# Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo

> Grade 12 Agricultural Sciences memorandum from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-memo-june-2024-afrikaans/d98e993d-e33f-4e78-b152-e758173e1d26
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-memo-june-2024-afrikaans/d98e993d-e33f-4e78-b152-e758173e1d26)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIORSERTIFIKAAT

                        GRAAD 12

                        JUNIE 2024

               LANDBOUWETENSKAPPE
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

(EC/JUNIE 2024)                     LANDBOUWETENSKAPPE                           2

AFDELING A

VRAAG 1

1.1       1.1.1      B ✓✓

          1.1.2      C ✓✓

          1.1.3      A ✓✓

          1.1.4      A ✓✓

          1.1.5      D ✓✓

          1.1.6      C ✓✓

          1.1.7      B ✓✓

          1.1.8      A ✓✓

          1.1.9      D ✓✓

          1.1.10     D ✓✓                                       (10 x 2)      (20)

1.2       1.2.1      Slegs A ✓✓
          1.2.2      Beide A en B ✓✓
          1.2.3      Geeneen ✓✓
          1.2.4      Beide A en B ✓✓
          1.2.5      Slegs B ✓✓                                   (5 x 2)     (10)

1.3       1.3.1      Kuilvoer ✓✓
          1.3.2      Voerkraal ✓✓
          1.3.3      Hofmakery ✓✓
          1.3.4      Superovulasie ✓✓
          1.3.5      Bevrugting ✓✓                                (5 x 2)     (10)

1.4       1.4.1      Esofageale groef ✓
          1.4.2      Aansteeklik ✓
          1.4.3      Oögenese ✓
          1.4.4      Monosigotiese ✓
          1.4.5      Mummifikasie ✓                               (5 x 1)       (5)

                                                     TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2024)                      LANDBOUWETENSKAPPE                                            3

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1      2.1.1 Identifikasie van plaasdier
               Bees/skaap/bok ✓                                                                   (1)

         2.1.2 Naam van maagkompartement
               A – Rumen ✓
               C – Omasum ✓                                                                       (2)

         2.1.3 Aanpassing sigbaar op maagkompartement A
               Papille ✓                                                                          (1)

         2.1.4 Rol van vertering in sellulosevertering
               Dit dien as ŉ verwarmingstaaf ✓wat ideale temperature vir
               rumenmikrobes skep ✓                                                               (2)

         2.1.5 Lei met ŉ rede af die maagkompartement waarin die plastieksak
               gevind sal word.
               Retikulum, ✓ aangesien die plastieksak nie deur die omasum sal
               kan gaan nie, wat net fyn deeltjies toelaat om deur te gaan. ✓                     (2)

2.2      2.2.1 Identifikasie van vitamien of mineraal
               (a)     Jodium ✓                                                                   (1)

                  (b)    Vitamien D ✓                                                             (1)

                  (c)    Sink ✓                                                                   (1)

         2.2.2 Identifikasie van ŉ vitamien wat minder geneig is om in
               herkouers ŉ tekort te hê
               Vitamien B ✓                                                                       (1)

         2.2.3 Motivering van antwoord op VRAAG 2.2.2
               Herkouers het rumenmikrobes ✓wat vitamien B vervaardig ✓                           (2)

2.3      2.3.1 Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt
               Droë materiaal inname = (100% –12%) van 1,5 kg
                                      = 88% van 1,5 kg
                                      = 1,32 kg ✓

                  Droë materiaal uitgeskei = (100% – 30%) van 0,5 kg
                                           = 70% van 0,5 kg
                                           = 0,35 kg ✓
                                                     DM ingeneem – DM uitgeskei
                  Koëffisiënt van verteerbaarheid=                                 x 100 ✓
                                                            DM ingeneem

                                                     1,32 kg – 0,35 kg
                                                =                        x 100 ✓
                                                         1,32 kg

                                                = 73,5 ✓ % ✓                                      (6)
Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

(EC/JUNIE 2024)                  LANDBOUWETENSKAPPE                                    4

          2.3.2   TWEE faktore wat die verteerbaarheid van die voer in die
                  proef kon beïnvloed het
                  • Tipe dier ✓
                  • Hoeveelheid voer ingeneem ✓
                  • Voersamestelling ✓
                  • Rantsoensamestelling ✓
                  • Voorbereiding van voer ✓
                  • Individualiteit ✓
                  • Ouderdom van plant ✓                      (Enige 2 x 1)           (2)

          2.3.3   TWEE metodes wat ŉ boer kan gebruik om die
                  verteerbaarheid van die voer hierbo te verbeter
                  • Maalwerk ✓
                  • Pelletering ✓
                  • Kook ✓
                  • Braai ✓
                  • Verplettering / rol ✓                         (Enige 2 x 1)       (2)

 2.4      2.4.1   Pearson-vierkant om die verhouding waarteen die twee voere
                  gemeng moet word te bepaal.

                  Mieliemeel                                   Mieliemeel 21 ✓
                  13% VP

                                      Verlande VP 17% ✓

                  Sojaboonmeel ✓                               Sojaboonmeel 4
                  38% VP

                  Verhouding van Mieliemeel : Sojaboonmeel
                                         21 : 4 ✓                                     (4)

 2.5      2.5.1   Vergelyking van die biologiese waardes van voere van plant
                  en dierlike oorsprong
                  Voere van dierlike oorsprong het hoër biologiese waardes ✓ as
                  dié van plantaardige oorsprong. ✓                                   (2)

          2.5.2   Belangrikheid om nie-herkouers te voer met voere van hoër
                  biologiese waarde
                  Nie-herkouers het nie rumenmikrobes nie ✓wat proteïene van
                  laer BW na hoër BW kan omskakel ✓                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2024)                    LANDBOUWETENSKAPPE                                 5

2.6     2.6.1     Identifikasie van plan
                  Voervloeiplan ✓                                                    (1)

        2.6.2     TWEE redes waarom die plan genoem in VRAAG 2.6.1
                  noodsaaklik vir optimale diereproduksie is
                  • Koste-effektiwiteit ✓
                  • Veilige gebruik van natuurlike hulpbronne ✓
                  • Voldoen ten volle aan die dierevereistes ✓  (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                   [35]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

(EC/JUNIE 2024)                      LANDBOUWETENSKAPPE                                     6

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1     3.1.1     Identifikasie van produksiestelsel
                  Intensiewe produksie ✓                                                    (1)

        3.1.2     Motivering op Antwoord van VRAAG 3.1.1
                  • Hoë voorraaddigtheid ✓
                  • Voorsiening van skuiling ✓
                  • Voorsiening van voedsel ✓                            (Enige 2 x 1)      (2)

        3.1.3     Evaluering of die produksiestelsel hierbo deur hulpbron arm
                  boere geïmplementeer kan word
                  Nee ✓dit is kapitaalintensief ✓                                           (2)

        3.1.4     Identifisering van TWEE faktore wat verbeterde produksie tot
                  gevolg kan hê
                  • Voeding ✓
                  • Omgewing ✓                                                              (2)

3.2     3.2.1     Aanbevole temperatuur vir kuikens by verskillende ouderdomme

                  Kriteria vir nasien
                  • Korrekte opskrif ✓
                  • x-as korrek gekalibreer met etiket (Ouderdom) ✓
                  • y-as korrek gekalibreer met etiket (Temperatuur) ✓
                  • Grafiektipe (Lyngrafiek) ✓
                  • Korrekte eenhede (˚C en weke) ✓
                  • Akkuraatheid ✓                                                          (6)

        3.2.2     Gevolgtrekking van tendens
                  Soos kuikens groei ✓ kan hulle teen laer temperature oorleef ✓            (2)

        3.2.3     Toerusting wat boere kan gebruik om temperatuur te reguleer
                  • Waaiers ✓
                  • Verwarmers ✓
                  • Ventilators ✓                                    (Enige 2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2024)                       LANDBOUWETENSKAPPE                                    7

3.3.      3.3.1      Identifikasie van parasiet
                     Neuswurm ✓                                                            (1)

          3.3.2      Klassifikasie van parasiete
                     Ekto-parasiet ✓                                                       (1)

          3.3.3      EEN simptoom van neuswurmbesmetting
                     • Nies ✓
                     • Dik, geel neusafskeiding ✓
                     • Skud van kop in ŉ poging om van die parasiet ontslae
                       te raak ✓                                        (Enige 1 x 1)      (1)

          3.3.4      DRIE finansiële implikasies van besmetting deur die parasiet
                     hierbo
                     • Koste van geneesmiddels ✓
                     • Verlies aan produksie ✓
                     • Verlies aan inkomste ✓
                     • Swak kwaliteit vleis en wol ✓                 (Enige 3 x 1)         (3)

          3.3.5      Chemiese beheer van neuswurm
                     Dosering ✓                                                            (1)

3.4       Siekte wat by die stelling pas

          3.4.1      Hondsdolheid ✓                                                        (1)

          3.4.2      Rooiwater ✓                                                           (1)

          3.4.3      Mastitis ✓                                                            (1)

          3.4.4      Knobbelwol ✓                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

(EC/JUNIE 2024)                      LANDBOUWETENSKAPPE                                   8

3.5     3.5.1     Identifikasie van giftige plant
                  Doringappel ✓                                                          (1)

        3.5.2     Behandelingstrategie om ŉ dier wat doringappel geëet het te
                  hanteer
                  Die toediening van houtskool ✓om die gif te absorbeer. ✓               (2)

        3.5.3     TWEE maatreëls om plantvergiftiging van diere te voorkom
                  • Gebiede wat giftige plante bevat moet afgekamp word ✓
                  • Vermy oorbeweiding ✓
                  • Roei giftige plante uit ✓
                  • Moenie diere met muf hooi voer nie ✓             (Enige 2 x 1)       (2)

        3.5.4     TWEE rolle van die staat in dierebeskerming
                  • Wetgewing ✓
                  • Kwarantyndienste ✓
                  • Meldbare siektes ✓
                  • Invoerverbod ✓
                  • Veeartsdienste ✓
                  • Navorsing ✓                                      (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                       [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2024)                      LANDBOUWETENSKAPPE                                      9

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1     4.1.1     Identifikasie van dele A, B en D
                  A – Vulva ✓
                  B – Vagina ✓
                  D – Uterus/Baarmoeder ✓                                                    (3)

        4.1.2     Identifikasie van die dele wat met elk van die stellings geassosieer
                  word
                  (a) H ✓                                                                    (1)
                  (b) B ✓                                                                    (1)
                  (c) F ✓                                                                    (1)

        4.1.3     TWEE funksies van deel C
                  •  Dien as ŉ reservoir vir semen ✓
                  •  Isoleer die uterus/baarmoeder van die eksterne omgewing ✓
                  •  Fasiliteer spermoordrag na die uterus/baarmoeder ✓
                  •  Dit skei dik slym af wat as ŉ versperring tydens swangerskap
                     dien ✓                                              (Enige 2 x 1)       (2)

4.2     4.2.1     Verduideliking waarom kunsmatige inseminasie as goedkoop
                  beskou is
                  Nie nodig om bulle te koop nie ✓                                           (1)

        4.2.2     TWEE toerustingstukke wat deurslaggewend in kunsmatige
                  inseminasie is
                  •   Kunsmatige vagina ✓
                  •   Elektro-ejakulator ✓
                  •   Pistolette ✓                            (Enige 2 x 1)                  (2)

        4.2.3     Definisie van onderstreepte frase
                  Manipulasie van die koeie se estrus-siklus/bronstigheidsiklus ✓sodat
                  hulle omtrent dieselfde tyd kan aanteel. ✓                                 (2)

        4.2.4     TWEE hormone wat gebruik kan word om estrus te sinchroniseer
                  •  Melengestrol asetaat ✓
                  •  Prostaglandien ✓
                  •  Sintetiese progesteroon (progestin) ✓
                  •  Oestradiol ✓                                  (Enige 2 x 1)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

(EC/JUNIE 2024)                     LANDBOUWETENSKAPPE                                     10

4.3       4.3.1   Aanbieding/Posisie in die diagram getoon
                  Posterior posisie ✓                                                      (1)

          4.3.2   Identifikasie van geboortestadium
                  Uitsetting van die fetus ✓                                               (1)

          4.3.3   TWEE ander oorsake van distosie
                  • Meervoudige geboortes ✓
                  • Voortydige of laat geboorte ✓
                  • Verkeerde posisie van die kalf ✓
                  • Onvolledige servikale dilatasie ✓
                  • Hidrokefalie ✓                                      (Enige 2 x 1)      (2)

          4.3.4   TWEE tekens van ŉ koei wat geboorte nader
                  • Isoleer haarself van ander diere ✓
                  • Nesgedrag ✓
                  • Rusteloosheid ✓
                  • Teken ongemak ✓
                  • Pogings om gereeld te urineer ✓
                  • Melk lek uit die spene ✓                             (Enige 2 x 1)     (2)

4.4       4.4.1   Identifikasie van hormone X en Y
                  X – Estrogeen ✓
                  Y – Luteïniserende hormoon ✓                                             (2)

          4.4.2   Letter wat bronstigheidstadium wys
                  C✓                                                                       (1)

          4.4.3   TWEE redes om antwoord op VRAAG 4.4.2 te ondersteun
                  • Estrogeen is op sy hoogtepunt ✓
                  • Dit is die kortste stadium van die oestrus-siklus ✓
                  • Val saam met ovulasie ✓                             (Enige 2 x 1)      (2)

          4.4.4   TWEE hulpmiddels wat kan help om bronstigheid op te spoor
                  • Stapmeter ✓
                  • Stert-kryt ✓
                  • Geandrogeniseerde wyfies ✓
                  • Hitte kyk stelsel ✓
                  • Kenbal “Chin-ball” merkers ✓                  (Enige 2 x 1)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/JUNIE 2024)                     LANDBOUWETENSKAPPE                                     11

4.5     4.5.1     Identifikasie van tegniek
                  Kloning / Kernoordrag ✓                                                  (1)

        4.5.2     Skape wat identies is aan nageslag C
                  A✓                                                                       (1)

        4.5.3     Naam van proses D
                  Enukleasie ✓                                                             (1)

        4.5.4     Hoofdoel van tegniek
                  Om ŉ presiese kopie van ŉ lewende organisme te maak ✓                    (1)

        4.5.5     DRIE nadele van voortplantingstegniek
                  • Dit is duur ✓
                  • Distosieprobleme kan ontstaan omdat klone baie groot kan wees
                     by geboorte ✓
                  • Gekloonde diere verouder voortydig ✓
                  • Dit is ŉ redelik nuwe en ontwikkelende tegnologie wat spesifieke
                     vaardighede vereis ✓                               (Enige 3 x 1)      (3)
                                                                                          [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                 GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2023-afr/c207c9a4-2f74-4e74-94e3-20d1e501d091) — QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2023-afr/8140b190-1bc1-4005-94af-a1c3a95b2fea) — QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2022-eng/95ab4dd6-0208-4493-83e0-1d2c2aceaa50) — QP · 2022 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
