# Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2022 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-memo-june-2022-afrikaans/dd995dd4-c50f-45d8-a9fc-547cb7ae2e6e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2022 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-memo-june-2022-afrikaans/dd995dd4-c50f-45d8-a9fc-547cb7ae2e6e)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE SENIOR
                        SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                            JUNIE 2022

                LANDBOUWETENSKAPPE
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LANDBOUWETENSKAPPE                   (EC/JUNIE 2022)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1      C 
     1.1.2      B 
     1.1.3      D 
     1.1.4      B 
     1.1.5      C 
     1.1.6      D 
     1.1.7      A 
     1.1.8      B 
     1.1.9      A 
     1.1.10     D                                               (10 x 2)       (20)

 1.2 1.2.1      Slegs B 
     1.2.2      Slegs A 
     1.2.3      Geeneen 
     1.2.4      Slegs A 
     1.2.5      Beide A en B                                     (5 x 2)       (10)

 1.3 1.3.1      Konsentrasie 
     1.3.2      Soönoties 
     1.3.3      Meiose 
     1.3.4      Hermafroditisme 
     1.3.5      Kriptorgidisme                                   (5 x 2)       (10)

 1.4 1.4.1      Voervloei 
     1.4.2      Endemies 
     1.4.3      Akrosome 
     1.4.4      Distosie / geboorteprobleme 
     1.4.5      Onvrugbaarheid                                    (5 x 1)        (5)

                                                    TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorberei                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                LANDBOUWETENSKAPPE                                          3

 AFDELING B

 VRAAG 2: DIEREVOEDING

 2.1 ŉ Voorstelling van die spysverteringskanaal van ŉ plaasdier

        2.1.1 Klassifikasie van die spysverteringskanaal van plaasdiere
              • DIAGRAM A: Herkouers                                                     (1)
              • DIAGRAM B: Nie-herkouers                                                 (1)

        2.1.2 Identifikasie van letters
              • E: Gewas                                                                 (1)
              • J: Slukderm / esophagus                                                  (1)

        2.1.3 Identifikasie van die spysverteringskanaal van ŉ jong herkouer
              DIAGRAM C                                                                  (1)

        2.1.4 Regverdiging
              • Baie groot abomasum in vergelyking met rumen 
              • Teenwoordigheid van slukdermgroef 
              • Onderontwikkeling van voormaag                           (Enige 1 x 1)   (1)

        2.1.5 Identifikasie van die letters:
              (a)    H                                                                   (1)
              (b)    F                                                                   (1)
              (c)    A                                                                   (1)

 2.2 Skematiese voorstelling van tipes voere

        2.2.1 Ruvoere                                                                    (1)

        2.2.2 Konsentrate                                                                (1)

        2.2.3 Kuilvoer/grondvoer/groen lusern/groenvoer              (Enige 1 x 1)       (1)

        2.2.4 Mieliemeel/hawermeel/garsmeel/rogmeel/sorghummeel      (Enige 1 x 1)       (1)

Kopiereg voorberei                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                LANDBOUWETENSKAPPE                               (EC/JUNIE 2022)

 2.3 Gebreksiektes:

       2.3.1 Goiter                                                                           (1)

       2.3.2 Oormatige bloeding/Swak bloedstolling                                            (1)

       2.3.3 Parakeratose                                                                     (1)

 2.4 Energieproduksie by plaasdiere

       2.4.1 Eenhede om energie uit te druk.

               Joules (j)/Kilojoules (Kj)                                                     (1)

       2.4.2 TWEE belangrike gebruike van Net Energie

               • Onderhoud 
               • Produksie                                                                    (2)

       2.4.3 TWEE doeleindes vir die berekening van energiewaarde van voer

               • Om die dieet van die dier te bepaal 
               • Om voedingstandaarde te bepaal 
               • Om rantsoene te formuleer                                 (Enige 2 x 1)      (2)

 2.5 Samegestelde rantsoene

       2.5.1 Die Pearson-kwadraatberekening

               (Garsmeel): 9%                                 23  (dele) (39 – 16 = 23)

                                              16% 

               (Soja-oliekoekmeel):39%                       7  (dele) (16 – 9 = 7)

               Die verhouding van garsmeel tot soja-oliekoekmeel is 23 : 6                    (4)

Kopiereg voorberei                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                        LANDBOUWETENSKAPPE                                              5

        2.5.2 Persentasie soja-oliekoekmeel

                  23 + 7 = 30 

                      7
                          x 100 
                  30

                  23,3%                                                                               (3)

 2.6 Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt van die hooi

        Droë voer inname:
           10
                  x       15 kg     = 1,5 kg   dus, 15 kg – 1,5 kg = 13,5 kg 
           100

        Droë materiaal inname (kg) – Droë massa mis           100
                                                          x         
                      Droë materiaal inname (kg)              1

        13,5 kg – 3 kg
                       x 100 
            13,5 kg

        77,8%                                                                                        (5)

 2.7 TWEE belangrike voervloei

       •    Veilige gebruik van hulpbronne 
       •    Voldoen aan die dier se vereistes 
       •    Vir positiewe marge bo voerkoste 
       •    Laat vee-onderneming glad verloop/Bestuurbaarheid/Buigsame bestuur 
                                                                        (Enige 2 x 1)                  (2)
                                                                                                      [35]

Kopiereg voorberei                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 LANDBOUWETENSKAPPE                                 (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

 3.1 Diereproduksiestelsels

       3.1.1 Identifikasie van produksiestelsels

               •     BOER A: Uitgebreide produksiestelsel 
               •     BOER B: Intensiewe produksiestelsel                                         (2)

       3.1.2 Regverdiging vir VRAAG 3.1.1

               BOER A: Uitgebreide produksiestelsel

               •     Min diere het ŉ groot area/lae digtheid/lae voorraadkoers 
               •     Lae kapitaalbelegging 
               •     Lae uitset per oppervlakte-eenheid                       (Enige 1 x 1)       (1)

               BOER B: Intensiewe produksiestelsel

               •     Baie diere in klein area/hoë bevolkingsdigtheid 
               •     Hoë kapitaal investering/hoë insette 
               •     Hoë uitset per oppervlakte-eenheid                      (Enige 1 x 1)        (1)

       3.1.3 Onderskei tussen bestaans- en kommersiële boerderystelsels.

               Bestaansboerdery

               Boer in klein hoeveelhede om in die gesin se behoeftes te voorsien en die
               surplus te verkoop                                                                 (1)

               Kommersiële boerdery

               Boer in groot hoeveelhede om wins te maak                                          (1)

 3.2 DRIE maatreëls om hittestres by beeste onder intensiewe produksie-
     toestande te verminder

       •    Voorsiening van skuiling 
       •    Gebruik van lugversorgers / misting / waaiers 
       •    Voorsiening van genoeg water                                      (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorberei                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                     LANDBOUWETENSKAPPE                                   7

 3.3 Identifikasie van dele van die dier se ruimte

        3.3.1 Vlugsone: DEEL C                                                         (1)

        3.3.2 Blindekol: DEEL A                                                        (1)

        3.3.3 Balanspunt: DEEL B                                                       (1)

 3.4 Dierehantering

        3.4.1 Identifikasie van die toerusting gemerk A

                  Laaghoutbord                                                         (1)

        3.4.2 DRIE redes vir die hantering van varke deur boere

                  •     Inenting 
                  •     Nasien 
                  •     Dosering 
                  •     Seleksie vir telling 
                  •     Bemarking 
                  •     Voortplantingsprosesse/Paring/AI/ET/NT 
                  •     Geboorte gee 
                  •     Sanitasie/skoonmaak 
                  •     Hoewe snoei 
                  •     Gesondheidsondersoek                      (Enige 3 x 1)        (3)

 3.5 Toerusting wat op die plaas gebruik word.

        3.5.1 Naam van die bestuurspraktyk

                  Kastrasie                                                            (1)

        3.5.2 Geskiktheid van die gereedskap

                  (a)    Volwasse plaasdiere: DIAGRAM B                                (1)

                  (b)    Jonger plaasdiere: DIAGRAM A                                  (1)

 3.6 Scenario

        3.6.1 Naam van die siekte

                  Slenkdalkoors (RVF)                                                  (1)

        3.6.2 Identifikasie

                  (a)     Vektor: Muskiet                                              (1)

                  (b)     Patogeen: Virus                                              (1)

Kopiereg voorberei                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                LANDBOUWETENSKAPPE                                 (EC/JUNIE 2022)

       3.6.3 Onttrek uit die scenario

               Indien ŉ boer vermoed dat sommige diere besmet is, moet die owerhede
               dadelik in kennis gestel word / Rapporteer aan owerhede wanneer
               besmetting vermoed word                                 (Enige 1 x 1)             (1)

       3.6.4 Stel TWEE ekonomiese implikasies van dieresiektes vir die boer voor.

               •     Verbod op uitvoere en invoere/Afname in internasionale handel 
               •     Verminderde produksie / verlies aan inkomste 
               •     Hoë behandeling/inentingskoste om siektes te beheer/voorkom 
                                                                             (Enige 2 x 1)        (2)

 3.7 Skematiese voorstelling vir die lewensiklus van 'n parasiet.

       3.7.1 Identifikasie van die parasiet

               Brommer (vlieg)                                                                   (1)

       3.7.2 Aanduiding van die mees skadelike stadium in die lewensiklus

               Larwale stadium                                                                   (1)

       3.7.3 Identifikasie van die toestand wat wonde veroorsaak

               Brommer aanval                                                                    (1)

       3.7.4 Term wat gebruik word vir die verwydering van wol om die stert

               Skeer                                                                             (1)

       3.7.5 DRIE nie-chemiese bestuurspraktyke
             • Stert dok 
             • Lipping en skoonmaak van wonde 
             • Korrekte tydsberekening van skeer en krukke 
             • Lamtyd na skeer 
             • Teling en seleksie van weerstandbiedende rasse               (Enige 3 x 1)        (3)

 3.8 Aanduiding van rolle

      (a)   In- en uitvoerverbod: Staat                                                          (1)

      (b)   Navorsing: Staat                                                                     (1)

      (c)   Sanitasie: Boer                                                                      (1)
                                                                                                 [35]

Kopiereg voorberei                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                   LANDBOUWETENSKAPPE                                      9

 VRAAG 4: DIEREPRODUKSIE

 4.1 Die voortplantingstelsel van ŉ koei en ŉ bul

        4.1.1 Identifikasie van dele

                  •     F: Uretra 
                  •     G: Baarmoeder/baarmoederliggaam 
                  •     K: Oviduk/ Fallopiese buise                                      (3)

        4.1.2 Pas die funksies hieronder gelys met ŉ letter (A–K) uit DIAGRAM A en
              DIAGRAM B hierbo:

                  (a)   H                                                                (1)

                  (b)   K                                                                (1)

                  (c)   J                                                                (1)

                  (d)   I                                                                (1)

                  (e)   C                                                                (1)

                  (f)   A                                                                (1)

 4.2 Spermsel

        Aanduiding van die letters

        (a)       D                                                                      (1)

        (b)       C                                                                      (1)

        (c)       B                                                                      (1)

Kopiereg voorberei                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             LANDBOUWETENSKAPPE                                 (EC/JUNIE 2022)

 4.3 Grafiek

       4.3.1 Staafgrafiek

       Kriteria/rubriek/nasienriglyne
       • Korrekte opskrif 
       • X-as – korrek gekalibreer met etiket (spesies) ✓
       • Y-as – korrek gekalibreer met etiket (Motiliteit en normaal) ✓
       • Korrekte eenhede (%) 
       • Gekombineerde staafgrafiek
       • Akkuraatheid (80 % en hoёr, korrek aangedui)                                         (6)

       4.3.2 Identifikasie van die spesie met die hoogste konsentrasie

               Ram                                                                            (1)

Kopiereg voorberei                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                    LANDBOUWETENSKAPPE                                                11

 4.4 Stadiums van paring

        4.4.1 Rangskik die stadiums van paring opeenvolgend

                  •     C
                  •     A
                  •     D
                  •     B                                                                            (4)

        4.4.2 Die stadium van paring nie gelys nie

                  Hofmakery / belangstelling                                                         (1)

        4.4.3 Aanduiding van die stadium

                  Bronstigheid                                                                       (1)

        4.4.4 EEN teken van ŉ koei op hitte

                  •   Vulva is geswel met rooierige slymvliese 
                  •   Slymstringe sigbaar vanaf die vulva 
                  •   Spring op ander koeie / laat die koeie op haar spring 
                  •   Krapmerke en vuilheid aan die kant en agterkant 
                  •   Laat paring met die bul toe                               (Enige 1 x 1)        (1)

 4.5 Embrio-oordrag:

        4.5.1 Identifiseer die reproduksieprosedure

                  Embrio-oordrag (EO)                                                                (1)

        4.5.2 Benoeming van die plaasdier A en plaasdier B

                  •   Plaasdier A: Skenker-koei 
                  •   Plaasdier B: Ontvanger-koei                                                    (2)

        4.5.3 Benoeming van die prosesse C en D

                  •   C: Superovulasie 
                  •   D: Embrio-spoeling                                                             (2)

Kopiereg voorberei                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                            LANDBOUWETENSKAPPE                           (EC/JUNIE 2022)

 4.6 Melkproduksiekurwe

       4.6.1 Naam van die grafiek

               •     Laktasiekurwe / Melkproduksiekurwe                                 (1)

       4.6.2 Naam van punt A

               •     Spitsperiode / piekstadium                                         (1)

       4.6.3 Hormone

               (a)   Prolactin                                                          (1)
               (b)   Oksitosien                                                         (1)
                                                                                        [35]

                                                            TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorberei                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2023-afr/c207c9a4-2f74-4e74-94e3-20d1e501d091) — QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2023-afr/8140b190-1bc1-4005-94af-a1c3a95b2fea) — QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2022-eng/95ab4dd6-0208-4493-83e0-1d2c2aceaa50) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
