van die produk. √                         (Enige 2 x 1)       (2)

          2.2.4   Redes om vleis te prosesseer

                     Dit verminder vermorsing en ontbinding √
                     Verskaf werksgeleenthede. √
                     Verhoog die waarde van vleis √
                     Manier om ooraanbod te oorkom √
                     Maak verpakking en hantering makliker √
                     Langer raklewe √                                       (Enige 2 x 1)    (2)

    2.3   2.3.1   Definisie van bemarkingsketting

                  Die vloei van produkte vanaf produksiepunt (plaas) √ tot
                  verbruikerspunt (verbruiker). √                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)              LANDBOUWETENSKAPPE V2                                         5

         2.3.2    Na-oes bestuur in bemarkingsketting

                       Optel / versameling √
                       Seleksie/gradering/standaardisasie √
                       Verpakking √
                       Transformasie √
                       Waardetoevoeging √
                       Vervoer √
                       Verkoop van produk √                                (Enige 2 x 1)    (2)

         2.3.3    Klassifisering

                  (a)     Waardetoevoeging – aanbodketting √                                 (1)

                  (b)     Verpakking – aanbodketting √                                       (1)

                  (c)     Kontantvloei en winsgewendheid – vraagketting √                    (1)

  2.4    2.4.1    Verduidelik landbou ko-operatiewe gemeenskap (ko-operasie)

                       Groep boere/mense wat vrywillig saamkom √ om hul
                        gemeenskaplike behoeftes te bevredig, hetsy ekonomies en
                        sosiaal. √                                       (Enige 2 x 1)       (2)

         2.4.2    Voordele van landbou ko-operatiewe gemeenskap (ko-operasie)

                       Het meer bedingingsmag √
                       Potensiaal vir groei √
                       Hulpbronne saamgooi en meer ekonomies wees √
                       Toegang tot beter infrastruktuur √
                       Toegang tot professionele deskundigheid √
                       Middelman word uitgeskakel √
                       Koop in grootmaat aan √
                       Het toegang tot befondsing √
                       Ontwikkel hul eie handelsnaam √                     (Enige 2 x 1)    (2)

  2.5    2.5.1    Karaktereienskappe van ŉ tradisionele koper

                       Sal nie nuwe produkte koop nie en ander afraai om dit te doen. √
                       Sal slegs produkte koop wat hulle ken en wat algemeen die as
                        die voorkeur keuse/beste aanvaar word. √
                       Maal slegs ŉ klein gedeelte van kopers uit. √      (Enige 2 x 1)     (2)

         2.5.2    Maniere hoe verkopers kan wins maak uit scenario

                       Deur wat hulle verkoop te bemark. √
                       Deur verskillende benaderings tot bemarking te hê. √                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               LANDBOUWETENSKAPPE V2                      (EC/SEPTEMBER 2016)

          2.5.3   Maniere om verkope te verhoog

                     Adverteer in koerante, op radio, tydskrifte √
                     Binne-winkel promosies √
                     Direkte bemarking d.m.v. telefoonoproepe, briewe √
                     Skoue en uitstallings √
                     Persoonlike verkope √                              (Enige 2 x 1)      (2)

    2.6   Differensieer tussen nisbemarking en veeveilings

          Nisbemarking – Die fokus is om aan ŉ klein spesifieke groep kopers te
          bemark wat nie deur hoofstroom bemarking gedek word nie. √

          Veeveilings – Vee word verkoop op ŉ veiling waar mense bie. Word
          verkoop teen die hoogste prys aangebied. √                                        (2)
                                                                                           [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                        7

 VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

 3.1    3.1.1         Skaars plaasarbeider

                      Trekkerbestuurder/vaardige arbeider/A √                                  (1)

        3.1.2         Redes vir VRAAG 3.1.1

                           Het vaardighede √
                           Verlang gespesialiseerde opleiding √
                           Verskaf ŉ spesiale diens √                       (Enige 2 x 1)     (2)

        3.1.3         Metodes om ekonomiese toestande van werker te verbeter

                           Verskaf aansporings vir werkers √
                           Betaal hoë salarisse √
                           Betaal bonusse √
                           Gaan vennootskapsooreenkomste met werkers aan √
                           Verskaf medies aan werkers √
                           Verskaf plaasprodukte soos melk en vrugte teen laer pryse aan
                            werkers. √                                        (Enige 2 x 1)    (2)

        3.1.4         Wette

                      (a)    Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid √                          (1)

                      (b)    Werkloosheidversekeringsfonds (WVF) √                             (1)

 3.2    3.2.1         Berekeninge

                      Totaal bedrag belê
                      R15 000,00 + R28 000,00 + R20 000,00 √ = R63 000,00 √

                      Bruto inkomste R73 000,00

                      Wins/Verlies R73 000,00 – R63 000,00 = R10 000,00 √ wins √               (3)

        3.2.2         Metodes kapitaal verkry

                            Leen by bank
                            Leen by vriend
                            Verkoop van hoenders                             (Enige 2 x1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                      (EC/SEPTEMBER 2016)

          3.2.3      Ander metode van kapitaal verkry

                        Eie spaargeld √                                                      (2)

          3.2.4      Dokument wat verwagte inkomste en uitgawe toon

                     Begroting √                                                              (1)

    3.3   3.3.1      Eienskap van grond op foto

                     Landbougrond is beperk. √                                                (1)

          3.3.2      Rede

                        Grond is bergagtig en nie vir kommersiële boerdery geskik nie.√
                        Landbougrond met hoë opbrengskapasiteit is beperk. √
                        Landbougrond se produksiepotensiaal varieer. √ (Enige 2 x 1)         (2)

          3.3.3      Funksies van grond as produksiefaktor

                        Verskaf die area/spasie vir landbouaktiwiteite √
                        Bron van minerale √
                        Verskaf voeding vir plante en diere. √
                        Is ŉ bate en kan as versekering dien. √
                        Bron van rou materiale √                            (Enige 3 x 1)    (3)

          3.3.4      Wetenskaplike metodes om produksie te verhoog

                        Verhoog grondvrugbaarheid/sit kunsmis by √
                        Verbeter waterbestuur/-besproeiing √
                        Verander gewasproduksie-sisteme √
                        Grondherwinning √
                        Boer meer effektief/konsolideer kleiner lande √    (Enige 2 x 1)     (2)

    3.4   3.4.1      Hoekom die bestuur van ŉ pluimvee-boerdery anders is as die
                     bestuur van ŉ winkel is

                        Die verskillende tipes daaglikse take in ŉ pluimvee-boerdery. √
                        Die bestuur van verskillende lae/vlakke in die boerdery. √
                        Spesifieke vaardigheid benodig vir die spesifieke boerdery
                         praktyke √                                          (Enige 2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  9

              3.4.2                          Spesifieke bestuursvaardighede

                                             (a)     Finansiële bestuur √                                         (1)

                                             (b)     Arbeidsbestuur √                                             (1)

                                             (c)     Krisisbestuur √                                              (1)

              3.4.3                          Produksierisiko’s in gewasproduksie

                                                  Weersomstandighede/droogte/hael/storms √
                                                  Peste/plae √
                                                  Vuur √
                                                  Breek van toerusting √                        (Enige 2 x 1)    (2)

  3.5         Tonne rys uitgevoer oor sewe jaar deur ŉ kommersiële boer

                                     70

                                     60

         Hoeveelheid rys uitgevoer
                                     50

                                     40

                                     30

                                     20

                                     10

                                      0
                                            2009     2010    2011   2012    2013   2014   2015

                                                                           Jaar

              Kriteria vir merk

              o                           Korrekte titel/opskrif √
              o                           Korrekte byskrif vir Y-as en X-as √
              o                           Korrekte skaal gebruik (liniaal) √
              o                           Lyngrafiek √
              o                           Punte korrek geplot √                                                   (5)
                                                                                                                 [35]

Kopiereg voorbehou                                                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                     (EC/SEPTEMBER 2016)

  VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

  4.1    4.1.1       Berekening van BTW (‘Estimated Breeding Value’)

                     Gemiddelde speengewig = 22,5 kg
                     Speengewig van manlike dier = 24,6 kg
                     Speengewig van vroulike dier = 23,7
                     BTW van manlike dier = 24,6 kg – 22,5 kg √ = +2,1 kg √
                     BTW van vrou = 23,7 kg – 22,5 kg √ = +1,2 kg √                         (4)

         4.1.2       Verwagte genetiese verbetering
                     (BTW van manlike dier + BTW van vroulike dier) ÷ 2 x 50%
                     (2,1 kg + 1,2 kg) ÷ 2 x 50% √
                     3,3 ÷ 2 x 0,5
                     = 0,81 kg                                            (Enige 2 x 1)     (2)

  4.2    4.2.1       Punnett-vierkant √

                                            ♂
                                                Q       Q√
                                        ♀

                                    q√          Qq      Qq

                                    q           Qq      Qq√
                                                                                            (4)

         4.2.2       Persentasie witgesig in F2

                     F2 generasie
                     Wit (QQ) sal 3 wees
                     Swart (qq) sal 1 wees

                     % Wit (QQ) = ¾ x 100 √ = 75% √√                                        (3)

         4.2.3       Genetiese term

                        Variasie                                                           (1)

         4.2.4       Verskil tussen fenotipe en genotipe

                     Fenotipe

                        Die sigbare verskil in die eienskappe van ŉ individu. √

                     Genotipe:

                      Die genetiese samestelling van ŉ individu. √                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)              LANDBOUWETENSKAPPE V2                                         11

  4.3     4.3.1   Chromosome van die sigoot

                  58 √ + XX chromosome √                                                     (2)

          4.3.2   Geslag van VRAAG 4.3.1.

                      Vroulik                                                               (1)

  4.4     Definisie van terme

          (a)     Mutasie – ŉ skielike lukrake verandering √ in die genetiese
                  samestelling/materiaal (DNS) van die sel. √                                (2)

          (b)     Uitkruising – kruising van ŉ lyn-geteelde dier √ met ŉ ander ras. √        (2)

  4.5     4.5.1   Doelwitte van genetiese modifisering in plante

                   Indirek verhoog gewasproduksie deur die bestuur van peste,
                    siektes en arbeid te vergemaklik. √
                   Direk produksie te verhoog deur plante weerstand teen uiterste
                    weersomstandighede te bied. √
                   Verbeter kommersiële eienskappe, soos smaak en raklewe. √
                   Verhoog voedingswaarde van gewas (biofortification). √
                   Produseer farmakologiese gewasse wat proteïne, medisyne en
                    entstowwe vir mense produseer. √                  (Enige 2 x 1)          (2)

          4.5.2   Voordele van GMO bo tradisionele metodes

                      GMO is vinniger
                      Is presies
                      Nie beperk tot spesies wat kan kruis
                      Gene van mikro-organismes kan na plant DNS oorgedra word of
                       andersom.                                      (Enige 2 x 1)          (1)

          4.5.3   Nadele van inteling

                   Deskundige kennis nodig omdat dit gekompliseerd kan raak √
                   Geen versekering dat superieure dier verkry gaan word nie. √
                   Slegte eienskappe kan gekonsentreer en nie weer uitgeteel word
                    nie. √
                   Verlaagde basterkrag en produksie. √
                   Misvormde diere kom meer dikwels voor √
                   Inteling depressie √
                   Afname in variasie √                              (Enige 2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                      (EC/SEPTEMBER 2016)

         4.5.4   Stamboom seleksie
                 Seleksie gebaseer op die rekords van die vader en moeder van
                 die individuele dier en hul voorgeslagte van beide kante. √√

                 Afstammeling seleksie
                 Seleksie van ŉ dier gebaseer op die nakomelinge wat hy/sy
                 produseer. √√                                           (2 + 2)     (4)

  4.6    Omgewingsoorsake van variasie

            Grondfaktore √
            Sonlig √
            Water √
            Temperatuur √
            Peste en siektes √                                    (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                    [35]

                                                        TOTAAL AFDELING B:          105
                                                            GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2016 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2016-memo-eng/dc6c7551-bdff-472d-ab8b-8fa5f0c9fb92) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2016 QP AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2016-qp-afr/13d79f00-3351-405f-9c30-bd0e6ded9e4f) — Agricultural Sciences · QP · 2016 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2016-memo-eng/b885c850-d1ec-4dd7-9913-c5e1e3c1cab5) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2016-memo-afr/7d957c3f-26dc-458c-9c33-c32d3ca5e792) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [AS P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/as-p2-feb-march-2016-memo-afr/fdb023bc-6e6b-4af5-9406-a7b854da7ee4) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2021-afrikaans/c033da40-5f94-44e7-b4ed-d3ea6f5972f4) — Agricultural Sciences · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2025-eng/84db8f48-7d8c-432b-a67b-1f405c9b2431) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-english/2cff966d-6745-4923-803b-a44e55866231) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 SEPT 2024 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-sept-2024-sesotho/f17d9c4e-4a0e-4b55-8838-35f2b361f76a) — QP · 2024 · Sesotho

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
