# Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 Memo (Afr)

> Grade 11 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2023-afrikaans-watermark/94c17983-eb26-4603-a12b-5c6f7b313f35
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 11 P2 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2023-afrikaans-watermark/94c17983-eb26-4603-a12b-5c6f7b313f35)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans/756ae09f-83b3-4863-92d0-59169e2a3480) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-d-watermark/1cbfc058-6f9e-4d20-9381-988b194a7eea) — QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-d/fc29d97e-872d-4cef-b1f6-131870f1e57e) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIORSERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                    NOVEMBER 2023

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

2                       LANDBOUWETENSKAPPE V2             (EC/NOVEMBER 2023)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1   1.1.1     C ✓✓

      1.1.2     A ✓✓

      1.1.3     A ✓✓

      1.1.4     C ✓✓

      1.1.5     B ✓✓

      1.1.6     C ✓✓

      1.1.7     B ✓✓

      1.1.8     D ✓✓

      1.1.9     D ✓✓

      1.1.10    B ✓✓                                        (10 x 2)     (20)

1.2   1.2.1     F ✓✓
      1.2.2     D ✓✓
      1.2.3     A ✓✓
      1.2.4     J ✓✓
      1.2.5     C ✓✓                                          (5 x 2)    (10)

1.3   1.3.1     Transpirasie trek ✓✓
      1.3.2     Landboukalk ✓✓
      1.3.3     Geïntegreerde Plaagbeheer ✓✓
      1.3.4     Biotegnologie ✓✓
      1.3.5     Grondopmeting/Grondopname ✓✓               (5 x 2)       (10)

1.4   1.4.1     Bevrugting ✓
      1.4.2     Suurstof ✓
      1.4.3     Monokultuur ✓
      1.4.4     Peulgewasse ✓
      1.4.5     Braak ✓                                       (5 x 1)     (5)

                                                TOTAAL AFDELING A:        45

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2023)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   3

AFDELING B

VRAAG 2: PLANTSTUDIES (VOEDING)

2.1    2.1.1    Proses wat in die diagram getoon word
                Fotosintese ✓                                                             (1)

       2.1.2    Identifikasie van produk
                Suiker ✓                                                                  (1)

       2.1.3    Bergingsorgane vir produkte van fotosintese
                • Wortels✓
                • Stingels ✓
                • Blare ✓
                • Sade ✓                                               (Enige 2 x 1)      (2)

       2.1.4    Faktore wat die tempo van fotosintese beïnvloed
                • Lig intensiteit ✓
                • Temperatuur ✓
                • Koolstofdioksied-konsentrasie ✓
                • Water ✓                                              (Enige 2 x 1)      (2)

       2.1.5    Metodes om fotosintese te optimaliseer
                • Gebruik van ŉ kweekhuis / -tonnel ✓
                • Plantdigtheid ✓
                • Trelliserende plante ✓
                • Snoei ✓                                              (Enige 2 x 1)      (2)

       2.1.6    Gevolge van die afwesigheid van fotosintese
                • Plante en diere sal weens ŉ gebrek aan suurstof sterf ✓
                • Diere sal van honger vrek ✓
                • Aardverwarming ✓ as gevolg van afwesigheid van plante wat
                  koolstofdioksied absorbeer ✓                         (Enige 2 x 1)      (2)

2.2    2.2.1    Identifikasie van prosesse A en B
                A – Osmose ✓
                B – Transpirasie ✓                                                        (2)

       2.2.2    Belangrikheid van waterbeweging in plante
                • Vervoer van voedingstowwe ✓
                • Temperatuur regulering ✓
                • Opname van voedingstowwe ✓                           (Enige 2 x 1)      (2)

       2.2.3    Maniere wat plante gebruik om waterverlies deur transpirasie te
                verminder
                • Wasagtige kutikula ✓
                • Harige blare ✓
                • Klein blare ✓
                • Stomata aan onderkant van blare ✓                (Enige 2 x 1)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                          (EC/NOVEMBER 2023)

2.3   2.3.1    Etikette
               B – Mikro ✓
               C – Kalium ✓
               D – K+-ione ✓
               E – NO3- / NH4+ ✓
               F – Vertraagde groei / Blaarchlorose ✓
               G – Makro ✓                                                  (6 x 1)      (6)

      2.3.2    Metodes wat gebruik kan word om die voedingstatus van gronde
               te bepaal
               • Grondontleding ✓
               • Plantontleding ✓                                                        (2)

2.4   2.4.1    Verskil tussen passiewe en aktiewe minerale opname

                      Passiewe opname                     Aktiewe opname
               • Voedingstowwe beweeg teen         • Voedingstowwe beweeg teen
                 die konsentrasiegradiënt af ✓       die konsentrasiegradiënt ✓
               • Geen energie benodig nie ✓        • Energie in die vorm van ATP
                                                     benodig ✓
               • Draermolekule nie nodig nie ✓     • Draermolekule benodig ✓
                                                                      (Enige 4 x 1)      (4)

      2.4.2    Faktore wat die beskikbaarheid van voedingstowwe beïnvloed
               Grondtekstuur ✓
               Grond pH ✓                                                                (2)

2.5   2.5.1    Klassifikasie van kunsmisstowwe
               Boer A – Organiese bemesting ✓
               Boer B – Anorganiese bemesting ✓                                          (2)

      2.5.2    Omgewingseffekte van anorganiese bemestingstowwe
               • Kan tot eutrofikasie lei ✓
               • Grondversuring ✓
               • Berging en toediening van stikstofhoudende kunsmisstowwe gee
                 kweekhuisgasse uit ✓
               • Kan grondvoedselwebbe vernietig ✓                  (Enige 2 x 1)        (2)

      2.5.3    ŉ Voorbeeld van ŉ stikstofhoudende kunsmis
               Kalk ammoniumnitraat / Ammoniumnitraat ✓              (Enige 1 x 1)      (1)
                                                                                       [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2023)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                       5

VRAAG 3: PLANTREPRODUKSIE EN BESKERMING

3.1    3.1.1    Byskrifte vir diagramme 1 en 2
                Diagram 1 – Meeldraad / andresium ✓
                Diagram 2 – Stamper / gynesium ✓                               (2)

       3.1.2    Funksie van Deel C in diagram 2
                Versmelt met die manlike gameet ✓                              (1)

       3.1.3    Identifikasie van blomdele
                B – stempel ✓
                D – eierstok / vrugbeginsel ✓                                  (2)

       3.1.4    Naam van proses
                Bestuiwing ✓                                                   (1)

       3.1.5    Voorbeelde van bestuiwingsmiddels
                • Insekte ✓
                • Voëls ✓
                • Water ✓
                • Wind ✓                                    (Enige 2 x 1)      (2)

       3.1.6    Letter van ŉ deel wat sal ontwikkel in:
                (a) – D ✓
                (b) – C ✓                                                      (2)

3.2    3.2.1    Identifisering van prosesse
                A – Partenokarpie ✓
                B – Ablakasie ✓                                                (2)

       3.2.2    Tipes van proses A
                • Vegetatiewe partenokarpie ✓
                • Stimulatiewe partenokarpie ✓                                 (2)

       3.2.3    Faktore wat die proses B beïnvloed
                • Sterk winde ✓
                • Lae temperature / ryp ✓
                • Mineraaltekorte ✓
                • Te veel vrugte ✓
                • Insekplae ✓
                • Misvormde blomme ✓                        (Enige 2 x 1)      (2)

3.3    Identifikasie van die proses

       3.3.1    Ontkieming ✓                                                   (1)

       3.3.2    Naam van die proses
                Dormansie ✓                                                    (1)

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                            (EC/NOVEMBER 2023)

      3.3.3    Strategieë om dormansie te oorkom
               • Week sade ✓
               • Insnyding ✓                                            (Enige 2 x 1)      (2)

      3.3.4    Vereistes vir saadontkieming
               • Gunstige temperatuur
               • Voldoende watervoorsiening
               • Beskikbaarheid van suurstof                            (Enige 1 x 1)      (1)

 3.4 3.4.1     Naam van dele A en B
               A – Ent/steggie/spruit ✓
               B – Wortelstok ✓                                                            (2)

      3.4.2    Klassifikasie van reproduksie tipe
               Ongeslagtelike voortplanting ✓                                              (1)

      3.4.3    Regverdiging van antwoord op VRAAG 3.4.2
               Behels nie die samesmelting van gamete nie ✓                                (1)

      3.4.4    Voordele van ongeslagtelike voortplanting
               • Bevrugting hoef nie plaas te vind nie ✓
               • Vermy oorbevolking van plante ✓
               • Wortelaftreksel en boontjie kan van verskillende variëteite wees ✓
               • Kan gebruik word waar saadvermeerdering nie prakties is nie ✓
               • Produseer vrugte wat volgens tipe is ✓
               • Wanneer nuwe kultivars bekendgestel word, is dit nie nodig om die
                 ou bome te verwyder en met jong bome te vervang nie ✓
                                                                        (Enige 2 x 1)      (2)

 3.5 3.5.1     Identifikasie van die rol van onkruide in plantsiekte-uitbrake
               Hulle dien as gashere vir patogene ✓                                        (1)

      3.5.2    Voorbeelde van meganiese onkruidbeheermetodes
               • Vuur ✓
               • Verbouing ✓
               • Sny ✓                                                 (Enige 2 x 1)       (2)

      3.5.3    Bydraes van die staat tot plantbeskerming
               • Kwarantyndienste ✓
               • Saad sertifisering stelsels ✓
               • Wetgewing ✓
               • Navorsing ✓
               • Bewaarplekke ✓                                        (Enige 3 x 1)       (3)

      3.5.4    Voorbeelde van gestoorde graanplae
               • Rys / Mieliekalander ✓
               • Graankewer ✓
               • Graan / Meel-mot ✓
               • Meelkewer ✓                                            (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2023)                  LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   7

VRAAG 4: OPTIMALE HULPBRONBENUTTING

4.1    4.1.1   Identifikasie van boerderystelsel
               Presisieboerdery ✓                                                          (1)

       4.1.2   Sleuteltegnologieë wat in presisieboerdery gebruik word
               • Globale posisioneringstelsel / GPS ✓
               • Geografiese Inligtingstelsel / GIS ✓                                      (2)

       4.1.3   Doelwitte van presisieboerdery
               • Om die boer in staat te stel om meer presiese beheer oor natuurlike
                  variasie in grond op die plaas te hê ✓
               • Om die boer in staat te stel om insette slegs toe te pas soos nodig
                  en waar nodig om optimale produksie te verseker ✓                        (2)

4.2    4.2.1         Vergelyking tussen die blaargrootte van spinasie wat in ŉ
                            kweekhuis en in ŉ oop veld gekweek word.

                •    Korrekte opskrif met beide veranderlikes ✓
                •    Korrekte grafiektipe ✓
                •    Eenhede (Weke / cm2) ✓
                •    Y-as: Korrekte etikettering en kalibrasie ✓
                •    X-as: Korrekte etikettering en kalibrasie ✓
                •    Korrekte plot (80% en meer korrekte plot) ✓                           (6)

       4.2.2   Gevolgtrekking wat gemaak kan word uit die inligting in die grafiek
               Plante wat in kweekhuise gekweek word, het groter blare ✓ as dié wat
               oor 4 weke in ŉ oop veld gekweek is. ✓                                      (2)

       4.2.3   Verduideliking vir die verskille in blaargroottes
               Plante wat in die kweekhuis gekweek word, groei vinniger omdat
               temperature hoër ✓ in die kweekhuis is wat lei tot hoër fotosintetiese
               tempo’s ✓                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (EC/NOVEMBER 2023)

4.3   4.3.1    Doelwitte van grondbewerking
               • Begrawe plantreste ✓
               • Voeg kunsmis en kalk in die grond ✓
               • Beheer onkruid ✓
               • Om grondkorse op te breek ✓
               • Maak die grond los om wortelpenetrasie en infiltrasie makliker te
                 maak ✓                                              (Enige 2 x 1)     (2)

      4.3.2    Verskille tussen primêre en sekondêre bewerking
               Primêre bewerking sny en breek die grond met diep penetrasie
               gereedskap om ŉ growwe oppervlakafwerking te produseer ✓ terwyl
               sekondêre bewerking daarop gemik is om die boonste deel van die
               grond gelyk en ferm te maak om ŉ gladder oppervlakafwerking te
               lewer ✓                                                                 (2)

      4.3.3    Gereedskap wat in primêre en sekondêre verbouing gebruik
               word
               Primêre verbouing
               • Ploë ✓
               • Rippers / Oopskeurder / Oopsnyer ✓

               Sekondêre bewerking
               • Egte / Kapploeg ✓
               • Kultiveerders ✓                                     (Enige 2 x 1)     (2)

      4.3.4    Omgewingsvriendelike verbouingstelsels
               • Minimum bewerking ✓
               • Geen bewerking ✓
               • Deklaagmetode ✓                                     (Enige 2 x 1)     (2)

4.4   4.4.1    Identifikasie van proses
               Wisselbou ✓                                                             (1)

      4.4.2    Beginsels van wisselbou getoon in die tabel
               • Gewasse wat dieselfde voedingstowwe benodig, moet nie op
                 mekaar volg nie ✓
               • Gewasse wat deur dieselfde plae en siektes aangetas word,
                 moet nie op mekaar volg nie ✓
               • Vlakwortelgewasse moet gevolg word deur diepwortelgewasse ✓
                                                                   (Enige 2 x 1)       (2)

      4.4.3    Redes vir die aanbeveling van wisselbou
               • Beskerm die boer teen totale oesmislukking ✓
               • Handhaaf grondvrugbaarheid ✓
               • Verbeter grondstruktuur ✓
               • Beheer plae en siektes ✓
               • Verhoog grond stikstofinhoud ✓                      (Enige 2 x 1)     (2)

4.5   4.5.1    Identifikasie van verbouingstelsel
               Hidroponika ✓                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2023)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                 9

       4.5.2    Verskil tussen hidroponika en oopveldstelsel
                Hidroponika behels die groei van plante in ŉ water-gebaseerde
                voedingsoplossing ✓ terwyl die oop veld die verbouing van gewasse
                direk op die grond behels. ✓                                            (2)

       4.5.3    Voorbeelde van groeimedia wat in hidroponika gebruik kan
                word
                Vermikuliet ✓
                Perlite ✓                                                               (2)

       4.5.4    Voordele van die geslote hidroponiese
                • Eenvormige besproeiing ✓
                • Besparing op water en kunsmis ✓
                • Geen groeimedium is nodig nie ✓                   (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                      [35]

                                                         TOTAAL AFDELING B:           105
                                                             GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 OP NOV2023 Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-op-nov2023-afrikaans-watermark/a08d1c77-40e1-42df-aa8b-bbfc3afdfe7a) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/4bed981f-911e-456c-8ce4-6b1625f4f6d0) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d-watermark/32f93834-bb89-4f87-bde8-5452e4086d95) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/4233dd34-7cbf-4e3a-9edd-65bfa285495d) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/68039810-2891-43d1-ba5d-cdc65482410d) — Agricultural Sciences · Memo · 2022 · Afr
- [AGRIC SC P2 MEMO GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-memo-gr11-nov-2020-afrikaans/a2f3f5eb-8fc5-4ca9-8223-483d88405b34) — Agricultural Sciences · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Agricultural Sciences

- [Gr 11 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-agric-sci-atp-2023-24/06bad6ac-81c6-4c4f-95ed-6a17594131f0) — ATP
- [AGRIC SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/2bc88d06-6d78-4e49-82e4-f8d8bd1bf767) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV 2024 AFR DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-dd-watermark/90ce842a-dbf0-4157-b823-3a8025a7aa7d) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr11-nov2022-afrikaans/7d67640a-a476-4b70-b224-2729bdb5e9b3) — QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 GR11 QP NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-gr11-qp-nov2022-afrikaans/b8dd97ec-b03d-49ef-8451-e8b468ef4353) — QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-gr11-memo-nov2020-eng-d/ed277de7-e17c-494b-b6d9-b09f4904e8b8) — Memo · 2020 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
