# Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/10c36ada-93d2-4204-92ee-2ba7816c1eff
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/10c36ada-93d2-4204-92ee-2ba7816c1eff)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Memorandum, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                       NOVEMBER 2020

                 LANDBOUWETENSKAPPE V1
                      EKSEMPLAAR

PUNT:   150

TYD:    2½ uur

                              *IAGRSA1*

                   Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Beantwoord ALLE vrae in die ANTWOORDEBOEK.

 2.    Begin elke vraag op ‘n NUWE bladsy.

 3.    Lees ALLE vrae korrek en antwoord net wat gevra word.

 4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel
       gebruik word.

 5.    Jy mag ƌ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

 6.    Toon ALLE bewerkings, insluitende formules, waar van toepassing.

 7.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                           3

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde tot die volgende vrae voorsien.
     Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
     vraagnommers (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK,
      byvoorbeeld 1.1.11 D.

       1.1.1    Die sub-atomiese deeltjie van ƌ atom wat nie positief of negatief is
                nie is ƌ ...

                A       elektron.
                B       isotoop.
                C       neutron.
                D       proton.

       1.1.2    ƌ Propaan is ƌ alkaan wat bestaan uit … -atome.

                A       2 koolstof en 5 waterstof
                B       4 koolstof en 10 waterstof
                C       1 koolstof en 4 waterstof
                D       3 koolstof en 8 waterstof

       1.1.3    Die volgende is eienskappe van ƌ koolstofatoom.

                (i)     Is algemeen in die kos en vesel wat ons produseer.
                (ii)    Kan met dit self bind om lang kettings te vorm.
                (iii)   Het ses valens elektrone.
                (iv)    Gevind in meeste insekdoders wat in boerdery gebruik word.

                Kies die korrekte kombinasie:

                A       (i), (iii), en (iv)
                B       (ii), (iii) en (iv)
                C       (i), (ii) en (iv)
                D       (i), (ii) en (iii)

       1.1.4    Grondtekstuur met ƌ deursnit van 10,00 – 2,00 mm het …

                A       hoë deurlaatbaarheid en lae plastisiteit.
                B       lae dreinering en belugting.
                C       lae deurlaatbaarheid en hoë plastisiteit.
                D       hoë graad van platisiteit en hoë kohesie.

       1.1.5    Die volgende is NIE ƌ faktor wat die ontwikkeling van grondstruktuur
                beïnvloed NIE.

                A       Teenwoordigheid van organiese materiaal
                B       Aktiwiteit van erdwurms
                C       Onveranderde grondvogtoestande.
                D       Hoë klei-inhoud.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  LANDBOUWETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2020)

       1.1.6    Die gevlekte voorkoms in grond is ƌ aanduiding van die volgende:

                (i)     Die reduksie van rooi ferriese yster na blou-grys ferriese yster.
                (ii)    Baie vlekke in die ondergrond.
                (iii)   Kolle roes, geel en grys kleur.
                (iv)    Versuiping vir ‘n deel van die dag.

                Kies die korrekte kombinasie:

                A       (i), (iii), en (iv)
                B       (ii), (iii) en (iv)
                C       (i), (ii) en (iv)
                D       (i), (ii) en (iii)

       1.1.7    Die beweging van ƌ vloeistof in klein spasies teen gravitasie word
                veroorsaak deur … kragte.

                A       kohesie an adhesie
                B       kohesie en gravitasie
                C       versadigheid en perkolasie
                D       infiltrasie en adhesie

       1.1.8    ‘n Gat in die grond gegrawe om die horisonne te toon is ƌ ...

                A       horizongat
                B       profielgat
                C       putgat
                D       horisonput

       1.1.9    ƌ Unieke vertikale suksessie van diagnostiese horisonne.

                A       Grondreeks
                B       Grondklassifikasie
                C       Grondprofiel
                D       Grondvorm

       1.1.10 Die omsetting van voedingstowwe vanaf ƌ organiese vorm na ƌ
              anorganiese vorm tydens ontbinding.

                A       Ammonifikasie
                B       Mineralisasie
                C       Immobilisasie
                D       Oplosbaarheid                                             (10 x 2) (20)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                  LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     5

 1.2 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM B van toepassing is op SLEGS
     A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM A nie. Skryf
     slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer
     (1.2.1–1.2.5) in die ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.2.6 slegs Bv.

                     KOLOM A                               KOLOM B
       1.2.1 A:      Komplekse proteïene    ƌ Proteïen wat na dit gehidroliseer is
             B:      Eenvoudige proteïene   slegs na aminosure opbreek
       1.2.2 A:      Etanol                 Alkohol wat vorm as gevolg van
             B:      Metanol                fermentasie deur mikro-organismes
       1.2.3 A:      Swart kleur            Teenwoordigheid van limoliet
             B:      Ligte kleur
       1.2.4 A:      Evapokappilariteit     Verlies van water deur die huidmondjies
             B:      Evapotranspirasie      van plante.
       1.2.5 A:      Gley-toestande         G-horison
             B:      Tekens van reduksie
                                                                                  (5 x 2)   (10)

 1.3 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings. Skryf slegs die
     woord/term langs die vraagnommers (1.3.1–1.3.5) in die ANTWOORDEBOEK
     neer.

       1.3.1 Die algemene naam van elemente op die periodieketabel wat slegs een
             elektron kort om ƌ vol buite-orbitaal te vul

       1.3.2 Die struktuur waar die buitenste elektron(e) van ƌ atoom met kolle en
             kruise voorgestel word

       1.3.3 ƌ Tekstuur waar sand, klei en slik in gunstige hoeveelhede voorkom

       1.3.4 Die gas wat oksidasie verminder deur suurstof te verdun

       1.3.5 ƌ Baie klein negatief gelaaide deeltjie wat in water kan oplos     (5 x 2)     (10)

 1.4 Verander die ONDERSTREEPTE WOORD/E in ELK van die volgende stellings
     om dit WAAR te maak. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers
     (1.4.1–1.4.5) in die ANTWOORDEBOEK.

       1.4.1 ƌ Anioon vorm waneer ƌ atoom een of meer elektrone verloor.

       1.4.2 Kapillêre vog word as ƌ dun lagie deur adhesiekragte styf teenaan
             gronddeeltjies gehou.

       1.4.3 Neutrale grond word deur aluminium en waterstof oorheers.

       1.4.4 Rhizobium is die fungi wat in simbiose met plantwortels is en dit help om
             meer fosfor te absorbeer.

       1.4.5 Eluviasie is die proses waar materiaal van ƌ A-horison na ƌ B-horison
             verplaas word.                                                   (5 x 1)         (5)

                                                              TOTAAL AFDELING A:              45

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING B

 VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE

 Begin hierdie vraag op ’n NUWE bladsy.

 2.1 Die diagram hieronder toon die struktuurformule van verskeie verbindings.

           STRUKTUUR A                                 STRUKTUUR B

                    H     H       H     H                      H

          H        C      C      C      C      H        H      N

                   H      H      H      H                       H

         STRUKTUUR C                                        STRUKTUUR D

              H          O
                                                       O            C            O
                         H

          STRUKTUUR E

      2.1.1       Klassifiseer die verbindings voorgestel deur struktuur A en B in twee
                  kategorieë.                                                                     (2)

      2.1.2       Gee ƌ rede vir jou antwoord by VRAAG 2.1.1 gebaseer op hul
                  strukture.                                                                      (2)

      2.1.3       Die strukture genommer A en E het dieselfde molekulêre formule, maar
                  verskillende strukture. Gee die naam van sulke verbindings.                     (1)

      2.1.4       Skryf die chemiese formule van die verbinding voorgestel deur
                  struktuur A.                                                                    (2)

      2.1.5       Identifiseer die letter van die verbinding verantwoordelik vir die
                  volgende:
                  (a)     Katalisator in baie chemiese reaksies
                  (b)     Word as ƌ skoonmaakmiddel gebruik                                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    LANDBOUWETENSKAPPE V1                                          7

 2.2 Analiseer die vloeidiagram hieronder en beantwoord die vrae daaroor.

                                            MMaterie

               Elemente                           A                        Mengsels

    Waterstof             Suurstof       Water        Tafelsout          B                  C
                                                                      Bv. sout en         Bv. sout
                                                                      water               en slik

       2.2.1    Identifiseer die stowwe genommer A, B en C.                                         (3)

       2.2.2    Verduidelik die verskil tussen ƌ element en ƌ stof in A.                            (2)

       2.2.3    Onderskei tussen mengsels B en C.                                                   (2)

 2.3 Die strukture onderaan toon die binding van koolstofatome in vetsure:

                VETSUUR A                                  VETSUUR B

           C    C     C     C   C    C     C               C      C    C    C        C

       2.3.1    Identifiseer die tipe vetsuur genommer A en B.                                      (2)

       2.3.2    Dui die letter van die vetsuur aan wat by elk van die beskrywings
                onderaan pas:

                (a)   Kom van plante af                                                             (1)
                (b)   Vastestof by kamertemperatuur                                                 (1)
                (c)   Het ƌ hoë smeltpunt                                                           (1)
                (d)   Vloeistof by kamertemperatuur                                                 (1)

       2.3.3    Noem TWEE redes waarom vette belangrik in lewende organismes is.                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                        (EC/NOVEMBER 2020)

 2.4 Hieronder is stowwe met verskillende pH waardes:

       x   Bakpoeier
       x   Lemoensap
       x   Melk
       x   Batterysuur

      2.4.1 Dui aan of elk van die stowwe hierbo neutraal, suur, sterk suur, basies of
            sterk basies is. Skryf die stof en die pH-aanwyser.                            (4)

      2.4.2 Dui die stof in VRAAG 2.4 aan wat ƌ hoë konsentrasie van die
            volgende het:

              (a)    Hidroksiedioon                                                        (1)
              (b)    Waterstofioon                                                         (1)

 2.5 Die struktuurformule hieronder verteenwoordig monosakkariedes.

                STRUKTUUR A                             STRUKTUUR B

      2.5.1 Benoem struktuur A en struktuur B.                                             (2)

      2.5.2 Dui die verbinding aan wat vorm wanneer struktuur A en B bind.                 (1)

      2.5.3 Gee TWEE elemente wat die basiese samestelling van alle koolhidrate
            is.                                                                            (2)
                                                                                          [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                     LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   9

 VRAAG 3: GRONDKUNDE

 Begin hierdie vraag op ƌ NUWE bladsy.

 3.1 Die illustrasies onderaan stel grondmonsters voor met verskillende groottes
     grondpartikels en massadigtheid.

        GRONDMONSTER A                           GRONDMONSTER B
       Massadigtheid: 1,4 g/cm3                 Massadigtheid: 3,2 g/cm3     Sleutel
                                                                           0,001 mm
                                                                           1,0 mm

       3.1.1    Identifiseer die grondmonster wat by elk van die eienskappe hieronder
                pas:

                (a)      Moeilik om te bewerk
                (b)      Lae vermoë om vog en voedingstowwe te behou
                (c)      Hoë katioon uitruilkapasiteit
                (d)      Verweer maklik                                                         (4)

       3.1.2    Gee kommentaar oor die porieruimtes van grondmonster B deur na die              (2)
                massadigtheid te verwys.

 3.2 Die illustrasie onderaan toon verskillende grondstrukture gebaseer op hul vorm.

                     A                      B                              C

       3.2.1    Identifiseer die grondstrukture genommer A, B en C.                             (3)

       3.2.2    Dui die letter aan wat die struktuur toon wat:

                (a) Algemeen in kleipanne voorkom.                                              (1)
                (b) Geskik vir gewasproduksie is.                                               (1)

       3.2.3    Noem TWEE wanpraktyke deur boere wat tot die vernietiging van die
                grondstruktuur kan lei.                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2020)

 3.3 Analiseer die illustrasie van grondwater hieronder en beantwoord die vrae wat
     volg.

      3.3.1    Noem die toepaslike term wat na die illustrasie genommer A en B
               verwys.                                                                     (2)

      3.3.2    Regverdig met ƌ rede jou antwoord tot VRAAG 3.3.1.                          (2)

      3.3.3    Verduidelik die plantrespons wanneer dit in grond gegroei word soos in
               illustrasie B en C.                                                         (2)

      3.3.4    Onderskei tussen tydelike- en permanente-verwelkingspunt.                   (2)

 3.4 ƌ Grondkleur is belangrik in landbou want dit dui die spesifieke eienskappe en
     toestande van die grond aan.

      3.4.1    Onderskei tussen homogene en nie-homogene grondkleur.                       (2)

      3.4.2    Noem TWEE faktore wat die kleur van grond bepaal.                           (2)

 3.5 ‘n Grondkundige het ƌ ondersoek gedoen om die invloed van grondgas op
     plante te toets.

      EKSPERIMENT Nr.                 Nr. 1                        Nr. 2
      Toestande              Geplante sade in grond    Sade geplant in grond met
      waaronder sade in      en grond word versuip     goed verrotte organiese
      grond geplant word     gehou                     materiaal en net nat gemaak
                                                       wanneer nodig
      UITSLAE                Geen groei plaasgevind    Weelderige groei

      3.5.1    Dui die gas aan wat afwesig in eksperiment Nr.1 is                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                  11

       3.5.2    Verduidelik die rol wat die gas genoem in VRAAG 3.5.1 kon gespeel
                het indien dit nie gebrekkig was nie.                                        (1)

       3.5.3    Noem die gas wat volop is in grond as gevolg van die aktiwiteit soos in
                eksperiment Nr. 2.                                                           (1)

       3.5.4    Verduidelik die rede vir die hoë hoeveelheid gas genoem in
                VRAAG 3.5.3.                                                                 (2)

 3.6 Die diagram hieronder toon die oriëntasie van die land as ƌ faktor wat
     grondtemperatuur beïnvloed.

       3.6.1    Dui die letter aan wat die grond voorstel waar die volgende plaasvind:

                (a)   Verhoogde saadontkieming en ontkiemingspersentasie                     (1)
                (b)   Vertraag mikrobiese aktiwiteit                                         (1)
                (c)   Vinniger chemiese reaksies                                             (1)

       3..6.2   Gee TWEE metodes wat die boer kan toepas om grondtemperatuur te
                manipuleer.                                                                 (2)
                                                                                           [35]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4: GRONDKUNDE

 Begin hierdie vraag op ƌ NUWE bladsy.

 4.1 Die diagram hieronder toon horisontale lae van ƌ grond.

      4.1.1    Skets die profiel van die grond met die horisontale lae soos in die
               diagram hierbo.                                                               (2)

      4.1.2    Dui die horison aan wat sigbaar sal wees indien die grond hierbo aan
               die volgende blootgestel word:

               (a)   Hoë graad van loging                                                    (1)
               (b)   Baie nat toestande                                                      (1)

      4.1.3    Noem TWEE diagnostiese horisonne van die horison gemerk D.                    (2)

 4.2 Grondklassifikasie is die metode wat deur grondkundiges gebruik word om
     grond in verskillende klasse te verdeel volgens hul besonderse eienskappe.

      4.2.1    Stel DRIE redes waarom klassifiksaie van grond belangrik vir landbou
               is.                                                                           (3)

      4.2.2    Noem die stelsel wat in Suid-Afrika gebruik word om grond te
               klassifiseer.                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                      LANDBOUWETENSKAPPE V1                                  13

 4.3 Die tabel hieronder toon die pH-waardes en molibdeen beskikbaarheid van
     grond.

                              GROND pH             BESKIKBAARHEID
                                                  VAN MOLIBDEEN (g)
                                    2                     0
                                    4                     1
                                    6                     3
                                    8                     4
                                   10                     8
                                   12                    14

       4.3.1    Gee die inligting hierbo in die tabel in die vorm van ƌ lyngrafiek.             (6)

       4.3.2    Lei die invloed van suurheid en alkaliniteit op die beskikbaarheid van
                molibdeen af.                                                                   (2)

       4.3.3    Dui die maatreëls aan wat ƌ boer kan volg om die volgende probleme
                op te los:

                (a)    Verminderde beskikbaarheid van molibdeen in grond met ƌ
                       pH tussen 2 en 4                                                         (1)
                (b)    Giftige hoeveelhede molibdeen in grond met ƌ pH van 14                   (1)

 4.4 Die skematiese voorstelling hieronder toon katione in grondoplossing en
     grondkolloïede.

                                                    A

                                                                      B

       4.4.1    Lei die term af wat van toepassing is op die proses wat A en B
                genommer is.                                                                    (2)

       4.4.2    Noem ƌ rede vir die proses in VRAAG 4.4.1 B.                                    (1)

       4.4.3    Dui die waterstofkatioon aan vanuit die voorstelling hierbo, wat ƌ
                invloed op plante kan hê.                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2020)

      4.4.4    Noem TWEE tipes kolloïede waarin die prosesse genoem in
               VRAAG 4.4.1 plaasvind.                                                     (2)

      4.4.5    Onderskei tussen natriumgrond en soutgrond met verwysing na die
               oorheersende soute.                                                        (2)

 4.5 ƌ Groep jong boere wat in organiese boerdery belangstel het ƌ skenking
     wurms ontvang om te gebruik wanneer hulle bemestingstowwe maak.

      4.5.1    Klassifiseer die wurms in groepe van grondorganismes.                      (1)

      4.5.2    Stel TWEE toestande wat die groep moet skep vir die oorlewing van
               hierdie wurms.                                                             (2)

      4.5.3    Verduidelik hoe hierdie wurms die boere kan help.                          (2)

 4.6 Noem die voedingstofsiklus wat die volgende in plante sal verhoog:

      (a)     Proteïen-inhoud                                                            (1)
      (b)     Koolhidraat-inhoud                                                         (1)
                                                                                        [35]

                                                            TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                      NOVEMBER 2020

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN
                    EKSEMPLAAR

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
2                          LANDBOUWETENSKAPPE V1             (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A

 VRAAG 1:

 1.1   1.1.1    C 99
       1.1.2    D 99
       1.1.3    C 99
       1.1.4    A 99
       1.1.5    C 99
       1.1.6    D 99
       1.1.7    A 99
       1.1.8    B 99
       1.1.9    D 99
       1.1.10   B 99                                           (10 x 2)     (20)

 1.2   1.2.1    Slegs B 99
       1.2.2    Slegs A 99
       1.2.3    Geeneen 99
       1.2.4    Slegs B 99
       1.2.5    Beide A en B 99                                  (5 x 2)    (10)

 1.3   1.3.1    Halogeen 99
       1.3.2    Lewis-strukuur 99
       1.3.3    Leem 99
       1.3.4    Stikstof 99
       1.3.5    Kolloïed 99                                       (5 x 2)   (10)

 1.4   1.4.1    Katioon 9
       1.4.2    Higroskopies 9
       1.4.3    Suur 9
       1.4.4    Mycorrhiza 9
       1.4.5    Illuviasie 9                                     (5 x 1)     (5)

                                                   TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 3

 AFDELING B

 VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE

 2.1 Verbindings

      2.1.1    Klassifikasie van verbindings
               A – Organies 9
               B – Anorganies 9                                                       (2)

      2.1.2    Rede
               A – Teenwoordigheid van koolstofatoom 9
               B – Afwesigheid van koolstofatoom 9                                    (2)

      2.1.3    Naam van verbinding met dieselfde molekulêre formule, maar
               verskillende struktuur
               Isomere 9                                                              (1)

      2.1.4    Chemiese formule van ƌ verbinding voorgestel deur struktuur A
               x C4H10 99
                                      OF
               x CH3 (CH2)2 CH3 99                                                    (2)

      2.1.5    Identifikasie van die letter
               (a) C 9
               (b) B 9                                                                (2)

 2.2 Materie/elemente/verbindings/mengsels

      2.2.1    Identifikasie van stowwe
               A – Verbinding 9
               B – Homogene mengsel 9
               C – Heterogene mengsel 9                                               (3)

      2.2.2    Verskil tussen element en verbinding
               Element is ƌ stof wat nie chemies verder afgebreek kan word nie 9
               Verbinding is ƌ stof gevorm wanneer twee of meer elemente chemies
               bind 9                                                                 (2)

      2.2.3    Onderskei tussen homogene en heterogene mengsels
               Homogene – mengsel waarin die opgeloste stowwe nie fisies geskei
               kan word nie 9
               Heterogene – mengsel waar die komponente fisies van mekaar geskei
               kan word 9                                                             (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
4                             LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2020)

 2.3 Vetsure

      2.3.1    Identifikasie van die vetsuur
               A – Onversadigde vetsuur 9
               B – Versadigde vetsuur 9                                                         (2)

      2.3.2    Aanduiding van die letter wat die vetsuur voorstel

               (a) Oorsprong van plante    – A9
               (b) Vastestof by kamertemperatuur – B 9
               (c) Het ‘n hoë smeltpunt – B 9
               (d) Vloeistof by kamertemperatuur – A 9                                          (4)

      2.3.3    TWEE redes waarom vette belangrik is in lewende organismes

               x     Voorsien ƌ bron van gestoorde energie 9
               x     Bron van insulasie en temperatuurbeheer 9
               x     Belangrike deel van membraanstruktuur 9
               x     Speel ƌ rol met die vloei van energie in en uit ƌ sel 9
               x     Help met impulsgeleiding 9                                (Enige 2)        (2)

 2.4 pH-waardes

      2.4.1    Dui die pH van die stowwe aan

               Bakpoeier – Basies/Alkalies 9
               Lemoensap – Suur 9
               Melk        – Neutraal 9
               Batterysuur – Sterk suur 9                                                       (4)

      2.4.2    Dui die stof met ƌ hoë konsenstrasie van
               (a) Hidroksiedione – Bakpoeier 9
               (b) Waterstofione – Batterysuur 9                                                (2)

 2.5 Monosakkariede

      2.5.1    Name van die strukture
               A – Fruktose 9
               B – Glukose 9                                                                    (2)

      2.5.2    Aanduiding van die verbinding gevorm uit fruktose en glukose
               Sukrose 9                                                                        (1)

      2.5.3    TWEE elemente wat die basiese samestelling van koolhidrate is
               x Koolstof 9
               x Waterstof 9
               x Suurstof 9                                          (Enige 2)                 (2)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                    5

 VRAAG 3: GRONDKUNDE

 3.1    Grondtekstuur

        3.1.1   Aanduiding van die monster
                (a) Monster B 9
                (b) Monster A 9
                (c) Monster B 9
                (d) Monster A 9                                                        (4)

        3.1.2   Kommentaar oor die porieruimte van grondmonster B deur na
                die massadigtheid te verwys
                Grondmonster B het ƌ hoë massadigtheid/ 3.2 g/cm3 9en daarom
                minder porieruimtes 9                                                  (2)

 3.2    Grondstruktuur

        3.2.1   Identifikasie van die strukture
                A – Plaat 9
                B – Prisma/kolom/prismaties 9
                C – Korrelrig/sferies 9                                                (3)

        3.2.2   Aanduiding van die letter wat die struktuur voorstel
                (a) A 9
                (b) C 9                                                                (2)

        3.2.3   TWEE wanpraktyke wat tot die afbreking van die struktuur lei
                x Vloedbesproeiing 9
                x Bewerking van grond wanneer dit te nat of droog is 9
                x Ploeg en ander bewerkingsmetodes 9
                x Oorbeweiding / brand / verwydering van plantmateriaal 9
                x Beweging van diere en toerusting oor nat grond 9
                x Besproeiing wat tot opbouing van sout lei 9             (Enige 2)    (2)

 3.3    Grondvog

        3.3.1   Noem van term
                A – Versadigingspunt 9
                B – Veldwaterkapasiteit 9                                              (2)

        3.3.2   Rede
                A – Grond is totaal gevul met water 9
                B – Hoeveelheid water wat grond na dreinering hou9                     (2)

        3.3.3   Plantrespons in grond gegroei van Houer C en D
                (a) B – Plante sal optimaal groei 9
                (b) C – Plante sal verwelk en doodgaan 9                               (2)

        3.3.4   Onderskei tussen tydelike en permanente verwelkingspunt
                Tydelike verwelking – Die punt waar plante verwelk voorkom
                                      gedurende die warmste dele van die dag en
                                      weer herstel 9
                Permanente verwelking – Plante herstel nie van verwelking nie 9        (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
6                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2020)

 3.4 Grondkleur

      3.4.1    Onderskei tussen homogene en nie-homogene grondkleur
               Homogene – Enkele dominante kleur in grond 9
               Nie-homogene – Mengsel van grondkleure 9                                       (2)

      3.4.2    TWEE faktore wat grondkleur bepaal
               x Teenwoordigheid van water 9
               x Gley-toestande 9
               x Organiese materiaal 9
               x Teenwoordigheid van oksiede 9
               x Teenwoordigheid van karbonate 9                              (Enige 2)       (2)

 3.5 Grondgas

      3.5.1    Aanduiding van die gastekort in eksperiment 1
               Suurstof 9                                                                     (1)

      3.5.2    Rol wat gas kon speel indien daar nie ƌ tekort was nie
               Sou saadontkieming beïnvloed 9                                                 (1)

      3.5.3    Gas volop in grond as gevolg van aktiwiteit soos in eksperiment 2
               Koolstofdioksied 9                                                             (1)

      3.5.4    Rede vir die hoë hoeveelheid koolstofdioksied
               Vrygestel deur respirasie 9 van plantwortels en grond mikro-
               organismes 9                                                                   (2)

 3.6 Grondtemperatuur

      3.6.1    Aanduiding van die letter
               (a) A 9
               (b) C 9
               (c) A 9                                                                        (3)

      3.6.2    TWEE metodes om grondtemperatuur te manipuleer
               x Besproeiing 9
               x Deklaagbewerking 9
               x Deursigtige plastiekbedekking 9
               x Skaduwee 9                                                   (Enige 2)      (2)
                                                                                            [35]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     7

 VRAAG 4: GRONDKUNDE

 4.1    Grondhorisonne

        4.1.1   Skets die grondprofiel

                          A
                          B 99
                          C
                          R                                                               (2)

        4.1.2   Aanduiding van die horison
                (a) E 9
                (b) G 9                                                                   (2)

        4.1.3   TWEE diagnostiese horisonne van horison A
                x Humies 9
                x Verties 9
                x Melanies 9
                x Orties 9                                                  (Enige 2)     (2)

 4.2    Grondklassifikasie

        4.2.1   DRIE redes vir die klassifikasie van grond
                x  Optimale benutting van die land se natuurlike hulpbronne 9
                x  Wetenskaplike beplanning van die plaas 9
                x  Bepaal die gewasproduksiepotensiaal van die grond 9
                x  Verbeterde grondkundekommunikasie 9
                x  Ontwikkeling van nuwe streke 9
                x Waardasie van grond 9                                     (Enige 3)     (3)

        4.2.2   Stelsel gebruik in Suid-Afrika om grond te klassifiseer
                Binomiese stelsel 9                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com
8                                                            LANDBOUWETENSKAPPE V1            (EC/NOVEMBER 2020)

 4.3   Grond pH

       4.3.1    Lyngrafiek

                                                                Effek van grond pH op die
                                                              beskikbaarheid van Molibdeen

                     Beskikbaarheid van Molibdeen (g)
                                                        16
                                                        14
                                                        12
                                                        10
                                                         8
                                                         6
                                                         4
                                                         2
                                                         0
                                                             2       4       6       8   10       12
                                                                             Grond pH

       Kriteria/rubriek/nasienriglyne
       x Korrekte opskrif 9
       x X-as: Korrek gekalibreer en benoem (Grond pH) 9
       x Y-as: Korrek gekalibreer en benoem (Beskikbaarheid van Molibdeen) 9
       x Lyngrafiek 9
       x Akkuraatheid 9
       x Korrekte eenheid (g) 9                                                                               (6)

       4.3.2    Afleiding van die invloed van suurheid en alkaliniteit op die
                beskikbaarheid van molibdeen

                In suur grond / lae pH is molibdeen nie beskikbaar nie 9
                In alkaliese grond / hoë pH is meer molibdeen beskikbaar 9                                    (2)

       4.3.3    Maatreëls om probleme op te los:
                (a) Laer beskikbaarheid van molibdeen in grond met ƌ pH
                    tussen 2 en 4
                    Toediening van basiese bemesting soos kalk/CaCO3 9                                        (1)
                (b) Giftige hoeveelhede molibdeen in grond met pH van 14
                    Aanwending van gips/CaSO4 9                                                               (1)

 4.4   Grondkolloïede

       4.4.1    Afleiding van die proses
                A – Katioon-adsorpsie 9
                B – Katioon-uitruiling 9                                                                      (2)

       4.4.2    Rede vir katioonuitruiling
                Kalium katioon van die grondoplossing verruil met die waterstof
                geadsorbeer in die kolloïed 9                                                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   9

      4.4.3    Aanduiding dat die waterstof-katioon ƌ effek op plante het
               Waterstof in die grondoplossing 9                                       (1)

      4.4.4    TWEE tipes kolloïede
               Organiese kolloïed 9
               Anorganiese kolloïed 9                                                  (2)

      4.4.5    Onderskei tussen natrium en sout grond met betrekking tot die
               dominante soute
               Natrium-grond – Natriumkarbonaat 9
               Soutgrond – Chloriede en sulfate van natrium, kalsium en
                           magnesium 9                                                 (2)

 4.5 Grondorganismes

      4.5.1    Klassifikasie van die wurms in groepe van grondorganismes
               Makro-organismes 9                                                      (1)

      4.5.2    TWEE toestande vir die oorlewing van wurms
               x Organiese voedingstowwe 9
               x Minerale voedingstowwe(stikstof/fosfor/natrium) 9
               x Grondvog naby aan veldwaterkapasiteit 9
               x Grondlug vir respirasie9
               x Optimum temperatuur (temperature tussen 25 °C en 30 °C 9
               x Optimum grond-pH 9                                     (Enige 2)      (2)

      4.5.3    Verduideliking van hoe wurms die boere sal help
               x Breek plante en diere-oorblyfsels af 9om voedingstowwe vry te
                  stel 9
               x Verbeter grondstruktuur 9vir verhoogde waterhoukapasiteit 9
               x Wurmmis is ryk aan organiese materiaal 9 wat grondvrugbaarheid
                  verbeter 9
               x Handhaaf CO2-konsentrasie 9wat tydens fotosintese gebruik word 9
                                                                         (Enige 1)     (2)

 4.6 Voedingstofsiklus

      Voedingstofsiklus wat voedingstofinhoud in plante verhoog
      (a) Proteïen inhoud – Stikstofsiklus 9                                           (1)
      (b) Koolhidraatsiklus – Koolstofsiklus 9                                         (1)
                                                                                      [35]

                                                          TOTAAL AFDELING B:           105
                                                              GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 QP MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-qp-memo-nov2020-eng-d/264dc1eb-7c35-4f73-91ef-7086aaa88ec6) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/79d52bf8-a885-4e19-a1ce-123ca2ca92aa) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-memo-nov2020-english/26e03b18-6990-486f-a6cf-e689dc5208b2) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/d2b9241c-0459-4529-894b-3311b2275b59) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 QP NOV2020 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-qp-nov2020-english/173f049f-a685-4d1e-880b-1532d35e0c0e) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Eng
- [AGRIC SC P2 MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/f0474d0c-1f61-497c-bc0f-1c22266c2303) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRICULTURAL SCIENCES P1 GR11 QP NOV2025 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-qp-nov2025-english-watermark/a0d7791e-a982-4fac-bbc7-e165ae1824d4) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P1 ENG QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p1-eng-qp-nov-2024/d22ddfcd-c05f-4498-9502-5499160abf3a) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p2-qp-eng-nov-2024/d52e073b-9f61-47c0-884b-07d65f183daa) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
