# Agricultural Sciences Grade 10 P1 2018 Memo (Afr)

> Grade 10 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/81632768-b2d0-4bcd-a1ed-2d06bcc3e125
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 10 P1 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/81632768-b2d0-4bcd-a1ed-2d06bcc3e125)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/3b99ba39-6f8f-4fe0-9719-9833285bb118) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 10

                     NOVEMBER 2018

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                          LANDBOUWETENSKAPPE V1               (EC/NOVEMBER 2018)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 1.1.1     B ✓✓
    1.1.2     B ✓✓
    1.1.3     A ✓✓
    1.1.4     D ✓✓
    1.1.5     A ✓✓
    1.1.6     C ✓✓
    1.1.7     A ✓✓
    1.1.8     C ✓✓
    1.1.9     D ✓✓
    1.1.10    B ✓✓                                            (10 x 2)     (20)

1.2 1.2.1     Slegs B ✓✓
    1.2.2     Geeneen ✓✓
    1.2.3     Slegs B ✓✓
    1.2.4     Geeneen ✓✓
    1.2.5     Beide A en B ✓✓                                  (5 x 2)     (10)

1.3 1.3.1     Bruto binnelandse produk / BBP ✓✓
    1.3.2     Opbring ✓✓
    1.3.3     Voer-omsettingsverhouding / VOV✓✓
    1.3.4     Dubbele doel ✓✓
    1.3.5     Ekologiese piraminde ✓✓                          (5 x 2)     (10)

1.4 1.4.1     Biodiversiteit ✓
    1.4.2     Ekonomie ✓
    1.4.3     Titelhouer ✓
    1.4.4     Hulpbron-beskermingswet ✓
    1.4.5     Grasvreters ✓                                   (5 x 1)        (5)

                                                  TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)               LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 3

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOU-EKOLOGIE

2.1 2.1.1     Geskikte opskrif vir die diagram
              • Voedselweb ✓                                                        (1)

     2.1.2    Letters wat primêre verbruikers en roofdiere voorstel

              (a)    D/E/B ✓                                                        (1)

              (b)    A/C ✓                                                          (1)

     2.1.3    Veranderinge wat in ekosisteem sal plaasvind indien
              organisme C verwyder word
              • Organisme D/B ✓ sal toeneem ✓                                       (2)

     2.1.4    TWEE biotiese faktore
              • Koei ✓
              • Voël ✓
              • Sampioen ✓
              • Plante/gras ✓
              • Haas ✓
              • Mens ✓
              • Jakkals ✓                                        (Enige 2 x 1)      (2)

2.2 2.2.1     Bedreiging van die woud-bioom
              • Landbou (Ontbossing / afkap van bome) ✓
              • Verspreiding van uitheemse indringerspesies ✓ (Enige 1 x 1)         (1)

     2.2.2    TWEE ander bedreigings wat nie in die scenario genoem is
              nie
              • Groeiende menslike behoeftes in plattelandse areas (bome
                  uitgekap, geboue, masjiene) ✓
              • Beweiding en brand van veld ✓
              • Mynbou langs die kus ✓
              • Konstruksies van paaie, kraglyne, damme, oorde ✓
                                                                (Enige 2 x 1)       (2)

     2.2.3    TWEE redes vir die belangrikheid van die woud biome vir
              landboubedryf
              • Houtproduksie ✓
              • Aanplant van uitheemse bome soos dennebome en
                  bloekombome ✓
              • Ondersteun die tropiese en sub-tropiese vrugte-industrie ✓
                                                                 (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2018)

     2.2.4    Drie ander biome in Suid-Afrika.
              • Grasveld ✓
              • Fynbos ✓
              • Savannah ✓
              • Nama-Karoo ✓
              • Sukkulente Karoo ✓
              • Ruigtebioom ✓                                    (Enige 3 x 1)       (3)

2.3 2.3.1     Die tipe voedingstofsiklus in die diagram
              • Koolstofsiklus ✓                                                     (1)

     2.3.2    Hoofbron van koolstof
              • Atmosfeer ✓                                                          (1)

     2.3.3    Byskrifte vir die prosesse genommer 1 en 6
              • 1 – Fotosintese ✓
              • 6 – Verbranding ✓                                                    (2)

     2.3.4    DRIE maniere hoe koolstofdioksied weer vrygestel word in
              die atmosfeer
              • Respirasie✓
              • Verbranding ✓
              • Ontbinding ✓
              • Fossilering ✓                                (Enige 3 x 1)           (3)

2.4 2.4.1     Weidingstelsels voorgestel deur PLAAS A en PLAAS B.
              • PLAAS A – Deurlopende weiding ✓
              • PLAAS B – Wisselweiding ✓                                            (2)

     2.4.2    Boerdery met minimale bestuur.
              • Plaas A ✓                                                            (1)

     2.4.3    Plaas met lae diere lading.
              • Plaas B. ✓ Minder diere in ŉ kamp in vergelyking met
                  plaas A ✓                                                          (2)

     2.4.4    DRIE praktyke wat lei tot swak veldkondisies
              • Oorbeweiding ✓
              • Veldbrand ✓
              • Te veel diere ✓
              • Selektiewe weiding ✓
              • Deurlopende weiding ✓
              • Diere wei herhaaldelik in dieselfde seisoen. ✓
              • Swak waterbestuur ✓
              • Om nie genoeg rustyd te gee nie ✓
              • Om nie giftige plante te verwyder nie ✓          (Enige 3 x 1)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                5

2.5 2.6.1     Verduideliking van die onderstreepte woord
              • Aardverwarming is die verskynsel waar die temperatuur van
                 die aarde toeneem, ✓ as gevolg van die kweekhuiseffek wat
                 hoofsaaklik veroorsaak word deur besoedeling ✓                   (2)

     2.5.2    TWEE nadele van aardverwarming vanuit die leesstuk
              • Styging in seevlakke ✓
              • Meer uiterste weersomstandighede ✓
              • Veranderinge in ekosisteme ✓                 (Enige 2 x 1)        (2)

     2.5.3    Landbou-aanpassingstrategieë
              • Waterbewaring ✓
              • Plant van bome ✓
              • Veranderende bewerkingsmetodes ✓
              • Verandering van saaidatums ✓
              • Grondbewaring ✓
              • Portefeulje-diversifikasie ✓
              • Verbeterde teelprogramme ✓
              • Volhoubare landbou ✓                           (Enige 1 x 1)      (1)
                                                                                 [35]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                    (EC/NOVEMBER 2018)

VRAAG 3: LANDBOUBEDRYF

3.1 3.1.1    Klassifikasie van voedsel volgens diagramme A, B en C
             • A – stapelvoedsel✓
             • B – vars voedsel ✓
             • C – verwerkte voedsel ✓                                                     (3)

     3.1.2   DRIE voordele van die voedsel genommer C
             • Waardetoevoeging ✓
             • Verlengde raklewe ✓
             • Maklik om te bemark ✓
             • Maklike verspreiding ✓
             • Verhoog seisoenale beskikbaarheid ✓
             • Maak die vervoer van delikate bederfbare voedsel moontlik. ✓
             • Verminder siektes as gevolg van voedselvergiftiging ✓
             • Geriefliker as nie-verwerkte voedsel ✓
             • Byvoeging van voedingstowwe ✓                         (Enige 3 x 1)         (3)

     3.1.3   (a) A ✓
             (b) C ✓
             (c) B ✓
             (d) A ✓                                                        (4 x 1)        (4)

3.2 3.2.1    DRIE verskillende vorme waarin kankerbos gebruik kan word.
             • Tee-aftreksel✓
             • Rome ✓
             • Pilvorm ✓
             • Poeiervorm ✓                                      (Enige 3 x 1)             (3)

     3.2.2   Streke waar die plant natuurlik voorkom.
             • Nama-Karoo ✓ en sukkulente Karoo ✓                                          (2)

     3.2.3   Gemeenskaplike groente-familie
             • Peulgewasse ✓                                                               (1)

     3.2.4   TWEE kenmerke van inheemse kennis
             • Ekologies volhoubaar ✓
             • Kennis van die verlede ✓
             • Geleer deur ondervinding ✓
             • Mondelings oorgelewer en deur kulturele praktyke ✓    (Enige 2 x 1)         (2)

     3.2.5   • Ja ✓ – Aanvabare rede soos: Het goeie medisinale
               waarde. (✓)
             • Nee ✓ – Aanvabare rede soos: Die bewyse dat dit werklik
               medisinale voordele het moet nog nagevors word. ✓                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 7

3.3 3.3.1     Naam van die onderstreepte afkorting
              •  Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad✓                                   (1)

     3.3.2    Doelwitte van die WNNR vanuit die leesstuk
              •  Voorsien wetenskaplik gebaseerde oplossings vir die uitdagende
                 omgewing en natuurlike hulpbronne kwessies. ✓
              •  Verbeter kompetisie in die globale mark. ✓                                   (2)

     3.3.3    Voordele van nasionaal erkende landbou-organisasies.
              •  Voorsien landelike en plaasveiligheidsisteme✓
              •  Onderhandel pryse van produkte en dienste ✓
              •  Dien as mondstuk vir boere op nasionale en internasionale vlak ✓
              •  Gee terugvoer aan boere oor die nasionale boerderyaspekte. ✓
              •  Hou boere ingelig oor beleide, wetgewing en landbouprogramme
                 wat op hul van toepassing is ✓
              •  Voorsien markinligting van ons land en voorsien
                 uitvoergeleenthede ✓
              •  Help met hofsake waar boere betrokke is ✓            (Enige 3 x 1)           (3)

3.4 3.4.1     TWEE gebruike van gemeenskaplike grond
              • Gewasproduksie✓
              • Weiding ✓
              • Versameling van brandhout ✓
              • Versameling van plante vir mediese doeleindes ✓        (Enige 2 x 1)          (2)

     3.4.2    DRIE probleme van gemeenskaplike grond
              •  Grond-degradasie ✓
              •  Ontbossing ✓
              •  Oorbenutting ✓
              •  Oorbeweiding ✓                                        (Enige 3 x 1)          (3)

     3.4.3    Verskil tussen staatsgrond en privaatgrond

                        Staatsgrond                         Privaatgrond
              Grond wat deur die regering besit   ŉ Persoon of ŉ besigheid besit die
              word √ en word gebruik vir          eiendom √ en daardie persoon of
              nasionale parke,                    besigheidsregisters titelakte. √
              staatsbesproeiingskemas en
              bosbou. √
                                                                              (4 x 1)         (4)
                                                                                             [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               LANDBOUWETENSKAPPE V1                  (EC/NOVEMBER 2018)

VRAAG 4: DIERESTUDIES

4.1   4.1.1   Ekonomiese belangrikheid van diere
              • Vir inkomste ✓
              • Vir rou materiaal soos huide en vel ✓
              • Vir klere ✓
              • Vir uitvoer/buitelandse valuta ✓
              • Simbool van rykdom ✓                                  (Enige 3 x 1)          (3)

      4.1.2   TWEE voorbeelde van die tradisionele belangrikheid van beeste
              wat nie in die diagram nie genoem is
              • Lobola ✓
              • Tradisionele seremonies ✓
              • Droogte ✓                                        (Enige 2 x 1)               (2)

4.2   4.2.1   Klassifikasie van verskillende skaaprasse

                       Vleisras              Pelsras                Wolras
                       Dorper ✓             Karakoel ✓              Merino ✓                 (3)

      4.2.2   Verskil tussen wol en sybokhaar

                             Sybokhaar                           Wol
              •      Glad en blink ✓             •   Sag en wit van kleur ✓
              •      Elastiese vesels ✓          •   Kartel makliker ✓
              •      Dit kartel nie ✓            •   Vesels is golwend✓
              •      Vesel krul ✓                •   Vesels is solied in die
              •      Hol aan binnekant ✓             binnekant ✓
              •      Moeilik om te weef ✓        •   Maklik om te weef ✓                     (6)

4.3   Korrekte terminologie van dierespesies
      4.3.1 Os ✓
      4.3.2 Vers ✓
      4.3.3 Ooi ✓
      4.3.4 Kapoen✓
      4.3.5 Varkie ✓
      4.3.6 Ram ✓                                                                            (6)

4.4   4.4.1   TWEE ouers van ŉ muil
              • Donkie✓
              • Perd✓                                                                        (2)

      4.4.2   Karakter van muil
              • Hoër en beter aanpasbaar as perde ✓
              • Groter en sterker as donkies ✓
              • Kan in uiterste omgewings oorleef ✓
              • Oorleef beter in moeilike toestande ✓
              • Meer bestand teen siektes ✓
              • Steriel ✓                                             (Enige 3 x 1)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                                               LANDBOUWETENSKAPPE V1                               9

4.5   4.5.1    Kolomgrafiek

                                                       Kolomgrafiek wat die gemiddelde melkproduksie
                                                             van melkbees-rasse in 2008 toon
                                                    14000

                     Gemiddelde melkproduksie (L)
                                                    12000

                                                    10000

                                                     8000

                                                     6000

                                                     4000

                                                     2000

                                                        0
                                                              Fries      Jersey     Bruin Swiss   Simmentaler
                                                                          Melkbeesrasse

               Merk die grafiek volgens die volgende riglyne
               Kriteria                                   Ja: 1 punt                               Nee: 0 punt
               1 Kolomgrafiek                                  1                                        0
               2 𝑦-as gemerk (gemiddelde                       1                                        0
                 melkproduksie)
               3 𝑥-as gemerk                                   1                                         0
               4 Punte korrek geplot                           1                                         0
               5 Korrekte opskrif                              1                                         0
               6 Eenhede                                       1                                         0                 (6)

      4.5.2    Die ras wat die tweede hoogste volume melk produseer
                • Bruin Swiss ✓                                                                                            (1)

      4.5.3    Die ras wat die hoogste produksie melk maar die laagste
               persentasie bottervet het
                • Fries✓                                                                                                   (1)

      4.5.4    Voorgestelde ras wat room kan produseer vir ŉ bottervetfabriek
                •   Jersey. ✓ Hoogste persentasie bottervet ✓                                                              (2)
                                                                                                                          [35]

                                                                                        TOTAAL AFDELING B:                105
                                                                                            GROOTTOTAAL:                  150

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-memo-nov2018-afrikaans/f781edfd-29fc-411e-aec4-880948617232) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-agricultural-sciences-2018-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/9bbc8217-088f-4bad-be3a-060a0d69aa7b) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 MEMO Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr10-memo-afrikaans/9f8a6dac-d002-4d46-b17f-56176718e3ca) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr10-qp-nov2018-afrikaans/ce5c1034-4dce-4caa-b868-3d33b7d0028d) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-agricultural-sciences-2018-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/86b68103-6499-4630-b236-a8ab6eef4789) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/953f604a-c947-4f26-a8c4-6010256d165c) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Agricultural Sciences

- [Gr10-Agricultural-Sciences-SG LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-sg-lr/35da6b9e-51f8-4383-bb6d-6ba8a092e2c8) — Guide
- [Gr 10 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-agric-sci-atp-2023-24/ce6113de-3032-4c3d-9c3f-cd321c0d906a) — ATP
- [GR10 AGRICULTURAL SCIENCES QP P2 NW](https://www.hlayiso.com/library/gr10-agricultural-sciences-qp-p2-nw/7d042dd5-f205-4771-b30a-12fa7dc71da7) — QP · 2024
- [AGRSC P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/7a0de959-bd30-4aae-885b-c1020bdc417f) — QP · 2020 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-eng-d/b5bbcdfe-ceae-4359-bd57-d13b76148e6a) — QP · 2019 · Eng
- [AGR SCIENCES P1 GR10 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr10-qp-nov2019-afr-d/c0ca572e-0c3f-46ff-9af4-8e299bb1e9a7) — QP · 2019 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
