# Agricultural Sciences Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/a1f60f75-f151-4f7d-97ef-58f691764e3a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/a1f60f75-f151-4f7d-97ef-58f691764e3a)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                      SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2023

               LANDBOUWETENSKAPPE V1
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                              LANDBOUWETENSKAPPE V1               (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1     B ✓✓
      1.1.2     A ✓✓
      1.1.3     D ✓✓
      1.1.4     B ✓✓
      1.1.5     C ✓✓
      1.1.6     B ✓✓
      1.1.7     C ✓✓
      1.1.8     A ✓✓
      1.1.9     C ✓✓
      1.1.10    D ✓✓                                               (10 x 2)      (20)

1.2   1.2.1     Beide A en B ✓✓
      1.2.2     Slegs A ✓✓
      1.2.3     Slegs B ✓✓
      1.2.4     Geeneen ✓✓
      1.2.5     Slegs A ✓✓                                          (5 x 2)      (10)

1.3   1.3.1     Biologiese waarde ✓✓
      1.3.2     Bestaansboerdery ✓✓
      1.3.3     Distosie ✓✓
      1.3.4     Limfatiese stelsel ✓✓
      1.3.5     Verlies aan libido ✓✓                               (5 x 2)      (10)

1.4   1.4.1     Voervloei ✓
      1.4.2     Chronies ✓
      1.4.3     Skrotum ✓
      1.4.4     Plasenta ✓
      1.4.5     Inplanting ✓                                       (5 x 1)        (5)

                                                       TOTAAL AFDELING A:          45

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)             LANDBOUWETENSKAPPE V1                                        3

AFDELING B

VRAAG 2: DIEREVOEDING

2.1   Spyskanaal van plaasdiere

      2.1.1     Naam van die deel
                Dunderm ✓                                                                   (1)

      2.1.2     TWEE sigbare aanpassingskenmerke
                •   Teenwoordigheid van mikro-villi ✓
                •   Teenwoordigheid van bloedkapillêre ✓
                •   Teenwoordigheid van limfvate ✓                   (Enige 2 x 1)          (2)

      2.1.3     Aanduiding van voedingstowwe wat in:
                (a)  Limf – verteerde vette ✓                                               (1)
                (b)  Bloedkapillêre – verteerde koolhidrate ✓                               (1)

      2.1.4     Verduideliking van hoe voue bydra tot absorpsie
                Voue vergroot die oppervlakte ✓ vir absorpsie ✓                             (2)

2.2   Voer komponente

      2.2.1     Identifikasie van
                (a) Energie-ryk konsentraat – Mieliemeel ✓                                  (1)
                (b) Proteïen-ryk ruvoer – Lusernhooi ✓                                      (1)

      2.2.2     Tipe dier
                Herkouer ✓                                                                  (1)

      2.2.3     Rede
                • Die herkouer het mikro-organismes ✓ wat ŉ rantsoen wat ruvoer en
                  ureum bevat, kan verteer ✓
                • Die herkouerdier kan die voer vir die herkou ✓ van ruvoer
                  herleef ✓
                • Die herkouerdier het vier kompartemente ✓ in sy maag wat
                  aangepas is om ruvoer te verteer ✓                                        (2)

      2.2.4     Komponent van die rantsoen wat smaaklikheid en verteerbaarheid
                van hawerhooi kan verbeter
                Melasse ✓                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

4                                               LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2023)

          2.2.5                   Staafgrafiek

                                  Staafgrafiek wat hoeveelhede voerkomponente in
                                                 ŉ rantsoen aandui
                             80

                             70

          HOEVEELHEID (KG)
                             60

                             50

                             40

                             30

                             20

                             10

                             0
                                   Mieliemeel      Ureum      Lusernhooi    Hawer hooi      Melasse
                                                           Voerkomponente

                      KRITERIA/RUBRIEK/NASIENRIGLYN
                      • Korrekte opskrif ✓
                      • Staafgrafiek ✓
                      • x-as: korrek gekalibreer en gemerk (voerkomponente) ✓
                      • y-as: Korrek gekalibreer en gemerk (Hoeveelhede) ✓
                      • Korrekte eenheid (kg) ✓
                      • Akkuraatheid (80% + korrek geplot) ✓                                               (6)

    2.3               Sog en haar varkies gehuisves in ŉ jongingstal met ŉ sementvloer

                      2.3.1        Mineraalelement gebrek aan in sog
                                   Yster/Fe ✓                                                              (1)

                      2.3.2        EEN tekortsimptoom van yster
                                   • Bloedarmoede/anemie ✓
                                   • Bleekheid van die slymvliese ✓
                                   • Lusteloosheid/luiheid/moegheid ✓                    (Enige 1 x 1)     (1)

                      2.3.3        Metode om yster aan te vul
                                   • Inspuiting ✓
                                   • Grond sooie geplaas in varke se sement hok ✓
                                   • Voeding met groen voer ✓                            (Enige 1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)               LANDBOUWETENSKAPPE V1                                           5

2.4      Pearson-vierkant

         2.4.1    Verhouding wat sonneblomoliekoekmeel verteenwoordig
                  8✓                                                                             (1)

         2.4.2    Rede
                  ŉ Voer wat hoog in proteïen is ✓ vorm ŉ klein deel van die
                  verhouding in die mengsel. ✓                                                   (2)

         2.4.3    Berekening van die persentasie van ŉ koolhidraatryke voer in
                  die mengsel.
                  8 + 20 = 28 ✓
                     20
                  =      x 100 ✓
                     28
                   = 71,43% ✓                                                                    (3)

2.5      Energiewaardes van ŉ voer

         2.5.1    Identifiseer die energieverlies in B
                  Energieverlies as liggaamshitte ✓                                              (1)

         2.5.2    Regverdiging van die belangrikheid van netto energie
                  • Benodig vir produksie/groei/reproduksie ✓
                  • Benodig vir onderhoud ✓                                                      (2)

         2.5.3    Berekening van metaboliese energie
                  Metaboliese energie/ME =
                  = Bruto energie – energieverlies in mis – energieverlies in urine en
                    fermentasiegasse
                  = 24J – 9J – 5J ✓
                  = 10J ✓

                                                   OF

                  = Verteerbare energie – energieverlies in urine en
                    fermentasiegasse
                  = 15J – 5J ✓
                  = 10J ✓                                                                        (2)

         2.5.4    TWEE doelwitte om die energiewaarde van die voer te bereken
                  • Om die dier se dieet te bepaal ✓
                  • Om voedingstandaarde te bepaal ✓
                  • Om rantsoenformulering te bepaal ✓            (Enige 2 x 1)              (2)
                                                                                            [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

6                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                       (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

3.1     Hanteringsfasiliteite

        3.1.1   Identifikasie van die fasiliteit
                Laaibank ✓                                                                  (1)

        3.1.2   Doel van fasiliteit gemerk A/drukgang
                • Om plaasdiere te bedwing ✓
                • Om plaasdiere na die voertuig te lei vir vervoer ✓                        (1)

        3.1.3   Ontwerpkenmerk van ŉ drukgang om veiligheid te verseker
                • Het hoë soliede/sterk kante om te verhoed dat diere uitkyk ✓
                • Dit het kurwes wat nie skerp is nie ✓
                • Daar is niks wat diere kan benadeel/seermaak nie ✓
                • Hoeke is nie te steil nie ✓                        (Enige 2 x 1)          (2)

        3.1.4   TWEE redes om plaasdiere met drukgang te hanteer
                •  Vir dieregesondheidsprogramme ✓
                •  Normale bestuursprogram/onthoring/kastrasie/merk/sterte
                   afsit ✓
                •  Behandeling van parasiete ✓
                •  Bepaling van dier se ouderdom ✓
                •  Generering van data ✓
                •  Vervoer van diere ✓                            (Enige 2 x 1)             (2)

3.2.    Dierehantering

        3.2.1   Aanduiding van die letter
                (a)  A✓                                                                     (1)
                (b)  D✓                                                                     (1)
                (c)  C✓                                                                     (1)

        3.2.2   Gedrag wanneer by blindekol genader
                • Dit sal skop ✓
                • Dit sal rusteloos/ongemaklik wees ✓                                       (1)

        3.2.3   TWEE algemene gedrag wat deur beeste onder stres getoon
                word
                • Gespitste of verhoogde ore ✓
                • Vinnige stertbeweging ✓
                • Verhoogde hare op die agterkant van die nek ✓
                • Pote kap ✓
                • Snork ✓
                • Geveinsde aanval bewegings ✓                  (Enige 2 x 1)               (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                           7

3.3     Skuiling en behuising van plaasdiere
        3.3.1 Doel van die gebruik van die strukture
               (a) Vangkraal – Om diere tydelik aan te hou voor hantering ✓

                 (b) Jongingstal – Aanhou van sôe en varkies ✓

                 (c) Skuur – Hou diere vir ŉ lang tydperk aan om hulle teen
                     temperatuurveranderinge te beskerm ✓                                       (3)

        3.3.2    DRIE redes vir skuiling/behuising in diereproduksie
                 • Om diere teen uiterste temperatuurveranderinge te beskerm ✓
                 • Om diere teen roofdiere/diewe te beskerm ✓
                 • Vir maklike hantering ✓                                                      (3)

3.4     Dieresiektes
        3.4.1 Etikettering
               A – Hondsdolheid ✓
               B – Bakterieë ✓
               C – Geswelde uier ✓
                  – Melk is dik, vlokkerig en klonte ✓                    (Enige 1 x 1)

                 D – Koksidiose ✓
                 E – Higiëne ✓                                                                  (5)

        3.4.2    Identifikasie van die rol van:
                (a) Die boer – Goeie higiëniese beginsels ✓                                     (1)
                (b) Die staat – Voorsiening van immunisering/inenting ✓                         (1)

3.5     Metodes om medisyne aan diere toe te dien

        3.5.1    Identifisering van metodes om medisyne toe te pas
                 A – Aktueel ✓
                 B – Vaginale invoeging ✓
                 D – Dompeldip/Dip ✓                                                            (3)

        3.5.2    Letter wat die metode verteenwoordig wat gebruik word om
                 parasiete te behandel
                 (a) Rondewurm – C ✓                                                            (1)
                 (b) Blou bosluise – D ✓                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 8

8                           LANDBOUWETENSKAPPE V1                         (EC/SEPTEMBER 2023)

        3.5.3   TWEE maniere om medikasie volhoubaar te gebruik
                • Medisyne is veilig om vir die spesifieke dier te gebruik ✓
                • Gaan die vervaldatum na ✓
                • Verseker behoorlike berging ✓
                • Dien die korrekte dosis toe ✓
                • Dien toe volgens die instruksies ✓
                • Dien medisyne toe vir die korrekte tydperk om die
                   doeltreffendheid daarvan te verseker ✓
                • Maak voorsiening vir behoorlike onttrekkingsperiode voordat dit
                   verbruik word ✓
                • Medisyne word weg van kinders gehou ✓                (Enige 2 x 1)         (2)

 3.6    Giftige plante

        3.6.1   EEN giftige plant wat in weivelde gevind word
                • stinkblaar/olieboom/doringappel ✓
                • Slangkop ✓
                • Lantana ✓
                • Duiwelsdoring ✓
                • Lupiene ✓
                • Buffels gras ✓
                • Giftige blaar ✓                                      (Enige 1 x 1)         (1)

        3.6.2   TWEE maatreëls om plantgif in weidings te beheer
                • Verwyder diere uit ŉ besmette kamp ✓
                • Verwyder giftige plante uit die weivelde ✓
                • Voer diere goed, want hulle sal minder geneig wees om giftige
                   plante te eet ✓
                • Vermy oorbeweiding/oorbesetting ✓
                • Oefen wisselweiding ✓
                • Voorsien diere van voer en water wanneer hulle per spoor
                   vervoer word/wanneer hulle na ŉ nuwe plek met onbekende
                   plante bekendgestel word ✓
                • Beheer giftige plante deur chemikalieë in besmette weivelde toe
                   te dien ✓                                         (Enige 2 x 1)        (2)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                       9

VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

4.1    Voortplantingstelsel

       4.1.1    Identifikasie van die letter

                (a) B ✓                                                                          (1)
                (b) D ✓                                                                          (1)
                (c) E ✓                                                                          (1)

       4.1.2    TWEE aangebore defekte in deel B/testis wat tot verlies aan
                vrugbaarheid lei
                •   Hipoplasie ✓
                •   Kriptorgidisme ✓
                •   Sperm defek ✓                                      (Enige 2 x 1)             (2)

       4.1.3    Rol gespeel deur deel gemerk C/penis in voortplanting
                Dit plaas semen in die vagina tydens paring ✓                                    (1)

4.2    Hormone wat estrussiklus beheer

       4.2.1    Duur van die estrus
                28 dae ✓                                                                         (1)

       4.2.2    Naam van die hormone
                A – Estrogeen ✓
                B – Progesteroon ✓                                                               (2)

       4.2.3    Aanduiding van wat tydens die follikulêre fase gebeur
                (a) Stadium van estrussiklus – Pro-estrus ✓
                (b) Hormoon verantwoordelik – FSH ✓                                              (2)

       4.2.4    TWEE funksies van hormoon B/progesteroon as die koei dragtig
                kan wees.
                •   Vertraag afskeiding van FSH ✓
                •   Verhoed dat koei op hitte kom ✓
                •   Berei die uterus voor om die bevrugte eiersel te ontvang ✓
                •   Handhaaf behoorlike uteriene omgewing om swangerskap te
                    handhaaf ✓
                •   Stimulering van baarmoeder/uterusmelkafskeidings ✓ (Enige 2 x 1)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

10                          LANDBOUWETENSKAPPE V1                          (EC/SEPTEMBER 2023)

4.3    Kunsmatige inseminasie

       4.3.1    Doel van die gebruik van pistolette
                Om semen tydens kunsmatige inseminasie te deponeer ✓                          (1)

       4.3.2    TWEE basiese vereistes vir berging
                • Semen moet vir ŉ kort tydperk by 5˚C gestoor word ✓
                • Semen word gevries in vloeibare stikstof by -196˚C gehou indien
                  dit vir langer tyd gestoor word ✓
                • Moet in polivinielstrooitjies gestoor word ✓
                • Die einde van strooitjies is verseël om te verhoed dat vloeibare
                  stikstof binnedring ✓
                • Strooitjies moet gemerk word vir identifikasie ✓      (Enige 2 x 1)         (2)

       4.3.3    Identifikasie van die letter
               (a) A ✓                                                                        (1)
               (b) E ✓                                                                        (1)

       4.3.4    EEN nadeel van die gebruik van die toerusting vir die boer
                Dit is duur ✓                                                                 (1)

       4.3.5    TWEE voordele van kunsmatige inseminasie
                • Verminder die voorkoms van seksueel oordraagbare siektes ✓
                • Meer vroulike diere kan deur superieure/voortreflike manlike
                  diere bevrug word ✓
                • Dit is 'n vinnige en ekonomiese manier om die kudde te
                  verbeter ✓
                • Semen van manlike diere in ander lande kan gebruik word ✓
                • Semen van superieure/voortreflike bulle kan selfs na dood
                  gebruik word ✓
                • Dit verbeter die kommersiële waarde van die kudde ✓
                • Semen van meervoudige vaars kan gebruik word sonder om duur
                  bulle aan te hou en te onderhou ✓                    (Enige 2 x 1)          (2)

4.4    Embrio-oes/spoeling
       4.4.1 Identifikasie van die prosedure
             Embrio-oes/spoeling ✓                                                            (1)

       4.4.2    Tipe koei waar die prosedure uitgevoer word
                Donor/Superieure koei ✓                                                       (1)

       4.4.3    Rede
                Dit beskik oor geneties superieure wenslike eienskappe ✓                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)              LANDBOUWETENSKAPPE V1                                        11

        4.4.4    EEN doel van embrio-oorplanting/EO
                 • Om uitwissing van waardevolle diere te voorkom/aantal bedreigde
                   spesies te verhoog ✓
                 • Om siekteweerstand te verbeter deur gebruik te maak van
                   embrio's van voortreflike diere wat weerstand teen sekere siektes
                   is ✓
                 • Om die groeitempo en produksie-opbrengste te verbeter ✓
                                                                         (Enige 1 x 1)        (1)

        4.4.5    TWEE nadele van die tegniek vir die boer
                 •  Duurder/arbeidsintensief ✓
                 •  Benodig aansienlike vaardigheid en ondervinding ✓
                 •  Sinchronisasie van die ontvanger en donor/skenker kan moeilik
                    wees ✓
                 •  Ontvanger-koei mag nie swanger raak nie / aborsie kan
                    voorkom ✓
                 •  Ontvangers het dalk nie ŉ sterk genoeg hittesiklus om die
                    inseminasie te aanvaar nie ✓
                 •  Die gevaar bestaan dat ontvangers die embrio's kan aborteer ✓
                 •  Tydrowend ✓                                         (Enige 2 x 1)         (2)

 4.5    Vloei van melk

        4.5.1    Herrangskikking van die stappe waarmee die melk sal vloei
                 •   Alveolus ✓
                 •   Melkbuise ✓
                 •   Klierbak ✓
                 •   Speenbak ✓
                 •   Speenkanaal ✓                                                            (5)

        4.5.2    Melkaflaatproses
                 (a) TWEE stimuli wat die proses laat begin
                     • Was van die uier ✓
                     • Massering van die uier ✓
                     • Melkaksie ✓
                     • Voorkoms en klank van die melker ✓
                     • As die kalf gesien word                           (Enige 2 x 1)
                                                                                               (2)
                 (b) Hormoon betrokke
                     Oksitosien ✓                                                              (1)
                                                                                              [35]

                                                              TOTAAL AFDELING B:              105
                                                                  GROOTTOTAAL:                150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr12-qp-sept2022-afrikaans/f715d8c3-c3f1-44e2-9e65-b40dd2e98165) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRSC P1 GR12 MEMO ENG SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/agrsc-p1-gr12-memo-eng-sept2015/cf2bcc8a-0be4-4422-8d8f-228e6501489e) — Agricultural Sciences · Memo · 2015 · Eng
- [AGRS P1 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/agrs-p1-memo-afr/bc3eb23c-e523-448d-bcc0-275b3ab4c02e) — Agricultural Sciences · Memo · 2013 · Afr
- [LANDBOUWETENSKAPPE P1 SEPT 2012MEMO](https://www.hlayiso.com/library/landbouwetenskappe-p1-sept-2012memo/7c988eb6-1b79-426f-8006-22e5934e1610) — Agricultural Sciences · Memo · 2012
- [AGRIC SCIENCES P1 SEPT 2012MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-sept-2012memo-eng/4c1b7a43-0d48-45bd-b5b1-7ea21918a7ce) — Agricultural Sciences · Memo · 2012 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
