# Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the Eastern Cape June 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-memo-june-2023-afrikaans/812ae3c6-0576-42d5-b2b2-d14505cc717b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-memo-june-2023-afrikaans/812ae3c6-0576-42d5-b2b2-d14505cc717b)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                             JUNIE 2023

                 LANDBOUWETENSKAPPE
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           LANDBOUWETENSKAPPE                    (EC/JUNIE 2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1   B ✓✓

      1.1.2   C ✓✓

      1.1.3   C ✓✓

      1.1.4   B ✓✓

      1.1.5   C ✓✓

      1.1.6   D ✓✓

      1.1.7   A ✓✓

      1.1.8   B ✓✓

      1.1.9   C ✓✓

      1.1.10 D ✓✓                                              (10 x 2)     (20)

1.2   1.2.1   Geeneen ✓✓
      1.2.2   Slegs B ✓✓
      1.2.3   Beide A en B ✓✓
      1.2.4   Slegs A ✓✓
      1.2.5   Slegs A ✓✓                                       (5 x 2)      (10)

1.3   1.3.1   Assimilasie ✓✓
      1.3.2   Volhoubare medikasie ✓✓
      1.3.3   Ovigenese/Oögenese ✓✓
      1.3.4   Superovulasie ✓✓
      1.3.5   Kriptorgidisme ✓✓                                (5 x 2)      (10)

1.4   1.4.1   Onderhoudsrantsoen ✓
      1.4.2   Inenting/immunisasie ✓
      1.4.3   Feromone ✓
      1.4.4   Leydig ✓
      1.4.5   Kloning ✓                                        (5 x 1)         (5)

                                                 TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                    LANDBOUWETENSKAPPE                                    3

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1     Die spysverteringskanaal van 'n plaasdier

        2.1.1 Identifikasie van dele
              •    D – Omasum ✓
              •    F – Rektum ✓                                                     (2)

        2.1.2 Klassifikasie van die spysverteringskanaal van die plaasdier
                  •   Herkouer ✓                                                    (1)

        2.1.3 Motivering
              •    Het komplekse/saamgestelde maag ✓
              •    Het rumen/retikulum/omasum/abomasum ✓           (Enige 1 x 1)    (1)

        2.1.4 Identifikasie van letters:
              (a)    F✓                                                             (1)
              (b)    A✓                                                             (1)
              (c)    G✓                                                             (1)

        2.1.5 Deel van die hoender wat dieselfde funksie as abomasum verrig
              Pro-ventrikulus ✓                                                     (1)

2.2     Vitamien- of mineraaltekorte

        2.2.1 Osteomalasie – Vitamien D/fosfor/kalsium ✓                            (1)

        2.2.2 Nagblindheid –Vitamien A/retinol ✓                                    (1)

        2.2.3 Goiter – Jodium ✓                                                     (1)

        2.2.4 Bloedarmoede – Yster/koper/vitamien B6 ✓                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  LANDBOUWETENSKAPPE                                  (EC/JUNIE 2023)

2.3   Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt van hooi

      2.3.1                             85
              •      DM van hooi =            x 19 kg = 16,15 kg ✓
                                        100

                            DM voerinname (kg) – DM mis (kg)
              •      VK =                                            x 100 ✓
                                    DM voerinname (kg)

                            16,15 kg – 2,5 kg
              •      VK =                         x 100 ✓
                                16,15 kg

              •      VK = 84,5 ✓ % ✓                                                                (5)

      2.3.2 TWEE metodes om die verteerbaarheid van hooi te verbeter
            •  Sny/maal ✓
            •  Pelletering/Verkorreling ✓
            •  Fynmaak ✓
            •  Week/byvoeg van melasse ✓
            •  Aanvulling met NPN ✓                            (Enige 2 x 1)                        (2)

2.4   Verhoudingsformulering vir plaasdiere

      2.4.1 Berekening van voedingsverhouding van VOER A
                         TVV (%) – VP (%)
              VV = 1 :                        ✓
                               VP (%)

                         90% – 10%
              VV = 1 :                  ✓
                             10%

              VV = 1 : 8 ✓                                                                          (3)

      2.4.2 Die voer wat die beste geskik is vir die kweek van lammers
            VOER B ✓                                                                                (1)

      2.4.3 Regverdiging
            • Het meer proteïene / VOER B het 20% van VP en VOER A het 10%
               VP ✓
            • Nou VV ✓
            • Die VV is minder as 1 : 6 ✓                      (Enige 1 x 1)                        (1)

2.5   Energiewaarde van voere

      2.5.1 TWEE belangrike aspekte van Netto Energie
            •  Onderhoud ✓
            •  Produksie/arbeid/laktasie/reproduksie ✓                                              (2)

      2.5.2 TWEE doeleindes vir die berekening van energiewaarde van voer
            •  Formulering van diererantsoen ✓
            •  Bepaal dieredieet ✓
            •  Bepaal voerstandaarde vir diere ✓               (Enige 2 x 1)                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                      LANDBOUWETENSKAPPE                                  5

2.6     Formulering van die rantsoen

        2.6.1     Pearson-vierkant metode berekening

                                                                                         (4)

        2.6.2     Die persentasie sonneblom-oliekoekmeel in die mengsel
                  •   30 + 3 = 33 ✓

                      3
                  •        x 100 ✓
                      33

                  •   9,09% ✓                                                        (3)
                                                                                    [35]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             LANDBOUWETENSKAPPE                            (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1   Die produksiestelsels

      3.1.1 Identifikasie van diereproduksiestelsels

            PRENT A – Ekstensief ✓
            PRENT B – Intensief ✓                                                        (2)

      3.1.2 Motivering:

            PRENT A (Ekstensiewe)
            • Lae veesyfer/lae digtheid/min diere in groot area ✓
            • Minder kapitaal belê/geen behoorlike skuiling/kraal met
               klippe gemaak ✓
            • Diere sorg vir hulself ✓                              (Enige 1 x 1)        (1)

            PRENT B (Intensiewe)
            • Hoë besetting/hoë digtheid/baie diere in ŉ klein area ✓
            • Meer kapitaal belê/behoorlike sement skuiling ✓
            • Diere word deur die boer gevoer ✓                     (Enige 1 x 1)        (1)

      3.1.3 Differensiasie
            Bestaansboerderystelsel
            •   Boer op ŉ baie klein skaal om die gesin te voed, en verkoop die
                surplus ✓                                                                (1)

            Kommersiële boerderystelsel
            •   Boer op ŉ groot/medium skaal om die produkte te verkoop en om ŉ
                wins te maak ✓                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                          LANDBOUWETENSKAPPE                                           7

3.2     Grafiek

                                              Gemiddelde groeitempo van bees en pluimvee by
                                                        verskillende temperature
                                        100

                                        90

                                        80

            Gemiddelde groeitempo (%)
                                        70

                                        60

                                        50

                                        40

                                        30

                                        20

                                        10

                                         0
                                                 10          20            30           40          50
                                                                     Temperatuur (°C)

                                                                  BEES      PLUIMVEE

3.2     3.2.1 Kriteria vir puntetoekenning
              • Korrekte opskrif ✓
              • Tipe grafiek ✓
              • X-as – korrek gekalibreer met byskrif (Temperatuur) ✓
              • Y-as – korrek gekalibreer met byskrif (Gemiddelde groeitempo) ✓
              • Korrekte eenhede: Persentasie en grade (% en °C) ✓
              • Akkuraatheid (80% en meer korrek geplot) ✓                                                            (6)

        3.2.2 Die neiging tussen beeste en pluimvee by verskillende temperatuur
              Pluimvee: Groeitempo neem af by te lae of te hoë temperature ✓                                          (1)

                                         Beesvleis: Groeitempo reageer beter by laer/hoër temperature as
                                                    pluimvee ✓                                                        (1)

        3.2.3 EEN metode om pluimvee teen uiterste koue weer te beskerm
              • Gebruik van verwarmers ✓
              • Lugversorgers ✓
              • Pluimveehuisgordyne ✓
              • Isolasie van dak en vloer/beddegoed ✓             (Enige 1 x 1)                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              LANDBOUWETENSKAPPE                                (EC/JUNIE 2023)

3.3   Die prent van ŉ vark

      3.3.1 Identifikasie van die toerusting
            Laaghoutbord ✓                                                                     (1)

      3.3.2 TWEE redes vir die hantering van varke
            • Inenting ✓
            • Onthoring ✓
            • Dosering ✓
            • Melk ✓
            • Merking ✓
            • Bemarking ✓                                                 (Enige 2 x 1)        (2)

3.4   Dieresiektes

      A – Ringwurm ✓                                                                          (1)
      B – Protosoë ✓                                                                          (1)
      C – Mastitis ✓                                                                          (1)
      D – Bakterieë ✓                                                                         (1)
      E – Virus ✓                                                                             (1)
      F – Aggressie / skuim in die mond / hardloop en byt alles / draai in die rondte /
          verlamming van onderkaak en tong ✓                                                  (1)

3.5   Parasiete

      3.5.1 Klassifikasie van die parasiet
            Uitwendige parasiet/eksoparasiete/ektoparasiete ✓                                  (1)

      3.5.2 Rede
            Myte word op minder harige dele van die vel aangetref ✓                            (1)

      3.5.3 DRIE voorbeelde van uitwendige parasiete behalwe myte en
            bosluise
            • Neuswurms ✓
            • Blou vlieë/brommers ✓
            • Luise ✓                                                                          (3)

3.6   Lewensiklus van parasiete

      3.6.1 Die parasiet
            Lewerslak/Trematodes/Slakke/Fasciola epatica ✓                                     (1)

      3.6.2 Die tussengasheer
            Slak ✓                                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                LANDBOUWETENSKAPPE                                           9

        3.6.3 TWEE weidingbestuursmaatreëls om inwendige parasiet te beheer
              • Wisselbeweiding ✓
              • Rus periodes vanaf besmette weidings ✓
              • Laat diere toe wat weerstandig is teen spesifieke inwendige
                parasiete ✓
              • Vermy nat plekke ✓
              • Gebruik van geen/niks beweiding ✓
              • Verwydering van mis/higiëniese maatreëls ✓            (Enige 2 x 1)    (2)

3.7     TWEE voorbeelde van metaalsoutvergiftiging
        • Soutvergiftiging ✓
        • Ureumvergiftiging ✓                                                          (2)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               LANDBOUWETENSKAPPE                       (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1   Die voortplantingstelsel van ŉ bul

      4.1.1 Identifikasie van dele
            • A – Seminale vesikels ✓
            • C – Uretra ✓
            • F – Epididimis ✓                                                         (3)

      4.1.2 Die proses
            Spermatogenese ✓                                                           (1)

      4.1.3 Pas die funksies
            (a)  E✓                                                                    (1)

               (b)    L✓                                                               (1)

               (c)    J✓                                                               (1)

      4.1.4 TWEE aangebore defekte
             • Hipoplasie ✓
             • Kriptorgidisme ✓
             • Hermafroditisme ✓                                  (Enige 2 x 1)        (2)

      4.1.5 Rede waarom skrotum buite die liggaam is
            Om die temperatuur te reguleer ✓                                           (1)

4.2   Identifikasie van die elektroniese of meganiese toestelle
      (a) Kruismerker ✓                                                                (1)

      (b)     Stapmeter ✓                                                              (1)

      (c)     Hitte-aanwyser ✓                                                         (1)

4.3   Bronstigheidsiklus

      4.3.1     Die voortplantingsproses
                Estrussiklus ✓                                           (1 x 1)       (1)

      4.3.2     Identifikasie van fases van bronstigheidsiklus
                FASE B – Pro-estrus ✓

                FASE C – Met-estrus ✓                                   (2 x 1)        (2)

      4.3.3     TWEE hormone
                • Estrogeen ✓
                • Luteïniserende hormoon/LH ✓                           (2 x 1)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                  LANDBOUWETENSKAPPE                                        11

        4.3.4     TWEE sigbare seksuele gedrag wat deur bulle vertoon word.
                  •   Rus die bul se ken op die koei se kruis ✓
                  •   Flehmen-reaksie/bul strek sy kop en krul bolip ✓
                  •   Bul volg/opgewonde oor die koei op bronstigheid ✓
                  •   Bulle wat uitwendige geslagsdele en urine van die koei ruik en
                      lek ✓
                  •   Poot op die grond en snork deur die bul ✓
                  •   Gebrul en tong klap ✓
                  •   Bul sal probeer om die wyfie op bronstigheid te beskerm/
                      bewaak ✓                                            (Enige 2 x 1)   (2)

4.4     Embrio-oordrag/oorplanting

        4.4.1 Identifikasie van die voortplantingstegniek
              Embrio-oordrag/oorplanting ✓                                                (1)

        4.4.2 Die stadiums van embrio-oordrag/oorplanting
              • C✓
              • A✓
              • D✓
              • E✓
              • B✓                                                                         (5)

        4.4.3 TWEE metodes om semen te versamel
              • Kunsmatige vagina ✓
              • Elektro-ejakulator ✓                                                       (2)

4.5     Stadiums van geboorte

        4.5.1 Die stadium van geboorte
              Uitsetting van fetus/uitwerping van fetus/bevalling ✓                        (1)

        4.5.2 Identifikasie van die geboorteposisie
              Anterior/Vorentoe ✓                                                          (1)

        4.5.3 TWEE tekens van geboorte
              • Vulva word sag en geswel ✓
              • Serviks skei taai slym af ✓
              • Serviks verwyd ✓
              • Koei urineer en ontlas gereeld ✓
              • Geswelde uier wat melk drup ✓
              • Die maag sak ✓
              • Koei isoleer haarself ✓
              • Koei hou op eet ✓
              • Koei toon tekens van benoudheid en ongemak ✓
              • Koei raak onrustig ✓                                      (Enige 2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                          LANDBOUWETENSKAPPE                   (EC/JUNIE 2023)

4.6   Die melkproduksiesiklus

      4.6.1 Die naam van die grafiek
            Laktasiekurwe ✓                                                   (1)

      4.6.2 Identifikasie van die reeks weke
            4 tot 6 weke ✓                                                    (1)

      4.6.3 Naam van die hormoon
            Prolaktien ✓
                                                                            (1)
                                                                           [35]

                                                 TOTAAL AFDELING B:        105
                                                     GROOTTOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2023-afr/c207c9a4-2f74-4e74-94e3-20d1e501d091) — QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2023-afr/8140b190-1bc1-4005-94af-a1c3a95b2fea) — QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2022-eng/95ab4dd6-0208-4493-83e0-1d2c2aceaa50) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
