# Agricultural Sciences Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-fnl/6b54e6b2-520c-4a0a-85ea-945cb0519dcf
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2019-afrikaans-fnl/6b54e6b2-520c-4a0a-85ea-945cb0519dcf)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2019

                LANDBOUWETENSKAPPE V2
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                     (EC/SEPTEMBER 2019)

    AFDELING A

    VRAAG 1

    1.1   1.1.1      D 

          1.1.2      B 

          1.1.3      C 

          1.1.4      C 

          1.1.5      B 

          1.1.6      C 

          1.1.7      A 

          1.1.8      A 

          1.1.9      D 

          1.1.10     D                                                (10 x 2)      (20)

    1.2   1.2.1      G 
          1.2.2      D 
          1.2.3      A 
          1.2.4      E 
          1.2.5      F                                                 (5 x 2)      (10)

    1.3   1.3.1      kruising 
          1.3.2      bemarkingsketting/agri-besigheidsketting 
          1.3.3      elastisiteit
          1.3.4      risikodeling
          1.3.5      oorhoofse kostes
                                                                          (5 x 2)     (10)

    1.4   1.4.1      segmentasie 
          1.4.2      eko-etikettering 
          1.4.3      meng 
          1.4.4      analities 
          1.4.5      rekombinante                                        (5 x 1)      (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  3

  AFDELING B

  VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

  2.1    2.1.1    Letter wat die vraagkurwe voorstel
                  A                                                                       (1)

         2.1.2    Beskrywing van wat gaan gebeur in die mark
                   Prys P1 – Daar sal ŉ oorskot wees 
                   Prys P3 – Daar sal ŉ tekort wees                                      (2)

         2.1.3    Maniere om met oorskot te werk
                   Stig nuwe markte 
                   Verwerk produkte                                                      (2)

         2.1.4    Faktore wat aanbod beïnvloed
                   Tegnologie 
                   Produksiekoste 
                   Subsidies 
                   Omgewingstoestande                                    (Enige 2)       (2)

  2.2    2.2.1    Identifisering van bemarkingstelsels
                   Beheerde/Gekontroleerde bemarking 
                   Vrye bemarking                                                        (2)

         2.2.2    Nadeel van ŉ vryemark
                   Prysskommelinge / bewegings 
                   Baie onbekende faktore                                (Enige 1)       (1)

         2.2.3    Voordele van ŉ vryemarkstelsel
                   Tussengangers word uitgeskakel 
                   Entrepreneurskap word beloon 
                   Verbruikers trek voordeel uit beter produkte as gevolg van
                    kompetisie                                             (Enige 2)      (2)

  2.3    2.3.1    Fases van die entrepreneursproses
                   Fase 1 – Identifiseer en evalueer die geleentheid 
                   Fase 2 – Bepaal die hulpbronne wat benodig word 
                   Fase 3 – Ontwikkel ŉ sakeplan 
                   Fase 4 – Begin en bestuur die onderneming                             (4)

         2.3.2    Vrae om te vra wanneer die haalbaarheid van ŉ besigheidsidee
                  geëvalueer word
                   Is daar ŉ mark vir die goedere of dienste 
                   Is die vaardighede om die besigheid te begin en te bestuur
                     aanwesig 
                   Is die bronne om die besigheid te begin en te bestuur wel
                     beskikbaar                                                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                            (EC/SEPTEMBER 2019)

          2.3.3   Belangrikheid van ŉ besigheidsplan in entrepreneurskap
                   Kan die finansiële behoeftes bepaal 
                   Bepaal die daaglikse bedrywighede 
                   Kan probleme voorsien 
                   Kan befondsing bekom 
                   Gee insig oor markgeleenthede en kompetisie 
                   Stel boere in staat om die haalbaarheid van hul besigheidsidee
                     te toets                                            (Enige 2)            (2)

          2.3.4   Gebruik van elektroniese hulpbronne om ŉ sakeplan op te trek
                   Verkry sakeplan ‘template’ 
                   Kry inligting oor die besigheid vanaf die internet 
                   Kry advies van kenners oor aanlynbesigheidsbeplanning 
                   Kry finansiële formules wat outomatiese berekeninge doen om
                    akkurate bedrae te kry                              (Enige 2)             (2)

          2.3.5        Selfvertroue / positiewe houding / Identifiseer geleenthede 
                       Entoesiasme                                                            (2)

    2.4   2.4.1   Aanvaarbare bemarkingsbenaderings vir elke boer
                   Boer A – Nisbemarking 
                   Boer B – Massabemarking                                                   (2)

          2.4.2   Metodes wat deur boer B gebruik kan word om te adverteer
                   Koerante 
                   Televisie 
                   Radio 
                   Kennisgewingsborde 
                   Tydskrifte 
                   Elektroniese media                              (Enige 2)                 (2)

          2.4.3   Voordele van nisbemarking
                   Verbruikers is gewillig om hoër pryse te betaal 
                   Minder kompetisie van gevestigde besighede                                (2)

    2.5   2.5.1   Maniere om volhoubare bemarking toe te pas
                  (a) Gebruik volhoubare boerderypraktyke/organiese
                       bemesting/biologiese beheer                                            (1)

                  (b)     Gebruik herwinde/herwinbare materiaal vir verpakking                (1)

          2.5.2   Nadele van volhoubare bemarking
                   Groen produkte is gewoonlik duur 
                   Organiese boerdery is nie so produktief soos konvensionele
                    boerdery nie                                                              (2)
                                                                                              [35]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                    LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   5

  VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE
  3.1   3.1.1         Deel van die grafiek wat dalende opbrengs toon
                      C                                                                        (1)
        3.1.2         Effek van insettoedieningskoerse op ondernemings se
                      winsgewendheid
                       Verhoogde inset lei nie tot ŉ toename in opbrengs nie 
                       Dit veroorsaak hoë insetkostes wat nie gelyk is aan die toename
                         in opbrengs nie 
                       wat tot laer wins lei                                                  (3)
        3.1.3         Ekonomiese funksies van grond
                       Grond voorsien fisiese spasie vir landbou-aktiwiteite 
                       Grond voorsien voedsel vir mens en dier 
                       Grond is ŉ bron van minerale 
                       Grond kan as waarborg gebruik word                  (Enige 2 x 1)      (2)
  3.2   Toepaslike wetgewing van Parlement
        3.2.1         C                                                                        (1)

        3.2.2         D                                                                        (1)

        3.2.3         A                                                                        (1)

        3.2.4         B                                                                        (1)

  3.3. 3.3.1          Voordele van rekordhouding
                       Verhoog winsgewendheid 
                       Maak bestuur makliker                                                  (2)

        3.3.2         Rekords om die volgende bates te bestuur
                      (a) ŉ Inventaris                                                         (1)
                      (b)   Teelrekords                                                        (1)

  3.4   3.4.1         Identifisering van begroting
                      Kontantvloeibegroting                                                     (1)

        3.4.2         Figuur A
                      R420 000                                                                 (1)

        3.4.3         Figuur B
                        R50 000  – R377 000 
                        = - R327 000                                                          (3)

        3.4.4         Afleiding van die kwartaal waartydens die boer geld sal moet
                      leen
                       4de kwartaal 
                      Rede
                       Boer het negatiewe kumulatiewe netto kontantvloei / boer se
                         uitgawes is meer as inkomste                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                       (EC/SEPTEMBER 2019)

    3.5   3.5.1      Identifisering van boer wat oorkapitaliseer
                     Boer B                                                             (1)

          3.5.2      Regverdiging van antwoord op VRAAG 3.5.1
                      Boer B het ŉ bakkie gekoop 
                      ŉ Luukse wanneer die waarde van die lening in ag geneem
                       word                                                             (2)

          3.5.3      Voorbeelde
                     Roerende kapitaal – vee / bakkie 
                     Drywende kapitaal – voer / middels                                 (2)

          3.5.4      Uitdagings wat met kapitaal geassosieer word
                      Hoë rentekoers 
                      Skaarsheid van kapitaal                                          (2)

    3.6   3.6.1      Klassifikasie van bron van risiko
                     Tegniese risiko                                                    (1)

          3.6.2      Risikobestuurstrategie wat deur die boer gebruik kon word
                      Beter wetenskaplike landboupraktyke 
                      Versekering 
                      Diversifikasie                                                   (2)

          3.6.3      Afleiding van die tipe krag
                     Eksterne krag                                                      (1)

          3.6.4      Drie hoof bestuursbeginsels
                      Beplanning 
                      Toepassing/implementering 
                      Beheer                                                           (3)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                     LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   7

  VRAAG 4: BASIESE LANDBOUGENETIKA

  4.1   4.1.1         Tipe dominansie beskryf in die leesstuk
                      Kodominansie                                                            (1)

        4.1.2         Regverdiging van die antwoord in VRAAG 4.1.1
                       Die eienskappe van beide plantouers  word volledig
                         in die fenotipe van die nageslag uitgedruk                           (2)

        4.1.3         Punnet-vierkant

                                             R                  R               
                            W                RW                 RW
                            W                RW                 RW              
                                                                                     
                      Rubriek
                      Punnet-vierkant (met gamete en nageslag) 
                      Korrekte gamete van ouers 
                      Korrekte genotipe van nageslag                                          (3)

        4.1.4         Fenotipeverhouding
                      1:2:1                                                                   (1)

  4.2   4.2.1         Teelmetode
                      Opgradering                                                             (1)

        4.2.2         Motivering van jou antwoord op VRAAG 4.2.1
                       Die boer het ŉ swakker koei 
                       met ŉ beter opregte bul geteel                                        (2)

        4.2.3         Voordele van opgradering vir gemeenskapsboere
                       Ekonomiese metode om die kudde na opregte vlak (‘pedigree
                        level’) te neem 
                       Vinnige resultate in die eerste en tweede generasie                   (2)

        4.2.4         Ander teelmetodes wat die boer kan gebruik
                       Kruisteling 
                       Uitteling                                                             (2)

        4.2.5         Nadele van die teelmetodes gegee in VRAAG 4.2.4
                      Kruisteling – Basters kan grootliks verskil en kan teleurstellend
                                    wees / Kan lei tot probleme met kalwing 
                      Uitteling – Ongewenste eienskappe word ook oorgeërf                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                            LANDBOUWETENSKAPPE V2                             (EC/SEPTEMBER 2019)

    4.3   4.3.1      Staafgrafiek wat die gewigsreekse van speendiere op ŉ plaas
                     toon

                                        30

                                        25

                       Aantal kalwers
                                        20

                                        15

                                        10

                                        5

                                        0
                                                80-90   91-100       101-110        111-120   121-130
                                                                 Gewigsreeks (kg)

                     Kontrolelys
                      Korrekte opskrif 
                      X-as: korrek gekalibreer met byskrif (gewigsreeks) 
                      Y-as: korrek gekalibreer met byskrif (aantal kalwers) 
                      Tipe grafiek (staafgrafiek) 
                      Korrekte eenheid (kg) 
                      Akkuraatheid                                                                          (6)

          4.3.2      Afleiding van die tipe variasie op die grafiek
                     Kontinue variasie/deurlopende variasie                                                  (1)

          4.3.3      Aantal kalwers wat die boer besit
                     Totale aantal kalwers = 14 + 17 + 25 + 19 + 12 
                                           = 87                                                              (2)

    4.4   4.4.1      Identifisering van tegnieke
                     Tegniek A – Rekombinante DNA/DNS-tegnieke/Agrobacterium
                     tumfaciens 
                     Tegniek B – Biolistiek/Geengeweer                                                       (2)

          4.4.2      Voordele van moderne plantverbeteringsmetode
                      Hulle is presies 
                      Hulle is nie beperk tot individue van dieselfde spesie nie 
                      Hulle is vinnig                                                                       (3)

          4.4.3      Sosiale bekommernisse oor GMO’s
                      Arm ontwikkelende lande sal vir saad afhanklik word van
                       ontwikkelde lande 
                      Boere kan nie sade terughou nie, wat tot hoë saadkostes lei 
                      Sommige mense dink dis onaanvaarbaar om GM-gewasse te
                       produseer                                                                             (3)

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                   LANDBOUWETENSKAPPE V2                                9

        4.4.4         Implikasies van gebruik van GMO-tegnologie vir die
                      verbetering van plante in Suid-Afrika
                       Onkruiddoder-weerstand in mielies/katoen/soja
                         bone/tabak/kanola 
                       Weerstand teen mielieboorders in mielies/katoen bolwurm in
                         katoen/Bt-gene 
                       Weerstand teen siektes 
                       Verbeterde oliekwaliteit in kanola 
                       Langer raklewe in tamaties en appels 
                       Beta-karotene produserende rys 
                       Verbeterde styselkwaliteit in aartappels                         (2)
                                                                                         [35]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          105
                                                                 GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-sept2020-afrikaans/16170aa6-b6e1-42ff-9242-12237b624dfc) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2019 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2019-memo-eng/e3580d94-8d1b-43e3-b00d-26ee5b0c5d7d) — Agricultural Sciences · Memo · 2019 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2016 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2016-memo-eng/dc6c7551-bdff-472d-ab8b-8fa5f0c9fb92) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT2016 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept2016-memo-afr/89f7eb5a-76a1-4b9b-b50b-732de81fc231) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
