# Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/79d52bf8-a885-4e19-a1ce-123ca2ca92aa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/79d52bf8-a885-4e19-a1ce-123ca2ca92aa)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/d2b9241c-0459-4529-894b-3311b2275b59) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                      NOVEMBER 2020

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN
                    (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                          LANDBOUWETENSKAPPE V1             (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A

 VRAAG 1:

 1.1   1.1.1    C 
       1.1.2    D 
       1.1.3    C 
       1.1.4    A 
       1.1.5    C 
       1.1.6    D 
       1.1.7    A 
       1.1.8    B 
       1.1.9    D 
       1.1.10   B                                            (10 x 2)     (20)

 1.2   1.2.1    Slegs B 
       1.2.2    Slegs A 
       1.2.3    Geeneen 
       1.2.4    Slegs B 
       1.2.5    Beide A en B                                   (5 x 2)    (10)

 1.3   1.3.1    Halogeen 
       1.3.2    Lewis-strukuur 
       1.3.3    Leem 
       1.3.4    Stikstof 
       1.3.5    Kolloïed                                       (5 x 2)    (10)

 1.4   1.4.1    Katioon 
       1.4.2    Higroskopies 
       1.4.3    Suur 
       1.4.4    Mycorrhiza 
       1.4.5    Illuviasie                                      (5 x 1)     (5)

                                                   TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 3

 AFDELING B

 VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE

 2.1 Verbindings

      2.1.1    Klassifikasie van verbindings
               A – Organies 
               B – Anorganies                                                        (2)

      2.1.2    Rede
               A – Teenwoordigheid van koolstofatoom 
               B – Afwesigheid van koolstofatoom                                     (2)

      2.1.3    Naam van verbinding met dieselfde molekulêre formule, maar
               verskillende struktuur
               Isomere                                                               (1)

      2.1.4    Chemiese formule van ŉ verbinding voorgestel deur struktuur A
                C4H10 
                                      OF
                CH3 (CH2)2 CH3                                                     (2)

      2.1.5    Identifikasie van die letter
               (a) C 
               (b) B                                                                 (2)

 2.2 Materie/elemente/verbindings/mengsels

      2.2.1    Identifikasie van stowwe
               A – Verbinding 
               B – Homogene mengsel 
               C – Heterogene mengsel                                                (3)

      2.2.2    Verskil tussen element en verbinding
               Element is ŉ stof wat nie chemies verder afgebreek kan word nie 
               Verbinding is ŉ stof gevorm wanneer twee of meer elemente chemies
               bind                                                                  (2)

      2.2.3    Onderskei tussen homogene en heterogene mengsels
               Homogene – mengsel waarin die opgeloste stowwe nie fisies geskei
               kan word nie 
               Heterogene – mengsel waar die komponente fisies van mekaar geskei
               kan word                                                              (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

4                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2020)

 2.3 Vetsure

      2.3.1    Identifikasie van die vetsuur
               A – Onversadigde vetsuur 
               B – Versadigde vetsuur                                                         (2)

      2.3.2    Aanduiding van die letter wat die vetsuur voorstel

               (a) Oorsprong van plante    – A
               (b) Vastestof by kamertemperatuur – B 
               (c) Het ‘n hoë smeltpunt – B 
               (d) Vloeistof by kamertemperatuur – A                                          (4)

      2.3.3    TWEE redes waarom vette belangrik is in lewende organismes

                    Voorsien ŉ bron van gestoorde energie 
                    Bron van insulasie en temperatuurbeheer 
                    Belangrike deel van membraanstruktuur 
                    Speel ŉ rol met die vloei van energie in en uit ŉ sel 
                    Help met impulsgeleiding                                  (Enige 2)      (2)

 2.4 pH-waardes

      2.4.1    Dui die pH van die stowwe aan

               Bakpoeier – Basies/Alkalies 
               Lemoensap – Suur 
               Melk        – Neutraal 
               Batterysuur – Sterk suur                                                       (4)

      2.4.2    Dui die stof met ŉ hoë konsenstrasie van
               (a) Hidroksiedione – Bakpoeier 
               (b) Waterstofione – Batterysuur                                                (2)

 2.5 Monosakkariede

      2.5.1    Name van die strukture
               A – Fruktose 
               B – Glukose                                                                    (2)

      2.5.2    Aanduiding van die verbinding gevorm uit fruktose en glukose
               Sukrose                                                                        (1)

      2.5.3    TWEE elemente wat die basiese samestelling van koolhidrate is
                Koolstof 
                Waterstof 
                Suurstof                                           (Enige 2)                 (2)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                    5

 VRAAG 3: GRONDKUNDE

 3.1    Grondtekstuur

        3.1.1   Aanduiding van die monster
                (a) Monster B 
                (b) Monster A 
                (c) Monster B 
                (d) Monster A                                                         (4)

        3.1.2   Kommentaar oor die porieruimte van grondmonster B deur na
                die massadigtheid te verwys
                Grondmonster B het ŉ hoë massadigtheid/3,2 g/cm3 en daarom
                minder porieruimtes                                                   (2)

 3.2    Grondstruktuur

        3.2.1   Identifikasie van die strukture
                A – Plaat 
                B – Prisma/kolom/prismaties 
                C – Korrelrig/sferies                                                 (3)

        3.2.2   Aanduiding van die letter wat die struktuur voorstel
                (a) A 
                (b) C                                                                 (2)

        3.2.3   TWEE wanpraktyke wat tot die afbreking van die struktuur lei
                 Vloedbesproeiing 
                 Bewerking van grond wanneer dit te nat of droog is 
                 Ploeg en ander bewerkingsmetodes 
                 Oorbeweiding / brand / verwydering van plantmateriaal 
                 Beweging van diere en toerusting oor nat grond 
                 Besproeiing wat tot opbouing van sout lei              (Enige 2)    (2)

 3.3    Grondvog

        3.3.1   Noem van term
                A – Versadigingspunt 
                B – Veldwaterkapasiteit                                               (2)

        3.3.2   Rede
                A – Grond is totaal gevul met water 
                B – Hoeveelheid water wat grond na dreinering hou                     (2)

        3.3.3   Plantrespons in grond gegroei van Houer C en D
                (a) B – Plante sal optimaal groei 
                (b) C – Plante sal verwelk en doodgaan                                (2)

        3.3.4   Onderskei tussen tydelike en permanente verwelkingspunt
                Tydelike verwelking – Die punt waar plante verwelk voorkom
                                      gedurende die warmste dele van die dag en
                                      weer herstel 
                Permanente verwelking – Plante herstel nie van verwelking nie         (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

6                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2020)

 3.4 Grondkleur

      3.4.1    Onderskei tussen homogene en nie-homogene grondkleur
               Homogene – Enkele dominante kleur in grond 
               Nie-homogene – Mengsel van grondkleure                                        (2)

      3.4.2    TWEE faktore wat grondkleur bepaal
                Teenwoordigheid van water 
                Gley-toestande 
                Organiese materiaal 
                Teenwoordigheid van oksiede 
                Teenwoordigheid van karbonate                               (Enige 2)       (2)

 3.5 Grondgas

      3.5.1    Aanduiding van die gastekort in eksperiment 1
               Suurstof                                                                      (1)

      3.5.2    Rol wat gas kon speel indien daar nie ŉ tekort was nie
               Sou saadontkieming beïnvloed                                                  (1)

      3.5.3    Gas volop in grond as gevolg van aktiwiteit soos in eksperiment 2
               Koolstofdioksied                                                              (1)

      3.5.4    Rede vir die hoë hoeveelheid koolstofdioksied
               Vrygestel deur respirasie  van plantwortels en grond mikro-
               organismes                                                                    (2)

 3.6 Grondtemperatuur

      3.6.1    Aanduiding van die letter
               (a) A 
               (b) C 
               (c) A                                                                         (3)

      3.6.2    TWEE metodes om grondtemperatuur te manipuleer
                Besproeiing 
                Deklaagbewerking 
                Deursigtige plastiekbedekking 
                Skaduwee                                                    (Enige 2)      (2)
                                                                                            [35]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     7

 VRAAG 4: GRONDKUNDE

 4.1    Grondhorisonne

        4.1.1   Skets die grondprofiel

                          A
                          B 
                          C
                          R                                                               (2)

        4.1.2   Aanduiding van die horison
                (a) E 
                (b) G                                                                    (2)

        4.1.3   TWEE diagnostiese horisonne van horison A
                 Humies 
                 Verties 
                 Melanies 
                 Orties                                                   (Enige 2)     (2)

 4.2    Grondklassifikasie

        4.2.1   DRIE redes vir die klassifikasie van grond
                  Optimale benutting van die land se natuurlike hulpbronne 
                  Wetenskaplike beplanning van die plaas 
                  Bepaal die gewasproduksiepotensiaal van die grond 
                  Verbeterde grondkundekommunikasie 
                  Ontwikkeling van nuwe streke 
                 Waardasie van grond                                      (Enige 3)     (3)

        4.2.2   Stelsel gebruik in Suid-Afrika om grond te klassifiseer
                Binomiese stelsel                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

8                                                            LANDBOUWETENSKAPPE V1            (EC/NOVEMBER 2020)

 4.3   Grond pH

       4.3.1    Lyngrafiek

                                                                Effek van grond pH op die
                                                              beskikbaarheid van Molibdeen

                     Beskikbaarheid van Molibdeen (g)
                                                        16
                                                        14
                                                        12
                                                        10
                                                         8
                                                         6
                                                         4
                                                         2
                                                         0
                                                             2       4       6       8   10       12
                                                                             Grond pH

       Kriteria/rubriek/nasienriglyne
        Korrekte opskrif 
        X-as: Korrek gekalibreer en benoem (Grond pH) 
        Y-as: Korrek gekalibreer en benoem (Beskikbaarheid van Molibdeen) 
        Lyngrafiek 
        Akkuraatheid 
        Korrekte eenheid (g)                                                                                (6)

       4.3.2    Afleiding van die invloed van suurheid en alkaliniteit op die
                beskikbaarheid van molibdeen

                In suur grond / lae pH is molibdeen nie beskikbaar nie 
                In alkaliese grond / hoë pH is meer molibdeen beskikbaar                                     (2)

       4.3.3    Maatreëls om probleme op te los:
                (a) Laer beskikbaarheid van molibdeen in grond met ŉ pH
                    tussen 2 en 4
                    Toediening van basiese bemesting soos kalk/CaCO3                                         (1)
                (b) Giftige hoeveelhede molibdeen in grond met pH van 14
                    Aanwending van gips/CaSO4                                                                (1)

 4.4   Grondkolloïede

       4.4.1    Afleiding van die proses
                A – Katioon-adsorpsie 
                B – Katioon-uitruiling                                                                       (2)

       4.4.2    Rede vir katioonuitruiling
                Kalium-katioon van die grondoplossing verruil met die waterstof
                geadsorbeer in die kolloïed                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   9

      4.4.3    Aanduiding dat die waterstof-katioon ŉ effek op plante het
               Waterstof in die grondoplossing                                        (1)

      4.4.4    TWEE tipes kolloïede
               Organiese kolloïed 
               Anorganiese kolloïed                                                   (2)

      4.4.5    Onderskei tussen natrium en sout grond met betrekking tot die
               dominante soute
               Natrium-grond – Natriumkarbonaat 
               Soutgrond – Chloriede en sulfate van natrium, kalsium en
                           magnesium                                                  (2)

 4.5 Grondorganismes

      4.5.1    Klassifikasie van die wurms in groepe van grondorganismes
               Makro-organismes                                                       (1)

      4.5.2    TWEE toestande vir die oorlewing van wurms
                Organiese voedingstowwe 
                Minerale voedingstowwe(stikstof/fosfor/natrium) 
                Grondvog naby aan veldwaterkapasiteit 
                Grondlug vir respirasie
                Optimum temperatuur (temperature tussen 25 °C en 30 °C 
                Optimum grond-pH                                      (Enige 2)      (2)

      4.5.3    Verduideliking van hoe wurms die boere sal help
                Breek plante en diere-oorblyfsels af om voedingstowwe vry te
                  stel 
                Verbeter grondstruktuur vir verhoogde waterhoukapasiteit 
                Wurmmis is ryk aan organiese materiaal  wat grondvrugbaarheid
                  verbeter 
                Handhaaf CO2-konsentrasie wat tydens fotosintese gebruik word 
                                                                         (Enige 1)     (2)

 4.6 Voedingstofsiklus

      Voedingstofsiklus wat voedingstofinhoud in plante verhoog
      (a) Proteïen-inhoud – Stikstofsiklus                                            (1)
      (b) Koolhidraatsiklus – Koolstofsiklus                                          (1)
                                                                                      [35]

                                                          TOTAAL AFDELING B:           105
                                                              GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/10c36ada-93d2-4204-92ee-2ba7816c1eff) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/264dc1eb-7c35-4f73-91ef-7086aaa88ec6) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [AGRIC SC P2 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/6d4ed462-1468-45e2-bf3f-d4187dcb3289) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SC P2 MEMO GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov-2020-afrikaans/a2f3f5eb-8fc5-4ca9-8223-483d88405b34) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/bdd8ac33-295d-4be9-b283-81c87daf67de) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SC P2 MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/f0474d0c-1f61-497c-bc0f-1c22266c2303) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
