# Agricultural Management Practices Grade 12 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC June Exam 2023 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2023-mg-afr/4b9f5d63-8250-4f68-b23b-fe7868c0dfb0
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Management Practices
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: NSC June Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Management Practices](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-management-practices) › [Agricultural Management Practices Grade 12 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2023-mg-afr/4b9f5d63-8250-4f68-b23b-fe7868c0dfb0)

## About this document

Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC June Exam · 2023. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
            NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

                         LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

                                          2023

                                   NASIENRIGLYNE

                                                                      PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        2                                  DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      Meervoudige keuse

1.1.1    C 
1.1.2    C 
1.1.3    A 
1.1.4    D 
1.1.5    A 
1.1.6    A 
1.1.7    C 
1.1.8    D 
1.1.9    C 
1.1.10   B 
                                                                           (10 x 2)      (20)

1.2      Pasitems

1.2.1    B 
1.2.2    F 
1.2.3    G 
1.2.4    K 
1.2.5    L 
1.2.6    C 
1.2.7    J 
1.2.8    H 
1.2.9    A 
1.2.10   E 
                                                                           (10 x 2)      (20)

1.3      Landboukundige terme

1.3.1    Grond erosie 
1.3.2    Grond pH / grondreaksie 
1.3.3    Veiling 
1.3.4    Verpakking 
1.3.5    Brondokumente 
                                                                            (5 x 1)      (5)

1.4      Onderstreepte woorde

1.4.1    Klimaks /Subklimaks
1.4.2    Anemometer 
1.4.3    Sekondêre 
1.4.4    Bestanddele 
1.4.5    Versuikering 
                                                                           (5 x 1)       (5)
                                                              TOTAAL AFDELING A:         50

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        3                                       DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2:       FISIESE PLAASBEPLANNING

2.1      Grond as 'n waardevolle bate

2.1.1    Verduidelik indien waarde van plaasgrond verhoog
          Belê in grond  deur vaste bates toe te voeg tot die plaas 
          Grond word meer produktief gemaak deur korrekte:
            o    bewerking 
            o    beweiding 
            o    watergebruik 
          Toestand van veld/grond verbeter (verhoog)  met goeie bestuur 
          Netto waarde van plaas verhoog  a.g.v. die toename in bates 
          Grondwaarde verhoog met tyd  a.g.v. die ekonomiese karakter van
            grond                                                      (Enige 1 x 2)       (2)

2.1.2    Verduidelik indien waarde van plaasgrond neem af
          Grond word minder produktief gemaak as gevolg van verkeerde:
            o    bewerking 
            o    beweiding 
            o    watergebruik 
          Toestand van veld/grond gaan agteruit (verswak)  met swak bestuur 
          Bates van plaas verlaag  a.g.v. gebrek aan instandhouding 
          Netto waarde van die plaas verlaag  a.g.v. afname in bates  (Enige 2)          (2)

2.2      Werker afwesigheid

2.2.1    Verduidelik produktiewe werkers
         Werkers is produktief wanneer hulle vinnig  insette omskakel na uitsette 
                                                  OF
         Produktiwiteit = (Uitset ÷ inset)  in 'n spesifieke tydsperiode                  (2)

2.2.2    Beskryf moontlike redes waarom afwesigheid lei tot verlaging in
         produktiwiteit
          Indien die werker afwesig is vir 'n lang periode, moet 'n ekstra werker in
            diens geneem word  en opleiding van ‘n nuwe werker is tydrowend 
          Wanneer ‘n werker afwesig is moet ander werkers oortyd werk  wat kan
            ly tot moegheid/negatiwiteit wat produktiwiteit verlaag    (Enige 1 x 2)       (2)

2.2.3    Bespreek hoe boer help om werkers gesond te hou
          Neem werkers gereeld na mediese fasiliteit 
          Verseker ‘n gesonde werksomgewing 
          Opvoeding van werkers in:
            o Siektes (MIV en VIGS, TB, COVID) 
            o Gesonde leefstyl (gesonde eetgewoontes / gereelde oefening) 
            o Goeie persoonlike higiëne 
          Verseker dat werkers voldoen aan die veiligheidsregulasies
           (veiligheidswetgewing/'OHS Wet')                             (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       4                                    DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

2.3      Beskryf beginsels van 'n weikamp vir diereproduksie
         Die kamp benodig skadu en skuiling, bv. bome vir diere 
         Skoon en vars drinkwater moet altyd beskikbaar wees 
         Die bron van water moet so na as moontlik aan die middel van die kamp
           wees 
         Verseker geskikte weidingskapasiteit  / Korrekte drakrag 
         Genoeg smaaklike voedsel 
         Neem topografie in ag 
         Geskikte weiding vir die tipe dier 
         Geskikte heinings vir die tipe dier 
         Afkamp van gevaarlike areas (nat areas / giftige plante)       (Enige 3)       (3)

2.4      Grondbewerking

2.4.1    DRIE nadele van 'n ploegsool (-laag)
          Daar is nie genoeg porieë of spasies in gekompakteerde gronde nie 
          Vlak wortelontwikkeling 
          Versuipte toestande 
          Stadige waterdreinering 
          Swak lugbeweging 
          Die beperkte wortels kan meestal nie genoegsame water en
           voedingstowwe opneem vanuit die grond nie 
          Swakker plantegroei en laer opbrengste 
          Plante is minder droogtebestand                               (Enige 3)       (3)

2.4.2    Beskryf probleem oplossing van ploegsool (-laag)
          Los die probleem op deur die ploegsool (-laag) te breek met 'n primêre
           bewerkingsimplement,  bv. 'n skeurploeg
          Varieer die ploegdiepte 
          Gebruik wisselbou:
           o met gewasse wat bewerking op verskillende diepte benodig 
           o met gewasse wat wortelsisteme het wat op verskillende dieptes
              ontwikkel                                                   (Enige 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        5                                      DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

2.5      Beskryf voordele van geenbewerking en permanente grondbedekking
          Feitlik geen water- en winderosie 
          Verhoogde waterinfiltrasie in die grond 
          Grondwater meer geredelik beskikbaar 
          Organiese materiaalinhoud van grond word behou of verbeter 
          Koolstof word in die grond geïsoleer, wat grondkwaliteit verhoog en
           globale verwarming verminder 
          Grond kwaliteit verbetering (chemies, fisies en biologies) 
          Verhoogde gewas produktiwiteit 
          Verminderde bemesting en produksiekoste 
          Selfs meer volhoubare en winsgewende gewasproduksie (verseker
           oorlewing van die familieplaas) 
          Basiese behoeftes word bevredig / verbeter plattelandse lewens-
           standaarde en gehalte van lewe / verhoogde en gediversifiseerde
           produktiwiteit / verhoogde wins                                (Enige 3)        (3)

2.6      Verskillende boerderymetodes

                                               INTESIEWE           EKSTENSIEWE
                                               BOERDERY             BOERDERY
          INSET: Arbeid:
                                               meer/hoog           minder/laer 
                    sonder meganisering
          INSET: Grond:
                                            laag/klein/minder    hoog/groot/meer 
                     hoeveelheid per dier
          UITSET:
                                               groot/hoog           klein/laag 
            hoeveelheid per eenheidsarea                                                    (6)

2.7      Verduidelik konsepte in presisieboerdery

2.7.1    GPS
          Globale Posisioneringstelsel gee die presiese posisie  van die
            ontvanger op die oppervlakte van die aarde 
          'n Satellietstelsel  wat die boer voorsien van posisionering, navigering,
            en tydskedulering dienste 
          Vestig 'n ruitsisteem  vir grondmonsterneming en optimalisering van die
            gebruik van chemikalieë (bemesting; plaagdoders; ens.) 
          Kan koördinate gebruik om oppervlakte van gekose area te bereken 
                                                                        (Enige 1 x 2)       (2)

2.7.2    GIS
          Geografiese Inligtingstelsel verwerk die insette  in 'n rekenaarsisteem
             en vertoon dit op 'n kaart 
          Is 'n rekenaarsisteem wat geografiese verwysingsinligting analiseer  en
             vertoon 
          Insette word verwerk deur 'n rekenaardatabasisse om inligting te stoor,
             analiseer en terug te kry  en om geografiese inligting in kaart vorm te
             beskou                                                     (Enige 1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        6                                    DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

2.7.3    VTT
          Veranderlike Tempo Tegnologie gebruik implemente (planters,
             kunsmistoediener)  wat oor die vermoë beskik vir presies
             gekontroleerde aanwending van insette 
          Dit laat toe dat kunsmis, chemikalieë, kalk, gips, besproeiingswater en
             ander insette teen verskillende tempo's toegedien word  regoor die land
             sonder om die verstellings op toerusting per hand te verander en om
             verskeie kere oor die area te beweeg                      (Enige 1 x 2)      (2)

2.8      Landbou-implemente

2.8.1    Onderskei tussen primêre en sekondêre implemente

         Primêre implemente
          Implemente is groot en swaar 
          Doen gewoonlik swaar bewerking 
          Dieper bewerking                                                (Enige 1)      (1)

         Sekondêre implemente
          Implemente is ligter en fyner 
          Gewoonlik gebruik na primêre bewerking 
          Vlak bewerking                                                  (Enige 1)      (1)

2.8.2    Klassifiseer implemente
          IMPLEMENT A = Sekondêre 
          IMPLEMENT B = Primêre 
          IMPLEMENT C = Primêre                                                          (3)

2.8.3    Noem DRIE nadele in die gebruik van implemente
          Implemente is duur 
          Gebruik van implemente verg 'n meer vaardige werker 
          Gebruik van implemente kan sekere eienskappe van gronde vernietig 
          Depresiasie / die waarde van die implement verminder 
          Die implement mag beskadig word 
          Dit kan lei tot werkloosheid / Minder arbeid benodig 
          Koste van brandstof is hoog 
          Koste van dienste is hoog                                  (Enige 4)           (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       7                                    DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

2.9      Noem VIER aspekte by die verkryging implemente en toerusting
          Koste van die aankoop van ‘n implement 
          Kwaliteit van die implement 
          Kies aanpasbare implemente 
          Implemente moet van die regte grootte en kapasiteit wees vir die
           omstandighede 
          Hou moontlike uitbreiding in gedagte 
          Keuse van tegnologiese vordering moet gemaak word 
          Opleiding benodig en die koste daarvan 
          Bereken die bedryfskoste (lopende-) van die implement 
          Onderhoud en dienste beskikbaar 
          Doen navorsing oor die produk se effektiwiteit 
          Kies tussen outomatiese- of handgedrewe model 
          Besluit watter tipe bykomstighede of ekstras benodig word  (Enige 4)          (4)

2.10     Verduidelik hoe agritoerisme risiko's verminder in kommersiële
         boerdery
          Kontantvloei bevoordeel die boer 
          Optimale gebruik van alle hulpbronne bv. berge / riviere 
          Waarde van plaas verhoog – addisionele fasiliteite is opgerig 
          Groter bemarkingswaarde vir die boer se produkte 
          Beskerm die plaas teen:
            o Klimaatpatrone 
            o Waarde van die Rand                                         (Enige 4)      (4)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        8                                     DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:             BESIGHEIDSBEPLANNING, ENTREPRENEURSSKAP,
                     BEMARKING, PRYSBEPALING EN BESTUURSPROSES

3.1      Bemarkingskanale

3.1.1    Noem DRIE probleme met verkoop van lewende hawe by veilings
          Veilingskostes kan hoog wees 
          Markprys is nie altyd gunstig nie (reserweprys) 
          Risiko vir uitbreek van siektes/kwarantyn gebiede 
          Swak georganiseerde veilings                           (Enige 3)                (3)

3.1.2    Beskryf vryemarkstelsel
          Die produseerder kan produkte verkoop waar  hulle wil,
            wanneer  hulle wil en
            teen die hoogste moontlike prys                                (Enige 2)       (2)

3.1.3    Noem voordele van varsproduktemarkte
          Boere kan voordeel trek uit hoër pryse in tye van tekorte 
          Die mark kan groot hoeveelhede van die boere se produkte verkoop 
          Die boer kan 'n agent gebruik om produkte te bemark 
          Geld is onmiddellik beskikbaar na verkope                   (Enige 2)           (2)

3.2      Plaasbeplanning

3.2.1    Bespreek finansiële plan
          Om plaaswins te voorspel  vanuit moontlike inkomste en uitgawes 
          Om die bron van inkomste te bepaal  van elke produksie vertakking 
          Om kontantvloei te bepaal, genoeg geld beskikbaar wanneer benodig 
          Om maandelikse inkomste van verkope te voorspel  van produkte van
            verskillende vertakkings 
          Om te bepaal of die kapitaal genoeg is  vir produksie in verskillende
            vertakkings                                                     (Enige 2)      (2)

3.2.2    Bespreek bemarkingsplan
          Verifieer die bestaan van moontlike kliënte  vir elke produksie
            vertakking 
          Om te fokus op verbruiker tevredenheid  vir elke produk wat
            geproduseer is 
          Om marktendense te ken  en om te weet wanneer om produkte te
            verkoop 
          Erken die geleenthede in die mark  wat verkope sal verhoog /
            advertering                                                    (Enige 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       9                                     DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

3.3      Noem elemente van organisering
          Identifikasie van take 
          Groepering van verwante take 
          Delegering van sekere taak aspekte 
          Toesighouers en bestuurders vat verantwoordelikheid vir uitgevoerde
            take 
          Koördinering van verskillende take                            (Enige 2)        (2)

3.4      Dui die aspekte van besluitneming aan
          Die akkuraatheid van besluite 
          Die spoed waarteen besluite geneem word 
          Die aanvaarbaarheid van die besluit deur die persone betrokke                  (3)

3.5      Noem voordele van koördinasie
          Dit verhoog die effektiwiteit van die gebeurlikheid 
          Duplisering word uitgeskakel 
          Hulpbronne word optimaal benut binne die verskillende operasionele
            take 
          Beter samewerking tussen werkers 
          Organisering in die werksplek word makliker en meer funksioneel 
          Beter kommunikasie in die werksplek                          (Enige 3)         (3)

3.6      Gee redes vir indiensnemingskontrak
          Beskerm die regte van beide partye 
          Dit is 'n wetlike vereiste 
          Dit is 'n wetlike ooreenkoms tussen die werknemer en werkgewer 
          Kan daarna verwys indien 'n dispuut ontstaan 
          Dit definieer wat van die werknemer verwag word             (Enige 3)          (3)

3.7      Noem en verduidelik die pilare van plaas volhoubaarheid
          Produktiwiteit  om produktiwiteit te behou en te verbeter 
          Risikobestuur  om produksiesekuriteit te verseker 
          Bewaring        om die potensiaal van natuurlike hulpbronne te
                            beskerm 
          Ekonomiese lewensvatbaarheid 
                            om die winsgewendheid van die plaas te bepaal 
          Sosiale aanvaarding 
                            om die gemeenskap/omgewing te ontwikkel
                                                      (Enige 2 noem en verduidelik)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      10                                  DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

3.8      SSGB ontleding vanuit scenario

3.8.1    DRIE sterkpunte
          Beskikbaarheid van grond 
          Kapitaal is beskikbaar 
          Besigheidsvaardighede 
          Water van die rivier is beskikbaar 
          Goeie veld                                                   (Enige 3)      (3)

3.8.2    EEN swakpunt
          a) Gebrek aan boerderyvaardigheid 
          b) Gebrek aan boerderykennis 
          c) Nie baie vrugbare sanderige gronde                        (Enige 1)      (1)

3.8.3    EEN geleentheid
          Agritoerisme / lok toeriste om te kom visvang 
          Perdeteeltmark                                               (Enige 1)      (1)

3.8.4    TWEE bedreigings
          Reënval beskikbaar / droogte / rivier kan opdroog 
          Konflik tussen die groepslede 
          Uitbreek van siektes 
          Veranderinge in die mark
          Erosie (wind /water)                                         (Enige 2)      (2)

3.8.5    Aksies om swakhede aan te spreek
          a) Indiensneming van 'n plaasbestuurder wat oor vaardighede beskik 
          b) Indiensneming van 'n plaasbestuurder wat oor kennis beskik 
          c) Verbeter die gehalte van die grond / voeg organiese materiaal by die
               grond / plant gewasse wat sanderige grond verkies 
                                             (Enige 1 wat koppel aan VRAAG 3.8.2))      (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       11                                     DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

3.9      Gelykbreekpunt

3.9.1    Bereken koste per eenheid
          Koste per produk = koste ÷ hoeveelheid eenhede
                             = R50 000 ÷ 20 000 
                             = R2,50 per eenheid                                           (2)

3.9.2    Onderskei tussen veranderlike koste en vaste koste

                 VERANDERLIKE KOSTE                         VASTE KOSTE
           Verander per eenheid geproduseer        Verander nie op die kort termyn
                                                    nie 
           Kan beheer/vermy word afhangende         Kan nie beheer/vermy word nie 
           van die hoeveelheid eenhede
           geproduseer 
                                                                 (Tabel nie nodig nie)      (4)

3.10     Verduidelik vraag en aanbod

3.10.1   Konsep van vraag en prys
          Hoe laer die prys, hoe hoër is die vraag 
          Hoe hoër die prys hoe laer is die vraag 
                                             OF
          Hoe hoër die vraag hoe hoër is die prys 
          Hoe laer die vraag hoe laer is die prys                        (Enige 1)       (2)

3.10.2   Konsep van aanbod en prys
          Hoe hoër die prys hoe hoër is die aanbod 
          Hoe laer die prys, hoe laer is die aanbod 
                                              OF
          Hoe hoër die aanbod hoe laer is die prys 
          Hoe laer die aanbod hoe hoë is die prys                        (Enige 1)       (2)

3.11     Identifiseer aspekte van 'n sakeplan

3.11.1   Buiteblad / Voorblad                                                              (1)

3.11.2   SSGB ontleding (SWOT ontleding)                                                   (1)

3.11.3   Addendum/Aanhangsel                                                               (1)

3.11.4   Menslike hulpbronplan                                                             (1)

3.11.5   Finansiële hulpbronplan                                                           (1)

3.11.6   Infrastruktuur                                                                    (1)
                                                                                            [50]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       12                                    DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:             FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDHOUDING, OES,
                     WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING

4.1      Begrotings vanuit lys

4.1.1    Voorbeelde van produksiebegrotings
          Voerbegroting 
          Instandhoudingsbegroting 
          Arbeidsbegroting                                                               (3)

4.1.2    Beskryf primêre doel van 'n begroting
          Om beperkinge te plaas op bedrae wat vir plaasaktiwiteite gebruik word 
          Om krediet betyds te verkry 
          Om hulpbronne en geld gespandeer te koördineer soos beplan 
          Om vas te stel of die besigheid moet uitbrei al dan nie 
          Om 'n behoefte analise te doen en te kontrole uit te oefen 
          Om die moontlike winsgewendheid van 'n alternatief te bepaal 
          Om die tydsverbruik en uitvoerbaarheid van 'n besluit te toets 
          Om langtermyn strategieë en doelwitte te kwantifiseer           (Enige 4)
                                                                                           (4)

4.1.3    Gee voorbeelde van parameters gebruik in begroting
          Pryse 
          Opbrengs/ontvangste 
          Toepassing van insette 
          Tyd van insette en uitsette 
          Nageslag-/speenpersentasie                                      (Enige 2)      (2)

4.2      Finansiële aspekte

4.2.1    Bereken bruto marge vir die twee produksierigting
         Produksierigting A
          BM = Ontvangste – Veranderlike koste
                 = R39 011,00 – R32 102,24 
                 = R6 908,76 

         Produksierigting B
          BM = Ontvangste – Veranderlike koste
                 = R37 361,00 – R28 532,27 
                 = R8 828,73                                                              (4)

4.2.2    Bereken netto inkomste
          Netto inkomste = Totale plaas inkomste – Totale plaas uitgawes
                           = R76 372,00 – R60 634,51 
                           = R15 737,49 
                                           OF
          Netto inkomste = BM (A) + BM (B)
                           = R6 908,76 + R8 828,73  (CA)
                           = R15 737,49                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       13                                     DBE/2023
                                     SS/NSS – Nasienriglyne

4.2.3    Mees winsgewende produksierigting
          Produksierigting A                                                              (1)
          Want dit het meer ontvangste per hektaar as besigheid B 
          korrekte berekeninge ook geldig                                  (Enige 1)       (1)

4.3      Inkomstestaat

                          UITGAWES                            INKOMSTES
                                     WAARDE                                WAARDE
           DATUM      BESKRYWING                 DATUM        BESKRYWING
                                       (R)                                   (R)
                      Produksie-                       Verkope van
                                      87 000 15/03/22                        38 600
                      koste                            produk
                      Bemarkings-                      Verkope van
                                        2 500 10/04/22                       69 450
                      koste                            produk
                                                       Verkope van
                                              20/05/22                       61 500
                                                       produk
                      TOTAAL         89 500            TOTAAL              169 550

         RUBRIEK
            Opskrifte: INKOMSTE en UITGAWES 
            Elke korrekte inskrywing INKOMSTE-kant  (maks 2)
            Elke korrekte inskrywing UITGAWE-kant  (maks 2)
            Beide totale korrek (een punt) 
                                    (Inkomste en uitgawes kan onder mekaar wees)            (6)

4.4      Verduidelik die stappe wat gevolg moet by die ontwikkeling van
         inventaris
         (Volgorde is belangrik)
           Stap 1: Maak 'n fisiese telling van al die beskikbare bates in die
             boerderybesigheid 
           Stap 2: Evalueer al die bates teen die huidige markwaarde 
           Stap 3: Maak 'n afsluitingsinventaris aan die einde van die jaar               (3)

4.5      Brondokumente

4.5.1    Bespreek TWEE gevalle waar boerderybesigheid 'n kwitansie uitreik
          Enige transaksie waar geld/goedere ontvang word 
          Wanneer bydraes of donasies/borgskappe ontvang word 
          Wanneer 'n boer betaling ontvang vir verkope van produkte 
          Wanneer betaling van 'n debiteur ontvang word              (Enige 2)            (2)

4.5.2    Noem data wat op die brondokument moet voorkom
          Hoeveelheid 
          Datum van transaksie 
          Beskrywing van transaksie 
          Besigheidsnaam – wat die dokument ontvang
          Besigheidsnaam – wat dokument uitreik 
          Betalingsinligting                                              (Enige 4)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      14                                       DBE/2023
                                    SS/NSS – Nasienriglyne

4.6      Storing

4.6.1    Struktuur wat deur grootskaalse boere gebruik word
          Silo                                                                           (1)

4.6.2    Rede vir gebruik van omgekeerde kegels op pale
          Om te verhoed dat knaagdiere die struktuur binnegaan                           (1)

4.6.3    VIER klimaatsaspekte waarteen struktuur beskerm
          Temperatuur 
          Neerslag (reënval, ryp, sneeu, dou) 
          Wind 
          Lig                                                                            (4)

4.7      Noem fisiese of sigbare kenmerke             vir    gradering   van   geoeste
         plaasprodukte
          Kleur van die produk 
          Grootte van die produk 
          Vorm van die produk 
          Konformasie/bou van die produk 
          Skade op die produk 
          Varsheid van die produk 
          Skoon voorkoms van die produk                                      (Enige 4)   (4)

4.8      Prosessering

4.8.1    Noem DRIE voedselpreserveringsmetodes                 gebruik    om     mikro-
         organismes te dood of uit te skakel
          Verhitting 
          Filtrasie 
          UV-radiasie 
          Vriesing                                                           (Enige 3)   (3)

4.8.2    Verduidelik waardetoevoeging se bydrae tot finansiële volhoubaarheid
          Die boer identifiseer 'n gaping in die mark  en deur prosessering word
            waarde aan die rou produk toegevoeg 
          Die nuwe waardetoegevoegde produk kan inkomste genereer  wat kan
            bydra tot die finansiële lewensvatbaarheid van die plaas 
          Oorskot produkte kan benut word  om ekstra inkomste te skep 
                                                                       (Enige 1 x 2)       (2)

4.9      Bespreek regsvereistes van die informasie op die etiket t.o.v.
         voedingswaarde
          Tabel met  voedingswaardes 
          Waardes van massa of persentasie van ADT 
          Rangskik die voedingstowwe in volgorde, van die hoogste waarde na die
            laagste                                                                       (3)
                                                                                           [50]

                                                               TOTAAL AFDELING B:          150
                                                                   GROOTTOTAAL:            200
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Management Practices May-June 2023 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2023-mg-eng/1e8b5b37-a456-42f8-8a2e-3d36709196d3) — Agricultural Management Practices · Memo · 2023 · Eng
- [Agricultural Management Practices May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2023-eng/119d56e8-7510-4206-9271-c8c40494e3ff) — Agricultural Management Practices · QP · 2023 · Eng
- [Agricultural Management Practices May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2023-afr/d358d87e-ec83-4671-9368-c4f86259c2f5) — Agricultural Management Practices · QP · 2023 · Afr
- [Agricultural Management Practices May June 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2022-mg-eng/3ead284b-ff8f-428e-aeeb-dd80cc8d6f76) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Eng
- [Agricultural Management Practices May June 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2022-mg-afr/ed17f506-6884-4398-8ce2-e73e6214b4cb) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Afr
- [Agricultural Management Practices May June 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2021-mg-afr/6b3f7f9e-80ff-44f7-a0a9-25e7299812d1) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Management Practices

- [Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-man-prac-atp-2023-24/b96dab7f-991b-40eb-b6f0-e901bdd21702) — ATP
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/9280cb2a-3144-480f-b0a9-4bb1feea08ca) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/e5be324a-5dfe-42f1-aa4e-2f28560d143a) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-xhosa-watermark/aa755849-d95b-4c8c-a3bf-a1accc02786f) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 IsiXhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-isixhosa-watermark/ca754d02-1e7b-4ca0-8dbb-d24d81e58863) — QP · 2024 · isiXhosa
- [Agricultural Management Practices Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-afr/649dc784-5b13-4ce7-8e43-095a176422ba) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
