# Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2021-mg-afr/6b3f7f9e-80ff-44f7-a0a9-25e7299812d1
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Management Practices
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Management Practices](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-management-practices) › [Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2021-mg-afr/6b3f7f9e-80ff-44f7-a0a9-25e7299812d1)

## About this document

Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                         LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

                                          2021

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                         PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      2                               DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      Meervoudigekeuse-vrae
1.1.1    B 
1.1.2    C 
1.1.3    A 
1.1.4    B 
1.1.5    D 
1.1.6    C 
1.1.7    B 
1.1.8    A 
1.1.9    C 
1.1.10   A 
                                                                          (10 x 2)       (20)

1.2      Pasitems

1.2.1    C 
1.2.2    F 
1.2.3    K 
1.2.4    J 
1.2.5    A 
1.2.6    H 
1.2.7    L 
1.2.8    B 
1.2.9    D 
1.2.10   G 
                                                                          (10 x 2)       (20)

1.3      Landboukundige terme

1.3.1    Surplus/Oormaat 
1.3.2    Huur 
1.3.3    Avontuurtoeris 
1.3.4    Gronddreinering/Dreineerbaarheid 
1.3.5    Entrepreneur 
                                                                           (5 x 1)       (5)

1.4      Onderstreepte woorde

1.4.1    Soet 
1.4.2    Neutraal 
1.4.3    Intensief 
1.4.4    Winsmarge / Wins 
1.4.5    Kontrakbemarking 
                                                                        (5 x 1)          (5)
                                                            TOTAAL AFDELING A            50

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       3                                DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING B
VRAAG 2: FISIESE EN FINANSIËLE BEPLANNING
2.1      Grondtemperatuur
2.1.1    DRIE plantgroeiprosesse beïnvloed deur grondtemperatuur
          Ontkieming van sade 
          Groeitempo van plante 
          Rypwording van gewasse 
          Invloed op wateropname 
          Effektiewe voedingstofopname 
          Effektiewe tempo van chemiese reaksies                        (Enige 3)        (3)
2.1.2    Vergelyking tussen donkerkleurige en ligkleurige gronde
          Donker gronde absorbeer hitte 
          Terwyl liggekleurde gronde minder hitte abosorbeer/hitte weerkaats             (2)

2.1.3    Verwantskap tussen grondtemperatuur en gronddiepte
          Gedurende die dag sal vlakgronde vinnig hitte absorbeer 
          Terwyl dieper gronde geleidelik hitte absorbeer 
          Gedurende die nag sal vlakgronde vinniger hitte verloor aan die
            atmosfeer 
          Terwyl dieper gronde hitte vir baie langer periodes behou 
          Diepgronde se temperatuur is meer konstant terwyl vlakgronde se
            temperatuur meer flutureer                                (Enige 4)           (4)
2.2      Grondkaarte en grondpotensiaal
         Chemiese samestelling en grondpotensiaal 
          Dui alle beskikbare minerale aan, benodig of nie benodig 
          Dui mineraalvlakke aan wat nadelig of toksies is vir prosuksie 
          Dui die voedingstowwe nodig vir produksie se vlakke aan 
          Dui tekortkominge aan wat deur bemesting reggestel moet word 
          Grondreaksie veranderinge word aangedui
         Fisiese eienskappe 
          Gebiede met verkillende grondstruktuur word aangedui 
          Dui areas aan waar grondtekstuur verskil
          Gebiede met selfde gronddiepte word aangedui 
          Dui grondkleur aan wat bruikbaar kan wees vir besproeiing en
             dreinering
         Morfologiese eienskappe 
          Homogene gebiede van grondklassifikasie word aangedui
          Areas met dieselfde grondprofiele word aangedui 
         Grond klassifikasie data 
          Gebiede met soortgelyke grondseries word aangedui 
          Dui areas aan met soortgelyke grondvorme 
                                            (Enige 2 aspekte genoem en bespreek)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       4                                 DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      Natuurlike weiding

2.3.1    VIER natuurlike hulpbronne wat die produktiwiteit van veld bepaal
          Vegetasie/plant samestelling/hergroei potensiaal 
          Grond/landerye/topografie 
          Reënval 
          Temperatuur 
          Grondtoestand                                               (Enige 4)           (4)

2.3.2    VIER riglyne om weiding regdeur die seisoen te verseker
          Pas wisselweiding toe 
          Hou by die drakrag/drakapasieit van die veld 
          Beheer brande op wildplase 
          Verwyder uitheemse/indringer plante 
          Rus/Spaarkampe 
          Sny en baal van veld/gras as hooi
          Aanplant van aanvullende weidings om in tye van tekorte te voorsien 
                                                                          (Enige 4)         (4)

2.4      Bronne van inligting vir landbousektor

2.4.1    Tradisionele landboupraktyke                                                      (1)

2.4.2    Department van Landbou                                                            (1)

2.4.3    Nuusmedia                                                                         (1)

2.4.4    Landbounavorsing instituut                                                        (1)

2.4.5    Bemarking organisasies                                                            (1)

2.5      Arbeid

2.5.1    DRIE uitdagings aangaande plaaswerkers
          Alkoholisme/Alkohol misbruik 
          Ongeletterdheid 
          Siektes/SOS/TB/MIV/Vigs/Covid 19 
          Huishoudelike geweld / beserings                               (Enige 3)        (3)

2.5.2    VIER maniere om kondisie vir plaaswerkers te verbeter
          Voorsien genoegsame en beter lewensomstadighede 
          Stel gesodheidsopleiding en geriewe bekend aan werkers 
          Instel van ABET klasse op die plaas 
          Voorsien opleiding/vaardigheidsontwikkeling vir werkers 
          Voorsien beter werksomstandighede 
          Beter vergoeding 
          Ontwikkel ontspanningsfasiliteite 
          Verhoog hul motivering                                         (Enige 4)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      5                                     DBE/2021
                                   SS/NSS – Nasienriglyne

2.6      Presisieboerdery

2.6.1    Afstandswaarneming toerusting in prent
          Hommeltuig                                                                         (1)

2.6.2    VYF gebruike van afstandswaarneming                tegnologie   in produksie
         onderneming
          Grond en veld analise 
          Ontkiemingswaarde 
          Gewas bespuiting en kol bespuiting 
          Gewas kartering en ondersoek 
          Besproeiingmonitering en bestuur 
          Werklike tydsbestuur by diere 
          Veld bestuur 
          Kontroloeer plant gesondheid 
          Onkruid opsporing 
          Dreineringskaarte 
          Opbrengsvoorspellings 
          Opsporing van diere 
          Bepaling van dieregesondheid                                     (Enige 5)         (5)

2.6.3    DRIE voordele by die gebruik van die tegnologie
          Verhoog gewasopbrengs 
          Tydbesparend 
          Help om beter bestuursbesluite te maak weens verkryging van meer
            akkurate data 
          Verhoog algemene winsgewindheid van boerdery            (Enige 3)                  (3)

2.7      Basiese komponente/afdeling van ‘n begroting
              BESKRYWING VAN             KOMPONENT           VOORBEELD
                KOMPONENT              VAN BEGROTING
          Die beskikbare inventaris    Hulpbronne     Grond, kapitaal, water,
                                                       arbeid, vegetasie 
                                                                      (Enige 1)
          Al die uitgawes van die Finansiële insette  Arbeid,     meganisasie,
          boerdery onderneming en                      materiaal,     biologiese
          hul     toepassings       in                 insettte      (Enige 1)
          eenhede per begroting
          Al die onsekerhede van Parameters           Pryse, toediening van
          die produksieproses                          insette, opbrengs, tyd
                                                       van insette en uitsette 
                                                                      (Enige 1)                (6)

2.8      Voorbeelde van intensiewe boerderymetodes in gewasse met water basis
          Hidroponika 
          Akwaponika                                                                         (2)
                                                                                               [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        6                                 DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG : 3            ENTREPRENEURSKAP, REKORDHOUDING, BEMARKING,
                     BESIGHEIDSPLANNE EN GEORGANISEERDE LANDBOU

3.1      Kontantvloeistaat

3.1.1          Bereken:
         (a)   R31 640,00 
         (b)   R40 578,00 
         (c)   R8 938,00 
         (d)   R60 938,00                                                                   (4)

3.1.2    Redes vir verskil tussen werklike en begrote waardes van vervoer
          Verhoging in brandstofprys 
          Verhoging in tolhekpryse/tolhekfooi
          Verhoging in vergoeding van bestuurders 
          Verhoging in aantal produkte geproduseer /aantal ritte/groter voertuie 
          Verlenging in afstande van vervoer                              (Enige 3)        (3)

3.1.3    TWEE gebruike van kontantvloeistaat
          Bepaling van beskikbaarheid van fondse 
          Vir finansiële beplanning en bestuur 
          Om oplossings te kry vir kontantvloeiprobleme 
          Om uitgawes te monitor 
          Om uitgawes en inkomste met begrote waardes te vergelyk en foute te
           korrigeer 
          Om aan te dui waar surplus fondse is                       (Enige 2)             (2)

3.2      Besigheidsplan

3.2.1    Tipe kapitaal
          Vaste kapitaal / langtermyn kapitaal                            (Enige 1)        (1)

3.2.2    EEN instansie om kapitaal te verkry
          Kommersiële bank 
          Landbank 
          Nie – bank finansiële instansies                                (Enige 1)        (1)

3.2.3    Beginsels/eienskappe van doelstellings/doelwitte vir ŉ besigheidsplan
          Spesifiek 
          Meetbaar 
          Bereikbaar 
          Realisties 
          Tydraamwerk                                                                      (5)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        7                                 DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      Organogram

3.3.1    e                                                                                  (1)
3.3.2    a                                                                                  (1)
3.3.3    d                                                                                  (1)
3.3.4    a                                                                                  (1)
3.3.5    c                                                                                  (1)

3.4      Rekodering

3.4.1    Die uitruil van brondokumente
          Boer A stuur ‘n bestelvorm na Boer B 
          Boer B reik ‘n faktuur uit aan Boer A 
          Boer A stuur bewys van betaling dokument na Boer B 
          Boer B reik ‘n kwitansie uit aan Boer A                        (Enige 3)         (3)

3.4.2    Rekordhouding
          Hulp by beplanning 
          Help met begroting 
          Vergemaklik bestuur 
          Help om te voldoen aan alle wetlike vereistes 
          Meet die uitkoms van bestuursbesluite                           (Enige 2)        (2)

3.5      Nismark

3.5.1    Konsep van nismark
          Fokus op ‘n spesifieke groep kliënte vir die bemarking van ‘n produk 
          Die gedeelte van die mark is gewoonlik klein 
          Produk teiken om te voldoen aan spesifieke vereistes van die verbruiker
            (bv. prysreeks, kwaliteit, demografie)                        (Enige 3)         (3)

3.5.2    DRIE redes vir nismark
          Geleentheid om handelsmerk lojaliteit te skep 
          Verbeterde uitreik 
          Verminderde kompetisie 
          Koste effektief 
          Vinnger groei 
          Geteikende mark 
          Verhoogde kundigheid 
          Verhoogde inkomste                                             (Enige 3)         (3)

3.6      Effek op prys

3.6.1    Verlaag prys                                                                       (1)
3.6.2    Verhoog prys                                                                       (1)
3.6.3    Verminder prys                                                                     (1)
3.6.4    Verhoog prys                                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        8                                 DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.7      VIER voordele van koöperatiewe bemarking
          Die produksielede is eienaars, hulle het volle beheer en enige wins word
            onder lede verdeel 
          Risiko word deur alle lede gedeel 
          Lede ontvang voordele volgens ‘n skaal in aankope en verkope 
          ‘n Koöperasie kan krediet verleen aan produseerders 
          Hulle het ‘n beter bediningsmag op die mark 
          Goedkoper boerdery benodighede en dienste word verskaf 
          Die produsent het meer tyd om aan boerdery aktiwiteite te spandeer 
          ‘n Meer bestendige vloei van produkte na die mark, dus beter gemiddelde
            pryse 
          Boere hoef nie hul eie stoor- en verpakkingsfasiliteite te bou 
          Produsente ontvang ‘n gewaarborgde prys wat hulle finansiële stabiliteit
            gee 
          Dit verseker oderelike en effektiewe bemarking 
          Vergemaklik bestuur en boekhouding 
          Kompetisie is minder                                            (Enige 4)        (4)

3.8      Bederfbare landbouprodukte

3.8.1    Bederfbaarheid
          Dit beteken produkte het ‘n bepaalde rakleeftyd 
          Meer geneig om te verrot of gouer af te neem met tydverloop                      (2)

3.8.2    DRIE bemarkingsfunksies
          Stoor van produkte in ‘n droë plek 
          Verpakking van produkte in ‘n stewiger houer 
          Preservering van produkte 
          Prosessering van die produk                                     (Enige 3)        (3)

3.9      Databasis

3.9.1    DRIE voordele van die gebruik van ŉ gerekenariseerde databasis
          Vinniger verkryging van inligting 
          Berekeninge word meer akkuraat gedoen 
          Meer inligting kan in ‘n kleiner ruimte gestoor word 
          Vergelykings kan makliker gedoen word 
          Kan beproefde en betroubare programme gebruik vir produksie,
            finansies, en fisiese rekords 
          Oordra van inligting is makliker                            (Enige 3)            (3)

3.9.2    TWEE nadele by die gebruik van ŉ gerekenariseerde databasis
          Die boer moet rekenaar geletterd wees 
          In geval van kragonderbrekings is rekords nie beskikbaar 
          Dit is duur om rekenaars aan te koop 
          Tegnologie moet opgegradeer word op ‘n gereelde basis 
          Dit neem tyd om data op te gradeer 
          Rekenaar kan skade opdoen/gesteel word                    (Enige 2)              (2)
                                                                                             [50]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       9                               DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4: OES, PROSESSERING, BESTUUR EN AGRITOERISME

4.1      Kronologiese stappe in die besluitnemingsproses

4.1.1    Beskryf/Analiseer                                                               (1)
4.1.2    Oplossings                                                                      (1)
4.1.3    Evalueer                                                                        (1)
4.1.4    Oplossing/moontlikheid/opsie                                                    (1)
4.1.5    Implementering                                                                  (1)
4.1.6    Volg op                                                                         (1)

4.2      Take van ‘n bestuurder

4.2.1    Kommunikasie                                                                    (1)
4.2.2    Beheer/kontrole                                                                 (1)
4.2.3    Motivering                                                                      (1)
4.2.4    Beplanning                                                                      (1)
4.2.5    Besluitneming                                                                   (1)

4.3      Hantering van diere

4.3.1    DRIE riglyne vir die hantering en behandeling van diere by die abattoir
          Pynlose slagting 
          Skei geslagte 
          Skei verskillende ouderdomme 
          Diere moet kalm gehou word 
          Diere moet beskerm word teen beseings en kneusings 
          Diere moet van skoon drinkwater en voer voorsien word        (Enige 3)        (3)

4.3.2    VIER riglyne vir die skoonmaak en higiëne in die abattoir
          Werkers moet ten alle tye goeie higiëne handhaaf 
          Beheer vlieë 
          Die karkas moet geïnspekteer word vir siektes 
          Voetbaddens 
          Gereelde skoonmaak en sterilisering van werkstasies          (Enige 4)        (4)

4.3.3    Beskryf DRIE metodes van waardetoevoeging tot vleis
          Insouting van vleis 
          Droging van vleis in kort tye 
          Beroking van vleis in geslote omgewing 
          Verpakking van vleis in verskillende snitte                  (Enige 3)        (3)

4.4      Prosessering

4.4.1    Ekstrusie omskakeling
          Dit is ‘n kookproses 
          Wat plaasvind onder hoë temperature 
          En hoë druk 
          Wat geen afval lewer                                         (Enige 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      10                                 DBE/2021
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.4.2    Vergelyking tussen primêre omskakeling en sekondêre omskakeling

          PRIMÊRE OMSKAKELING                   SEKONDÊRE OMSKAKELING
          Vars uitgedrukte vrugtesap           Brood 
          Los teeblare                         Botter 
          Sonneblomolie                        Vrugtekoek                                 (6)

4.5      Verpakking

4.5.1    VIER voordele van voedsel verpakking
          Om te beskerm teen besoedeling (mikrobes, vuilheid, insekte, reuke) 
          Beskerm teen lig 
          Om maklike hantering van voedsel te bewerkstellig 
          Om informasie oor te dra 
          Om die produk te identifiseer                                 (Enige 4)         (4)

4.5.2    VIER eienskappe van plastiek as verpakkingsmateriaal
          Higiënies 
          Nie-giftig 
          Deurskynend 
          Liggewig 
          Peutervry 
          Aanpasbaar by die produk 
          Beskerm teen lig 
          Maklik om op te druk of om etiket op te sit
          Maklik om oop of toe te maak 
          Ondeurdringbaar vir gasse en reuke 
          Bestand teen meganiese skade                                   (Enige 4)        (4)

4.5.3    Negatiewe effek van plastiek
          Plastiek in nie bioafbreekbaar nie 
          Plastiek bestaan uit ŉ petroleum basis wat omgewing besoedel vir jare
            nadat dit daar agtergelaat is.                                                 (2)

4.5.4    Oplossing vir plastiese besoedeling
          Gebruik bioafbreekbaar produkte 
          Gebruik herwinbare produkte                                    (Enige 1)        (1)

4.6      Agritoerisme

4.6.1    TWEE tipes toerisme
          Ekotoerisme 
          Plattelandse/Landelike toerisme                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       11                              DBE/2021
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.6.2    VIER items van kapitale investering van/op ŉ Wildsplaas
          Geskikte grond 
          Geskikte diere 
          Omheining van grond 
          Akkommodasie vir besoekers 
          Slag fasiliteite                                              (Enige 4)      (4)

4.6.3    VIER bemarkingsvaardighede in agritoerisme
             Hoe om diens georiënteerd te wees 
             Kennis van entrepreneurskap 
             Saamstel van lewensvatbare studie en besigheidsplan – ŉ pakket wat
              plaas anders maak as ander plase 
             Finansiële bestuur en finansiële beplanning 
             Kennis en vaardighede in kontantvloei beplanning en beheer
             Kommunikasie vaardighede                                   (Enige 4)      (4)
                                                                                         [50]

                                                              TOTAAL AFDELING B:         150
                                                                  GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Management Practices May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2021-mg-eng/a076169d-e242-42da-b940-02f9aa763cf2) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Management Practices May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2021-afr/1136dda6-adb9-414f-9cc1-2c4ce76b6c7f) — Agricultural Management Practices · QP · 2021 · Afr
- [Agricultural Management Practices May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2021-eng/790f58ba-d40e-482c-b3c2-0df67d7bbdb9) — Agricultural Management Practices · QP · 2021 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-mg-eng/7938b7c1-fac7-4860-a063-938e6c3dbc23) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-mg-afr/6af0b85d-a26c-4787-9c07-ee9b3af38821) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Afr
- [Agricultural Management Practices May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2023-mg-eng/1e8b5b37-a456-42f8-8a2e-3d36709196d3) — Agricultural Management Practices · Memo · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Management Practices

- [Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-man-prac-atp-2023-24/b96dab7f-991b-40eb-b6f0-e901bdd21702) — ATP
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/9280cb2a-3144-480f-b0a9-4bb1feea08ca) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/e5be324a-5dfe-42f1-aa4e-2f28560d143a) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-xhosa-watermark/aa755849-d95b-4c8c-a3bf-a1accc02786f) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 IsiXhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-isixhosa-watermark/ca754d02-1e7b-4ca0-8dbb-d24d81e58863) — QP · 2024 · isiXhosa
- [Agricultural Management Practices Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-afr/649dc784-5b13-4ce7-8e43-095a176422ba) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
