# Agricultural Management Practices Grade 12 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-mg-afr/0036c1e0-f658-4ca7-93cf-b88877a79735
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Management Practices
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Management Practices](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-management-practices) › [Agricultural Management Practices Grade 12 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-mg-afr/0036c1e0-f658-4ca7-93cf-b88877a79735)

## About this document

Agricultural Management Practices · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                         LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

                                  NOVEMBER 2022

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                      Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                        2                    DBE/November 2022
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      Meervoudigekeuse-vrae
1.1.1    D 
1.1.2    A 
1.1.3    B 
1.1.4    C 
1.1.5    C 
1.1.6    B 
1.1.7    D 
1.1.8    D 
1.1.9    A 
1.1.10   C 
                                                                          (10 x 2)      (20)

1.2      Pasitems
1.2.1    H 
1.2.2    C 
1.2.3    B 
1.2.4    J 
1.2.5    E 
1.2.6    G 
1.2.7    F 
1.2.8    A 
1.2.9    K 
1.2.10   D 
                                                                          (10 x 2)      (20)

1.3      Landboukundige terme
1.3.1    Prosessering / Verwerking 
1.3.2    Versekering / Assuransie 
1.3.3    Kontrole 
1.3.4    Kapitaal 
1.3.5    Plaashek 
                                                                           (5 x 1)      (5)

1.4      Onderstreepte woorde
1.4.1    Rekords 
1.4.2    Arbeid / Werkers 
1.4.3    Planters 
1.4.4    Finansiële rekords 
1.4.5    Teikenmark 
                                                                           (5 x 1)      (5)

                                                             TOTAAL AFDELING A:         50

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                       3                         DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2:             FISIESE PLAASBEPLANNING

2.1      Effek van Covid-19 op produktiwiteit van plaaswerkers
          Die produktiwiteit neem af 
             want:
            o Afwesig van die werk as gevolg van siekte 
            o Tyd weg van die werk om die siekte te behandel 
            o Tyd weg van die werk a.g.v. blootstelling aan die siekte (kwarantyn) 
            o Lae effektiwiteit van arbeider as gevolg van lae energie vlakke 
            o Gesonde werkers moet oortyd werk                              (Enige 2)      (3)

2.2      Kapitaal

2.2.1    Verkry praktiese ondervinding
          Werk op 'n plaas wat die produk produseer 
          Vrywilliger op 'n plaas wat die produk produseer 
          Woon opleidingskursusse by 
          Gebruik konseltante om te help tydens aanvang van produksie 
                                                                        (Enige 1)            (1)

2.2.2    TWEE bronne van finansiering en nadele
                 BRON VAN                               NADEEL
               FINANSIERING
                                    Beperkte beskikbaarheid 
          Persoonlike (eie) fondse:
                                    Indien belegging aangewend word verlaag
          beleggings 
                                    toekomstige waarde 
                                    Moontlike misverstand in die rede vir lening /
          Lening van familie en     Uitdagings in terubetalingsvermoë
          vriende                  Ongelukkigheid of ongemaklikheid tussen
                                    familie en/of vriende 
          Geld geleen by beleggers Beperkte vryheid van aanwending 
          (aandeelhouers) 
          Geld geleen by die bank   Kan slegs teen sekere goedere geleen word 
          (oortrokke)              OF Rentekoers kan hoog wees 
          Krediet teen goedere      Projekte kan misluk wat lener in die skuld kan
          (produksie)              dompel 
                                    Kan enige tyd ophou of nie op 'n gereelde
          Toelae/skenking          basis uitbetaal word nie 
                                    Onvoldoende fondse om besigheid uit te brei 
                                                                         (Enige 2 x 2)      (4)

2.2.3    DRIE voordele van agritoerisme vir die boer
          Gee hoër markwaarde vir die boer se produkte 
          Bevorder kontantvloei 
          Bring diversifisering op die plaas 
          Daarstel van addisionele fasiliteite verhoog die waarde van die plaas 
          Kan dele van die plaas gebruik wat voorheen nie produktief was nie,
            bergagtig, riviere, ens.                                       (Enige 3)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                         4                           DBE/November 2022
                                        NSS – Nasienriglyne

2.3      DRIE elemente wat op 'n grondkaart gevind kan word
          Chemiese elemente  wat die minerale samestelling van die grond, die
            pH en grondreaksie beskryf 
          Fisiese elemente  wat die tekstuur, struktuur, kleur, gronddiepte en die
            water inhoud beskryf 
          Morfologiese elemente  wat die landvorm, grondprofiel en
            onderliggende gesteentes beskryf 
          Topografiese elemente  wat die helling en hoogte bo seevlak beskryf 
                                                                       (Enige 3 x 2)            (6)

2.4      Gronderosie voorkomende maatreëls

2.4.1    Kontoerwalle                                                                          (1)

2.4.2    Windbrekers                                                                           (1)

2.4.3    Dekgewasse                                                                            (1)

2.4.4    Nulbewerking                                                                          (1)

2.4.5    Terrasse                                                                              (1)

2.5      Grondreaksie

2.5.1    Tipe grond by pH 10
          Brakgrond/Alkaliese (Basis) grond                                                   (1)

2.5.2    pH waarde waarby meeste nutriënte beskikbaar is vir die plant
          6                                                                                   (1)

2.5.3    Invloed van lae pH en hoë pH op die beskikbaarheid van plantnutriënte
           In effens suur gronde, nutriënte is meer beskikbaar vir gebruik deur
             plante 
           In effens alkaliese gronde, nutriënte is minder beskikbaar 
           In gronde met ‘n baie hoë en baie lae pH is baie min nutriënte beskikbaar 
                                                                                  (Enige 2)     (2)

2.5.4    Stof wat 'n boer tot grond met hoë pH toevoeg
          Gips/Kalsiumsulfaat (CaSO4)                                                         (1)

2.5.5    Stof wat 'n boer toevoeg tot grond met 'n lae pH
          Landboukalk/Kalsiumkarbonaat (CaCO3) 
          Dolomitiesekalk 
          Kalsitiesekalk                                                       (Enige 1)      (1)

2.6      Daaglikse voedselinname
          Daaglikse voedselinname          = massa van dier x 2,3%
                                            = 650 kg x 2,3% 
                                            = 14,95 kg
                                            = 15 kg                                            (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      5                       DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

2.7      Gevolge van bewerking van 'n onbedekte, fyn saadbed
          Die produksievermoë verminder 
            want:
            o Grondtemperature is baie hoër 
            o Winderosie kan plaasvind 
            o Watererosie kan plaasvind 
            o Verminder waterinfiltrasie 
            o Grondwater minder beskikbaar 
            o Grondkoolstof gaan verlore in die atmosfeer as CO2        (Enige 2)       (3)

2.8      Onderskei tussen bestaansboerdery en kommersiële boerdery

                                   BESTAANSBOERDERY            KOMMERSIËLE
                                                                 BOERDERY
          Risiko                   Hoog / Laag              Laag / Hoog 
          Kapitale belegging       Min / Laag               Baie / Hoog 
          Bestuursvaardighede      Minder / Laag            Meer / Hoog                (6)

2.9      Boerderytegniek

2.9.1    Identifikasie van boerderytegniek
           Presisieboerdery                                                            (1)

2.9.2    Presisieboerdery toestelle in die scenario
          GPS toestel 
          VTT toestel (VRT)                                             (Enige 1)      (1)

2.9.3    VIER voordele van presisieboerdery
          Vergelyk oesinformasie van verskillende areas na geoes is 
          Identifiseer swak dele in die land 
          Voorkom vermorsing van insette 
          Veranderlike bemesting / besproeiing 
          Monitor produksie terwyl gewasse geoes word 
          Laer insetkoste / Hoër wins                                  (Enige 4)       (4)

2.9.4    Ander presisie boerdery toestelle nie in die scenario nie
          GIS kaarte 
          Oes monitors 
          Hommeltuig (Drone)
          Gerekenariseerde toerusting/programme
          Multi-spektrumkamera                                          (Enige 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                     6                        DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

2.10     Agritoerisme

2.10.1   Die produksiebesigheid van die scenario
          Agritoerisme                                                                 (1)

2.10.2   Verkry informasie
          Mondelings 
          Vraelys 
          Beoordeling op elektroniese media (Facebook; selfoon) 
          Kommentaar/klagte book/boks                                  (Enige 2)       (2)
                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                     7                      DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:             BESIGHEIDSPLAN, ENTREPRENEURSKAP, BEMARKING,
                     PRYSVASSTELLING EN BESTUURSPROSES

3.1      Voordele van goeie beplanning
          Beplanning fokus op doelstellings en doelwitte 
          Effektiwiteit verhoog 
          Verandering word vinnig waargeneem 
          Waarborg die gladde verloop van boerdery aktiwiteite 
          Noodsaaklike norme en standaarde word vasgestel en gehandhaaf 
          Boer se insig verbeter 
          Take op die plaas kan gekoördineer word 
          Word makliker om groeptake te identifiseer en te delegeer  (Enige 3)       (3)

3.2      Menseverhoudingsvaardighede van 'n entrepreneur
          Onderhandelingsvaardighede 
          Kommunikasievaardighede 
          Interpersoonlike vaardighede 
          Handhaaf goeie mense verhoudinge 
          Goeie leierskap 
          Goeie bestuursvaardighede                                  (Enige 2)       (2)

3.3      Besigheidsplan

3.3.1    Komponente van die besigheidsplan wat verander moet word
          Produk beskrywing 
          Mark analise 
          Finansiële plan 
          Operasionele plan / Bestuursplan 
          SSGB-analise (SWOT)
          Risiko-analise 
          Infrastruktuur-analise
          Bylae / Addendums                                          (Enige 4)       (4)

3.3.2    Bespreek faktore om in ag te neem wanneer 'n nuwe onderneming begin
         word
          Die gemak waarmee die nuwe onderneming by die bestaande
            onderneming geïnkorporeer kan word
          Die winsgrens van die nuwe produk 
          Die beskikbaarheid van hulpbronne 
          Die bestuursvaardighede van die boer 
          Die bemarkingsmoontlikhede van die nuwe produk 
          Opleiding van werkers 
          Die risko’s om ‘n besigheid te begin                    (Enige 3)          (3)

3.4      Bemarking

3.4.1    Bemarkingsketting
          Bemarkingsketting/Landboubesigheidsketting                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                     8                       DBE/November 2022
                                    NSS – Nasienriglyne

3.4.2    TWEE faktore wat die bemarking van die produk by stadium D bemoeilik
          Verrotting 
          Bederfbaarheid 
          Tekort aan stoorfasiliteite 
          Onvoldoende vervoermetodes 
          Ongelukke 
          Diefstal 
          Prys                                                     (Enige 2)          (2)

3.4.3   TWEE aksies om die bemarkingsketting te verbeter
         Verbeter toegang tot mark inligting 
         Verbeter padvervoer infrastruktuur 
         Verskaf stoorfasiliteite om ooraanbod te verhoed 
         Verskaf toegang tot finansiering 
         Gebruik van verkoelde vervoer om verrotting/bederf te voorkom                 (2)
                                                                        (Enige 2)

3.5      VIER bemarkingsfunksies
          Vervoer 
          Storing 
          Verpakking 
          Preservering en voedselveiligheid 
          Bemarkingsinformasie 
          Prosessering 
          Finansiering en neem van risiko's 
          Verkope 
          Standardisasie en gradering                                 (Enige 4)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                                     9                          DBE/November 2022
                                                    NSS – Nasienriglyne

3.6      Produkvraag en aanbod

3.6.1    Vraag en aanbod vir 'n landbouproduk

                               Die effek van vraag en aanbod op die prys
                                         van 'n landbouproduk
                          25

                          20

            Prys (R/kg)
                          15

                                                                                           AANBOD
                          10
                                                                                           VRAAG

                           5

                           0
                               300   400    500    600    700    800      900   1000
                                           Hoeveelheid van produk (kg)

         Assesseringsrubriek
            Korrekte opskrif 
            X-as (Hoeveelheid kg), Y-as (Prys R/kg) – byskrifte en korrek
             gekalibreer 
            VRAAG akkurate beginpunt  opvolgwaardes tot einde van grafiek 
            AANBOD akkurate beginpunt  opvolgwaardes tot einde van grafiek                              (6)

3.6.2    Ewewigsprys vir die produk
          R14,00                                                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                     10                       DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

3.6.3   Afleiding van beskikbaarheid en prys van produk
         Vraag verdubbel by prys R18,00:
            Vraag = vorige vraag x 2
                    = 550 x 2
                    = 1 100 kg 

           Aanbod neem toe met 20% by prys R18,00:
        o   Aanbod toename:
            Toename = % x hoeveelheid
                      = 20/100 x 950 kg OF 20% x 950 kg OF 0,2 x 950 kg
                      = 190 kg 

             Aanbod by R 18,00 + 20% toename:
              Totale aanbod = 950 kg + 190 kg
                            = 1 140 kg 
        OF
        o Aanbod by R18,00 + 20% toename:
           Totaal = % x hoeveelheid + aantal
                  = (20/100 x 950 kg)+ 950 kg = 1 140 kg  OF
                  = (20% x 950 kg)  + 950 kg = 1 140 kg  OF
                  = (0,2 x 950 kg)  + 950 kg = 190 kg + 950 kg = 1 140 kg 
                                                                     (Enige 1 x 2)

        o   Beskikbaarheid
                Daar sal 'n klein ooraanbod van die produk wees 
                Aanbod is meer as vraag                                (Enige 1)
        o   Prys
                Die prys sal effens afneem                                              (5)

3.7      Bemarkingsisteem

3.7.1    Die bemarkingstelsel getoon in die diagram
          Vrye bemarkingstelsel                                                        (1)

3.7.2    Vergelyking van die vrye bemarkingstelsel met koöperatiewe bemarking
          Vrye bemarkingstelsel – minder prys stabiliteit 
          Koöperatiewe bemarking – meer stabiele pryse                                 (2)

3.7.3    Invloed van die Wet op Verbruikersbeskerming (Wet 68 of 2008)
           Dit bevoordeel 'n billike, toeganklike en volhoubare mark
           vir verbruikersprodukte en -dienste                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                     11                       DBE/November 2022
                                     NSS – Nasienriglyne

3.8      Plaasbestuur

3.8.1    Definisie van plaasbestuur
          Die effektiewe kombinering/koördinering van hulpbronne  om 'n
             spesifieke doel/maksimum wins te bereik                                    (2)

3.8.2    Stappe om effektiewe beheer van werkers te verkry
          Stel standaarde 
          Meet prestasies 
          Evalueer prestasies 
          Regstellende maatreëls                                        (Enige 2)      (2)

3.9      Indiensnemingskontrak

3.9.1    Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997)
          Werksure 
          Voorwaardes van diensbeëindiging 
          Lone/salarisse                                                (Enige 1)      (1)

3.9.2    Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995)
          Bevorder vrede en demokrasie in die werkplek 
          Bevorder ekonomiese ontwikkeling en sosiale geregtigheid 
          Affiliasie by vakbonde en reg om te staak                     (Enige 1)      (1)

3.9.3    Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Wet 97 van 1998)
          Voorneme is om die vaardighede van die werkersmag te ontwikkel 
          Daardeur ontwikkel werksvooruitsigte en kwaliteit van lewe  (Enige 1)        (1)

3.9.4    Wet op uitbreiding van Sekerheid en Verblyfreg (Wet 62 van 1997)
            Maak voorsiening vir regsprosesse waardeur 'n grondeienaar ŉ
             uitsettingsbevel teen 'n werknemer kan uitreik 
            ‘n Boer kan vervolg word indien ‘n werknemer onwettig van ‘n plaas
             afgesit word 
            Sekuriteit van plaaswerkers wat inwoon                   (Enige 1)         (1)

3.10     Motivering deur kommunikasie
          Kommunikeer doelstelling en doelwitte van die boerdery aan die werkers
            en maak seker dat hulle dit verstaan 
          Kommunikeer die kwalitatiewe en die kwantitatiewe standaarde van die
            werk wat verwag word 
          Kommunikeer doelstelling en doelwitte deur 'n persoonlike voorbeeld met
            betrekking tot optrede en opleiding daar te stel 
          Kommunikeer dat die werkers ten volle verantwoordelik is vir hulle
            optrede                                                      (Enige 2)       (2)

3.11     Hoofdoel om ŉ plaasproduk te adverteer
          Stel mense in kennis van die nuwe produkte 
          Oorreed mense om die produk te koop 
          Stel mense in kennis van spesiale aanbiedings                 (Enige 2)      (2)
                                                                                         [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      12                      DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:             FINANSIËLE BEPLANNING, REKORDERING, INSAMELING,
                     WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING

4.1      Tipe begroting

4.1.1    Byvoeg van prosesseringseenheid
           Kapitale begroting 
           Uitbreidingsbegroting 
           Ontwikkelingsbegroting                                      (Enige 1)       (1)

4.1.2    Seisoenale werkers
            Arbeidsbegroting                                                           (1)

4.1.3    Vloei van geld
            Kontantvloei/kontant begroting                                             (1)

4.1.4    Gekombineerde prosesseringseenhede
           Geheelplaas/Heelplaasbegroting                                              (1)

4.2      DRIE hoof kenmerke van 'n kontantvloeibegroting
          Dui die vloei van geld in en uit ‘n rekening aan 
          Inkomste en uitgawes word aangeteken in die spesifiek maand waarin dit
           gebeur, in vergelyking met die verskillende aktiwiteite 
          Die tydgleuf waarin kontant ontvang of uitgegee word sal die bankbalans
           beïnvloed 
          Word gewoonlik opgestel vir 'n seisoen of een jaar            (Enige 3)      (3)

4.3      Betaalstrokie van plaaswerker

4.3.1    BETAALSTROKIE – Permanente werker of los werker
          Permanent/voltyds in diens 
         Rede:
          Indiensnemingsdatum is 2015-08-01 
          Betaalperiode is ŉ volle maand 
          Werker het oortyd verdien 
          Werker kry ŉ salaris nie ŉ loon nie                           (Enige 2)      (3)

4.3.2    BETAALSTROKIE – Voordele van die aftrekking van WVF
          Wanneer 'n plaaswerker sy/haar salaris verloor  kan die plaaswerker
            van die WVF-fonds van die regering eis                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      13                         DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

4.3.3    BETAALSTROKIE – Oortyd verdien
          Oortyd = ure gewerk x tarief/uur x dubbel tyd vir publieke vakansiedag
                  = (8 ure x R61,08/uur)  x 2  = R977,28 

                     OF   16 ure  x R61,08/uur  = R977,28 
                     OF   R122,16  x 8  = R977,28 
                     OF   R61,08 x 2  = R122,16        R122,16 x 8 = R977,28 
                     OF   R61,08 x 8 = R488,64          R488,64 x 2  = R977,28 
                                                                                            (3)

4.3.4    BETAALSTROKIE – Netto verdienste
          Netto verdienste = Basiese salaris + Oortyd
                            = R10 750,00  + R 977,28 (CA)
                            = R11 727,28                                                   (3)

4.4      Rekordhouding
                                       HANDGESKREWE                REKENAAR
                                             NOTAS
          Hoeveelheid data          klein / minder            baie / meer 
          Presisieboerdery          nie moontlik / moeilik    moontlik / maklik 
          Toegang tot inligting     stadig / moeilik          vinnig / maklik             (6)

4.5      DRIE nadele van meganiese oes
          Duur 
          Gespesialiseerd 
          Vereis instandhouding 
          Kapitaalintensief 
          Werksverliese 
          Benodig opgeleide werkers 
          Selektiewe oes nie moontlik nie 
          Mag produkte beskadig                                            (Enige 3)      (3)

4.6      Etikettering van geprosesseerde landbouprodukte

4.6.1    DRIE aspekte wat bewys dat die produk                   voldoen    aan      die
         etiketteringswette
          Die handelsnaam 
          Beskrywing van inhoud 
          Opdieningsvoorstelle 
          Naam en straatadres van die vervaardiger 
          Lys van bestanddele 
          Beste voor-datum                                                 (Enige 3)      (3)

4.6.2    EEN aspek nie op die etiket nie
          Voedingswaarde-inligting 
          Hoeveelheid van die produk 
          Waarskuwing vir allergieë 
          Preserveermiddels 
          Vervaldatum en vervaardigingsdatum                               (Enige 1)      (1)
Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      14                         DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

4.6.3   Betekenis van die BESTE VOOR-datum
         Die smaak en tekstuur mag nie meer goed wees na die datum nie 
         Die BESTE VOOR datum gaan oor kwaliteit en nie veiligheid nie
         Die voedsel sal veilig wees om te eet na hierdie datum, maar nie van die
            beste gehalte wees nie                                     (Enige 2)            (2)

4.6.4    Winsgewend om die vereniging se logo op die etiket van die produk te
         plaas
          Mense wat aan die vereniging behoort of die vereniging se beleid
            goedkeur sal vertroue in die produk hê en dus die produk koop  wat
            verkope sal vermeerder en die wins laat toeneem 
          Dit is ŉ goeie bemarkingstrategie  en sal daarom verkope vermeerder en
            dus wins laat toeneem                                     (Enige 1 x 2)        (2)

4.7      Verpakkingsmateriaal

4.7.1    TWEE houers wat moeilik sal ontbind
          Plastiekbakkie 
          Geweefde nylonsak                                                               (2)

4.7.2    Verminder die negatiewe omgewingsimpak van verpakkingsmateriaal
          Vervang plastiek met karton 
          Verbruiker bring eie vermakingsmateriaal 
          Gebruik verpakkingsitems gemaak van herwinde materiaal 
          Druk instruksies t.o.v. die korrekte wegdoen/hergebruik van die verpakking
            op die verpakkingsitem                                          (Enige 3)      (3)

4.8      Verskil tussen pasteurisasie en sterilisasie
                                         PASTEURISASIE            STERILISASIE
          Uitskakeling van mikrobes    Gedeeltelik/Minder     Totaal / Meer 
          Impak op voedingswaarde      Laag                   Hoog 
          Berging                      Lae temperatuur         Kamertemperatuur
                                       (verkoeling)           (spens) 
                                       Minder geskik oor       Meer geskik oor die
                                       die lang termyn        lang termyn                 (6)

4.9      Doel van droging van voedsel
           Is om die voginhoud te verlaag  tot ŉ spesifieke vlak
           dit sal die groei van mikro-organismes beperk 
           Om rakleeftyd te verleng                                       (Enige 2)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Landboubestuurspraktyke                      15                     DBE/November 2022
                                      NSS – Nasienriglyne

4.10     TWEE ander voordele van blansjering
          Help om die kleur, smaak en tekstuur te stabiliseer 
          Dit versag groente en maak die groente
            o vinniger om te kook 
            o makliker om te verpak 
           Om rakleeftyd te verleng                                   (Enige 2)       (2)
                                                                                        [50]

                                                             TOTAAL AFDELING B:         150
                                                                 GROOTTOTAAL:           200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Management Practices Nov 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-mg-eng/fbd4805b-2f6a-4b69-a89d-e287ba4769a7) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-eng/eee601b6-6800-4882-b0eb-bf1b28026bcb) — Agricultural Management Practices · QP · 2022 · Eng
- [Agricultural Management Practices Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2022-afr/a9cf52ae-71e8-488a-ad7a-4b9c73373447) — Agricultural Management Practices · QP · 2022 · Afr
- [Agricultural Management Practices May June 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2022-mg-eng/3ead284b-ff8f-428e-aeeb-dd80cc8d6f76) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Eng
- [Agricultural Management Practices May June 2022 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2022-mg-afr/ed17f506-6884-4398-8ce2-e73e6214b4cb) — Agricultural Management Practices · Memo · 2022 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2021-mg-eng/7938b7c1-fac7-4860-a063-938e6c3dbc23) — Agricultural Management Practices · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Management Practices

- [Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-man-prac-atp-2023-24/b96dab7f-991b-40eb-b6f0-e901bdd21702) — ATP
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/9280cb2a-3144-480f-b0a9-4bb1feea08ca) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/e5be324a-5dfe-42f1-aa4e-2f28560d143a) — QP · 2025 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-xhosa-watermark/aa755849-d95b-4c8c-a3bf-a1accc02786f) — QP · 2024
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 IsiXhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-isixhosa-watermark/ca754d02-1e7b-4ca0-8dbb-d24d81e58863) — QP · 2024 · isiXhosa
- [Agricultural Management Practices Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-afr/649dc784-5b13-4ce7-8e43-095a176422ba) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
