# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2019-afrikaans/3d81c855-5109-4dea-9330-d12214e46cb8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2019-afrikaans/3d81c855-5109-4dea-9330-d12214e46cb8)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2019

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                          LANDBOUWETENSKAPPE V1                (EC/SEPTEMBER 2019)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1     B 
       1.1.2     C 
       1.1.3     B 
       1.1.4     A 
       1.1.5     D 
       1.1.6     A 
       1.1.7     B 
       1.1.8     C 
       1.1.9     C 
       1.1.10    D                                           (10 x 2)      (20)

1.2    1.2.1     Slegs B 
       1.2.2     Beide A en B 
       1.2.3     Geeneen 
       1.2.4     Slegs A 
       1.2.5     Slegs B                                      (5 x 2)      (10)

1.3    1.3.1     Biologiese waarde/BW 
       1.3.2     Doseringspuit 
       1.3.3     Herhaalde Telersindroom 
       1.3.4     Prostaat 
       1.3.5     Hidrosefalus                                (5 x 2)       (10)

1.4    1.4.1     Onderhoud 
       1.4.2     Diepskrop 
       1.4.3     Superovulasie 
       1.4.4     Akrosoom 
       1.4.5     Droogtydperk                                  (5 x 1)       (5)

                                                   TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                          3

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1 Spysverteringstelsels van plaasdiere

      2.1.1     Klassifikasie van plaasdiere
                Diagram 1 – Nie-herkouer/monogastries 
                Diagram 3 – Herkouer                                                       (2)

      2.1.2     Rede vir elke klassifikasie
                Diagram 1 – Dit het ŉ eenvoudige maag/monogastriese/ventrikulus/
                proventrikulus 
                Diagram 3 – Dit het ŉ gekompliseerde/saamgestelde maag                     (2)

      2.1.3     Bepaling van die ouderdom van die dier in Diagram 3
                Jong herkouer/kalf                                                         (1)

      2.1.4     EEN sigbare rede vir die ouderdom
                 Teenwoordigheid van esofagus-groef 
                 Onderontwikkelde rumen/retikulum/omasum 
                 Goed ontwikkelde abomasum                                  (Enige 1)     (1)

      2.1.5     Regverdiging van diere wat nie ruvesel kan verteer nie
                Diagram 2 – Daar is geen rumenmikrobes om ruvesel te verteer nie 
                Diagram 3 – Rumen is steeds onderontwikkeld/nie funksioneel                (2)

      2.1.6     Identifisering van die letter waar rennien afgeskei word
                Diagram 1 – B 
                Diagram 3 – E                                                              (2)

2.2 Uitkenning van dierevoer

      (a)     Oliekoekmeel                                                                 (1)
      (b)     Mieliemeel                                                                   (1)
      (c)     Songedroogde hooi                                                            (1)
      (d)     Groen lusern                                                                 (1)

2.3 Voersamestelling

      2.3.1     Klassifikasie van voere
                Voer A – Kragvoer                                                          (1)
                Voer B – Ruvoer                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                                (EC/SEPTEMBER 2019)

     2.3.2    Rede vir klassifikasie
              Voer A Lae persentasie ruvesel 
                        Hoë persentasie Totale Verteerbare Voedingstowwe/TVV
                        Hoë persentasie proteïene                     (Enige 1)

              Voer B    Hoë persentasie ruvesel 
                        Lae persentasie Totale Verteerbare Voedingstowwe 
                        Lae persentasie proteïene                     (Enige 1)                 (2)

     2.3.3    Berekening van voedingsverhouding van VOER A
              Berekening van VNSS = TVV (12,5 + 6 + 60 + 1,5 = 80%)
                                     80 – 12,5 = 67,5% 
                                         % verteerbare nie-stikstofstowwe
              Voedingsverhouding = 1 :                                      
                                               % verteerbare proteïene
                                            67,5
                                      1:           
                                            12,5

                                      1 : 5,4 
                                            OF
              Berekening van VNSS = TVV (12,5 + 6 + 60 + 1,5 = 80%) 
                                              TVV – VP
                Voedingsverhouding = 1 :                 
                                                   VP

                                     80 – 12,5
                                1:               
                                       12,5

                                1 : 5,4                                                         (4)

     2.3.4    Aanbeveling van VOER A
              Aanbeveel vir groeidoeleindes                                                         (1)

              Rede
              Voedingsverhouding is nou/meer proteïene vir groei                                    (1)

2.4 Proses in die spysverteringstelsel

     2.4.1    Identifisering van die proses
              Absorpsie van voedsel                                                                 (1)

     2.4.2    Naam van die deel waar absorpsie plaasvind
              Dunderm                                                                               (1)

     2.4.3    Identifisering van die tipe voedingstof vervoer
              A – Passiewe absorpsie 
              B – Aktiewe vervoer                                                                   (2)

     2.4.4    Rede vir die tipe vervoer
              A/Passiewe absorpsie – Voedingstowwe beweeg langs die
              konsentrasie gradiënt 
              B/Aktiewe vervoer – Voedingstowwe beweeg teen die konsentrasie                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)          LANDBOUWETENSKAPPE V1                        5
               gradiënt 

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                              LANDBOUWETENSKAPPE V1              (EC/SEPTEMBER 2019)

2.5 Voervloeiprogram

     2.5.1     Identifisering van die maand vir slag van diere
               Maand 6                                                           (1)

     2.5.2     Rede
                 Beskikbare voer is die laagste 
                 Byvoeding vereistes is die hoogste             (Enige 1)       (1)

     2.5.3     Berekening van voer beskikbaar in ton gedurende maand 2
               800 kg/ha x 14 ha 
               11 200 kg
                           
                 1 000

               11,2 ton                                                         (3)
                                                                                [35]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                        7

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1    Grafiek oor temperatuurvereistes van braaikuikens

       3.1.1      Afleiding van die tendens van temperatuurvereistes
                   Vanaf week 1 tot week 5 daal dit geleidelik
                   Vanaf week 5 tot week 7 is dit konstant                           (2)

       3.1.2      Lyngrafiek

       Kriteria/rubriek/merkriglyne
        Korrekte opskrif 
        X-as: Korrek gekalibreer en genommer (Ouderdom) 
        Y-as: Korrek gekalibreer en genommer (Temperatuur) 
        Lyngrafiek 
        Korrekte eenhede (Weke en C) 
        Akkuraatheid                                                                  (6)

       3.1.3      Toerusting wat gebruik kan word indien temperatuur onder
                  10 °C daal
                  Verhitter/Infrarooi ligte/Lugversorgers         (Enige 1 x 1)            (1)

3.2    Bul onder stres
       3.2.1   DRIE sigbare tekens wat stres toon
                Klouing 
                Gerysde hare 
                Snorking 
                Opgeligte stert 
                Vals stormbewegings                                  (Enige 3 x 1)        (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2019)

       3.2.2   Effek van die gedrag op hanteerders
               Besering                                                                (1)

       3.2.3   Toerusting om die bul te kalmeer
               Skokstok                                                                (1)

       3.2.4   DRIE riglyne vir die hantering van groot plaasdiere
                Vermy om op diere te skree 
                Moenie diere vanaf blindekol nader nie 
                Beweeg diere deur ŉ gang met minimale obstruksies
                Moenie diere aanhits wat nêrens kan gaan nie 
                Kondig jou teenwoordigheid aan voor jy aan diere vat 
                                                                    (Enige 3 x 1)       (3)

3.3    Produksie eenheid/stelsel

       3.3.1   Identifisering van die produksiestelsel
               Intensiewe produksiestelsel                                             (1)

       3.3.2   Rede
               Beskikbaarheid van fasiliteite 
               Diere word in ŉ hok angehou 
               Hoë kapitaal besteding                                (Enige 1 x 1)     (1)

       3.3.3   Identifisering van die letter
               (a)   C/D 
               (b)   B
               (c)   D/C                                                               (3)

3.4    BEK-EN-KLOUSEER/BKS

       3.4.1   Benoeming van patogeen
               Virus                                                                   (1)

       3.4.2   Aanhaling vanuit leesstuk wat beteken dat BKS oorgedra kan
               word
               Aansteeklik                                                             (1)

       3.4.3   Sleutelsimptome van BKS
               Blaasagtige letsels op die tong en tussen die tone                     (1)

       3.4.4   TWEE staatsrolle vanuit die leesstuk
                Dwing handelsregulasies af 
                Veeartsdienste 
                Kwarentyn                                              (Enige 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                      9

3.5    Parasiete
       3.5.1 Kies die parasiet

                (a)     Neuswurm                                                         (1)
                (b)     Lewerslak                                                        (1)
                (c)     Bontbosluis                                                      (1)
                (d)     Lintwurm                                                         (1)
                (e)     Brommers                                                         (1)

3.6    DRIE basiese beginsels vir goeie gesondheid
        Sanitasie 
        Beheer peste en parasiete 
        Regte hantering van plaasmis 
        Isolasie van siek diere 
        Enting van diere 
        Goeie bestuur 
        Verseker dat voer nie besmet is nie 
        Wag vir ŉ onttrekkingsperiode voordat diereprodukte gebruik word 
        Aanwend van korrekte hoeveelheid medikasie 
        Brand karkas van geïnfekteerde diere                      (Enige 3 x 1)      (3)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2019)

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1    Voortplantingstelsels

       4.1.1     Identifisering van die letter

                 (a)   Diagram 1 – A 
                       Diagram 2 – D                                                    (2)
                 (b)   C                                                                (1)
                 (c)   E                                                                (1)
                 (d)   A                                                                (1)

       4.1.2     Algemene konginetale afwykings in bulle en koeie wat steriliteit
                 veroorsaak
                 Hipoplasie                                                             (1)

       4.1.3     TWEE hormone verantwoordelik vir ovulasie
                 Luteïeniseringshormoon
                 Estrogeen                                                              (2)

4.2    TWEE sintuie wat paringsgedrag by bulle beheer
        Reuk 
        Sig 
        Tas/gevoel                                                   (Enige 2 x 1)     (2)

4.3    Kunsmatige inseminasie

       4.3.1     Chronologiese rangskikking van stappe gedurende KI
                  Oes van semen 
                  Semen inspeksie 
                  Semenverdunning 
                  Hitte-waarneming 
                  Plasing van semen in die voortplantingsorgaan van die koei           (5)

       4.3.2     TWEE ekonomiese voordele van KI vir die boer
                  Meer vroulike diere kan deur die beter bul bevrug word 
                  Dit is ‘n vinnige en ekonomiese metode om die kudde te
                   verbeter 
                  Kommersiële waarde van die kudde word verbeter 
                  Nie nodig om ‘n duur bul te koop nie 
                  Hoër bevrugtingskoers                              (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                      11

4.4    Kloning

       4.4.1      Identifisering van die proses
                  Kloning/Kernoordrag                                                (1)

       4.4.2      Letter van die skaap wat identies aan die gekloonde skaap is
                  Skaap A                                                            (1)

       4.4.3      Letter van ŉ skaap wat die surrogaat sal wees
                  Skaap E                                                            (1)

       4.4.4      Naam van die prosesse in C
                  Kernoordrag                                                        (1)

       4.4.5      TWEE doelwitte van kloning
                   Om groot hoeveelhede geneties identiese diere te produseer 
                   Om nakomelinge van hoë gehalte diere te produseer 
                   Om supereure genetieka te behou 
                   Om die aantal bedreigde spesies te vermeerder  (Enige 2 x 1)     (2)

4.5    Fases van dragtigheid/gestasie

       4.5.1      Identifisering van die proses
                  Bevrugting                                                         (1)

       4.5.2      Aanduiding van die fase van dragtigheid genommer A
                  Ovariale fase                                                      (1)

       4.5.3      Ontwikkeling wat by fase C plaasvind
                  Vinnige groei van die uterus                                       (1)

       4.5.4      TWEE stelsels wat by fase B ontwikkel
                   Asemhalingstelsel 
                   Verteringstelsel 
                   Uro-genitale en vaskulêre stelsel 
                   Sentrale senuweestelsel                         (Enige 2 x 1)    (2)

       4.5.5      TWEE redes vir aborsie
                   Hormonale of metaboliese abnormaliteite 
                   Wanvoeding 
                   Trauma en beserings 
                   Vergiftiging 
                   Infeksies 
                   Allergië en tweelinge 
                   Genetieka/chromosomale afwykings               (Enige 2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                            LANDBOUWETENSKAPPE V1                    (EC/SEPTEMBER 2019)

4.6     Geboorte

        4.6.1        Aanduiding van die vorm van die posisie
                     (a)  Anterior aanbieding                                         (1)
                     (b)  Posterior aanbieding                                        (1)

        4.6.2        Posisie wat die hulp van ŉ veearts sal benodig
                      Posterior aanbieding                                           (1)

        4.6.3        TWEE probleme wat moeilike geboorte veroorsaak
                      Afwyking van die kop 
                      Fleksie van die elmboog 
                      Terughou van een of beide voorbene 
                      Kongenitale afwykings/gebrekke 
                      Tweelinge                                (Enige 2 x 1)        (2)
                                                                                     [35]

                                                          TOTAAL AFDELING B:         105
                                                              GROOTTOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2019 ENG R](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2019-eng-r/f22147e3-e7cb-4eb1-9d79-c38cb853eb82) — Agricultural Sciences · QP · 2019 · Eng
- [AGRSC P1 GR12 MEMO ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-eng-sept2015/cf2bcc8a-0be4-4422-8d8f-228e6501489e) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRS P1 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-memo-afr/bc3eb23c-e523-448d-bcc0-275b3ab4c02e) — Agricultural Sciences · Memo · 2013 · Afr
- [LANDBOUWETENSKAPPE P1 SEPT 2012MEMO](https://www.hlayiso.com/library/landbouwetenskappe-p1-sept-2012memo/7c988eb6-1b79-426f-8006-22e5934e1610) — Agricultural Sciences · Memo · 2012
- [AGRIC SCIENCES P1 SEPT 2012MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-sept-2012memo-eng/4c1b7a43-0d48-45bd-b5b1-7ea21918a7ce) — Agricultural Sciences · Memo · 2012 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
