# Agricultural Sciences Grade 12 P2 EC June 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the EC June 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-june2021-afrikaans/f4f03339-dad4-4db8-be39-0b8b321e2c58
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: EC June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 EC June 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-june2021-afrikaans/f4f03339-dad4-4db8-be39-0b8b321e2c58)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · EC June · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 12

                         JUNIE 2021

               LANDBOUWETENSKAPPE
                   NASIENRIGLYN
                   (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                             LANDBOUWETENSKAPPE                           (EC/JUNIE 2021)

    AFDELING A

    VRAAG 1

    1.1   1.1.1      D 

          1.1.2      A 

          1.1.3      B 

          1.1.4      A 

          1.1.5      C 

          1.1.6      D 

          1.1.7      B 

          1.1.8      D 

          1.1.9      C 

          1.1.10     A                                               (10 x 2)      (20)

    1.2   1.2.1      Beide A en B 
          1.2.2      Beide A en B 
          1.2.3      Slegs A 
          1.2.4      Slegs B 
          1.2.5      Geeneen                                          (5 x 2)      (10)

    1.3   1.3.1      Anemie 
          1.3.2      Teenliggaampies 
          1.3.3      Ektoparasiete/Eksterne parasiete 
          1.3.4      Impotensie 
          1.3.5      Terapeuties 
                                                                        (5 x 2)      (10)

    1.4   1.4.1      Pearson 
          1.4.2      Kruip 
          1.4.3      Onvrugbaarheid 
          1.4.4      Distosie 
          1.4.5      Foley-kateter                                   (5 x 1)          (5)

                                                           TOTAAL AFDELING A:          45

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2021)                         LANDBOUWETENSKAPPE                                3

 AFDELING B

 VRAAG 2: DIEREVOEDING

 2.1      Die voorstelling van die spysverteringstelsel van ŉ plaasdier

          2.1.1   Identifisering van letters B, C en G
                   B: Retikulum 
                   C: Omasum 
                   G: Ventrikulus/Ware maag                                            (3)

          2.1.2   Klassifisering van spysverteringskanaal
                   Nie-herkouer                                                        (1)

          2.1.3   Regverdiging
                   Eenvoudige maag / Enkelmaag 
                   Teenwoordigheid van pro-ventrikulus 
                   Teenwoordigheid van ventrikulus / ware maag 
                   Teenwoordigheid van krop 
                   Teenwoordigheid van sekums / 2 sekums                (Enige 1)      (1)

          2.1.4   Identifisering van ŉ letter
                   F                                                                   (1)

          2.1.5   Identifisering van die letter wat die deel voorstel
                  (a)    H                                                              (1)

                  (b)   D/B                                                             (1)

 2.2      Die vitamines en gebreksiekte
          2.2.1   Vitamien D                                                            (1)

          2.2.2   Vitamien B2 /Riboflavien                                              (1)

 2.3      Identifisering van die voer
          2.3.1   Vismeel / Voer D                                                      (1)

          2.3.2   Lek / Voer C                                                          (1)

          2.3.3   Mielies / Voer B                                                      (1)

          2.3.4   Hooi / Voer A                                                         (1)

 2.4      Samestelling van ŉ rantsoen vir plaasdiere
          2.4.1   Identifisering van ŉ toepaslike voorbeeld
                  (a)    Kragvoer: Sonneblom-oliekoekmeel / Mieliemeel                  (1)
                  (b)    Ruvoer: Kuilvoer                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                              LANDBOUWETENSKAPPE                                                (EC/JUNIE 2021)

        2.4.2    Berekening van die verteerbaarheidskoëffisiënt van kuilvoer
                 Droë materiaal van kuilvoer = 80% of 25 kg = 20 kg 
                                                 OF
                 Droë materiaal van kuilvoer = 20% vog van 25 kg = 5 kg, dan
                                       25 kg – 5 kg = 20 kg 

                         Droë materiaal inname(kg) – Droë materiaal van mis (kg)       100
                 VK =                                                              x         
                                            Droë materiaal inname (kg)                 1

                         20 kg – 8 kg         100
                     =                  X           
                           20 kg              1

                                                                OF

                         12 kg          100
                     =             x          
                          20            1

                     = 60%                                                                                  (5)

        2.4.3    Berekening van die voedingsverhouding(VV) van sonneblom-
                 oliekoekmeel
                                TVV – VP
                      VV = 1 :          
                                   VP

                                        85 – 17
                          VV = 1 :                      
                                            17

                          VV = 1 : 4           
                                                                OF
                                         % VNNV
                         VV = 1 :                          
                                            % VP

                                        68
                               = 1:               
                                        17

                              =1:4                                                                          (3)

        2.4.4    Kategoriseer die VV-waarde:

                    Sonneblom-oliekoekmeel: Nou 
                    Mieliemeel: Wyd                                                                       (2)

        2.4.5    Regverdiging vir die geskiktheid van sonneblom-oliekoekmeel
                 vir die vetmaak van volwasse diere
                  Sonneblom-oliekoekmeel is NIE geskik vir vetmaak NIE 
                  Rede: Baie hoë proteïen inhoud / Nou voedingsverhouding                                  (2)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2021)                      LANDBOUWETENSKAPPE                                   5

  2.5     Voervloeiprogram

          2.5.1   Identifisering van die maand waartydens daar slegs
                  natuurlike weiding gebruik is om die plaasdiere te voer
                   Januarie 
                   Desember                                         (Enige 1)        (1)

          2.5.2   Regverdiging van die antwoord in VRAAG 2.5.1
                   Geen aanvulling gedurende beide maande                            (1)

          2.5.3   Bewerkings
                  (a)  Bepaling van die hoeveelheid natuurlike weiding
                       benodig in Desember
                       45 skape x 2,5 kg per dag x 31 dae  = 3 487,5 kg  (2)

                  (b)   Aanduiding van die tekort of oorskot
                        4,3 ton x 1 000 = 4 300 kg 
                        4 300 kg (voer beskikbaar) – 3 487,5 kg (voer benodig) 
                        = 812,5 kg                                                    (3)
                                                                                      [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

6                            LANDBOUWETENSKAPPE                                   (EC/JUNIE 2021)

 VRAAG 3: DIEREPRODUKSIE, BESKERMING EN BEHEER

 3.1 Diereproduksiestelsels

      3.1.1    Identifisering van produksiestelsels A en B
                PRENT A: Ekstensiewe produksiestelsel 
                PRENT B: Intensiewe produksiestelsel                                        (2)

      3.1.2    Regverdiging op VRAAG 3.1.1

                   Volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne:

                     In die ekstensiewe stelsel is goeie volhoubare gebruik van
                     hulpbronne / laer energie-verbruik / minder afvalproduksie / minder
                     besoedeling                                              (Enige 1)      (1)
                     In die intensiewe stelsel is swak volhoubare gebruik van
                     hulpbronne / hoë energie-verbruik / meer afvalproduksie / meer
                     besoedeling                                           (Enige 1)         (1)
                   Kapitaalbelegging:
                     In ekstensiewe stelsel is daar minder kapitale belegging / minder
                     produksie insette                                       (Enige 1)       (1)
                      In die intensiewe stelsel is daar meer kapitale belegging / meer
                      produksie insette                                      (Enige 1)       (1)

      3.1.3    Aanduiding van die boerderystelsel wat met elk van die diere-
               produksiestelsels wat in VRAAG 3.1.1 geïdentifiseer is,
               geassosieer word

                    A/Ekstensiewe produksiestelsel: Bestaansboerderystelsel 
                    B/Intensiewe produksiestelsel: Kommersiële boerderystelsel              (2)

 3.2 Prente wat behuisingsfasiliteite vir plaasdiere toon

      3.2.1    Identifisering van fasiliteit 1 en 2
                 Fasiliteit 1: Braaikuikenhok 
                 Fasiliteit 2: Jonghok                                                      (2)

      3.2.2    Aanduiding van die hoofdoel van deel A en B
                Deel A van FASILITEIT 1: Insolasie/ Ventilasie              (Enige 1)       (1)

                     Deel B van FASILITEIT 2: Skei die sog van haar werpsel /
                      voorkom dat die sog op haar kleintjies lê           (Enige 1)          (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2021)                        LANDBOUWETENSKAPPE                                7

          3.2.3      EEN toestel wat in fasiliteit 1 gevind word
                      Voetbad 
                      Kosbakke 
                      Waterbakke 
                      Weegskaal 
                      Beligting 
                      Termometer 
                      Waaiers / lugversorgers 
                      Verhitters / infrarooi ligte                     (Enige 1)        (1)

          3.2.4      Aanduiding van TWEE maniere waarin diere liggaamshitte kan
                     verloor
                      Hitte-geleiding 
                      Sweet 
                      Verdamping 
                      Geleiding 
                      Konveksie                                     (Enige 2)           (2)

  3.3     3.3.1      Voorsiening van byskrifte vir letters A–F
                      A: Afrika-varkgriep 
                      B: Bakterieë 
                      C: Plaas geïnfekteerde diere onder kwarantyn / Brand
                           en begrawe karkasse / Raak ontslae van mis en beddegoed
                           van geïnfekteerde areas / inenting 
                      D: Protosoë 
                      E: Omlope 
                      F: Fungi                                                          (6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

8                                                                       LANDBOUWETENSKAPPE                                        (EC/JUNIE 2021)

    3.4   Grafiek van die aangemelde hondsdolheid gevalle in Suid-Afrika

          3.4.1      Grafiek
                                                                    Aangemelde gevalle van hondsdolheid per provinsie
                                                                        in Suid-Afrika, uitgedruk as ŉ persentasie.
                                                                   25

                         Aangemelde gevalle van hondsdolheid (%)
                                                                   20

                                                                   15

                                                                   10

                                                                   5

                                                                   0

                                                                                 KwaZulu-Natal

                                                                                                 Provinsies van Suid-Afrika

                     Kriteria vir nasien
                                                                   Tipe grafiek (staaf) 
                                                                   Korrekte opskrif 
                                                                   Korrekte eenheide (%)
                                                                   Korrekte nommering en kalibrasie van y-as (Aangemelde
                                                                    gevalle van hondsdolheid) 
                                                                   Korrekte nommering en kalibrasie van x-as
                                                                    (Provinsie van Suid-Afrika)                                              (5)

          3.4.2      Die neiging van aangemelde gevalle vanuit die tabel
                                                   Aangemelde gevalle van hondsdolheid was hoog in 2017  en
                                                    het in 2018 gedaal.                                                                      (2)

          3.4.3      Aanduiding van moontlike rede vir die neiging
                      Publieke bewusmaking 
                      Inentingsprogram                                                                                      (Enige 1)       (1)

    3.5   Parasiete
          3.5.1   Voorbeeld van kategorieë van bosluise
                     (a)                                            Enkelgasheerbosluise: Blou bosluis 
                     (b)                                            Driegasheerbosluise: Bontbosluis                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2021)                       LANDBOUWETENSKAPPE                                 9

          3.5.2   TWEE aanwendingsmetodes gebruik om ektoparasiete
                  chemies te beheer
                   Dompeldip 
                   Spruitdippe 
                   Gietdippe 
                   Inspuitbare middels 
                   Handspuite                                 (Enige 2)             (2)

  3.6     TWEE dienste wat deur die staat voorsien word om diere teen
          infeksie van siektes te beskerm
           Kwarantyndienste 
           Dwing wetgewing af 
           Vervoerpermitte 
           Verban invoere 
           Staats-dieregesondheidskemas 
           Veeartsdienste 
           Invoer van entstowwe 
           Navorsing 
           Publieke bewustheid                                    (Enige 2)         (2)
                                                                                     [35]

  VRAAG 4: DIEREREPRODUKSIE

  4.1     Die voortplantingsstelsel van ŉ bul
          4.1.1    Identifisering van dele
                      B: Semenvesikels 
                      C: Uretra 
                      E: Glans/penis                                                (3)

          4.1.2      Aanduiding van die proses wat in deel F plaasvind
                      Spermatogenese                                                (1)

          4.1.3      TWEE funksies van die hormoon wat deur deel F afgeskei
                     word
                      Ontwikkeling van sekondêre geslagskenmerke 
                      Stimuleer normale paringsgedrag 
                      Noodsaaklik vir die funksionering van die bykomende
                        kliere 
                      Dra by tot die produksie van spermatosoë 
                      Onderhoud van die manlike voortplantingstelsel  (Enige 2)     (2)

          4.1.4      Pas funksies by die letter
                     (a) G 
                     (b) A / I 
                     (c) B                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

10                            LANDBOUWETENSKAPPE                                (EC/JUNIE 2021)

        4.1.5    Verduideliking vir die belangrikheid van deel H in die beheer
                 van temperatuur vir die effektiewe funksionering van F en G
                  Gedurende koue weer trek die skrotumspiere/kremasterspiere
                    die testes nader aan die liggaam om warm te raak 
                  Gedurende warm weer ontspan die skrotumspiere en sak die
                    testes verder weg van die liggaam om af te koel                      (2)

 4.2    Voortplantingproses by plaasdiere

        4.2.1        Identifisering van die voortplantingsproses geïllustreer in die
                     diagram
                      Oögenese /Ovogenese                                               (1)

        4.2.2        Aanduiding van die naam van die orgaan waar die
                     voortplantingsproses geïdentifiseer by VRAAG 4.2.1
                     plaasvind
                      Eierstokke/Ovariums                                               (1)

        4.2.3        Delingsproses wat by plek A en B in die bostaande diagram
                     plaasvind
                     A: Mitose                                                           (1)
                     B: Meiose                                                           (1)

 4.3    Bronstigheidsproses
        4.3.1   Bronstigheid
                  Dit is ŉ periode wanneer dragtige vroulike diere toeganklik
                    raak 
                  vir manlike diere en paring toelaat                                   (2)

        4.3.2        TWEE sigbare tekens van bronstigheid
                       Vulva is geswel / rooierig 
                       Mukus afskeiding 
                       Koei is onrustig 
                       Klim ander koeie 
                       Koei snuif die genitalieë van ander koeie 
                       Isolasie 
                       Afname in voedselinname/verlies aan eetlus 
                       Bene en sye is modderig 
                       Laat paring toe 
                       Hare op die stert, kop en kruis is gerys          (Enige 2)      (2)

        4.3.3        TWEE praktiese metodes om koeie op hitte te identifiseer
                       Waarneming van dieregedrag 
                       Plaas ŉ bul in kamp naby die koeie 
                       Merk bulle met ŉ kenmerker 
                       Gebruik van ŉ pedometer 
                       Stertverf op stertpunt / stertverfmerkers 
                       Hitte-waarnemers                                (Enige 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/JUNIE 2021)                          LANDBOUWETENSKAPPE                                11

  4.4     Herrangskik die fases van kernoordrag voorgestel in die lys in
          chronologiese orde
                 Ontkerning van ŉ onbevrugte eiersel 
                 Nukleus wat DNA van skenker bevat word oorgedra na die sitoplasma
                  van die ontkernde eiersel 
                 Eiersel word behandel in die laboratorium sodat samesmelting kan
                  plaasvind 
                 Gemanipuleerde sel word kunsmatig geaktiveer om te begin verdeel
                  na ŉ blastosist 
                 Oorgedra na die uterus van die ontvanger koei om te groei na
                  volwassenheid                                                           (5)

  4.5     Naam van ŉ orgaan waar elk van die volgende vroulike hormone
          geproduseer word

          4.5.1      Estrogeen: Graaffse follikel / ovarium                               (1)
          4.5.2      Gonadotropienvrystellende hormoon(GnRH): Hipotalamus                 (1)
          4.5.3      Progesteroon: Corpus luteum / ovarium                                (1)
          4.5.4      Follikelstimulerende hormoon(FSH): Voorste pituitêre
                     klier/hipofise                                                       (1)
          4.5.5      Oksitosien: Hipofise                                                 (1)

  4.6     Meervoudige geboortes
          4.6.1 Identifisering van die tipe meervoudige geboortes voorgestel
                deur DIAGRAM A en B
                     A: Monosigoties / Identiese tweeling 
                     B: Disigoties / Fraternale tweeling                                  (2)

          4.6.2      Regverdiging van die antwoord by VRAAG 4.6.1
                       A: Ontwikkel vanaf een enkele eiersel bevrug deur ŉ enkele
                           spermsel 
                       B: Ontwikkel vanaf twee verskillende ova bevrug deur twee
                           verskillende spermselle                                        (2)
                                                                                          [35]

                                                              TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                  GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [Agric Sciences QP June 2021 Afrikaans.Docx](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-qp-june-2021-afrikaans-docx/0ffb3dc0-1fe3-468a-87be-304de137d11b) — Agricultural Sciences · QP · 2021 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — Agricultural Sciences · QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-sept2020-afrikaans/16170aa6-b6e1-42ff-9242-12237b624dfc) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2021-eng/d54e848c-ad65-4fb9-8c38-48322a9746a0) — Agricultural Sciences · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-may-june-2023-afr/c207c9a4-2f74-4e74-94e3-20d1e501d091) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
