# Agricultural Management Practices Grade 12 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2018-final-memo-afr/bcf798b0-6a6f-4e0a-80f4-e2272a4723ed
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Agricultural Management Practices
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Management Practices](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-management-practices) › [Agricultural Management Practices Grade 12 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2018-final-memo-afr/bcf798b0-6a6f-4e0a-80f4-e2272a4723ed)

## About this document

Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                          LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

                                   NOVEMBER 2018

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       2                            DBO/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      Meervoudigekeuse-vrae

1.1.1    B 
1.1.2    C 
1.1.3    A 
1.1.4    C 
1.1.5    D 
1.1.6    D 
1.1.7    C 
1.1.8    A 
1.1.9    A 
1.1.10   D                                                               (10 x 2)      (20)

1.2      Pasitems

1.2.1    E 
1.2.2    F 
1.2.3    I 
1.2.4    C 
1.2.5    G 
1.2.6    L 
1.2.7    J 
1.2.8    B 
1.2.9    D 
1.2.10   K                                                                (10 x 2)     (20)

1.3      Landbouterme

1.3.1    Versekering/Assuransie 
1.3.2    Vraag 
1.3.3    Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes, 1993 (Wet 130 van
         1993) 
1.3.4    Wildsboerdery/Wildplase 
1.3.5    Infrastruktuur                                                     (5 x 1)     (5)

1.4      Onderstreepte woorde

1.4.1    Uitgawes/ Bedyfskapitaal /Vlottende kapitaal 
1.4.2    Debiteure 
1.4.3    Kontant/Geld
1.4.4    Kwitansie 
1.4.5    Verpakking                                                         (5 x 1)     (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:           50

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                            3                                DBO/November 2018
                                           NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2: FISIESE EN FINANSIËLE BEPLANNING

2.1      Helling

2.1.1    Grondhelling

               TOPOGRAFIESE FAKTOR                          PRODUKSIEPOTENSIAAL
          Diep grond met min klippe, effense            Groter produksiepotensiaal meer
          helling                                       geskik vir gewasproduksie/hoër
                                                        opbrengs 
          Vlak grond met matige klipperige              Kleiner produksie potensiaal meer
          helling                                       geskik vir weiding 
          Baie steil hellings                           Meer geskik vir weiding, wildlewe en
                                                        bosbou                                    (3)

2.1.2    Verskillende metodes wat die boer kan gebruik om erosie te bekamp
         •    A – Plant/Grasstroke 
         •    B – Klipbank/Klipwalle
         •    C – Kontoerwalle/Keerwalle                                                          (3)

2.1.3    Korrekte bewerkingsmetode en rede
         •   Metode A                                                                             (1)
                                            EN
         •   Verminder die afloop van water 
         •   Water het meer tyd om in die grond te infiltreer. 
                                            OF
         •   Verminder erosie 
         •   Verminder die spoed waarteen die water vloei.                         (Enige 1)      (2)

2.2      Weidings

2.2.1    Voltooi die tabel en bereken die aantal diere

             DIEREGROEP                     AANTAL        GEBRUIKSFAKTOR TOTAAL
             Lakterende Koeie                 300               1,2        360
             Kalwers 1 – 2 jaar               300               0,6        180 
             Vervangings verse                 60               1,0         60 
             Bulle                             10               1,3         13 
             Totaal diere op die plaas          –                –         613                    (4)

2.2.2    Bereken die maksimum aantal diere op die plaas
                                         2 000 ha
         •     Maks aantal diere =                  
                                         4 GVE/ha
                                   = 500 diere                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        4                               DBO/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

2.2.3    Afleiding vir volhoubare diereproduksie, rede en impak
         •     Nee dit is nie volhoubaar nie of
         •     Nee daar is te veel (113 ekstra) diere op die plaas           (Enige 1)      (1)

         Moontlike impak
         •   Oorbeweiding van smaaklike gras sal plaasvind 
         •   Veld sal agteruitgang/toename in onsmaaklike grasse
         •   Gronderosie sal ontstaan 
         •   Drakrag sal afneem                                              (Enige 3)      (3)

2.2.4    Oplossings vir volhoubaarheid
         •   Verminder die aantal diere/Korrekte drakrag/Korrekte belading 
         •   Verkoop kalwers op 'n jonger ouderdom of met speen 
         •   Maak gebruik van aangeplante weidings/Plant aangeplante weidings 
         •   Plant voergewasse vir ekstra voer 
         •   Maak gebruik van 'n voerkraal vir jonger diere 
         •   Vervang grootvee met kleinvee 
         •   Bemesting/besproeiing van veld 
         •   Verkry/koop/huur addisionele veld/weiding                    (Enige 5)         (5)

2.3      Boerdery sisteme (metodes)
         •   Ekstensief  – groot plase met relatiewe min insette teenoor grootte bv.
             arbeid en bemesting
         •   Semi-intensief – kombinasie tussen ekstensiewe en intensiewe (meer
             bestuur en arbeidsintensief as ekstensiewe maar minder as intensief) 
         •   Intensief – Hoë kapitale inset relatief tot grootte en area (Enige 3 x 2)     (6)

2.4      TWEE gebruike dieretraksie
         •  Vervoer van insette, produkte en voer/lekke 
         •  Uitstrooi van kunsmis en kompos 
         •  Bewerking en vervoer op moeilike terreine 
         •  Vreet van onkruide op werf                                       (Enige 2)      (2)

2.5      VIER metodes om 'n produktiewe werksmag te verseker
         •    Waardering en krediet gegee vir werk gedoen 
         •    Toon 'n opregte belangstelling in die werker as 'n persoon 
         •    Dra verantwoordelikheid oor aan die werker 
         •    Regverdige vergoeding 
         •    Opleiding 
         •    Kommunikasie 
         •    Ontspanningsfasiliteite / Behuising                            (Enige 4)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        5                            DBO/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

2.6      Begroting

2.6.1    Vergelykbare Staat
         •   Kontantvloeistaat 
         •   Inkomstestaat                                                (Enige 1)      (1)

2.6.2    Item beïnvloed deur verandering in rentekoers en rede
         •    Lening 
         •    Hoe hoër die rentekoers hoe laer sal die wins wees wat besigheid
              genereer en vise versa.                                                    (2)

2.6.3    EEN item wat beïnvloed word deur inflasie en verduideliking
         •   Saad 
         •   Kunsmis 
         •   Lone 
         •   Plaagbeheermiddels                                           (Enige 1)      (1)

                                              EN

         •     Inflasie sal pryse verhoog en wins sal daal                               (1)

2.6.4    Item beïnvloed deur arbeidswetgewing
          •   Lone                                                                       (1)
2.7      Keuse van boerdery metode
2.7.1    Winsgewendheid
         •   Hoër winsgewendheid sal die besluit beïnvloed vir die boer om die
             metode te kies
         •   Toekomstige markneigings moet ook in ag geneem word in die
             vasstelling van winsgewendheid.                                             (2)

2.7.2    Markte
         •   Afstand na die mark moet in ag geneem word aangesien dit die koste na
             die mark bepaal
         •   Waardetoevoeging van produkte verlaag risiko t.o.v. 'bederwing' van
             produk a.g.v. afstand
         •   Grootte van die mark het 'n invloed op die winsgewendheid a.g.v. prys
             en verkoopsvolume
         •   Uitvoer markte mag hoër kostes hê maar hulle inkomste is hoër as
             plaaslike mark                                            (Enige 2)         (2)

2.7.3    Beleide
         •    Wetgewing kan dit moeilik maak om sekere metodes te gebruik
         •    Beleide kan die gebruik van sekere hulpbronne beperk                       (2)

2.8      Krediet as hoë risiko
         •   Sekere veranderinge in rentekoerse kan 'n negatiewe invloed op die
             betalingsvermoë van die boerdery hé wat betalings bemoeilik 
         •   Verskillende klimaats- of markfaktore kan 'n negatiewe invloed hé op die
             aantal van die produk wat verkoop word of die prys wat die
             winsgewendheid van die boerdery negatief beïnvloed                          (2)
                                                                                          [50]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       6                            DBO/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:             ENTREPRENEURSKAP,    REKORDHOUDING,    BEMARKING,
                     BESIGHEIDSBEPLANNING EN GEORGANISEERDE LANDBOU

3.1      Besigheidsplan

3.1.1    Bemarkingsplan                                                                 (1)

3.1.2    Produksieplan                                                                  (1)

3.1.3    Menslikehulpbronneplan/Arbeidsplan                                             (1)

3.1.4    'SWOT'-analise                                                                 (1)

3.2      Voordele van 'n besigheidsplan
         •   Verskaf duidelike strategie en doelwitte
         •   Rig die besigheid na sy doelwitte met doelstellinge
         •   Verseker effektiewe besigheidsbestuur 
         •   Help om besigheid te herposisioneer 
         •   Fasiliteer risiko bestuur 
         •   Help om lys van prioriteite saam te stel bv. bemarkings plan
         •   Help die boer om kompeterende voordeel te bepaal 
         •   Kan moontlike probleme vroeg bepaal 
         •   Help in die allokeer van befondsing volgens prioriteit 
         •   Identifiseer geleenthede wat voordelige vir boerdery kan wees
         •   Help om kommunikasie binne die besigheid te bevorder 
         •   Daarstel van 'n tydlyn wat besigheid help met implementering 
                                                                           (Enige 5)     (5)

3.3.1    Faktore wat bydra tot 'n suksesvolle bestuurder
         •   Kennis van die besigheid
         •   Kontakte/Netwerk 
         •   Finansiële vaardighede 
         •   Bestuursvaardighede /Leierskap 
         •   Menslikeverhoudinge vaardighede 
         •   Besigheidsvaardighede                                       (Enige 3)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                           7                                 DBO/November 2018
                                          NSS – Nasienriglyne

3.3.2    Fases van die entrepreneursproses

                                   identifiseer en evalueer die
                                            geleenthede

                                                       

                                     bepaal die hulpbronne
                                            benodig

                                                        
                                          ontwikkel die
                                         besigheidsplan

                                                           
                                      begin en bestuur van
                                           besigheid                                   

                                                 OR

                                                                      
             identifiseer en        bepaal die
              evalueer die                              ontwikkel die       begin en bestuur
                                    hulpbronne
              geleenthede                              besigheidsplan        van besigheid
                                     benodig

         Rubriek                                                                           
         •   Vir elk van die skakels in korrekte volgorde een punt (3 x 1)
         •   Korrekte vloeidiagram een punt                                                        (4)

3.4      Vereistes vir goeie besigheidsrekords
         •    Duidelik en maklik om te gebruik 
         •    Spesifiek/akkuraat 
         •    Realisties 
         •    Relevant 
         •    Volledig 
         •    Spesifieke behoeftes van die plaas aanspreek 
         •    Tot datum bygehou                                                    (Enige 3)      (3)

3.5      Belangrikheid van 'n Balansstaat
         •   Skets ŉ duidelike prentjie van besigheid se finansiële situasie
         •   Toon of besigheid goed bestuur word.
         •   Toon die besigheid se finansiële posisie op 'n spesifieke dag en datum               (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       8                              DBO/November 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

3.6      Onderskei tussen diversifikasie en spesifikasie en voorbeeld

3.6.1    Diversifikasie
         •    Diversifikasie is wanneer 'n boer verskeie produksie-eenhede gebruik
              wat bydra tot die totale inkomste van die plaas.
         •    Voorbeeld: enige twee of meer vertakkings (melkery + vleisbeeste;
              skaap + bok; mielies + sonneblom ens.)                                      (2)

3.6.2    Spesialisasie
         •   Spesialisasie is wanneer 'n boer fokus op een kommoditeit en sy
             boerdery aanpas om slegs die een produk te produseer 
         •   Voorbeeld: Slegs EEN vertakking (mielies; wol; melk; ens.)                   (2)

3.7      Produkorganisasie

3.7.1    Noem en bespreek rol van produkorganisasies
         •   Besigheidsinligtingsdienste: – verantwoordelik vir versameling en
             verspreiding van produksie en mark inligting aan rolspelers en boere
         •   Markontwikkelinge en produk promosie:  - ontwikkeling van plaaslike
             en internasionale markte deur integrering van promosie veldtogte in
             samewerking met nywerhede
         •   Navorsing, ontwikkeling en tegnologie oordrag:  - fasiliteer en bestuur
             navorsingsprogramme tot voordeel van die rolspelers              (3 x 2)     (6)

3.7.2    Nadele van produk organisasies
         •   Beperk inisiatief van boere 
         •   Bemarking en onderhandelinge is beperk 
         •   Lidmaatskapfooie moet betaal word 
         •   Boer kan beheer verloor oor sy produk
         •   Te veel organisasies kan 'n negatiewe uitwerking hê           (Enige 2)      (2)

3.8      Moderne metodes van advertering
         •   Aanlyn/Aanlyn advertering/webbladsye 
         •   Internet gekoppel dienste/Sosiale media 
         •   Borgskappe by konvensies en of funksies 
         •   Direkte pos 
         •   Groot advertensieborde 'Billboards' 
         •   SMS 
         •   Maatskappy/Produk selfoontoepassing (app)                     (Enige 4)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      9                            DBO/November 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

3.9      Faktore wat hoeveelheid produkte wat verbruiker benodig beïnvloed
         •   Hoe laer die prys van die produk hoe hoër sal die aanvraag wees en
             vise versa 
         •   Indien verbruikers 'n spesifieke produk verkies uit kompeterende
             produkte, sal die aanvraag vir die verkose produk hoër wees 
         •   Indien verbruikers 'n spesifieke produk verkies sal hulle die produk
             aankoop teen hoër pryse. 
         •   Hoe meer verbruikers daar is hoe groter sal die aanvraag vir 'n
             spesifieke produk wees. 
         •   Hoe hoër die inkomste van die verbruikers hoe groter sal die aanvraag
             wees vir 'n produk 
         •   As die prys van 'n produk, wat met 'n ander produk se prys kompeteer,
             opmerklik laer is sal, die aanvraag laer wees omdat verbruikers die
             goedkoper produk gaan koop. 
         •   Hoe groter die verskeidenheid produkte beskikbaar hoe kleiner sal die
             aanvraag vir 'n spesifieke produk wees. 
         •   Groter verspreidingsarea sal die aantal produkte wat benodig word
             verhoog                                                     (Enige 5)      (5)

3.10     Verwantskap tussen inkomste en koste.

3.10.1   Benoeming van verskillende grafieke
         •   Lyn/Grafiek A – Vaste koste 
         •   Lyn/Grafiek B – Totale koste 
         •   Lyn/Grafiek C – Veranderlike koste                                         (3)

3.10.2   Naam van punt D gemerk
         •   Gelykbreekpunt                                                             (1)

3.10.3   Ekonomiese belangrikheid van punt D
         •   Punt D dui die hoeveelheid produkte aan wat verkoop moet word sodat
             die inkomste aan die uitgawes gelyk is. 
         •   Voor die punt gemerk D, sal die besigheid 'n verlies ly. 
         •   Na die punt gemerk D, sal die besigheid teen 'n wins bedryf word.          (3)
                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       10                             DBO/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:             INSAMELING, PROSESSERING, BESTUUR EN AGRITOERISME

4.1      Faktore om in ag te neem wanneer voor-oes-beplanning gedoen word.
         •   Gereedheid vir die gewas 
         •   Diens van oesgereedskap
         •   Beskikbaarheid van oesgereedskap
         •   Beskikbaarheid van kontrakteur 
         •   Genoeg oes houers 
         •   Skoon stoor gebied 
         •   Beskikbare vervoer 
         •   Beskikbaarheid van ablusie fasiliteite
         •   Beskikbaarheid van arbeid 
         •   Beskikbaarheid van drinkwater                         (Enige 5)               (5)

4.2       Beskryf hantering van landbouprodukte
         •   Korrekte verwydering van afval – sodat produkte nie gekontamineer
             word nie.
         •   Gesondheid van werkers – om die oordrag van siektes deur produkte te
             voorkom 
         •   Algemene Higiëne – moet van goeie standaard wees om kontaminasie
             van produkte te voorkom 
         •   Korrekte hantering van produkte – om bederfbaarheid van produk te
             verminder 
         •   Korrekte verpakking en vervoer om kwaliteit van produk te onderhou            (5)

4.3      Stoor metodes vir geoeste landbou produkte

4.3.1    Vrugte en groente                                                                 (1)
4.3.2    Vleis                                                                             (1)
4.3.3    Graan/Onverwerkte (rou) oliesade                                                  (1)
4.3.4    Melk                                                                              (1)

4.4      VYF voordele van grootmaatstoor
         •   Die area blootgestel aan lug is kleiner per massa 
         •   Peste is minder a.g.v. meer lae en die uitsluiting van lug. 
         •   Grootmaathantering is goedkoper 
         •   Grootmaathantering is makliker 
         •   Vinniger om te hanteer 
         •   Minder arbeid word benodig                                     (Enige 5)      (5)

4.5      Gunstige groeitoestande vir mikro-organismes
         •   Die korrekte voedsel produk 
         •   Vog 
         •   Geskikte temperatuur 
         •   Geskikte pH 
         •   Lug/Suurstof                                                   (Enige 4)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       11                           DBO/November 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

4.6      Verpakking

4.6.1    Verpakkingsmateriaal - polistireen
         •   Is geskik vir vleisprodukte 

         Redes
         •   Kan maklik skoon gemaak word 
         •   Absorbeer nie maklik reuke nie 
         •   Lig in gewig
         •   Higiënies 
         •   Nie giftig
         •   Ondeurdringbaar deur gasse en reuke 
         •   Kan vog weerstaan                                            (Enige 2)       (3)

4.6.2    Verpakkingsmateriaal - karton
         •   Is nie geskik vir vleisprodukte nie 

         Rede
         •   Kan nie vog weerstaan nie 
         •   Nie maklik om skoon te maak nie
         •   Reuke en gasse kan deur karton beweeg 
         •   Kan swaar wees/Nie lig in gewig nie                          (Enige 2)      (3)

4.7      Bemarkingskanale

4.7.1    Kontrakbemarking                                                                (1)

4.7.2    Internet bemarking                                                              (1)

4.7.3    Veilings                                                                        (1)

4.7.4    Varsprodukte mark                                                               (1)

4.8      Voordele van beplanning en koördinering

4.8.1    Voordele van beplanning
         •   Verseker dat plaas doelgerig en sonder probleem bestuur word 
         •   Help om veranderinge te antisipeer en aanpassings vroegtydig te
             implementeer 
         •   Help om doelwitte en standaarde vas te stel wat benodig word vir
             beheer                                                                      (3)

4.8.2    Voordele van koördinasie
         •   Duplikasie word geëlimineer
         •   Beter koördinasie tussen werkers is moontlik 
         •   Organisering in die werksplek is makliker en meer funksioneel               (3)

4.9      Effek van motivering deur aanmoediging en delegering
         •    Werkers voel meer gewaardeerd
         •    Bou selfvertroue 
         •    Werkers voel deel van die bestuurspan 
         •    Lei tot hoër produktiwiteit                                                (4)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                    12                           DBO/November 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

4.10.1   Agritoerisme

4.10.1   Tipe onderneming
         •    Agritoerisme                                                          (1)

4.10.2   Agritoerisme
         Rubriek:
         Die strooi biljet moet die volgende informasie/inligting toon:
         •    Ligging van die plaas 
         •    Kontak besonderhede van die plaas 
         •    Fasiliteite beskikbaar bv. oornag geriewe 
         •    Moontlike aktiwiteite bv. berg/rotsklim, jag, voëlkyk, visvang,
              kanoroei (enige 2 aktiwiteite maks. 2 punte)
         •    Ontwerp/Uitleg mag nie groter as helfte van A4-bladsy wees nie.
                                                                                    (6)
                                                                                    [50]

                                                          TOTAAL AFDELING B:        150
                                                              GROOTTOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Management Practices Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2018-final-memo-eng/822dd370-60c9-40ce-a508-212b4c8f03bf) — Agricultural Management Practices · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2018-eng/e6fcc7ef-0718-4e70-a4cf-58a6909288b8) — Agricultural Management Practices · QP · 2018 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2018-afr/20fad994-5c40-469b-948a-79bc12fcd6e1) — Agricultural Management Practices · QP · 2018 · Afr
- [Agricultural Management Practices Feb-March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-feb-march-2018-memo-eng/f32c286e-ff22-4195-b98b-70e33084f794) — Agricultural Management Practices · Memo · 2018 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-mg-eng/fbd4805b-2f6a-4b69-a89d-e287ba4769a7) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-mg-afr/0036c1e0-f658-4ca7-93cf-b88877a79735) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Agricultural Management Practices

- [Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-man-prac-atp-2023-24/b96dab7f-991b-40eb-b6f0-e901bdd21702) — ATP
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/9280cb2a-3144-480f-b0a9-4bb1feea08ca) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/e5be324a-5dfe-42f1-aa4e-2f28560d143a) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-xhosa-watermark/aa755849-d95b-4c8c-a3bf-a1accc02786f) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 IsiXhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-isixhosa-watermark/ca754d02-1e7b-4ca0-8dbb-d24d81e58863) — QP · 2024 · isiXhosa
- [Agricultural Management Practices Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-afr/649dc784-5b13-4ce7-8e43-095a176422ba) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
