# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2022-afrikaans/63ce0b6e-eadf-4b59-803c-248903ab7bf2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-memo-sept2022-afrikaans/63ce0b6e-eadf-4b59-803c-248903ab7bf2)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2022

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                       LANDBOUWETENSKAPPE V1              (EC/SEPTEMBER 2022)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1     B ✓✓
      1.1.2     D ✓✓
      1.1.3     C ✓✓
      1.1.4     A ✓✓
      1.1.5     B ✓✓
      1.1.6     B ✓✓
      1.1.7     A ✓✓
      1.1.8     D ✓✓
      1.1.9     B ✓✓
      1.1.10    A ✓✓                                        (10 x 2)    (20)

1.2   1.2.1     Slegs B ✓✓
      1.2.2     Slegs A ✓✓
      1.2.3     Geeneen ✓✓
      1.2.4     Beide A en B ✓✓
      1.2.5     Slegs A ✓✓                                   (5 x 2)    (10)

1.3   1.3.1     Galsap ✓✓
      1.3.2     Gebondel/swerm ✓✓
      1.3.3     Anovulasie ✓✓
      1.3.4     Skrotum/Cremaster-spiere ✓✓
      1.3.5     Watersuiker ✓✓                               (5 x 2)    (10)

1.4   1.4.1     Eter-uittreksel ✓
      1.4.2     Topiese ✓
      1.4.3     Ken-bal merker ✓
      1.4.4     Pistolette ✓
      1.4.5     Embrio-spoeling ✓                            (5 x 1)      (5)

                                                TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                      3

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1    Spysverteringstelsel van plaasdiere

       2.1.1    Naam van die plaasdier
                Vark ✓                                                                     (1)

       2.1.2    Rede
                Dit het ŉ enkelmaag ✓                                                      (1)

       2.1.3    Aanduiding van hoe deel gemerk A van die van pluimvee verskil
                Slukderm van ŉ pluimvee het ŉ toevoeging soos ŉ sak (krop), ✓ en
                dié van ŉ vark het geen toevoeging (krop). ✓                               (2)

       2.1.4    Identifikasie van die letter
                (a)    Afskeiding van rennien – B ✓                                        (1)
                (b)    Berging van vetoplosbare vitamiene – C ✓                            (1)

       2.1.5    Rede waarom ŉ vark nie mieliestronke kan verteer nie.
                Dit het ŉ eenvoudige maag, ✓ met geen rumen-mikro-organismes om
                die mieliestronke te verteer nie. ✓                                        (2)

2.2    Prosesse betrokke by die vertering

       2.2.1    Herrangskikking van die prosesse
                D✓
                A✓
                E✓
                C✓
                B✓                                                          (5 x 1)        (5)

       2.2.2    Naam van die struktuur wat absorpsie moontlik maak
                Villi ✓                                                                    (1)

2.3    Voertipes

       2.3.1    Klassifikasie van voere
                VOER A – Ruvoer ✓
                VOER B – Kragvoer ✓                                         (2 x 1)        (2)

       2.3.2    Identifikasie van die voer

                (a)    Voer B/kragvoer ✓                                                   (1)

                (b)    Voer A/ruvoer ✓                                                     (1)

                (c)    Voer B/kragvoer ✓                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                              LANDBOUWETENSKAPPE V1                     (EC/SEPTEMBER 2022)

      2.3.3    Berekening van die voedingsverhouding van voer A

                              % TVV – % VP
               VV = 1 :                              ✓
                                    %VP

                                56% ‒ 6%
                         1:                      ✓
                                    6%

                         1 : 8,33 ✓

                                                             OF

                              % DNNS
               VV = 1 :                  ✓
                               %VP

                              50%
                         1:         ✓
                               6%

                         1 : 8,33 ✓                                                      (3)

2.4   Verteerbaarheid van hooi

      2.4.1    Berekening van verteerbaarheidskoëffisiënt van die hooi
                    Droë materiaal ingeneem (kg) – droë massa van mis (kg)   100
               DC =                                                        x     ✓
                                 Droë materiaal ingeneem (kg)                 1

                          12 kg – 5 kg           100
                     =                       x           ✓
                                12 kg                1

                     =        58,3 ✓% ✓                                                  (4)

      2.4.2    EEN aanvulling om smaaklikheid en verteerbaarheid van die hooi
               te verhoog
               • Aanvulling met melasse ✓
               • Aanvulling met NPN ✓                            (Enige 1 x 1)           (1)

2.5   Voedingstoftekort simptome

      2.5.1    Naam van die tekortsimptoom
               DIER A ‒ Goiter ✓
               DIER B ‒ Gekrulde-tone-verlamming ✓                          (2 x 1)      (2)

      2.5.2    Dui die voedingstoftekort aan
               DIER A – Jodium ✓
               DIER B – Vitamien B2/riboflavien ✓                           (2 x 1)      (2)

      2.5.3    Voerbron om die tekort in dier A reg te stel
               Mariene-/Seesout ✓                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     5

2.6    Voervloei

       2.6.1    Aantal maande waarin die veld geen voer gehad het nie
                3 maande ✓                                                               (1)

       2.6.2    Berekening van die totale voer benodig in Mei
                Aantal diere x behoefte/kg/dag x 31
                = 100 x 5 kg x 31 ✓
                = 15 500 kg ✓                                                        (2)
                                                                                    [35]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        LANDBOUWETENSKAPPE V1                           (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1   Verhoging van produksie in produksie-eenhede

      3.1.1    Identifikasie van die produksie-eenheid
               Produksie-eenheid B ✓                                                     (1)

      3.1.2    TWEE redes
               • Teel tot maksimum wins ✓
               • Teel om wins te verhoog ✓                                               (2)

      3.1.3    TWEE basiese behuisingstrukture gevind in die produksie-
               eenheid B
               • Afrondingskuur ✓
               • Voerskuur ✓
               • Klein kampie ✓                             (Enige 2 x 1)                (2)

      3.1.4    TWEE redes om ŉ lae insetkoste in produksie-eenheid A te
               regverdig
               • Teel vind plaas in die dier se natuurlike omgewing ✓
               • Diere maak staat op bome vir beskerming teen uiterste
                  temperature ✓
               • Diere wat slegs op weiding gevoer word ✓             (Enige 2 x 1)      (2)

3.2   Naam van die dier wat gedrag toon wanneer onder stres
      (a) Poot krap – Beeste ✓                                                           (1)
      (b) Snuit vryf – Varke ✓                                                           (1)
      (c) Geveinsde stormbewegings – Beeste ✓                                            (1)

3.3   EEN vereiste wanneer plaasdiere langs/oor die pad beweeg
      Dra ŉ rooi vlag ✓                                                                  (1)

3.4   Hantering toerusting/apparaat

      3.4.1    Aanduiding van die doel vir die gebruik van toerusting
               A – Brandmerk ✓
               C – Kastreer/stert dok ✓                                    (2 x 1)       (2)

      3.4.2    TWEE redes vir die gebruik van apparaat
               • Maklik om te gebruik/vinnig ✓
               • Goedkoop ✓
               • Bloedlose metode ✓
               • Higiëniese metode ✓                                 (Enige 2 x 1)       (2)

      3.4.3    Naam van die toerusting
               B – Doseergeweer ✓                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               LANDBOUWETENSKAPPE V1                                         7

       3.4.4    TWEE riglyne vir die hantering van beeste
                • Moenie skree wanneer jy met diere werk nie ✓
                • Vermy die gebruik van ŉ lap/doek wat in die wind swaai,
                  aangesien dit diere onrustig sal maak ✓
                • Moenie diere van agter af nader nie ✓
                • Hanteerder om sag met diere te praat wanneer hy hulle nader ✓
                • Moenie met groot en klein diere in dieselfde drukgang werk nie ✓
                • Gebruik ŉ behoorlike hanteringsfasiliteit ✓
                • Gebruik ŉ drukgang wat wyd genoeg is vir ŉ dier en met
                  minimale afleiding ✓
                • Los vir jouself ŉ manier om uit te kom indien nodig, wanneer jy
                  binne ŉ hanteringsfasiliteit is ✓
                • Kondig jou teenwoordigheid aan wanneer jy diere deur aanraking
                  nader ✓                                               (Enige 2 x 1)      (2)

 3.5 Gemiddelde polsslag en respiratoriese tempo van verskillende
     plaasdiere

       3.5.1    Staafgrafiek

       Kriteria/rubriek/nasienriglyn
       • Korrekte opskrif ✓
       • x-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Plaasdiere) ✓
       • y-as: Korrek gekalibreer en gemerk (polsslag en respiratoriese tempo) ✓
       • Staafgrafiek ✓
       • Akkuraatheid ✓
       • Korrekte eenhede (Hartslae/min en asemhalings/min) ✓                              (6)

       3.5.2    Verduideliking van die tendens
                Polsslag is vinniger ✓ as respiratoriese tempo per minuut in alle
                diere ✓                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        LANDBOUWETENSKAPPE V1                     (EC/SEPTEMBER 2022)

3.6   Lewensiklus van ŉ parasiet

      3.6.1    Klassifikasie van die parasiet
               Inwendige parasiet ✓
               Naam
               Lintwurm ✓                                                          (2)

      3.6.2    Identifikasie van die sigbare simptoom
               Proglottiede ✓                                                      (1)

      3.6.3    Behandeling van diere wat met parasiet besmet is
               Toediening van wurmmiddels/ontwurmmiddels ✓                         (1)

3.7   Dieresiektes by plaasdiere

      3.7.1    Naam van die patogeen
               B – Bakterieë ✓
               C – Fungi ✓                                                         (2)

      3.7.2    Naam van die siekte
               A – Rooi water ✓
               D – Slenkdalkoors ✓                                                 (2)

      3.7.3    Identifikasie van die letter van die simptome van ŉ siekte wat
               deur bloubosluis oorgedra word
               A✓                                                                  (1)
                                                                                  [35]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)               LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   9

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1    Spermatogenese

       4.1.1    Naam van die orgaan
                Testis ✓                                                             (1)

       4.1.2    Identifikasie van selle
                A – Primêre spermatosiet ✓
                C – Spermatiede ✓                                                    (2)

       4.1.3    Tipe seldeling
                Meiose 2 ✓                                                           (1)

       4.1.4    Naam van die deel
                (a)   Akrosome ✓                                                     (1)
                (b)   Mitochondrion ✓                                                (1)

       4.1.5    TWEE ooreenkomste tussen spermatogenese en oögenese
                • Hulle produseer albei haploïede selle deur meiose ✓
                • Hulle produseer albei geslagselle/gamete ✓          (2 x 1)        (2)

4.2    Paringsgedrag by bulle

       4.2.1    Hormoonregulerende paring by bulle
                Testosteroon ✓                                                       (1)

       4.2.2    TWEE sintuie wat paringsreaksie van bulle stimuleer
                • Reuk ✓
                • Sig ✓
                • Aanraak ✓                                       (Enige 2 x 1)      (2)

4.3    Stadiums van geboorte

       4.3.1    Identifikasie van die proses
                Geboorte ✓                                                           (1)

       4.3.2    Naam van die stadium
                A – Uitskeiding/uitwerping van die plasenta ✓
                B – Voorbereidende stadium ✓
                C – Uitskeiding/uitwerping van die fetus ✓                           (3)

       4.3.3    Hormoon wat veroorsaak dat die corpus luteum regresseer
                Prostaglandiene ✓                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (EC/SEPTEMBER 2022)

        4.3.4   TWEE tekens sigbaar wanneer ŉ dier geboorte nader
                • Vulva swel en word sagter ✓
                • Slymstringe vloei uit die vulva ✓
                • Die koei urineer en ontlas gereeld ✓
                • Koei hou op eet ✓
                • Isoleer haarself van die trop ✓
                • Dit toon tekens van benoudheid en ongemak ✓
                • Spene is pynlik opgeswel en melk begin drup ✓
                • Die koei is rusteloos en kreun ✓
                • Daar kan ŉ verandering in liggaamstemperatuur wees ✓
                • Die maag sak ✓                                  (Enige 2 x 1)           (2)
 4.4    Kunsmatige inseminasie (KI)
        4.4.1   Herrangskikking van die stappe betrokke by KI in ŉ
                opeenvolgende volgorde
                • Semenversameling ✓
                • Semen-evaluering ✓
                • Semenverdunning ✓
                • Semenberging ✓                                                          (4)
        4.4.2   Aanduiding van die komponent van ŉ verdunningsmiddel
                (a) Eiergeel/gliserol ✓
                (b) Antibiotika ✓
                (c) Buffers ✓                                                             (3)
        4.4.3   Temperatuur vir die berging van semen oor jare
                -196 °C ✓                                                                 (1)
 4.5    Hormonale veranderinge tydens estrus-siklus
        4.5.1   Identifikasie van hormone
                A – Follikelstimulerende hormoon/FSH ✓
                C – Estrogeen ✓
                D – Progesteroon ✓                                                        (3)
        4.5.2   TWEE belangrikheid van FSH tydens bronstigheidsiklus
                • Dit stimuleer die vorming van graafiese follikels ✓
                • Verantwoordelik vir die produksie van estrogeen in die graafiese
                  follikels ✓                                                             (2)
        4.5.3   Naam van die proses
                Ovulasie ✓                                                                (1)
        4.5.4   Rol van luteïniserende hormoon tydens ovulasie
                Dit veroorsaak die breuk van die graafiese follikel ✓
                om die eiersel vry te laat ✓                                              (2)
        4.5.5   Stadium van bronstigheid          wanneer     estrogeen     op     sy
                hoogtepunt is
                Bronstigheid stadium ✓                                                    (1)
                                                                                         [35]
                                                           TOTAAL AFDELING B:            105
                                                               GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRSC P1 GR12 MEMO ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-eng-sept2015/cf2bcc8a-0be4-4422-8d8f-228e6501489e) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRS P1 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-memo-afr/bc3eb23c-e523-448d-bcc0-275b3ab4c02e) — Agricultural Sciences · Memo · 2013 · Afr
- [LANDBOUWETENSKAPPE P1 SEPT 2012MEMO](https://www.hlayiso.com/library/landbouwetenskappe-p1-sept-2012memo/7c988eb6-1b79-426f-8006-22e5934e1610) — Agricultural Sciences · Memo · 2012
- [AGRIC SCIENCES P1 SEPT 2012MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-sept-2012memo-eng/4c1b7a43-0d48-45bd-b5b1-7ea21918a7ce) — Agricultural Sciences · Memo · 2012 · Eng
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
