# Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-mg-afr/6af0b85d-a26c-4787-9c07-ee9b3af38821
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Management Practices
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Management Practices](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-management-practices) › [Agricultural Management Practices Grade 12 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-mg-afr/6af0b85d-a26c-4787-9c07-ee9b3af38821)

## About this document

Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                          LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

                                   NOVEMBER 2021

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                2                    DBO/November 2021
                                NSS– Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      Veelvoudige keuse
1.1.1    C 
1.1.2    B 
1.1.3    A 
1.1.4    B 
1.1.5    D 
1.1.6    A 
1.1.7    B 
1.1.8    D 
1.1.9    A 
1.1.10   B                                                      (10 x 2)         (20)

1.2      Pasitems

1.2.1    H 
1.2.2    L 
1.2.3    G 
1.2.4    A 
1.2.5    I 
1.2.6    D 
1.2.7    J 
1.2.8    K 
1.2.9    C 
1.2.10   B                                                     (10 x 2)          (20)

1.3      Landboukundige terme

1.3.1    Diversifikasie 
1.3.2    Grondbewaring 
1.3.3    Kommunikasie 
1.3.4    Laste 
1.3.5    Kwitansie                                                (5 x 1)         (5)

1.4      Onderstreepte woorde

1.4.1    Deposito 
1.4.2    Ontwerp 
1.4.3    Prosessering 
1.4.4    Aanbod 
1.4.5    Beroking                                               (5 x 1)           (5)
                                                     TOTAAL AFDELING A             50

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       3                        DBO/November 2021
                                       NSS– Nasienriglyne

VRAAG 2:             FISIESE PLAASBEPLANNING

2.1      Hulpbronne – Water

2.1.1    Hoofbron van water vir die boer
          Reënval                                                                           (1)

2.1.2    Faktore wat effektiwiteit van reënval bepaal
          Reënval intensiteit/tempo van reënval/hoe hard dit reën 
          Tempo van verdamping 
          Seisoenale verspreiding 
          Betroubaarheid deur die seisoen 
          Grondtoestand 
          Topografie (helling) 
          Grondtipe (struktuur & tekstuur (sand/klei)) 
          Frekwensie (gereeldheid) van reënval 
          Hoeveelheid reënval                                            (Enige 4)          (4)

2.2      Veldagteruitgang

2.2.1    Effek van vertrapping op voerbeskikbaarheid in 'n kamp
          Voer/weiding beskadiging dus minder voer/weiding beskikbaar 
          Afname in die dravermoë/drakrag en minder diere kan aangehou word
                                                                                             (4)
                                            ( enige kombinasie van bogenoemde 2)

2.2.2   Metodes om die voerfaktor te oorkom gedurende die kalfseisoen
         Gee ekstra voer vir diere 
         Verminder die hoeveelheid teeldiere 
         Stoor van voer 
         Verwyder diere vroeër (speen kalwers terwyl genoeg voer beskikbaar is)
                                                                        (Enige 2)              (2)

2.3      Wet van dalende-meer opbrengs

2.3.1    Landboukundige term vir verwantskap geïllustreer op die grafiek
           Wet van dalende-meer opbrengs                                                    (1)

2.3.2    Beskrywing van die term marginale opbrengs
           Die winsgewende inkomste verkry 
           Meer as die normale verhoging in opbrengs 
           Vir elke ekstra inset                                                            (3)

2.3.3    Implikasie van die punt gemerk A op die grafiek
           Punt waar die hoeveelheid insette 
            Geen ekstra winsgewende inkomste sal lewer 
           Vanaf hierdie punt, sal die boer begin geld verloor 
            Selfs met hoër/verhoogde opbrengste                                              (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       4                          DBO/November 2021
                                       NSS– Nasienriglyne

2.4      Beplanning vir gebruik van kampe

2.4.1    G                                                                                      (1)

2.4.2    C                                                                                      (1)

2.4.3    F                                                                                      (1)

2.4.4    A                                                                                      (1)

2.5      Hulpbronne – Kapitaal

2.5.1    Die hoofbron van kapitaal vir 'n boerderybesigheid
          Produksie kapitaal  – kapitaal vinnig verkry  wanneer goedere
             verkoop word 
          Spaargeld  – boerderywins van vorige seisoene  wat akkumuleer
             (vergroot) in 'n bank word as kapitaal gebruik 
          Krediet  – oortrokke fasiliteite, lenings of krediet fasiliteit  wat terug
             betaalbaar is binne 'n sekere tyd 
             Eksterne bron – beleggers, erflating, toelaes, ens. 
                                                              (Enige 2 + verduideliking)         (6)

2.5.2    Probleme verbonde aan kapitaal as produksie faktor
          Kapitaal is skaars 
          Kapitaal is duur weens hoë rentekoerse 
          Hoë risiko betrokke 
          Oorkapitalisasie kan plaasvind 
          Onderkapitalisasie kan plaasvind 
          Onvoldoende kollateraal 
          Addisionele uitgawes vir kapitaal terugbetaling                   (Enige 3)          (3)

2.6      Vergelyking van planters
          ASPEK             KONVENSIONELE                   GEEN-BEWERKING
                            PLANTER                         PLANTER
          Koste van planter Goedkoper/Laer koste           Duur /Hoër koste 
          Bewerkingskostes Hoë bewerkingskoste             Laer bewerkingskoste
          Trekkrag benodig Minder      trekkrag/kleiner     Groter      trekkrag/groter
                            trekkrag benodig               trekker nodig                       (6)

2.7      Faktore wat wegdryf van sproei beïnvloed
          Druppelgrootte 
          Druk 
          Windspoed 
          Temperatuur 
          Humiditeit 
          Spoed van toediener 
          Hoogte van toediener bokant gewas                                 (Enige 3)          (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      5               DBO/November 2021
                                      NSS– Nasienriglyne

2.8      Uitdagings van agritoerisme vir landelike gebiede
          Lae opbrengs op hoë ontwikkelingskoste 
          Lae aanvraag 
          Tekort aan essensiële vaardighede 
          Dominansie van groot toerisme operateurs 
          Swak infrastruktuur                                  (Enige 3)          (3)

2.9      Nismark
          Klein marksegment 
          Teiken spesifieke kliënte/verbruikers 
          Hoër prys kategorie 
          Gespesialiseerde produk                              (Enige 3)          (3)

2.10     Aspekte om te oorweeg om implemente te verkry
          Prys in vergelyking met 'n nuwe een 
          Toestand van die implement 
          Koste om die implement te onderhou 
          Moontlike uitbreiding 
          Pas dit in by bestaande toerusting/toestande         (Enige 3)          (3)
                                                                                    [50]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      6                        DBO/November 2021
                                      NSS– Nasienriglyne

VRAAG 3:             BESIGHEIDSPLAN,   ENTREPRENEURSKAP,              BEMARKING,
                     PRYSVASSTELLING EN DIE BESTUURSPROSES

3.1      Hoof tipes hulpbronne vir sakeplan
          Menslike hulpbronne                                                              (1)
            Die    menslike hulpbronne       beskikbaar/benodig in      die nuwe
            besigheidsonderneming moet aangedui word                                        (1)
          Finansiële hulpbronne                                                            (1)
            o Vaste kapitaal/infrastruktuur benodig/beskikbaar 
            o Bedryfskapitaal (vlottende kapitaal) benodig/beskikbaar 
            o Eie kapitaal beskikbaar om jou eie besigheid te begin       (Enige 1)         (1)
          Natuurlike hulpbronne                                                            (1)
            Beskikbaarheid van water en grond sal die grootte van jou onderneming
            bepaal                                                                          (1)

3.2      Boerderystelsels en entrepreneurskap
          Kommersiële boerdery                                                             (1)
         Redes
          Voedselproduksie moet verhoog word soos wat die wêreldbevolking
            aanhou toeneem 
          Ekologiese landbou moet in ag geneem word soos wat hulpbronne
            beskerm moet word 
          Presisie produksie soos wat nodig is om meer voedsel vanaf kleiner areas
            geproduseer word 
          Diversifikasie van produksie en produkte is belangrik omrede dit risiko
            verminder 
          Groter globale kompetisie verskaf die moontlikheid om produkte uit te
            voer                                                        (Enige 2)          (4)

3.3      Produksiekoste

3.3.1    Waarde van gelykbreekpunt

                                     

                                                                                            (2)

3.3.2    Gelykbreekpunt
          Dit is die aantal eenhede wat verkoop moet word by 'n bepaalde prys 
          Sodat die totale inkomste van die plaas/onderneming gelyk is aan die
             totale uitgawes van die plaas/onderneming 
          Indien verkope hoër is as die gelykbreekpunt, maak die plaas ’n wins 
          Indien verkope laer is as die gelykbreekpunt, maak die plaas 'n verlies 
              (Waardes van VRAAG 3.3.1 kan gebruik word in die verduideliking)               (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                          7                     DBO/November 2021
                                          NSS– Nasienriglyne

3.3.3    Wins
                     (                   )    (            )
                      (              )   (               )
                                 

         
                                 
         
                             
         
                                                                                              (3)
                                                        (CA)

3.4      Aantal produkte gekoop
          Die prys van die produk 
          Die nodigheid van die produk 
          Die voorkeur van die verbruiker 
          Die koopkrag van die verbruiker 
          Die aantal verbruikers 
          Die verskeidenheid produkte beskikbaar vir die verbruiker 
          Die prys van kompeterende produkte 
          Eksterne faktore soos pandemie onder verbruikers                (Enige 4)         (4)

3.5      Redes vir advertering
          Om mense in te lig aangaande die produk en dienste
            beskikbaar/aangebied 
          Om mense te oortuig om die produk te koop of die diens te gebruik 
          Om spesiale aanbiedinge te doen                                                   (3)

3.6      Bemarkingstrategieë

3.6.1    Teikenmark
          Die spesifieke verbruiker wat jy graag wil lok/teiken                            (2)

3.6.2    Kompetisie
          Produseerders wat dieselfde produk verkoop / dieselfde diens lewer               (2)

3.6.3    Verspreiding
          Hoe om die produk vanaf die produseerder tot die verbruiker te kry 
          Beplan hoe vêr jy wil groei met betrekking tot verkope, wins en verbruiker
             tevredenheid 
          Gee inligting oor metodes en tydraamwerk van verspreiding  (Enige 1)             (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      8                            DBO/November 2021
                                      NSS– Nasienriglyne

3.7      Onderskei tussen diversifikasie en spesialisasie

                               DIVERSIFIKASIE                    SPESIALISASIE
          Implemente      Meer implemente of               Minder implemente of
                          verskillende tipes word          verskillende tipes benodig
                          benodig                          Laer koste in die aankoop
                          Groter uitgawes in die           en onderhoud van
                          aankoop en onderhoud van         verskillende implemente 
                          verskillende implemente 
          Bestuur         Moeilik – Kennis van meer        Eenvoudig – kennis van
                          as een produksie                 slegs een produksie area
                          area/Moeilik om 'n kundige       nodig/Maklik om 'n kundige
                          te word                         te word                              (4)

3.8      Arbeidwetgewing
3.8.1    Werker optrede en aksie
           Wet op Vergoeding van Beroepsbeserings en -siektes                                  (1)

3.8.2    Aksie geneem teen werker
            Dissiplinêre aksie                                                                 (1)

3.8.3    DRIE dissiplinêre stappe
           Werkers moet bewus wees dat daar optrede teenoor hulle sal wees 
           Moet gemik wees teenoor die oortreding en nie die werker nie 
           Gedoen word so gou moontlik na die oortreding 
           Moet altyd konsekwent wees 
           Straf moet by die oortreding pas 
           Moet nie die werk verwantskap belemmer                        (Enige 3)             (3)
3.9      Doelwitte bereik met motivering van plaaswerkers deur die
         plaasbestuurder
          Lei tot hoër produktiwiteit 
          Bou selfvertroue 
          Bevorder gevoel van tevredenheid 
          Werkers voel meer gewaardeer 
          Werkers voel deel van die bestuurspan                              (Enige 3)         (3)
3.10     Redes vir opleiding van plaaswerkers
          Dit kan lei tot bevordering / meer take
          Om kennis en vaardighede van die werker uit te brei 
          Tydbesparend omdat werkers die vereiste werk vinniger kan doen 
          Bespaar op herstel omdat werkers weet om die toerusting korrek te
            gebruik                                                     (Enige 3)               (3)
3.11     Psigoloiese behoeftes van plaaswerkers
          Aanvaarding deur ander 
          Gewaardeer te word 
          Erkenning te verkry 
          Selfvervulling                                                     (Enige 2)         (2)
                                                                                                 [50]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      9                        DBO/November 2021
                                      NSS– Nasienriglyne

VRAAG 4:             FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDERING,              INSAMELING,
                     WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING

4.1     Opstel van 'n begroting

                                   VERWAGTE UITGAWES
         ITEM                      HOEVEELHEID     PRYS PER            TOTALE
                                                    ITEM (R)           PRYS (R)
         Saad                     2 kg           400,00                   800,00
         Kunsmis                  850 kg         80,00/50 kg            1 360,00
         Vervoer                  17 sakke       5,00/50 kg                85,00
         Lone                     2 werkers      400,00                   800,00
         Verpakkingsmateriaal     1 500          1,50                   2 250,00
         Vervoer na die mark      6 ritte        300,00                 1 800,00
         Totaal uitgawes                                                7 095,00            (CA)

                                   VERWAGTE UITGAWES
         ITEM                     HOEVEELHEID      PRYS PER            TOTALE
                                                    ITEM (R)           PRYS (R)
         Produk                   1 500 bokse    15,00                 22 500,00

         Totaal inkomste                                               22 500,00            (CA)
         Verwagte wins                                                 15 405,00            (CA)
                                                                                             (10)

4.2      Balansstaat

4.2.1    Terminologie
         (a) Vaste bates
             Die bates aangekoop vir lang-termyn gebruik  en
             nie waarskynlik in kontant verander word nie, 
         (b) Depresiasie
             'n vermindering in die waarde van die bate met tyd verloop 
             weens gebruik of ouderdom 
         (c) Krediteur
              'n Persoon of maatskappy aan wie die plaas geld skuld                       (6)

4.2.2    Analisering inkomstestaat
          om te bepaal of die besigheid winsgewend is 
          om te bepaal of die besigheid teen 'n verlies werk 
          indien 'n verlies lei – bepaal hoekom en probeer om die situasie te
            beredder
          Indien 'n wins maak – bepaal hoe die wins verhoog kan word 
          Om begrote waardes te vergelyk en aanpassings te maak op die
            begroting                                                  (Enige 2)            (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       10                         DBO/November 2021
                                       NSS– Nasienriglyne

4.3      DRIE redes vir die koop van geprosesseerde produkte
          Het 'n langer rakleeftyd/raklewe 
          Makliker hanteerbaar 
          Makliker vervoerbaar 
          Makliker voorberei vir 'n maaltyd 
          Beskikbaar buite seisoen 
          Verbruikersvoorkeur                                               (Enige 3)          (3)

4.4      Die belangrikheid van gradering van produkte
          Om waarde toe te voeg by die produk 
          Om beter pryse op die mark te kry 
          Om 'n produk van uniforme kwaliteit voor te berei 
          Om vertroue by die verbruiker te verkry 
          Om gehalte te standaardiseer 
          Verbruikersvoorkeur                                               (Enige 3)          (3)

4.5      Risiko bestuur

4.5.1    Bestuur van risiko
          Dit verleng die aanvanklike rakleeftyd van die produk 
          Waarde word tot die produk bygevoeg 
          Minder kans vir beskadiging van die oorspronklike produk 
          Meer wins kan verkry                                              (Enige 3)          (3)

4.5.2    Hoeveelheid wins per bottel
          Wins = verkoopprys – gelykbreekpunt
                 = R116,00 – R82,00 
                 = R34,00                                                                       (2)

4.5.3    Uitvoer van vrugtesap
                                                OF       waarde = R16/€1  x €12 
                     = R192,00                                    = R192,00                    (3)

4.5.4    Invloed van wisselkoers op wins
           Omrede 'n swakker Rand, die inkomste sal verhoog 
           Met 'n hoër inkomste is dit meer moontlik om uit te brei 
           Laer risiko vir finansiering van die uitbreiding                 (Enige 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                     11                         DBO/November 2021
                                     NSS– Nasienriglyne

4.6      Oes van gewasse

4.6.1    Oes
          Is die proses waardeur die geproduseerde produk geoes/gesny 
          en versamel word vanaf die land/dier                                           (2)

4.6.2    Voordele van hand-oes
          Relatief goedkoop 
          Minder onderhoud 
          Minder beskadiging 
          Produkte kan geselekteer word, ryp vs. nie-ryp produkte        (Enige 3)       (3)

4.6.3    Doel waarvoor produkte gebruik word
          Vir verkope 
          Voedsel vir diere/mense 
          Bestanddele in … (medisyne/skoonheidsmiddels/huishoudelike produk)
          Vervaardiging 
          Verwerking                                                (Enige 4)            (4)

4.7      Aspekte oorweeg wanneer verpakkingsmateriaal ontwerp word vir
         landbouprodukte
           Koste effektief 
           Tipe materiaal 
           Beskerming van die produk 
           Voorsien inligting aan die verbruikers 
           Kenmerke om dit makliker te hanteer
           Maklik om op te druk
           Mense se aandag trek (handelsmerk / produkherkenning) 
           Eienskappe van die produk                              (Enige 3)              (3)

4.8      Hoof oorsaak van voedsel verrotting
          Lewendige mikrobes op die voedsel 
          Die teenwoordigheid van ensieme in die voedsel 
          Skade veroorsaak deur insekte/knaagdiere 
          Verkeerde hantering en oes van die produkte 
          Onvoldoende bergingsfasiliteite/temperatuur 
          Blootstelling aan lug (lug)                                    (Enige 4)       (4)
                                                                                           [50]

                                                           TOTAAL AFDELING B:              150
                                                               GROOTTOTAAL:                200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Management Practices Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-mg-eng/7938b7c1-fac7-4860-a063-938e6c3dbc23) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-eng/9a536048-c133-4be0-afab-1147d8ddd09a) — Agricultural Management Practices · QP · 2021 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-afr/aafb1c33-ebeb-4302-8199-6d0ee2d11d5c) — Agricultural Management Practices · QP · 2021 · Afr
- [Agricultural Management Practices May June 2021 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2021-mg-afr/6b3f7f9e-80ff-44f7-a0a9-25e7299812d1) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Afr
- [Agricultural Management Practices May June 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2021-mg-eng/a076169d-e242-42da-b940-02f9aa763cf2) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-mg-eng/fbd4805b-2f6a-4b69-a89d-e287ba4769a7) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Management Practices

- [Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-man-prac-atp-2023-24/b96dab7f-991b-40eb-b6f0-e901bdd21702) — ATP
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/9280cb2a-3144-480f-b0a9-4bb1feea08ca) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/e5be324a-5dfe-42f1-aa4e-2f28560d143a) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-xhosa-watermark/aa755849-d95b-4c8c-a3bf-a1accc02786f) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 IsiXhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-isixhosa-watermark/ca754d02-1e7b-4ca0-8dbb-d24d81e58863) — QP · 2024 · isiXhosa
- [Agricultural Management Practices Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-afr/649dc784-5b13-4ce7-8e43-095a176422ba) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
