# Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP

> Grade 12 Agricultural Sciences question paper from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 Eastern Cape June 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                            JUNIE 2024

                  LANDBOUWETENSKAPPE

PUNTE:   150

TYD:     2½ uur

                                 Jagrsa*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

                    Hosted by https://www.ecexams.co.za

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  LANDBOUWETENSKAPPE                        (EC/JUNIE 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en
      AFDELING B.

2.    Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK.

3.    Begin elke vraag op ŉ NUWE bladsy.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

5.    Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

6.    Toon ALLE berekeninge, insluitend formules, waar van toepassing.

7.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                                 LANDBOUWETENSKAPPE                       3

AFDELING A

VRAAG 1

1.1     Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.
        Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
        vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld
        1.1.11 D.

        1.1.1     … is ŉ gespierde klep wat oopmaak, om voedsel van die maag na
                  die bokant van die dunderm te laat beweeg.

                  A       Kardiale sfinkter
                  B       Piloriese/Peloriese sfinkter
                  C       Uretrale sfinkter
                  D       Anale sfinkter

        1.1.2     ŉ Tipe voer het ŉ TVV van 80% en ŉ VP van 18%. Die
                  voedingsverhouding van hierdie voer sal ... wees.

                  A       1 : 0,78
                  B       1 : 5,4
                  C       1 : 3,4
                  D       1 : 4,4

       1.1.3      Die succus entericus word deur die ... afgeskei.

                  A       kliere van Lieberkühn
                  B       pankreas
                  C       lewer
                  D       Brunner se kliere

       1.1.4      Die volgende is die funksies van rumenmikrobes:

                  (i)     Hidroliseer proteïene
                  (ii)    Verteer sellulose
                  (iii)   Sintetiseer aminosure
                  (iv)    Sintetiseer vitamien C

                  Kies die KORREKTE kombinasie:

                  A       (i), (ii) en (iii)
                  B       (i), (iii) en (iv)
                  C       (i), (ii) en (iv)
                  D       (ii), (iii) en (iv)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 LANDBOUWETENSKAPPE                         (EC/JUNIE 2024)

        1.1.5    ŉ … is ŉ voorbeeld van ŉ drie-gasheer bosluis.

                 A     Bloubosluis
                 B     Rooipootbosluis
                 C     Bont-beenbosluis
                 D     Bontbosluis

        1.1.6    ŉ Lang plat lintvormige wurm, wie se liggaam uit honderde
                 segmente bestaan.

                 A     Rondewurm
                 B     Lewerslak
                 C     Lintwurm
                 D     Draadwurm

        1.1.7    ŉ Daklose kamp waar vee tydelik opgesluit word.

                 A     Afrondingskuur
                 B     Klein kampie/vangkraal
                 C     Kraamhok/jongkrat
                 D     Voerskuur

        1.1.8    … is wanneer diere deur kontak van die dier se liggaam met ŉ
                 koue oppervlak liggaamshitte verloor.

                 A     Geleiding
                 B     Uitskeiding
                 C     Konveksie
                 D     Hittebestraling

        1.1.9    Die korrekte temperatuur om semen wat na ŉ lang tyd gebruik sal
                 word, te berg:

                 A     37 ˚C
                 B     42 ˚C
                 C     5 ˚C
                 D     -196 ˚C

        1.1.10 … is die hormoon wat verantwoordelik is vir die melkvrystellings-
               refleks.

                 A     Estrogeen
                 B     Progesteroon
                 C     Prolaktien
                 D     Oksitosien
                                                                        (10 x 2)     (20)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                       LANDBOUWETENSKAPPE                                    5

1.2      Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM B van toepassing is op SLEGS
         A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM A. Skryf
         slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs vraagnommers (1.2.1 tot
         1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.2.6 slegs B.

                        KOLOM A                                KOLOM B
         1.2.1    A:   Diffusie                     Beweging van voedingstowwe
                  B:   Passiewe opname              teen die konsentrasiegradiënt af
         1.2.2    A:   Skep ideale pH of ensieme    Funksies van soutsuur in ŉ
                       pepsien en renien            proventrikulus
                  B:   Vernietig bakterieë wat
                       saam       met     voedsel
                       geabsorbeer word
         1.2.3    A:   Akute                        Siekte wat aanhoudend of
                  B:   Per akuut                    langdurig in sy uitwerking is
         1.2.4    A:   Gespitste ore                Teken van aggressie by beeste
                  B:   Snork
         1.2.5    A:   Fetale tydperk               Stadium     van    swangerskap
                  B:   Embrioniese tydperk          gekenmerk deur differensiasie
                                                    van selle om weefsels, organe en
                                                    sisteme te vorm
                                                                              (5 x 2)    (10)

1.3      Gee EEN woord/frase vir elk van die volgende beskrywings. Skryf SLEGS die
         term langs die vraagnommers (1.3.1 tot 1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK
         neer.

         1.3.1    ŉ Voersoort wat van groenblaargewasse gemaak is, wat deur
                  fermentasie tot die punt van versuring bewaar word

         1.3.2    ŉ Beperkte gebied waar ŉ groot aantal diere vir optimale
                  produksiedoeleindes aangehou word

         1.3.3    Die stadium van paring waartydens bulle die flehmen-reaksie toon

         1.3.4    ŉ Metode om die aantal oӧsiete wat tydens ovulasie vrygestel word,
                  wat beskikbaar is om bevrugting te verhoog

         1.3.5    Die samesmelting van manlike en vroulike gamete om ŉ sigoot te
                  vorm
                                                                          (5 x 2)        (10)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                LANDBOUWETENSKAPPE                           (EC/JUNIE 2024)

1.4     Verander die ONDERSTREEPTE WOORD(E) in elk van die volgende
        stellings om dit WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die
        vraagnommers (1.4.1 tot 1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.

        1.4.1   Die farinks is ŉ geutvormige struktuur wat melk vanaf die esofagus
                direk na die abomasum by ŉ jong lam vervoer.

        1.4.2   Metaboliese siektes kan van een dier na ŉ ander dier oorgedra
                word.

        1.4.3   Spermatogenese is die produksie van eierselle.

        1.4.4   Tweeling wat uit een sperm en eiersel gevorm word, word
                tweesiggotiese tweelinge genoem.

        1.4.5   Maserasie vind plaas wanneer ŉ fetus sterf, gevolg deur die
                vorming van ŉ harde skelet en vel.
                                                                     (5 x 1)            (5)

                                                         TOTAAL AFDELING A:             45

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/JUNIE 2024)                              LANDBOUWETENSKAPPE                                 7

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

2.1      Die prente hieronder toon die interne strukture van die maagkompartemente
         van ŉ herkouer plaasdier.

                         A                           B                      C

         2.1.1     Noem ŉ plaasdier met die maagkompartemente wat hierbo gewys
                   word.                                                                        (1)

         2.1.2     Noem maagkompartemente A en C.                                               (2)

         2.1.3     Identifiseer ŉ aanpassingskenmerk wat op maagkompartement A
                   sigbaar is.                                                                  (1)

         2.1.4     Verduidelik hoe die aanpassing wat in VRAAG 2.1.3 hierbo genoem
                   word, verbeterde vertering tot gevolg het.                                   (2)

         2.1.5     Lei met ŉ rede af, die maagkompartement van ŉ herkouer waar ŉ
                   mens sal verwag om ŉ plastieksak te kry, as ŉ dier dit per ongeluk
                   ingesluk het.                                                                (2)

2.2      Hieronder is ŉ paar minerale en vitamiene wat noodsaaklik vir diere se groei
         is.

                             Sink; Kobalt; Vitamien D; Vitamien B; Jodium

         2.2.1     Identifiseer die vitamiene wat met elk van die tekortsimptome hieronder
                   geassosieer word:

                   (a)       ŉ Vergrote skildklier                                              (1)

                   (b)       Ragitis                                                            (1)

                   (c)       Vel-letsels                                                        (1)

         2.2.2     Identifiseer ŉ vitamien wat minder geneig is om in herkouers ŉ tekort
                   te wees.                                                                     (1)

         2.2.3     Motiveer jou antwoord op VRAAG 2.2.2 hierbo.                                 (2)
 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 LANDBOUWETENSKAPPE                           (EC/JUNIE 2024)

2.3    In ŉ verteerbaarheidsproef het ŉ hoender 1,5 kg mieliekorrels met ŉ
       voginhoud van 12% ingeneem, en 0,5 kg mis met ŉ voginhoud van 30%
       uitgeskei.

       2.3.1   Bereken die verteerbaarheidskoëffisiënt van die voer hierbo.              (6)

       2.3.2   Gee TWEE faktore wat die verteerbaarheid van die voer in die proef
               kon beïnvloed het.                                                        (2)

       2.3.3   Stel TWEE metodes voor wat ŉ boer kan gebruik om die
               verteerbaarheid van die voer hierbo te verbeter.                          (2)

2.4    ŉ Boer verbou mielies en sojabone op sy plaas. Die boer hou lae aan, wat
       ŉ voer met ŉ verteerbare proteïeninhoud van 17% benodig. Mielies het ŉ
       verteerbare inhoud van 13% terwyl die sojaboon 38% verteerbare proteïen
       bevat.

       Gebruik ŉ Pearson-vierkant om sy verhouding te bepaal waarteen die twee
       voere gemeng moet word, om die verlangde verteerbare proteïeninhoud te
       kry.                                                                              (4)

2.5    Biologiese waarde (BW) is ŉ maatstaf van die proporsie geabsorbeerde
       proteïen uit ŉ voedsel wat in die proteïene van die organisme se liggaam
       opgeneem word.

       2.5.1   Vergelyk die biologiese waardes van voere van plantaardige
               oorsprong met die van dierlike oorsprong.                                 (2)

       2.5.2   Verduidelik waarom dit belangrik is om nie-herkouers te voer met
               voere van hoër biologiese waarde as in vergelyking met herkouers.         (2)

2.6    Om optimale produksie te verseker, moet boere seker maak dat daar
       genoeg voer is om vir die diere se behoeftes, vir die hele jaar te voorsien.

       2.6.1   Identifiseer die plan wat hierbo beskryf word.                            (1)

       2.6.2   Gee TWEE redes waarom die plan in VRAAG 2.6.1 genoem
               noodsaaklik vir optimale diereproduksie is.                               (2)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                           LANDBOUWETENSKAPPE                                  9

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

3.1        Die prent hieronder toon ŉ hoenderbehuisingstelsel.

           3.1.1 Identifiseer die produksiestelsel wat met die behuisingstelsel hierbo
                 geassosieer word.                                                           (1)

           3.1.2 Motiveer die antwoord op VRAAG 3.1.1 hierbo deur TWEE sigbare
                 redes in die prent te gee.                                                  (2)

           3.1.3 Evalueer of die produksiestelsel hierbo deur hulpbron arm boere
                 geïmplementeer kan word? Motiveer jou antwoord.                             (2)

           3.1.4 Identifiseer TWEE faktore wat tot verbeterde produksie in die
                 produksiestelsel hierbo kan lei.                                            (2)

3.2       Die tabel hieronder toon die aanbevole temperature vir kuikens.

                  OUDERDOM (WEKE)                            TEMPERATUUR (°C)
                        1                                          35
                        2                                          33
                        3                                          31
                        4                                          29
                        5                                          26
                        6                                          23

           3.2.1 Oorsit die inligting in die tabel hierbo in ŉ lyngrafiek.                    (6)

           3.2.2 Lei die neiging wat die grafiek toon, af.                                    (2)

           3.2.3 Stel TWEE stukke toerusting voor wat deur boere gebruik kan word om
                 temperatuur in dierebehuisingstelsels te reguleer.                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                 LANDBOUWETENSKAPPE                             (EC/JUNIE 2024)

3.3    Bestudeer die prent hieronder.

       3.3.1     Identifiseer die parasiet wat hierbo getoon word.                            (1)

       3.3.2     Klassifiseer die parasiet hierbo as ŉ ekto-, of endoparasiet.                (1)

       3.3.3     Beskryf EEN simptoom van besmetting deur die parasiet hierbo by
                 skape.                                                          (1)

       3.3.4     Gee DRIE finansiële implikasies van besmetting deur die parasiet
                 hierbo getoon.                                                   (3)

       3.3.5     Beveel ŉ chemiese beheermaatreël aan wat deur boere gebruik kan
                 word om die parasiete wat hierbo getoon is, te hanteer.         (1)

3.4    Hieronder is ŉ lys van voorbeelde van dieresiektes.

               Mastiti;      Hondsdolheid;          Knobbelwol;          Rooiwater

       Identifiseer ŉ siekte uit die lys hierbo wat by elk van die stellings hieronder pas:

       3.4.1     Dit is ŉ soönotiese siekte                                                   (1)

       3.4.2     Versprei deur ŉ een gasheer bosluis                                          (1)

       3.4.3     Veroorsaak inflammasie van die uier                                          (1)

       3.4.4     Is ŉ voorbeeld van ŉ swamsiekte                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                         LANDBOUWETENSKAPPE                                    11

3.5    Bestudeer die prent hieronder.

       3.5.1 Identifiseer die giftige plant wat in die prent hierbo getoon word.           (1)

       3.5.2 Beveel met ŉ rede aan, ŉ behandelingstrategie vir ŉ dier wat die giftige
             plant hierbo ingeneem het.                                               (2)

       3.5.3 Gee TWEE maatreëls wat boere kan gebruik om te voorkom dat hul vee
             deur giftige plante soos die een hierbo getoon vergiftig kan word. (2)

       3.5.4 Beskryf TWEE rolle wat die staat in dierebeskerming speel.                    (2)
                                                                                          [35]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                LANDBOUWETENSKAPPE                           (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

Begin hierdie vraag op ŉ NUWE bladsy.

4.1   Die diagram hieronder toon die voortplantingstelsel van ŉ koei.

                          D         C                B               A

                                        H
                                                                 E
                                                         G

                      E                 F

      4.1.1    Identifiseer dele gemerk A, B en D.                                        (3)

      4.1.2    Identifiseer die deel wat met elk van die onderstaande stellings
               geassosieer word:

               (a)   Die primêre voortplantingsorgaan                                     (1)

               (b)   Die kopulerende orgaan                                               (1)

               (c)   Plek van bevrugting                                                  (1)

      4.1.3    Beskryf TWEE funksies van deel C.                                          (2)

4.2   Miljoene koeie regoor die wêreld word jaarliks deur kunsmatige inseminasie
      (KI) geteel en die getal neem toe. Die meeste koeie wat wêreldwyd
      geïnsemineer word, is melkkoeie, maar KI word toenemend in die
      beesvleisbedryf gebruik. KI is die goedkoopste, veiligste en doeltreffendste
      manier om voortreflike genetiese materiaal te versprei en beide die vleisbees-
      en melkbeesbedryf is daarvan vir hul genetiese bevorderingskemas afhanklik.
      Die mees onlangse vordering is op die gebied van sinchronisasie van estrus.

      4.2.1    Verduidelik waarom kunsmatige inseminasie as goedkoop beskou
               word.                                                                      (1)

      4.2.2    Noem TWEE stukke toerusting wat deurslaggewend beslissend, in
               die proses hierbo beskryf, is.                                             (2)

      4.2.3    Definieer die onderstreepte frase in die gedeelte hierbo.                  (2)

      4.2.4    Noem TWEE hormone wat gebruik kan word om estrus te
               sinchroniseer.                                                             (2)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                          LANDBOUWETENSKAPPE                                    13

4.3     Die diagram hieronder toon ŉ fetale aanbieding/posisie wat distosie tydens
        geboorte veroorsaak.

        4.3.1     Noem die aanbieding/posisie wat in die diagram hierbo getoon word.         (1)

        4.3.2     Identifiseer die stadium van parturisie/geboorte hierbo getoon.            (1)

        4.3.3     Beskryf TWEE ander oorsake van distosie.                                   (2)

        4.3.4     Gee TWEE tekens wat koeie toon nader aan die tyd van
                  parturisie/geboorte waarop boere moet ag slaan.                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                                            LANDBOUWETENSKAPPE                         (EC/JUNIE 2024)

4.4   Die grafiek hieronder toon die veranderinge in vlakke van verskeie hormone
      wat die bronstigheidsiklus beheer.

                                                         Y

         Relatiewe hormoon konsentrasie
                                                                                  Z

                                                    X
                                                                  FSH

                                                B         C      D                Di-estrus

      4.4.1                               Identifiseer hormone X en Y.                                              (2)

      4.4.2                               Gee die letter van die fase wat die bronstigheidstadium wys.              (1)

      4.4.3                               Gee TWEE redes om jou antwoord op VRAAG 4.4.2 hierbo te
                                          ondersteun.                                                               (2)

      4.4.4                               Beveel TWEE hulpmiddels aan wat boere kan gebruik om diere op
                                          bronstigheid te kenmerk.                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2024)                          LANDBOUWETENSKAPPE                                     15

4.5     Die diagram hieronder toon ŉ moderne tegniek wat in diereteling gebruik
        word.

        4.5.1     Identifiseer die tegniek wat hierbo getoon word.                              (1)

        4.5.2     Lei af of die nageslag C, die gene van skaap A of B sal hê?                   (1)

        4.5.3     Noem proses D.                                                                (1)

        4.5.4     Beskryf die hoofdoel van die voortplantingstegniek hierbo.                    (1)

        4.5.5     Gee DRIE nadele van hierdie voortplantingstegniek.                           (3)
                                                                                              [35]

                                                               TOTAAL AFDELING B:              105
                                                                   GROOTTOTAAL:                150
Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr 12 Agricultural Sciences (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agricultural-sciences-afrikaans-june-2024-possible-answers/5353c8e3-1139-4cf7-86d0-63682cc7012e) — Agricultural Sciences · Memo · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [Agric Sciences QP June 2021 Afrikaans.Docx](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-qp-june-2021-afrikaans-docx/0ffb3dc0-1fe3-468a-87be-304de137d11b) — Agricultural Sciences · QP · 2021 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-sept2020-afrikaans/16170aa6-b6e1-42ff-9242-12237b624dfc) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2014 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2014-afr/35dc0ddf-b477-4fba-8e9c-a5cf10d585b0) — Agricultural Sciences · QP · 2014 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 MEMO JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-memo-june-2023-afrikaans/812ae3c6-0576-42d5-b2b2-d14505cc717b) — Memo · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2023-afr/8140b190-1bc1-4005-94af-a1c3a95b2fea) — QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2022-eng/95ab4dd6-0208-4493-83e0-1d2c2aceaa50) — QP · 2022 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2021-afrikaans/c033da40-5f94-44e7-b4ed-d3ea6f5972f4) — Memo · 2021 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 MEMO JUNE2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-june2021-afrikaans/f4f03339-dad4-4db8-be39-0b8b321e2c58) — Memo · 2021 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
