# Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/f0474d0c-1f61-497c-bc0f-1c22266c2303
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/f0474d0c-1f61-497c-bc0f-1c22266c2303)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                    NOVEMBER 2020

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN
                    (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           LANDBOUWETENSKAPPE V2              (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1        A 99

        1.1.2        C 99

        1.1.3        B 99

        1.1.4        C 99

        1.1.5        B 99

        1.1.6        C 99

        1.1.7        C 99

        1.1.8        A 99

        1.1.9        D 99

        1.1.10       D 99                                      (10 x 2)       (20)

 1.2    1.2.1        H 99
        1.2.2        E 99
        1.2.3        F 99
        1.2.4        B 99
        1.2.5        A 99                                        (5 x 2)      (10)

 1.3    1.3.1        Trekkrag van transpirasie 99
        1.3.2        Bemesting 99
        1.3.3        Bestuiwing 99
        1.3.4        Geïntegreerde Plaagbeheer 99
        1.3.5        Kweekhuis 99                                (5 x 2)      (10)

 1.4    1.4.1        Diffusie 9
        1.4.2        Ontkieming 9
        1.4.3        Monokultuur 9
        1.4.4        Akwakultuur 9
        1.4.5        Opname 9                                    (5 x 1)       (5)

                                                    TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  3

 AFDELING B

 VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)

 2.1    2.1.1        Proses voorgestel deur die chemiese vergelyking
                     Fotosintese 9                                                             (1)

        2.1.2        Verbinding B
                     Glukose 9                                                                 (1)

        2.1.3        Plantorgane waar verbinding B voorkom
                     x Blare 9
                     x Stingels 9
                     x Wortels 9
                     x Knolle 9
                     x Bolle 9                                                (Enige 2)        (2)

        2.1.4        Metodes om fotosintese te versnel
                     x Gebruik kweekhuise 9
                     x Snoei 9
                     x Opleistelsels 9
                     x Gebruik optimale plantdigtheid 9                        (Enige 2)       (2)

 2.2    2.2.1        Funksies van water in plante
                     x Voorsien stewigheid aan selle 9
                     x Belangrik vir chemiese reaksies 9
                     x ŉ Universele oplosmiddel 9
                     x Dien as ŉ vervoermedium 9
                     x Temperatuur-regulering 9                                (Enige 2)       (2)

        2.2.2        Aanpassing van die plant om transpirasie te verminder
                     x Verminderde blare 9
                     x Fotosintese vind in stingels plaas 9
                     x Stingels stoor water 9
                     x Stingels blink om hitte te weerkaats en transpirasie te
                       verminder 9                                             (Enige 3)       (3)

        2.2.3        Gevolge van ŉ gebrek aan aanpassing om waterverlies te
                     beperk
                     x Plant kan a.g.v. gebrek aan water nie metabolisme toepas nie 9
                     x Kan nie temperatuur reguleer nie 9
                     x Kan nie minerale en produkte van fotosintese vervoer nie 9
                     x Verlep 9
                     x Veroudering 9                                         (Enige 2)         (2)

 2.3    2.3.1        Klassifikasie van anorganiese bemesting
                     Anorganiese bemesting 9                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (EC/NOVEMBER 2020)

        2.3.2    Voorbeelde van swaelbemesting
                 x Superfosfaat / mono-kalsiumfosfaat 9
                 x Rou/rotsfosfaat 9                                                     (2)

        2.3.3    Persentasie stikstof in ŉ bemestingsak
                 N = 280 g/1 000 g x 100 9
                   = 28% 9                                                               (2)

        2.3.4    Bewyse van die staat se beheer oor produksie van bemesting
                 x Registrasienommer 9
                 x Wet nr. 36 van 1947 9                                                 (2)

 2.4    2.4.1    Identifisering van struktuur C
                 Vervoer proteïene 9                                                     (1)

        2.4.2    Identifisering van vervoermeganismes
                 A – Passiewe opname 9
                 B – Aktiewe opname 9                                                    (2)

        2.4.3    Motivering van antwoord op VRAAG 2.4.2
                 x A benodig nie energie in die vorm van ATP nie, terwyl B energie
                   benodig 9
                                                   OF
                 x In A is die beweging saam met die konsentrasiegradiënt 9 waar
                   die beweging by B teen die konsentrasiegradiënt is 9                  (2)

 2.5    2.5.1    Basale toediening                                                       (1)
        2.5.2    Wydspreiding 9                                                          (1)
        2.5.3    Blaartoediening 9                                                       (1)
        2.5.4    Bandplasing 9                                                           (1)
        2.5.5    Bevrugting 9                                                            (1)

 2.6    2.6.1    Afleiding van die voordeel van groenbemesting
                 Grondbewaring 9                                                         (1)

        2.6.2    Verduideliking van die voordeel van die gebruik van peulplante
                 Peulplante vorm ŉ mutualistiese simbiotiese verhouding met
                 stikstofbindende bakterieë, 9 wat die stikstofinhoud van die grond
                 bevorder. 9

                                                  OF

                 Peulplante is ryk aan proteïene 9 en wanneer dit in die grond
                 ingeploeg word as groenbemesting word dit deur mikro-organismes
                 opgebreek om stikstof in die grond vry te stel 9                        (2)

        2.6.3    Voordele van groenbemesting
                 x Verminder gronderosie 9
                 x Verbeter grondvrugbaarheid 9
                 x Verbeter grondstruktuur 9                              (Enige 2)      (2)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                               5

 VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN -BESKERMING

 3.1    3.1.1        Naam van plantvermeerderingsmetode
                     Enting 9                                                             (1)

        3.1.2        Byskrifte
                     A – entloot 9
                     B – onderstok/onderstam 9                                            (2)

        3.1.3        Voordele van plantvermeerderingsmetode in VRAAG 3.1.1
                     x Vrugtebome met verskeie variëteite kan geproduseer word 9
                     x Die voorkoms of vorm van ŉ plant kan verander word 9
                     x ŉ Ongunstige kenmerk kan reggemaak word 9
                     x Die entloot kan op ŉ gesonder, meer lewensvatbare onderstok
                        ge-ent word 9                                    (Enige 2)        (2)

        3.1.4        Voorbeelde van vrugtebome in Suid-Afrika wat deur enting
                     vermeerder word
                     x Lemoene 9
                     x Suurlemoene 9
                     x Naartjies 9
                     x Druiwe 9
                     x Macadamia-neute 9
                     x Avokadopere 9
                     x Nektariens 9
                     x Appels 9                                         (Enige 2)         (2)

 3.2    3.2.1        Naam van verskynsel beskryf in die leesstuk
                     Ablaktasie 9                                                         (1)

        3.2.2        Biologiese oorsaak van ablaktasie vanuit die leesstuk
                     Onvoldoende bestuiwing / blaaspootjie 9                              (1)

        3.2.3        Klimaatsoorsake van ablaktasie
                     x Ryp 9
                     x Oormatige reën 9
                     x Wind 9                                                (Enige 2)    (2)

        3.2.4        Metodes om gewasse teen klimaatsfaktore genoem in
                     VRAAG 3.2.3 te beskerm
                     Ryp – tonnels/kweekhuise/deklaag 9
                     Oormatige reën – kweekhuise/tonnels 9
                     Wind – Skaduhuise/windbreke/kweekhuise/tonnels 9  (Enige 2)          (2)

 3.3.   Pas vermeerderingsmetode met die regte plant
        3.3.1   steggies 9                                                                (1)
        3.3.2   bolle 9                                                                   (1)
        3.3.3   knolle 9                                                                  (1)
        3.3.4   risome 9                                                                  (1)
        3.3.5   uitlopers 9                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

    3.4   3.4.1      Betekenis van afkorting GMO
                     Geneties Gemodifiseerde Organisme 9                                  (1)

          3.4.2      Voordeel van GM-tegnologie genoem in die leesstuk
                     Produksie van onkruiddoder-weerstandige plante 9                     (1)

          3.4.3      Ander metodes van plantverbetering as GM-tegnologie
                     x Seleksie 9
                     x Hibridisasie 9
                     x Mutasie 9                                       (Enige 2)          (2)

    3.5   3.5.1      Omgewingstoestande wat lei tot vinnige vermeerdering van
                     patogene
                     x Monokultuur 9
                     x Hoë plantdigtheid 9
                     x Hoë humiditeit 9
                     x Hoë temperature 9                                (Enige 2)         (2)

          3.5.2      Mikro-organismes wat siektes veroorsaak
                     x Virusse 9
                     x Bakterië 9
                     x Fungi 9                                            (Enige 2)       (2)

          3.5.3      Maatreëls vir die voorkoming van die verspreiding van
                     plantsiektes
                     x Verwyder alle soorte onkruid 9
                     x Vermy die oorbevolking van plante 9
                     x Gebruik siektebestande variëteite 9
                     x Pas tussenverbouing toe 9
                     x Ontsmet snoeitoerusting 9
                     x Praktiseer gewasrotasie 9                          (Enige 2)       (2)

    3.6   3.6.1      Pas insekte met die stellings wat gegee is
                     (a) – A 9
                     (b) – C 9
                     (c) – B 9                                                            (3)

          3.6.2      Voordele om die plaagbeheermetode in VRAAG 3.6.1. (c) te
                     gebruik
                     x Nie skadelik vir die omgewing nie 9
                     x Nie nodig om duur chemiese insekdoder te koop nie 9                (2)

          3.6.3      Nie-chemiese plaagbeheermetodes
                     x Wisselbou 9
                     x Biologiese beheer 9
                     x Tussenverbouing 9
                     x Meganiese beheer 9
                     x Brand 9                                            (Enige 2)       (2)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                 7

 VRAAG 4:       OPTIMALE HULPBRONBENUTTING

 4.1    4.1.1    Identifisering van die dreineringstelsel
                 A – Roosterstelsel 9
                 B – Visgraatstelsel 9                                                  (2)

        4.1.2    Letter vir die dreineringsuitleg wat in die gegewe geval
                 gebruik kan word
                 (a) B 9
                 (b) C 9
                 (c) A 9                                                                (3)

        4.1.3    Faktore wat boere in ag moet neem wanneer hulle ŉ
                 pypdreineringstelsel installeer
                 x Pypdeursnit 9
                 x Diepte van drein 9
                 x Helling van drein 9                             (Enige 2)            (2)

 4.2    4.2.1    Voorbeeld van ŉ primêre bewerkingsimplement
                 x Ploeg 9
                 x Ripper 9                                             (Enige 1)       (1)

        4.2.2    Hoofdoel van sekondêre bewerking
                 x Om kluite op te breek wat met primêre bewerking agtergelaat
                   is. 9                                                                (1)

        4.2.3    Onderskei tussen primêre en sekondêre bewerking
                 Primêre bewerking neig om ŉ rowwe area te vorm, 9 waar
                 sekondêre bewerking neig om die area met ŉ meer gladde
                 oppervlak te los 9                                                     (2)

 4.3    4.3.1    Identifisering van instrumente A en B
                 A – Tensiometer 9
                 B – Klas A verdampingspan 9                                            (2)

        4.3.2    Voordele van besproeiingskedule
                 x Verminder gewas-waterstres 9
                 x Verminder die boer se kostes met water en arbeid 9
                 x Verminder versuipingsprobleme 9
                 x Verhoog gewasopbrengs en kwaliteit 9               (Enige 2)         (2)

        4.3.3    Bronne van water vir besproeiing
                 x Mere / damme 9
                 x Permanente riviere / strome 9
                 x Akwifers / fonteine / boorgate 9                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                            (EC/NOVEMBER 2020)

 4.4    4.4.1   Identifisering van die boerderystelsel
                Presisieboerdery 9                                                      (1)

        4.4.2   Identifiseer stukke toerusting wat ŉ belangrike rol speel in die
                boerderystelsel in die scenario
                GPS 9                                                                   (1)

        4.4.3   Afleiding van TWEE voordele van die stelsel
                x Laat die boer toe om oesinligting te vergelyk en swak plekke in
                   lande te identifiseer 9
                x Laat die boer toe om presies te sien hoeveel daar van spesifieke
                   areas geoes is 9                                      (Enige 2)      (2)

        4.4.4   Ander stukke toerusting benodig            vir   die   suksesvolle
                implementering van presisieboerdery
                x GIS-kaarte 9
                x Rekenaars 9
                x Satelliete 9                                           (Enige 2)      (2)

 4.5    4.5.1   Tabel wat die reaksie van ŉ boer se gewasse op twee
                waterstelsels toon
                        Jaar                      Mielie-opbrengs (t)
                                           Slegs reën           Besproeiing
                        2010                   80                     90
                        2011                  120                    140
                        2012                   80                     82
                        2013                   60                     80
                        2014                   90                    110

                Nasienkontrolelys
                x Titel 9
                x Eenhede (t) 9
                x Korrekte reënvalopbrengs 9
                x Korrekte besproeiingsopbrengs 9
                x Korrekte jare 9
                x Akkuraatheid 9                                                        (6)

        4.5.2   Waterleweringsmetode wat lei tot hoër opbrengs
                Besproeiing 9                                                           (1)

        4.5.3   Regverdiging van antwoord op VRAAG 4.5.2
                Lande onder besproeiing het hoër opbrengste gelewer as lande
                wat oor 5 jaar slegs reënval ontvang het 9                              (1)

        4.5.4   Voorspelling van wat die resultate van 2012 kon veroorsaak
                Daar was voldoende reën in 2012. 9 As gevolg daarvan was daar
                nie ŉ groot verskil tussen die land wat besproei is en die een met
                slegs reënval nie 9                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                 9

        4.5.5    Uitdagings wat die wye aanname van besproeiingstelsels
                 beperk
                 x Tekort aan waterbronne 9
                 x Koste van installasie en onderhoud van die besproeing-
                    stelsels 9
                 x Tekort aan kennis om die stelsel aan die gang te hou en te
                    onderhou 9                                           (Enige 2)     (2)
                                                                                      [35]

                                                          TOTAAL AFDELING B:          105
                                                              GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SC P2 QP MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-qp-memo-gr11-nov2020-afr-d/09159f67-bcfa-4e7a-992c-a85b09160aaf) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [AGRIC SC P2 MEMO GR11 NOV 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov-2020-english/c5679e70-255a-4479-8b01-4d70151940ab) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [AGRIC SC P2 QP GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-qp-gr11-nov2020-afr-d/48921857-9f79-4281-92b1-0cbd1f74a1d4) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SC P2 QP GR11 NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-qp-gr11-nov2020-eng-d/335028e9-3c0f-4100-8ca5-040d0c776af6) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Eng
- [AGRIC SC P2 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/6d4ed462-1468-45e2-bf3f-d4187dcb3289) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/10c36ada-93d2-4204-92ee-2ba7816c1eff) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRICULTURAL SCIENCES P1 GR11 QP NOV2025 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-qp-nov2025-english-watermark/a0d7791e-a982-4fac-bbc7-e165ae1824d4) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P1 ENG QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p1-eng-qp-nov-2024/d22ddfcd-c05f-4498-9502-5499160abf3a) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p2-qp-eng-nov-2024/d52e073b-9f61-47c0-884b-07d65f183daa) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
