# Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P2 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/b8dd97ec-b03d-49ef-8451-e8b468ef4353) — QP · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 11

                     NOVEMBER 2022

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        LANDBOUWETENSKAPPE V2               (EC/NOVEMBER 2022)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1     A ✓✓

      1.1.2     B ✓✓

      1.1.3     B ✓✓

      1.1.4     D ✓✓

      1.1.5     C ✓✓

      1.1.6     A ✓✓

      1.1.7     D ✓✓

      1.1.8     B ✓✓

      1.1.9     C ✓✓

      1.1.10    B ✓✓                                          (10 x 2)    (20)

1.2   1.2.1     D ✓✓
      1.2.2     G ✓✓
      1.2.3     B ✓✓
      1.2.4     E ✓✓
      1.2.5     C ✓✓                                          (5 x 2)     (10)

1.3   1.3.1     Kunsmisstowwe ✓✓
      1.3.2     Gips ✓✓
      1.3.3     Bevrugting ✓✓
      1.3.4     Biotegnologie ✓✓
      1.3.5     Akwakultuur ✓✓                                (5 x 2)     (10)

1.4   1.4.1     Chlorose ✓
      1.4.2     swamdoders ✓
      1.4.3     Tensiometer ✓
      1.4.4     Zero bewerking/Geen bewerking ✓
      1.4.5     deklaagbewerking ✓                            (5 x 1)      (5)

                                                  TOTAAL AFDELING A:       45

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                             LANDBOUWETENSKAPPE V2                                3

AFDELING B
VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)
2.1    2.1.1    Plantorgane waar produkte van fotosintese gestoor word
                • Blare ✓
                • Stingels ✓
                • Wortels ✓
                • Knolle ✓
                • Bolle ✓                                          (Enige 2 x 1)                    (2)
       2.1.2    Effek van klimaatsverandering op fotosintetiese tempo
                • Die hoë atmosferiese CO2 ✓/ hoë temperature ✓ wat met klimaat
                   geassosieer word, sal na verwagting hoër tempo’s van fotosintese
                   tot gevolg hê. ✓
                                                 OF
                • Uiters lae temperature ✓ sal lae fotosintetiese tempo’s tot gevolg
                   Hê. ✓
                                                 OF
                • Lae reënval ✓ sal lae fotosintetiese tempo’s tot gevolg hê. ✓                     (2)

2.2    2.2.1    Effek van temperatuur op die tempo van fotosintese (borrel-
                vrystelling)

                                          45
                                          40

                         Aantal borrels
                                          35
                                          30
                                          25
                                          20
                                          15
                                          10
                                           5
                                           0
                                                  15   20     25     30   35   40
                                                       Temperatuur (°C)

                Nasien-kontrolelys
                • Korrekte opskrif met beide veranderlikes ✓
                • Korrekte grafiektipe ✓
                • Eenhede (°C) ✓
                • y-as: Korrekte etikettering en kalibrasie ✓
                • x-as: Korrekte etikettering en kalibrasie ✓
                • Korrekte plot (80% en meer korrekte plot) ✓                                       (6)
       2.2.2    Beskrywing van tendens wat in die grafiek getoon word
                Hoe hoër die temperatuur, ✓ hoe hoër die aantal borrels wat ontwikkel
                het. ✓                                                                              (2)
       2.2.3   Metodes om temperatuur te manipuleer
               • Gebruik van ŉ kweekhuis/tonnel ✓
               • Plantdigtheid ✓
               • Trelliserende/Traliewerk/Latwerkplante ✓
               • Snoei ✓                                                        (Enige 2 x 1)       (2)
Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                          (EC/NOVEMBER 2022)

2.3   2.3.1    Vervoermetode
               A – Aktiewe vervoer ✓
               B – Eenvoudige verspreiding/diffusie ✓
               C – Gefasiliteerde diffusie ✓                                          (3)

      2.3.2    Verskil tussen osmose en diffusie
               Diffusie is die beweging van enige stof vanaf ŉ gebied met sy hoër
               konsentrasie na ŉ gebied met sy laer konsentrasie, ✓ terwyl osmose
               ŉ spesiale tipe diffusie is wat beweging van watermolekules van ŉ
               gebied met hul hoër konsentrasie na ŉ gebied met hul laer
               konsentrasie behels. ✓                                                 (2)

      2.3.3   Funksies van water in plante
              • Medium vir metaboliese prosesse ✓
              • Temperatuurregulering ✓
              • Strukturele ondersteuning ✓
              • Vervoer van voedingstowwe/produkte van fotosintese ✓
                                                                 (Enige 2 x 1)        (2)

2.4   2.4.1    Etikette
               A – Fosfor ✓
               B – Kalium ✓
               C – Mikro ✓
               D – Blaarchlorose ✓                                                    (4)

      2.4.2   Metodes wat gebruik kan word om die voedingstofstatus van
              gronde te bepaal
              • Grondontleding ✓
              • Plantontleding ✓                                                      (2)

      2.4.3   Faktore wat die beskikbaarheid van voedingstowwe beïnvloed
              • Grondtekstuur ✓
              • Grond pH ✓                                                            (2)

2.5   2.5.1    Klassifikasie van kunsmis
               Organiese kunsmis ✓                                                    (1)

      2.5.2   Fisiese voordele van dieremis wat in die leesstuk genoem word
              • Verbeter grondstruktuur ✓
              • Verhoog waterhouvermoë ✓
              • Verbeter dreinering van kleigrond ✓               (Enige 2 x 1)       (2)

      2.5.3   Potensiële gevare verbonde aan die gebruik van dieremis
              • Kan patogene bevat ✓
              • Te veel kunsmis kan tot eutrofikasie van waterbronne lei. ✓           (2)

      2.5.4    Nog ŉ soort mis wat nie in die leesstuk genoem word nie
               Groen mis ✓                                                            (1)
                                                                                     [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                                5

VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN BESKERMING

3.1    3.1.1    Identifikasie van bestuiwingstipe
                Kruisbestuiwing ✓                                                       (1)

       3.1.2    Bestuiwingsmiddel getoon in die diagram
                By ✓                                                                    (1)

       3.1.3    Nie-geslagtelike dele van blom in die diagram
                • Blomblare / krone ✓
                • Kelkblare / kelk ✓                                                    (2)

       3.1.4    Versamelnaam van strukture C en B
                • Pistil / Gynoecium ✓                                                  (1)

       3.1.5    Naam en funksie van struktuur E
                Helmknop ✓ – Produseer stuifmeelkorrels ✓                               (2)

       3.1.6    Aanpassings van die blomme vir kruisbestuiwing
                • Verskillende hoogte van die stigma en helmknop ✓
                • Verskillende tye van rypwording van stigma en helmknop ✓
                • Selfsteriliteit ✓                                  (Enige 2 x 1)      (2)

3.2    3.2.1    Identifikasie van proses wat in die diagram getoon word
                Ontkieming ✓                                                            (1)

       3.2.2    Basiese vereistes vir suksesvolle ontkieming
                • Warmte ✓
                • Vog ✓
                • Planthormone ✓                                     (Enige 2 x 1)      (2)

       3.2.3    Metodes om ontkieming te versnel
                • Grond/week sade ✓
                • Skarifikasie ✓                                                        (2)

3.3    Identifikasie van ŉ voorbeeld van ŉ plant

       3.3.1    •    Rose ✓                                                             (1)
                •    Uie ✓                                                              (1)
                •    Aartappels ✓                                                       (1)
                •    Aarbeie ✓                                                          (1)

       3.3.2    Definisie van ongeslagtelike voortplanting
                Produksie van nuwe plante ✓ sonder samesmelting van gamete ✓            (2)

       3.3.3    Nadele van ongeslagtelike voortplanting
                • Gebrek aan genetiese variasie / verminderde genepoel ✓
                • Negatiewe mutasies word aan nageslag oorgedra ✓
                • Minder kanse om omgewingsveranderinge te oorleef ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                          (EC/NOVEMBER 2022)

3.4   3.4.1    Identifikasie van mikro-organismes
               • Virus ✓
               • Bakterieë ✓
               • Fungi/Swamme ✓                                    (Enige 2 x 1)      (2)

      3.4.2    Identifikasie van patogeen en sy vektor
               Virus ✓ – Plantluis ✓                                                  (2)

      3.4.3    Modusse van patogeenoordrag
               • Besmette saad of saailinge ✓
               • Besmette klere ✓
               • Besmette gereedskap en toerusting ✓
               • Vektore soos suigende insekte ✓
               • Spore wat deur vlerk of water oorgedra kan word ✓ (Enige 2 x 1)      (2)

      3.4.4    Maatreëls om verspreiding van plantsiektes te voorkom
               • Verwyder alle onkruid ✓
               • Vermy oorbevolking van plante ✓
               • Gebruik siektebestande variëteite ✓
               • Oefen tussenverbouing ✓
               • Ontsmet snoeigereedskap ✓
               • Oefen wisselbou ✓                               (Enige 2 x 1)        (2)

3.5   3.5.1    Identifikasie van plaagbeheermetode
               Geïntegreerde plaagbeheer ✓                                            (1)

      3.5.2    Voordele van IPM
               • Nie skadelik vir die omgewing nie ✓
               • Verminder die behoefte om duur chemiese plaagdoders aan te
                 koop ✓
               • Minder chemikalieë in voedsel ✓                 (Enige 2 x 1)        (2)

      3.5.3    Uitdagings wat landelike boere in die gesig staar met die
               implementering van IPM
               • Gebrek aan kennis ✓
               • Gebrek aan fondse om chemiese plaagdoders aan te koop ✓
                                                                  (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                     [35]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   7

VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING

4.1    4.1.1    Identifikasie van gewasstelsel
                Wisselbou ✓                                                                (1)

       4.1.2    Voordele van wisselbou
                • Beskerm die boer teen totale oesmislukking ✓
                • Handhaaf grondvrugbaarheid ✓
                • Verbeter grondstruktuur ✓
                • Beheer plae en siektes ✓
                • Verhoog grondstikstofinhoud ✓                         (Enige 2 x 1)      (2)

       4.1.3    Beginsels wat toegepas word wanneer ŉ wisselbouprogram
                ontwerp word
                • Gewasse wat dieselfde voedingstowwe benodig, moet nie op
                  mekaar volg nie ✓
                • Gewasse wat deur dieselfde plae en siektes aangetas word,
                  moet nie op mekaar volg nie ✓
                • Vlakwortelgewasse moet deur diepwortelgewasse gevolg word ✓              (3)

       4.1.4    Gewone naam gegee aan gewasse wat in Jaar 3 geplant is
                Peulgewasse ✓                                                              (1)

       4.1.5    Rol van peulgewasse in ŉ rotasieprogram
                Peulgewasse vorm ŉ simbiotiese verhouding met stikstofbinding, ✓
                wat hulle in staat stel om die grond se stikstofinhoud te verhoog ✓        (2)
4.2    4.2.1    Metodes om grondbewerking aan te dryf
                • Menslike krag ✓
                • Trekdierkrag ✓                                                           (2)
       4.2.2    Voorbeelde van werktuie          wat   tydens    mensaangedrewe
                bewerking gebruik kan word
                • Pik ✓
                • Skoffel ✓
                • Bylpik ✓
                • Hark ✓
                • Graaf ✓                                              (Enige 2 x 1)       (2)
       4.2.3    Funksies van grondbewerking
                • Om gronddeurlugting en infiltrasiekapasiteit te verbeter ✓
                • Om grondkorse op te breek ✓
                • Vernietig onkruid ✓
                • Om kunsmis en organiese materiaal in die grond in te werk ✓
                                                                        (Enige 3 x 1)      (3)
       4.2.4    Onderskeiding van primêre en sekondêre bewerking
                Primêre bewerking sny en versplinter die grond met diep penetrasie
                gereedskap ✓ om ŉ growwe oppervlakafwerking te produseer, ✓
                terwyl sekondêre bewerking daarop gemik is om die boonste deel
                van die grond gelyk en ferm te maak ✓ om ŉ gladder
                oppervlakafwerking te produseer. ✓                                         (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                          (EC/NOVEMBER 2022)

4.3   4.3.1    Identifikasie van struktuur in die prentjie
               Kweekhuis/tonnel ✓                                                      (1)

      4.3.2    Voordele van die gebruik van kweekhuise/tonnels
               • Oesskade as gevolg van ryp en reën word uitgeskakel ✓
               • Gewasse kan regdeur die jaar verbou word ✓
               • Hoë kwaliteit gewasse kan geproduseer word ✓
               • Opbrengste kan verbeter word ✓
               • Gewasse wat normaalweg nie in ŉ spesifieke area sal groei nie,
                 kan verbou word ✓                                (Enige 2 x 1)        (2)

      4.3.3    Omgewingstoestande wat in ag geneem moet word wanneer ŉ
               plek vir ŉ kweekhuis gekies word
               • Lig ✓
               • Temperatuur ✓
               • Relatiewe humiditeit ✓
               • Plantsiektes ✓                             (Enige 3 x 1)              (3)

4.4   4.4.1    Identifikasie van proses
               Besproeiing ✓                                                           (1)

      4.4.2    Bronne van besproeiingswater
               • Mere / damme ✓
               • Permanente riviere / strome ✓
               • Waterdraers / fonteine / boorgatte ✓                (Enige 2 x 1)     (2)

      4.4.3    Voordele van besproeiing
               • Minimaliseer gewaswaterstres ✓
               • Verhoog oesopbrengste en kwaliteit ✓                                  (2)

      4.4.4    Tekens van swak-kwaliteit besproeiingswater
               • Soutgehalte ✓
               • Troebelheid ✓
               • Oormaat voedingstowwe ✓
               • Spesifieke ioontoksisiteit ✓                        (Enige 2 x 1)     (2)

      4.4.5    Gevolge van die gebruik van swak-kwaliteit water vir besproeiing
               • Geblokkeerde pype ✓
               • Korrosie van toerusting ✓
               • Verwelking van plante as gevolg van grond soutgehalte ✓
               • Verminderde bemarkbaarheid van produkte as gevolg van
                 onooglike neerslae van besproeiingswater ✓         (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                      [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:       105
                                                                 GROOTTOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-memo-gr11-nov-2022-afrikaans/bdd8ac33-295d-4be9-b283-81c87daf67de) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SC P2 MEMO GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov-2020-afrikaans/a2f3f5eb-8fc5-4ca9-8223-483d88405b34) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/7d67640a-a476-4b70-b224-2729bdb5e9b3) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr11-qp-nov2018-afrikaans/4312e17a-9e01-4eff-b53a-3b655c2440fe) — Agricultural Sciences · QP · 2018 · Afr
- [AGR SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2011 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p1-gr11-memo-nov2011-afrikaans/795be76f-72b3-4f16-8634-4b24b49b6d83) — Agricultural Sciences · Memo · 2017 · Afr
- [AGRIC SC P2 QP MEMO GR11 NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-qp-memo-gr11-nov2020-eng-d/809c54f0-0c28-4f28-8386-bf8bd28f15b8) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
