# Agricultural Sciences Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/bdd8ac33-295d-4be9-b283-81c87daf67de
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P1 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/bdd8ac33-295d-4be9-b283-81c87daf67de)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/7d67640a-a476-4b70-b224-2729bdb5e9b3) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                        NOVEMBER 2022

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                               LANDBOUWETENSKAPPE V1              (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1          B ✓✓
      1.1.2          C ✓✓
      1.1.3          C ✓✓
      1.1.4          D ✓✓
      1.1.5          B ✓✓
      1.1.6          D ✓✓
      1.1.7          A ✓✓
      1.1.8          D ✓✓
      1.1.9          A ✓✓
      1.1.10         B ✓✓                                          (10 x 2)     (20)

1.2   1.2.1          Slegs B ✓✓
      1.2.2          Geeneen ✓✓
      1.2.3          Beide A en B ✓✓
      1.2.4          Slegs A ✓✓
      1.2.5          Geeneen ✓✓                                      (5 x 2)    (10)

1.3   1.3.1          Sukrose ✓✓
      1.3.2          Katenate ✓✓
      1.3.3          Stikstof ✓✓
      1.3.4          G-horison ✓✓
      1.3.5          Nitrifikasie ✓✓                                 (5 x 2)    (10)

1.4   1.4.1          Etanol ✓
      1.4.2          Struktuur ✓
      1.4.3          Katioon-absorpsie ✓
      1.4.4          Higroskopies ✓
      1.4.5          Denitrifikasie ✓                                (5 x 1)      (5)

                                                        TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                LANDBOUWETENSKAPPE V1                                        3

 AFDELING B

 VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE

 2.1    Anorganiese verbindings

        2.1.1    Identifikasie van stowwe
                 (a)    Stof B ✓
                 (b)    Stof C ✓
                 (c)    Stof A ✓                                                              (3)

        2.1.2    Aanduiding van die rol van water in STOF A
                 Dit dien as ŉ oplosmiddel. ✓                                                 (1)

        2.1.3    Struktuurformule van STOF C

                     H

                     N     H

                     H          ✓✓                                                            (2)

        2.1.4    Regverdiging van die komponente in STOF A wat as
                 saamgestelde beskou word
                 Hulle word uit die kombinasie ✓van twee verskillende chemiese
                 elemente ✓ gevorm.                                                           (2)

 2.2    Koolhidrate

        2.2.1    Klassifikasie van die koolhidrate
                 Monosakkaried ✓                                                              (1)

        2.2.2    Chemiese formule van ŉ monosakkaried
                 C6H12O6 ✓✓                                                                   (2)

        2.2.3    TWEE belangrike gebruikr van monosakkaried
                 • Verskaf energie ✓
                 • Werk as geur en versoeter in die menslike dieet ✓                          (2)

 2.3    Vette

        2.3.1        Klassifikasie van vet in voedsel
                     Voedseltipe A – Onversadigde vet ✓
                     Voedseltipe B – Versadigde vet ✓                                         (2)

        2.3.2        Identifikasie van vet wat aanbeveel word om by ŉ dieet ingesluit
                     te word
                     Onversadigde vet ✓                                                       (1)
        2.3.3        TWEE redes
                     Hulle is van plantaardige      oorsprong   ✓   en   verlaag    die
                     bloedcholesterolvlak. ✓                                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               LANDBOUWETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2022)

        2.3.4        Onderskei tussen onversadigde en versadigde vette
                     (a)   Reaksie by kamertemperatuur – Onversadigde vet is
                           vloeibaar by kamertemperatuur ✓en versadigde vet is solied
                           by kamertemperatuur ✓                                          (2)

                     (b)    Binding tussen die koolstofatome – Onversadigde vet het
                            een of meer dubbelbindings tussen koolstofatome ✓en
                            versadigde vet het ŉ enkelbinding tussen koolstofatome ✓      (2)

 2.4    Proteïen

        2.4.1        Bousteen van proteïen
                     Aminosure ✓                                                          (1)

        2.4.2        Verskil tussen eenvoudige en komplekse proteïen
                     Eenvoudige proteïene is proteïene wat, wanneer dit afgebreek
                     word, slegs aminosure lewer ✓
                     Komplekse proteïene is eenvoudige proteïene gekombineer met
                     sommige nie-proteïen materiaal ✓                                     (2)

        2.4.3        Rede om proteïene te gee aan:
                     (a)   Beseerde diere – Om beskadigde weefsels te herstel ✓
                     (b)   Pasgebore diere – Om nuwe selle en weefsels/groei op te
                           bou ✓                                                          (2)

 2.5    Organiese verbindings

        2.5.1        Etikettering
                     A – Propaan ✓
                     B – C3H8 ✓
                     C – Hidroksiel/OH ✓
                     D–    H      H

                       H   C      C    OH ✓✓

                            H     H

                     E – Etanoës / asyn ✓                                                 (6)

        2.5.2        Identifikasie van ŉ verbinding wat in alkoholiese drank
                     gebruik kan word
                     Etanol ✓                                                            (1)

        2.5.3        EEN belangrikheid van ŉ verbinding A vir landelike
                     gemeenskappe
                     Dit word vir verhitting gebruik. ✓                                  (1)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)               LANDBOUWETENSKAPPE V1                                            5

VRAAG 3: GRONDKUNDE

3.1   Grondtekstuur

      3.1.1    Bepaling van die tekstuur
               (a)  Klei ✓
               (b)  Kleileem ✓                                                                (2)

      3.1.2    Vergelyk klei en sand
               (a)  Bewerkbaarheid – Kleigrond is moeilik om te bewerk ✓ en
                    sanderige grond is maklik om te bewerk. ✓                                 (2)
               (b)  Mate van plastisiteit – Hoë plastisiteit in klei ✓en lae plastisiteit
                    in sand. ✓                                                                (2)

      3.1.3    TWEE redes waarom ŉ boer die tekstuurklas moet ken
               • Om die tipe gewas te ken om te verbou ✓
               • Om te weet wanneer om te kweek en implementeer om te
                  gebruik ✓
               • Om die doeltreffendheid van kunsmis te kan assesseer ✓
               • Om te weet watter tipe besproeiing om te gebruik ✓
               • Om te verstaan hoe grond beter op temperatuurveranderinge sal
                  reageer ✓                                         (Enige 2 x 1)             (2)

3.2   Grondwater

      3.2.1    Aanduiding van die waterbeweging wat in die eksperiment
               gedemonstreer is
               Kapillariteit ✓                                                                (1)

      3.2.2    Rede
               Water beweeg opwaarts ✓                                                        (1)

      3.2.3    Identifisering van die grondmonsters
               A – Klei ✓
               C – Leem ✓                                                                     (2)

      3.2.4    Manier waarop die water in monster B verlore kan gaan
               Perkolasie/syfering ✓                                                          (1)

      3.2.5    Metode om die waterverlies deur perkolasie te verminder
               • Beheer van die hoeveelheid besproeiingswater ✓
               • Hou grond onderdak/deklaag ✓
               • Ploeg in organiese materiaal ✓                    (Enige 1 x 1)              (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                           (EC/NOVEMBER 2022)

3.3    Grond lug/gas

       3.3.1    Voorspelling van die resultate van die eksperiment
                Houer A – Saad sal ontkiem en groei ✓
                Houer B – Geen ontkieming/groei sal plaasvind nie ✓                         (2)

       3.3.2    Verduidelik die rede vir geen ontkieming in houer B
                Afwesigheid van suurstof ✓verantwoordelik vir saadontkieming as
                gevolg van versuipte grondtoestande ✓                                       (2)

       3.3.3    Naam van ŉ gas wat in houer A opgehoop is
                Koolstofdioksied ✓                                                          (1)

       3.3.4    TWEE redes
                • Asemhaling van plantwortels ✓
                • Respirasie van grondorganismes ✓                                          (2)

3.4    Grondtemperatuur

       3.4.1    Afleiding van die faktor wat grondtemperatuur beïnvloed
                Gronddiepte ✓                                                               (1)

       3.4.2    Staafgrafiek

                Kriteria/rubriek/nasienriglyne
                • Korrekte opskrif ✓
                • x-as: korrek gekalibreer met etiket (tyd van die dag) ✓
                • y-as: korrek gekalibreer met etiket (temperatuur) ✓
                • Korrekte eenheid (°C) ✓
                • Staafgrafiek ✓
                • Akkuraatheid ✓                                                            (6)

       3.4.3    Verduidelik die neiging van temperatuur in grond op 5 cm diep
                Daar is ŉ drastiese toename in temperatuur gedurende die dag ✓ en
                dit daal in die middag. ✓                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                                7

 3.5    Massadigtheid

        3.5.1    Berekening van massadigtheid

                                    Massa droë grond (g)
                 Massadigtheid =                         3 ✓
                                   Volume droë grond (cm )
                                   680 g
                              =           3   ✓
                                  80 cm
                              = 8,5 g/cm3 ✓                                        (3)

        3.5.2    Kommentaar oor die geskiktheid van grond vir diepgewortelde
                 gewasse
                 Nie geskik nie ✓
                 Rede
                 Grond is gekompakteer / het ŉ hoë klei-inhoud. ✓                  (2)
                                                                                  [35]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                          LANDBOUWETENSKAPPE V1                          (EC/NOVEMBER 2022)

VRAAG 4: GRONDKUNDE

4.1   Grondmorfologie
      4.1.1   Identifikasie van grondprofiel
              (a)    Grondprofiel C ✓
              (b)    Grondprofiel D ✓
              (c)    Grondprofiel B ✓                                                    (3)
      4.1.2   Naam van die horison
              (a)  B – horison ✓
              (b)  A – horison ✓
              (c)  C – horison ✓                                                         (3)
      4.1.3   TWEE moontlike diagnostiese horisonne wat in grondprofiel C
              kan voorkom
              • Humic A ✓
              • Vertikale A ✓
              • Melanic A ✓
              • Ortiese A ✓                                     (Enige 2 x 1)            (2)
4.2   Grondklassifikasie
      4.2.1   Herrangskikking van stappe in grondklassifikasie
              • Afbaken meesterhorisonne ✓
              • Identifiseer diagnostiese horisonne ✓
              • Vestig van grondvorm ✓
              • Reekskenmerke word geïdentifiseer ✓
              • Bepaal grondreekse ✓                                                     (5)
      4.2.2   TWEE metodes wat in Suid-Afrika gebruik word om die grond te
              klassifiseer
              • Grondvorm ✓
              • Grondreeks/familie ✓                                                     (2)
4.3   Grondkolloïede
      4.3.1   Identifikasie van die tipe kolloïed
              Anorganiese kolloïed ✓                                                     (1)

      4.3.2   Differensiasie tussen anorganiese en organiese kolloïede met
              betrekking tot vorm
              Anorganiese kolloïede het ŉ gelaagde struktuur met plat plaatjies ✓
              Organiese kolloïede is struktuurloos/amorf ✓                               (2)
      4.3.3   Toestand van die kolloïed gebaseer op die geabsorbeerde katioon
              Kolloïed A – Suur ✓
              Kolloïed B – Neutraal / soet ✓                                             (2)
      4.3.4   TWEE faktore wat kolloïdale toestand in A/suur veroorsaak
              • Koolstofdioksied wat in water oplos en koolsuur vorm ✓
              • Organiese sure wat tydens ontbindingsproses gevorm word ✓
              • Reënwater / besproeiing wat basiese ione uitloog ✓
              • Bemesting met ammoniumsulfaat ✓                       (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)               LANDBOUWETENSKAPPE V1                                          9

        4.3.5    Nadelige effek van katioon dominant op die kolloïed C op
                 grondstruktuur
                 Dit het ŉ deflokkulerende effek wat veroorsaak dat die grond
                 struktuurloos is ✓                                                             (1)

        4.3.6    TWEE maniere om die kolloïdale toestand C fisies reg te stel
                 • Skrap ✓
                 • Soute uit die wortelsone uitloog deur ondergrondse drein ✓
                 • Spoel ✓                                            (Enige 2 x 1)             (2)

 4.4    Voedingstofsiklusse

        4.4.1    Identifikasie van die letter
                 A✓                                                                             (1)

        4.4.2    TWEE prosesse wat die terugkeer van koolstofdioksied in die
                 atmosfeer toon
                 • Asemhaling ✓
                 • Ontbinding ✓
                 • Verbranding ✓                                   (Enige 2 x 1)                (2)

        4.4.3    DRIE voorwaardes nodig vir die oorlewing van mikro-organismes
                 •  Grondvrugbaarheid ✓
                 • Grondvog ✓
                 • Grond se temperatuur ✓
                 • Grond lug ✓
                 • Grond pH ✓
                 • Lig ✓
                 • Voedsel- en energievoorsiening ✓                (Enige 3 x 1)                (3)

 4.5    Simbiotiese verhouding

        4.5.1    Naam van mikro-organisme
                 (a)  Rhizobium ✓                                                               (1)
                 (b)  Mikorrisa ✓                                                               (1)

        4.5.2    Verduideliking van simbiotiese verwantskap tussen
                 peulgewasse en rhizobium-bakterieë
                 Rhizobium-bakterieë bind atmosferiese stikstof vir die peulgewas ✓
                 en plante voorsien voedsel vir bakterieë/huisbakterieë in die knoppies
                 wat in hul wortels gevorm word. ✓                                              (2)
                                                                                               [35]

                                                              TOTAAL AFDELING B:           105
                                                                  GROOT TOTAAL:            100

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2011 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr11-memo-nov2011-afrikaans/795be76f-72b3-4f16-8634-4b24b49b6d83) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/b8dd97ec-b03d-49ef-8451-e8b468ef4353) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SC P1 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p1-gr11-qp-nov2018-afrikaans/27fdc685-d8fc-42a3-a4f1-ff4853368997) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 QP NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-qp-nov2017-afrikaans/669f7e40-688f-4bb5-9752-1bce43ef724f) — Agricultural Sciences · QP · 2017 · Afr
- [AGRIC SC P2 MEMO GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov-2020-afrikaans/a2f3f5eb-8fc5-4ca9-8223-483d88405b34) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
