# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/c97c949b-f6de-4920-8ec2-6f6e0d2b6c8f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2018-afrikaans/c97c949b-f6de-4920-8ec2-6f6e0d2b6c8f)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                           NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2018

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           LANDBOUWETENSKAPPE V1             (EC/SEPTEMBER 2018)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1     C √√
      1.1.2     B √√
      1.1.3     D √√
      1.1.4     B √√
      1.1.5     B √√
      1.1.6     D √√
      1.1.7     A √√
      1.1.8     C √√
      1.1.9     A √√
      1.1.10    A √√                                             (10 x 2)         (20)

1.2   1.2.1     Beide A en B √√
      1.2.2     Slegs B √√
      1.2.3     Slegs A √√
      1.2.4     Geeneen √√
      1.2.5     Slegs B √√                                         (5 x 2)        (10)

1.3   1.3.1     Stikstofvrye ekstrak √√
      1.3.2     Kwarantyn √√
      1.3.3     Ken-balmerker √√
      1.3.4     Dragtigheid/gestasie √√
      1.3.5     Freemartin √√                                      (5 x 2)        (10)

1.4   1.4.1     Ideale proteïen/eierproteïen √
      1.4.2     Battery √
      1.4.3     Uretra √
      1.4.4     Spoeling/Oesting √
      1.4.5     Voorkant/Anterior √                                (5 x 1)         (5)

                                                    TOTAAL AFDELING A:             45

Kopiereg voorbehou                                           Blaai asseblief om

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               LANDBOUWETENSKAPPE 1                                            3

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1    2.1.1      Diere met maagkompartemente
                  Voëls/hoender/pluimvee √                                                        (1)

       2.1.2      TWEE sigbare redes om antwoord te regverdig
                  • 2 sekums √
                  • Aanwesigheid van ŉ maag/ventrikulus /proventrikulus √
                  • Aanwesigheid van ŉ krop                              (Enige 2 x 1)            (2)

       2.1.3      Identifisering van die letter
                  (a)    C√                                                                       (1)
                  (b)    E√                                                                       (1)
                  (c)    D√                                                                       (1)

       2.1.4      TWEE aanpassings-eienskappe van deel D
                  • Aanwesigheid van klein klippe √
                  • Dik spierwand/ baie sterk wand √                                              (2)

       2.1.5      Aanduiding van die tipe voer wat geskik is vir voëls
                  Kragvoere √                                                                     (1)

2.2    Voedingstof inligting vir verskillende voere

       2.2.1      Klassifikasie van voere
                  A     Proteïenryke ruvoer √
                  B     Proteïenryke kragvoer √
                  C     Koolhidraatryke kragvoer √
                  D     Koolhidraatryke ruvoer √                                                  (4)

       2.2.2      Pearsonvierkant

                  Voer C 9 /mielie-                                 21 dele √
                  meel

                                                  17% √

                  Voer B 38/ Sojaboon-
                  oliekoekmeel                                     8 dele √

                  Voerkraal-verhouding/rantsoen van voer C : B is 21 : 8 √                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai asseblief om

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                     LANDBOUWETENSKAPPE V1                    (EC/SEPTEMBER 2018)

      2.2.3    Berekening van persentasie van voer B

               21 + 8 = 29 √

                8
                          x 100 √
                29

                 = 27,59/28% √                                                                     (3)

2.3   Energievloei van voer

      2.3.1    Aanduiding van die letter wat die tipes energie voorstel

               (a)        C√                                                                       (1)

               (b)        B√                                                                       (1)

      2.3.2    Berekening van energie in A (verteerbare energie)

               Bruto energie – energie in feses
               18,5 MJ/kg – 7,32 MJ/kg √
               = 11,18 MJ/kg √                                                                     (2)

2.4   Aanvullings

      2.4.1    (a)          Kalmeermiddels
                            Dit kalmeer die diere wat hul meer laat eet √                          (1)
               (b)          Antibiotika
                            Voorkom dat diere siektes kry √                                        (1)
               (c)          Somatotropien hormoon
                            Hormoon verhoog die tempo waarteen voer na spiere omgesit
                            word √                                                                 (1)

2.5    Voervloeiprogram

      2.5.1    Berekening van die totale droë materiaal in ton
               3 200 kg/ha x 40 ha = 128 000 kg √
                     128 000 kg
               =                  √
                       1 000

               = 128 ton √                                                                         (3)

      2.5.2    Berekening van die totale vereistes van al die diere vir 120 dae
                                                              24 000 kg
               Totale vereistes van kalwers = 200 x 120 =                 √
                                                                1 000
                                                         = 24 ton √
               Totale vereistes van alle diere = 24 + 72 + 5,4 = 101,4 ton √                       (3)

      2.5.3    Voorstelling van die seisoen
               Somer/reënseisoen √
               Rede
               = Daar is ŉ oorskot van 26,6 ton (128 – 101,4 = 26,6) √                              (2)
                                                                                                   [35]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai asseblief om

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                LANDBOUWETENSKAPPE 1                                      5

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1    Produksievlakke van varke in verskillende toestande

       3.1.1    Identifikasie van varke

                (a)     Vark C √                                                                 (1)

                (b)     Vark A √                                                                 (1)

                (c)     Vark B √                                                                 (1)

       3.1.2    Rede vir 3.1.1 (c)
                Daar is ŉ groot toename van die aanvanklike massa van 40 kg tot die
                finale massa van 70 kg / toename in massa van 30 kg in vergelyking
                met ander varke. √                                                               (1)

       3.1.3    DRIE faktore wat bygedra het tot die hoogste verbeterde produksie
                in vark B.
                • Voeding √
                • Omgewing √
                • Teling/reproduksie √
                • Bestuur √                                          (Enige 3 x 1)               (3)

3.2    Fasiliteite in ŉ intensiewe produksiestelsel

       3.2.1    Identifisering van die fasiliteit
                C      Houkraal √
                D      Voerkraal √                                                               (2)

       3.2.2    Aanduiding van die doel vir die gebruik van fasiliteite A en B
                A – Word vir oplaai gebruik √
                B – Om diere na ŉ laaitrok te lei √                                              (2)

3.3    Riglyne vir hantering

       3.3.1    Aanduiding van die dier waarop die hanteringsriglyne betrekking
                het

                (a)    Pluimvee/hoender √                                                        (1)

                (b)    Skaap √                                                                   (1)

                (c)    Vark √                                                                    (1)

3.4    DRIE abnormale gedragspatrone wat deur varke onder stres getoon word
       • Kou aan maag √
       • Skuur snoet √
       • Kannibalisme √
       • Oorbytery √
       • Stertbytery                                              (Enige 3 x 1)                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2018)

3.5   Lewensiklus van ŉ parasiet

      3.5.1     Klassifikasie van die parasiet gebaseer op die lewensiklus
                • Eengasheer parasiet√
                Naam
                • Blou bosluis √                                                                (2)

      3.5.2     Rede vir klassifikasie
                Dit bly op een gasheer gedurende die larwe- en nimf-stadium/Voltooi
                volle lewensiklus op slegs een gasheer. √                                       (1)

      3.5.3     Protosoë siekte oorgedra deur parasiet
                Rooiwater √                                                                     (1)

      3.5.4     TWEE veld bestuurspraktyke om parasiet besmetting te voorkom
                • Veld moet gerus word/wisselweiding/geenbeweiding √
                • Beoefen goeie higiëne √
                • Stel diere bloot aan bosluise om immuniteit op te bou √
                • Teel siekte-bestande diere √                            (Enige 2 x 1)         (2)

3.6   Varkgriep

      3.6.1     Patogeen wat varkgriep veroorsaak en dier wat geaffekteer word
                Virus √                                                                         (1)
                Dier
                Vark √                                                                          (1)

      3.6.2     TWEE redes waarom varkgriep as epidemies geklassifiseer word
                • Dit affekteer groot getalle diere √
                • Dit versprei vinnig √
                • Kan mense affekteer √                           (Enige 2 x 1)                 (2)

      3.6.3     Term wat beteken dat die siekte van dier na mens oorgedra kan
                word
                Soönotiese siektes √                                                            (1)

      3.6.4     Identifiseer die staat se rol om die verdere verspreiding van
                hierdie siekte te voorkom
                Diere word doodgemaak en hul produkte vernietig. √                              (1)

      3.6.5     Plig van eienaars van diere met varkgriep om dit te beheer
                Rapporteer die uitbraak van die siekte aan relevante owerhede. √                (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai asseblief om

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               LANDBOUWETENSKAPPE 1                                           7

3.7    Volhoubare gebruik van medikasie

       3.7.1    TWEE metodes om dieregesondheid te toets
                • Neem die dier se temperatuur √
                • Bepaal polsslag √
                • Bepaal die asemhalingstempo √                              (Enige 2 x 1)           (2)

       3.7.2    DRIE voorsorgmaatreëls wat geneem moet word voor diere
                behandel word om volhoubare gebruik van medikasie te verseker
                • Verseker dat die medisyne veilig is vir gebruik vir die spesifieke dier √
                • Kyk na die vervaldatum √
                • Gee die korrekte dosis volgens die gewig en ouderdom van die dier √
                • Volg die korrekte metode van toediening van die medisyne √
                • Diereprodukte soos vleis en melk moet nie gebruik word voor die
                  onttrekkingstydperk van die medisyne nie √
                • Medisyne moet van kinders weggehou word √                  (Enige 3 x 1)        (3)
                                                                                                 [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai asseblief om

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                                        LANDBOUWETENSKAPPE V1                 (EC/SEPTEMBER 2018)

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1   Voortplantingstelsel van die bul

      4.1.1     Identifisering van die letter

                (a)                       H√                                                                         (1)

                (b)                       F√                                                                         (1)

                (c)                       D√                                                                         (1)

                (d)                       G√                                                                         (1)

      4.1.2     Verduideliking van hoe die skrotum temperatuur reguleer onder
                uiterste temperatuur toestande
                Wanneer dit koud is trek die skrotum die testis nader aan die liggaam √
                en wanneer dit warm is beweeg dit verder van die liggaam weg. √                                      (2)

4.2   Grafiek

      4.2.1      Grafiek van vlakke van progesteroon en estrogeen

                                                     Grafiek wat vlakke van progesteroon
                                                              en estrogeen toon
                                                45

                      Vlak van hormone mlU/ml
                                                40
                                                35
                                                30
                                                25
                                                20                                             Progesteroon
                                                15
                                                                                               Estrogeen
                                                10
                                                 5
                                                 0
                                                     6    8   10 12 14 16 18 20 22 24 26 28
                                                                    Tyd (Dae)

                 Kriteria/rubriek/merkriglyn
                 • Korrekte opskrif √
                 • X-as: Korrek gemerk en gekalibreer (Tyd/dae) √
                 • Y-as: Korrek gemerk en gekalibreer (Vlakke van progesteroon en
                   estrogeen) √
                 • Lyngrafiek √
                 • Akkuraatheid √
                 • Korrekte eenhede mlU/mℓ √                                                                       (6)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai asseblief om

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)               LANDBOUWETENSKAPPE 1                                         9

       4.2.2      Identifisering van die dag wat die koei in estrus was
                  Dag 12 √                                                                         (1)

       4.2.3      Rede
                  Estrogeen is op die hoogste vlak √                                               (1)

       4.2.4      Stadium van estrus op dag 28
                  Di-estrus √                                                                      (1)
                  Rede
                  • Progesteroon is op sy hoogste √
                  • Vlak van estrogeen is laag √                           (Enige 1 x 1)           (1)

4.3    Sinchronisering

       4.3.1    Term wat na die proses verwys
                Sinchronisering van bronstigheid √                                             (1)

       4.3.2    TWEE tegnieke vir sinchronisering van bronstigheid
                • Spuit in met prostaglandien √
                • Spuit progesteroon in √
                • MGA en PG kan in kos gegee word √
                • Beheerde interne middel-vrystelling √
                • Gonadotropien-vrystellende hormoon (GnRH)                (Enige 2 x 1)       (2)

       4.3.3    TWEE nadele van sinchronisering
                • Arbeidsintensief √
                • Dit is duur √
                • Hoë vlak van bestuur is nodig √
                • Benodig goeie hanteringsfasiliteite √
                • Dragtigheidstoetse moet gereeld gedoen word √            (Enige 2 x 1)       (2)

4.4    Voortplantingsproses by koeie

       4.4.1    Identifikasie van die proses
                Kunsmatige inseminasie √                                                       (1)

       4.4.2    TWEE vereistes van KI sigbaar vanaf skets
                • Korrekte tegniek √
                • Opgeleide personeel √                                                        (2)

       4.4.3    TWEE ekonomiese voordele van kunsmatige inseminasie vir die
                boer
                • Dit is vinnige en ŉ ekonomiese manier om die kudde te verbeter/het
                  nie nodig om ŉ bul te koop nie √
                • Semen van een bul kan baie koeie insemineer √                                (2)

4.5    Aanduiding van die fase van dragtigheid
       (a)   Embrioniese tydperk √                                                             (1)
       (b)   Fetale tydperk √                                                                  (1)
       (c)   Ovumtydperk √                                                                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai asseblief om

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2018)

4.6   Grafiek van melkproduksie, droë materiaal inname en liggaamsgewig

      4.6.1    Aanduiding van die tyd in weke

               (a)    Piek melkproduksie: Week 6/7/8/9 √                                      (1)

               (b)    Opdroog van ŉ koei: Week 42 √                                           (1)

      4.6.2    TWEE redes vir die belangrikheid van kolostrum
               • Bevat teenliggaampies om die kalf se weerstand teen siektes te
                 verhoog √
               • Voorsien voedingstowwe √
               • Noodsaaklik vir groei, funksionering en volwassewording van
                 spysverteringskanaal √                                 (Enige 2 x 1)         (2)

      4.6.3    Verduideliking van die verhouding tussen melkproduksie,
               liggaamsgewig en droë materiaal
               Hoe meer die droë materiaal inname, hoe hoër die produksie van melk
               en hoe laer die liggaamsgewig. √√                                             (2)
                                                                                            [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:             105
                                                                 GROOTTOTAAL:               150

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai asseblief om

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2018-afr-d/4379ae16-13ca-424a-98cb-6909cbc90cfa) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 May June 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-may-june-2018-memo-afr/7ff3e6c6-ba16-466c-9150-55c84a56c366) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-feb-march-2018-memo-eng/14142fe2-155d-434e-b8d5-34b25ef2f428) — Agricultural Sciences · Memo · 2018 · Eng
- [AGRSC P1 GR12 MEMO ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-eng-sept2015/cf2bcc8a-0be4-4422-8d8f-228e6501489e) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRS P1 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-memo-afr/bc3eb23c-e523-448d-bcc0-275b3ab4c02e) — Agricultural Sciences · Memo · 2013 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
