# Agricultural Sciences Grade 10 P1 2017 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-afrikaans/9f8a6dac-d002-4d46-b17f-56176718e3ca
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P1 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-afrikaans/9f8a6dac-d002-4d46-b17f-56176718e3ca)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-qp-nov2017-afrikaans/b3b13864-5357-4a16-852d-8dd81b0e6ddf) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 10

                       NOVEMBER 2017

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              LANDBOUWETENSKAPPE V1   (EC/NOVEMBER 2017)

    AFDELING A

    VRAAG 1

    1.1   1.1.1      B 

          1.1.2      B 

          1.1.3      D 

          1.1.4      C 

          1.1.5      D 

          1.1.6      C 

          1.1.7      D 

          1.1.8      B 

          1.1.9      C 

          1.1.10     B                                  (10 x 2)    (20)

    1.2   1.2.1      Slegs B 

          1.2.2      Geeneen 

          1.2.3      Beide A en B 

          1.2.4      Slegs A 

          1.2.5      Slegs B                             (5 x 2)    (10)

    1.3   1.3.1      Smaaklikheid 

          1.3.2      Kompetisie 

          1.3.3      Industrialisasie 

          1.3.4      Lê-hoenders 

          1.3.5      Stropery                            (5 x 2)    (10)

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                LANDBOUWETENSKAPPE V1                        3

  1.4    1.4.1       Primêre landbou 

         1.4.2       Dorre/droë/ongunstige 

         1.4.3       Kapitaal 

         1.4.4       Verdamping 

         1.4.5       Buitelandse valuta                           (5 x 1)    (5)

                                                      TOTAAL AFDELING A:      45

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                 (EC/NOVEMBER 2017)

    AFDELING B

    VRAAG 2: AGRO-EKOLOGIE

    2.1   Identifisering van bakterieë:

          2.1.1   (a) Denitrifiserende bakterieë                                   (1)
                  (b) Nitrifiserende bakterieë                                     (1)
                  (c) Stikstofbindende bakterieë                                   (1)

          2.1.2   Maniere hoe ŉ boer die stikstofvlakke in die grond kan
                  verhoog:
                   Voeg stikstofbemesting by die grond 
                   Voeg organiese materiaal soos kompos of mis by die
                     grond 
                   Plant peulgewasse wat stikstofbindende bakterieë in hul
                     wortels het                                  (Enige 2 x 1)    (2)

          2.1.3   Plante wat knoppies in hul wortels het:
                   Peulgewasse                                                   (2)

    2.2   Organiese boerdery

          2.2.1   Gewasse geproduseer deur organiese boere uit die
                  scenario
                   Graankosse 
                   Groente 
                   Wortels en knolle 
                   Kruie en speserye
                   Vrugte 
                   Neute 
                   Rooibostee                               (Enige 2 x 1)         (2)

          2.2.2   Boerderymetodes wat deur organiese boere gebruik word
                   Wisselbou 
                   Groenbemesting 
                   Kompos 
                   Biologiese plaagbeheer 
                   Meganiese onkruidbeheer                  (Enige 3 x 1)         (3)

          2.2.3   Redes waarom organiese boerdery so gewild geraak het die
                  afgelope paar dekades
                    Boerderypraktyke wat nie die omgewing versteur nie 
                    Minder negatiewe effek op biodiversiteit 
                    Minder grond- en waterbesoedeling 
                    Verminder insekdoders, groeihormone, antibiotika en
                     preserveermiddels 
                    Gesonder voedsel word geproduseer wat die risiko
                     van siektes verminder 
                    Vars kos met hoër voedingstofinhoud en is
                     smaakliker                                   (Enige 2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                  5

  2.3    Simbiotiese verhoudings wat in ekosisteme gevind word

         2.3.1       Simbiotiese verhoudings geïllustreer in diagram A–C
                     A   Kompetisie 
                     B   Kommensialisme 
                     C   Mutualisme                                                        (3)

         2.3.2       Ander simbiotiese verhoudings wat nie in die diagram in
                     VRAAG 2.3 getoon word nie
                       Parasitisme 
                       Roofdier en prooi                                                  (2)

  2.4    Voorbeelde van edafiese faktore
          Grondtekstuur 
          Gronddiepte 
          Grondsoort 
          Grondwater 
          Grondvrugbaarheid                                              (Enige 3)        (3)

  2.5    Tabel wat biome toon

         2.5.1       Korrekte antwoorde vir letters (A–F)
                     A – Woud 
                     B – Groot bome 
                     C – Skape, beeste en bokke 
                     D – Sentrale plato van Suid-Afrika, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap 
                     E – Savanna 
                     F – Lae bome en gras                                                  (6)

         2.5.2       Fynbos                                                                (1)

  2.6    Klimaatsverandering

         2.6.1       Vier belangrike kweekhuisgasse:
                      Waterdamp 
                      Koolstofdioksied 
                      Metaan 
                      Stikstofoksied                                                      (4)

         2.6.2       Menslike aktiwiteite wat tot ŉ toename in kweekhuisgasse lei:
                      Industriële revolusie 
                      Groenrevolusie                                                      (2)
                                                                                           [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                LANDBOUWETENSKAPPE V1                (EC/NOVEMBER 2017)

    VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE

    3.1 Afgeronde syfers van die bevolking van Suid-Afrika vanaf 2006–2016

        3.1.1                        Staafgrafiek wat die bevolking van Suid-Afrika toon vanaf
                                     2006–2016

                                          Bevolking van Suid-Afrika van 2006–2016
                                    60

                                    50

            Bevolking in miljoene
                                    40

                                    30
                                                                                              Kolom1
                                    20

                                    10

                                     0
                                               2006   2008   2010   2012    2014   2016
                                                             Jare

        Kriteria/rubriek/nasienriglyne
         Korrekte opskrif 
         Y-as – korrekte benaming (Bevolking in miljoene) 
         X-as – korrekte benaming (Jare) 
         Akkuraatheid 
         Staafgrafiek 
         Eenhede (miljoene)                                                                                  (6)

        3.1.2                        Uitwerking van bevolkingsgroei op die landbousektor
                                      Vraag na voedsel neem toe 
                                      Ontbossingstempo neem toe soos meer mense hout as
                                        brandstof benodig 
                                      Plase raak meer gemeganiseerd 
                                      Meer mense trek na stedelike areas op soek na
                                        werksgeleenthede 
                                      Landbougrond word gebruik vir behuising 
                                      Landbougrond vir verbouing van voedselprodukte neem af 
                                      Natuurlike hulpbronne gaan agteruit en raak op 
                                      Weidingsgrond degenereer, wat ŉ negatiewe impak op vee
                                        het                                              (Enige 3)            (3)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)            LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   7

  3.2 Grondhervorming

        3.2.1    Verskille tussen grondherverdeling en grondrestitusie
                 Grondherverdeling
                  Gee voorheenbenadeelde mense  toegang tot grond 
                 Grond restitusie
                  Gee grond terug aan mense wat voorheen daarvan verwyder
                    is                                                                   (4)

        3.2.2    Funksie van grondshervormingsprogramme
                  Om grondregte te herstel                                              (1)

        3.2.3    Modelle van grondeienaarskap in Suid-Afrika
                  Staat/regering eienaarskap 
                  Gemeenskaplike eienaarskap 
                  Privaateienaarskap                                                    (3)

  3.3 Landbou-organisasies

        3.3.1    Definieer die onderstreepte konsep
                  Landbou-organisasie is ŉ instansie  wat bestaan uit mense
                    wat betrokke is by landbou                                           (2)

        3.3.2    Funksies van die Landbou Navorsingsraad (LNR)
                  Fasiliteer verhoogde en verseker natuurlike hulpbron-
                   bewaring 
                  Behou meetbare landbou-ekonomie 
                  Voorsien nuwe ekonomiese geleenthede 
                  Verseker hoë kwaliteit en veilige voedsel 
                  Dra by tot ŉ beter kwaliteit lewe 
                  Moedig natuurlike groei en ontwikkeling van Suid-Afrika aan 
                                                                         (Enige 3)        (3)

  3.4 Inheemse plante

        3.4.1    Identifisering van die plante in DIAGRAM A en DIAGRAM B
                  DIAGRAM A – Aalwyn 
                  DIAGRAM B – Hoodia gordonia                                           (2)

        3.4.2    Aanduiding van die plante
                 (a) Diagram A plant                                                     (1)
                 (b) Diagram B plant                                                     (1)
                 (c) Diagram A plant                                                     (1)

        3.4.3    Voordele van inheemse boerderypraktyke
                  Vry van chemikalieë 
                  Omgewingsvriendelik 
                  Lae koste 
                  Nie intensief 
                  Pas aan by plaaslike omgewing                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            LANDBOUWETENSKAPPE V1         (EC/NOVEMBER 2017)

    3.5 Wette wat landbou beïnvloed

        3.5.1   (a)    Hulpbronbeskermings-wette                       (1)
                (b)    Siektes en chemikalieë wette                    (1)
                (c)    Arbeidswette                                    (1)
                (d)    Hulpbron beskermingswette                       (1)
                (e)    Grond- en grondhervormingswette                 (1)
                                                                       [35]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   9

  VRAAG 4: DIERESTUDIES

  4.1    Nguni beesras

         4.1.1       Voordele van die ras se dik, gepigmenteerde huid
                      Bosluise kan nie aan die huid vasheg nie 
                      Kan hitte maklik verdra                                       (2)

         4.1.2       Verduideliking van die term marmering
                      Vleis bevat vet aan die binnekant,  tussen die minder
                        vetterige gedeeltes van die vleis.                           (2)

         4.1.3       Belangrikheid van die ras in die kulturele lewens van die
                     Afrika-mense
                      Velle het kulturele waarde 
                      Lobola                                                        (2)

         4.1.4       Uitken van eienskap wat die Nguni in staat stel om teen
                     steil hellings en in digte bos te wei
                      Nou hoewe                                                     (1)

  4.2    Intensiewe boerdery met braaikuikens

         4.2.1       Rasse wat ideaal sal wees vir intensiewe
                     braaikuikenproduksie
                      Ross 
                      Cobb                                                          (2)

         4.2.2       Basiese vereistes vir suksesvolle pluimveeproduksie
                      Behuising 
                      Bestuur 
                      Teling 
                      Voeding                                                       (4)

  4.3    Bokke

         4.3.1       Verskille tussen grasvreters en blaarvreters
                     Grasvreters: Diere wat slegs gras  en ander plante eet
                                    wat naby die grond groei 
                     Blaarvreters: Diere wat plante en struike vreet  wat bo
                                    grondvlak groei                                  (4)

         4.3.2       By-produkte van bokke en hul gebruike
                      Huide – gebruik om leerprodukte te maak 
                      Hare – gebruik in die tekstielbedryf om kasjmier
                        (‘cashmere’) te maak 
                      Horings – gebruik om lepels te maak 
                      Ingewande  – gebruik om ‘katderms’ te maak, wat dan
                        aangewend word vir inwendige steke by mense en ook vir
                        musiekinstrument-snare
                      Feses – word gebruik as organiese bemesting 
                                                                    (Enige 2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                               LANDBOUWETENSKAPPE V1                   (EC/NOVEMBER 2017)

        4.3.3        Definieer die onderstreepte term
                      Herkouers – diere met ŉ vier-kompartement maag
                         (komplekse maag)  wat later die vooraf geslukte kos
                         opbring en weer kou                                            (2)

 4.4    Wildboerdery

        4.4.1        Voorbeelde van die groot vyf diere
                      Renoster 
                      Leeu 
                      Buffel 
                      Luiperd 
                      Olifant                                       (Enige 2 x 1)      (2)

        4.4.2        Belangrikheid van wildboerdery
                      Dra by tot die bewaring van biodiversiteit en wildlewe 
                      Verskaf werksgeleenthede 
                      Help met ekonomiese groei 
                      Toeriste aantreklikheid                        (Enige 3 x 1)     (3)

        4.4.3        Gebruike van wilde diere
                      Toerisme 
                      Vleis 
                      Velle/huide 
                      Trofeejag                                      (Enige 1 x 1)     (1)

 4.5    Illustrasies van DRIE diere

        4.5.1        Noem met ŉ geldige rede watter van die diere hierbo jy sal
                     aanbeveel vir elk van die jong boere hieronder genoem.
 .
                     (a)    Dier A  – Produseer groot volumes melk  met lae
                            bottervet inhoud                                            (3)

                     (b)    Dier B  – Voorsien laktose-vrye melk  wat ideaal is
                            vir mense met laktose-intoleransie                          (3)
                                                                                        [35]

                                                           TOTAAL AFDELING B:           105
                                                               GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2017-afrikaans/92765419-6241-4801-a6b0-96e6862991ba) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-agricultural-sciences-2017-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/0d25deef-b549-439b-a0b2-be371299f111) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/81632768-b2d0-4bcd-a1ed-2d06bcc3e125) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Grade 10 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-grade-10-2017-afrikaans/5e537047-6b1d-46d1-aace-cecc78e7302e) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-agricultural-sciences-2017-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/64f9d520-2ea8-43a7-996d-40c7ce83a659) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — QP · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/b5bbcdfe-ceae-4359-bd57-d13b76148e6a) — QP · 2019 · Eng
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/c0ca572e-0c3f-46ff-9af4-8e299bb1e9a7) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
