# Agricultural Sciences Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Sciences Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2021-afrikaans/c033da40-5f94-44e7-b4ed-d3ea6f5972f4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Sciences
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Sciences](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-sciences) › [Agricultural Sciences Grade 12 P2 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-memo-sept2021-afrikaans/c033da40-5f94-44e7-b4ed-d3ea6f5972f4)

## About this document

Agricultural Sciences · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2021

               LANDBOUWETENSKAPPE V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                        LANDBOUWETENSKAPPE V2              (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING A

VRAAG 1

1.1    1.1.1     C 

       1.1.2     A 

       1.1.3     B 

       1.1.4     D 

       1.1.5     A 

       1.1.6     C 

       1.1.7     D 

       1.1.8     C 

       1.1.9     C 

       1.1.10    B                                         (10 x 2)     (20)

1.2    1.2.1     D 
       1.2.2     E 
       1.2.3     A 
       1.2.4     C 
       1.2.5     F                                          (5 x 2)     (10)

1.3    1.3.1     Ko-dominansie 
       1.3.2     Atavisme 
       1.3.3     Kontantvloei 
       1.3.4     Prysvasmaking/-vasstelling 
       1.3.5     Begroting                                  (5 x 2)     (10)

1.4    1.4.1     Variasie 
       1.4.2     Verkoop 
       1.4.3     Seisoenaal 
       1.4.4     Balansstaat 
       1.4.5     Kapitaal                                    (5 x 1)      (5)

                                                 TOTAAL AFDELING A:         45

Kopiereg voorbehou                                            Blaai assebief om

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                    LANDBOUWETENSKAPPE V2                             3

AFDELING B

VRAAG 2: LANDBOUBESTUUR EN BEMARKING

2.1   2.1.1    Toestand op die mark by R5
               Mark ewewig                                                              (1)

      2.1.2    Wet van aanbod vanuit die tabel
               Hoe hoër die prys  hoe hoër die hoeveelheid voorsien                    (2)

      2.1.3    TWEE faktore wat die vraag na perskes kan beïnvloed
                Verandering in verbruikersvoorkeure 
                Aantal verbruikers in die mark 
                Feestelike seisoene 
                Komplementêre produkte 
                Beskikbaarheid van plaasvervangers               (Enige 2 x 1)         (2)

      2.1.4    Lyngrafiek wat die vraag na perskes toon

                             8

                             7

                             6

                             5

                  Prys (R)
                             4

                             3

                             2

                             1

                             0
                                 30   45    60     75     90     105     120
                                           Hoeveel vraag (kg)

               Kontrolelys
                Korrekte opskrif 
                x-as korrek gekalibreer met byskrifte (Hoeveelheid vraag) 
                y-as korrek gekalibreer met byskrifte (Prys) 
                Tipe grafiek (Lyngrafiek) 
                Korrekte eenhede (Kg en R) 
                Akkuraatheid                                                           (6)

2.2   2.2.1    Opskrif vir die diagram
               Bemarkingsketting / Landboubesigheidsketting                             (1)

      2.2.2    Byskrifte vir A en B
               A – Aanbod ketting 
               B – Vraag ketting                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai asseblief om

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                         LANDBOUWETENSKAPPE V2                             (EC/SEPTEMBER 2021)

      2.2.3   DRIE bemarkingsfunksies in die diagram
               Vervoer 
               Berging 
               Verwerking                                                                (3)

      2.2.4   TWEE metodes om die landboubesigheidsketting meer glad te laat
              verloop
               Verbeter infrastruktuur van paaie 
               Verbeter toegang tot mark-inligting 
               Gesamentlike bemarking 
               Verwerk produkte naby aan waar hul geproduseer is 
               Gebruik koue berging en verkoelde trokke 
               Gradering en standaardisering van produkte         (Enige 2 x 1)          (2)

2.3   2.3.1   Uitvoerders en invoerders                                                   (1)

      2.3.2   Makelaars                                                                   (1)

      2.3.3   Verbruikers                                                                 (1)

      2.3.4   Voedselverwerkingsmaatskappye                                               (1)

      2.3.5   Handelaars                                                                  (1)

2.4   2.4.1   Die bemarkingskanaal geïllustreer
              Aandele verkope                                                             (1)

      2.4.2   Bemarkingstelsel met die bemarkingskanaal geassossieer
              Vrye bemarking                                                              (1)

      2.4.3   Motivering vir die gebruik van die kanaal bo-aan deur die boere
               Betaling is verseker 
               Verkoper het toegang tot ŉ wyer mark as net die plaaslike een             (2)

      2.4.4   TWEE ander bemarkingskanale beskikbaar tot die boere
               Internetbemarking 
               Direkte bemarking 
               Plaashekbemarking 
               Vars produkte bemarking                        (Enige 2 x 1)              (2)

2.5   2.5.1   Definisie van ŉ besigheidsplan
              Dit is ŉ dokument  wat ŉ besigheid wat jy wil begin, beskryf en dit stel
              die doelwitte voor.                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai assebief om

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                                   5

      2.5.2    TWEE belangrike aspekte van ŉ besigheidsplan
                Veilige befondsing 
                Om daaglikse bedrywighede te lei 
                Om finansiële benodighede te bepaal 
                Om die uitvoerbaarheid van die besigheidsidee te toets 
                Om die entrepreneur toe te laat om probleme te voorsien 
                Om die besigheid te analiseer 
                Om kennis te versamel i.v.m. bemarkingsgeleenthede en
                 mededingers. 
                Om effektiewe besigheidsbestuur te verseker 
                Kartering van die onderneming se doelwitte 
                Om inligting t.o.v. die interne/eksterne besigheidsomgewing te
                 voorsien 
                Voorsiening van tydperke                              (Enige 2 x 1)      (2)

      2.5.3    EEN voorbeeld van ŉ entrepreneur-suksesfaktor
                Leierskap 
                Risiko-neming 
                Deursettingsvermoë 
                Motivering 
                Markgedrewe                                           (Enige 1 x 1)     (1)
                                                                                         [35]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai asseblief om

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2021)

VRAAG 3: PRODUKSIEFAKTORE

3.1   3.1.1   Definisie van grond/land
              ŉ Area grond  wat vir boerdery en landbouproduksie gebruik word.          (2)

      3.1.2   Identifisering van ekonomiese funksies van grond soos in
              diagram A en B getoon.
              A – Grond voorsien fisiese spasie benodig vir produksieprosesse. 
              B – Grond voorsien fisiese spasie waar die boer produkte produseer.        (2)

      3.1.3   TWEE ekonomiese eienskappe van grond as ŉ produksiefaktor
               Grond is beperk. 
               Stedelike ontwikkeling affekteer grond beskikbaarheid. 
               Die waarde van grond neem toe met tyd 
               Grond is onvernietigbaar. 
               Die produksiepotensiaal van grond varieer baie. 
               Grond is onderhewig aan die wet van verminderde meeropbrengste.
                                                                      (Enige 2 x 1)      (2)

      3.1.4   TWEE maatreëls wat ŉ boer kan neem om die produktiwiteit van
              grond B te verhoog
               Konsolidasie van nie-ekonomiese boerdery eenhede 
               Gebruik van wetenskaplike boerdery metodes 
               Waterbestuur 
               Gebruik van boerdery metodes wat geskik is vir die area 
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)

3.2   3.2.1   Probleem geassossieer met die arbied beskryf in die leesstuk
              MIV/vigs                                                                   (1)

      3.2.2   TWEE maatreëls wat boere kan neem om die probleem by
              VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer aan te spreek
               Bewusmakingsveldtogte 
               Voorsien toegang tot kondome 
               Verseker toegang tot behandeling en anti-retrovirale middels deur
                regeringsprogramme. 
               Voedingskemas 
               Vermy verskeie maats 
               Ondersteuningsgroepe                                  (Enige 2 x 1)      (2)

      3.2.3   TWEE probleme geassossieer met arbeid
               Hoë koste van arbeid 
               Beperkte opvoeding 
               Beskikbaarheid van arbeid 
               Optogte 
               Misbruik van alkohol en dwelms                        (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai assebief om

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                 LANDBOUWETENSKAPPE V2                                    7

      3.2.4    TWEE strategieë wat deur boere gebruik kan word om arbeid
               produktiwiteit te verbeter
                Motiveer arbeiders 
                Om die regte tipe en hoeveelheid arbeiders te hê 
                Opleiding van die arbeidsmag 
                Voorsiening van voldoende lewensomstandighede      (Enige 2 x 1)            (2)

3.3   3.3.1    Identifisering van die begroting
               Ondernemingsbegroting                                                        (1)

      3.3.2    ŉ Voorbeeld van ŉ veranderlike koste
                Saad 
                Bemesting en kalk 
                Masjienerie brandstof 
                Arbeidskostes 
                Oes                                                      (Enige 1 x 1)     (1)

      3.3.3    Regverdiging van antwoord op VRAAG 3.3.2
               Die koste hierbo vermeerder  met die vlak van produksie                     (2)

      3.3.4    Berekening van wins/verlies
               Wins = Inkomste – Uitgawes 
                          OF
                    = R2 100 – (R100+R700+R100+R600+R450+ R100+R300
                     +R200+R100) 
                   = R2 100 – R2 650 
                   = - R550  OF Verlies van R550                                            (3)

      3.3.5    Afleiding van ondernemingslewensvatbaarheid
               Die onderneming is nie lewensvatbaar nie  a.g.v. die verlies                (2)

3.4   3.4.1    Identifisering van die plaasrekord
               Plaas inventaris                                                             (1)

      3.4.2    Belangrikheid van ŉ inventaris
               Stel die plaas in staat om die beskikbare bates vir versekerings-
               doeleindes te volg  of om vas te stel of toerusting herstel moet
               word 
               Om toerustingverliese deur natuurlike rampe of diefstal op te spoor 
                                                                            (Enige 1 x 1)    (1)

      3.4.3    Tipe kapitaal in die dokument
               Roerende kapitaal                                                            (1)

      3.4.4    Probleme geassossieer met kapitaal wat uniek is tot roerende
               kapitaal is
               Waardevermindering                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai asseblief om

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                          (EC/SEPTEMBER 2021)

      3.4.5   TWEE metodes wat gebruik word om kapitaal te skep
               Spaargeld 
               Produksie 
               Krediet/toelaes                                (Enige 2 x 1)            (2)

3.5   3.5.1   Interne en eksterne kragte wat die maatskappy in die leesstuk
              hierbo affekteer
              Interne kragte – vaardige arbeidsmag  / verouderde toerusting 
              Eksterne kragte – verhoogde kompetisie                                    (2)

      3.5.2   Tipe risiko deur die maatskappy ervaar
              Mark- en prysrisiko                                                       (1)

      3.5.3   Verduideliking van hoe die interne en eksterne kragte tot die risiko
              genoem in VRAAG 3.5.2 lei
              Verhoogde kompetisie en verouderde toerusting sal daartoe lei dat die
              pryse hoër is as hul kompetisie,  wat tot lae verkope sal lei.           (2)
                                                                                        [35]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai assebief om

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                LANDBOUWETENSKAPPE V2                                  9

VRAAG 4: BASIESE LANDBOU GENETIKA

4.1   4.1.1    Punnet-vierkant

                                    R                  r            

                       R            Rr                 Rr
                       r           Rr                 rr           
               
               Rubriek
               Punnet-vierkant met gamete en nageslag genotipe 
               Korrekte manlike gamete 
               Korrekte vroulike gamete 
               Korrekte nageslag genotipe                                                (4)

      4.1.2    Genotipe verhoudinge
               3 Rr : 1 rr                                                               (1)

      4.1.3    Waarskynlikheid van ronde sade geproduseer
                ¾ x 100 
               75  %                                                                    (3)

      4.1.4    Tipe dominansie en rede
               Volledige dominansie  Slegs een eienskap is in die heterosigotiese
               nageslag uitgedruk                                                        (2)

      4.1.5    Afleiding of die saadvorm kwalitatief of kwantitatief is
               Kwalitatief                                                               (1)

      4.1.6    Motivering vir jou antwoord op VRAAG 4.1.5
               Die eienskap word deur ŉ geenpaar beheer.                                 (1)

4.2   4.2.1    Identifisering van tipe mutasie
               Chromosomale mutasie                                                      (1)

      4.2.2    Identifisering van tipe mutasie
               A – Duplisering 
               B – Inversie 
               C – Translokasie                                                          (3)

      4.2.3    Belangrikheid van variasie
                Dit is die basis van seleksie 
                Dit word gebruik om gewas variasie en vee rasse te verbeter             (2)

      4.2.4    ŉ Voorbeeld van ŉ fisiese mutasie-agent
               Bestraling/Gamma strale/X-strale/alpha-partikels                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai asseblief om

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                        LANDBOUWETENSKAPPE V2                           (EC/SEPTEMBER 2021)

4.3   4.3.1   Identifisering van dier C
              Muil                                                                      (1)

      4.3.2   Identifisering van teelstelsel
              Spesiekruising                                                            (1)

      4.3.3   Motivering van jou antwoord op VRAAG 4.3.1 hierbo
              Behels die paring van diere  van verskillende spesies.                   (2)

      4.3.4   Twee voordele van dier C bo dier A
              Dier C is meer siekte en peste weerstandig as A 
              Dier C is meer gehard/weerstandig tot uiterste weerstoestande as dier
              A                                                                         (2)

      4.3.5   TWEE nadele van die teelmetode hierbo voorgestel
               Dit is van min praktiese belangrikheid aangesien slegs ŉ paar
                spesies kan kruisteel 
               Produkte van spesiekruising is onvrugbaar                               (2)

4.4   4.4.1   Identifisering van plantverbeteringsmetode
              Genetiese ingenieurswese/Genetiese modifikasie                            (1)

      4.4.2   EEN voordeel van hierdie tegnologie wat in die leesstuk boaan
              genoem is
              Verbeter gewasproduktiwiteit / Voedselsekuriteit                          (1)

      4.4.3   TWEE voordele van genetiese ingenieurswese bo ander
              plantverbeteringsmetodes
               Dit is vinniger 
               Dit is meer presies 
               Dit word nie tot individue van dieselfde spesie beperk nie 
                                                                       (Enige 2 x 1)     (2)

      4.4.4   TWEE huidige aanwendings van GM tegnologie in plante
               Ontwikkeling van siektebestande plante 
               Ontwikkeling van onkruiddoder-bestande plante 
               Langer raklewe 
               Verbeterde voedingstof inhoud                  (Enige 2 x 1)            (2)

      4.4.5   TWEE potensiële menslike gesondheidsrisiko’s van GMO’s
               Allergieë 
               Onbekende effekte op menslike gesondheid 
               Voedselveiligheidsbekommernisse               (Enige 2 x 1)             (2)
                                                                                        [35]

                                                           TOTAAL AFDELING B:           105
                                                               GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai assebief om

## Related documents

- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2023-afrikaans/51750641-1490-4c7b-92b0-3ccf08e8849b) — Agricultural Sciences · QP · 2023 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans FINAL](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b75f9314-9f32-4779-954a-16f22a45a927) — Agricultural Sciences · QP · 2022 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P2 QP SEPT2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p2-qp-sept2020-afrikaans/16170aa6-b6e1-42ff-9242-12237b624dfc) — Agricultural Sciences · QP · 2020 · Afr
- [Agric Sciences QP June 2021 Afrikaans.Docx](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-qp-june-2021-afrikaans-docx/0ffb3dc0-1fe3-468a-87be-304de137d11b) — Agricultural Sciences · QP · 2021 · Afr
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT 2016 MEMO ENG](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept-2016-memo-eng/dc6c7551-bdff-472d-ab8b-8fa5f0c9fb92) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Eng
- [AGRIC SC P2 GR12 SEPT2016 MEMO AFR](https://www.hlayiso.com/library/agric-sc-p2-gr12-sept2016-memo-afr/89f7eb5a-76a1-4b9b-b50b-732de81fc231) — Agricultural Sciences · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Sciences

- [Gr 12 Agric Sci ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-sci-atp-2023-24/f8eca465-7b8e-42d7-afd8-c86963794db8) — ATP
- [AGRIC SCIENCES GR12 QP JUNE 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-gr12-qp-june-2024-afrikaans/48719f25-7bad-42d9-ac10-98ce8ff7d641) — QP · 2024 · Afr
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/bef7725c-6e39-4ea2-a70e-eb20a0ec8a39) — QP · 2024 · Afr
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-afrikaans/8e32cd2a-091a-453e-805b-a2206fd54cc0) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P1 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p1-nov-2024-afr/c13f3083-05d1-4557-b051-e0dd3897b42d) — QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Sciences P2 Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-sciences-p2-nov-2024-afr/81782c4d-d347-40f6-ab2c-0a2bb1dc02ef) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
