# Agricultural Management Practices Grade 12 2024 Memo (Afr)

> Grade 12 Agricultural Management Practices memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-mg-afr/c28fccf2-0ed3-42e3-8e66-7ce48a7428a7
- Updated: 2026-10-29
- Subject: Agricultural Management Practices
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Agricultural Management Practices](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/agricultural-management-practices) › [Agricultural Management Practices Grade 12 2024 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-mg-afr/c28fccf2-0ed3-42e3-8e66-7ce48a7428a7)

## About this document

Agricultural Management Practices · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                              SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                        LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE

                                  NOVEMBER 2024

                                  NASIENRIGLYNE

PUNTE: 200

                     Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Landboubestuurspraktyke                       2                    DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

AFDELING A

VRAAG 1

1.1      Meervoudigekeuse-vrae

1.1.1    C ✓✓
1.1.2    B ✓✓
1.1.3    B ✓✓
1.1.4    A ✓✓
1.1.5    D ✓✓
1.1.6    C ✓✓
1.1.7    A ✓✓
1.1.8    B ✓✓
1.1.9    C ✓✓
1.1.10   A ✓✓                                                            (10 x 2)      (20)

1.2      Pasitems

1.2.1    E ✓✓
1.2.2    A ✓✓
1.2.3    J ✓✓
1.2.4    C ✓✓
1.2.5    G ✓✓
1.2.6    B ✓✓
1.2.7    I ✓✓
1.2.8    H ✓✓
1.2.9    F ✓✓
1.2.10   L ✓✓                                                           (10 x 2)       (20)

1.3      Landboukundige Terme

1.3.1    Reënval / Reën ✓
1.3.2    Bodemopname / Grond evaluasie ✓
1.3.3    Plaashek bemarking ✓
1.3.4    Stoor / Storing ✓
1.3.5    Inkomstestaat ✓                                                  (5 x 1)      (5)

1.4      Onderstreepte Woorde

1.4.1    Deklaagbewerking/'mulch' ✓
1.4.2    Prys ✓
1.4.3    Koördinasie ✓
1.4.4    Fermentasie ✓
1.4.5    Datum ✓
                                                                          (5 x 1)      (5)

                                                            TOTAAL AFDELING A:         50

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Landboubestuurspraktyke                        3                        DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

AFDELING B

VRAAG 2:             FISIESE PLAASBEPLANNING

2.1      Topografie en helling

2.1.1    Beskryf helling vir plantproduksie
         • Dit is 'n matige helling ✓ – met beperkte gebruik vir plantproduksie ✓
         • Dit is 'n matige helling ✓ – aangeplante weiding en bosbou. ✓
                                                                          (Enige 1 x 2)      (2)

2.1.2    Noem TWEE maatreëls om area te verbeter
         • Skep kontoerwalle ✓
         • Skep terrasse ✓
         • Strookverbouing ✓
         • Plant teen die helling ✓                                          (Enige 2)       (2)

2.2      Grondgesondheid en struktuureienskappe

2.2.1    Noem TWEE boerderypraktyke om grondgesondheid te verbeter
         • Deklaagbewerking ✓
         • Wisselbou ✓
         • Voeg organiese materiaal by ✓
         • Gebruik die regte boerderymetodes ✓
         • Geen gebruik van chemikalieë ✓                         (Enige 2)                  (2)

2.2.2    Beskryf die eienskappe van 'n enkelkorrel grondstruktuur
         • Is gewoonlik los ✓
         • Laag in nutriënte ✓
         • Swak waterkapasiteit / watervashouvermoë ✓
         • Hoë waterinfiltrasie ✓
         • Goeie deurlugting ✓                                               (Enige 2)       (2)

2.2.3    Verduidelik die effek van die blokagtige struktuur op bewerkbaarheid
         • Is moeilik om te bewerk ✓ want die grondpartikels is dig teen mekaar
             gepak ✓                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Landboubestuurspraktyke                                       4                         DBE/November 2024
                                                      NSS – Nasienriglyne

2.3      Grondtemperatuur

2.3.1    Teken dubbelstaafgrafiek van die grondtemperatuur lesings

                                       TEMPERATUUR BY VERSKILLENDE DIEPTES EN
                                          BY VERSKILLENDE TYE VAN DIE DAG
                               30

            Temperatuur (°C)
                               25
                               20
                               15
                                                                                    op die oppervlak
                               10
                                                                                    20 cm diep
                               5
                               0
                                    6:00   8:00 10:00 12:00 14:00 16:00 18:00
                                                 Tydvan
                                                Tyd  vandie
                                                          diedag
                                                             dag (ure)

         Rubriek
         • Regte opskrif ✓
         • Korrekte tipe grafiek (Dubbel staafgrafiek) ✓
         • Alle oppervlak stawe korrek en sleutel ✓
         • Alle 20 cm diep stawe korrek en sleutel ✓                                                         (4)

2.3.2    Beskryf kortliks die tendens van temperatuur op oppervlak
         • Temperatuur variasie is hoog ✓
         • Begin laag, word warmer en koel dan weer af ✓
         • Temperatuur neem toe tot 14:00 en neem dan weer af ✓                              (Enige 1)      (1)

2.3.3    Noem TWEE praktyke om temperatuurskommelinge te verminder
         • Deklaagbewerking ✓
         • Skep skaduwee ✓
         • Besproeiing ✓                                         (Enige 2)                                  (2)

2.3.4    Lei die optimale tydgleuf vir plantgroei
         • 11:00 – 18:00 ✓✓                                         (Enige tydgleuf binne die tydgleuf)     (2)

2.4      Menslike hulpbronne en invloed op produktiwiteit

2.4.1    Evalueer die aksies geneem rakende die werker
                                                                                                            (1)
         • Die aksie om die werker te verwyder was korrek ✓
         Regverdiging
         • Gesondheidspraktisyn moet eers die gesondheid van die werker
             assesseer ✓
         • Is dit moontlik om siektes oor te dra deur voedsel ✓
         • Siekte kan versprei na ander werkers ✓               (Enige 1)                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Landboubestuurspraktyke                       5                         DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

2.4.2    Noem aansteeklike siekte
         • Tuberkulose / TB ✓
         • Verkoue ✓
         • COVID ✓                                                          (Enige 1)       (1)

2.4.3    Besluit geneem vir werker met MIV-positiewe status
         • Nee ✓
         Rede                                                                               (1)
         • MIV kan nie deur voedsel oorgedra word van een persoon na 'n ander ✓
         • Die prosesse gebruik vir prosessering raak ontslae van enige biologiese
            kontaminasie ✓                                          (Enige 1 rede)          (1)

2.5      Noem belangrike faktore wat bank in ag neem om krediet te gee
         • Vermoë om die lening terug te betaal / is die aansoeker solvent ✓
         • Aanvullende sekuriteit (kollateraal) beskikbaar gestel deur die applikant ✓
         • Die aansoeker se kredietwaardigheid / krediettelling ✓
         • Die tipe belegging waarvoor krediet benodig word ✓
         • Risiko verbonde aan die belegging deur die boer ✓                 (Enige 2)      (2)

2.6      Plantegroei vir weiding

2.6.1    Berekening van weiding beskikbaarheid
         • Verlore weiding = (weiding geproduseer x verlore weidingsfaktor)
                            = (4 200 kg x 0,4)
                            = 1 680 kg ✓
            Weiding beskikbaar = weiding geproduseer – verlore weiding
                                 = 4 200 kg – 1 680 kg (CA)✓
                                 = 2 520 kg ✓
                                             OF
         •   Weiding beskikbaar = weiding geproduseer –
                                      (weiding geproduseer x verlore weidingsfaktor)
                                 = 4 200 kg – ✓ (4 200 kg x 0,4) ✓
                                 = 4 200 kg – 1680 kg
                                 = 2 520 kg ✓
                                             OF
         • Weiding beskikbaar = weiding geproduseer x beskikbare weidingsfaktor
                                = 4 200 kg x 0,6 ✓✓
                                = 2 520 kg ✓                                                (3)

2.6.2    Berekening van die aantal diere
         • Aantal diere = weiding beskikbaar ÷ weidingsvereistes
                        = 2 520 kg (CA) ÷ 10,55 kg/dier/dag ✓
                        = 238,86
                        = 238 ✓✓ beeste/dag                                                 (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Landboubestuurspraktyke                       6                       DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

2.7      Gronddegradasie

2.7.1    Gee ander voorbeelde van gronddegradasie
         • A – gronderosie / korsvorming / kompaktering van grond ✓
         • B – versuring / voedingstofwanbalans / verlore beskikbare nutriënte ✓
         • C – vermindering in mikro-organismes / verlies aan koolstof / besoedeling
                deur natuurlike afvalprodukte / oorgroei van mikro-organismes ✓           (3)

2.7.2    Noem TWEE landbou praktyke wat gronddegradasie veroorsaak
         • Gebruik van swaar masjinerie ✓
         • Oorgebruik van chemiese stowwe ✓
         • Oorbeweiding ✓
         • Monokultuur ✓
         • Swak bewerkingspraktyke ✓
         • Oorbesproeiing ✓
         • Aanhoudende bewerking op dieselfde diepte ✓            (Enige 2)               (2)

2.7.3    Stel TWEE beheermaatreëls voor vir oppervlakwater afloop
         • Deklaagbewerking ✓
         • Dekgewasse ✓
         • Kontoerbewerking ✓
         • Terrasse ✓
         • Geenbewerking ✓
         • Kontoerwalle / riwwe ✓
         • Gebruik beheerde besproeiing ✓                                  (Enige 2)      (2)

2.8      Presisie boerdery

2.8.1    Identifiseer intensiewe produksie metode
         • Presisie boerdery ✓                                                            (1)

2.8.2    Identifiseer tegnologiese toerusting gebruik met aanplant van gewasse
         • Globale Posisioneringstelsel (GPS) ✓
         • Geografiese Inligtingstelsel (GIS) ✓                                           (2)

2.8.3    Bespreek TWEE faktore wat die tipe tegnologie bepaal
         • Die inkomstepotensiaal van 'n boerdery onderneming ✓ – hoër inkomste
            ondernemings kan bekostig om duur tegnologie aan te koop ✓
         • Aard van die boerderymetode / tipe gewas ✓ – intensiewe of hoë
            insetstelsels benodig meer gevorderde tegnologie ✓
         • Skaal van boerderystelsel ✓ – grootskaalse boerderystelsels benodig
            meer masjinerie en tegnologie ✓
         • Die topografie van die plaas ✓ – tegnologie moet pas by die area wat
            bewerk word ✓                                            (Enige 2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Landboubestuurspraktyke                      7                        DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

2.9      Agritoerisme bemarking en bydra

2.9.1    Noem TWEE maniere hoe agritoerisme bemark kan word
         • Adverteer op verskillende gedrukte media ✓
         • Promosies ✓
         • Toeragente ✓
         • Adverteer op verskillende elektroniese media platforms ✓
         • Radio / TV-advertensies ✓
         • Reklamebord ✓                                                  (Enige 2)       (2)

2.9.2    Dui agritoerisme se bydra tot die waarde van die boerdery onderneming
         aan
         • Verbetering in fasiliteitete en infrastruktuur ✓
         • Vermeerder inkomste ✓
         • Diversifisering verminder risiko's ✓
         • Vermeerder bemarkingswaarde van die grond ✓                 (Enige 2)          (2)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Landboubestuurspraktyke                       8                        DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

VRAAG 3:             BESIGHEIDSBEPLANNING, ENTREPRENEURSKAP,
                     BEMARKING. PRYSBEPALING EN DIE BESTUURSPROSES

3.1      Besigheidsplan

3.1.1    Noem missiestelling
         • Korttermyndoelwitte ✓                                                           (1)

3.1.2    Noem visiestelling
         • Langtermyndoelwitte ✓                                                           (1)

3.1.3    Bespreek redes vir ontwikkeling van 'n besigheidsplan
         Besigheidsplan:
         • Toets die uitvoerbaarheid ✓ van die besigheidsidee ✓
         • Toets die lewensvatbaarheid ✓ van die besigheidsidee ✓
         • Bepaal die finansiële behoeftes ✓ deur samestelling van 'n begroting ✓
         • Aansoek vir kapitaal ✓ van finansiële instellings ✓
         • Bepaal daaglikse aktiwiteite ✓ as deel van produksieplan ✓
         • Posisie van die onderneming – huidiglik – toekoms ✓ en hoe om daar te
           kom✓
         • Bekom kennis van bemarking ✓ wat relevant is tot die onderneming ✓
                                                                        (Enige 2 x 2)      (4)

3.2      Noem die aspekte vir marknavorsing
         • Bemarkingsdinamiek, patrone en seisoensgebondenheid ✓
         • Verbruikers – demografie ✓
         • Marksegmente ✓
         • Teikenmark ✓
         • Verbruiker behoeftes / voorkeure / besluite ✓
         • Soortgelyke produkte – of kompetisie in die mark ✓
         • Huidige verkope in die industrie ✓
         • Norme in die industrie ✓
         • Betroubare verskaffers ✓                                         (Enige 3)      (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Landboubestuurspraktyke                      9                      DBE/November 2024
                                     NSS – Nasienriglyne

3.3      Scenario – Moringa-bome

3.3.1    Identifiseer eienskappe van 'n entrepreneur vanuit die scenario
         • Wil 'n nuwe besigheid begin ✓
         • Visionêr / kreatief ✓
         • In staat om 'n besigheidsgeleentheid raak te sien ✓
         • Ondersoekende vaardighede ✓
         • Daarstel van nuwe / unieke produkte ✓
         • Bereid om risiko’s te neem ✓                                  (Enige 3)      (3)

3.3.2    Motiveer die redes vir waardetoevoegingsgeleenthede
         • “kan gekook of fyngedruk word”
         • “kan gestoor word as droë poeier vir verskeie maande sonder die verlies
           van voedingswaarde” ✓                                          (Any 1)       (1)

3.3.3    Dui diversifiseer of spesialiseer aan                                          (1)
         • Diversifiseer ✓
         Motiveer
         • Die boer, boer met graan en plant Moringa bome, wat beteken dat die
           boer diversifiseer ✓
         • Die boer, boer met twee verskillende gewasse ✓            (Enige 1)          (1)

3.4      Noem DRIE voordele van produk spesialisasie
         • Minder uitgawes in die aankoop van ander implemente ✓
         • Ongekompliseerde bestuur ✓
         • Vaste markte ✓
         • Verhoog produktiviteit ✓                                                     (3)

3.5      Noem VIER bestuursbeginsels
         • Beplanning ✓
         • Organisering ✓
         • Motivering / Leierskap ✓
         • Koördinering ✓
         • Kontrole ✓                                                    (Enige 4)      (4)

3.6      Noem redes om aan produkorganisasies te behoort
         Produkorganisasies:
         • Onderhandel kredietterme met banke namens die boere ✓
         • Organiseer insette en onderhandel korting namens die boere ✓
         • Organiseer markte vir boere ✓
         • Voorsien tegniese/wetenskaplike vaardighede aan die boere ✓
         • Voorsien mark informasie / inligting ✓
         • Adverteer en promoveer landbouprodukte ✓                     (Enige 3)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Landboubestuurspraktyke                       10                        DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

3.7     Vraag en aanbod

3.7.1   Identifiseer ewewigsprys
        • R80 ✓/kg ✓
                                              OF
        • Tagtig rand ✓per kilogram ✓        (✓ vir montêre waarde en ✓ vir eenheid)          (2)

3.7.2   Verduidelik die waarde van die ewewigsprys
        • By ewewigsprys is die prys wat die koper wil betaal presies dieselfde prys
          as wat die verkoper bereid is om te aanvaar,✓ dit maak die prys
          aanvaarbaar ✓
        • Dit is die enigste volhoubare prys ✓ waar aanvraag gelyk is aan aanbod ✓
        • Hierdie prys is volhoubaar ✓, want die aantal wat verbruikers wil koop is
          gelyk aan die aantal verskaf deur die produseerders ✓
        • By hierdie prys sal daar geen oorskot✓ of tekort ✓van die produk op die
          mark wees nie                                                 (Enige 1 x 2)        (2)

3.7.3   Verduidelik kortliks die tekort aan produk
        • Verbruikers koop meer as die prys laag is ✓
        • Boere verskaf / bemark minder van die produk as die prys laag is ✓
        • Politieke onstabiliteit / politieke faktore kan bemarking voorkom ✓
        • Natuur rampe / hael / vloede / droogte kan produkte vernietig ✓
        • Seisoenale opbrengs kan lei tot tekorte in ander seisoene ✓
        • Logistiek / vervoer / invoer probleme kan vertragings in die mark veroorsaak
          ✓                                                                   (Enige 2)      (2)

3.7.4   Stel oplossings voor vir die voorkoming van tekorte in landbou produkte
        • Verander plant- en oesdatums, ✓ om genoeg produkte te voorsien in
           periodes van tekorte ✓
        • Vermeerder insette ✓ om meer produkte te bekom ✓
        • Plant in verskillende streke ✓ om verskillende oestye te hê ✓
        • Plant verskillende kultivars ✓ wat hoër opbrengste lewer ✓
        • Maak gebruik van kweekhuise ✓ om meer produkte deur die jaar te
           produseer                                                    (Enige 1 x 2)         (2)

3.8      Kies 'n woord van die woordlys vir bemarkingsketting

3.8.1    produk ✓                                                                             (1)
3.8.2    verbruiker ✓                                                                         (1)
3.8.3    hoër ✓                                                                               (1)
3.8.4    kompetisie ✓                                                                         (1)
3.8.5    wins ✓                                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Landboubestuurspraktyke                       11                        DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

3.9      Bemarking by veiling

3.9.1    Verduidelik die keuse van 'n veiling i.p.v. internetbemarking
         • Die boer kan die regte lewendige dier sien ✓, teenoor net 'n foto ✓
         • Die boer kan die dier in aksie sien ✓ loop rond, kry 'n idee van die dier se
            temperament, ens. ✓
         • Die dier kan met ander diere op die veiling vergelyk word ✓en die boer kan
            die beste aankoop doen ✓
         • Foto's op die internet ✓ kan elektronies verander word ✓
         • Die finansiële transaksie is veilig, ✓ die boer kry die dier waarvoor
            betaal is ✓                                                   (Enige 2 x 2)       (4)

3.9.2    Bereken geld ontvang van verkoopprys
         • Geld ontvang    = Verkoopsprys – (Verkoopsprys x Veilingsfooi %)
                           = R50 000,00 – ✓ (R50 000,00 x 5% ✓) ✓
                           = R50 000,00 – (R2 500,00)
                           = R47 500,00 ✓
                                           OF
         • Veiling koste  = Verkoopsprys x Veilingfooi
                          = R50 000,00 x 5% ✓
                          = R2 500,00 ✓

            Geld ontvang     = Verkoopsprys – Veiling koste
                             = R50 000,00 – ✓ R2 500,00
                             = R47 500,00 ✓
                                             OF
         • Geld ontvang      = Verkoopsprys x Veiling % ontvang
                             = R50 000,00 x ✓ 95% ✓ ✓
                             = R47 500,00 ✓                                                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Landboubestuurspraktyke                      12                       DBE/November 2024
                                      NSS – Nasienriglyne

3.10     Wet op Gesondheid en Veiligheid

3.10.1   Noem die Wet
         • Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid ✓                                       (1)

3.10.2   Noem seisoenale of geleentheidswerker en motiveer
         • Seisoenale werker ✓
         • Seisoenale werker werk net vir die voor-oes periode elke seisoen/jaar
                                             OF
         • Geleentheidswerker ✓
         • 'n Geleentheidswerker begin 'n spesifieke projek op die plaas, maak die
           werk klaar en kom nie seisoenaal of jaarliks terug nie ✓
                                                            (kan net EEN keuse wees)      (2)

3.10.3   Noem EEN verbetering aan beskermende kleredrag
         • Oorpak om persoonlike klere te beskerm in plaas van 'n voorskoot ✓
         • Oorpluisies kan ook voorsien word ✓
         • Vol gesig masker/skerm om die vel op die gesig te beskerm in plaas van
           net brille vir die oë ✓
         • Respirator om die lug te suiwer in plaas van 'n masker ✓
         • Stewels in plaas van skoene ✓                                  (Enige 1)       (1)
                                                                                          [50]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Landboubestuurspraktyke                         13                          DBE/November 2024
                                         NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4:             FINANSIËLE BEPLANNING,    REKORDHOUDING,                        OES,
                     WAARDETOEVOEGING EN VERPAKKING

4.1      Begroting

4.1.1    Beskryf geheelplaasbegroting
         • Opsomming van al die verskillende vertakkings / afdelings ✓
         • van die plaas onderneming as geheel ✓                                                (2)

4.1.2    Noem belangrike aspekte van insette
         • Tipe insette ✓
         • Hoeveelheid/aantal insette benodig ✓
         • Prys van die inset ✓
         • Tyd wat die inset benodig word ✓                                      (Enige 3)      (3)

4.2      Finansiële beplanning

4.2.1    Verduidelik bruto wins
         • Bruto wins is verkope(inkomste) minus die koste van verkope ✓✓
         • Bruto wins is omset minus direkte koste ✓✓
         • Bruto wins is die verkoopprys van jou produk minus die produksie koste van die
            produk ✓✓                                                         (Enige 1 x 2)     (2)

4.2.2    Verduidelik netto wins
         • Netto wins is bruto wins minus indirekte koste ✓✓
         • Geld wat oorbly na alle uitgawes afgetrek is ✓✓                    (Enige 1 x 2)     (2)

4.3      State

4.3.1    Noem tipe staat
         • Balansstaat ✓                                                                        (1)

4.3.2    Bereken waarde
         (a) R3 062 000,00 ✓
         (b) R2 712 000,00 ✓
         (c) R350 000,00 ✓ (CA)
         (d) R3 062 000,00 ✓                                                                    (4)

4.3.3    Evalueer groeiende potensiaal
         • Onderneming groei ✓                                                                  (1)
         Rede
         • Die netto waarde is meer ✓
         • Bates is meer as die laste ✓
         • Eienaarsbelang sal groei ✓
         • Kapitaal in die bank sal groei ✓                                      (Enige 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 14

Landboubestuurspraktyke                       14                         DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

4.3.4    Gee redes vir geen plaaswaarde
         • Die persoon huur die plaas ✓✓
         • Die persoon besit nie die plaas nie ✓✓                          (Enige 1 x 2)      (2)

4.4      Beskryf tipe meganiese rekords
         • Datum van diens / datum wanneer herstelwerk gedoen is / frekwensie van
           herstelwerk ✓
         • Koste van onderhoud / diens ✓
         • Brandstofverbruik vir elke rit ✓
         • Logboek om afstand aan te dui ✓
         • Jaarlikse waardevermindering van die voertuig ✓               (Enige 4)            (4)

4.5      Noem die brondokumente vir lewendehawe boere
         • Faktuur ✓
         • Kwitansie ✓
         • Bank staat ✓
         • Dagboek ✓
         • Debiet nota ✓
         • Krediet nota ✓
         • Tjeks ✓
         • Elektroniese fondsoordrag(EFO)-kennisgewing ✓
         • Depositostrokie ✓
         • Inventaris ✓                                                        (Enige 4)      (4)

4.6      Dui veiligheidsmaatreëls aan vir elektroniese betalings
         • Gebruik geldige webwerwe ✓
         • Gebruik 'n unieke persoonlike identifikasienommer (PIN) ✓
         • Gebruik jou persoonlike biometrie / kenmerke vir herkenning ✓
         • Gebruik 'n Gebruikersnaam (“Username”) wat ooreenstem met die
               wagwoord (“Password”) ✓
         • Gebruik 'n Wagwoord (“Password”) volgens voorgeskrewe riglyne ✓
         • Installeer antivirus en “phishing”-program ✓
         • Rapporteer enige verdagte transaksies op jou rekening ✓
         • Teken af “Logoff” nadat transaksies gedoen is ✓               (Enige 4)            (4)

4.7      Noem die aspekte wanneer rou diereprodukte gegradeer word
         • Massa / grootte ✓
         • Vet inhoud ✓
         • Lengte ✓
         • Voorkoms – fynheid / kartelling / kleur / vorm / stapelvorming / kneusing ✓
         • Ouderdom ✓
         • Kwaliteit - skoon opbrengs / sagtheid / treksterkte ✓               (Enige 4)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Landboubestuurspraktyke                       15                         DBE/November 2024
                                       NSS – Nasienriglyne

4.8      Bespreek die nadele van prosessering
         • Moeilik om kapitaal te bekom ✓ vir nuwe industrie of uitbreiding ✓
         • Nuwe produk moet kompeteer ✓ met gevestigde produk ✓
         • Kennis en kundigheid ✓ van boer nie genoegsaam nie ✓
         • Voeg meer bestuurswerk vir die boer by ✓ as gevolg van nuwe
           ontwikkelings ✓
         • Geboue kan areas vir produksie oorneem ✓ dus minder produkte ✓
         • Duur ✓ as die boer 'n lening moet aangaan om uit te brei ✓
         • Produkte kan smaak / voedingswaarde / voorkoms verloor ✓ as gevolg
           van verwerkingsproses ✓
         • Verwerking is tydrowend, ✓ wat sal lei tot stygings in koste ✓ (Enige 2 x 2)      (4)

4.9      Name die aspekte wat vorm van verpakkingsmateriaal beïnvloed
         • Tipe materiaal ✓
         • Doel van die houer ✓
         • Tipe / vorm / grootte van produk ✓
         • Koste implikasies ✓
         • Gereedskap benodig ✓
         • Is die verpakking doelgemaak ✓
         • of gevorm by verpakkingslyn ✓                             (Enige 3)               (3)

4.10     Gee die redes vir etikettering
         • Identifiseer produk ✓
         • Bevat spesifieke informasie ✓
         • Om verbruikers vertroue in die produk te kry ✓
         • Om die verbruiker in te lig ✓
         • Om aandag op die produk te vestig ✓
         • Om te help met voorraad opname ✓
         • Wetlike vereistes ✓
         • Indentifiseer maatskappy / naspeurbaarheid ✓                      (Enige 4)       (4)

4.11     Beskryf die voordele van goeie landboukundige praktyke
         • Finansiële voordeel vir die produsent ✓
         • Verbruiker kry 'n kwaliteit produk ✓
         • Moontlike verspreiding van peste en siektes word uitgeskakel ✓
         • Chemiese besoedeling word uitgeskakel ✓
         • Moontlike allergieë word verhoed ✓
         • Beperking van produkte wat siektes veroorsaak ✓
         • Beperking van koste om slegte produkte te hanteer ✓            (Enige 4)          (4)
                                                                                             [50]

                                                              TOTAAL AFDELING B:             150
                                                                  GROOTTOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Agricultural Management Practices Nov 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-afr/649dc784-5b13-4ce7-8e43-095a176422ba) — Agricultural Management Practices · QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-nov-2024-eng/cfeeefe2-78b4-4fff-839f-76d5b5b79f7b) — Agricultural Management Practices · QP · 2024 · Eng
- [AGRIC SCIENCES P1 QP GR12 SEPT 2024 Xhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agric-sciences-p1-qp-gr12-sept-2024-xhosa-watermark/aa755849-d95b-4c8c-a3bf-a1accc02786f) — Agricultural Management Practices · QP · 2024
- [AGR SCIENCES P2 GR12 QP SEPT2024 IsiXhosa watermark](https://www.hlayiso.com/library/agr-sciences-p2-gr12-qp-sept2024-isixhosa-watermark/ca754d02-1e7b-4ca0-8dbb-d24d81e58863) — Agricultural Management Practices · QP · 2024 · isiXhosa
- [Agricultural Management Practices May-June 2024 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2024-nsc-june-exam-question-paper-afrikaans/ab0588a3-a8b7-464e-af39-46f0310de403) — Agricultural Management Practices · QP · 2024 · Afr
- [Agricultural Management Practices May-June 2024 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2024-nsc-june-exam-question-paper-english/31b55cf9-0a33-4da2-a4c4-5e0b218df29d) — Agricultural Management Practices · QP · 2024 · Eng

## More from Grade 12 Agricultural Management Practices

- [Gr 12 Agric Man Prac ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-agric-man-prac-atp-2023-24/b96dab7f-991b-40eb-b6f0-e901bdd21702) — ATP
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/9280cb2a-3144-480f-b0a9-4bb1feea08ca) — QP · 2025 · Afr
- [Agricultural Management Practices Nov 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-agricultural-management-practices-2025-nsc-november-exam-question-paper/e5be324a-5dfe-42f1-aa4e-2f28560d143a) — QP · 2025 · Eng
- [Agricultural Management Practices May-June 2023 MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2023-mg-afr/4b9f5d63-8250-4f68-b23b-fe7868c0dfb0) — Memo · 2023 · Afr
- [Agricultural Management Practices May-June 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2023-eng/119d56e8-7510-4206-9271-c8c40494e3ff) — QP · 2023 · Eng
- [Agricultural Management Practices May-June 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/agricultural-management-practices-may-june-2023-afr/d358d87e-ec83-4671-9368-c4f86259c2f5) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
