# Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov-2020-afrikaans/a2f3f5eb-8fc5-4ca9-8223-483d88405b34
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov-2020-afrikaans/a2f3f5eb-8fc5-4ca9-8223-483d88405b34)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                      NOVEMBER 2020

                LANDBOUWETENSKAPPE V2
                     NASIENRIGLYN
                     (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           LANDBOUWETENSKAPPE V2              (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        A 

        1.1.2        C 

        1.1.3        B 

        1.1.4        C 

        1.1.5        B 

        1.1.6        C 

        1.1.7        C 

        1.1.8        A 

        1.1.9        D 

        1.1.10       D                                       (10 x 2)       (20)

 1.2    1.2.1        H 
        1.2.2        E 
        1.2.3        F 
        1.2.4        B 
        1.2.5        A                                         (5 x 2)      (10)

 1.3    1.3.1        Trekkrag van transpirasie 
        1.3.2        Bemesting 
        1.3.3        Bestuiwing 
        1.3.4        Geïntegreerde Plaagbeheer 
        1.3.5        Kweekhuis                                 (5 x 2)      (10)

 1.4    1.4.1        Diffusie 
        1.4.2        Ontkieming 
        1.4.3        Monokultuur 
        1.4.4        Akwakultuur 
        1.4.5        Opname                                     (5 x 1)       (5)

                                                    TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  3

 AFDELING B

 VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)

 2.1    2.1.1        Proses voorgestel deur die chemiese vergelyking
                     Fotosintese                                                              (1)

        2.1.2        Verbinding B
                     Glukose                                                                  (1)

        2.1.3        Plantorgane waar verbinding B voorkom
                      Blare 
                      Stingels 
                      Wortels 
                      Knolle 
                      Bolle                                                 (Enige 2)        (2)

        2.1.4        Metodes om fotosintese te versnel
                      Gebruik kweekhuise 
                      Snoei 
                      Opleistelsels 
                      Gebruik optimale plantdigtheid                         (Enige 2)       (2)

 2.2    2.2.1        Funksies van water in plante
                      Voorsien stewigheid aan selle 
                      Belangrik vir chemiese reaksies 
                      ŉ Universele oplosmiddel 
                      Dien as ŉ vervoermedium 
                      Temperatuur-regulering                                 (Enige 2)       (2)

        2.2.2        Aanpassing van die plant om transpirasie te verminder
                      Verminderde blare 
                      Fotosintese vind in stingels plaas 
                      Stingels stoor water 
                      Stingels blink om hitte te weerkaats en transpirasie te
                       verminder                                              (Enige 3)       (3)

        2.2.3        Gevolge van ŉ gebrek aan aanpassing om waterverlies te
                     beperk
                      Plant kan a.g.v. gebrek aan water nie metabolisme toepas nie 
                      Kan nie temperatuur reguleer nie 
                      Kan nie minerale en produkte van fotosintese vervoer nie 
                      Verlep 
                      Veroudering                                          (Enige 2)         (2)

 2.3    2.3.1        Klassifikasie van anorganiese bemesting
                     Anorganiese bemesting                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (EC/NOVEMBER 2020)

        2.3.2    Voorbeelde van swaelbemesting
                  Superfosfaat / mono-kalsiumfosfaat 
                  Rou/rotsfosfaat                                                      (2)

        2.3.3    Persentasie stikstof in ŉ bemestingsak
                 N = 280 g/1 000 g x 100 
                   = 28%                                                                (2)

        2.3.4    Bewyse van die staat se beheer oor produksie van bemesting
                  Registrasienommer 
                  Wet nr. 36 van 1947                                                  (2)

 2.4    2.4.1    Identifisering van struktuur C
                 Vervoer proteïene                                                      (1)

        2.4.2    Identifisering van vervoermeganismes
                 A – Passiewe opname 
                 B – Aktiewe opname                                                     (2)

        2.4.3    Motivering van antwoord op VRAAG 2.4.2
                  A benodig nie energie in die vorm van ATP nie, terwyl B energie
                   benodig 
                                                   OF
                  In A is die beweging saam met die konsentrasiegradiënt  waar
                   die beweging by B teen die konsentrasiegradiënt is                   (2)

 2.5    2.5.1    Basale toediening                                                       (1)
        2.5.2    Wydspreiding                                                           (1)
        2.5.3    Blaartoediening                                                        (1)
        2.5.4    Bandplasing                                                            (1)
        2.5.5    Bevrugting                                                             (1)

 2.6    2.6.1    Afleiding van die voordeel van groenbemesting
                 Grondbewaring                                                          (1)

        2.6.2    Verduideliking van die voordeel van die gebruik van peulplante
                 Peulplante vorm ŉ mutualistiese simbiotiese verhouding met
                 stikstofbindende bakterieë,  wat die stikstofinhoud van die grond
                 bevorder. 

                                                  OF

                 Peulplante is ryk aan proteïene  en wanneer dit in die grond
                 ingeploeg word as groenbemesting word dit deur mikro-organismes
                 opgebreek om stikstof in die grond vry te stel                         (2)

        2.6.3    Voordele van groenbemesting
                  Verminder gronderosie 
                  Verbeter grondvrugbaarheid 
                  Verbeter grondstruktuur                              (Enige 2)       (2)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                               5

 VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN -BESKERMING

 3.1    3.1.1        Naam van plantvermeerderingsmetode
                     Enting                                                              (1)

        3.1.2        Byskrifte
                     A – entloot 
                     B – onderstok/onderstam                                             (2)

        3.1.3        Voordele van plantvermeerderingsmetode in VRAAG 3.1.1
                      Vrugtebome met verskeie variëteite kan geproduseer word 
                      Die voorkoms of vorm van ŉ plant kan verander word 
                      ŉ Ongunstige kenmerk kan reggemaak word 
                      Die entloot kan op ŉ gesonder, meer lewensvatbare onderstok
                        ge-ent word                                     (Enige 2)        (2)

        3.1.4        Voorbeelde van vrugtebome in Suid-Afrika wat deur enting
                     vermeerder word
                      Lemoene 
                      Suurlemoene 
                      Naartjies 
                      Druiwe 
                      Macadamia-neute 
                      Avokadopere 
                      Nektariens 
                      Appels                                          (Enige 2)         (2)

 3.2    3.2.1        Naam van verskynsel beskryf in die leesstuk
                     Ablaktasie                                                          (1)

        3.2.2        Biologiese oorsaak van ablaktasie vanuit die leesstuk
                     Onvoldoende bestuiwing / blaaspootjie                               (1)

        3.2.3        Klimaatsoorsake van ablaktasie
                      Ryp 
                      Oormatige reën 
                      Wind                                                 (Enige 2)    (2)

        3.2.4        Metodes om gewasse teen klimaatsfaktore genoem in
                     VRAAG 3.2.3 te beskerm
                     Ryp – tonnels/kweekhuise/deklaag 
                     Oormatige reën – kweekhuise/tonnels 
                     Wind – Skaduhuise/windbreke/kweekhuise/tonnels   (Enige 2)          (2)

 3.3.   Pas vermeerderingsmetode met die regte plant
        3.3.1   steggies                                                                 (1)
        3.3.2   bolle                                                                    (1)
        3.3.3   knolle                                                                   (1)
        3.3.4   risome                                                                   (1)
        3.3.5   uitlopers                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

    3.4   3.4.1      Betekenis van afkorting GMO
                     Geneties Gemodifiseerde Organisme                                   (1)

          3.4.2      Voordeel van GM-tegnologie genoem in die leesstuk
                     Produksie van onkruiddoder-weerstandige plante                      (1)

          3.4.3      Ander metodes van plantverbetering as GM-tegnologie
                      Seleksie 
                      Hibridisasie 
                      Mutasie                                        (Enige 2)          (2)

    3.5   3.5.1      Omgewingstoestande wat lei tot vinnige vermeerdering van
                     patogene
                      Monokultuur 
                      Hoë plantdigtheid 
                      Hoë humiditeit 
                      Hoë temperature                                 (Enige 2)         (2)

          3.5.2      Mikro-organismes wat siektes veroorsaak
                      Virusse 
                      Bakterië 
                      Fungi                                             (Enige 2)       (2)

          3.5.3      Maatreëls vir die voorkoming van die verspreiding van
                     plantsiektes
                      Verwyder alle soorte onkruid 
                      Vermy die oorbevolking van plante 
                      Gebruik siektebestande variëteite 
                      Pas tussenverbouing toe 
                      Ontsmet snoeitoerusting 
                      Praktiseer gewasrotasie                           (Enige 2)       (2)

    3.6   3.6.1      Pas insekte met die stellings wat gegee is
                     (a) – A 
                     (b) – C 
                     (c) – B                                                             (3)

          3.6.2      Voordele om die plaagbeheermetode in VRAAG 3.6.1. (c) te
                     gebruik
                      Nie skadelik vir die omgewing nie 
                      Nie nodig om duur chemiese insekdoder te koop nie                 (2)

          3.6.3      Nie-chemiese plaagbeheermetodes
                      Wisselbou 
                      Biologiese beheer 
                      Tussenverbouing 
                      Meganiese beheer 
                      Brand                                             (Enige 2)       (2)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                 7

 VRAAG 4:       OPTIMALE HULPBRONBENUTTING

 4.1    4.1.1    Identifisering van die dreineringstelsel
                 A – Roosterstelsel 
                 B – Visgraatstelsel                                                   (2)

        4.1.2    Letter vir die dreineringsuitleg wat in die gegewe geval
                 gebruik kan word
                 (a) B 
                 (b) C 
                 (c) A                                                                 (3)

        4.1.3    Faktore wat boere in ag moet neem wanneer hulle ŉ
                 pypdreineringstelsel installeer
                  Pypdeursnit 
                  Diepte van drein 
                  Helling van drein                              (Enige 2)            (2)

 4.2    4.2.1    Voorbeeld van ŉ primêre bewerkingsimplement
                  Ploeg 
                  Ripper                                              (Enige 1)       (1)

        4.2.2    Hoofdoel van sekondêre bewerking
                  Om kluite op te breek wat met primêre bewerking agtergelaat
                   is.                                                                 (1)

        4.2.3    Onderskei tussen primêre en sekondêre bewerking
                 Primêre bewerking neig om ŉ rowwe area te vorm,  waar
                 sekondêre bewerking neig om die area met ŉ meer gladde
                 oppervlak te los                                                      (2)

 4.3    4.3.1    Identifisering van instrumente A en B
                 A – Tensiometer 
                 B – Klas A verdampingspan                                             (2)

        4.3.2    Voordele van besproeiingskedule
                  Verminder gewas-waterstres 
                  Verminder die boer se kostes met water en arbeid 
                  Verminder versuipingsprobleme 
                  Verhoog gewasopbrengs en kwaliteit                (Enige 2)         (2)

        4.3.3    Bronne van water vir besproeiing
                  Mere / damme 
                  Permanente riviere / strome 
                  Akwifers / fonteine / boorgate                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                             (EC/NOVEMBER 2020)

 4.4    4.4.1   Identifisering van die boerderystelsel
                Presisieboerdery                                                       (1)

        4.4.2   Identifiseer stukke toerusting wat ŉ belangrike rol speel in die
                boerderystelsel in die scenario
                GPS                                                                    (1)

        4.4.3   Afleiding van TWEE voordele van die stelsel
                 Laat die boer toe om oesinligting te vergelyk en swak plekke in
                   lande te identifiseer 
                 Laat die boer toe om presies te sien hoeveel daar van spesifieke
                   areas geoes is                                       (Enige 2)      (2)

        4.4.4   Ander stukke toerusting benodig            vir   die   suksesvolle
                implementering van presisieboerdery
                 GIS-kaarte 
                 Rekenaars 
                 Satelliete                                            (Enige 2)      (2)

 4.5    4.5.1   Tabel wat die reaksie van ŉ boer se gewasse op twee
                waterstelsels toon
                        Jaar                      Mielie-opbrengs (t)
                                           Slegs reën           Besproeiing
                        2010                   80                     90
                        2011                  120                    140
                        2012                   80                     82
                        2013                   60                     80
                        2014                   90                    110

                Nasienkontrolelys
                 Titel 
                 Eenhede (t) 
                 Korrekte reënvalopbrengs 
                 Korrekte besproeiingsopbrengs 
                 Korrekte jare 
                 Akkuraatheid                                                         (6)

        4.5.2   Waterleweringsmetode wat lei tot hoër opbrengs
                Besproeiing                                                            (1)

        4.5.3   Regverdiging van antwoord op VRAAG 4.5.2
                Lande onder besproeiing het hoër opbrengste gelewer as lande
                wat oor 5 jaar slegs reënval ontvang het                               (1)

        4.5.4   Voorspelling van wat die resultate van 2012 kon veroorsaak
                Daar was voldoende reën in 2012.  As gevolg daarvan was daar
                nie ŉ groot verskil tussen die land wat besproei is en die een met
                slegs reënval nie                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                 9

        4.5.5    Uitdagings wat die wye aanname van besproeiingstelsels
                 beperk
                  Tekort aan waterbronne 
                  Koste van installasie en onderhoud van die besproeing-
                    stelsels 
                  Tekort aan kennis om die stelsel aan die gang te hou en te
                    onderhou                                            (Enige 2)     (2)
                                                                                      [35]

                                                          TOTAAL AFDELING B:          105
                                                              GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SC P2 QP MEMO GR11 NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-qp-memo-gr11-nov2020-eng-d/809c54f0-0c28-4f28-8386-bf8bd28f15b8) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [AGRIC SC P2 MEMO GR11 NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov2020-eng-d/87c8eacb-b4e6-493e-9981-44c32a6ff873) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [AGRIC SC P2 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/6d4ed462-1468-45e2-bf3f-d4187dcb3289) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/b8dd97ec-b03d-49ef-8451-e8b468ef4353) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/4312e17a-9e01-4eff-b53a-3b655c2440fe) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
