# Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2024-afr-watermark/379d01ed-6e35-4c93-bbcc-3379030ea999
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P1 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2024-afr-watermark/379d01ed-6e35-4c93-bbcc-3379030ea999)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                      SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 11

                        NOVEMBER 2024

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                           LANDBOUWETENSKAPPE V1             (EC/NOVEMBER 2024)

 AFDELING A

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1     B ✓✓
       1.1.2     D ✓✓
       1.1.3     B ✓✓
       1.1.4     C ✓✓
       1.1.5     A ✓✓
       1.1.6     A ✓✓
       1.1.7     D ✓✓
       1.1.8     A ✓✓
       1.1.9     A ✓✓
       1.1.10    C ✓✓                                             (10 x 2)       (20)

 1.2   1.2.1     Slegs B ✓✓
       1.2.2     Slegs A ✓✓
       1.2.3     Slegs B ✓✓
       1.2.4     Beide A en B ✓✓
       1.2.5     Geeneen ✓✓                                        (5 x 2)       (10)

 1.3   1.3.1     Karboksiel ✓✓
       1.3.2     Suurstof ✓✓
       1.3.3     Humus ✓✓
       1.3.4     Illuviasie ✓✓
       1.3.5     Kolloïed ✓✓                                       (5 x 2)       (10)

 1.4   1.4.1     Basis ✓
       1.4.2     Tydelike ✓
       1.4.3     Mineralisasie ✓
       1.4.4     Klei ✓
       1.4.5     Nitrifiserend ✓                                  (5 x 1)         (5)

                                                    TOTAAL AFDELING A:            45

Kopiereg voorbehou                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2024)                   LANDBOUWETENSKAPPE V1                                   3

AFDELING B

VRAAG 2: BASIESE LANDBOUCHEMIE

2.1    2.1.1 Identifikasie van die diagram
             Periodieke tabel ✓                                                         (1)

       2.1.2 Kriteria waarin elemente in die diagram gerangskik is.
             • In volgorde van toenemende atoomgetal ✓
             • Valensie ✓
             • Atoomorbitale ✓                                    (Enige 1 x 1)         (1)

       2.1.3 Onderskeid tussen ioniese en kovalente binding
             Ioniese binding – behels die oordrag van elektrone van een atoom na
             ŉ ander, ✓ terwyl kovalente binding – behels die deel van elektrone ✓      (2)

       2.1.4 Tipe binding wat tussen die volgende elemente gevorm sal word

               (a) Ioniese binding ✓                                                    (1)

               (c)   Kovalente binding ✓                                                (1)

       2.1.5 Lewis Dot Struktuur van die volgende verbindings:

               (a) Water
                                 ✓
                      ✓      xx
                      H •   xOx       ● H✓
                             xx                                                         (3)

               (b) Natriumchloried
                             ✓
                            xx
                     ✓ Na ●x Cl xx ✓
                       a     xx                                                         (3)

       2.1.6 TWEE voorbeelde deeltjies van ŉ atoom
             • Proton ✓
             • Elektron ✓
             • Neutron ✓                                             (Enige 2 x 1)      (2)

2.2    2.2.1 Instrument wat gebruik word om die pH-waarde van ŉ stof te
             bepaal.
             pH-skaal / meter ✓                                                         (1)

       2.2.2 Naam gegee aan reaksies tussen stowwe soos asyn en
             bleikmiddel wat aan teenoorgestelde punte van die pH-skaal
             gevind word.
             Neutralisasie reaksie ✓                                                    (1)

       2.2.3 Produkte van ŉ neutralisasiereaksie
             Sout ✓
             Water ✓                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                              LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/NOVEMBER 2024)

2.3   2.3.1 Verbindings in (a) en (c).
            (a) – Koolstofdioksied ✓                                                          (1)

              (c) – Etaan ✓                                                                   (1)

      2.3.2 Chemiese formule in (b).
            (d) NHᴈ ✓                                                                         (1)

      2.3.3 Struktuurformule van (d):

                                        ✓
                                   H        H
                       ✓

                           H        C       C     H ✓

                                    H       H                                                 (3)

      2.3.4 Belangrike rol van verbinding (a) in plante.
            Speel ŉ belangrike rol tydens die proses van fotosintese ✓                        (1)

      2.3.5 Klassifiseer die verbinding in (c).
            Organiese verbindings ✓                                                           (1)

2.4   2.4.1 Belangrikheid van metaan vir menslike gebruik
            • ŉ Relatiewe oorvloed van metaan maak dit ŉ nuttige brandstof ✓
            • Hoofkomponent van ŉ aardgas ✓                        (Enige 1 x 1)              (1)

      2.4.2 Identifikasie van ŉ alkohol en ŉ alkaan
            • Alkohol – Etanol ✓
            • Alkaan – Metaan ✓                                                               (2)

2.5   2.5.1 Groep organiese verbindings waaraan die verbindings in die
            prente behoort
            Lipiede ✓                                                                         (1)

      2.5.2 Onderskei tussen die twee organiese verbindings hierbo gebaseer
            op dubbelbindings in hul koolwaterstofkettings
            A – het nie dubbelbindings in die koolwaterstofketting nie ✓ terwyl B –
            het ŉ paar dubbelbindings in die koolwaterstofketting ✓                           (2)

      2.5.3 TWEE funksies van die verbindings in lewende organismes
            • Insulasie ✓
            • Beskerming ✓
            • Absorpsie ✓
            • Waterdigting ✓
            • Energiereserwes ✓
            • Berging ✓
            • Bron van water ✓                                 (Enige 2 x 1)                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2024)           LANDBOUWETENSKAPPE V1                                    5

       2.5.4 Die proses waartydens vervaardigers waterstof by verbindings
             soos dié in PRENT B voeg
             Hidrogenering                                                        (1)
                                                                                 [35]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                            (EC/NOVEMBER 2024)

 VRAAG 3: GRONDKUNDE

 3.1 3.1.1 Metode wat in die prente gebruik word om die grondtekstuurklas
           te bepaal
           Worsmetode / Veldmetode ✓                                                            (1)

      3.1.2 Tekstuur van grond in PRENTE A en E gebaseer op hul vorms.
            PRENT A – Sand ✓
            PRENT E – Klei ✓                                                                    (2)

      3.1.3 TWEE metodes om die grondtekstuur te bepaal
            Sifmetode ✓
            Hidrometermetode ✓                                                                  (2)

      3.1.4 DRIE redes waarom boere die tekstuurklasse van grond op hul
            plase moet ken.
            • Om die tipe gewasse te ken om te plant ✓
            • Om te weet watter tipe besproeiing geïnstalleer moet word ✓
            • Om te weet watter tipe dreinering om te gebruik ✓
            • Om die kunsmis toedieningstrategie te bepaal ✓        (Enige 3 x 1)               (3)

 3.2 3.2.1 Identifikasie van grondstrukture
           B – Blokvormig ✓
           C – Prismaties ✓                                                                     (2)

      3.2.2 DRIE wanpraktyke wat tot vernietiging van grondstruktuur lei
            • Konvensionele / kaal bewerking ✓
            • Vloedbesproeiing ✓
            • Bewerk die grond wanneer dit te nat of te droog is. ✓                             (3)

      3.2.3 Grondstruktuur aanbeveel vir gewasverbouing.
            A✓                                                                                  (1)

 3.3 3.3.1 Hipotese formulering
           In kleigrond beweeg water stadig ✓ om die grootste hoogte te bereik ✓
                                                OF
              Sanderige grond het ŉ bietjie/lae kapillariteit✓ as klei/ andersom ✓              (2)

      3.3.2 Proses geïllustreer in die diagram
            Kapillariteit / Kapillêre aksie ✓                                                   (1)

      3.3.3 Identifikasie van die grondtekstuur in PROEFBUIS B
            Klei ✓                                                                              (1)

      3.3.4 Motivering vir die antwoord in VRAAG 3.3.3
            Deeltjies is nader aan mekaar ✓ en kapillêre kragte is die sterkste. ✓              (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2024)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                        7

       3.3.5 Krag van die natuur wat verantwoordelik is vir die beweging van
             water in die eksperiment.
             Kohesiekragte ✓
             Adhesiekragte ✓                                     (Enige 1 x 1)          (1)

       3.3.6 Die krag van die natuur wat waterbeweging in VRAAG 3.3.2
             teenstaan.
             Swaartekrag ✓                                                              (1)

 3.4 Faktore wat die volgende grondkleure beïnvloed:

               (a)   Geel
                     • Yster ✓verander in die teenwoordigheid van baie vog en van
                       minder suurstof ✓
                     • Teenwoordigheid van limoniet in die grond ✓✓
                     • Mate van waterversadiging in die grond wat slegs gedurende
                       die nat seisoen voorkom ✓✓                                       (2)

               (b)   Lig
                     • Grond wat uit sandsteen gevorm is ✓ met baie min yster ✓
                     • Grond was nog nooit met water versadig nie ✓✓
                     • Erge loging/ teenwoordigheid van soute ✓✓                        (2)

       3.4.2 Onderskei tussen homogene en nie-homogene grondkleur.
             Homogene grondkleur is ŉ enkele dominante kleur in die grond, ✓
             terwyl nie-homogene grondkleur ŉ mengsel van kleure in die
             grond/gevlekte grondkleur is. ✓                                            (2)

 3.5 3.5.1 Massadigtheid berekening
           MD = Massa     ✓
                Volume
              = 750 g ✓ = 1,5 g/ cm3 ✓
                500 cm3                                                                 (3)

       3.5.2 Lewer kommentaar oor die geskiktheid van grond vir bewerking
             Grond is geskik vir bewerking ✓ aangesien die massadigtheid minder         (2)
             as 1,6 g/cm3 is. ✓

       3.5.3 Definisie van porositeit
             Porositeit is die totale volume wat deur porieë ✓ per eenheid volume
             grond beset word. ✓                                                        (2)
                                                                                       [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                              LANDBOUWETENSKAPPE V1                     (EC/NOVEMBER 2024)

VRAAG 4: GRONDKUNDE

4.1   4.1.1 Identifikasie van die struktuur in die diagram
            Grondprofiel ✓                                                                  (1)

      4.1.2 Pas horisonte by die beskrywings:

              (a) E horison ✓                                                               (1)

              (b) B horison ✓                                                               (1)

              (c)    A horison ✓                                                            (1)

              (d) C horison ✓                                                               (1)

              (e) O horison ✓                                                               (1)

      4.1.3 Skematiese voorstelling meesterhorisonte

              (a) Geërodeerde grond
                  B
                  C   ✓                                                                     (1)

              (b) Versuipte grond
                  O , A OF A ✓
                  G G          E
                               G                                     (Enige 1 x 1)          (1)

              (c)    Jong grond
                     A    OF       A ✓
                     C             R                                  (Enige 1 x 1)         (1)

4.2   4.2.1 Stelsel waarin grond in Suid-Afrika geklassifiseer word
            Binomiese stelsel ✓                                                             (1)

      4.2.2 TWEE gebruike van grondklassifikasiedata op plase.
            • Wetenskaplike beplanning van plaas/ beplanning van
              boerderyaktiwiteite ✓
            • Keuse van gewas ✓
            • Keuse en bestuur van besproeiingstelsel ✓
            • Bestuur van grondvrugbaarheid ✓
            • Toewysing van grond ✓
            • Optimale benutting van land se natuurlike hulpbronne/grond ✓
            • Waardasie van grond ✓                               (Enige 2 x 1)             (2)

      4.2.3 Eerste twee stappe geneem tydens grondklassifikasie.
            • Baken die meesterhorison teenwoordig in die grondprofiel in die
               veld. ✓
            • Identifiseer diagnostiese horisonte of materiaal in die profiel. ✓            (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2024)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                     9

 4.3 4.3.1 Klassifikasie van die kolloïed
           Anorganiese kolloïed ✓                                                   (1)

       4.3.2 Proses in die diagram
             Katioonuitruiling ✓                                                    (1)

       4.3.3 Lei die pH-klas van die grond in die illustrasie af
             Neutrale grond ✓                                                       (1)

       4.3.4 Motivering vir die antwoord VRAAG 4.3.2
             Mg+ en Ca+ katione is in die meerderheid ✓                             (1)

 4.4 Grondherwinning

       4.4.1 Tipe grond wat deur landboukalk herwin word.
             Suurgrond ✓                                                            (1)

       4.4.2 Skematiese voorstelling van grondherwinning met landboukalk.
                 -
              -Klei- H+ ✓ + CaCO3 ✓     -Klei- Ca2+ + H2CO3 ✓
                -                         -                                         (3)

       4.4.3 TWEE negatiewe gevolge om suurgrond nie te herwin nie
             • Swak opbrengste ✓
             • Voedingstowwe soos fosfor word onbeskikbaar vir plante ✓
             • Aluminium toksisiteit ✓
             • Swak grondstruktuur ✓
             • Verspreiding van nematodes ✓
             • Verminderde bakteriese aktiwiteit ✓
             • Verminderde produktiwiteit van wortels ✓          (Enige 2 x 1)      (2)

 4.5 4.5.1 Identifikasie van voedingstofsiklus
           Koolstofsiklus ✓                                                         (1)

       4.5.2 (a) A ✓                                                                (1)

               (b) C ✓                                                              (1)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                         LANDBOUWETENSKAPPE V1                          (EC/NOVEMBER 2024)

 4.6 4.6.1 Lyngrafiek wat grondorganiese materiaalverliese in sand- en
           leemgrond oor 5 weke vergelyk.

              Kriteria / nasienriglyn
              • Korrekte opskrif
              • Korrekte grafiek
              • Y-as korrek gekalibreer en gemerk (Organiese materiaal)
              • X-as korrek gekalibreer en gemerk (Week)
              • Eenhede (g)
              • Akkuraatheid (80%+ korrek geplot)                                      (6)

      4.6.2 Gevolgtrekking van die tendens wat in die grafiek aangebied
            word
            Sandgrond verloor organiese materiaal ✓vinniger as leemgrond. ✓            (2)
                                                                                      [35]

                                                        TOTAAL AFDELING B:            105
                                                            GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P1 ENG QP NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p1-eng-qp-nov-2024/d22ddfcd-c05f-4498-9502-5499160abf3a) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Eng
- [AGRICULTURAL SCIENCES P1 GR11 QP NOV2025 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-gr11-qp-nov2025-english-watermark/a0d7791e-a982-4fac-bbc7-e165ae1824d4) — Agricultural Sciences · QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [NW 11 AGRICULTURAL SCIENCES P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-agricultural-sciences-p2-qp-eng-nov-2024/d52e073b-9f61-47c0-884b-07d65f183daa) — QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2023-afrikaans/0e6474e9-0803-4920-9968-db2054a3f46e) — Memo · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2023 English](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2023-english/12eea2a3-0788-4dc2-8256-4149992c75ca) — Memo · 2023 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2023 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2023-english-watermark/ec0c6d72-9681-46b4-bd8e-d0fe7a26c928) — Memo · 2023 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
