# Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2023-afrikaans-watermark/db6eee87-a878-448e-8492-c7a7aa881161
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P1 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2023-afrikaans-watermark/db6eee87-a878-448e-8492-c7a7aa881161)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                      NOVEMBER 2023

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                          LANDBOUWETENSKAPPE V1              (EC/NOVEMBER 2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1     B ✓✓
      1.1.2     C ✓✓
      1.1.3     A ✓✓
      1.1.4     D ✓✓
      1.1.5     C ✓✓
      1.1.6     D ✓✓
      1.1.7     A ✓✓
      1.1.8     C ✓✓
      1.1.9     B ✓✓
      1.1.10    B ✓✓                                           (10 x 2)    (20)

1.2   1.2.1     Slegs B ✓✓
      1.2.2     Slegs A ✓✓
      1.2.3     Geeneen ✓✓
      1.2.4     Slegs A ✓✓
      1.2.5     Beide A en B ✓✓                                 (5 x 2)    (10)

1.3   1.3.1     Molekule ✓✓
      1.3.2     Lewis struktuur ✓✓
      1.3.3     Klei ✓✓
      1.3.4     Poreusheid ✓✓
      1.3.5     Kolloïede ✓✓                                    (5 x 2)    (10)

1.4   1.4.1     Eenvoudig ✓
      1.4.2     Versadiging ✓
      1.4.3     Katioon-adsorpsie ✓
      1.4.4     Assimilasie ✓
      1.4.5     Illuviasie ✓                                    (5 x 1)     (5)

                                                   TOTAAL AFDELING A:       45

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2023)                    LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     3

AFDELING B

VRAAG 2: BASIESE LANDBOU CHEMIE

2.1 Binding

     2.1.1    Klassifikasie van verbindings
              A – Anorganies ✓                                                                 (1)

     2.1.2    Naam van die elemente
              A – Natrium ✓                                                                    (1)
              B – Chloried ✓                                                                   (1)

     2.1.3    Verduideliking van ioniese binding
              Dit is ŉ binding waar elektrone oorgedra word; ✓ van een atoom na ŉ
              ander. ✓                                                                         (2)

     2.1.4    Aanduiding van die lading van elemente
              (a)  Element B – Negatief gelaai ✓                                               (1)
              (b) Element A – Positief gelaai ✓                                                (1)

     2.1.5    EEN belangrikheid van sout
              • Dit is ŉ belangrike deel van die vloeibare elektroliete van lewende
                 organismes ✓
              • Word gebruik om kos te preserveer ✓
              • Inhibeer die groei van bakterieë ✓
              • Word gebruik in die behandeling van huide en velle ✓
              • Dien as ŉ geurversterker in voedsel ✓                    (Enige 1 x 1)         (1)

2.2 Sure en basisse

     2.2.1    Voorspelling van die pH in die mengsel
              Neutraal ✓                                                                       (1)

     2.2.2    Aanduiding van die stof
              (a) Basis – NaOH ✓                                                               (1)
              (b) Suur – HCℓ ✓                                                                 (1)

     2.2.3    TWEE verskille tussen suur/HCℓ en basis/Na

                             SURE/HCℓ                            BASIS/NaOH
              •      Skenk waterstofione aan         •   Aanvaar waterstofioon vanaf
                     watermolekules ✓                    watermolekules ✓
              •      Proe suur ✓                     •   Smaak bitter ✓
              •      Verkleur lakmoespapier rooi ✓   •   Verkleur lakmoespapier blou ✓
              •      Hoë konsentrasie                •   Hoë konsentrasie
                     waterstofione (H+) ✓                hidroksiedione (OH-) ✓
                                                                            (Enige 2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

4                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2023)

2.3   Organiese verbindings

      2.3.1    Naam van ŉ verbinding
               Koolhidrate ✓                                                              (1)

      2.3.2    Identifikasie van
               B – Onversadigde vette ✓                                                   (1)
               C – Versadigde vette ✓                                                     (1)

      2.3.3    Aanduiding van die letter
               (a)  Dierlike oorsprong – C ✓                                              (1)
               (b)  Vloeistof by kamertemperatuur – B ✓                                   (1)

      2.3.4    TWEE funksies van koolhidrate
               • Bron van energie vir lewende organismes ✓
               • Bestanddeel van selwande in plante ✓
               • Vesel verbeter die funksionering van die spysverteringstelsel ✓
               • Dra by tot sellulêre funksies soos selgroei ✓        (Enige 2 x 1)       (2)

      2.3.5    Chemiese formule van disakkariede
               C12H22O11 ✓                                                                (1)

2.4   Alkohole

      2.4.1    Naam van ŉ alkohol
               Etanol ✓                                                                   (1)

      2.4.2    Struktuurformule van ŉ etanol

                     H     H

               H     C    C     OH

                     H     H

               Nasienkriteria
               • Teenwoordigheid van 5 waterstowwe ✓
               • Teenwoordigheid van 2 koolstofstowwe ✓
               • Teenwoordigheid van OH ✓                                                 (3)

      2.4.3    EEN verskil tussen alkohole en alkane
               Alkane bestaan slegs uit koolstof- en waterstofatome ✓en in
               alkohole word een waterstofatoom vervang deur – OH ✓                       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2023)                 LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   5

2.5    Proteïen

       2.5.1    Identifikasie van die struktuur
                Aminosuur ✓                                                               (1)

       2.5.2    Byskrifte
                A – Aminogroep ✓                                                          (1)
                B – Karboksielgroep ✓                                                     (1)

       2.5.3    Naam van die polimeer
                Proteïen ✓                                                                (1)

       2.5.4    TWEE funksies van proteïene
                • Belangrik vir groei en herstel van spiere/bene ✓
                • Dit vorm ensieme en hormone wat nodig is vir metabolisme en
                  belangrike prosesse ✓
                • Vervoer ander stowwe in die liggaam ✓
                • Verskaf teenliggaampies vir beskerming teen infeksies ✓
                • Word gebruik om kollageen/keratien in ŉ organisme te bou ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

6                          LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 3: GRONDKUNDE

3.1 Grondtekstuur

     3.1.1   Aanduiding van die monster
             (a) Monster B ✓                                                             (1)
             (b) Monster A ✓                                                             (1)
             (c) Monster A ✓                                                             (1)

     3.1.2   Berekening van massadigtheid
                                  Massa (g)
             Massadigtheid =                   ✓
                                Volume (cm3)
                                480 g
                           =             ✓
                               460 cm3
                           = 1,04 g/cm3 ✓                                                (3)

     3.1.3   EEN rede om die tekstuurklas van die grond te ken
             • Om die gewasproduksie aangepas by die eienskappe van grond
               aan te neem/ om gewaskeuses te maak ✓
             • Om te weet wanneer om te kweek en watter implemente om te
               gebruik ✓
             • Om die doeltreffendheid van kunsmis te kan assesseer ✓
             • Om te weet watter tipe besproeiing om te gebruik ✓
             • Om te verstaan hoe grond beter op temperatuurveranderinge sal
               reageer ✓                                            (Enige 1 x 1)        (1)

3.2 Grondstruktuur

     3.2.1   Identifikasie van die struktuur
             A – Plaatvormig ✓                                                           (1)
             B – Prismaagtig/kolomvormig/prismaties ✓                                    (1)
             C – Krummel/sferoïed ✓                                                      (1)

     3.2.2   Aanduiding van die letter wat die struktuur verteenwoordig
             (a) A ✓                                                                     (1)
             (b) C ✓                                                                     (1)

     3.2.3   TWEE faktore wat tot die ontwikkeling van struktuur bydra
             • Aktiwiteit van grondorganismes/mikrobiese gom ✓
             • Wissel vog en droogte af ✓
             • Tipe kleimineraal teenwoordig ✓
             • Kolloïdale materiaal in die grond/klei/organiese materiaal inhoud ✓
             • Klimaat ✓
             • Plant wortels ✓                                        (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2023)                LANDBOUWETENSKAPPE V1                                 7

3.3 Grondvog

     3.3.1    Aanduiding van die waterbeweging
              Kapillêre beweging ✓                                                   (1)

     3.3.2    TWEE kragte wat ŉ effek op kapillêre beweging het
              • Adhesie ✓
              • Kohesie ✓                                                            (2)

     3.3.3    Identifikasie van gronde
              (a) C – Klei ✓                                                         (1)
              (b) A – Sand ✓                                                         (1)

     3.3.4    Rede
              (a) Hoogste watervlak in grond C – Deeltjies is na aan mekaar en
                                                 kapillêre kragte is sterker ✓       (1)
              (b) Laagste watervlak in grond A – Baie van die porieë is ook
                                                  groot en lae kapillariteit ✓       (1)

3.4 Grondkleur
    Aanduiding van grondtoestand met betrekking tot vog en lug:
    (a) Rooi kleur: Genoeg lug ✓en lae vog ✓                                         (2)
    (b) Grys kleur: Versuipte toestande ✓en afwesigheid van lug ✓                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

8                          LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2023)

3.5   Grondgas

      3.5.1    Aanduiding van die gastekort in eksperiment 1
               Suurstof ✓                                                            (1)

      3.5.2    Rol wat die gas kon gespeel het as dit nie gebrekkig was nie
               Beïnvloed saadontkieming ✓                                            (1)

      3.5.3    Vergelyk atmosferiese gasse en grondgasse in eksperiment 2
               en eksperiment 1
               (a) Eksperiment 2 – Grondlug bevat baie meer koolstofdioksied ✓
                                   as atmosferiese lug ✓                             (2)
               (b) Eksperiment 1 – Grondlug bevat minder suurstof ✓ as
                                   atmosferiese lug ✓                                (2)

3.6   Grondtemperatuur

      3.6.1    Identifikasie van die faktor wat die grondtemperatuur beïnvloed
               Gronddiepte ✓                                                         (1)

      3.6.2    Verduideliking van hoe gronddiepte ŉ invloed op
               grondtemperatuur het
               Grondtemperatuurvariasie neem af ✓ met ŉ toename in
               gronddiepte ✓                                                         (2)

      3.6.3    EEN effek van grondtemperatuur op die chemiese prosesse in
               grond
               • Vinniger chemiese reaksies in die grond ✓
               • Meer voedingstowwe word vrygestel ✓
               • By hoë temperature los grondwater meer plantvoedingstowwe
                  op ✓                                            (Enige 1 x 1)      (1)
                                                                                    [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2023)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                9

VRAAG 4: GRONDKUNDE

4.1    Grondhorisonne

       4.1.1    Letter wat ŉ horison voorstel
                (a) Gedeeltelik verweerde materiaal – H ✓                                (1)
                (b) Gekonsolideerde rots – I ✓                                           (1)
                (c) Gedeeltelik ontbinde organiese materiaal – E ✓                       (1)

       4.1.2    Aanduiding van
                J – Grondprofiel ✓                                                       (1)

       4.1.3    Skets die grondprofiel

                          O
                          A ✓✓
                          B
                          C
                          R                                                              (2)

       4.1.4    TWEE diagnostiese horisonne van A-horison
                • Humiese ✓
                • Vertiese ✓
                • Melanistiese ✓
                • Ortiese ✓                                          (Enige 2 x 1)       (2)

4.2    Grondklassifikasie

       4.2.1    TWEE redes vir klassifikasie van grond
                • Optimale benutting van land se natuurlike hulpbronne ✓
                • Wetenskaplike beplanning van plaas ✓
                • Bepaling van die gewasproduksiepotensiaal van die grond ✓
                • Verbeterde grondwetenskaplike kommunikasie ✓
                • Ontwikkeling van nuwe streke ✓
                • Waardasie van gronde ✓                             (Enige 2 x 1)       (2)

       4.2.2    Stelsel wat in Suid-Afrika gebruik word om grond te klassifiseer.
                Binomiale stelsel ✓                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

10                                                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                      (EC/NOVEMBER 2023)

 4.3    Grond pH

        4.3.1                                   Lyngrafiek

                                                 Effek van grond-pH op beskikbaarheid
                                                               van fosfor

           Beskikbaarheid van Fosfor (g)
                                           16
                                           14
                                           12
                                           10
                                            8
                                            6
                                            4
                                            2
                                            0
                                                      2          4          6              8      10          12
                                                                                Grond-pH

         Kriteria/rubriek/nasienriglyn
         • Korrekte opskrif ✓
         • X-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Grond-pH) ✓
         • Y-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Beskikbaarheid van fosfor) ✓
         • Lyngrafiek ✓
         • Akkuraatheid ✓(80% of meer korrekte plot).
         • Korrekte eenheid (g) ✓                                                                                        (6)

         4.3.2                                    Afleiding van die invloed van suur en alkaliniteit op die
                                                  beskikbaarheid van fosfor
                                                  In suur grond/lae pH is fosfor minder beskikbaar ✓
                                                  In alkaliese grond / hoë pH is fosfor meer beskikbaar ✓                (2)

         4.3.3                                    Chemiese stof wat aangewend moet word om op te los
                                                  (a) Verminderde beskikbaarheid van fosfor in gronde met ŉ
                                                      pH tussen 2 en 4
                                                      Toediening van basiese kunsmisstowwe soos kalk /CaCO3 ✓            (1)

                                                  (b) Giftige hoeveelhede fosfor in grond met pH van 14
                                                      Toediening van gips / CaSO4 ✓                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/NOVEMBER 2023)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                    11

4.4    Grondkolloïed

       4.4.1    Aftrekking van die term wat op die proses van toepassing is
                B – Katioonuitruiling ✓                                                       (1)

       4.4.2    Rede vir katioonuitruiling
                Kaliumkation uit die grondoplossing ruil uit met die waterstof wat in die
                kolloïed geadsorbeer is ✓                                                     (1)

       4.4.3    Tipe suurheid
                A – Reserwe suurheid ✓                                                        (1)
                B – Aktiewe suurheid ✓                                                        (1)

       4.4.4    Identifikasie van katioon
                Na+ ✓                                                                         (1)

       4.4.5    TWEE effekte van sodisiteit op plantegroei
                • Hidrolise van natrium in grondoplossing veroorsaak dat die pH bo
                  8,5 styg ✓
                • Het ŉ deflokkulerende effek op grondkolloïede wat veroorsaak dat
                  die grond struktuurloos word ✓
                • Humus los in die grond op en presipiteer in die boonste
                  grondhorison ✓
                • Lei tot die ontwikkeling van ŉ prismatiese grondstruktuur ✓
                • Lei tot swak saadontkieming ✓
                • Hoë konsentrasie maak dit moeilik vir plante om water te
                  absorbeer ✓                                            (Enige 2 x 1)        (2)

4.5    Grondorganismes

       4.5.1    Klassifikasie van grondorganismes
                Mikro-organismes ✓                                                            (1)

       4.5.2    TWEE belangrikhede van grondorganismes
                • Hulle breek plant- en dierereste af/ontbind om plantvoedingstowwe
                  vry te stel ✓
                • Bind stikstof in die atmosfeer in die vorm van ammoniumsoute/
                  Speel ŉ belangrike rol in die voedingstofkringloop ✓
                • Skei stowwe af om plantegroei te stimuleer ✓
                • Skei taai stof af wat gronddeeltjies plak om aggregate te vorm ✓
                • Degradeer baie skadelike chemikalieë in die grond ✓ (Enige 2 x 1)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

12                         LANDBOUWETENSKAPPE V1                        (EC/NOVEMBER 2023)

        4.5.3   TWEE vereistes vir die oorlewing van wurms
                • Organiese voedingstowwe ✓
                • Minerale voedingstowwe (stikstof/fosfor/kalium) ✓
                • Grondvog naby veldwaterkapasiteit ✓
                • Grondlug vir asemhaling ✓
                • Optimum temperatuur (temperatuur tussen 25 ˚C en 30 ˚C) ✓
                • Optimum grond-pH ✓                                (Enige 2 x 1)      (2)

 4.6    Organiese materiaal

        TWEE faktore wat die organiese materiaalinhoud op grond verlaag
        • Bewerking van grond ✓
        • Tipe plant ✓
        • Monokultuur ✓
        • Gebruik van kunsmatige bemestingstowwe ✓
        • Klimaat ✓
        • Swak veldbestuur en brand ✓
        • Swak dreinering ✓
        • Klimaat ✓                                             (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                     [35]

                                                          TOTAAL AFDELING B:          105
                                                              GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans/756ae09f-83b3-4863-92d0-59169e2a3480) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-d-watermark/1cbfc058-6f9e-4d20-9381-988b194a7eea) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-d/fc29d97e-872d-4cef-b1f6-131870f1e57e) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-watermark/a08d1c77-40e1-42df-aa8b-bbfc3afdfe7a) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/bdd8ac33-295d-4be9-b283-81c87daf67de) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/7d67640a-a476-4b70-b224-2729bdb5e9b3) — QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/b8dd97ec-b03d-49ef-8451-e8b468ef4353) — QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-memo-nov2020-eng-d/ed277de7-e17c-494b-b6d9-b09f4904e8b8) — Memo · 2020 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
